b ethlehem, v rystaat | 083 301 9090 | steinstud@mw eb .co .za

23
WERNER STEINHÖBEL & SEUNS | Bethlehem, Vrystaat | 083 301 9090 | [email protected] | Stein Stud Boran STN 14-32 (MAGNUM X FN 10-1044) KALEB BAR11-69 (KHAN X CI 8-18) STN 15-16 (KALEB X JDH 12-04) DELTA STN 13-04 (EG 09-37 X CDH 09-51) STN 14-36 (E 06-05 X NJS 11-80) CFH 12 -17 (SPIERMEESTER X CFH 06-873)

Upload: lamthien

Post on 29-Jan-2017

227 views

Category:

Documents


10 download

TRANSCRIPT

WER

NER

STE

INH

ÖB

EL &

SEU

NS

| B

ethl

ehem

, Vry

staa

t |

083

301

9090

| s

tein

stud

@m

web

.co.

za |

Ste

in S

tud

Bora

n

STN

14-

32 (M

AG

NU

M X

FN

10-

1044

) K

ALE

B BA

R11-

69 (K

HA

N X

CI 8

-18)

STN

15-

16 (K

ALE

B X

JDH

12-

04)

DEL

TA S

TN 1

3-04

(EG

09-

37 X

CD

H 0

9-51

)

STN

14-

36 (E

06-

05 X

NJS

11-

80)

CF

H 1

2 -1

7 (S

PIER

MEE

STER

X C

FH 0

6-87

3)

MARIUS MEYER | 082 921 2958 | [email protected] | CHRISTO MEYER | 083 459 3936RIETVLEI | MOSSELBAAI

www.sterkfonteinfarms.co.za

Khan MHB 04-27(KPO 786 x Mutura 5761)

Khan MHB 04-27Khan MHB 04-27

Sterkfontein Borane Welcomes Khan!

Owners: Bar Circle, Bos Blanco, Fleetwood Farms, Strekfontein Borane

Contact:Dylan Meintjes• 072 892 6347• [email protected]

Rohan Meintjes• 082 444 2756• [email protected]

68 2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

If “Plan A” didn’t work.The alphabet has 25 more

letters!! Stay Cool!

692016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

BruselloseBrusellosevir diere en mense?

Wat is die gevare van

VRAAG:

Waarskynlik minder as 15% van verse wat jaarliks gebore word, word teen brusellose ingeënt, hoewel die siekte ’n openbare gesondheidsrisiko inhou en internasionale handel in beeste en hul produkte benadeel, sê ’n kenner van gesondheid in beeskuddes. Bees-brusellose het ’n bedreiging vir die nasionale kudde geword en ons staan

en toekyk. Niemand verklaar meer die status van hul kuddes nie en daar is al doodsdreigemente by veilings geopper wanneer daarop aangedring word om beeste te toets, sê dr. Willem Schultheiss, voorsitter van die

Veegesondheid-en-produksiegroep (VGPG) van die Suid- Afrikaanse Veterinêre Vereniging.

Hy het vroeër vanjaar op die VGPG se kongres op Gariep gesê veeartse moet ’n leierskaprol speel wanneer dit by brusellose kom. “Biosekerheidsbeheer van brusellose moenie op boere se voorwaardes geskied nie, dit moet ingevolge staatsveeartsbeleid toegepas word. Elke plaas vereis ’n unieke stel maatreëls om verspreiding binne die kudde te voorkom.

“Daar behoort ’n verpligte doelwit te wees om die siekte uit te roei, maar dit is onmoontlik in hierdie land omdat die erns van die siekte onderskat word, elke kudde nie jaarliks daarvoor getoets word nie en geen beheer oor die beweging van beeste uitgeoefen word nie.”

Hy sê die onderhouding van ’n brusellose “skoon” kudde verg jaarlikse toetsing, inenting en die uitskot van draer-diere.

ANTWOORD

DEUR: Isabel Stoltz ([email protected])

70 2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

Brusellose

Die Bees-brusellose-skema is in 1979 deur die direktoraat dieregesondheid van die Departement van Landbou ingestel en daarvolgens móét alle verse tussen die ouderdom van vier maande en agt maande met S19-entstof ingeënt word.

’n Enkele inenting beskerm egter slegs 65% van die kudde, en herinenting van verse met RB51 voor hul eerste kalf word aanbeveel om hul immuunstelsel verder te versterk. Dit is veral belangrik in gebiede met ’n hoë voorkoms van die siekte en waar bestryding in omliggende gebiede swak is.

Skraagdosisse met S19 of die gebruik daarvan in volwasse koeie is onwettig omdat dit vals positiewe diagnostiese toetse veroorsaak. Met inenting vóór die ouderdom van vier maande kan passiewe immuniteit van maternale oorsprong voorkom dat beskerming teen aborsie posvat.

Omdat ingeënte verse se beskerming teen aborsie vanaf die ouderdom van sowat vier jaar begin afneem, word aanbeveel dat volwasse koeie van ongeveer vier jaar tot vyf jaar ouderdom jaarliks tussen 30 dae en 40 dae nadat hulle gekalf het, met RB51 heringeënt word (nie vroeër nie omdat dit nie goeie immuniteit sal verseker nie en ook nie later nie omdat dit besetting kan benadeel).

Volgens Schultheiss bied nie een van die brusellose-entstowwe absolute beskerming teen die siekte nie. “Inenting is slegs ’n hulpmiddel wat deel uitmaak van die totale strategie teen bees-brusellose. Dit verg dieselfde volgehoue toewyding as inenting om te voorkom dat beeste blootgestel word aan van die verspreiding van brusellose binne ’n kudde.”

Omdat die entstof slegs beskerming teen aborsie bied en nie keer dat beeste sero-positief raak nie, bevraagteken boere soms die nut van inenting. As ’n bees positief toets, is dit ’n aanduiding dat daardie bees aan die Brucella-bakterieë blootgestel is. Inenting sal nie positiewe toetse voorkom nie, maar help om die verspreiding te beperk. Die voordele van die voorkoming van aborsie weeg swaarder as dié van ’n koei wat aborteer, die omgewing besmet en lewenslank positief bly, ’n verlaagde melkopbrengs en langer nie-dragtige tydperke het wat leeftydproduksie benadeel, sê hy. Besmette kuddesIn gevalle van kuddes wat positief toets, moet boere aanbevelings van die staatsveearts volg. Beeste kan net met ’n Rooi Kruis-vervoerpermit vir slagdoeleindes die plaas verlaat.

Schultheiss sê Brucella-bakterieë kan vir tot twee maande in droë grond oorleef, vir tot agt maande

in water besmet met ontlasting en in geaborteerde fetusse in die skadu en vir tot vier maande in mis.

Vir solank daar positiewe beeste in die kudde is, moet streng biosekerheidsmaatreëls toegepas word om te voorkom dat die siekte verder versprei. Boere moet die volgende doen:• Skei die positiewe en negatiewe beeste van mekaar

– minstens kort voor hulle kalf, wanneer hulle kalf en 40 dae nadat hulle gekalf het en ook met melktyd in melkbeeskuddes wanneer die positiewe koeie laaste gemelk moet word voordat jy die melkmasjien ontsmet.

• Vermy kalfkampe op gras omdat dit die konsentrasie van besmetting bevorder. Laat positiewe koeie apart op sement met beddegoed kalf. Ontsmet die omgewing ná elke kalf wat gebore word.

• Biesmelk van besmette koeie moet nie aan kalwers van skoon koeie gevoer word nie.

• Vernietig besmette materiaal en verbrand dit onmiddellik voordat honde, katte, jakkalse of ander aasdiere wat aan nageboorte of geaborteerde fetusse vreet, die Brucella-bakterieë deur hul mis kan uitskei en versprei. Geen honde of katte behoort in die voerskuur toegelaat te word nie. ’n Besmette nageboorte kan op dié manier in die mengwa beland en baie koeie via die rantsoen besmet.

• Doeltreffende vliegbestryding is noodsaaklik, veral in die kalwerhokke en in versgroepe. Dit is belangrik om koeie se kalfgeriewe so ver moontlik van die kalwerhokke en verskampe te verwyder. Vlieë wat op besmette materiaal gesit het, kan ’n koei via die oogslymvliese besmet. Die bakterieë kan ook op dié manier na ’n kalf oorgedra word voordat dit op die ouderdom van vier maande tot agt maande vir die eerste keer ingeënt word. Verse word op die ouderdom van 18 maande vir die eerste keer serologies getoets. Indien hulle dan positief toets, kan die entstof verkeerdelik as ondoeltreffend geblameer word.

