biologiese boerdery

29
Biologiese boerdery Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer

Upload: lilac

Post on 18-Feb-2016

121 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Biologiese boerdery. Koolstof (C) Grondbalansering Optimisering en Verliesbeheer. Die rol van koolstof (C) in grond. Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer Deurlugting van grond (O2) Grondstruktuur verbeter Waterhouvermoë verhoog 1%C hou 13mm reënwater vas Verlaag NH4+ omsetting na NO3- - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Biologiese boerdery

Biologiese boerdery

Koolstof (C)GrondbalanseringOptimisering en Verliesbeheer

Page 2: Biologiese boerdery

Die rol van koolstof (C) in grond Mikro-biologiese aktiwiteit gestimuleer Deurlugting van grond (O2) Grondstruktuur verbeter Waterhouvermoë verhoog

1%C hou 13mm reënwater vas Verlaag NH4+ omsetting na NO3- Voedingstofretensie, veral N en S

Page 3: Biologiese boerdery

Stikstof (N) kringloop

AmmoniumNH4+

OrganieseMateriaal

Grond Mikrobes

Nitraat NO3-

Misstof

Ammoniak NH3N2 NO NO2

Ureum

Klei

Mis

2-30%

5-20%

40-60%

20-50%

Loging 2-10%

Page 4: Biologiese boerdery

Die rol van koolstof Beskikbaarstelling van elemente deur:

Mikrobes wat afsterfKomplekseering van mikro-elementeMikrobes wat minerale fraksie verweerOrganiese sureHoë affiniteit van mikrobes van die een

element van ‘n verbinding wat die ander deel plantbeskikbaar agterlaat

Page 5: Biologiese boerdery

Die rol van koolstof

Verlaag elementvaslegging, soos P Vervoer elemente dieper in profiel in Mikro-organismes onderdruk parasitiese

patogene By-produkte soos fenoliese sure en

antibiotiese produkte werk patogene teë Verhoog die KAV van grond

Page 6: Biologiese boerdery

Verhoging van KAV van grondGrondtipe KAV (cmol(+)/kgSandgrond 1.5 - 7Leemgrond 8 - 25Turfgrond 20 - 60Kaoliniet-klei (1:1 laag) 5 - 15Illiet-klei (2:1 laag) 15 - 40Montmorilloniet-klei (2:1 laag) 40 - 120Humus 100-400Humiensure 400-600Fulviensure 800-1200

Page 7: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke Moeilik in ons klimaat Groenbemesting:

stikstof-binderskoolstof-opbouersaalwurmbeheerdershelp met P en Ca beskikbaarstelling

WisselbouLae bewerking

Page 8: Biologiese boerdery

Koolstof (C) kringloop

Groenbemesting & Oesreste

Mis

Grondreaksie

CO2

CO2

Mikrobiologiese Aktiwiteit

Loging CO2,Karbonaat/Bikarbonaat van Ca,Mg,K

CO3- - en HCO3-

Page 9: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke

Komposontleding van plantvoedingprodukkwaliteit, nie hoeveelheid nievervaardigingsprosesvogC:Nbakteries : fungi

Page 10: Biologiese boerdery

Komposhoeveelheid (illustratief)

0

1

2

3

4

5

C:N5:1

C:N10:1

C:N15:1

C:N20:1

C:N25:1

C:N30:1

C:N35:1

Ton/ha

Page 11: Biologiese boerdery

Kompos vergelyking

ATLAS kompos 12% vog @ 1765 kg/ha kos R 551/ton ex Meyerton, dus R1283/ha gelewer vir 30N 35P 35K

ANDER kompos 40% vog @ 3500 kg/ha kos R 205/m3, dus R 420/ton, binne 100km radius; dus R 1470/ha gelewer vir 30N 23P 30K

Page 12: Biologiese boerdery

Toevoeging van organies aan grond

Tyd

N-negatiewe periode

Mikro-organisme aantal, aktiwiteit en CO2-vrystelling

Wye C:N produk

Laat N

vrystelling

Aanvang% C

Nuwe %C

Nitrifiseerders domineer

Verrotting / Aftakelings organismes domineer

CO2 & H2O

Benodig O2 en org N

Atlas

Page 13: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke Organiese misstowwe

ATLAS groen produkteGroen EkwiGroen FosGroen GroeiGroen Ratio

Page 14: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke

ATLAS verrykte organies Kombinasie organies & sagte

chemies C : N verhoudings reggestel 18 standaard produkte Mikro-elemente Hoër winsmarge vir boer

