departement van onderwys -...

14
AAAT Junie 2004 AAAT TOEGEPASTE LANDBOU EN LANDBOUKUNDIGE WETENSKAP ABET VLAK 4 JUNIE 2004 ABET VLAK 4 SOMMERENDE ASSESSERING NKR VLAK 1 DEPARTEMENT VAN ONDERWYS TOEGEPASTE LANDBOU EN LANDBOUKUNDIGE WETENSKAP KODE: AAAT JUNIE 2004 TYD: 3 URE PUNTE: 100 Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 1 Junie 2004 AAAT TOEGEPASTE LANDBOU EN LANDBOUKUNDIGE WETENSKAP ABET VLAK 4 JUNIE 2004

ABET VLAK 4 SOMMERENDE ASSESSERING

NKR VLAK 1

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

TOEGEPASTE LANDBOU EN LANDBOUKUNDIGE WETENSKAP

KODE: AAAT

JUNIE 2004

TYD: 3 URE

PUNTE: 100

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Page 2: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 2 Junie 2004

Blaai asseblief om

INSTRUKSIES 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.

Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op al die ANTWOORDE-BOEKE. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS A, B en C. AFDELING A: VRAE 1, 2, 3, en 4 is VERPLIGTEND =20 punte. AFDELING B: Daar is DRIE vrae, (5, 6, en 7). Beantwoord slegs TWEE vrae. =40 punte. AFDELING C: Daar is DRIE vrae, (8, 9, en 10). Beantwoord slegs TWEE vrae. =40 punte. GROOTTOTAAL: 100 punte ALLE vrae MOET in die antwoordeboeke wat verskaf word, beantwoord word. Lees die instruksies vir elke afdeling deur voordat die vrae beantwoord word. ALLE antwoordeboeke moet ingelewer word voordat die eksamenlokaal verlaat word.

Page 3: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 3 Junie 2004

Blaai asseblief om

AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 Kies die korrekte antwoord uit die stellings hieronder en skryf slegs die letter (a – d) langs die vraagnommer (1.1 –1.5) in die antwoordeboek, byvoorbeeld 1.6 C.

1.1 Die meer gevorderde maniere van boerdery word deur ... teweeggebring. (a)

(b) (c) (d)

revolusie tegnologie modernisering verstedeliking

(1)

1.2 Die volgende klimaatsfaktor beïnvloed gewasproduksie: (a)

(b) (c) (d)

Grondstruktuur Verplanting Temperatuur Tropiese area

(1)

1.3 Die vermoë van 'n stuk grond om 'n sekere hoeveelheid diere op 'n gegewe

tydstip te onderhou, word ... genoem.

(a)

(b) (c) (d)

groot vee-eenheid oorbeweiding serobeweiding drakapasiteit

(1)

1.4 Die grondbesitregstelsel in die stamgebonde areas word ... eienaarskap

genoem.

(a)

(b) (c) (d)

gemeenskaplike privaat grond- groep- individuele grond-

(1)

1.5 Die eerste stap om jou eie landboukundige besigheidsonderneming te begin

is om ...

(a)

(b) (c) (d)

jou produkte te verkoop. 'n besigheidsidee op papier te hê. 'n lening te kry. implemente te koop.

(1) [5]

Page 4: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 4 Junie 2004

Blaai asseblief om

VRAAG 2 Skryf die ontbrekende woorde in die antwoordeboek om die sinne te voltooi. Skryf slegs die vraagnommers (2.1 – 2.5) en langsaan die woord, byvoorbeeld 2.6 produk

2.1 2.2 2.3 2.4 2.5

Die beskikbaarheid van ... gedurende die somer help boere om mielies in die droë plattelandse gebiede te plant. Grond- ... is verantwoordelik vir die verrotting van organiese materiaal om die grond vrugbaar te maak. Bek-en-... is verantwoordelik vir groot veeverliese in Suidelike Afrika. 'n ... plan help 'n entrepreneur om vir finansiële bystand te vra. Wanneer saailinge van die saadbedding na die veld of tuin ... word, moet daar sorg gedra word dat hulle nie beskadig word nie.

(1) (1) (1) (1) (1) [5]

VRAAG 3 Pas die terme uit KOLOM B by dié in KOLOM A. Skryf slegs die letter (a – f) uit KOLOM B wat met daardie in KOLOM A ooreenstem langs die vraagnommer in die antwoordeboek.

