wouwtjienuusouers van gr. r-leerders is welkom om hul kinders hier af te laai. ons vertrou dat...
TRANSCRIPT
1
WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 31 Mei 2019
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
VAKATURE ‘n Vakature bestaan tans by Laerskool Anton van Wouw vir die volgende onderwyspos:
Vereistes:
B.Ed. Grondslagfase kwalifikasie.
Sepedi III
Kandidate moet Afrikaans magtig wees.
Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om ná skool by buitemuurse
skoolaktiwiteite betrokke te wees.
CV’s kan per epos gestuur word aan me. Nell-Mari Pretorius by [email protected]
Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Junie 2019
NASKOOL: BELANGRIKE
VERSOEK Dit gebeur soms, eintlik té dikwels, dat
ingeskrewe leerders nié by die Naskool opdaag
nie, omdat ouers direk alternatiewe reëlings met
die kinders tref, en/of hulle vroeër oplaai óf direk
by ‘n aktiwiteit afhaal. Daar word dan nagelaat
om die Naskool hiervan in kennis te stel. Dit het
tot gevolg dat ons personeel onnodige kosbare
tyd spandeer om kinders te soek en/of oproepe
te maak.
Laat weet asseblief die Naskool per sms of
WhatsApp by 072 205 7137 indien daar van u
kind se normale bywoning en/of aktiwiteite
afgewyk word. Meld asb. u kind se naam, van
en graad.
Hierdie versoek word gerig om die veiligheid
van die kinders te verseker, sowel as om die
Naskoolpersoneel se administrasie en doelgerig-
te dagtaak te vergemaklik.
Dankie vir u samewerking in dié verband.
GR. R (PRE-PRIMêR):
ADDISIONELE AFLAAIPUNT Ons het ’n nuwe geplaveide paadjie aangelê
vanaf die klein hekkie langs die Voortrekker-
gebou, tot by ons nuwe Gr. R-klasse. Hierdie
hekkie sal Maandae tot Vrydae vanaf 07:00
tot 07:30 oop en beman wees deur een van
ons werkers.
Ouers van Gr. R-leerders is welkom om hul
kinders hier af te laai. Ons vertrou dat hierdie
aflaaipunt die spitstydverkeer rondom
Pre-primêr sal
verminder.
Indien u kinders in
Gr. R én/of jonger
het, moet u asb.
steeds van die
gewone aflaaipunt
in Langestraat
gebruikmaak.
2
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Ons maak tyd vir jou kind
SKOLE VAT HANDE! Banareng Primary School het die Wouwtjies op Vrydag, 24 Mei besoek. Hul onderwysers het
kom kers opsteek oor goeie klaskamerpraktyke, veral binne die Grondslagfase.
Ons bande met Banareng het ontstaan uit die vennootskap tussen drie skole:
Rödeby skool in Karlskrona (Swede)
L/s Anton van Wouw
Banareng Primary School (Atteridgeville)
Foto’s: Banareng Primary School
se besoek aan AvW Pre-primêr
3
Ons maak tyd vir jou kind
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
VAKANSIESKOOL JUNIE/JULIE SKOOLVAKANSIE
Stel asseblief die naskoolsentrums per e-pos in kennis indien u kind(ers) die vakansieskool gaan
bywoon.
GR 1 – GR 7 WOUWTJIE NASKOOLLEERDERS
Stuur asb. voor of op Maandag, 10 Junie ‘n e-pos na [email protected] en dui aan wat-
ter dae u kinders van die vakansieskool gebruik gaan maak. Stuur slegs die e-pos indien u kind(ers)
die vansieskool gaan bywoon.
EN
GR RRRR – GR R PRE-PRIMêR NASKOOLLEERDERS
Stuur asb. voor of op Maandag, 10 Junie ‘n e-pos na [email protected] en dui aan wat-
ter dae julle van die vakansieskool gaan gebruik maak. Stuur slegs die e-pos indien u kind(ers) die
vansieskool gaan bywoon.
S 16
M 17 Jeugdag (Publieke- vakansiedag)
D 18 OOP 07:15 – 17:30
W 19 OOP 07:15 – 17:30
D 20 OOP 07:15 – 17:30
V 21 OOP 07:15 – 17:30
S 22
S 23 M 24 OOP 07:15 – 17:30
D 26 OOP 07:15 – 17:30
W 27 OOP 07:15 – 17:30
D 27 OOP 07:15 – 17:30
V 28 OOP 07:15 – 17:30
S 29
S 30 M 1 OOP 07:15 – 17:30
D 2 OOP 07:15 – 17:30
W 3 OOP 07:15 – 17 :30
D 4 OOP 07:15 – 17:30
V 5 OOP 07:15 – 17:30
S 6
S 7
M 8 OOP 07:15 – 17:30
D 9 Skool heropen
KATKOS
Ons benodig asb. dringend enige skenkings vir kos vir die
skoolkatte wat ons op ‘n daaglikse basis kosgee. Dié ±13
katte het jare gelede ons skoolterrein hul tuiste gemaak.
Hulle is almal met die hulp van ‘n weldoener gesteriliseer.
Enige skenkings sal opreg waardeer word - katkos kan by
die Naskoolsentrum (me. Hester van Sittert) ingehandig
word. Ons waardeer u hulp opreg!
4
Ons maak tyd vir jou kind
WOUWTJIES PRESTEER!
Hartlik geluk aan ál die Wouwtjies wat so hard oefen aan
hul onderskeie sportsoorte.
KARATE
Jayden van der Merwe verwerf Suid-Afrikaanse JKA kleure
vir Kumite.
GIMNASTIEK
Piero Wienand is gekies vir die Noord-Gauteng Gimnastiek-
span.
Luc Beylefeld behaal goud (Noord-Gauteng) en silwer
(Gauteng).
