you afr week 1

2
DIE BEGINSELS VAN DIE DIEET Party mense het ’n groot eetlus. Hulle sukkel met ’n gewone dieet en is dikwels honger terwyl hulle ’n dieet volg. Die idee van die eet-meer- weeg-minder-dieet is dat jy groot hoeveelhede kos kan eet wat min ki- lojoules en baie water bevat sodat jy versadig voel en nie afgeskeep nie. Sodoende is dit makliker om met die dieet vol te hou. Die dieet is eerder ’n benadering tot gesonde eetgewoontes as ’n onbuigsame eetplan. HOEVEEL GEWIG KAN JY VERLOOR? Jy sal op ’n stadige, volhoubare manier verslank. Die verwagte ge- wigsverlies is 2-4 kg per maand aangend van hoe ver jy van jou doel- gewig is en hoe aktief jy is. WATTER KOSSE KAN EK IN OORVLOED EET WAT MY SAL VERSADIG SONDER DAT EK GEWIG AANSIT? Vars slaaie en groente, onder meer blaarslaai, roket, spinasie, komkom- mer, tamatie, aspersie, artisjokke, broccoli, blomkool, seldery, boon- tjiespruite, kool, suikerertjies, suikerertjies, groenbone, sampioene, skorsies, vla-pampoentjies, murgpampoentjies, soetrissies, preie, ra- dyse en sprietuie. Jy kan die groente eet as slaai, roerbraai, in ’n sop of as peuselkos. Mik na minstens 3-4 verskillende groentes per dag en koop altyd seisoensgroente. Rooibos- en kruietee (soos kamille, wilde bessie en peperment) kan ook in oorvloed gedrink word om jou vloei- stofinname vir die dag te help bereik. MEER OOR DIE DIEET VERSIGTIG VIR KOSSE WAT JOU VINNIG GEWIG SAL LAAT AANSIT SONDER DAT DIT JOU VERSADIG LAAT VOEL Droëvrugte en vrugtesap is gekonsentreerde weergawes van vrugte. Kies eerder vars vrugte wat jou versadiger sal maak en meer vesel by jou dieet voeg. Die dieet bevat gesonde vee wat baie kilojoules bevat en jou nie dadelik versadig laat voel nie, maar voordelig is vir jou gesond- heid. Dit is onder meer margarien, slaaisouse, rou neute en saad, avoka- do en olywe. Kaas is die suiwelproduk met die meeste vet – selfs laevet- kaas – en moet beperk word. Gebraaide kosse moet vermy word. En bly weg van wegneem-kosse soos wors, pasteie, samoesas, tjips en dro- ewors. IS DIE DIEET MAKLIK? Ja, dit is maklik. Die dieet verbied nie , ’n hele kosgroepe nie en daarom is die kans groter dat jy daarmee sal kan volhou en die rol en belangrikheid van ’n gesonde leefstyl insien. WIE MOET DIT NIE VOLG NIE? Geen newe-effekte of ernstige risiko’s is al met die dieet teegekom nie, maar raadpleeg altyd jou dokter voor jy met ’n nuwe dieet en oefenpro- gram begin. DIE DIEET SKEP MAAR IN Ons nuwe dieet het groot porsies vir mense met ‘n groot eetlus D IS tyd vir uitspan en ontspan. Jy vrees reeds die ekstra gewig waarmee jy in Ja- nuarie opgeskeep gaan sit omdat jy van- deesmaand te veel weglê. Maar jou oor die feestyd uithonger? Nee wat. Gestel jy kan die vetjies afskud terwyl jy in werklikheid meer eet? Klink dit te goed om waar te wees? Ons het die geregistreerde dieetkundige Brigitte Le- clercq van Panorama Dietitians gevra om vir Huisge- noot-lesers ’n dieet te skep waarmee jy die vakansie jou bord vol kan skep, maar steeds gewig verloor. Die eet- meer-weeg-minder-dieet gaan daaroor om ’n groot eet- lus op die gesonde manier te bevredig. S XXXXXXXXX XXXXX 1 2 3 4 Begin deur te ver- staan waer kos- se (en porsies van die kosse) min kilojoules bevat en waer baie sodat jy kan weet waarvan jy baie kan eet en wat jy tot die minimum moet beperk. Hou meestal ge- sonde “gratis” kossoorte in jou huis. Beplan jou etes vooruit sodat dit vir jou en jou ge- sin maklik is om die maal- tye te eet. Begin aktiewer raak in jou alle- daagse lewe. HOE BEGIN ’N MENS MET DIE DIEET ? GEBRUIK DI ‘E GESONDE, SLIM INKOPIELYS: HOE OM VIR DIE DIEET VOOR TE BEREI Kyk in