dr danie odendaal - rpofs.co.zarpofs.co.za/pdf/rpo-vrystaat-veegesondheid-aanbieding-2014.pdf ·...
TRANSCRIPT
Dr Danie Odendaal
Siektes kan slegs doeltreffend beheer word
deur gesamentlike benadering op distriks-
provinsiale en nasionale vlak
Junie 2010
June 2010
1. Geen interaktiewe siekterapportering –sisteem. 2. Geen maandelikse direkte kommunikasie 3. Geen inentings herinneringsisteem 4. Geen vroeë-waarskuwingsisteem 5. Geen biosekuriteitsisteem 6. Geen primere gesondheidsorg opleidingsisteem
May 2008 February
2010
Hoekom het dit gebeur?
• Tans is daar net meer as 50 privaat veeartspraktyke wat
volledig deelneem en die ontwikkeling van die projek
gedeeltelik finansier.
• In totaal is daar meer as 120 privaat veeartspraktyke
wat siektevoorkoms rapporteer.
• Die doelwit is om die volledig deelnemende praktyke uit
te brei na 100 praktyke teen die einde van 2014.
• ‘n Rekenaar program V-Data is ontwikkel in
samewerking met Tim Pauw wat die BeefPro program
vir vleisbees stoetboere ontwikkel het en nou ook ‘n
SheepPro skaapprogram ontwikkel vir skaap
stoetboere.
Veearts Netwerk
Veearts Netwerk - Vrystaat
Hoe rapporteer veeartse siektes wat voorkom 1. Eerstens merk hulle siektes wat oor die langtermyn
voorkom. 2. Daarna vul hulle maandeliks ‘n vorm in om die
siektes aan te toon wat gedurende daardie maand voorgekom het volgens ‘n skaal wat die vlak van belang aantoon.
3. Dit alles gaan dan direk na ‘n nasionale verslag. 4. Die spesifieke siektes wat ‘n groot probleem is kan
dan verder bespreek word en inligting kan opgestel word om dit met boere te bespreek
Die volgende paar skyfies gee ‘n oorsig van die stelsel
Siektes wat reeds voorkom binne ‘n gebied word eenmalig per diersoort gemerk en daarna word die voorkoms /afwesigheid daarvan maandeliks gerapporteer
Internal Parasites
Roundworms in general ^
PROVINCE Mpumalanga Gauteng Limpopo North West Free State Kwazulu-
Natal Eastern Cape Western Cape Northern Cape
Average 2.2 (10) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (5) 2.9 (7) 2.6 (19) 2.5 (4) 2.3 (3) 2.0 (1)
Level of importance scale: 1 = one case, 2 = more than one case but less than ten and 3 = more than 10 cases reported
Beef 1.0 (1) 2.0 (1) 2.5 (6)
Dairy 1.0 (1) 1.0 (1) 2.0 (1)
Sheep 2.7 (6) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (3) 3.0 (6) 2.9 (9) 2.5 (2) 2.5 (2) 2.0 (1)
Goat 2.0 (2) 3.0 (2) 2.7 (3) 3.0 (1) 2.0 (1)
Mpumalanga
Balfour, Balfour Dierekliniek
Beef: 1, Sheep: 2, Goat: 2
Delmas, Delmas Konsultasie Dienste
Sheep: 3
Ermelo, Joubertstraat Dierekliniek
Sheep: 3
Grootvlei, Grootvlei Dierekliniek
Sheep: 3
Middelburg , Middelburg Dierehospitaal
Sheep: 3
Nelspruit, Nelspruit Animal Hospital
Dairy: 1
Haemonchus infestation with severe anaemia and emaciation: malnutrition a contributing factor.
Genereer ‘n Nasionale Maandverslag
jkccff
Balfour, Bethal, Ermelo,
Grootvlei, Middelburg,
Nelspruit, Standerton,
Volksrust, Onderstepoort,
Pretoria, Modimolle, Christiana,
Leeudoringstad, Rustenburg,
Swartruggens, Bethlehem,
Bloemfontein, Dewetsdorp,
Harrismith, Hoopstad,
Ladybrand, Memel, Reitz,
Villiers, Bergville, Dundee,
Kokstad, Underberg, Aliwal-
Noord, Cradock, Graaff-Reinet,
Somerset-Oos, George,
Riversdal
Interne parasiete – Weerstandige rondewurms
(Herfs 2014)
x
Kaart word opgestel per siekte om maandelikse verspreiding te illustreer
jkccff
Ermelo, Grootvlei, Standerton,
Volksrust, Bapsfontein, Pretoria,
Bloemfontein, Hoopstad, Kroonstad,
Memel, Villiers, Reitz, Vrede, Estcourt,
Howick, Kokstad, Pietermaritzburg,
Underberg, Vryheid, George,
Malmesbury
Interne parasiete – Lewerslakwurms
(Herfs 2014)
Lewensiklus van die slakke in die omgewing
Winter Volwasse lewer- en
maagslakke binne die
dier produseer eiers wat
op die weiding uitgeskei
word saam met die mis.
