die straatkind

8
die straatkind die straatkind Linda Roos Linda Roos

Upload: alden-barrera

Post on 04-Jan-2016

83 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

die straatkind. Linda Roos. ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blik wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer -. Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mense Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: die straatkind

die straatkinddie straatkindLinda RoosLinda Roos

Page 2: die straatkind

ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blikek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blikwat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer -wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer -

Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mensehierdie mense

Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewingHierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing Pendelaars = praat nie met mekaar op die trein nie, kyk “verby” Pendelaars = praat nie met mekaar op die trein nie, kyk “verby”

mekaarmekaar

bedelaar

pendelaars op trein

straatvrou

Page 3: die straatkind

verby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuifverby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuifwat sy skraal skouers gereed dra soos spiesewat sy skraal skouers gereed dra soos spiese

of ‘n heining:of ‘n heining:

Die kind snuif om die vullisdromme: op soek na kosDie kind snuif om die vullisdromme: op soek na kos

snuif want hy is snuif want hy is dalk siek (verkoue)dalk siek (verkoue)

snuif gomsnuif gom

Hy dra sy skraal skouers gereed soos spiese: sy wapen teen die wêreld se seer

Page 4: die straatkind

Maar agter diMaar agter dié heining het sy vuil hemp skielik opgekrimpé heining het sy vuil hemp skielik opgekrimpsoos ‘n ou roofsoos ‘n ou roof

en ‘n toegepleisterde wêreld op die sypaadjie laat bloeien ‘n toegepleisterde wêreld op die sypaadjie laat bloei

Sy seerkry en hartseer is soos ‘n ou roofSy seerkry en hartseer is soos ‘n ou roof Sy “toegepleisterde wêreld” = hy steek sy seerkry weg, “pleister” Sy “toegepleisterde wêreld” = hy steek sy seerkry weg, “pleister”

dit toe om dit toe om

homself te beskermhomself te beskerm

Page 5: die straatkind

waar bome onder die skril bevel van sae steunwaar bome onder die skril bevel van sae steunkonyne spartel in steriele laboratoriumskonyne spartel in steriele laboratoriums

en lammers teen die slagterslemen lammers teen die slagterslem

Al drie beelde dui op seerkry, lydingAl drie beelde dui op seerkry, lyding

Page 6: die straatkind

en daar was wysheid in die lugen daar was wysheid in die lug(nes di(nes dié ander dag uit wolke)é ander dag uit wolke)

maar soos van ou mans met klam monde op parkbankiesmaar soos van ou mans met klam monde op parkbankiesen kras soos kraaieen kras soos kraaie

Wysheid uit die lug = ‘n visioen, ‘n stem wat uit die wolke praatWysheid uit die lug = ‘n visioen, ‘n stem wat uit die wolke praat Soos die ander dag uit die wolke = verwys na die verheerliking van ChristusSoos die ander dag uit die wolke = verwys na die verheerliking van Christus

Die kraai is in sekere kulture ‘n Die kraai is in sekere kulture ‘n boodskapperboodskapper

Kan ‘n goeie boodskap bringKan ‘n goeie boodskap bring

Page 7: die straatkind

toe ek wegdraai was daar ‘n geruis in my oretoe ek wegdraai was daar ‘n geruis in my oreen onverklaarbaar teen my wang die bloedveegen onverklaarbaar teen my wang die bloedveeg

van ‘n vlerkvan ‘n vlerk

Die spreker word bewus van ‘n geestelike dimensieDie spreker word bewus van ‘n geestelike dimensie Sy ervaar ‘n moontlike fisiese aanraking deur ‘n engelSy ervaar ‘n moontlike fisiese aanraking deur ‘n engel Die aanraking maak seer = bloedveeg op haar wang …Die aanraking maak seer = bloedveeg op haar wang … DUS: sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd onthouDUS: sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd onthou

Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike boodskapboodskap

Page 8: die straatkind

Kerngedagte:Kerngedagte: