begin grou!

Post on 15-Aug-2015

24 Views

Category:

Spiritual

1 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

BEGIN GROU!2 Kon 3:5-18

Joram het God nie gedien nieJoram kry hulp Joram sien net die negatiewe

Josafat soek God2 Kon 3:11

En Jósafat vra: Is hier nie ‘n profeet van die HERE,

dat ons deur hom die HERE kan raadpleeg nie?

2 Kon 3:12 Daarop sê Jósafat: By hom is die woord van

die HERE.

2 Kon 3:17 Want so spreek die HERE: Julle sal geen wind sien nie, en julle sal geen reën sien nie, en tog

sal hierdie dal vol water word, sodat julle self en julle vee en

julle ander diere kan drink.

2 Kon 3:18 Ja, dit is nog te gering

in die oë van die HERE: Hy sal ook die

Moabiete in julle hand gee.

God is groter as ons probleemDie ongehoorsames word ook bevoordeelWanneer God se kinders Hom dien, word die hele land bevoordeel

2 Kon 3:16 en hy het gesê: So spreek die HERE: Maak hierdie dal

vol gate.

Begin grou!As God so sê, grou ek

2 Kon 3:20 En die volgende môre, .... kom daar meteens water van die kant van Edom af, sodat die land vol water

geword het.

Jou dal sal vol water wordBegin grou

top related