Eiers in die mis sal
uitbroei wanneer die
dagtemperatuur bo
220C styg.
Lente Hierdie stadium van die parasiet
moet nou uit die mis gewas word
deur reënwater wat afloop na
areas met staande water. Die
parasiet dring varswaterslakke,
wat hier voorkom, binne en
vermenigvuldig dan binne in die
varswaterslakke.
Somer en Herfs Gedurende die hoë-reënvalperiode sal die ontwikkelingsstadium van die slakke wat in
die varswaterslakke vermenigvuldig het nou vrygestel word in die water. Hierdie
stadium van die slakke kan aanvanklik swem. Hulle swem tot by plante wat in die
water groei, heg dan vas aan die plante en ontwikkel ‘n beskermende doppie.
Hierdie stadium wat ook die besmetlike stadium genoem word , kan vir ‘n paar
maande oorleef indien die gebied uitdroog.
Indien die area nat of vogtig bly kan hulle vir langer periodes oorleef en besmetlik bly
veral in die geval van peervormige maagslak waar vee besmet kan word tot laat in die
wintermaande.
Lewerslak
Peervormige maagslak
Varswaterslakke is aktief gedurende die laat-lente, somer en vroeë-herfs.
1 → 600
Die dop van die
varswaterslak
waarin lewerslak
vermenigvuldig.
Die dop van die
varswaterslak
waarin peervormige
maagslak
vermenigvuldig.
Veiliger periode waartydens
vleigebiede bewei kan word
Gevaarlike periode waartydens vleigebiede nie bewei
moet word op besmette plase nie
Begin van besmetting Die siektetekens is baie afhanklik van die aantal parasiete (hoog, gemiddeld of laag) wat deur die
dier ingeneem word oor ‘n periode van tyd.
Die tekens wat gesien mag word tydens ‘n hoë of gemiddelde
besmetting word beskryf.
Week 1-8 Diere wys vinnige
gewigsverlies, swakheid, tekens van bloedverlies en selfs
vinnige vrektes indien besmetting baie hoog
is.
Lewerslak – uiteensetting van die siekteproses wat binne die dier plaasvind
>12 Weke Aangetaste beeste kan agterraak wanneer hulle aangejaag word
of kwakkeel ontwikkel – ‘n teken van stadige bloed- of
proteїenverlies. Voortdurende gewigsverlies veral gedurende
die periode wanneer swak weidings beskikbaar is.
Na-doodse ondersoek van die dier.
Tydens na-doodse ondersoek sal die veearts die lewer ondersoek vir tekens van lewerskade en die teenwoordigheid van volwasse
slakke in die galbuise.
Ontwikkeling van lewerslakke binne ‘n bees Wanneer diere in nat gebiede wei word die besmetlike stadium van die slakke, wat aan die plante vasgeheg is, ingeneem.
Binne die dier gaan die parasiet deur die dermwand, migreer in die buikholte na die lewer en dring dit binne.
Die onvolwasse slakke sal nou begin om deur die lewerweefsel te tonnel terwyl hulle vreet en groei.
Onvolwasse slakke tonnel nou vir 6-8 weke deur die lewer en veroorsaak baie skade.
Die graad van lewerskade is afhanklik van die aantal onvolwasse slakke wat deur die lewer boor.
Teen 8 weke na besmetting is die slakke volwasse en dring hulle die kleiner galbuise binne en migreer dan na die groter galbuise.
Hierdie volwasse lewerslakke suig bloed vanaf die wand van die galbuise. Na ‘n maand begin elke volwasse slak eiers produseer (20 000 per dag) wat dan saam met die gal na die derm vloei, om dan in die mis op die weiding uitgeskei te word.
Die wande van die galbuise verdik en word wit as gevolg van die liggaam se reaksie teen die besmetting. Die hele lewer kan ook verhard.
Om ‘n besmetting te bevestig moet mis van die dier versamel en aan die veearts gestuur word , wat dit sal toets om te bepaal of daar ‘n besmetting is. Die nuutste beskikbare toetse kan ‘n besmetting in ‘n vroeë stadium (vanaf 4 weke na besmetting) identifiseer, wat dieselfde tyd is wanneer eerste siektetekens gesien sal word in geval van ‘n baie hoë besmetting.
Diagnose van besmetting in die lewendige dier
Eerste
sie
kteteke
ns
Balfour, Bethal, Delmas, Ermelo,
Lydenburg, Middelburg, Nelspruit,
Piet Retief, Standerton, Volksrust,
Bapsfontein, Bronkhorstspruit,
Krugersdorp, Onderstepoort,
Machado, Mokopane, Polokwane,
Ficksburg, Frankfort, Harrismith,
Memel, Parys, Reitz, Villiers, Vrede,
Bergville, Dundee, Eshowe, Estcourt,
Greytown, Kokstad, Mooi Rivier,
Pietermaritzburg, Underberg,
Vryheid, Alexandria, Aliwal-Noord,
Humansdorp, Jeffreysbaai,
Stutterheim, Uitenhage, George,
Heidelberg, Stellenbosch,
Swellendam
Bosluisgedraagde siektes – Asiatiese
rooiwater (Herfs 2014)
4.3 Bosluisoordraagbare siektes – Afrika- (Babesia bigemina) teenoor Asiatiese rooiwater (Babesia bovis) Die gerapporteerde siektetendense wys dat Asiatiese rooiwater aan die toeneem is. Die siekteoordragproses word hieronder gedeel met die doel dat melkbeesboere die kritieke verskil in oordrag beter verstaan ten opsigte van voorkoming of behandeling.
Week 1 – Begin van bloubosluisbesmetting. Week 2 Week 3
Oordrag van Asiatiese rooiwater kan vanaf dag 1 plaasvind nadat die larf aangeheg het.
Oordrag van Afrika rooiwater vind plaas vanaf dag 9 na die begin van die bloubosluis-besmetting. Die siekte word oorgedra deur die nimfe.
Omdat daar so ‘n groot verskil in oordrag en die ontwikkelingsproses van die twee siektes is, moet hulle vir beheerdoeleindes beskou word as twee verskillende siektes ten einde groot verliese en vrektes te voorkom.
Aksie 1.
Aksie 2. Indien Asiatiese rooiwater gediagnoseer word, moet die voorkomende- en behandelingsaksies aangepas word ten einde die bloedparasiet te kan beheer wat al deur die larfstadium van die pantropiese bloubosluis oorgedra word.
Die kuddeveearts moet die tipe rooiwater wat op ‘n spesifieke plaas aanleiding gee tot kliniese gevalle identifiseer en bevestig deur mikroskopiese ondersoeke.
Afrika rooiwater kan ook deur die volwasse bosluise oorgerda word.
Asiatiese rooiwater word net oorgedra deur die pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus microplus)
Afrika rooiwater word oorgedra deur beide die gewone bloubosluis (Rhipicephalus decoloratus) en die pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus microplus)
Delmas, Ermelo, Grootvlei, Middelburg,
Piet Retief, Volksrust, Machado,
Polokwane, Rustenburg, Schweizer-
Reneke, Ventersdorp, Vryburg, Bethlehem,
Bloemfontein, Bothaville, Clocolan,
Ficksburg, Frankfort, Harrismith,
Kroonstad, Hoopstad, Parys, Reitz,
Viljoenskroon, Villiers, Dundee, Eshowe,
Estcourt, Underberg, Vryheid, Adelaide,
Aliwal-Noord, George, Kimberley,
Kuruman
Geslagsiektes-Trigomonose
(Herfs 2014)
x
kjkjnmn
Bethal, Delmas, Ermelo, Machado,
Polokwane, Schweizer-Reneke, Stella,
Bloemfontein, Frankfort, Hoopstad,
Parys, Reitz, Viljoenskroon, Villiers,
Wesselsbron
Bakteriële siektes – Bees Brusellose
(Herfs 2014)
Hoe gebruik veeartse die inligting 1. ‘n Omvattende kuddegesondheidsprogram kan nou
ontwikkel word vir elke streek. 2. ‘n Maandelikse herrinering kan uitgestuur word na
elke veeboer ten opsigte van siektevoorkomingsaksies wat voorgestel word vir elke ouderdomsgroep.
