Download - Kroonnuuskn 20141021
KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 21 OKTOBER 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS
Tharine Hurter
INWONERS van Kroonstad het rede om agte slaan op die watertekort. Nie net wordgeluide van ’n droë voorseisoen die somerdeur die weerburo gemaak nie, maarindien dit wel reën, is die Moqhaka-muni-sipaliteit nie gereed om voldoende waterna die groot opgaardam, wat reeds ’nuiters lae watervlak het, te kan pomp nie.Kroonnuus het verlede week die pomp-
stasie by die Groblersdam besoek vanwaar water veronderstel is om met driepompe, twee 650 kW-pompe en een groot900 kW-pomp, na die Bloemhoekdamgepomp te word.
Toegang is maklik verkry.Vir die leek lyk die pompstasie verniel
en dit wil voorkom asof net een kleinerpomp miskien water sal kan pomp.
Die ander kleiner pomp is nie gekoppelnie. Kabels wat oop lê en na beweringghries met ’n motortjie na die werkendepomp pomp, is wel in ’n werkende toe-stand.
Die groot pomp, wat in 2005 onder diebestuur van die eertydse munisipalebestuurder, Moses Moadira, aangebring is,lê in stukke. Gerugte doen die ronde vandie pomp se onderdele is gesteel.
Voorts verneem Kroonnuus die verseke-raars van Moqhaka wil nie ’n uitbetalingvir die betrokke pomp se skade en/ofdiefstal doen nie.
Al die foto’s wat Kroonnuus geneem het,is per e-pos vir kommentaar aan dieMoqhaka-munisipaliteit, asook raadsledevan die opposisieparty, die DA, gestuur.
Teen druktyd is kommentaar nie ont-vang nie.Kroonnuus verneem kabeldiefstal kelder
ook die behoorlike werking van diepompstasie.
Inwoners moet daarop let dat waterbe-perkings steeds van toepassing is. Dit is40 kiloliter per huishouding.) Lesers word genooi om kommentaar telewer of kundige advies oor die waterpro-bleme van die dorp by www.kroon-nuus.co.za of op Kroonnuus se Facebook-blad te gee of deur ’n e-pos na [email protected] te stuur.
Kommer oor pompeSal nie genoeg water na opgaardam kan pomp nie
DIE pompemetmotors wat veronderstel is omwater uit dieGroblersdamna die opgaardam, die Bloemhoekdam, te moet pomp, is aan die vooraand van die reënseisoen in ’n haglike toestand.
DIE kleiner pomp links blyk in ’n werkende toestand te wees. Regs is die groot 900kWpomp onvolledig sigbaar.
ONBENUTTE toerusting wat lyk asof dit aan ’n groot pomp gekoppelmoet wees, staan buite die pompstasie in die wind en weer.
Wat dink jy hiervan?Om saam te geselsgaan na Facebook entik Kroonnuus in.
2 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
SANGERS word benodig om in Novemberaan ’n Kersspel deel te neem.
Indien jy noot kan hou en jou hart kanuitsing, is jy welkom om deel van dieKersspel te word.
Die repetisies is van Sondag om 11:00 indie NG kerk Kroonstad-Suid.
Bel Hazel Dell by 082-976-8419 om betrok-ke te raak.
Sangers gesoek
Tharine Hurter
EEN van Kroonstad se boorlinge staan diekans om as die Face of Miss Teen SouthAfrica Universal gekroon te word.
Yvonne Strydom, dogter van Leon (Strys)en Rene Strydom van Kroonstad, is as ’nfinalis vir die Miss Teen South AfricaUniversal gekies. Yvonne woon in Randburg,Gauteng, maar het hier grootgeword.Inwoners kan help om haar die titel te laatwen. Deur ’n SMS na 47087 met die kode T6te stuur, stem lede van die publiek ook virhaar om die kroon te kan dra.
Die skoonheid het al talle ander titelsgewen. Dit sluit in Mej. Gauteng (tweedeprinses), Mej. Gauteng-fotogenies, Miss ModelExpo en die tweede prinses in die Miss Faceof Set-skoonheidskompetisie.
Stem virskoonheid
YVONNE STRYDOM is ’n finalis in die Face ofMiss Teen South Africa Universalskoonheidskompetisie. Deur ’n SMS na 47087 met die kode T6 te stuur kan jy vir haar stem. Foto: Verskaf
DIE ChristelikeMotorfietsvereniging(CMA) van Kroon-stad bied op Sondag 2November ’n herden-kingsoptog ter erevan alle motorfiets-ryers wat in ongeluk-ke gesterf het aan.
Dit sal om 16:30 vandie Kroonstad-selge-meente op ’n vasge-stelde roete op dieWelkom- en Edenvil-lepad geskied.
Na afloop van dieoptog sal ’n erediensdeur past. Alan Ogil-vy van die selkerk ge-hou word.
’n Beperkte aantalborsspelde kan teenR20 elk by Johan Be-zuidenhout, die voor-sitter van die CMA,gekoop word.
Bel hom by 082-822-9930.
Optoggehou
DIE Rotary-marklangs die Rotary-klub-huis in Kroonpark-weg, Kroonstad, vindSaterdag plaas.
Stalletjies kos R60en hoef nie vooraf be-spreek te word nie.Verkoop jou produkteof bederf jouself metiets lekkers om te eet.
Bel Hazel Dell by082-976-8419.
Koop enverkoop
WEES ’N SPRANKELVROU EN DOGTER. Dit is die temawaaroor Natasja Joubert Saterdag by dieNGMoedergemeenteinKroonstad gaangesels. Die kaartjies kosR50 per persoon en isby die kerkkantoor by0562125782 beskikbaar. Ligte verversings sal bedienword. Kroonnuus hetper abuis in verledeweek se uitgawe berig dat die geleentheidin die NG kerk KroonstadOos aangebiedsal word. Ons vra omverskoning vir diefout. Foto: Verskaf
Tharine Hurter
ANDRIES PIETERSvan Kroonstad isbesorg oor die gratisparkeerplekke wataan kossmouse metwoonwaens op diereeds beperkteaantal parkeerplekkein Kroonstad gegeeword.
Hy het die naweek’n foto geneem van’n nuwe koswoonwa,wat onlangs voorOBC in Reitzstraat,Kroonstad, staange-maak is.
“Nie te lank geledenie is die taxi’s juisop die parkeerplekkeverwilder, omdat dieaantal parkeerplekkenaby Shoprite enOBC baie beperk is. Waarom word ’nkoswoonwa op ’n uitsoek-parkeerplek regvoor OBC in die straat toegelaat,” vraPieters. Hy vra of dit nie nog smouse vryeteuels gaan gee om op enige parkeerplekkosstalletjies of koskarretjies oral in diedorp staan te maak nie.
Die higiëne van die koskarre word ookin twyfel getrek.
Boonop wil hy weet hoeveel van diekosstalletjies die nodige permitte het omkos voor te berei en te verkoop.
