eiendomme en veilings 25 september

4
18  Veilings , Beeld Vrydag 25 September 2015 'N GOED GESTRUKTUREERDE EIENDOMSOPLOSSING LAAT GEBEUR 13815/A Om in vennootskap te tree met die bank wat jou behoeftes op die gebied van eiendoms- en korporatiewe finansiering verstaan, tree met Anand Joseph by [email protected] of Kerry Sher by [email protected] in verbinding. Nedbank CIB is die trotse adviseur en alleenbefondser vir die verkoop en terugverhuring van Aveng se eiendomsportefeulje aan Collins Group, 'n toonaangewende eiendomsontwikkelaar en -investeerder. Hierdie unieke benadering tot die vind van 'n langtermynoplossing is net nog 'n voorbeeld van hoe ons ons kundigheid inspan en geleenthede gebruik om toegespitste oplossings te skep wat in ons kliënte se spesifieke behoeftes voorsien. 'n Doelgemaakte eiendomsoplossing ter waarde van R1,14 biljoen vir Aveng en Collins Group Nedbank Corporate and Investment Banking is ’n afdeling van Nedbank Bpk Reg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en kredietverskaffer (NCRCP16). nedbank.co.za E iendomme V eilings Christa Naude Tel: 011 713 9058 Faks: 086 509 7055 e-pos: [email protected] Tyd ryp vir toegang tot kapitaal vir Balwin Elma Kloppers B alwin Properties, een van die land se grootste resi- densiële ontwikkelaars van grootskeepse deeltitelontwikke- lings in hoëdigtheidsnodusse in die Wes-Kaap, Johannesburg en Pretoria, maak in die middel van Oktober sy buiging op die hoof- bord van die beurs. Die notering is nog onderwor- pe aan die nodige goedkeuring. Sedert die groep in 1996 geves- tig is, het hy suksesvol 70 promi- nente residensiële landgoedont- wikkelings met meer as 13 500 eenhede ontwikkel, bemark en verkoop. Dit sluit in die Kyalami Hills-ontwikkeling in Kyalami en die De Velde-ontwikkeling in Somerset-Wes, wat met die Inter- national Property Awards se prys in die residensiële afdeling vir Afrika en die Midde-Ooste vir 2014-’15 bekroon is. Stephen Brookes, uitvoerende hoof en stigter van Balwin, sê die tyd is ryp vir die groep se vol- gende ontwikkelingsfase en ’n notering sal Balwin toegang tot die kapitaalmarkte gee, wat sy sterk ontwikkelingsvooruitsigte en geografiese uitbreiding sal ondersteun. “Ons ontwikkelings met een-, twee- en drieslaapkamereenhede in nodusse met leefstylgeriewe, is ’n trekpleister vir ’n verskeiden- heid van kopers,” sê hy. Die eenhede met pryse van tus- sen R599 900 en R1 699 900 is ge- mik op die middelinkomste-be- volking, wat tipies insluit nuwe- lingkopers, jong professionele persone, gesinne, afgetredenes en koop-om-te-verhuurbeleggers. Elke landgoed het tussen 500 en 1 000 eenhede van tussen 45 m² en 120 m². Die groep is ook van plan om ’n verhuringsportefeulje met tus- sen 2 000 en 3 000 te ontwikkel, wat in die toekoms afsonderlik as ’n eiendomsbeleggingstrust (reit) genoteer kan word. Brookes sê die vraag na klei- ner, hoëdigtheideenhede en meenthuise bly lewendig en dié soort eiendom verteenwoordig meer as 70% van die nuwe be- huising wat die afgelope 20 jaar in die land gebou is. “Die neiging strook met soortgelyke ontlui- kende ekonomieë en word aange- dryf deur faktore soos verstedeli- king, ’n groeiende middelklas, ’n grondskaarste, stygende boukos- te, behuisingsbekostigbaarheid en eiendomskoste soos belasting en diensgelde, heffings en veilig- heidskwessies sover dit alleen- staande huise aangaan.” Balwin het projekte met dui- sende eenhede in gunstige gebie- de in die vooruitsig oor die vol- gende agt jaar, wat saam met ge- identifiseerde grondverkrygings die toekomstige groei sal aan- dryf. Die maatskappy onderhandel tans oor bykomende grond in Kyalami, waar ’n verdere sowat 15 000 deeltiteleenhede ontwikkel kan word. Die groep beheer en bestuur die totale ontwikkelingsproses – die identifisering van grond, die verkryging daarvan, die sone- ring, bemarking, konstruksie, konstruksiebestuur, en die finale oorhandiging aan die eienaars. Balwin word 70% deur bestuur besit en 30% deur sy private- ekwiteitsvennoot Buffet Invest- ments. Die groep gaan vanjaar meer as 1 600 eenhede verkoop, wat ’n nabelastingwins van sowat R550 miljoen sal lewer vir die boekjaar tot einde Februarie 2016. Die Kyalami Hills-ontwikkeling van Balwin Properties, wat eersdaags sy buiging op die beurs maak. Kuruman Mall verdubbel Die Kuruman Mall in die hart van dié Noord-Kaapse dorp gaan binnekort sy tweede fase oopmaak. Dit gaan die grootte van dié winkelsentrum van die huidige 12 800 m² tot 26 000 m² opstoot. Dié sentrum word in twee fases teen R400 miljoen her- ontwikkel, nadat Moolman Group en sy vennoot Kuru- man Eiendomsontwikkelaars in 2013 die bestaande Shopri- te-sentrum in Livingstone- straat in Kuruman verkry het. Hulle het ’n gaping gesien om dit op te knap, uit te brei en tot die Kuruman Mall te her- doop. Die sentrum is oorkant ’n prominente taxistaanplek. Die dorp Kuruman is ’n kommersiële spilpunt in die Noord-Kaap. Sowat 84% van die land se ystererts word in die omgewing geproduseer. Die eerste fase van die her- ontwikkeling het behels dat die bestaande sentrum opge- kikker is en in die tweede fase is dit omvattend uitgebrei. Hermann Stassen, Moolman Group se ontwikkelingsbe- stuurder, sê die eerste fase wat in November verlede jaar geopen het, vaar uitstekend. Hy sê die herontwikkeling blaas ook nuwe lewe in Kuru- man se sentrale sakekern. Huurders in die tweede fase sluit gevestigde handelsname soos Woolworths, Cape Union Mart, Pick n Pay Clothing, Markham, Foschini, Edgars, Mr Price, Milady’s en Tru- worths in. Altesame 300 werksgeleent- hede is in die konstruksiefase geskep. Nedbank borg weer groenboukonferensie Die Property Finance-afde- ling van Nedbank, Suid-Afri- ka se “groen” bank, gaan weer eens vanjaar die hoof- borg vir die Suid-Afrikaanse Raad vir Groenbou se jaarlik- se groenboukonferensie in Kaapstad wees. Dié konferensie word van 2 tot 6 November by die Kaap- stadse Internasionale Konfe- rensiesentrum (Kiks) gehou en Nedbank is al die afgelope agt jaar die hoofborg. Robin Lockhart-Ross, be- sturende direkteur van Ned- bank Property Finance, sê die borgskap weerspieël dié bank se siening dat groenbou innovering vir ’n beter toe- koms inspireer. Eerste projek verrys by Modderfontein Die Chinese ontwikkelaar Zendai se Suid-Afrikaanse fili- aal Zendai Development South Africa (ZDSA) het sy eerste residensiële ontwikkelingspro- jek, The Centenary, by Mod- derfontein bekend gestel. Dié ontwikkeling maak deel uit van Modderfontein New Town, waar Zendai die 1 600 ha grond wat hy in 2013 verkry het, oor die volgende 15 tot 20 jaar in ’n volhoubare metropool gaan omskakel. The Centenary beslaan so- wat 12 ha en gaan in fases ont- wikkel word. Konstruksie aan die eerste fase sal in die eer- ste kwartaal van 2016 begin en die fase sal na verwagting vroeg in 2017 voltooi word. Dit sal 150 residensiële een- hede behels met een-, twee-, en drieslaapkamers. Die ontwikkeling, langsaan die Modderfontein-gholfbaan en die Flamingo-dam, is deur die argiteksfirma DHK ont- werp. Die eenhede sal ver- skeie geriewe vir inwoners in- sluit. Daar sal onder meer ’n swembad, ’n buitenshuise gimnasium, ’n klubhuis en speelplekke vir kinders wees. Die projek word opgerig op die hoek van Antwerpweg en Centenary Way, ’n klipgooi vanaf die voorgestelde Mod- derfontein-Gautreinstasie. ’n Eenslaapkamereenheid gaan R1,15 miljoen kos, ’n tweeslaapkamereenheid R2,2 miljoen en ’n drieslaapka- mereenheid R2,8 miljoen. ’n Voorstelling van die Chinese ontwikkelaar Zendai se eerste ontwikkeling, The Centenary in Modderfontein. Ontwikkelaar mik beurs toe ‘‘ ’n Notering sal Balwin toegang tot die kapitaalmarkte gee. — STEPHEN BROOKES ’n Kunstenaarsvoorstelling van hoe die Kuruman Mall gaan lyk wanneer die herontwikkeling teen R400 miljoen voltooi is. 

Upload: beeld

Post on 23-Jul-2016

312 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Beeld: Eiendomme & Veilings - 25 September 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Eiendomme en veilings 25 september

18    Veilings  , Beeld Vrydag  25  September  2015

'N GOEDGESTRUKTUREERDEEIENDOMSOPLOSSING

LAAT

GEBEUR

13815/A

Om in vennootskap te tree met die bank wat jou behoeftes op die gebied van eiendoms-en korporatiewe finansiering verstaan, tree met Anand Joseph by [email protected] Kerry Sher by [email protected] in verbinding.

Nedbank CIB is die trotse adviseur en alleenbefondser vir die verkoop en terugverhuring vanAveng se eiendomsportefeulje aan Collins Group, 'n toonaangewende eiendomsontwikkelaaren -investeerder. Hierdie unieke benadering tot die vind van 'n langtermynoplossing is netnog 'n voorbeeld van hoe ons ons kundigheid inspan en geleenthede gebruik om toegespitsteoplossings te skep wat in ons kliënte se spesifieke behoeftes voorsien.

'n Doelgemaakte eiendomsoplossing ter waarde van R1,14 biljoen vir Aveng en Collins Group

Nedbank Corporate and Investment Banking is ’n afdeling van Nedbank BpkReg No 1951/000009/06. Gemagtigde finansiële diens- en kredietverskaffer (NCRCP16).nedbank.co.za

Eiendomme VeilingsChrista Naude Tel: 011 713 9058 Faks: 086 509 7055 e-pos: [email protected]

Tyd ryp vir toegang tot kapitaal vir Balwin

Elma  Kloppers 

Balwin Properties, een vandie land se grootste resi-densiële ontwikkelaars van

grootskeepse deeltitelontwikke-lings in hoëdigtheidsnodusse in die Wes-Kaap, Johannesburg en Pretoria, maak in die middel van Oktober sy buiging op die hoof-bord van die beurs.

Die notering is nog onderwor-pe aan die nodige goedkeuring.

Sedert die groep in 1996 geves-tig is, het hy suksesvol 70 promi-nente residensiële landgoedont-wikkelings met meer as 13 500 eenhede ontwikkel, bemark en verkoop. Dit sluit in die Kyalami Hills-ontwikkeling in Kyalami en die De Velde-ontwikkeling in Somerset-Wes, wat met die Inter-national Property Awards se prys in die residensiële afdeling vir Afrika en die Midde-Ooste vir 2014-’15 bekroon is.

Stephen Brookes, uitvoerendehoof en stigter van Balwin, sê die

tyd is ryp vir die groep se vol-gende ontwikkelingsfase en ’n notering sal Balwin toegang tot die kapitaalmarkte gee, wat sy sterk ontwikkelingsvooruitsigte en geografiese uitbreiding sal ondersteun.

“Ons ontwikkelings met een-,twee- en drieslaapkamereenhede in nodusse met leefstylgeriewe, is’n trekpleister vir ’n verskeiden-heid van kopers,” sê hy.

Die eenhede met pryse van tus-sen R599 900 en R1 699 900 is ge-mik op die middelinkomste-be-volking, wat tipies insluit nuwe-lingkopers, jong professionele persone, gesinne, afgetredenes en koop-om-te-verhuurbeleggers.

Elke landgoed het tussen 500 en 1 000 eenhede van tussen 45 m² en 120 m².

Die groep is ook van plan om’n verhuringsportefeulje met tus-sen 2 000 en 3 000 te ontwikkel, wat in die toekoms afsonderlik as ’n eiendomsbeleggingstrust (reit) genoteer kan word.

Brookes sê die vraag na klei-ner, hoëdigtheideenhede en meenthuise bly lewendig en dié soort eiendom verteenwoordig meer as 70% van die nuwe be-huising wat die afgelope 20 jaar

in die land gebou is. “Die neiging strook met soortgelyke ontlui-kende ekonomieë en word aange-dryf deur faktore soos verstedeli-king, ’n groeiende middelklas, ’n grondskaarste, stygende boukos-

te, behuisingsbekostigbaarheid en eiendomskoste soos belasting en diensgelde, heffings en veilig-heidskwessies sover dit alleen-staande huise aangaan.”

Balwin het projekte met dui-

sende eenhede in gunstige gebie-de in die vooruitsig oor die vol-gende agt jaar, wat saam met ge-identifiseerde grondverkrygings die toekomstige groei sal aan-dryf.

Die maatskappy onderhandel tans oor bykomende grond in Kyalami, waar ’n verdere sowat 15 000 deeltiteleenhede ontwikkel kan word.

Die groep beheer en bestuur die totale ontwikkelingsproses – die identifisering van grond, die verkryging daarvan, die sone-ring, bemarking, konstruksie, konstruksiebestuur, en die finale oorhandiging aan die eienaars.

Balwin word 70% deur bestuurbesit en 30% deur sy private-ekwiteitsvennoot Buffet Invest-ments.

Die groep gaan vanjaar meer as 1 600 eenhede verkoop, wat ’n nabelastingwins van sowat R550 miljoen sal lewer vir die boekjaar tot einde Februarie 2016.

Die  Kyalami  Hills­ontwikkeling  van  Balwin  Properties,  wat  eersdaags  sy  buiging  op  die  beurs  maak. 

Kuruman Mall verdubbel Die Kuruman Mall in die hart van dié Noord-Kaapse dorp gaan binnekort sy tweede fase oopmaak. Dit gaan die grootte van dié winkelsentrum van die huidige 12 800 m² tot 26 000 m² opstoot.

Dié sentrum word in twee fases teen R400 miljoen her-ontwikkel, nadat Moolman Group en sy vennoot Kuru-man Eiendomsontwikkelaars in 2013 die bestaande Shopri-te-sentrum in Livingstone-straat in Kuruman verkry het. Hulle het ’n gaping gesien om dit op te knap, uit te brei en tot die Kuruman Mall te her-doop. Die sentrum is oorkant ’n prominente taxistaanplek.

Die dorp Kuruman is ’n kommersiële spilpunt in die Noord-Kaap. Sowat 84% van die land se ystererts word in die omgewing geproduseer.

Die eerste fase van die her-ontwikkeling het behels dat die bestaande sentrum opge-

kikker is en in die tweede fase is dit omvattend uitgebrei.

Hermann Stassen, MoolmanGroup se ontwikkelingsbe-stuurder, sê die eerste fase wat in November verlede jaar geopen het, vaar uitstekend. Hy sê die herontwikkeling blaas ook nuwe lewe in Kuru-man se sentrale sakekern.

Huurders in die tweede fasesluit gevestigde handelsname soos Woolworths, Cape Union Mart, Pick n Pay Clothing, Markham, Foschini, Edgars, Mr Price, Milady’s en Tru-worths in.

Altesame 300 werksgeleent-hede is in die konstruksiefase geskep.

Nedbank borg weer groenboukonferensie Die Property Finance-afde-ling van Nedbank, Suid-Afri-ka se “groen” bank, gaan weer eens vanjaar die hoof-borg vir die Suid-Afrikaanse Raad vir Groenbou se jaarlik-se groenboukonferensie in

Kaapstad wees. Dié konferensie word van

2 tot 6 November by die Kaap-stadse Internasionale Konfe-rensiesentrum (Kiks) gehou en Nedbank is al die afgelope agt jaar die hoofborg.

Robin Lockhart-Ross, be-sturende direkteur van Ned-bank Property Finance, sê die borgskap weerspieël dié bank se siening dat groenbou innovering vir ’n beter toe-koms inspireer.

Eerste projek verrys by Modderfontein Die Chinese ontwikkelaar Zendai se Suid-Afrikaanse fili-aal Zendai Development South Africa (ZDSA) het sy eerste residensiële ontwikkelingspro-jek, The Centenary, by Mod-derfontein bekend gestel.

Dié ontwikkeling maak deeluit van Modderfontein New Town, waar Zendai die 1 600 ha grond wat hy in 2013 verkry het, oor die volgende 15 tot 20 jaar in ’n volhoubare metropool gaan omskakel.

The Centenary beslaan so-wat 12 ha en gaan in fases ont-wikkel word. Konstruksie aan die eerste fase sal in die eer-ste kwartaal van 2016 begin en die fase sal na verwagting vroeg in 2017 voltooi word. Dit sal 150 residensiële een-hede behels met een-, twee-, en drieslaapkamers.

Die ontwikkeling, langsaandie Modderfontein-gholfbaan

en die Flamingo-dam, is deur die argiteksfirma DHK ont-werp. Die eenhede sal ver-skeie geriewe vir inwoners in-sluit. Daar sal onder meer ’n swembad, ’n buitenshuise gimnasium, ’n klubhuis en speelplekke vir kinders wees.

Die projek word opgerig op

die hoek van Antwerpweg en Centenary Way, ’n klipgooi vanaf die voorgestelde Mod-derfontein-Gautreinstasie.

’n Eenslaapkamereenheid gaan R1,15 miljoen kos, ’n tweeslaapkamereenheid R2,2 miljoen en ’n drieslaapka-mereenheid R2,8 miljoen.

’n  Voorstelling  van  die  Chinese  ontwikkelaar  Zendai  se  eerste ontwikkeling,  The  Centenary  in  Modderfontein.

Ontwikkelaar mik beurs toe‘‘’n  Notering  sal  Balwin toegang  tot  die kapitaalmarkte  gee. 

—  STEPHEN  BROOKES

’n  Kunstenaarsvoorstelling  van  hoe  die  Kuruman  Mall  gaan  lyk wanneer  die  herontwikkeling  teen  R400 miljoen  voltooi  is. 

Page 2: Eiendomme en veilings 25 september

,  Veilings    19Vrydag  25  September  2015 Beeld

Telefoon: 053 444 1886Faks: 053 444 1317Posbus 1 / Hoofdstraat 28HOOPSTAD9479

Webtuiste: www.jacncoetzer.co.za

REN NO.: 2009/014122/07BTW NO.: 4030 114 61 7

VERKOPING VAN WATERREGTE: BO-VAAL WATERBESTUURSGEBIED

Vir volledige verkoopsvoorwaardes, foto's, kaarte en om te reël vir inspeksie, kontak die afslaers of besoek die webwerf.oordragkoste.TEL: 053 444 1886/7/8/9FAKS: 053 444 1317HOOFDSTRAAT 28HOOPSTAD

JAC N COETZER AFSLAERSFSLAER: GUSTAV LE GRANGEAEL: 083 459 7461S-POS: gE [email protected]

Behoorlik daartoe gelas deur ons kliënt sal die ondergenoemde waterregte te koop aangebied word per openbare veiling te O'Gala Restaurant, Kerkstraat 46, Frankfort opMNR ANDRÉ BESTER WOENSDAG 21OKTOBER 2015 13:00OM .

WATERREGTE NR 1: 195 000 m³ per jaar ingelys tot die plaas Konstantia 943, distrik Bethlehem, provinsie Vrystaat.WATERREGTE NR 2: 68 250 m³ per jaar ingelys tot gedeelte 1 van die plaas Mooiplaats 666, distrik Betlehem, provinsie Vrystaat.WATERREGTE NR 3: 122 000 m³ per jaar ingelys tot gedeelte 1 van die plaas Goodluck 1052, distrik Bethlehem, provinsie Vrystaat.

VERKOOPSVOORWAARDESDie waterregte sal apart aangebied word per rand per kubieke meter per waterreg.Besit op datum van bekragtiging.10% deposito betaalbaar op datum van veiling.Saldo betaalbaar binne 30 dae ná datum van bekragtiging.Koper is aanspreeklik vir waterhef ngs vanaf datum van bekragtiging en besitsrente.Koper aanspreeklik vir alle oordragkoste.Geen koperskommissie.

X1QK7WMM-BT250915

www.landhouse.co.za Veilingreëls beskikbaar by www.landhouse.co.zaMartin van Zyl 082 610 1199 | Andreas Greeff 072 118 7509

Privatewildlodge enontwikkelings-geleenthedevan primagrond wordopgeveil

VEILINGSOP DIEPERSEEL

• Besit jou eie 500 hektaar in die gewildeWelgevonden-wildreservaat! Werklik ‘nmerkwaardige eiendom waar die groot vyf vrylikrondloop.

• 5 chalets• Pragtige lodge met kombuis, sitkamer en

minikroeg• Twee aparte personeelkamers

Ndlovu- Private WildlodgeWELGEVONDEN

Veiling: 27 Oktober 2015 om 12:00

• Grootte: ± 2.5 ha• Tussen twee ontwikkelings geleë• ± 1.3 km van Vodacom• ± 1.3 km van N1-hoofweg

OntwikkelingsgeleentheidERAND/MIDRAND

Veiling: 29 September 2015 om 12:00

• MOORING H 77 THE WATERCLUB• COURT EDMS. BPK. (Meestersverw:• T1454/13), in likwidasie• Restant van Ged. 45 van die plaas

ALEWYNSPOORT IR• Naby die Eye of Africa-gholflandgoed• ± 14 km suid van Johannesburg-SSG• ± 15.5 ha-ontwikkelingsgrond

OntwikkelingsgeleentheidJOHANNESBURG-SUID

Veiling: 22 Oktober 2015 om 12:00

KKoonnttaakk oonnss kkaannttoooorr:: 001111 884455 55112288 // 008822 005566 22221111 ooff CChhrriiss:: 008822 881144 33776655ooff bbeessooeekk:: wwwwww..ddrrccaauuccttiioonnss..ccoo..zzaa ((ssiieenn vvoolllleeddiiggee llyyss oopp wweebbttuuiissttee))

Registrasiegeld: R10 000 (terugbetaalbaar). Registrasiedeposito's slegs by wyse van bankoorplasing of banktjek. Bewys van ID word vereis. Bepalings en voorwaardesvan toepassing. Besonderhede onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Veiling sonder ReserwepryseGrondwerktuig, Vragmotor

en los items20 Aug 2015 om 10:30Besigtiging: 19 Aug 2015

Verskeie Skroot, Grondwerktuie, Voorhakers, Vragmotors, Watertenkers, Wipbakke, Trekkers,Sleepwaens, Vurkhysers, Plaaswerktuie, Bakkies & vele meer

H.v. Heidelberg- en Kootstraat, Brakpan - op die R23 Benoni-/Heidelberg-pad

Lid: WJ Lubbe Johanna , Florentia, Alberton.weg 6

[email protected] www.jcafslaers.co.za011 907 8887 of 011 907 1391

Afskrif van ID en bewys van woonadresword verlang vir Fica.

PLEK: TER PLAATSE

FOCHVILLE WOONHUIS

DINSDAG OKTOBER 2015 @ 11H0013

VERKOOPSVOORWAARDES: 10% deposito in kontant of per

bankgewaarborgde tjek met die toeslaan van die bod, en die saldo by wyse

van 'n geskikte waarborg binne 30 dae van die bekragtiging. Bekragtiging

binne 14 dae.

GROOTTE: 991 m²

Die woonhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 1½ badkamer, eetkamer,

kombuis, opwasarea, sitkamer en TV-kamer. Die buitegeboue bestaan

uit 'n enkelmotorhuis, 'n enkelhuishulpkamer met 'n badkamer en

werkswinkel.

In opdrag van die eksekuteur in boedel wyle FPVW STEYN,

Meestersverwysingsnommer , sal ons die ondervermelde10521/07

eiendom per openbare veiling en onderhewig aan bekragtiging verkoop.

ERF 537 FOCHVILLE, GELE IN HORVITCH-STRAAT 73,Ё

KANSELLEER!!

X1QKQNR5-BT250915

VEILING

VOLDOENING: Hierdie advertensie voldoen aan die Wet op Verbruikersbeskerming en is beskikbaar by ons kantoor, of by www. rhani.co.za. VEILINGTIPE: Met voorbehoud, met verkoperbieëry. REGISTRASIE: Alle voornemende bieërsmoet registreer en bewys van identiteit (ID) en woonadres verskaf. REGISTRASIEGELD: R10 000 BTW: Geen BTW op die toegeslane prys nie. KOPERSKOMMISSIE: 10%, geen BTW. ADMINISTRASIEGELD: R1 200 uitsl. BTW.BETALING: Slegs EFO, geen kontant of tjeks nie.

[email protected] www.tirhani.co.za 081 3693 7909 Afslaer: Tirhani Mabunda

Padskraper: Cattepillar 120G,140G, Gallion T500G, Wright 120G,Dresser T500G, laaier, padmerker, betonmenger, waterpomp,

trekker, voorhaker, valkantvragmotor, wipbakvragmotor,tenkervragmotor, enkelkajuit-LAW, plaveiselbreker, woonwa,

rotsboor (lug), kragopwekker.

Sedan, LAW's, luikrug,Quantum, paneelwa – alle

fabrikate en modelle

GPS: -28.7276791,24.7686259,17BESIGTIGING: 5 en 6 Okt. van 10:00 tot 16:00

DATUM: 6 Okt. 2015 TYD:10:00PLEK: Orpenstraat 7, Kimberley

Eerste veiling in 5 jaar - opruimingsveiling vangrondwerktuie, vragmotors, motors, ens.

GPS: -28.7459781,24.7234497BESIGTIGING: 5 en 6 Okt. van 10:00 tot 16:00

DATUM: 8 Okt. 2015 TYD:10:00PLEK: Drakensberglaan 57, Carters Glen,

Kimberley

VEILINGS

Vat vyf met eiendom vir kleinhandel

3 sentrums en 2 geboue kom in Durban onder hamerElma  Kloppers

Op 29 Oktober gaan GoIn-dustry DoveBid nie min-der nie as vyf kleinhan-

delseiendomme onder die ha-mer bring. Dit sluit drie groot winkelsentrums en twee drie-verdieping-geboue met klein-handelsruimte op die grondver-dieping in.

Kim Faclier, besturende di-rekteur van GoIndustry Dove-bid SA, sê dié eiendomme word namens die genoteerde Accele-rate Property Fund van die hand gesit.

“Dit is ’n skaars beleggingsge-leentheid wanneer vyf kleinhan-delseiendomme saam in die mark kom,” sê Faclier.

Die eerste eiendom is die GlenGables-winkelsentrum op die hoek van Lynnwoodweg en Ge-neraal Louis Botharylaan in Lynnwood Glen in die ooste van Pretoria. Die eiendom sluit ook twee vrystaande kantoorgeboue met B-graad-ruimte in. Die tota-le grootte is 19 960 m².

Ook gaan die East Lynne-win-kelsentrum in Baviaanspoort-weg in East Lynne in Pretoria opgeveil word. Die eiendom is in ’n gevestigde residensiële ge-bied en Baviaanspoort- en Stormvoëlweg bied maklike toe-gang. Die ankerhuurder is Checkers met ’n winkel van 2 760 m².

Die volgende sentrum is die Eshowe Mall in Osborneweg in Eshowe, KwaZulu-Natal. Dié sentrum is 136 km vanaf Durban

en 80 km vanaf Richardsbaai. Die ankerhuurders is Cashbuild,Pick n Pay en Mr Price en daar is 114 parkeerplekke.

Die ander twee eiendomme isalbei in die gesogte Mainweg in Melville in Johannesburg.

Mainweg 7 het ’n bruto verhu-ringsruimte van sowat 1 973 m² en Mainweg 14 het ’n bruto ver-huringsruimte van 1 138 m².

Die veiling word op 29 Okto-ber om 12:00 by die Durban In-ternasionale Konferensiesen-trum aangebied.

Bel Kim Faclier by 082 554 6295 of besoek die web-werf Go-Dove.com/southafrica vir nog inligting of navrae.

Die  East  Lynne­winkelsentrum  in  Baviaanspoortweg  in  Pretoria.

Eiendom ter sprake in Middelburg se nywerheidsgebiedTwee aangrensende nywer-heidseiendomme in Middel-burg in Mpumalanga word op 30 September deur Van’s Auc-tioneers onder die hamer ge-bring.

Elkeen van die eiendomme van sowat 2 900 m² sluit ’n fa-briek, kantoorruimte en groot pakhuisgeriewe in.

Die eerste eiendom het ’n pakhuis van 300 m², ’n ont-vangsarea, twee kantore, ’n pakkamer, ’n kombuis en ’n badkamer.

Die tweede eiendom beskikoor ’n pakhuis van 375 m², twee kantore, ’n ontvangsarea, ’n pakkamer, ’n kombuis en ’n

badkamer. Die twee eiendomme gaan

sowel afsonderlik as gesament-lik opgeveil word.

Volgens Van’s is die eien-dom in ’n gebied wat vinnig uitbrei. Middelburg het ’n ste-wig gevestigde sentrale sake-kern met ekonomiese aktiwi-teite wat veral rondom die pro-duksie van staal, asook die steenkool- en landboubedryf gesentreer is.

Die eiendom kom om 11:00 op die perseel by Newtown-straat in Middelburg onder die hamer. Vir bykomende inlig-ting kan www.vansauctions. co.za besoek word.

Twee aangrensende nywerheids­eiendomme  in Middelburg, Mpumalanga, word  later vandees­maand  deur Van’s  Auc­tioneers opgeveil. 

Die  Glen  Gables­winkelsentrum  op  die  hoek  van  Lynnwoodweg  en  Generaal  Louis  Botha­rylaan  in  Lynnwood  Glen  in  die  ooste  van  Pretoria  is  een van  vyf  kleinhandelseiendomme  wat  in  Oktober  by  een  geleentheid  opgeveil  gaan  word. 

‘‘Dit  is  ’n  skaars geleentheid  as  vyf handelseiendomme saam  in  die  mark kom.

Wihan 084 253 5000 / Kantoor: 011 574 570WH Auctioneers (Edms) Bpk. Veilingreëls voldoen aan Wet op Verbruikersbeske

FIRESTONESTRAAT 9, VANDERBIJLPARK, GAUTENGBesigtiging:Wo 30 Sep (09:00 – 16:00) • Deposito: R15 000 slegs per EFO (terugbetaalbaar)

VEILING: DONDERDAG 1 OKOBER 2015 OM 10:30

00erming.

WH

hIDROuLIEsE PERsREMME• Promecam 160 ton x 4.0m• Metallo 125 ton x 3.2 m• Metallo 80 ton x 3.2 m• Metallo 30 ton x 1.6 mhIDROuLIEsE GuILLOTINEs• Elga 16 mm x 3.2 m• Pearson 13 mm x 3.2 m• Kiklo 10 mm x 3.2 m• Kiklo 6 mm x 3.2 mhIDROuLIEsEPIRAMIDEROLLERs• Pearson 30 mm x 3.2m• Kiklo 12 mm x 3.2m• Kiklo 8 mm x 3.2m

ALGEMENE INGENIEuRsMAsJINERIE• Kitchen Walker radiaalarmboor• Z3050 radiaalarmboor• STR 32 ton- oorhoofse bokkraan• Groot verskeidenheid sweismasjiene, manipuleerders, horisontale bandsae, pons-en-snymasjiene, skeepshouers, armsweismanipuleerders, 60 en 125 kVA-kragopwekkers, Regattaen Ingersoll Rand staande kompressors met droërs, skroot, verskeidenheid kantoormeubels.KRANE EN VRAGMOTORs• P & H 30 ton-ruterreinkraan• Kato NK300 30 ton-vragmotorgemonteerde kraan• Tadano TR250M-5 25 ton-kraan• 180 ton Liebherr en American kraan (gestroop)• Hino 300 915 vragmotor• Henre 8x4 sleepvragmotor• Nissan CW en Mercedes voorhakers• Dubbelas-platbaksleepwa • Ford trekker • 4-as-laebaksleepwa• Ford Ranger en KIA LAW’s • Wecan 3 ton-vurkhyser

CARBON STEELFABRICATORS (EDMS) BPK

VERVAARDIGINGS- ENINGENIEURSMASJINERIE Carbon Steel

Fabricators

(IN LIKWIDAsIE)MEESTERSVERW: G376/2015

whauctions.com

Page 3: Eiendomme en veilings 25 september

20    Veilings  , Beeld Vrydag  25  September  2015

1954

BK 98/047638/23

AFSLAERS GAUTENG

Phil Minnaar

Tel: 012 343 3834 Faks: 012 343 2789

www.philminnaarauctioneers.co.za

E-pos: [email protected]

EENHEID 45 COTTON CLUB, CARIBBEAN BEACH, KOSMOS UITBR. 2

GPS: -25.7481225917, 27.8306004398

GROOTTE: VERBETERINGS: Grondvlak:± 119 m². Slaapkamer, aparte toilet,

oopplansitkamer/-eetkamer, kombuis, pakkamer en braai-area.

Boonste vlak: 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, gholfbaan, tennisbaan en restaurant.

BESIGTIGING: 1 uur voor die veiling.

BEPALINGS EN VOORWAARDES: 10% deposito en 8% afslaerskommissie plus

BTW daarop met die toeslaan van die bod. Saldo binne 30 dae van datum van

bekragtiging. Bieërs moet registreer om te mag bie en bewys van identiteit en

woonadres verskaf.

VEILING: BOEDEL WYLE H. SWANEPOEL – Meestersverwysingsnr: 1427/15

3-SLAAPKAMER-

DUBBELVERDIEPINGEENHEID

IN GHOLFLANDGOED

- KOSMOS UITBR. 2 –

HARTBEESPOORT

SATERDAG 3 OKTOBER 2015 OM 11:00

X1QKHYPW-BT250915

1954

BK 98/047638/23

AFSLAERS GAUTENG

Phil Minnaar

Tel: 012 343 3834 Faks: 012 343 2789

www.philminnaarauctioneers.co.za

E-pos: [email protected]

CULEMBOURGSINGEL 44, DIE HEUWEL,WITBANKGROOTTE: ± 2 951m²VERBETERINGS: 5 slaapkamers, 5 badkamers,2 sitkamers, eetkamer, kombuis, sauna, lapa,swembad, 3 toesluitmotorhuise en motorafdakvir 4 voertuie.BESIGTIGING: Daagliks tussen 09:00 en 16:00VOORWAARDES EN BEPALINGS: 10%deposito en 6% afslaerskommissie plus BTW.Saldo binne 30 dae ná datum van bekragtiging.Bieërs moet registreer om te bie en bewys vanidentiteit en woonadres verskaf.

VEILING: INSOLVENTE BOEDEL JWDV BEEBY –Meestersverwysingsnr.: T1263/15

5-SLAAPKAMER-WONING

MET 2-SLAAPKAMER-WOONSTEL

– DIE HEUWEL –

WOENSDAG 30 SEPTEMBER 2015 OM 11:00

X1QKHY55-BT250915

ENDITORV012 403 8360 / www.venditor.co.za

MODIMOLLE – NYLSTROOMSWARTSTRAAT 9

WOENSDAG 30 SEPTEMBER 2015 OM 11:00

R5 000 registrasiefooi, 21 dae vir bekragtiging. Bieërs moet FICA. Veiling onderhewig aandie Wet op Verbruikersbeskerming. Veilingvoorwaardes: www.venditor.co.za.Kontak:

JEANNE [email protected]

I/B HJ en M VAN WYK – T1278/12

4-SLAAPKAMER-HUIS

3 badkamers (1 en suite)Sitkamer, kombuis, eetkamer,studeerkamer, waskamer enstoorkamerDubbeltoesluitmotorhuisIngeboude braai-area en lapaHuishulpkamer, stort en toiletBoorgat1-slaapkamer-tuinwoonstel

X1QK9E0H-BT250915

Behoorlik gemagtig deur die eienaar, verkoop van Rensburgs Veilings die ondergemelde per

OPENBARE VEILING

NOTAS: 10% deposito en afslaerskommissie betaalbaar op die dag van die vei ing •l

Fica-vereistes word vir registrasie vereis (ID en bewys van woonadres) •

•NAVRAE: Tel: 044 878 2877 AFSLAER: Frederick Bekker 071 364 7307 Meer

besonderhede beskikbaar op www.vanrensburgsauctions.co.za

Die besigheid CASH CONVERTERS as lopende saak

George

Die besigheid Cash Converters wordas lopende saak per veiling verkoop.Huid ige voorraad word in dietransaksie ingesluit. Die nuwe eienaarhet die opsie om die franchisekontraken die huurkontrak te hernu.

DATUM: | PLEK:Do. 8 Oktober 2015 om 10:00 Cash Converters, Markstr 49, George

Uitstekende sakegeleentheid onder die hamer!

X1QKQXG1-BT250915

www.cahi.co.zaVir meer besonderhede:

VLOOTONTRUIMINGSVEILING SONDER RESERWEPRYSMeer as 60 voertuie moet verkoop word

BESOEK ONS WEBWERF VIRBESONDERHEDE www.cahi.co.za

Ons verkoop per openbare veilingDONDERDAG 1 OKTOBER 2015

OM 11:00 BY ONS VERKOOPSPERSEELHOEWE 23 – GRAHAMWEG – TIJGER VALLEY, PTA

** BESIGTIG DAG VOOR VEILING **REGISTRASIE: R5 000 terugbetaalbare deposito en Fica-vereistesBETALING: EFO (geen tjeks/geen kaarte) • Koperskommissie: 5% plus BTWHierdie veiling voldoen aan Artikel 45(4) van die Wet op Verbruikersbeskerming.

TEL: 012 940 8686 E-POS: [email protected]

NISSAN NAVARA’s & HARDBODY's,

BMW's, TOYOTA COROLLA’s,

AUDI's, VW GOLF’s, OPEL ASTRA’s

EN HEELWAT MEER!

X1QKW1EM-BT250915

VEILINGS

Eiendomsjuweel in Florida Bied goeie huurinkomste

By Aucor Property se vol-gende multi-eiendomsvei-ling gaan ’n gewilde kom-

mersiële eiendom in die hart van Florida se sentrale sakege-bied verkoop word.

Sean Parsons, een van AucorProperty se sake-ontwikkelings-hoofde, sê dié eiendom op die hoek van Goldman- en Tweede Straat huisves Legal Wise al se-dert dié regshulponderneming in die laat 1970’s gevestig is.

Hy sê Legal Wise is die an-kerhuurder en het ’n langter-mynhuurooreenkoms in plek

met die opsie om dit te hernu.Die eiendom het ’n bruto ver-

huringsruimte van 6 128 m² op ’n erf van 3 965 m².

Die ligging is ideaal omdat Goldmanstraat die hoofroete deur Florida is.

Parsons sê die gebou is ste-wig en deur die jare goed in stand gehou. Dit hoef gevolglik nie omvattend herstel of opge-knap te word nie.

“Dié eiendom sal aanklank vind by die belegger wat sy portefeulje wil uitbrei met ’n ei-endom wat ’n langtermynhuur-

der in plek het.” Benewens die kantoorruimte

is daar ook ’n kleinhandelkom-ponent met 12 winkels op die grondverdieping. Onder die huurders tel Loco Liquor, Aquamat en Compumax. Die grondverdieping beskik ook oor heelwat pakruimte.

Die eiendom het kringtelevi-siekameras, 67 parkeerplekke in die kelderverdieping en 35 parkeerplekke op straatvlak.

Aucor Property se multi-eien-domsveiling word op 14 Okto-ber om 12:00 by die Park Hyatt-hotel in Rosebank gehou. Vir verdere inligting kan www.au-corproperty.co.za besoek word.

Dié  kommersiële  eiendom  op  die  hoek  van  Goldman­  en  Tweede Straat  in  Florida  se  sentrale  sakegebied  word  opgeveil.   

Kuns om van te kus en te keurKunsliefhebbers gaan kan kus en keur onder ’n fees van unieke Suid-Afrikaanse kunswerke wat op 26 September deur Status Auc-tioneers onder die hamer ver-koop gaan word.

Werke van ou bekendes, onderandere Frans Oerder, Maggie Laubser, Adriaan Boshoff, Otto Klar en Gregoire Boonzaier, en vele meer sal beskikbaar wees. Volgens Status Auctioneers sal daar 95 lotte wees om uit te kies.

Benewens die skilderye gaan heelwat Persiese matte ook opge-veil word.

Die veiling word op 26 Septem-ber om 11:00 by Brooklyn Lodge op die hoek van Bronkhorst- en Tramstraat in New Muckleneuk, Pretoria, gehou. Die werke en matte kan van 10:00 af besigtig word.

Vir verdere inligting kan 083 544 1811 geskakel word. Dié  Frans  Oerder­skildery  word  op  26 September  deur  Status  Auctioneers  by  Brooklyn  Lodge  in  Pretoria  opgeveil. 

Ruim gesinshuis onder die hamer’n Ruim huis in Birchleigh in Kempton Park word aan die ein-de van September deur Park Vil-lage Auctions (PVA) op ’n veiling verkoop.

Die huis behels onder meer ’nsitkamer, ’n eetkamer, ’n TV-ka-mer, vier slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer ’n en suite-badkamer het en ’n groot kombuis met ’n spens.

Daar is ook ’n dubbelmotorhuis, ’n swembad en ’n een-slaapkamer-woon-stel.

Jaco du Toit van PVA sê hoewel die huis ’n bietjie aan-dag nodig het, het dit die regte “be-standdele” vir ’n ge-sellige gesinshuis.

“Dit is groot met

’n goeie uitleg en is sentraal ge-leë, naby aan al die noodsaaklike geriewe.”

Die veiling word op 29 Septem-ber om 11:00 op die perseel te Rooielslaan 25, Birchleigh, gehou.

Vir verdere inligting kan PVAby 011 789 4375 geskakel word.

Dié  huis  in  Birchleigh  in  Kempton  Park  word  bin­nekort  deur  PVA  onder  die  hamer  gebring.   

Iets vir almal by pakhuisveilingDaar gaan iets vir ’n ieder en ’n elk wees by Park Village Auctions (PVA) se volgende massiewe pakhuisveiling op 1 Oktober.

Onder die artikels wat opgeveil gaan word,tel ingenieurstoerusting, kantoormeubels, huishoudelike meubels en spysenieringstoe-rusting, volgens Paul Lendia van PVA.

Dit sluit in sitkamerstelle, yskaste, lesse-naars, stoele, rekenaars, drukkers, kragop-wekkers en veel meer.

Lendia sê dié veilingshuis se pakhuisvei-lings was nog altyd uiters gewild vanweë die winskope wat daar gekry kan word. Hy ver-wag dat dié veiling goed bygewoon sal word.

Dit word op 1 Oktober by PVA se pakhuisin Prolecon, Johannesburg, gehou. