letterkunde- ondersteuningskomitee 21 februarie 2015 ronel ... · thank you enkosi kakhulu . title:...

Post on 22-Aug-2020

7 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

Letterkunde-

Ondersteuningskomitee 21 Februarie 2015

Ronel Foster

LOK

• Oorspronge: – Letterkundesimposium by die Univ Stellenbosch – prof

Johan Smuts, dr Piet du Toit, dr Ronel Foster – Studiegidsprojek by UWK – prof Wium van Zyl

• Stigterslede: – Universiteite: Proff Wium van Zyl, Chris van der

Merwe, Ronel Foster – WKOD: Mnre Richard Stanley en Gerald Davids; me

(nou dr) Beryl Botman e.a. (vul asb aan) – Komitee het uitgebrei en ander rolspelers het

bygekom, ook onderwysers

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

LOK (vervolg)

• Hoofsprekers: Proff André P Brink, Neville Alexander, Etienne van Heerden, Russel Botman; Dido e.a. (vul asb aan)

• Kulturele aanbiedings: Loit Sôls; Kunstekaap-akteurs (vul asb aan)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch,

tensy anders aangedui

Plek en bywoning

1993-1997 Letterkundesimposium

US 80 en 120

1997: Stigting van LOK

1998 UK 220

1999 UWK 320

2000 US 400-450

2001 UK

2002 UWK

2003 US

Vanaf 2004 UWK 600-650

‘Swart’ Afrikaanse poësie: Die “struggle” om vryheid en

erkenning

Ronel Foster

Met spesifieke verwysing na die werk van Ronelda Kamfer en Nathan

Trantraal

Velerlei “struggles”

• Die struggle teen apartheid

• Die struggle oor rassediskriminasie

• Die struggle oor taal

• Die struggle oor plek

• Die struggle oor publikasiemoontlikhede

• Die struggle van die vrou

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Inleiding: Oorsig en kontekstualisering

• Agtergrond en terminologie • Die eerste Afrikaanse digters van kleur

– Adam Small – Achmat Dangor

• Die jare sewentig en tagtig – die “struggle” – Patrick Petersen – Peter Snyders

• Die jare ná sewentig en tagtig – Diana Ferrus – Ronelda Kamfer – Nathan Trantraal

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Dokumente

Die volgende dokumente word aan onderwysers beskikbaar gestel:

• Hierdie PowerPoint-aanbieding

• Word-dokument (11 bladsye)

• Enkele gedigte met vertalings

Kopiereg © Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch (tensy anders aangedui)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Agtergrond en terminologie

LW Hierdie deel van die PowerPoint het betrekking op die Word-dokument van 11 bladsye

• Huidige bevolkingsamestelling:

– Ras

– Moedertaal

• Terme:

– Strydpoësie

– “Swart” Afrikaanse poësie

– “Sonbesie”-poësie

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch,

tensy anders aangedui

Kontekstualisering

• Afrikaans < 17de eeuse Hollandse variant van Nederlands

• “Afrikaans” (in Nederlands “Zuidafrikaans”) = “African”/taal van Afrika

• Britse besetting (1795-1803; 1806): verengelsingsbeleid

• 1925 Afrikaans ampstaal naas Engels

• 1994 Elf amptelike tale

• Engels = amptelike kommunikasie; taal van sakewêreld

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Afrikaans

• ‘Taal van die onderdrukker’

• ‘Taal van die onderdrukte’

• ‘Standaard’-Afrikaans

• Hiernaas variante soos:

‘Kaapse Afrikaans’ (ook bekend as ‘Bruin Afrikaans’ of ‘Maleier-Afrikaans’)

Karoo-Afrikaans

Ensovoorts

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch,

tensy anders aangedui

Die eerste Afrikaanse digters van kleur

• Adam Small

• Intellektueel

• Taal:

– Standaardtaal in byvoorbeeld liefdesverse

– Kaaps in politieke verse

• Stilswye, terugkeer en erkenning

• Kritiek deur Nathan Trantraal

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Intertekstuele gesprek:

• Adam Small en Achmat Dangor:

–“Bulldozer”-gedigte

• Dangor = verteenwoordiger van digters wat hoofsaaklik in Engels skryf

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Apartheid en Distrik Ses

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/1/12/ApartheidSignEnglishAfrikaans.jpg

http://storage.thewhig.com/v1/dynamic_resize/sws_path/suns-prod-images/1297522815090_ORIGINAL.jpg?quality=80&size=650x&stmp=1391642646920

http://cainsa.files.wordpress.com/2

010/12/district-six-before.jpg

http://lynnssite.files.wordpress.com/2013/06/district-six1.jpg?w=640

Htt

http://www.sahistory.org.za/sites/default/files/images/20130221_Forced%20removals%20District%20Six.jpg

http://www.stevebloom.com/image

s/b/000052-SB1.jpg ©

Adam Small

“Die bulldozer’s, hulle’t gakom” Raadpleeg gedig in bundel of in Foster en

Viljoen se Poskaarte.