Die departement van gesondheid vandie Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit is inbeheer van die regulering van kosstalle-tjies en -karre. Jaarliks word ’n kompeti-sie gehou om die netjiesste en higiëniesstesmous te beloon.) Kroonnuus sal graag lesers se kommen-taar hieroor wil verneem.
Plaas gerus jou kommentaar opKroonnuus se Facebook-blad, besoekwww.kroonnuus.co.za of stuur ’n e-pos [email protected].
Koswaentjies kwel
’n KOSWOONWA staan reg voor OBC in Reitzstraat.Foto: Andries Pieters
Wat dink jy hiervan? Om saam te geselsgaan na Facebook en tik Kroonnuus in.
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 3
Tharine Hurter
MISDAAD in Kroonstad neemaansienlik toe. Talle inwonersword die slagoffers van ondermeer gewapende rooftogte enhuisbrake wanneer hulle tuis is.
Die polisie in Kroonstad maaninwoners om die sekerheids-maatreëls by hul woonhuiseaansienlik te verbeter.
Konst. Kethabile Mofokeng,polisiewoordvoerder, sê mensemoet hul voorgevoel vertrou.Indien iets by jou huis nie regvoel of lyk nie, moenie huiwerom die polisie by 10111 of086-001-0111 te bel nie.
Die meeste van die voorvallevind tussen 18:00 en 06:00 plaasterwyl mense tuis is.
Mofokeng sê dit is veral duurjuweliersware en vuurwapenswaarna inbrekers soek.
“Meld alle verdagte mense ofvoertuie in jou omgewing by diepolisie aan,” sê Mofokeng.
Sy raai mense aan om foto’svan hul juwele en waardevollebesittings te neem sodat dit diepolisie se taak om die ware uitte ken en op te spoor kanvergemaklik. Die polisie doengereelde besoeke aan pandjies-winkels en indien hulle foto’svan gesteelde ware het, kan diemisdadigers opgespoor word.
Mofokeng sê mense moet dituiters moeilik maak vir andermense om hul perseel te betree.Moenie die deure en venstersooplos nie. Aktiveer die alarmte alle tye – selfs al is jy tuis.
“Moenie iemand in jou huis
toelaat onder die voorwendselhulle wil na die huis kyk omdit te koop nie.
Maak seker jou huiswerkersdra kennis van wie by jou huistoegelaat word en wie nie,”maan Mofokeng.
Telkom Suid-Afrika waarskuin ’n nuusverklaring mensemoet nie sommerso aanvaarmense geklee in Telkom-drag iswel werknemers van dieinstansie nie.
As jy nie seker is daar wordaan jou perseel se telefoonlynegewerk nie, moenie dié mensetoelaat om jou eiendom tebetree nie.
Johan Roux, voorsitter vandie Kroonstad-gemeenskapspoli-siëringsforum (GPF), sê mensemoet misdaadbewus word. Hullekan ’n verskil maak deur hulleby die GPF aan te sluit enpatrolliediens te doen of as lidvan die Kroonstad-buurtwagaan te sluit.
Wees altydwaaksaam
INWONERS van Suidrand, Wilgen-hof, Panorama, Uitsig, Jordania enTuinhof word genooi om ’nvergadering by te woon ommisdaadvoorkoming te bespreek.
Die vergadering word op Donder-dag 30 Oktober om 17:30 in die OuStadsaal gehou.
’n Bykomende komitee vir diesektor sal op die vergadering
gekies word.Vir inligting en om betrokke te
raak bel Louis Muller, voorsittervan die sektorpolisiëringsforum virdie gebied, by 073-695-4123.
Vergadering oormisdaad gehou
RONDLOPERBEESTE is deesdae die grassnyers in Kroonstad.Kroonnuus het dié beeste verlede week in Stewartstraat, Môrewag, afgeneem waar hulle sonder ’n wagter op ’n sypaadjie gewei het. Marlene Vorster meld datin Uitsig selfs ’n kampie vir ’n troppie beeste in die woonbuurt by die Blouskool se ou sportveld gespan is. Kroonstadhet nie meer ’n skut nie. Gee jou mening by www.kroonnuus.co.za of plak jou kommentaar op Kroonnuusse Facebookblad. Foto: Tharine Hurter
‘Meld alle verdagtemense of voertuiein jou omgewingby die polisie aan.’– Konst. KethabileMofokeng, polisiewoordvoerder
Wat dink jy hiervan? Omsaam te gesels gaan naFacebooken tikKroonnuus in.
4 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
Voorsorg kankrisis voorkomIEWERS in die Bybel staan geskryfjy moet genoeg lampolie vir die don-kerte gereed hê. Jy moet ook oeswanneer dit oestyd is sodat jy broodvir môre kan hê.Hoewel voorspellings gemaak
word die voorseisoen van die somergaan droog wees, kan die Skepperons onverwagsmet oorvloedige reënseën.Gaan die Moqhaka-munisipaliteit
met sy broek op die knieë betrapword met stukkende pompe by dieGroblersdam en die Bloemhoekdamin ’n pan laat ontaard, omdat die driepompe wat water uit die Groblers-dam na die opgaardam moet pomp,nie onderhou is nie?Kroonnuus het verlede jaar ook ’n
onverwagte besoek by die pompsta-sie by die Groblersdam afgelê en toefoto’s van duidelik afwesige en/ofstukkende pompe by die stasie in diekoerant geplaas.Thys Vermeulen, VF+-raadslid en
eertydse stadsingenieur, spreek nieverniet sy kommer op raadsvergade-rings oor die wateraangeleenthedevan Kroonstad uit nie.In diewinter kan die noodsaaklike
herstelwerk aan die motors en pom-pe mos betyds in afwagting van diesomerreënseisoen gedoen word.Waarom word dit nie gedoen nie?Die Bloemhoekdam se watervlak
is ooglopend baie laag. Hengelaarstrek groot visse uit juis omdat diedam se watervlak so laag is. Die ar-me visse kan glo sommer met diehand gevang word, word gespot.Dit het tyd geword dat kundigheid
oor die bestuur vanKroonstad sewa-teraangeleenthede ingeroep word.Om net die skouers op te trek en dieskuld op versekeraars en diewe tepak sal nie die waterkruik vul nie.Rol die moue op, maak reg wat
stukkend is en pas die pompstasiemet kundige sekerheidsmense en-stelsels op.
Waardeer hulpmet blus van veldbrande opregHEUNINGSPRUIT-GEMEEN-SKAP, distrik Kroonstad:
VERLEDE naweek se brande byHeuningspruit in die distrik Kroon-stad het bewys dat ’n gemeenskapnog kan saamstaan.Op Sondag 12 Oktober het weerlig
droë gras aan die brand laat slaan.Aangevuur deur sterk winde wasdie brand gou buite beheer.
Net ’n paar telefoonoproepe lateren boere het met hul werkers vannaby en ver gekomom tot diep in dienag die vuur te probeer blus.Toe die brand Maandag weer op-
vlam, was die helpers gou weerdaar.Baie dankie aan elkeen. Ons ken
nie al die mense wat gehelp het nie,maarwees verseker van ons opregtedankbaarheid.
KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459
HOOFARTIKEL
’n MAKLIKER yskastert as diégrenadellatert sal moeilik opge-spoor word.
Só maak ’n mens:1 blik ingedampte melk62,5 (¼ koppie) strooisuikerKlits die ingedampte melk en
strooisuiker saam tot styf.1 pakkie Tennisbeskuitjies1 pak suurlemoenjellie, aange-
maak met 125 ml (½ koppie)kookwater. Laat dit afkoel.1 klein blikkie grenadellamoesGelatien (opsioneel, indien jy ’n
stywer tert verlang).Meng alles behalwe die beskuit-
jies saam. Pak nou ’n laagbeskuitjies in ’n gesmeerdetertpan met van die mengseldaarop geskep. Herhaal die lae eneindig met ’n laag van dietertmengsel. Strooi fyn koekiesbo-op. Plaas dit oornag in dieyskas om te stol.
Terete ya krenatela1 kotikoti Ideal milk62,5 ml (¼ koppie) ‘castor’
tswekereKopanya Ideal milke le twekere
di tiye.1 pakete Tennis biscuits
1 pakete lemon jelly dikopanye125 ml (½ kopi) metsi a belang.Ema e fole.1 kotikoti krenatelaEketsa ka gelatien.Dikopanya kaofela.Beha Tennis biscuits ka baka ya
terete.Tshela motswako hodimo.
Phetha. Fafatsa di kuku. Tshelahodima terete. Beha ka fridge.
Maak die tert in ’n kitsKROONSTAD het nie die hewige stofstorm wat die Vrystaat Donderdag uit die weste getref het, vrygespring nie.Die foto is om sowat 16:00 naby die Alexandriabrug (robotbrug) geneem. Foto: Jana Smit
Toegemaak onder stofkombers
FRIK, HELOISE, BEATE ENOUMA RONNIE, Kroonstad:
HIERMEE betuig ons graag onsinnige dank en opregte waarderingaan ’n ieder en ’n elk wat so vinnigopgetree het en ons bygestaan hetná die aanval by en betreding vanons woning.Piet Cordier en sy span, die
polisie, ons bure, Suid- en Her-
vormde gemeentes, Hannes, vriendeen klante van Dekor 2000. Mede-sa-kemense van Kroonstad, diebuurtwagpatrollie en ons staatma-ker-personeel. Elke oproep, besoek,ruiker en die lekker eetgoed(Dawie, Gerda en Elzaan).Ons woon in ’n stukkende dorp
met ’n groot en warm hart. Nouweet ek waarom ons daagliks dieslaggate, verval en rioolstortings
met ’n glimlag kan trotseer.Dit is die wonderlike inwoners
van Kroonstad wat dit die moeitewerd maak.Ons bede is, soos die Vader en
Sy magtige engele ons in dieoomblikke van nood beskerm het,Hy dit ook vir elkeen van u saldoen, sou u ooit in so ’n situasiebeland.Wees paraat. God seën u.
Dankie aan almal vir bystand ná aanval
TO create awareness for breast cancer Child and Family Welfare Kroonstad held an event in the Brent Parkcommunity hall. Several cancer survivors shared their experiences with the visitors. Attending were from theleft, front: Rose Mosia, Lydia Cater, Nashia Moyce and Docars Marumo (all fieldworker student auxiliary workers); back: Audrey Chaparadza (site manager and social worker), Grace Fangwana (fieldworker student socialauxiliary worker), Magdalene Pietersen (Fezile Dabi District councillor), Alina Maishoane (fieldworker studentsocial auxiliary worker), Seipati Moroe, Mary Segoati, Paulina Fisher, Virginia Maseko, Bulelwa Segogobaand Montoa Leholo (fieldworker student social auxiliary workers). Photo: Tharine Hurter
KROONSTAD-BESIGHEID-EN-TOERISME (KB&T) het ’n pleidooinamens die Ou Stadsaal, ’nnasionale gedenkwaardigheid inKroonstad, per e-pos aan sy ledegerig. ’n Uittreksel uit die pleidooilui: “Dit gaan baie sleg met my,ek is oud, verweer en gedaan.“Ek is al 108 jaar oud. My dak
is stukkend en wanneer dit reën,word ek tot in my binneste nat.“Ek is moeg en kan nie meer
nie. As jy net kan help om mydak reg te kry sodat ek nie meernatreën en die duiwe my binnestebemors nie, sien ek vir nog ’npaar jaar kans.“Dit kos R21 831 om my dak te
herstel. Gelukkig het iemand mylief en het reeds R18 185 betaal.My bewonderaar is Ina Jagga.“Ek kort nog R3 700. Wil iemand
nie help nie, asseblief tog?“As elkeen ’n klein deeltjie gee,
is dit vir almal makliker.”
Pleidooi oor dak gerig
DIE Ou Stadsaal se dak moet dringend herstel word om die nasionalegedenkwaardigheid te bewaar.
Foto: Verskaf
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 5
Tharine Hurter
DIE geskiedkundige preekstoel van die NGkerk Môrewag gaan aan die Oorlogsmuseumin Bloemfontein geskenk word.Só sê Drienie Pretorius, vrou van wyle ds.
Peet Pretorius, nadat Kroonnuus verlede weekoor die verkoop van die kerkgebou aan dieChrist Sanctuary en gevolglike samesmelting
van die NG kerk Môrewag met die NG kerkKroonstad-Wes berig het.Drienie sê haar man was nou betrokke by
die onderhandelings oor en verkryging vandie preekstoel wat al voor die Anglo-Boereoor-log (ABO) in die NG kerk Heilbron in gebruikwas. Volgens haar is die kerk in Heilbron indie ABO as hospitaal gebruik.“Juis daarom is die preekstoel van geskied-
kundige belang en moet dit vir die nageslagbewaar word,” sê sy.Pretorius was die eerste leraar van die NG
kerk Môrewag en het ’n groot aandeel in dieontwerp van die kerkgebou gehad.Drienie sê in samewerking met haar
dogters en skoonseuns sal die preekstoel opdie regte wyse afgebreek en na Bloemfonteingebring word.
Preekstoel kry staanplek in Bfn DIE geskiedkundigepreekstoel vandie NG kerkMôrewag salnou ’n tuiste indie Oorlogsmuseum inBloemfonteinkry. Só sal ditvir die nageslag bewaarword. Foto:
Tharine Hurter
Tharine Hurter
DIE konsentrasiekampkerkhof in Kroon-stad was een van 11 kampe in sy soort indie Vrystaat.Die kampe het uit tente bestaan en is in
die tweede Anglo-Boereoorlog deur diemilitêre bevelvoerders opgerig. Dit het dievroue en kinders van die burgers watoorlog gemaak het teen die magtige BritseRyk, asook bejaarde mans wat nie aan dieoorlog kon deelneem nie, gehuisves.Só het wyle Willem Krog in 1984 op
Krugerdag (10 Oktober) in ’n toespraakgesê.Sondag is kranse deur verskeie instan-
sies in die konsentrasiekampkerkhof indie dorp gelê. Dit word jaarliks op dienaaste Sondag aan Krugerdag gedoen.Die Valschrivier-erfenisstigting het hom
oor die onderhoud en herstel van diekonsentrasiekampkerkhof ontferm.Dries Otto van die stigting het Sondag
gesê ’n Australiese toeristegroep hetonlangs die kampkerkhof besoek en gesêdie kerkhof is beslis die netjiesste in dieland. Planne word nou beraam om diekerkhof met ’n heining te omring. Diestigting vra skenkings hiervoor.Krog het gesê die kamp was die vyfde
grootste in die Vrystaat en 2 502 mense ishier aangehou. Talle mense het hierweens siektes en honger omgekom. Dit hettot die totstandkoming van ’n kerkhofgelei, want die sterftesyfer was ontsettendhoog.Volgens Krog is Emily Hobhouse glo nie
in 1901 deur die Britte toegelaat om diekamp te besoek nie. Sy was ’n kampvegterteen konsentrasiekampe in Suid-Afrika.Nagenoeg 26 251 vroue en kinders het in
die Anglo-Boereoorlog, en veral in diekampe, gesterf. Die oorlog het die lewevan 3 990 burgers geëis wat in gevegtegesneuwel het, 924 wat weens siekte opkommando omgekom het, 157 wat inongelukke op kommando dood is en 118wat as krygsgevangenes gesterf het.Hobhouse het geskryf: Ek noem die
kampstelsel grootskeepse wreedheid. Dit salnooit uit die herinnering van die mensegewis kan word nie. Hulle verswak in dieontsettende hitte en met die karige, onge-skikte voedsel is dit alles net ’n miserabelestuk lapwerk om ’n groot onheil te dek.Duisende mense met swak gesondheid wordgedwing in lewensomstandighede wat hullenie die liggaamskrag het om te deurstaan
nie.Wyle eerwaarde J.J. Botes, wat hom
onvermoeid vir Afrikaner-kutuurgoed inKroonstad beywer het, het volgens Kroggesê: “Die konsentrasiekampkerkhof metsy diep treffende historiese gebeurtenissein ons volkslewe maak dit werklik ’nvolksheiligdom wat die Heldedag-komiteeen huidig (in die vorige eeu) die Volks-feestekomitee wat hiervoor sorg gedra het,
tot dank strek.“Kroonstad moet toesien dat die herin-
neringe vir die nageslag bewaar en deurhulle in ere gehou word.”In 1904 is die kerkhof omhein en is ’n
eenvoudige steenmonument opgerig. Dit isdeur die belangstellendes en susters vandie Moedergemeente – in daardie stadiumdie enigste NG kerk in Kroonstad –gedoen.
Met die herstel van die kerkhof in 1964is ’n afbeelding van die ou monument opdie granietmonument aangebring.Sedert 1932 het die Heldedagkomitee
en daarna die Volksfeestekomitee diekerkhof versorg.Eersgenoemde komitee met Botes as
voorsitter en die ywerige en bekwamesekretaris, Roelf Louw, is die eerste briefop 3 Mei 1961 aan die Raad vir Suid-Afri-kaanse Oorlogsgrafte geskryf.Ná lêers vol briewe, talle vergaderings
en telefoonoproepe is ingestem dat dieraad die konsentrasiekampkerkhof magherstel.Talle Voortrekkerhelde is in die kerkhof
begrawe. ’n Granietsteen is opgerig en aldie name van die gestorwenes is op dieblad aangebring.Verlede jaar is nog ’n spesiale monu-
mentgedenksteen deur die Valschrivier-erfenisstigting onthul.
Kranslegging in kerkhof gehou
DRIES OTTO van die Valschriviererfenisstigting aan die woord op die kranslegging Sondagin die Kroonstadkonsentrasiekampkerkhof. Die konsentrasiekampkerkhof is in Tiende Laanlangs die treinspoor geleë. Foto’s: Tharine Hurter
DIE erediens is Sondag deur dr. DanieLangner gelei.
’n GESIG wat menige Afrikanerhart warm sal laat klop. Tientalle Voortrekkers van oor dieVrystaat heen het kranse en blomme by die monument in die Kroonstadse konsentrasiekampkerkhof gelê.
GRACEWILLE het namens die DA in Kroonstad ’n krans gelê.
’n VLAGSEREMONIE deur Die Voortrekkers.
6 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
Tharine Hurter
DIE “moederlike instink” vanJockey, ’n vierjarige kortbeen-JackRussell, het “ingeskop” wanneer sydieremamma, Ria Nel, wat leeuwel-pies op ’n plaas sowat 16 km buiteKroonstad op die Welkom-padgrootmaak, die klein leeutjiesvoed.
Om leeuwelpies met die handgroot te maak verg geduld ensoos in die natuur moet dieleeuwyfie die magie en anus vandie welpies lek om stoelgang te
stimuleer.“Dit is asof Jockey presies
geweet het watter welpie klaargevoed is en dan het hy die welpiegelek en vertroetel.
“Ek mis my hond verskriklikbaie,” sê Nel.
Verlede Maandag het Ria op dieplaas besig geraak.
’n Voertuig het by die plaashuisse hek stadiger gery en sy vermoedJockey het, getrou aan sy liefdevir saamry, by die voertuigingeklim.
Ria kon nie sien watter fabri-
kaat voertuig dit was nie.Eers ná 12:00 het sy na Jockey
begin soek.’n Tranedal het gevolg en sy het
toe begin vermoed dat hy opgelaaiis.
Jockey was baie lief daarvoorom saam met haar man, Jannie,in die bakkie op die plaas rondte ry en die wêreld te inspek-teer.
Indien enige leser weet waarJockey hom bevind, kan die Nelsby 084-319-6413 of 083-225-8282 gebelword.
Hondjie vermis watleeutjies ‘versorg’
JOCKEY, die kortbeenJackRussell, word vermis.Hy speel ’n onmisbarerol in die grootmaak van leeuwelpies. Foto’s: Verskaf
SAAM met sy dierepappa, Jannie Nel, het dieJack Russell die plaas gepatrolleer en oralsaamgery. Wanneer hy by die huis gekom het,het hy eers sy “moederlike” taak verrig om dieleeuwelpies te lek om hulle te stimuleer nadathulle melk gedrink het.
JOCKEY, die kortbeenJack Russell, word sedert Maandag vermis. Hyis vermoedelik opgelaai. Hy help met die grootmaak van leeuwelpies.
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 7
Tharine Hurter
INDIEN die gedreun van ’n veteraanmotor seenjin jou hartsnare roer, mag jy nie diestigtingsvergadering van die nuwe veteraan-
motorklub in Kroonstad misloop nie.Onder leiding van Willem Els, ’n veteraan-
motorentoesias en -eienaar, kan enigeen wat’n motor, bakkie of kombi ouer as 25 jaarhet, hulle by die veteraanklub aansluit.
Donderdag om 18:30 kan belangstellendesdie vergadering van die klub by Kroon-pa-neelkloppers in Reitzstraat bywoon.’n Ope dag met uitstallings by die NG
Moedergemeente is ook in die vooruitsig.
Op 6 Desember onderneem veteraanmotor-eienaars van Kroonstad ’n toer na diemotorskou wat in die Nasrec-sentrum,Gauteng, aangebied sal word.Rig navrae aan Els by 082-800-3269.
Nuwe veteraanmotorklub hou stigtingsvergadering
8 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
SKOLENUUS
DIE Hoërskool Kroonstad(Blouskool) se verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL)vir 2015 is verlede Donderdagaangewys. Die VRL se hoofleiers vir die termyn sal Woensdagop die skool se prysuitdelingaangewys word. Van links is,voor: Jeanneli Jordaan, FranceElize van Niekerk, Adri Germishuizen, Chantelle Hayes, NicolePienaar en Tasneem Engar; agter: Monique Potgieter, WinnileeBreytenbach, Nicole DanisioCapontes en Beala Berries.
Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren
DIE seuns van dieHoërskool Kroonstad(Bloues) wat vir dieverteenwoordigenderaad van leerlinge(VRL) gekies is, is vanlinks, voor: HumanWessels, PieterHeckroodt, StianWessels, JanLouisdu Plessis en PieterLategan; agter: JoeJardim, MarnusOdendaal, Johan laGrange, Lencu Oosthuizen en QuintonVisagie.
Lei skoolin 2015
E
I
E
N
D
O
M
M
E
Gaan ‘like’Kroonnuusse Facebook-blad engesels saammet 1100ander lesers.
Eien
do
mm
eEi
en
do
mm
eEi
en
do
mm
e
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 9
Anne-Lize Jansen vanVuuren
ALTESAAM 14 van die Hoër-skool Kroonstad (Bloues) seleerlinge het in die skoolvakan-sie aan die Nasionale Jeugskou-kampioenskappe deelgeneem.
Vanjaar is die kampioenskappein Vryburg beslis. Ondanks datverskeie ander provinsies meerdeelnemers gehad het, het dieVrystaatspan tweede geëindig.
Gideon Swart was sewende indie wolskaap-afdeling vir seniors.
Joline Grobler het ’n vyfdeplek in die pluimvee-afdelingbehaal.
Danél Janse van Rensburg het’n derde plek in die pluimvee-af-deling vir seniors behaal.
Tayla Swanepoel en haarkonyn Buggs het ’n derde plek indie konyn-afdeling vir seniorsverwerf.
Michiel Nigrini het met sytuisgemaakte kaas ’n tweede plekin die suiwelbereiding-afdelingvir seniors behaal.
Hulét van Rensburg het ’ntweede plak in die konyn-afde-ling vir seniors verwerf.
“Ons het die haas uit die hoeduit geruk in die konyn-afdelingen die hoof-beoordelaar was baiebeïndruk,” sê Frikkie van Zyl,onderwyser en afrigter van diespan.
“Volgens hom kan hy dieleerlinge nie veel meer leer vankonyne nie. Buiten Tayla enHulét se prestasies het JossieSteyn die tweede agtereenvolgen-de jaar ’n eerste plek in diéafdeling behaal.”
Dié prestasie maak van Jossie,’n matriekleerling, die nasionalekampioen in die konyn-afdelingvir seniors. Haar suster, Corrie,is die nasionale kampioen in diesierduif-afdeling vir seniors. Sywas verlede jaar die juniorkampioen.
Hanke Swart het haar slag indie kombuis gewys en ’npragtige tafel gedek – sy is as dienasionale kampioen in diekulinêre kuns-afdeling virjuniors aangewys.
Human Wessels is vir dietweede jaar agtereenvolgens asdie nasionale kampioen in diesuiwelbees-afdeling vir seniorsaangewys.
Bloues presteer
DIE KroonheuwelVoortrekkers het uitstekend op die jaarlikse nasionalePenkopenDrawwertjieevaluering vir gr. 7’s gevaar. Hulle het ses goueen een silwermedalje verower. Voor, is: MarissaWessels (goud); middel:Cobus Rossouw (offisier), Marnelda Baumgarten (offisier), Suné Grobler (goud), Arina Fourie (offisier), Karin van Tonder (offisier) en Anjavan der Merwe (goud); agter: Jaco Pieters (goud), André Scott (silwer),Bertus van Deventer (goud) en Rochelle Fouché (goud). Foto: Verskaf
DIÉ Bloues is nasionale jeugskoukampioene. Van links is HumanWessels, Hanke Swart, Jossie Steyn en Corrie Steyn.
Foto: Anne-Lize Jansen van Vuuren
Wys hul slag in Voortrekkers
10 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 11
12 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za
Geklassifiseerdwww.olx.co.za
Waar kopers en verkopers
mekaar ontmoet
eksklusief aanlyn by
OM TE ADVERTEER SKAKEL
SOEK, KOOP, VERKOOP
ALGEMENE
KENNISGEWINGS
GEMEENSKAPS-
KENNISGEWINGS
1210
SKY LIGHTS -Indien u belangstel insky lights vir u huis.Kontak 082 584 7144
PERSOONLIKE
DIENSTE
SPYSENIERING
& LOKALE
1401
FME WEDDING &PARTY PLANNER
Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,
breekware, rooitapyt.Doen Kinderpartytjies
en het ookspringkastele
Skakel 079 515 8814
HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street
Nuwe adres!Oorkant Paint Shop
Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of
056 212 2517
JOHNNIQUE CaterersJohan Badenhorst -Sel: 082 772 6333
Epos:[email protected]
KINDERVERMAAK
1405
JUMPING JACKSPRINGKASTELEBekostigbaar. Geendeposito. Kontak:
DAVID 083 410 9202
SPRINGKASTELETE HUUR
Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447
SPRINGKASTELE ENGLYBANE TE HUUR(Nog in baie goeie
toestand) SplinternuutSkakel 082 889 5392
FINANSIEEL
1420
------------------------------SA BUSINESS
DEBT COUNSELORSKroonstad - 083 493 6875------------------------------
TE KOOP
BOUMATERIAAL
1610
KLEIBAKSTENEIS BETER -
BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,
Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing
018 292 1615www.bertsbricks.co.za
ALLERLEI
1655
ALLE BLINDERS -VOORSIEN &INSTALLEERTop Carpets056 212 5507
MOOIWERFHOENDERS
Skakel0760 187 322
NUWEVERSKEIDENHEIDMuur & vloer teëlsbeskikbaar, vanafR 69.33 p/vkm.
"Specials" in voorraadTop Carpets 056 212 5507
RV PAND WINKELPand van goedere.Koop & verkoop van
meubels & gereedskap.40 Brandstr. 073 771 0338
TROETELDIERE
1660
MALTESEPOEDELSte koop.
Skakel 082 552 3349
GESOEK OM
TE KOOP
1675
TE KOOP GEVRA:Enige elektriese en
handgereedskap asookhoutwerkgereedskap en-toerusting, meubels,
yskaste, antieke goedereen enige ander artikels.Skakel 056 212 5418of 076 168 1921.
ALGEMENE &
HUISDIENSTE
BOUWERK &
KONSTRUKSIE
1801
BUSMAR BOUERS& LAPA'S
16 Jaar ondervinding.Geen werk te klein.
Verwysings beskikbaar.083 390 2702
TUIN &
BESPROEIING
1825
GESIFTE BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542
ALLERLEI
1845
AATJIES MATTE -Vir die lê van volvloer
matte, Viniel enGelamineerdevloerbedekkings.
Kontak Johan Hattingh082 893 3673
BRIDGE ELEKTRIESInstalleer/ Herstelvan krag-punte.
Bedrading-Sertifikateasook waterpype, geysers,plafonne & verfwerk. Onswerk vir alle versekerings-
firmas 056 215 1932083 573 2729
DIENS EN HERSTELVAN OMKAP- ENNAALDWERKMASJIENE -
Neil Coetzee 076 759 6384
GBK CONSTRUCTIONPlaveisel, Bouwerk,
Teëlwerk, Houtvloere, Seëlvan dakke. Gideon Koertze
072 333 9693
LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis
kwotasie. Meer as 23 jaarondervinding. 10 jaar-
waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 13
MAAK ENRESTOUREERvan houtmeubels.
SLYP VAN ELEKTRIESESKAAFLEMME (HOUT)
Skakel Dave Jordaan082 573 9927
MOJO PLUMBINGVir alle loodgietersdienste
en verstopte rioleis ek daar!
Tertius 073 270 0311
VIR ALLE bouwerke,elektriese herstelwerk,
loodgieterswerk, verfwerk,teëlwerk, staalwerk,
houtwerk.Skakel 083 255 6773
WAS VAN VOLVLOERE-/LOS MATTE banke &motorsitplekke.
Top Carpets056 212 5507
ROMMEL-
VERWYDERING
1860
8 CUBE TIPPER te huurper dag of per uur. Ons paspryse aan om jou sak tepas - gewaarborg. Skakel
074 306 6370
VERVOER &
BERGING
1870
HARNO VERVOER4- en 8-ton-trokbeskikbaar vir dieverwydering vanbourommel en
algemene vervoerwerk -083 570 7356 of073 157 7248
JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN
Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322
MOVE SAFE (1.3 ton)Netheid en veilig is onsleuse. Kantoor meubels,meubels en Algemenevervoer plaaslik. GeenVullis, Bou materiaal of
Rou materiaal asb.Kontak Gerus: Ford of
Riekie. Sel: 072 853 2702/079 149 1187
BOME
1871
HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568
Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.
Kaggelhout te koop.
VOERTUIE
MOTORS TE KOOP
3025
A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We
finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.email: martie.benecke
@gmail.com
VOERTUIE GESOEK
OM TE KOOP
3075
EIENDOMME
SAKEPERSELE
3215
PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK
Skakel082 908 9555.
Retail premises to let.50 sq meters.
High pedestrian traffic.On route to taxi rank.Currently operating as
Chilli.net café.No 3 Orange street.Contact by email
[email protected] your contact details,the type of business you
wish to operate,business experience
PERSELE TE HUUR:Skakel
082 908 9555.
WOONSTELLE
TE HUUR
3250
2 SLPK WOONSTELTE HUUR
R 2 500 pm vanaf 1 Nov2014. Skakel 071 3877 734
of 071 078 4691
HILTON COURT FLATSFor rent/ to let -
1 Bedr, kitchen & loungeRent R 2 220 pmRegret no childrenCall 056 212 2465
ROOMS AND FLATSTO LET.Contact
082 908 9555.
TE HUUR
3205
WAREHOUSE700sqm @ R15 per sqmGet 500 sqm mezzaninefloor space free.
Secure situated in Cbd.Contact 083 635 3372
STOORPLEK77v/m
Dadelik beskikbaarSkakel 083 635 3372
TUINWOONSTELLE
TE HUUR
3265
Eenman woonstelaan huis te huur –
R1 500 pm pluselektrisiteit –Skakel Pat by
056 212 4275 of082 898 7527
PRESIDENTIA: NuweBachelor woonstel te huur
@ R 1 600 pm. Wateringesluit. Nie-roker.Deposito R 1 000
Skakel 082 323 1596
MEENTHUISE
TE HUUR
3325
MODERN, NUUT, MOOIskoon en netjiese 2 slkpmet vol badk . Veilig,
Onmiddellik beskikbaar.Skakel 083 775 4131
BETREKKINGS
3600
BETREKKINGS
GESOEK
3670
YOUNG LADY ISLOOKING for Admin orcustomer service workgot experience.
Contact 083 976 3586
ALGEMEEN
3680
Admin Klerk -Outdoor Men
Hoof take- Inlees, prys en uitpak van
voorraad- Voorraad opnames
- Opkas van kasregister- Byhou van verslae
- Daaglikse, weeklikse enmaandelikse onderhoud
van prosedure- Help kliente
Rekenaar kennis 'nvereiste, vorige
ondervinding voordelig.Stuur volledige CV met
kopie van ID [email protected] of
faks na 086 732 0139 voorVrydag 24 Oktober 2014.
DEKOR 2000 het'n vakature vir 'nmanspersoon:
Sober gewoontes, netjies,in sy twintigs, virtoonbank verkope,voorraad hantering,
voorkeur aan verf mengen kleur kennis.Rekenaarvaardig,
pligsgetrou,geldige rybewys.Geen kansvatters!Ons sal u kontak.
CV met foto en ID [email protected]
DRINGEND OP SOEKNA BETROUBAREHUISBEDIENDE
met verwysing. Moet kankook en kinders oppas.Skakel 079 5155 987
Ons is opsoek na ‘n"scrap metal"bestuurder CV kan
persoonlik ingehandigword by HPA TREKKERS of
kan gefaks word na056 212 7585 of epos na :[email protected]
Ons is opsoek na ‘nkode 10 en kode 14 trokdrywer CV kan persoonlik
ingehandig word byHPA TREKKERS of kan
gefaks word na056 212 7585 of epos na :[email protected]
BOEDELKENNIS-
GEWINGS
BOEDELS:
KREDITEURE EN
DEBITEURE4201
BOEDEL WYLEMJ VAN NIEKERK
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyleMATHYS JACOBUSVAN NIEKERK,Identiteitsnommer:721003 5288 081, 'n Makelaarwoonagtig teBorderstraat 38, Kroonstad,
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne (30)dertig dae gereken vanaf24 OKTOBER 2014
WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD
BOEDEL WYLEMM BRUWER
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyleMARIA MAGDALENABRUWER,Identiteitsnommer:230701 0020 0869,'n pensioenaris,woonagtig teDie Palms Versorgingseenheid,Kroonstad,
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne (30)dertig dae gereken vanaf24 OKTOBER 2014
WJ BOTHAProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD
BOEDEL WYLENTI THOMAS MOLUTSIBOEDELNOMMER:5948/2013
BOEDELKENNISGEWING
In die boedel van wyleNTI THOMAS MOLUTSI, 'nMeerderjarige man metIdentiteitsnommer:451007 5231 088,woonagtig te7091 Constantia, Maokeng,Kroonstad, 9499 enlangslewende gade MOTSELISIHILDA MOLUTSI metIdentiteitsnommer481120 0647 085
Krediteure en Debiteure inbogemelde boedel wordhiermee versoek om hulrekenings in te dien en hulrekenings te betaal byondergetekende binne (30)dertig dae gereken vanaf24 OKTOBER 2014
I MALHERBE-NORVALProkureur vir dieEksekuteurDu Randt & Louw IngelyfPosbus 26KROONSTAD
SMIT KRUGER
BOEDEL WYLE:E BLOEMBOEDELNOMMER:022203/2014
In die boedel van wyleELMARIE BLOEM(ID No. 560602 0116 082)WeduweeLaaste woonadres:Bojestraat 13, Kroonstad, 9499Boedelnommer: 022203/2014Sterfdatum: 27 Mei 2014
Krediteure en Debiteure inbogenoemde boedel wordhiermee versoek om hullevorderings in te lewer by enhulle skulde te betaal aan dieondergetekende binne 'ntydperk van 30 dae gerekenvanaf datum van verskyningvan hierdie kennisgewing.
Aldus gedoen en geteken teKroonstad op 8 Oktober 2014
Andries Jacobus Kruger(Eksekuteur/Agent)P/a Smit KrugerPresidentstraat 41Posbus 206KROONSTAD, 9500Tel: 056 - 212 3184
BOEDELS:
LIKWIDASIE EN
DISTRIBUSIE4205
BOEDEL WYLECM JANSE VANRENSBURGBOEDELNOMMER:001660/2014
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:CAROLINA MARIA JANSEVAN RENSBURGGebore op: 12 September 1928Identiteitsnommer:280912 0029 089In lewe: Huisvrou vanEdelkroon woonstelle 46,KroonstadDatum van dood:26 November 2013Boedelnommer: 001660/2014Huwelikstaat: Weduwee
Kennis geskied hiermee datdie Eerste en FinaleLikwidasie- enDistribusierekening inbogenoemde boedel ter insaesal lê vir 'n tydperk van een entwintig dae gereken vanaf24 Oktober 2014 ten kantorevan die Meester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad
H.J. LABUSCHAGNEEKSEKUTEURTESTAMENTÊRLABUSCHAGNE DE LANGEVAN SCHALKWYKPOSBUS 272ORANJESTRAAT 40KROONSTAD9500
GEREGTELIKE
VEILING
4501
DAY & SCHILLINGPROKUREURS -
SAMWU t.g.v.N.J MONTSITSI/MOQHAKAMUNISIPALITEITSAAKNR: FSD 120706
KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPINGVAN ROERENDE EIENDOM
In die Arbeidshof vanSuid-Afrika(Gehou te Johannesburg)Saaknommer: FSD 120706In die saak tussen:
SAMWU t.g.v. N.J MONTSITSIEksekusieskuldeiser
en
MOQHAKA MUNISIPALITEITEksekusieskuldenaar
TEN UITVOERLEGGING van'n vonnis van die Arbeidshof,JOHANNESBURG gedateer14 Junie 2010 salondervermelde goedere om10:00 op 6 November 2014 perpublieke veiling te MURRAY-STRAAT 41, KROONSTAD deurdie BALJU vir die Landdroshofvan KROONSTAD aan diehoogste bieër vir kontantverkoop naamlik:
15 x Volledige Rekenaars3 x Kantoor lessenaars2 x Drukkers7 x Kantoor stoele
GETEKEN te KROONSTAD opdie 10de dag van Oktober 2014
BALJU VAN DIE HOF
(get) FC SCHILLINGEISER SE PROKUREURSDAY & SCHILLINGBUITEKANTSTRAAT 36KROONSTAD, 9499Tel: 056 212 7237Verw:FC SCHILLING/ye/F00450
DAY & SCHILLINGPROKUREURS -
JH ELOFF NO &SJ ELOFF NO/FO MARTINSAAKNR: 835/2014
KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPINGVAN ROERENDE EIENDOM
In die Landdroshof vir diedistrik van Kroonstad gehou teKroonstad.Saaknommer: 835/2014In die saak tussen:
JAN HENDRIK ELOFF NO1ste Eksekusieskuldeiser
SUSARA JOHANNA ELOFF NO2de Eksekusieskuldeiser
en
FREDERICK OSBORN MARTINEksekusieskuldenaar
TEN UITVOERLEGGING van'n vonnis van die Landdros,KROONSTAD gedateer15 Mei 2014 salondervermelde goedere om10:00 op 6 November 2014 perpublieke veiling te MURRAY-STRAAT 41, KROONSTAD deurdie BALJU vir die Landdroshofvan KROONSTAD aan diehoogste bieër vir kontantverkoop naamlik:
1 x 1989 City GolfREG NO.: BBW 603 FS
GETEKEN te KROONSTAD opdie 23ste dag van September2014
BALJU VAN DIE HOF
(get) RL DAYEISER SE PROKUREURSDAY & SCHILLINGBUITEKANTSTRAAT 36KROONSTAD, 9499Tel: 056 212 7237Verw: RL DAY/ye/M01617
DJ SERFONTEIN/SELLO PINKOANESaak No. 1382/2014
IN DIE LANDDROSHOF VIRDIE DISTRIK OF KROONSTADGEHOU TE KROONSTADIn die saak tussen :
MNR. D.J. SERFONTEIN
Eksekusieskuldeiseren
MNR. SELLO PINKOANEIdentiteitsnommer onbekend
Eksekusieskuldenaar
KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING
Ingevolge 'n Vonnis gelewer op28STE dag van JULIE 2014, indie KROONSTAD Landdroshofen 'n Lasbrief van Eksekusiedaarna uitgereik, word diegoedere hieronder beskryf ineksekusie verkoop te BALJUKANTOOR, MURRAY STRAAT41, KROONSTAD, 9499 op06DE dag van NOVEMBER2014 om 09:00, aan diehoogste bieër:
GOEDERE:1 X BAIE OU BEIGEMERCEDEZ TROK AC 96961 X BAIE OU WIT MERCEDEZTROK BHT 291 FS1 X WIT BUSSIE (VOORKANTAFGESKRYF) DSV 018 FS1 X 3 GROEN WATER TENKSJOJO1 X KLOMP HOPE GRUIS1 X 2 BAIE OU KARAVANE
GEDATEER te KROONSTAD op14 OKTOBER 2014.
B.C. VAN ROOYENGRIMBEEK, VAN ROOYEN& VENNOTE INGELYFPresidentstraat 42,Kroonstad, 9499Posbus 42, Kroonstad,9500Telnr : 056-212 5197,Faksnr : 056-213 2548Epos: [email protected] 4, KroonstadVerw : BC VANROOYEN/mt/Z03747
Adres vanEksekusieskuldenaarMNR. SELLO PINKOANEvan 09DE LAAN, INDUSTRIA,KROONSTAD, 9499
GEKLASSIFISEERD
14 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
B
E
T
R
E
K
K
I
N
G
S
KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014 15
T&M/0059/02/ADS24 Copyright © 2014
bandeR645175/65 TR 14
vanaf
R1095205/55 VR 16vanaf
R735185/60 HR 14vanaf
R1365205/55 VR 16vanaf
R865185/65 HR 14vanaf
R745195/50 HR 15vanaf
R1545225/45 WR 17vanafKRYDITOPKREDIET.DOENNAVRAAG
INDIEWINKELOFDOENAANLYNAANSOEK
NCRCP 5664
• terme en voorwaardes geld • band pryse word per eenheid gekwoteer• band pryse sluit btw en montering in maar sluit balansering uit • foute en
weglatings uitgesluit • pryse geldig tot 1 november 2014• pryse geldig vir kontant of kredietkaart aankope tensy anders vermeld
terwyl voorraad hou
GP • alberton: 011 907-9275 • boksburg: 011 917-1620 • bruma: 011 622-4741• edenvale: 011 609-1323 • randpark ridge: 011 011-3880 • silverton: 012 804-6013
• woodmead: 011 802-0304 KZN • ballito: 032 586-3246• himeville: 033 702-1356 • mt edgecombe: 031 502-2003 • pinetown: 031 701 0660
WK • tygervallei: 021 910-1009
OPEN BINNEKORT:GP • bronkhorstspruit • kempton park • lynnwood • strydompark
OK • queenstown
ons aanvaar RCSNCRCP 38. www.tyresandmore.com
50% afslagafslag op voorgestelde gemonteerde
prys op enige skokbrekers
skokbrekers
ons aanvaar RCS
hou ‘n duidelike oogop die padmetnuwe ruitveërs
kry jounenou!
ons het ‘n weie verskeidenheid band handelsname beskikbaar
SSR Run Flat
TYRES & MORE™ winkels:VS • sasolburg: 016 973-2541 • kroonstad: 056 212-8484uitverkoping
Steek jouneus inbesigheid.
2015Registrasies
Nou oop
BlackKhaki083034/AR
’n MBA van NWU Potchefstroom Besigheidskool,waarborg studente besigheidsonderrig in lyn metdie hoogste internasionale standaarde. Ons MBA isdinamies en fokus op strategiese denke.Dit is ontwerp om jou ’n mededingende voorsprongte gee.
http://pbs.nwu.ac.za
018 299 1419
NWU Potchefstroom Business School
‘n Top 5 Besigheidskool MBA
NORTH-WEST UNIVERSITYYUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMANOORDWES-UNIVERSITEITPOTCHEFSTROOMKAMPUS
SKOLENUUS
IN die jukskeiliga hetdie Kroonheuwel Primêre Skool se B1span derde in dieBafdeling geëindigen die bronsmedaljeverower. Voor is Lukas Bezuidenhout;van links is, agter:Karla van der Westhuizen, Heino Griessel en Leandri Bezuidenhout.
OP die Vrystaatbekerjukskeitoernooi het die Kroonheuwel PrimêreSkool se o.13meisies in die Aafdeling gespeel en algeheel vierdegeëindig. Die span is gekies om van 10 tot 14 Desember aan die SuidAfrikaanse Skoletoernooi in Pretoria deel te neem, aangesien hulle diemeisiesafdeling gewen het. Van links is, voor: Leandri Bezuidenhout enKarla van der Westhuizen; agter: Suné Grobler, Marlien Smalberger enMegan Cronjé.
Ontvangbrons injukskei
OP die Jukskei Vrystaatbekertoernooihet die KroonheuwelPrimêre Skool seseuns o.13jukskeispelers in die Bafdeling gespeel en eerstegeëindig en die gouemedalje verower. Vanlinks is, voor: CallieHancke, Stefan Lombard en Lukas Bezuidenhout; agter: JPEloff en Johan vander Walt.
OP die jukskeiliga het die Kroonheuwel PrimêreSkool se C1span eerste in die Cafdeling geëindigen die goue medalje verower. Van links is JuandréNel, Werner Nel en Callie Hancke. Afwesig: SPVorster. Foto’s: Verskaf
TYDENS die jukskeiliga het die Kroonheuwel Primêre Skool se B2span tweede in dieBafdeling geëindig en die silwermedalje verower.Van links is Stefan Lombard, Lohané Baumgarten, Charné Smalberger en JP Eloff.
16 KROONNUUS, DINSDAG 21 OKTOBER 2014
DIE Hoërskool Kroonstad (Bloues) se eersterugbyspan het die rugbyseisoen op ’nhoogtepunt afgesluit.
Dié span in sy kenmerkende Ford-truiehet ná vier wedstryde wat hy in dieSenekal-liga gespeel het, as die enigsteonoorwonne span uit die stryd getree.
Jan-Louis du Plessis, Marnus Odendaal,Wayne Engelbrecht en Mervin Touzel is inverskeie wedstryde as speler van diewedstryd aangewys.
“Heelwat van die beseerde spelers isterug en sake lyk belowend vir volgendejaar. Die span kan trots voel, hulle hetongelooflik mooi rugby gespeel,” sê Tjaartdu Plessis, die hoofafrigter.
Span sluit seisoen onoorwonne af
DIE Hoërskool Kroonstad (Bloues) se eersterugbyspan het die Senekalliga gewen. Voor isQuinton Visagie; van links, middel: AntonSteyn, Hendré Bolton, Henro de Vos, Tjaart duPlessis (hoofafrigter), Jan Louis du Plessis, Mias Venter, Joe Jardim en Marnus Odendaal;agter:Mervin Touzel, LencoOosthuizen, Riaanvan Niekerk, Johan la Grange, Juandré Swart,Roelf van Schalkwyk (hulpafrigter), DanielleMarais, Thinus van Schalkwyk, Stian Wessels,Marco Cronjé en SJ Kruger. Foto: Finns-ateljee
DIE Heckroodtparkrolbalkklub in Kroonstad speeltwee keer per jaar ’n rolbalwedstryd teen die Heckroodtparkontspanningsklub. Die doel van die geleentheid is om goeie betrekkinge tussen die tweeklubs te handhaaf, mekaar te ondersteun en omlede van die onderskeie klubs die geleentheid tebied om mekaar beter te leer ken. Verlede weekhet die rolbalklub weer die trofee omhoog gehouin ’n wedstryd waarin ses spanne op ’n driespelgrondslag (trips) teenmekaar gespeel het. Die volgende kompetisie tussen die twee klubs sal ’n potspelwedstryd wees om die manne van die Ontspanningsklub die stryd aan te sê. Op diegeleentheid is van links, voor: Christo Fourie (president: rolbal), Dougie Mcleland, Hester van Breda, (sekretaressetesourier: rolbal) en KoosSchoeman (voorsitter: Ontspanningsklub); agter:Tom van Rooyen, Arthur Skibbe, Hans van Heerden (bestuurder: Ontspanningsklub), Rodney Bricout, Leon Nortje en Marius van Schalkwyk (visepresident: rolbal). Foto: Verskaf