Die volgende paar skyfies gee ‘n oorsig van die stelsel
Watter faktore word in ag geneem vir die opstel van kuddegesondheids- en produksiebestuursplan
Al drie die faktore moet geintergreer word vir die beplanning van maandelikse siekte voorkomings- of
produksiebestuursaksies
Siekte
veroorsakende organismes
Diersoort (ouderdom, stadium van produksie)
Omgewing (reënval,
temperatuur, weiding)
Kalf Dek Speen
Kalf Dek Speen
Knopvelsiekte
Rooiwater
Bloubosluise
Meergasheer bosluise
Lewerslak
Rondewurms
Galsiekte
Hartwater
Sponssiekte
Mankhede
Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun
Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun
Peervormige maagslak
Luise en skurfte myte
Longontsteking
Drie-dae-stywesiekte
Longontsteking
Speen Lam Paar
Speen Paar Lam
Insekoordraagbare siektes –Bloutong,
Slenkdalkoors, Wesselsbronsiekte
Bloednier
Verlammingsbosluise
Meergasheer bosluise
Brandsiekmyte Brandsiekmyte
Bytende luise
Rondewurms
Lewerslak
Longontsteking Longontsteking Mankhede
Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun
Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun
‘n Maandelikse geoutomatiseerde e-pos herrindering aan elke klient op die
databasis per diersoort waarmee geboer word.
Die herrineringverslag bevat al die voorgestelde gesondheids- en
produksiebestuursaksies vir drie maande (vorige, huidige en volgende maand) soos
opgestel in die praktyk se standaard kuddegesondheidsbestuursprogramme vir
elkeen van die ouderdoms of bestuursgroepe :
1. Ektoparasietbestuursaksies
2. Endoparasietbestuursaksies
3. Inentings
4. Vitamien en mineraal aanvulling
5. Byvoeding
6. Veearts dienste
7. Algemene bestuursaksies
Skakel om veeartsdienste te bespreek of produkte te bestel
Vir elke ouderdomsgroep is daar
bestuursaksies wat gekoppel is aan die
gemiddelde ouderdom en tyd van die jaar.
Vir elke ouderdomsgroep is daar
bestuursaksies wat gekoppel is aan die
gemiddelde ouderdom en tyd van die jaar.
Daar is ook basiese beskrywings van
bestuursaksies of ‘n volledige dokument
met meer inligting tov sekere aksies.
Hoe word die stelsel nou uitgebrei om
die veeboer direk te betrek.
1. Veeboere kan nou ook op die stelsel
geregistreer word om siektes soos dit voorkom
direk na hulle gekose veeartse toe te rapporteer.
2. Dit sal veeartse ‘n opgedateerde oorsig gee van
siektes soos dit voorkom en daar kan vinniger
en groter aanpassings gedoen word om siektes
te voorkom.
Die volgende paar skyfies
gee ‘n oorsig van die
voorgestelde stelsel
Praktiese Oorsig Rapportering deur die boer na die gekose kuddeveearts
Rapportering kan dadelik gedoen word soos siektes voorkom maar moet ten minste een maal per maand, aan die einde van die maand gedoen word. Nadat die boer op die V-Net Sisteem ingeteken het, word die “Report Monthly Diseases” item gekies. ‘n Lys van siektes sal sigbaar wees. Siektes wat voorgekom het kan nou gemerk word.
1. Klik op die blokkie langs die naam van die siekte indien dit voorgekom het. Kies ‘n getal van 0-3 wat volgens kleur gekodeer is volgens die vlak van belang.
2. Kies ‘n staandaard opmerking van die lys in die aangrensende blokkie om die siektevoorkoms verder te beskryf.
3. Tik jou eie kommentaar indien die standaard kommentaar nie genoegsaam is vir ‘n goeie beskrywing van die vlak en/of rede vir die voorkoms van die siekte. Hierdie inligting is baie belangrik vir die veearts wat die siektevoorkoms moet interpreteer.
Report Monthly Diseases / Maandelikse Rapportering van Siektes
Tipe dier Melkbeeste
Maand Mei 2014
Kommentaar Apr 2014
Kommentaar Mar 14
Feb 14
Jan 14
Des 13
Nov 13
Okt 13
Sep
13 Aug
13 Jul 13
Jun
13
Geen siektes hierdie maand
Lumpy skin disease / Knopvelsiekte
↓ Standaard kommentaar vanaf keuselys 2 Hoë getal vlieënde insekte 3 1 0 0 0 0 0 0 1 0
Eie kommentaar 5 nuwe verse is aangetas
Neem kennis 1 geval 1 Probleem >1 geval 2 Groot probleem >10 gevalle 3
Geen siekte 0 gevalle 0 Wanneer jy op “eie kommentaar” klik maak daar ‘n groter skerm oop waarin die kommentaar getik kan word. Wanneer jy klaar is maak die skerm toe en gaan aan met die res van die lys
Hierdie vlak van rapportering word gebruik wanneer ‘n siekte uitbreek voorkom wat onmiddelike aandag benodig en dit kan as volg voltooi word. 1. Die huidige Datum, Distrik en Tipe Dier sal reeds ingevul wees. Jy kan dit wel verander deur gebruik te
maak van die keuselyste wat oopmaak as jy daarop klik. 2. Kies die siekte wat jy wil rapporteer vanaf die keuselys. Indien die siektetoestand nie op die lys is nie kies
“ander / other” en sluit dan die naam van die siektetoestand in by die beskrywing van die toestand. 3. Kies die vlak van belang in die blokkie langsaan. 4. Tik jou eie beskrywing in wat die siekte uitbreek of belangrike siektetoestand beter beskryf. Dit kan
omgewingsfaktore (bv. reënval, temperatuur, of weidingsomstandighede ), dierefaktore (bv. aantal diere, ouderdom van diere of stadium van produksie) of ander faktore insluit wat ‘n rol speel in die voorkoms van die siektetoestand.
Rapporteer onmiddellik ‘n siekte
Date: 04-02-2014 ↓
District / Distrik Paarl ↓
Animal type / Tipe Dier Melkbeeste ↓
Disease / Siekte Knopvelsiekte ↓ Level of importance ↓
Disease description / Beskrywing van siekte
Nog 10 verse uit ‘n groep van 25 wat ingekoop is, het knopvelsiekte onderlede. Verse is gemiddeld 18 maande oud en was nie voorheen ingeënt nie. Baie groot aantal vlieënde insekte teenwoordig na buiteseisoenale reën.
Onmiddellike aanmelding Van belang by belangrike siektes en siekte uitbreke.
Melkbees Kliënte
Klië
nt
1
Klië
nt
2
Klië
nt
3
Klië
nt
4
Klië
nt
5
Klië
nt
6
Klië
nt
7
Klië
nt
8
Klië
nt
9
Klië
nt
10
Klië
nt
11
Klië
nt
12
Klië
nt
13
Klië
nt
14
Klië
nt
15
Klië
nt
16
Klië
nt
17
Klië
nt
18
Klië
nt
19
Klië
nt
20
Siektetoestande Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Voorbeeld: Alle kliënte April 2014
Die kuddeveearts kan ook: 1. Fokus op die status van een boer in verhouding tot die siektestatus in die gebied, of 2. Dieper kyk na die siektestatus van ’n spesifieke plaas oor ‘n periode van maande.
Melkbees Kliënte
Klië
nt
1
Klië
nt
2
Klië
nt
3
Klië
nt
4
Klië
nt
5
Klië
nt
6
Klië
nt
7
Klië
nt
8
Klië
nt
9
Klië
nt
10
Klië
nt
11
Klië
nt
12
Klië
nt
13
Klië
nt
14
Klië
nt
15
Klië
nt
16
Klië
nt
17
Klië
nt
18
Klië
nt
19
Klië
nt
20
Siektetoestande Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Voorbeeld: Alle kliënte April 2014
Melkbees Kliënt #6
Me
i 1
4
Ap
r 1
4
Mar
14
Feb
14
Jan
1
4
De
s 1
3
No
v 1
3
Okt
13
Sep
13
Au
g 1
3
Jul
13
Jun
13
Me
i 13
Ap
r 1
3
Mar
13
Feb
13
Jan
13
De
s 1
2
No
v 1
2
Okt
12
Siektetoestande Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Voorbeeld: ‘n Kliënt
Die kuddeveearts kan ook: 1. Fokus op die status van een siekte wat tans ‘n wesenlike probleem is vir ‘n aantal boere, of 2. Dieper kyk na wat gebeur met die voorkoms van die siekte in die gebied oor ‘n periode van maande.
Melkbees Kliënte
Klië
nt
1
Klië
nt
2
Klië
nt
3
Klië
nt
4
Klië
nt
5
Klië
nt
6
Klië
nt
7
Klië
nt
8
Klië
nt
9
Klië
nt
10
Klië
nt
11
Klië
nt
12
Klië
nt
13
Klië
nt
14
Klië
nt
15
Klië
nt
16
Klië
nt
17
Klië
nt
18
Klië
nt
19
Klië
nt
20
Siektetoestande Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Voorbeeld: ‘n Siekte April 2014
Drie-dae-stywesiekte
Me
i 14
Ap
r 1
4
Mar
14
Feb
14
Jan
1
4
De
s 1
3
No
v 1
3
Okt
13
Sep
13
Au
g 1
3
Jul
13
Jun
13
Me
i 13
Ap
r 1
3
Mar
13
Feb
13
Jan
13
De
s 1
2
No
v 1
2
Okt
12
Melkbees Kliënte Kliënt 1
Kliënt 2
Kliënt 3
Kliënt 4
Kliënt 5
Kliënt 6
Kliënt 7
Kliënt 8
Kliënt 9
Kliënt 10
Kliënt 11
Kliënt 12
Kliënt 13
Kliënt 14
Kliënt 15
Kliënt 16
Kliënt 17
Kliënt 18
Kliënt 19
Kliënt 20
Voorbeeld: ‘n Siekte
Die rapportering deur die melkbeesboer is vertroulik en kan slegs deur die kuddeveearts gebruik word vir
direkte interaksie met die melkbeesboer wat dit gerapporteer het vir siektebestuursdoeleindes.
Vir elke praktyk area word daar ‘n gemiddelde telling vir elke siekte bereken wat wel deur die veearts oorgedra kan word na die nasionale verslag om ‘n gemiddelde
syfer van voorkoms vir die spesifieke gebied te verteenwoordig.
Siektetoestande
Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Rapportering na die sentrale databasis deur die veearts.
Rapportering deur melkboere na hulle gekose kuddeveearts. (Vertroulike inligting)
Ge
mid
de
ld
Melkbees Kliënte
Klië
nt
1
Klië
nt
2
Klië
nt
3
Siektetoestande
Inwendigeparasiete
Lewerslak
Peervormigemaagslak
Uitwendigeparasiete
Bloubosluise
Weerstandige bosluise
Lasvlieë
Muggies
Bosluisoordraagbaresiektes
Afrika rooiwater
Asiatiese rooiwater
Anaplasmose
Hartwater
Insekoordraagbaresiektes
Knopvelsiekte
Drie-dae-stywesiekte
Wesselsbronsiekte
Vergiftiging
Kikuju
Tulp
Komplekse siektetoestande
Aborsies
Moeilike kalwings
Baarmoeder infeksie
Mastitis
Oog probleme
Poot probleme
Maagwerk
Kuddeveearts gebruik die gemiddelde telling plus sy/haar
eie waarnemings gemaak gedurende plaasbesoeke om die
nasionale maandverslag te voltooi.
Geen individuele data van ‘n melkbeesboer word gebruik vir
rapportering nie.
Individuele data word slegs deur die kuddeveearts gebruik vir
konsultasie met die melkbeesboer.
V-Net ontwikkel ‘n maandelikse siekte tendens verslag vir melkboere wat geplaas word op die webwerf van Melk SA
Die Rapporterings-proses
June 2010 1. Interaktiewe siekterapporteringsisteem.
2. Maandelikse direkte kommunikasie 3. Inentings herinneringsisteem 4. Vroeë-waarskuwingsisteem 5. Biosekuriteitsbenadering word ontwikkel 6. Primere gesondheidsorg opleidingsisteem
vir veeboere en plaaswerkers
May 2008 February
2010 Wat is nou in plek?
Wat word benodig vanaf die RPO
1. Onderskrywing en ondersteuning van die
projek deur die Nasionale RPO.
2. Deelname van RPO lede aan die siekte
rapporteringstelsel en terugvoer oor
siektetendense.
3. Deelname van RPO lede aan die
maandelikse herrineringsisteem wat
hoofsaaklik gemik is op beplande
siektevoorkoming deur inenting.