• Gebruik aparte toerusting (byvoorbeeld kruiwaens, grawe, ens.) vir positiewe en negatiewe beeste. Spuite vir brusellose-entstof moet ook nie vir ander inentings gebruik word nie. Schultheiss sê hy het by boere geleer om die brusellose spuit rooi te verf sodat dit nie per ongeluk vir iets anders gebruik word nie.

• Maak gereeld voer- en waterkrippe skoon indien besmetting deur geboortevloeistowwe plaasvind.

• Die siekte kan ook versprei op veilings waar melkbeeste en ander beesrasse in dieselfde kraal aangehou word.

Schultheiss sê ’n geslote kudde sluit nie die risiko van

712016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

besmetting met brusellose uit nie. Die belangrikste vrae wat boere hulself moet afvra, is: • Wat is die brucellose-status van aangrensende

kuddes?• Hoe goed is die biosekerheidsmaatreëls in my kudde?• Hoe dikwels word serologiese toetse gedoen en wat

was die jongste uitslag?• Watter maatreëls word toegepas ná ’n aborsie of die

voorkoms van ’n positiewe toets om verspreiding te voorkom?

Riglyne hoe om ’n kudde te bestuur wat ten volle ingeënt is, maar positief raak, behoort baie duidelik deur die staatsveearts voorgeskryf te word in oorleg met die boer en sy of haar private veearts. As ’n ingeënte kudde positief raak, beteken dit nié dat die entstof nie gewerk het nie. Dit is bloot ’n aanduiding dat die beeste aan die brusellose-bakterieë blootgestel was. Nietemin behoort ’n boer so ’n kudde as “positief” te beskou en hy moet die biosekerheidsplan streng navolg. Hertoetsing in so ’n positiewe kudde is noodsaaklik.

Ten slotte, baie navorsing oor brusellose kort nog. Die waarde van inenting is egter dat dit aborsies beperk en dus ook die verspreiding van bakterieë. Siekte ook gevaarlik vir menseWêreldwyd word meer as 500 000 gevalle van brusellose per jaar aangemeld. Omdat dit ’n siekte is wat na mense oorgedra kan word (soönose), moet die mediese professie meer aandag daaraan gee, sê dr. Willem Schultheiss,

voorsitter van die Veegesondheid-en-produksiegroep van die Suid-Afrikaanse Veterinêre Vereniging. “Dit is ’n openbare gesondheidsrisiko en alle mense wat moontlik blootgestel kon wees en verkouesimptome toon, behoort vir brusellose getoets te word.”

Bees-brusellose is hoogs aansteeklik vir mense wat besmet raak deur kontak met besmette, geaborteerde fetusse, baarmoederafskeidings ná geboorte en die inname van ongepasteuriseerde melk.

Dit staan bekend as wisselkoors (“undulent fever”), wat maklik verwar word met siektes soos griep en dikwels nie reg gediagnoseer word nie omdat die simptome meestal nie-spesifiek is, sê hy. Dit sluit in chroniese gewrig- en spierpyn, wisselende koors, moegheid, depressie, nagsweet, orgitis by mans en aborsies by swanger vroue.

Mense met chroniese brusellose ondervind lae rugpyn, hepatitis, hartklep- en breinvliesontsteking.

Schultheiss sê hoe gouer die siekte gediagnoseer word, hoe beter is die kanse op herstel. ’n Beproefde behandeling is ’n samestelling van doksisiklien en streptomisien. Behandelings laat in die verloop van die siekte is minder suksesvol.

Hierdie artikel het in die Lanbouweekblad verskyn.

“Spe

c”ta

cula

r cat

tleG

ERR

IT E

N E

STI P

OTG

IETE

R • O

os-L

onde

n • S

el:

083-

659

8286

• E-

pos:

ger

ritp@

lant

ic.n

et

BloodlineBORAN

Zippo LamprechtDewetsdorp | Smithfield | Ladybrand

082 396 9071 | 082 492 [email protected]