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Achmat Dangor “Bulldozer IV”

Raadpleeg gedig in bundel of in Foster en Viljoen se Poskaarte.

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Die jare sewentig en tagtig –

die “struggle” • Patrick Petersen se rol in die literêre sisteem

• Peter Snyders: gedigte oor

taal en identiteit

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

“Of hoe?” (Brekvis met vier)

Raadpleeg gedig in bundel.

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Die jare ná sewentig en tagtig

• Diana Ferrus: gedig oor

Sarah Baartman

• Ronelda Kamfer en

• Nathan Trantraal:

Die lewe in die township

https://louisville.edu/peace/images/DianaFerrus.jpg

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

ʼn Dubbele diaspora???

1. Diaspora as gevolg van Nederlandse en Britse kolonisasie (slawerny; Indiese werkers)

2. Diaspora in die 20ste eeu, spesifiek as gevolg van die Groepsgebiedewet van 1950

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Robin Cohen

• South Africa = “that most difficult of countries to classify and typologise”

(Global diasporas, p. 75)

Diaspora, verplasing (displacement), ontworteling a.g.v. grondonteiening, oorloë,

vervolging, ens.

Ook “diaspora” in metaforiese sin

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Ronelda Sonnet Kamfer

Noudat slapende honde (2008)

grond / Santekraam (2011)

Nathan Trantraal

Chokers en survivors (2013)

bell hooks

• Gebore Gloria Watkins

• Amerikaanse filosoof en feminis

• Sy skryf haar naam en van met kleinletters

• “Choosing the Margin as a Space of Radical Openness” (hooks 1989/2007:203)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

bell hooks

Links: http://www.notablebiographies.com/images/uewb_05_img0351.jpg Regs: http://www.eomega.org/sites/default/files/images/headshots/hooks%20bell%20Web.jpg

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

bell hooks: “Choosing the Margin as a Space of Radical Openness”

Within complex and ever shifting realms of power relations, do we position ourselves on the side of colonizing mentality? Or do we continue to stand in political resistance with the oppressed, ready to to offer our ways of seeing and theorizing, of making culture, towards that revolutionary effort which seeks to create space where there is unlimited access to the pleasure and power of knowing, where transformation is possible? This choice is crucial. It shapes and determines our response to existing cultural practice and our capacity to envision new, alternatieve, oppositional aesthetic acts. It informs the way we speak about these issues, the language we choose. Language is also a place of struggle.”

Ronelda Kamfer

• Eerste bundel: Standaardvariant, met heelwat Engelse woorde, slengtaal en enkele uitdrukkings in Kaapse Afrikaans

• Tweede bundel: – Standaardvariant

– Kaapse Afrikaans

– Uitdrukkings in Nederlands

– Uitdrukkings in Arabies

– Uitdrukkings in die Overbergse variant

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Nathan Trantraal

• Kaapse Afrikaans, foneties geskryf

• Uitdaging vir wit Afrikaanssprekendes om dit te lees en te verstaan

• Moeilik om te vertaal

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Motto’s

• Kamfer: Dylan Thomas, Derek Walcott, Charles Bukowski, en ander

• Trantraal: William Blake, Craig Finn, en ander

• Albei het ‘n hekel aan elitistiese vorme van die Afrikaanse literatuur (hoogliteratuur)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Die lewe in die township

• Outobiografiese elemente • Kaapse Vlakte • Karakters: werkersklasmense, gewone mense,

huisvroue, kinders • Ook: dwelmverslaafdes, prostitute, bendelede,

ens. • Politieke ongeregtighede • Narratiewe (verhalende) inslag – ekonomiese

lyding, vernedering, ontberinge, swaarkry, armoede, honger, asook pogings om te oorleef

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Die lewe in die township (vervolg)

• Kamfer: “Vergewe my, maar ek is Afrikaans”

• Trantraal: “chokers & survivors” = Kaaps- Afrikaanse uitdrukking vir brood met grondboontjiebotter en konfyt

• Trantraal: eerste gedig, “Voorwoord”

• Taal waarin uitbeeldings beslag kry

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

“Voorwoord”

Soek gedig in sy bundel.

