wwffi )t w*€ffimmrc wmedia.withtank.com/1e598bd363/winelands_article_december... · 2012. 12....

1
) D c ,( l) ffi&W WWWwWffi wWffi )t *ffi W*€ffiMmrc w Ons het vieruur die middag by Sanddrif aangekom na 'n epiese trek oor berge en deur dale. Letterlik van die liederlike Kaapse suidooster weggery - in 'n piepklein maar parate Suzuki Jimny - tot sonskynsaligheid in die kloof van die Dwarsrivier by Cederberg-kelder. Dit was ek en Maryna, wat nie op ons laat wag het om op die wit strandjie aan die rivieroewer te gaan uitspan met 'n dro6 witte nie. Sien, die een ding lei mos tot die ander ... Het Cederberg se Pieter du Toit die week tevore by die Elim-wynfees raakgekuier waar hy gespook het om voor te bly met die skink van Ghost Corner. En ons was in die moeilikheid oor lanklaas gesig wys in sy wildernisgeweste. Nou ja, ons het sy uitnodiging aanvaar en op 'n Maandag pad gevat, oor Bainskloof, Mitchells-pas, Gydo-pas, verby Op-die- Berg en deur daai klowe van die Grootrivier, die Kromrivier en die Dwarsrivier. Tot hier. Dit was Maryna wat die pakwerk gedoen het, wyn inkluis, vir 'n driedag-besoek. Ek was verbaas om daar langs die rivier, alleen amper soos 'n Adam en Eva, onsself met 'n glas KWV Mentors S6millon 20'10 in die hand te bevind. Dalk bietjie swaar vir die oomblik, maar vol verleidelike geure. "Jong, wat het jy nog gebring, want Pieter en David (onderskei- . delik die bemarker en die wynmaker-baas van die plaas) kom netnou vir 'n sondonner en ons moes dalk die beste vir hulle b6re," s6-vra ekke. "Man, daar's nog so 'n snaakse ding met 'n groot 'V' op die etiket. Lyk na goeie, duur wyn." Maar met die beste wil in die w6reld het sy niks meer geweet nie. Nou ja, die water het rustig gekabbel, die dalende son het die rotsformasies en al wat boom en plant was verkleur; so wie sou dan verder worry. Pieter het eerste by ons vakansiehuisie opgedaag en ons het die raaiselagtige V-wyn, vir Vagabond, geknak. Geen teken op die soort van omvou-etiket van herkoms of identiteit nie, net WO Wes-Kaap 2010. En nie ek, of die vrou van my, kon enigiets onthou van waar ons die vabond gekry het nie. Sy het dit in een van die diep, verborge hoeke van ons yskas gevind ... amper soos daai verborge hoeke van haar handsak. "Nogal 'n bakgat wyn, liEte geel kleur met bietjie bottelveroude- ring, tikkie hout ..." praat-vra ek vir Pieter. "Wat dink jy is dit? Chardonnay-basis?" "Kan wees. Moeilike ene. Dalk Chenin? Hy drink heel lekker," s6 hy en bekyk ook die etiket van alle kante. Dan kom David by daar op die stoepie met my vuurtjie wat al knetter. "Nee, dis nie Chardonnay nie," s6 hy. lnteressant .,." Ons geniet die wyn en sy geheime genoeg om hom klaar te maak voor ons die wyne wat David-hulle saamgebring het, begin proe. Cederberg Chenin Blanc 2012 met perske- en koe- jawelvrug wat jy moet keer of hy spring reg uit die bottel tot daar bo-op die rooi Wolfberg in die laaste sonstrale. Dan ook die pruim- en bessiegeur, sag met rokerige ondertoon, van die Cederberg Merlot-Shiraz 2009. En dit was nie my vuur wat gerook het nie. En koffie, donker sjokolade, spesery en sederhout van die intenseCederberg Shiraz 2009. Ek ken nie sederhout nie en het dit nog nooit geproehie, maar het besluit om die volgende dag een te gaan soek. Nou ja, die aandjie is afgesluit met 'n weelderige Pineau de Laborie en almal het soet en diep gaan slaap. Volgende oggend, toe ek natuurlik vars soos 'n lentebries by Cederberg-wyne se kantoor aangery kom, stap Pieter my tege- moet met 'n stuk papier in die hand. "Wat sO jy was daai wyn?" "Verkeerd, hier is dit op die drukstuk. Ek het gaan google: Viog- nier, van Margaux Nel en Leon Coetzee van Boplaas. En hy't maar min hout gehad. Net in vat gegis." Toe onthou ek. Margaux, Boplaas-wynmaker en haar vriend, Leon, het die wyn met vanjaar se Porlfees in my hand gedruk. En hulle wag op terugvoering; ek dink daai potls het my onthou- selle aangeval. Die drukstuk vertel dat hulle hulself The Fledge and Company noem - soos 'n vodltjie wat die nes verlaat vir sy eerste vlug. En die "vagabond" verteenwoordig iemand wat anders en onvoor- spelbaar is. "Viognier is 'n egte vabond met 'n identiteitskrisis - dii dink dit is 'n rooi kultivar met al die tanniene en as dit nie reg behandel word nie, kan dit ondrinkbaar wees," aldus Leon. My maats in Stellenbosch noem dit geelslang, want dis taamlik geel en daar's 'n paar inwoner-kobras in die wingerd." Die wyn is in 2010 gemaak van druiwe van 'n enkelwingerd by Doornbosch-plaas op die dorp, met die hand geoes en in 'n geleende, ou Franse vat gegis - let wel waarin voorheen Char- donnay was - en toe 20 maande op die gismoer voor 160 bot- tels gevul is. Nou ja, ek stem heelhartig met die twee duifies saam: Dit is geen skaam wyn nie; vol vrug, spesery en allerhande ander karakter- trekke en streke. "Dit verdien nog 'n glas of drie, veral as die weer effens byt en die geselskap goed is." I :.. ':- Auth The: Movi ][ wineLand. December.2ol2

Upload: others

Post on 06-Feb-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • )

    Dc

    ,( l)

    ffi&W WWWwWffi wWffi)t *ffi W*€ffiMmrc

    w

    Ons het vieruur die middag by Sanddrif aangekom na 'n epiese trek oorberge en deur dale. Letterlik van die liederlike Kaapse suidooster

    weggery - in 'n piepklein maar parate Suzuki Jimny - totsonskynsaligheid in die kloof van die Dwarsrivier by Cederberg-kelder.

    Dit was ek en Maryna, wat nie op ons laat wag het om op die witstrandjie aan die rivieroewer te gaan uitspan met 'n dro6 witte nie.

    Sien, die een ding lei mos tot die ander ... Het Cederberg sePieter du Toit die week tevore by die Elim-wynfees raakgekuierwaar hy gespook het om voor te bly met die skink van GhostCorner. En ons was in die moeilikheid oor lanklaas gesig wys insy wildernisgeweste.

    Nou ja, ons het sy uitnodiging aanvaar en op 'n Maandag padgevat, oor Bainskloof, Mitchells-pas, Gydo-pas, verby Op-die-Berg en deur daai klowe van die Grootrivier, die Kromrivier en die

    Dwarsrivier. Tot hier.

    Dit was Maryna wat die pakwerk gedoen het, wyn inkluis, vir 'ndriedag-besoek. Ek was verbaas om daar langs die rivier, alleenamper soos 'n Adam en Eva, onsself met 'n glas KWV MentorsS6millon 20'10 in die hand te bevind. Dalk bietjie swaar vir dieoomblik, maar vol verleidelike geure.

    "Jong, wat het jy nog gebring, want Pieter en David (onderskei-. delik die bemarker en die wynmaker-baas van die plaas) kom

    netnou vir 'n sondonner en ons moes dalk die beste vir hulleb6re," s6-vra ekke.

    "Man, daar's nog so 'n snaakse ding met 'n groot 'V' op dieetiket. Lyk na goeie, duur wyn." Maar met die beste wil in diew6reld het sy niks meer geweet nie.