3.1 3.2 3.3 3.4 3.5

KOLOM A Blaargroentes Dieresiektes Grondtipes Melkprodukte Vrugte-groentes

(a) (b) (c) (d) (e) (f)

KOLOM B tamatie, peper, eierplant, waatlemoen kaas, botter, room, roomys kool, spinasie, blaarslaai leem, sand, klei, klei-leem antraks, hartwater, bek-en-klouseer bakterieë, fungus, virus (5 x 1)

[5]

Page 5: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 5 Junie 2004

Blaai asseblief om

VRAAG 4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer in die antwoordeboek byvoorbeeld 4.6 Waar.

4.1 4.2 4.3 4.4 4.5

Die verspreiding van landbouprodukte in Suid-Afrika is ongelyk of nie dieselfde vir alle provinsies nie. Die beskikbaarheid van water in die grond veroorsaak die verlepping (tekort aan water) vir die plante. Die landboubestuurspraktyke is noodsaaklik vir die boere om meer produkte te kan produseer en om die omgewing te versorg. Die finansiële instellings gee nie lenings aan boere wat op klein skaal boer nie. Diere benodig voer met minder koolhidrate, proteïene, minerale en vitamiene.

(1) (1) (1) (1) (1) [5]

TOTAAL AFDELING A: /20/

Page 6: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 6 Junie 2004

Blaai asseblief om

AFDELING B Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. VRAAG 5 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die daaropvolgende vrae in die antwoordeboek.

Tabel A

Vitamiene Wat hulle doen/ Funksies

Bronne Tekorte lei tot

Vitamien A § Help diere om siektes teen te staan

§ Verbeter vermoë om in flou lig te sien

§ Word in vars plantegroei, wortels, tamaties, geelmielies, vismeel, kuilvoer, melk en diervette aangetref

§ Nagblindheid

§ Swak toestand van vel

§ Stadige groei

§ Onvrugbaarheid en aborsie

Vitamien B § Nodig vir proteïensintese

§ Nodig vir vertering en absorpsie van voedsel

§ Graangewasse

§ Groen groentes

§ Graspeulgroentes

§ Lusern

§ Anemie

§ Diarree

§ Verlamming

§ Eetlusverlies

§ Gewigsverlies

Vitamien C § Help met selrespirasie

§ Vars vrugte

§ Vars plantegroei

§ Bloeding

§ Swak veltoestand

§ Mondsere

Vitamien D § Help diere om kalsium en fosfor te absorbeer

§ Sonlig § Ragitis

§ Vergrote gewrigte

§ Moeilik om te loop

Vitamien E § Help met die vorming van spermselle

§ Gras

§ Songedroogde hooi

§ Steriliteit in manlike wesens

§ Miskraam in vroulike wesens

Tabel: Mikro-nutriënte benodig deur diere Bron: Landbou - 'n Praktiese bron deur Ian Elliot

Page 7: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 7 Junie 2004

Blaai asseblief om

5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 5.7 5.8

Noem TWEE funksies van vitamien B in diere. Wanneer vitamien A skaars is, sal die diere daaronder ly. Noem VIER toestande waaraan hulle sal ly. Noem TWEE bronne waaruit diere vitamien C kan kry. Wat is die funksie van vitamien A in diere? Noem TWEE funskies. Die tekort aan vitamien B in diere lei tot VIER probleme. Wat is hierdie probleme? Wanneer vitamien D skaars is, is daar DRIE tekens wat met die diere gebeur. Noem hierdie tekens. Die tekort aan vitamien E lei tot TWEE terugslae in diere. Noem dit. Waaruit kry diere vitamien D?

(2) (4) (2) (2) (4) (3) (2) (1) [20]

OF

Page 8: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 8 Junie 2004

Blaai asseblief om

VRAAG 6 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die daaropvolgende vrae in die antwoordeboek.

Tabel B

Wanneer om te plant Spasiëring Groente

Ryp-areas Rypvrye areas

Saad per

10 m2

Saai-diepte In rye Tussen rye

Oestyd

Beet Augustus - Oktober

Januarie - Maart

Februarie - Julie

8 g 20 mm 70 mm 200 -

400 mm

60 tot 80 dae

Kool November - Februarie

Julie - Maart

Februarie - Junie

3 g 20 mm 350 -500 mm

700 -

1 000 mm

60 tot 120 dae

Tamaties Augustus - November

Januarie - Julie

2 g 10 mm 400 -500 mm

1 200 -

1 800 mm

70 tot 90 dae

Spinasie Augustus - April

Februarie - Junie

7 g 20 mm 200 mm 500 -

600 mm

45 tot 65 dae

Uie Februarie - Maart

Februarie - Julie

4 g 10 mm 70 mm 100 -

300 mm

160 tot 200 dae

Aartappels Augustus - Januarie

Februarie - Julie

800 g 150 mm 300 - 750 mm

1 000 mm ± 150 dae

Wortels Augustus - Oktober

Januarie - Maart

Februarie - Augustus

3 g 10 mm 50 mm 300 - 500 mm

60 tot 80 dae

Tabel Saaigids vir groentes: Bron: 'People's Farming Workbook' deur David Phillip

6.1 Indien jy in 'n rypevrye area woon, wanneer sal jy die volgende groentes

plant?

6.1.1

6.1.2 6.1.3 6.1.4 6.1.5

Tamaties Uie Aartappels Kool Spinasie

(1) (1) (1) (1) (1)

Page 9: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 9 Junie 2004

Blaai asseblief om

6.2 Hoe lank sal dit die boer neem om die volgende groentes te oes? 6.2.1

6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5

Beet Wortels Spinasie Uie Tamaties

(1) (1) (1) (1) (1)

6.3 Watter hoeveelheid saad per 10 m² sal jy benodig om die volgende groentes

te plant?

6.3.1

6.3.2 6.3.3 6.3.4 6.3.5

Kool Aartappels Spinasie Uie Tamaties

(1) (1) (1) (1) (1)

6.4 Wat is die aanbevole spasiëring vir die volgende groentes om tussen die rye

te plant?

6.4.1

6.4.2 6.4.3 6.4.4 6.4.5

Wortels Beet Tamaties Aartappels Kool

(1) (1) (1) (1) (1) [20]

OF

Page 10: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 10 Junie 2004

Blaai asseblief om

VRAAG 7 Beantwoord die volgende subvrae. 7.1 Groentes kan geplant word deur die saad direk te saai of deur die saailinge

uit 'n saadbedding te verplant. Bestudeer die volgende prente en beantwoord die daaropvolgende vrae:

7.1.1

7.1.2

Verduidelik die woord 'verplanting'. Beskryf al VIER stappe betrokke in die verplantingsproses van saailinge totdat hulle in die veld of tuin geplaas word.

(2) (8)

A

B

C

D

Page 11: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 11 Junie 2004

Blaai asseblief om

7.2 Kunsmis word in TWEE hoofgroepe gekategoriseer/gedeel: Organiese

kunsmis (mis) en anorganiese kunsmis (chemies).

7.2.1

7.2.2

Noem VYF voordele om organiese kunsmisstowwe te gebruik. Noem VYF voordele om anorganiese kunsmisstowwe te gebruik.

TOTAAL AFDELING B:

(5) (5) [20] /40/

AFDELING C Beantwoord enige TWEE vrae in hierdie afdeling. VRAAG 8 Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die daaropvolgende vrae: Phathu is 'n groente-boer in 'n dorpie, genaamd Zwanga. Sy het baie teenspoed beleef sedert sy haar boerdery-onderneming vier jaar gelede begin het. Dit het haar egter nie ontmoedig om met haar besigheid voort te gaan nie. Verskeie natuurrampe het in die verlede plaasgevind het en sy kon dus geen groente oes nie. In sommige gevalle was haar bestuursvaardighede nie akkuraat nie en het sy as gevolg daarvan haar graangewasse verloor. Hierdie dorpie is diep in die platteland en die markte vir haar produkte was ver in die dorp geleë.

8.1 8.1.1

8.1.2

Hoe sou droogte en oorstromings, die twee omgewingsnatuur-rampe, Phathu se besigheid beïnvloed? Phathu se bestuursvaardighede aangaande die volgende aspekte kon haar groentetuin negatief beïnvloed het. Hoe kan elk van die volgende groenteproduksie beïnvloed?

(4)

(a)

(b) (c) (d) (e)

Keuse van verkeerde gewasse Peste Siektes Onkruid Plant op die verkeerde tyd

(2) (2) (2) (2) (2)

8.1.3 Hoe kon Phathu se lokaliteit (ver van die mark) haar negatief ten

opsigte van die volgende beïnvloed het:

(a)

(b) (c)

Insette Markte Lae aanvraag

(1) (1) (1)

Page 12: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 12 Junie 2004

Blaai asseblief om

8.2 Bestuur van risiko's is een van die vaardighede wat Phathu behoort te hê om

haar besigheid te bedryf. Hoe kan Phathu die probleme oorkom, byvoorbeeld droogte, ryp, onkruid en siektes wat sy gehad het in haar boerdery-onderneming?

(3) [20]

OF VRAAG 9 9.1 Die volgende is die melkproduksie- en melkverkoperekords vir 'n tydperk van

'n week. Bestudeer die tabel en beantwoord die daaropvolgende vrae in jou antwoordeboek.

Tabel C

MELKPRODUKSIE (l) VERKOPEREKORD (R)

Dae Oggend Middag Totaal Hoeveelheid verkoop

Prys Totaal

Maandag 10 l 15 l 15 l 3-00 R 45-00

Dinsdag 15 l 33 l 30 l 3-00 R 90-00

Woensdag 15 l 35 l 48 l 3-00 R144-00

Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00

Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

Saterdag 15 l 12 l 27 l 32 l 3-00 R 96-00

Sondag 18 l 20 l 38 l 10 l 3-00 R 30-00

TOTALE 3-00 9.1.1 Wat was die totale melk geproduseer vir Maandag? (1)

9.1.2 Hoeveel melk is nie Maandag verkoop nie? (1)

9.1.3 Indien 15 l Dinsdagoggend geproduseer is en die totale melk gepro-duseer 33 l is, hoeveel melk is Dinsdagmiddag geproduseer?

(1)

9.1.4 Indien daar 'n verandering in die prys van melk van R3-00 tot R4-00

was, hoeveel geld kon van die verkope van 30 l melk Dinsdag ont-vang geword het?

(1)

Page 13: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 13 Junie 2004

Blaai asseblief om

9.1.5 Hoeveel melk is Woensdagoggend geproduseer, indien die melk van die middag 15 l was en die totaal vir die dag 35 l was?

(1)

9.1.6 Wat is die totale hoeveelheid melk geproduseer in die oggende vir

die hele week?

(1)

9.1.7 Wat is die totale hoeveelheid melk geproduseer in die middae vir die hele week?

(1)

9.1.8 Wat is die totale hoeveelheid melk geproduseer vir die hele week

(oggend en middag)?

(1)

9.1.9 Wat is die hoeveelheid melk wat vir die hele week verkoop is? (1)

9.1.10 Hoeveel geld is gemaak deur die verkope van melk geproduseer gedurende die week?

(1)

9.2 Jy is in 'n gebied waar die grond vir beide gewasproduksie en veeproduksie

goed is. Na swaar reëns besef jy dat daar effense grondverlies plaasgevind het en dat daar slote besig is om te ontstaan. As 'n lid van die gemeenskap wou jy die gemeenskap raad gee in verband met hierdie probleem.

9.2.1

9.2.2

Wat kon die oorsake van gronderosie in hierdie area gewees het? Noem VYF. Wat kan gedoen word om gronderosie in jou area te beheer? Noem VYF punte.

(5) (5) [20]

VRAAG 10 Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die daaropvolgende vrae: Rudzani was 'n jong entrepreneur met 'n belangstelling in hoender- en varkboerdery. Sy het in 'n digbewoonde area gewoon waar die meeste gemeenskapslede in die plaaslike staatskantore werksaam was. Haar pluimveebesigheid het baie goed ge-doen, beter as die varkboerdery. Gedurende die feesseisoene was sy daartoe in staat om meer geld te maak, aangesien die mense meer geld gehad het om te koop. Sy het haar besigheid goed oor die plaaslike radiostasie, in die plaaslike koerant en op die reklameborde geadverteer. Die gemeenskap het bestaan uit mense wat baie godsdienstig was en sommige nie.

10.1 Noem die eerste VYF stappe wat enige besigheidsentrepreneur in berekening

moet bring om die besigheid suksesvol te maak.

(5)

Page 14: DEPARTEMENT VAN ONDERWYS - wcedmis.pgwc.gov.zawcedmis.pgwc.gov.za/wcedmis/webadmin.wwdoc_process... · Donderdag 18 l 15 l 33 l 23 l 3-00 R 69-00 Vrydag 25 l 20 l 45 l 50 l 3-00 R150-00

AAAT 14 Junie 2004

10.2 10.2.1

10.2.2

Hoe het Rudzani seker gemaak dat die mense bewus was van haar besigheid? Waarom was die pluimvee-besigheid suksesvoller as die vark-besigheid?

(3) (2)

10.3 10.4

Om 'n besigheidsidee te kies moet Rudzani haarself vyf vrae vra. Wat is hierdie VYF vrae? Noem VYF uitgawes wat Rhudzani op 'n maandelikse basis in haar pluimvee-besigheid aangegaan het.

TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL:

(5) (5) [20] /40/ 100