Page 15: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke

Sagter misstowweDeklaag

onkruidbeheervogbeheertemperatuur-beheer

Page 16: Biologiese boerdery

Bereiking van koolstofvlakke

Biologiese produktehumateinsek- en swambeheermiddelsonkruidbeheer

(Biologiese aktiwiteit nodig) (Vollediger spyskaart in organiese vorm) (C : N verhoudings belangrik)

Page 17: Biologiese boerdery

Grondbalansering

VoordeleVertrekpunteVlakke en verhoudings

Page 18: Biologiese boerdery

Voordele van grondbalansering Deurlugting van grond verhoog Mikro-biologiese aktiwiteit optimaal Grondstruktuur verbeter:

Aggregaatvorming - flokkuleerOrg suikers en polimere - sementeer

Waterhouvermoë & infiltrasie verbeter Beskikbaarstelling van elemente Balans tussen saprofiete en parasiete

Page 19: Biologiese boerdery

Vertrekpunte van grondbalansering Eerste vertrekpunt is die Katioon-

absorbsievermoë (KAV) Brutodigtheid (g/cm3) Elementbehoeftes vir

grondmikrobesplantmensdier

Page 20: Biologiese boerdery

Vertrekpunte van grondbalansering

Fisiese vlakke van elemente Verhoudings van elemente tot KAV en tot

mekaar Klei-inhoud C-inhoud Diepte van grondbalansering pH en suurversadiging

Page 21: Biologiese boerdery

Katioonverhouding volgens KAV

Katioon % op uitruilkompleks

Kalsium Ca 2+ 65-85 %

Magnesium Mg 2+ 10-16 %

Kalium K + 3-7 %

Natrium Na + 0.5-1.0 %

Waterstof H + 10 %

Mikro-elemente Die balans

Page 22: Biologiese boerdery

Vlakke en verhoudings C : N : S = 100 : 10 :1 P : S = 1 : 1; P minstens dubbel P : Zn = 10 : 1 Fe : Mn = 1.25 : 1 K : Mn Ca : Si : B Cu, Mo, Co, Ni, Se Na en Cl NH4 : NO3 verskille en fisiese vlak

Page 23: Biologiese boerdery

Verskil tussen NO3- en NH4+ bronne

OH-NH4+

H+

Simbiotiese rhizobium met antibiotika, laer pH, mikro-elemente beskikbaar, natter grond, hoër weerstand

Parasitiese organismes, laer pH, element tekorte, droër grond, laer weerstand

NO3- NH2 amienNO3-

Aminosure

Aminosure

NO3-

Nitraatreduksie ensiem

NH2 amienAminosure

Proteïen

Proteïen

Verbruik 9-12 meer ATP-suikers, dus ± 10% meer ENERGIE. Minder wortels

Page 24: Biologiese boerdery

Optimisering & Verliesbeheer

BlaarvoedingOnkruideInsekte en swamme

Page 25: Biologiese boerdery

Blaarvoeding Blaarvoeding op gebalanseerde grond 1 is basiese bemesting, 2 is biostimulering

produkte, 3 is blaarvoeding Groei-energie - “soet” - vir gewasse

waarvan blare ge-oes word Vrug-energie - “suur” – vir grane en vrugte Tyd van toediening Spesifieke tekorte

Page 26: Biologiese boerdery

Onkruide Indikatorplante vir grondprobleme:

Grondeienskappe:• Humus• Porositeit• Bakteriese inhoud• Vog en dreinering• Soute• Harde lae

Grondbalansering en elementvlakke

Page 27: Biologiese boerdery

Onkruid-beheer

Spreek grondbalansering aan Spreek organiese fraksie aan (C + Ca) Gebruik gewasse wat onkruid onderdruk Bewerking Parasiete Deklaag Boerdery-praktyke – besproeiing

Page 28: Biologiese boerdery

Insekte en swamme “Vullis versamelaars” Indikators van probleme:

GrondbalanseringpH van planteInfrarooi uitstraling van planteLae suikervlakke (brix) van planteParamagnetisme van grond en plant

Gewasse wat insekte lok of verstoot Insekte & swamme van grond en van buite

Page 29: Biologiese boerdery

Afsluiting Biologiese boerdery se bestaansreg staan

op twee hoofbeginsels:KoolstofGrondbalanse

Inteendeel, elke boerdery staan daarop Voed die grond, die grond voed die plant Moenie voordeel van C en balansering

uitkanseleer deur bewerking, onkruid-, insek- en swambeheer nie