JUDO
Ulric Curlewis behaal ‘n tweede plek in die Gauteng-Noord
Kampioenskappe en is gekies om Gauteng-Noord by die Suid-
Afrikaanse Kampioenskappe te verteenwoordig.
LANDLOOP
Danielle Bam, Isabella van der Merwe en Waldré van der
Merwe is gekies vir die Gauteng-Noord landloopspan. Hierdie
atlete neem Saterdag, 1 Junie aan die interprovinsiale byeenkoms
deel.
LANDLOOP
Danielle Bam, Isabella van der Merwe en Waldré van der
Merwe is gekies vir die Gauteng-Noord landloopspan. Hulle
neem op Saterdag, 1 Junie aan die interprovinsiale byeenkoms
deel.
SPORT-TOERE 2019
24-27 Junie
Midstream Ridge Primary
Krieketweek
(o.9, o.10 & o.11 Krieket)
1-4 Julie
Camp Discovery
(o.12 & o.13 Hokkie)
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
5
Ons maak tyd vir jou kind
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
KLEREBANK UITVERKOPING
Slegs vir een week: Maandag, 3 Junie tot Vrydag, 7 Junie
Seuns grys kortbroeke: R10
Seuns grys langbroeke: R30
Seuns blou langmou hemde: R20
Dogters wit langmou hemde: R20
Truie: R50
Kortmou truitjies (Pullovers): R30
Dogters meroen langbroeke: R50
Swart skoolskoene: R40
KLEREBANK-TYE
Maandae, Woensdae en Vrydae: 07:00-08:00
Dinsdae: 13:00-13:40
6
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Ons maak tyd vir jou kind
JUNIE-EKSAMEN Eksamen word tot 09:45 geskryf, waarna dit pouse is, en ‘n normale skooldag volg daarna.
BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk tydens die eksamen.
Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verduidelikings en klaswerk. Ons gaan
voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 13 Junie.
LW: Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie.
WOUWTJIE IS WISKUNDE WENNERS! Hartlik geluk aan die volgende leerders wat aan die A+ Students streekkompetisie deelgeneem het. Die tema van dié kompetisie was “Note en Nommers” Silwer-toekenning Bobby le Roux (Gr. 1) Jolene Herrington (Gr. 7) Goud-toekenning Levi Lombard (Gr. 1) Linda du Plessis (Gr. 3) Champion-toekenning Lodewyk Vermeulen (Gr. 2) Cara Riley (Gr. 2) Gustav Kluge (Gr. 2)
7
Ons maak tyd vir jou kind
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Sokkie! Gr. 4-7
8
Ons maak tyd vir jou kind
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
FOTODAG
Die volgende Groepfoto’s word op Maandag, 10 Junie 2019 geneem: Let asb. op die korrekte
kleredrag. Bestelvorms sal beskikbaar wees.
7:30 tot eerste pouse Gr. 7-groep
Kore (Junior en Senior)
Atletiek (Junior, Senior Cluster Distrik, Gauteng-Noord)
Swem (Junior en Senior A en B)
Al bogenoemde foto’s word in netjiese WINTERSDRAG geneem sonder truie. Slegs die juniorkoor
kom in hul koorklere skool toe.
EERSTE POUSE: 10:00 – 11:45
Alle foto’s wat volg word in die korrekte SPORTDRAG geneem:
Bulletjie rugby (o.6 – o.8)
Rugby (o.9 – Eerste Span)
TWEEDE POUSE: 12:00 – 13:40
Mini-Netbal (o.7 – o.9)
Netbal (o.10 – Eerste Span)
9
Ons maak tyd vir jou kind
at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]
LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
Ultimate Upholstery Meubels herstoffering
Maak van kussings
Ottomans/headboards
Pelmits
Gordyne en blindings
Binnehuisversiering
CHRISTA: 082 376 7605
Ekstra klasse:
Eng/Afr/Wisk Op die terrein van L/s AvW
(Gr. 1-7)
Lynette Pretorius
0824456781
CUPCAKES &
KOEK Mooiste cupcakes/koek
op bestelling gebak.
Enige ontwerp/styl
Kontak: 082 442 8099
VOERTUIG-LISENSIES Hernuwing / Registrasies
De-registrasie / Nommerplate
Verander van ander provinsie na Gauteng Cas: 082 431 5073 /
012 807 5162
Ultimate Kitchens Kombuise
Ingeboude kaste
Studeerkamers
Dry-walling en Plafonne
Teëlwerk en Verfwerk
3D-program.
GRATIS KWOTASIES
Glen Lord: 0827882772
Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde
ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.
Tel (012) 541 1797/8
CARPENTER/HANDYMAN
For any of the following:
PAINTING/WATERPROOFING/CEILINGS/
CARPENTRY/MAINTENANCE/PLUMBING/
ELECTRICAL WORK
Contact: Mpumelelo S. Mabuza (060 809 6311)
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.
10
Ons maak tyd vir jou kind
Kontak ons L/s Anton van Wouw
Deystraat
Nieuw Muckleneuk Pta.
Tel: 012 460 6181/3024
Bemarking:
Marica Botha
Wouwtjienuus:
Navrae & Advertensies:
Lisa Potgieter
Verhuring van fasiliteite:
Simone Wallace
Sportbestuurders:
Yolanda Meiring
076 960 6390 [email protected]
Armandt Nortje
082 410 9070 [email protected]
Volg ons op:
PROJEKTE 2019 Opedag Pre-primêr : 17 Augustus
Wouwtjieklop : 14 September
Lentefees Pre-primêr : 25 Oktober
Indien u by ‘n projek betrokke wil raak of u hulp
wil aanbied, epos Marica gerus.
Wouwtjiegroete
MNR. CR HENNING
HOOF
Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.