    Nou ja, die water het rustig gekabbel, die dalende son het dierotsformasies en al wat boom en plant was verkleur; so wie soudan verder worry.

    Pieter het eerste by ons vakansiehuisie opgedaag en ons het dieraaiselagtige V-wyn, vir Vagabond, geknak. Geen teken op diesoort van omvou-etiket van herkoms of identiteit nie, net WOWes-Kaap 2010. En nie ek, of die vrou van my, kon enigietsonthou van waar ons die vabond gekry het nie. Sy het dit in eenvan die diep, verborge hoeke van ons yskas gevind ... ampersoos daai verborge hoeke van haar handsak.

    "Nogal 'n bakgat wyn, liEte geel kleur met bietjie bottelveroude-ring, tikkie hout ..." praat-vra ek vir Pieter. "Wat dink jy is dit?Chardonnay-basis?"

    "Kan wees. Moeilike ene. Dalk Chenin? Hy drink heel lekker," s6hy en bekyk ook die etiket van alle kante.

    Dan kom David by daar op die stoepie met my vuurtjie wat alknetter. "Nee, dis nie Chardonnay nie," s6 hy. lnteressant .,."

    Ons geniet die wyn en sy geheime genoeg om hom klaar temaak voor ons die wyne wat David-hulle saamgebring het, begin

    proe. Cederberg Chenin Blanc 2012 met perske- en koe-jawelvrug wat jy moet keer of hy spring reg uit die bottel tot daarbo-op die rooi Wolfberg in die laaste sonstrale.

    Dan ook die pruim- en bessiegeur, sag met rokerige ondertoon,van die Cederberg Merlot-Shiraz 2009. En dit was nie my vuurwat gerook het nie.

    En koffie, donker sjokolade, spesery en sederhout van dieintenseCederberg Shiraz 2009. Ek ken nie sederhout nie en hetdit nog nooit geproehie, maar het besluit om die volgende dageen te gaan soek.

    Nou ja, die aandjie is afgesluit met 'n weelderige Pineau deLaborie en almal het soet en diep gaan slaap.

    Volgende oggend, toe ek natuurlik vars soos 'n lentebries byCederberg-wyne se kantoor aangery kom, stap Pieter my tege-moet met 'n stuk papier in die hand. "Wat sO jy was daai wyn?"

    "Verkeerd, hier is dit op die drukstuk. Ek het gaan google: Viog-nier, van Margaux Nel en Leon Coetzee van Boplaas. En hy'tmaar min hout gehad. Net in vat gegis."

    Toe onthou ek. Margaux, Boplaas-wynmaker en haar vriend,Leon, het die wyn met vanjaar se Porlfees in my hand gedruk.En hulle wag op terugvoering; ek dink daai potls het my onthou-selle aangeval.

    Die drukstuk vertel dat hulle hulself The Fledge and Companynoem - soos 'n vodltjie wat die nes verlaat vir sy eerste vlug. Endie "vagabond" verteenwoordig iemand wat anders en onvoor-spelbaar is.

    "Viognier is 'n egte vabond met 'n identiteitskrisis - dii dink dit is'n rooi kultivar met al die tanniene en as dit nie reg behandelword nie, kan dit ondrinkbaar wees," aldus Leon. My maats inStellenbosch noem dit geelslang, want dis taamlik geel en daar's'n paar inwoner-kobras in die wingerd."

    Die wyn is in 2010 gemaak van druiwe van 'n enkelwingerd byDoornbosch-plaas op die dorp, met die hand geoes en in 'ngeleende, ou Franse vat gegis - let wel waarin voorheen Char-donnay was - en toe 20 maande op die gismoer voor 160 bot-tels gevul is.

    Nou ja, ek stem heelhartig met die twee duifies saam: Dit is geen

    skaam wyn nie; vol vrug, spesery en allerhande ander karakter-trekke en streke. "Dit verdien nog 'n glas of drie, veral as die weereffens byt en die geselskap goed is." I

    :..':-AuthThe:

    Movi

    ][ wineLand. December.2ol2