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Dubbele diaspora

• Eerste diaspora: Weinig gedigte

• Tweede diaspora: Groepsgebiedewet – gedigte oor

–Distrik Ses (Adam Small se bundel Oos wes tuis bes Distrik Ses, met foto’s deur Chris Jansen)

– Segregasie in dorpe: afsonderlike woonbuurte; lokasies, townships

– Skipskop

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Ronelda Kamfer se tweede bundel

• Skipskop in die Overberg-gebied

• “Skipskop” = Pleknaam; heuwel vernoem na die vele skipbreuke wat al daar plaasgevind het

• Mense (bruin én wit) moes trek toe missieltoetsterrein in omgewing opgerig is

• Ook haar grootouers en familie moes trek

• Sy spreek kritiek uit oor David Kramer se liedjie – beskou u haar kritiek as geldig?

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch,

tensy anders aangedui

Ander tekste oor Skipskop

• David Kramer se “Skipskop”

• Marius Swart se “Die krap op Skipskop” in Nuwe stemme 4.

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

David Kramer: “Skipskop”

http://thebaxterblog.files.wordpress.com/ 2011/05/david_kramer.jpg http://www.davidkramer.co.za/popups/lyrics/ solongskipskop.htm

[…] pak op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg, ver van hier weg skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op swaarkry lê net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore, op die plek skipskop nes my pa en sy pa ook. […]

Cohen se model Indien Cohen se model betrek word:

• Albei soorte diasporas = “victim diasporas”/slagofferdiasporas

Eienskappe:

• Cohen stel ʼn lys eienskappe op van die diasporagroepe (verplaaste, ontwortelde mense) wat hy regoor die wêreld bestudeer het.

• Kan dit van toepassing gemaak word op Suid-Afrika en die skryfwerk van swart Afrikaanse skrywers?

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Cohen se model

• Eienskappe

– Traumatiese verskuiwing, ontworteling

–Kollektiewe herinnering aan en mite oor die “tuisland”/oorspronklike tuiste

– Tuiste van die voorouers word geïdealiseer

–Kollektiewe onderneming tot handhawing en restourasie (in 1994 is die Restitution of Land Rights Act van 1913 geskrap)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Cohen se eienskappe (vervolg)

– Sterk etniese bewussyn; algemeen gedeelde geskiedenis; oordrag van kulturele en religieuse erfenisse; geloof in ʼn gesamentlike lot

– Mites (die verlede kry mitologiese dimensies) – Enklaves van (bruin) mense (agv segregasie);

empatie en solidariteit met rasgenote in die res van die land

– Moontlikheid van ʼn eiesoortige, kreatiewe en verrykende lewe in die “nuwe” land (Het dit al ‘n werklikheid geword?)

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

Ten slotte

Watter struggles kom nog voor in die skryfwerk en menings van eietydse bruin/swart digters?

Dink na:

• Die struggle teen apartheid?

• Die struggle oor rassediskriminasie?

• Die struggle oor taal?

• Die struggle oor plek?

• Die struggle oor publikasiemoontlikhede?

• Die struggle van die vrou?

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch,

tensy anders aangedui

Bronne Cohen, Robin. 1997. Global diasporas: An introduction. Londen: UCL Press & Seattle: University of Washington Press.

Foster, Ronel en Louise Viljoen.1997. Poskaarte. Beelde van die Afrikaanse poësie sedert 1960. Kaapstad: Tafelberg Uitgewers en Human & Rousseau

hooks, bell. 1989. Choosing the Margin as a Space of Radical Openness. The Journal of Cinema & Media 36:15.

Kraan, Tiny. 2013. Anti-apartheid anthologie. Een bloemlezing uit Afrikaanse gedichten uit de apartheidsperiode. Leiden. Beskikbaar by: http://www.zuidafrikahuis.nl/sites/default/files/Kraan%20-%20anti-apartheid%20anthologie.pdf

© Ronel Foster, Universiteit van Stellenbosch, tensy anders aangedui

DANKIE THANK YOU

ENKOSI KAKHULU

top related