jou kaste en gee die ongesonde kosse soos sjo- kolade, aartappelskyfies en koekies weg of pak dit agter in jou kas en buite maklike bereik. Mieke Vlok (23), joernalis: ““Ek reageer goed op doel- witte en sal daarom graag die eetplan wil aanpak en deursien om te kyk of dit vir my ook werk. Ek beskou nie myself as oorgewig nie, maar het pro- bleemareas waar ek kan doen met ’n kilo of twee minder. ” blaarslaai roket spinasie komkommer tamaties kersietama- ties aspersies artisjokke broccoli blomkool- blommetjies seldery Brusselse spruitjies boon- tjiespruite kool suikerertjies groenbone sampioene skorsies vla-pam- poentjies murgpam- poentjies rooi/geel/ groen soe- trissies preie radyse sprietuie rooi-uie uie vars knoffel vars bran- drissie wortels beet pampoen boerskorsie soetmielies en grasuie stokvis seekat snoek tuna engelvis dorado Atlantiese haring elf knorhaan hoentot kabeljou makriel monnikvis santer forel geelstert oesters blou mossels Avokado-, olyf- en ka- nola-olie kanola-mar- garien amandels okkerneute macadamia- neute kasjoeneute pampoens- aad sesamsaad sout-en-sui- kervrye grondboon- boer macadamia- of amandel- boer vetvrye maaskaas ricoakaas vetvrye melk vetvrye vla Ontvelde hoender volstruis wildsvleis maer vark- vleis kanola-eiers droë bone en lensies tofoe keker-ertjies Volgraanpas- ta wilderys patat quinoa vol- graan-koes- koes pêrelgort bulgurkoring saadbrood multigraan- rolletjies koring- en ryskoekies koring- en ryswafelkoe- kies waterkoekies Ryvita en Provita springmielie- pie gerolde ha- wer versnipperde vesel All Bran en hawerse- mels. bloubessies swartbessies appels lemoene perskes pere druiwe piesang waatlemoen spanspek nartjies pomelo mango’s kersies kiwivrugte turksvye pynappel appelkose pruime, vye koejawels papaja lietsjie frambose somer- bessies moerbeie aarbeie kaalperskes granadilla, granate pruimedante kwepers Kaneel vanielje-ek- strak vars kruie (kruisement, basilie, kol- jander, ro- ket, pieter- sielie, vinkel, origanum, tiemie) suurlemoen lourierblare swartpeper borrie masala kerriepoeier koljan- dersaad komynsaad paprika mosterd- poeier balsemieke asyn rooiwynasyn brandrissie- vlokkies VARS GROENTE VARS VIS EN SEEKOS SOOS OP SASSI SE GROENLYS OLIES, SMERE EN GESONDE VETTE VARS VRUGTE GEURMIDDELS SUIWEL MAER PROTEÏEN, PROTEÏEN-AL- TERNATIEWE EN SUIWEL VOLGRANE EN STYSELATIGE KOOLHIDRATE *SASSI SE GROENLYS WORD VIR VERBRUIKERS SAAMGESTEL. DIT IS ’N LYS VAN SPESIES VAN RELATIEF GESONDE EN GOED BESTUURDE VISBEVOLKINGS EN DIE BESTE KEUSE VIR VOLHOUBARE GEBRUIK. BESOEK SASSI SE WEBTUISTE BY WWW.WWFSASSI.CO.ZA OM TE KYK OF ’N VIS OP DIE GROENLYS IS. JY KAN OOK ’N SMS MET DIE VIS SE NAAM NA 079-499-8795 STUUR EN SASSI SAL DAN VIR JOU ’N SMS TERUGSTUUR MET DIE VIS SE STATUS. SASSI SE SAKGIDS EN BOEKIE IS BY WWW.PANDA.ORG. ZA/SASSI TE KRY. * KOOP ALTYD SEISOENGROENTE EN -VRUGTE AS JY KAN. DIE GROENTE EN VRUGTE SAL EFFENS GOEDKOPER WEES EN MEER VITAMIENE EN MINERALE BEVAT. KENNER: Brigie Leclercq RD at Panorama Dietitians, [email protected] Kry volgende week se Huisgenoot vir jou sewedag-eetplan. ONS TOETS DIT 582 | 4 DESEMBER 2014 huisgenoot.com huisgenoot.com 4 DESEMBER 2014 | 583 3: DIE EET-MEER-WEEG-MINDER-DIEET WEEK 1 Ons plaas oor ’n tydperk van 12 maande elke maand ’n nuwe dieet sodat jy die een kan kies wat die beste by jou lewe, kosvoorkeure en dieetbehoeſtes pas. ELKE MAAND KRY JY: > Week 1: ’n Nuwe dieet. > Week 2, 3 en 4: ’n Eetplan vir die week PLUS ’n paar resepte PLUS kenners se wenke. Moenie ’n enkele uitgawe misloop as jy tussen 2 en 4 kg per maand wil afskud nie. Ons kan nie wag om jul suksesstories te hoor nie! HG LEEFSTYL

Upload: brigitte-leclercq

Post on 13-Apr-2017

232 views

Category:

Documents


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: you afr week 1

DIE BEGINSELS VAN DIE DIEETParty mense het ’n groot eetlus. Hulle sukkel met ’n gewone dieet en is dikwels honger terwyl hulle ’n dieet volg. Die idee van die eet-meer-weeg-minder-dieet is dat jy groot hoeveelhede kos kan eet wat min ki-lojoules en baie water bevat sodat jy versadig voel en nie afgeskeep nie. Sodoende is dit makliker om met die dieet vol te hou. Die dieet is eerder ’n benadering tot gesonde eetgewoontes as ’n onbuigsame eetplan.

HOEVEEL GEWIG KAN JY VERLOOR?Jy sal op ’n stadige, volhoubare manier verslank. Die verwagte ge-wigsverlies is 2-4 kg per maand afhangend van hoe ver jy van jou doel-gewig is en hoe aktief jy is.

WATTER KOSSE KAN EK IN OORVLOED EET WAT MY SAL VERSADIG SONDER DAT EK GEWIG AANSIT? Vars slaaie en groente, onder meer blaarslaai, roket, spinasie, komkom-mer, tamatie, aspersie, artisjokke, broccoli, blomkool, seldery, boon-tjiespruite, kool, suikerertjies, suikerertjies, groenbone, sampioene, skorsies, vla-pampoentjies, murgpampoentjies, soetrissies, preie, ra-dyse en sprietuie. Jy kan die groente eet as slaai, roerbraai, in ’n sop of as peuselkos. Mik na minstens 3-4 verskillende groentes per dag en koop altyd seisoensgroente. Rooibos- en kruietee (soos kamille, wilde bessie en peperment) kan ook in oorvloed gedrink word om jou vloei-stofinname vir die dag te help bereik.

MEER OOR DIE DIEET

VERSIGTIG VIR KOSSE WAT JOU VINNIG GEWIG SAL LAAT AANSIT SONDER DAT DIT JOU VERSADIG LAAT VOEL Droëvrugte en vrugtesap is gekonsentreerde weergawes van vrugte. Kies eerder vars vrugte wat jou versadiger sal maak en meer vesel by jou dieet voeg. Die dieet bevat gesonde vette wat baie kilojoules bevat en jou nie dadelik versadig laat voel nie, maar voordelig is vir jou gesond-heid. Dit is onder meer margarien, slaaisouse, rou neute en saad, avoka-do en olywe. Kaas is die suiwelproduk met die meeste vet – selfs laevet-kaas – en moet beperk word. Gebraaide kosse moet vermy word. En bly weg van wegneem-kosse soos wors, pasteie, samoesas, tjips en dro-ewors.

IS DIE DIEET MAKLIK?Ja, dit is maklik. Die dieet verbied nie ,’n hele kosgroepe nie en daarom is die kans groter dat jy daarmee sal kan volhou en die rol en belangrikheid van ’n gesonde leefstyl insien.

WIE MOET DIT NIE VOLG NIE?Geen newe-effekte of ernstige risiko’s is al met die dieet teegekom nie, maar raadpleeg altyd jou dokter voor jy met ’n nuwe dieet en oefenpro-gram begin.

DIE DIEET

SKEP MAAR IN Ons nuwe dieet het groot porsies vir mense met ‘n groot eetlus

DIS tyd vir uitspan en ontspan. Jy vrees reeds die ekstra gewig waarmee jy in Ja-nuarie opgeskeep gaan sit omdat jy van-deesmaand te veel weglê. Maar jou oor die feestyd uithonger? Nee wat.

Gestel jy kan die vetjies afskud terwyl jy in werklikheid meer eet? Klink dit te goed om waar te wees?

Ons het die geregistreerde dieetkundige Brigitte Le-clercq van Panorama Dietitians gevra om vir Huisge-noot-lesers ’n dieet te skep waarmee jy die vakansie jou bord vol kan skep, maar steeds gewig verloor. Die eet-meer-weeg-minder-dieet gaan daaroor om ’n groot eet-lus op die gesonde manier te bevredig. S

XXXX

XXXX

X XX

XXX

1

23

4

Begin deur te ver-staan watter kos-se (en porsies van

die kosse) min kilojoules bevat en watter baie sodat jy kan weet waarvan jy baie kan eet en wat jy tot die minimum moet beperk.

Hou meestal ge-sonde “gratis” kossoorte in jou huis.

Beplan jou etes vooruit sodat dit vir jou en jou ge-

sin maklik is om die maal-tye te eet.

Begin aktiewer raak in jou alle-daagse lewe.

HOE BEGIN ’N MENS MET DIE DIEET ?

GEBRUIK DI ‘E GESONDE, SLIM INKOPIELYS:

HOE OM VIR DIE DIEET VOOR TE BEREI Kyk in jou kaste en gee die ongesonde kosse soos sjo-kolade, aartappelskyfies en koekies weg of pak dit agter in jou kas en buite maklike bereik.

Mieke Vlok (23), joernalis: ““Ek reageer goed op doel-witte en sal daarom graag die eetplan wil aanpak en deursien om te kyk of dit vir my ook werk. Ek beskou nie myself as oorgewig nie, maar het pro-bleemareas waar ek kan doen met ’n kilo of twee minder. ”

blaarslaai roket spinasie komkommer tamaties kersietama-ties

aspersies artisjokke broccoli blomkool-blommetjies

seldery Brusselse spruitjies

boon-tjiespruite

kool suikerertjies groenbone sampioene skorsies

vla-pam-poentjies

murgpam-poentjies

rooi/geel/groen soe-trissies

preie radyse sprietuie rooi-uie uie vars knoffel vars bran-drissie

wortels beet pampoen botterskorsie soetmielies en grasuie

stokvis seekat snoek tuna engelvis dorado Atlantiese haring

elf knorhaan

hottentot kabeljou makriel monnikvis santer forel geelstert oesters blou mossels

Avokado-, olyf- en ka-nola-olie

kanola-mar-garien

amandels okkerneute macadamia-neute

kasjoeneute

pampoens-aad

sesamsaad sout-en-sui-kervrye grondboon-botter

macadamia- of amandel-botter

vetvrye maaskaas

ricottakaas

vetvrye melk

vetvrye vla

Ontvelde hoender

volstruis wildsvleis maer vark-vleis

kanola-eiers droë bone en lensies

tofoe keker-ertjies

Volgraanpas-ta

wilderys patat quinoa vol-graan-koes-koes

pêrelgort bulgurkoring saadbrood multigraan-rolletjies

koring- en ryskoekies

koring- en ryswafelkoe-kies

waterkoekies Ryvita en Provita

springmielie-pitte

gerolde ha-wer

versnipperde vesel

All Bran en hawerse-mels.

bloubessies swartbessies appels lemoene perskes pere druiwe piesang waatlemoen spanspek nartjies pomelo mango’s kersies kiwivrugte turksvye

pynappel appelkose pruime, vye koejawels papaja lietsjie frambose somer-bessies

moerbeie aarbeie kaalperskes granadilla, granate

pruimedante kwepers

Kaneel vanielje-ek-strak

vars kruie (kruisement, basilie, kol-jander, ro-ket, pieter-sielie, vinkel, origanum, tiemie)

suurlemoen lourierblare swartpeper

borrie masala kerriepoeier koljan-dersaad

komynsaad paprika mosterd-poeier

balsemieke asyn

rooiwynasyn brandrissie-vlokkies

VARS GROENTE

VARS VIS EN SEEKOS SOOS OP SASSI SE GROENLYS

OLIES, SMERE EN GESONDE VETTE

VARS VRUGTE

GEURMIDDELS

SUIWEL

MAER PROTEÏEN, PROTEÏEN-AL-TERNATIEWE EN SUIWEL

VOLGRANE EN STYSELATIGE KOOLHIDRATE

*SASSI SE GROENLYS WORD VIR VERBRUIKERS SAAMGESTEL. DIT IS ’N LYS VAN SPESIES VAN RELATIEF GESONDE EN GOED BESTUURDE VISBEVOLKINGS EN DIE BESTE KEUSE VIR VOLHOUBARE GEBRUIK. BESOEK SASSI SE WEBTUISTE BY WWW.WWFSASSI.CO.ZA OM TE KYK OF ’N VIS OP DIE GROENLYS IS. JY KAN OOK ’N SMS MET DIE VIS SE NAAM NA 079-499-8795 STUUR EN SASSI SAL DAN VIR JOU ’N SMS TERUGSTUUR MET DIE VIS SE STATUS. SASSI SE SAKGIDS EN BOEKIE IS BY WWW.PANDA.ORG.ZA/SASSI TE KRY.

* KOOP ALTYD SEISOENGROENTE EN -VRUGTE AS JY KAN. DIE GROENTE EN VRUGTE SAL EFFENS GOEDKOPER WEES EN MEER VITAMIENE EN MINERALE BEVAT.

KENNER: Brigitte Leclercq RD at Panorama Dietitians, [email protected] volgende week se Huisgenoot vir jou sewedag-eetplan.

ONS TOETS DIT

582 | 4 DESEMBER 2014 huisgenoot.com huisgenoot.com 4 DESEMBER 2014 | 583

3: DIE EET-MEER-WEEG-MINDER-DIEET WEEK 1

Ons plaas oor ’n tydperk van 12 maande elke maand ’n nuwe dieet sodat jy die een kan kies wat die beste by jou lewe, kosvoorkeure en dieetbehoeftes pas.ELKE MAAND KRY JY:> Week 1: ’n Nuwe dieet. > Week 2, 3 en 4: ’n Eetplan vir die week PLUS ’n paar resepte PLUS kenners se wenke. Moenie ’n enkele uitgawe misloop as jy tussen 2 en 4 kg per maand wil afskud nie. Ons kan nie wag om jul suksesstories te hoor nie!

HG LEEFSTYL

Page 2: you afr week 1

584 | 4 DESEMBER 2014 huisgenoot.com