LNR Nasionale jong stoet teler van die jaar

toekenning

Vrystaatse streekwenner van SA Stamboek se

Elite-Vleisbeestoe- kennings met ons

Elite-Goud stoettoekenning

Verskeie Elite Platinum tot Brons koei toekennings

GEMIDDELDE:BLOODLINE: OEK30 MNDE

TKP 379 DAERAS: OEK 33 MNDE

TKP 413 DAE

Barbarian: K6K3534 X J5C1401 X K6K2459 X R14 Punch: K6K3534 X KPO1082

ONLY THE STRONG...MOST FERTILENET DIE GEHARDSTE...VRUGBAARSTE

Quentin & Marisa de BruynVastrap Farm, Ladybrand, Eastern Free State

(051) 924-2424 • 084 5924 245 • [email protected]

w w w. va s t r a p b o r a n . c o m

Vastrap Boran was awarded the Dave Green Memorial trophy for the best man-aged medium-sized Boran herd in South Africa in 2015. The award not only cele-brates our animals, but also credits good administration and data capturing. We also received an Elite-Gold certificate from SA Studbook for exceptional perfor-mance in the beef cattle industry. It is fantastic to be acknowledged and to know that our work and passion are paying dividends! Other 2015 highlights were:

• Vastrap bred animals won all four categories at the 2015 Boran Expo.• Our performance tested 3-year old bulls sold for an average price of R45’000

at the 2015 Vastrap Auction (21 bulls sold). Thank you to Quentin Oosthui-zen (Heritage Boran) for purchasing the stunning bull, Celcius VST 12-36 for

R130’000. • Thank you to Rohan & Dylan

Meintjies (Sterkfontein Borane) for purchasing

Ginger VST 13-28 for R170’000,

a new re-cord for a

Vastrap heifer!

4th Vastrap Boran Production Sale

Friday, 19 August 2016 @ 11h00Vastrap Farm, Ladybrand

Jackie MHB 09-22 (Jackie MHB 05-10 x Khan MHB 04-27)

On Sale: Every pregnant 2009 cow, no exceptions! 20 of our best, performance tested 3-year old (2013) bulls.

w w w. va s t r a p b o r a n . c o m

Odette MHB 09-03(Odette MHB 05-05 x Voorslag TLM 02-03)

Rose MHB 09-09(Rose MHB 06-05 x Voorslag TLM 02-03)

Animals with Vastrap genetics were the winners in each category at the 2015 Boran Expo – best heifer, best young bull, best bull over 3 years old and best cow!

• Groenland Borane, who were huge supporters of the 2014 Vastrap Auction, were well rewarded by winning best senior bull with Goliat MHB 06-47 (see opposite page), best cow and Champion of the Yard with Jackie MHB 07-31.

• The winner of the best young bull was Jaguar VST 12-18 who is definitely a rising star at Vastrap! Based on Jaguar’s good performance at the Expo, his full brother Jester VST 12-20, sold for R80’000 at the 2015 Vastrap Auction.

• The best heifer was Ginger TZ 13-05 the result of an embryo that Theo van Zyl (Faurzyl) bought from us. After her good showing at the Expo, her full sister Ginger VST 13-28, sold for R170’000 at the 2015 Vastrap Auction.

w w w. va s t r a p b o r a n . c o m

Vastrap genetics impressat 2015 Boran Expo

Jackie MHB 07-31(Jackie MHB 05-06 x Khan MHB 04-27)

Jaguar VST 12-18(Jackie MHB 05-08 x Co-Jack CI 08-30)

Ginger TZ 13-05(Ginger MHB 06-48 x Khan MHB 04-27)

Ginger VST 13-28(Ginger MHB 06-48 x Khan MHB 04-27)

Goliat MHB 06-47(NDA 9 x KPO 303)

Griffen MHB 06-24(NDA 9 x KPO 303)

Husky MHB 07-09(Voorslag TLM 02-03 x Hope MHB 04-11)

Ollie MHB 05-13(K6K 3094 x KPO 1698)

Vastrap Stud Sires

Rustin MHB 06-30(Marula 25 x KPO 21)

Khan MHB 04-27(KPO 786 x ADC 5761)

Vastrap Boran has had some impressive stud sires - tried and tested bulls that have produced exceptional quality

offspring. Some of their 3-year old sons will be on offer at the 2016 Vastrap Auction. We pride ourselves in delivering hard muscular bulls that

are broad in the chest, have strong straight backs and are highly adaptable.

FRAPJEAN

BORAN

G o d ’ s g i f t t o C a t t l e m e n

FRAPJEAN

BORAN

G o d ’ s g i f t t o C a t t l e m e n

HOT 070 005 JH 100 065 UYS 130 044 JRS 060 005

FRAPJEAN

UYS 100 522

FRANCOIS UYSWELGEGUND BOERDERY • FICKSBURGFrancois: 083 455 [email protected]

UYS 130 044 JRS 060 005

HEAVITREE - HALF

VAAR: Z 06-056MOER: CFH 07-058MJP 14-002ASPETAT

VAAR: SX 10-01MOER: EM 11-120MJP 15-023TURBO

VAAR: BO 04-039MOER: JH 09-062MJP 14-009SPIKKELS

VAAR: HVT 98-825MOER: SX 05-001SX 10-001SX10-01

VAAR: KB 15 AMOER: BA 05-30PRB 12-017SENTINEL

VAAR: TLM 02-006MOER: N 04-009N 09-0034DIABLO

VAAR: SX 10-001MOER: K 10-164MJP 15-024LATTÉ

HOEKOM? Want ons kan!

Martin Lourens 072 852 0717 • Epos: [email protected] Marnia Boerdery en Borane • Plaas Rietvallei, Heidelberg, Gauteng, 1438

PraktieseBulbestuurBulbestuurInleiding

‘n Bul is die belangrikste dier in u beesboerdery. Hy maak slegs 3-4% van u kudde uit, maar dra geneties 50% by tot elke kalf wat hy produseer. ‘n Enkele bul kan 40 en meer kalwers per jaar vir u lewer.

DEUR / BY: Arthur M. de Villiers, Arcadia Bonsmaras, Vrede ([email protected])

84 2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

Die nuwe bul op u plaas

Voor die dekseisoen

• Baie belangrik – Toets bulle drie tot ses weke voor die dekseisoen vir vrugbaarheid en doen skede-wasse vir trigomonose en vibriose. Uit ‘n proef waar 10,940 bulle getoets is vir geslagsgeskiktheid in Amerika, was ongeveer 20% nie geskik vir ge-bruik nie. Normaalweg gaan u voor elke deksei- soen ten minste 10% bulle “verloor”. Identifiseer hulle voor die dekseisoen – die koste om dit te doen is baie minder as die kalwers wat “verloor” gaan word omdat dit nie gedoen is nie. Toets selfs die “nuwe” bul ook – al is hy verkoop met ‘n vrug-baarheidsertifikaat – die effek van die stres van die veiling en die vervoer kan sy vrugbaarheid op die kort termyn beïnvloed.

• Selfs in stelsels waar meerbulparings gebruik word, is dit noodsaaklik om semenevaluasie van die bulle te doen want dominante bulle met swak semen kan jonger bulle met goeie semen weg hou van die koeie.

• Gaan bulle deur voor die dekseisoen vir algemene gesondheid en kyk dat hulle struktureel normaal is en dat hulle gang (loopvermoë) op geen manier ongemaklik of abnormaal is nie.

• Spuit die bulle twee maande voor die dekseisoen Vitamien A en Minerale (Multimin + Se + Cu). Bovimin of Embamin en Embavit (word deur die bek gedoseer) is ook handelsname wat gebruik kan word. Hierdie behandeling kan herhaal word na ongeveer twee maande.

• Bulle se kondisie behoort altyd tussen 2,5 en 3,5 uit 5 te wees. Oorvoeding lei tot swaar, onfiks en lomp bulle wie se semen ook gewoonlik onder standaard is. Vet aanpakking in die nek van die skrotum is gevaarlik en lei tot swak termoregulering met die gevolg dat semen swak is.

• Ondervoeding kan ook ‘n probleem wees, maar gewoonlik neem libido eers af voordat semenge-halte beïnvloed word. Indien bulle effens skraal is, begin twee maande voor die dekseisoen om hulle byvoeding te gee. Dit kan wissel van ‘n produk- sielek tot 5 -10kg konsentraat per bul per dag.

• Immuniseer bulle teen drie dae stywesiekte en vibriose – twee maande voor die dekseisoen.

• Indien die “nuwe” bul saam met “vreemde” ander bulle vervoer word, is die ideaal om die bulle nie saam in dieselfde kompartement op ‘n trok te laai nie – veral nie as hulle “los” staan nie – hulle kan baklei op die trok en die ondergeskikte bul kan ook nie wegkom van die bakleier af nie – laai vreemde bulle verkieslik in aparte kompartemente (selfs ook, waar moontlik, bulle wat mekaar ken). Kontroleer tydens die aflaai van die bul of hy enige beserings tydens die vervoer na die plaas opgedoen het. Indien wel, behandel onmiddellik.

• Dit is belangrik dat nuwe, vreemde diere eers vir ongeveer ‘n maand apart van ander beeste loop – dus word hulle in kwarantyn gehou. Hierdie nuwe diere moet met ‘n bosluismiddel wat amitras bevat (verlam die monddele van vatbare bosluise en maak hulle ook dood) asook met ‘n inspuitbare makrosikliese laktoon (beheer bloubosluise en rondewurms) behandel word. Vatbare parasiete wat hulle kon saambring, sal dan beheer word. As dit nie gedoen word nie kan parasiete van ander plase en omgewings op die plaas gevestig word.

• Sorg dat die bul (veral as dit net een bul is) afgelaai word in ‘n veilige kamp (met goeie drade) saam met ‘n ander bees of twee om hom geselskap te hou. Hierdie kan ‘n speenkalf of bv. ‘n jong bul wees – wat ook met bg. middels behandel is. Skoon water en goeie weiding sal hom dadelik

meer rustig maak. Maak seker hy kry die water. Laat die bul met rus vir ten minste twee dae.

• Die bul kan beperk of omvattend verseker word en/of u kan semen tap van die bul indien dit spesiale genetika is. Indien bulle ingebring word vanaf ‘n siektevrye area na ‘n area waar siektes soos hartwater, rooiwater, galsiekte ens. endemies is, verseker eerder die bul omvattend vir ‘n jaar.

• Skakel die bul dadelik in u normale dip-, doseer- en inentingsprogram in – onafhanklik van wat die vorige eienaar gedoen het.

• Indien die bul baie vet is – kry hom stelselmatig van die kragvoer af: Eerste week 8 kg/dag, tweede week 4kg/dag, derde week 1kg/dag saam met sy toekomstige lek ad lib., vierde week net sy normale lek.

• As dit moontlik is, hou die nuwe bul weg van ander bulle totdat hy by sy koeie kom d.w.s. die bul behoort eers vir ‘n seisoen te werk voordat hy in die groter bultrop geplaas word.

• Onthou dat ‘n bul tande wissel tussen 2 en 2,5 jaar. Hy kan dus gewig verloor as hy moet aanpas in sy nuwe omgewing, in gemiddelde weiding loop en nog moet dek ook.

• Die ideaal is om die bul twee maande of langer voor die dekseisoen begin op die plaas te kry sodat hy in sy nuwe omgewing en voedingstoestande kan aanpas.

852016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

• Observasie van u bulle, veral jong bulle, is belangrik. Kyk of sulke bulle dekbehendig is en ook of hulle libido (dekdrang) het. Jong bulle is aanvanklik onervare, maar binne ‘n paar dae behoort hulle dekbehendig te wees. Daar is gewoonlik 10% bulle met geen of swak libido – identifiseer hierdie bulle en vervang hulle.

• In meerbulparings troppe – sit ouer en jonger bulle saam – nie bulle wat ewe sterk is nie en ook nie minder as 3-4 bulle per 100 koeie nie. Vir ons werk dit om een volwasse bul en twee jong bulle per 75 koeie te gebruik. In enkelbul dektroppe behoort 30 tot 40 koeie per volwasse bul vir drie maande per bul toegedeel te word. Jong bulle met baie potensiaal moet liewer alleen in ‘n groep gebruik word – anders gaan u dalk te min kalwers van hulle aankry.

• Indien ‘n bul ‘n koorsreaksie gehad het a.g.v. rooiwater, anaplasmose, knopvelsiekte, drie-dae-stywesiekte ens. sal sy semen heelwaarskynlik dood wees en dit kan twee maande (selfs langer) neem om reg te kom. Goeie observasie behoort gedoen te word gedurende die dekseisoen om dadelik te weet as bulle siek of beseer is. Vervang dan so ‘n bul. Vrotpootjie gedurende die dekseisoen moet dadelik behandel word want dit

is ‘n baie pynlike toestand en die bul sal nie dek voordat die vrotpootjie gesond en nie meer pynlik is nie – behandel die bul met ‘n langwerkende antibiotika soos deur jou veearts voorgeskryf. Kyk dat bulle gesond bly gedurende die dekseisoen. Beserings a.g.v. bakleiery of ander redes kan ‘n bul uitskakel in die dekseisoen – veral heup-, been- en kloubeserings.

• Hou rekord van die koeie wat gedek word. Ongeveer 60% koeie raak beset in hulle eerste siklus. Indien meer koeie “terugkom” is daar ‘n probleem en dit moet so gou as moontlik geïdentifiseer en reg gestel word. U het nog tyd om die probleem reg te maak – maar u sal gou moet speel. Indien die probleem in ‘n spesifieke enkelbul-parings trop voorkom, vervang onmiddellik die bul. Indien die probleem in ‘n spesifieke meerbulparingstrop voorkom, mag dit moontlik wees dat die dominante bul onvrugbaar of laag vrugbaar is. Probeer om daardie bul te identifiseer en vervang hom onmiddellik.

• Dektroppe behoort nie langs mekaar te loop nie. Bulle baklei deur die draad en ‘n bul met goeie li-bido sal deur ‘n gewone draad breek na ‘n koei op hitte. Met twee jaar oud en jonger bulle kan nog ‘n kans gevat word as die heining baie goed is.

• Honger die bulle uit in aparte sterk krale vir drie tot vier dae (sonder kos of water). Neem die bulle dan een-een na die “bulkamp” waar goeie weiding en skoon water vrylik beskikbaar is. Bulle behoort in hierdie omstandighede te vergeet van die koeie en ook meer lus te wees vir vreet as om te baklei. Die bulkamp moet ook veilig wees sonder te veel klippe, slote en gate, daar moet ook genoeg spasie wees vir bulle om vir mekaar pad te gee.

• Die ideaal is om bulle twee-twee (een ouer en een jonger) te laat loop en nie almal saam in een kamp nie. Veral waardevolle bulle behoort apart gehou te word. In die praktyk gebeur dit egter dat bulle tussen dekseisoene saam gegooi word en die eienaar kan dan nie veel meer doen as oë toeknyp en hoop vir so min as moontlik beserings nie.

• Die bulkamp kan veilig gemaak word deur dubbelheinings (3 meter uit mekaar) te span teen die kante waar daar ander beeste langsaan loop. Elektriese heinings kan ook help – alhoewel meer

nasorg nodig is.• Omdat bulle meer baklei en ‘n groter “persoonlike”

ruimte nodig het – maak voorsiening vir genoeg vreetspasie by die lekbakke of wanneer beperkte aanvulling gedoen word. Tussen 0.5m en 1m per bul behoort voldoende te wees. Omgedopte vragmotor of trekkerbande is goeie lekbakke – dit is onvernietigbaar en kan ook nie die bulle beseer as hulle baklei nie.

• As daar met die bultrop gewerk word – kyk dat al die bulle nie in ‘n bondel gejaag (vasgedruk) word nie – hulle baklei gewoonlik onder sulke omstandighede. Bulle wat mekaar vir maande aanvaar het kan skielik begin baklei as hulle rondgeskuif word – die mooi woord is “verplasingsgedrag”.

• Tussen dekseisoene – moenie bulle almal saam met die melkkoeie of ‘n ander koei laat loop nie. Die bulle kan, deur almal dieselfde koei te dek, mekaar besmet met geslagsiektes.

Gedurende die dekseisoen

Na die dekseisoen

Algemene opmerkings

• Vir elke tien bulle wat u gebruik, is dit raadsaam om een reserwe bul te hê vir bulle wat siek of beseer mag word gedurende die dekseisoen.

• Meeste mediumraambulle kan alreeds op 14 maande gebruik word indien hulle ten minste 420kg weeg, testis ten minste 340mm omtrek het en hulle semen positief getoets is. Hierdie jong bulle behoort 10 – 20 koeie in drie maande te kan dek.

• Normaalweg kan mediumraam Sanga of Bos Indicus tipe bulle gebruik word tot op tien jaar –

ouer bulle kan ook gebruik word, maar dan moet spesiale observasie gedoen word om te kyk of die bulle nog goed werk.

• Mediumraam Sanga of Indicus tipe bulle wat volwasse is, weeg tussen 800 en 1000kg d.w.s. ten minste 1,5 tot 2 GVE – onthou dit t.o.v. die grootte en drakrag van die bulkamp.

• Geniet u bul – in 90% van die gevalle behoort u geen probleem te hê nie.

86 2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL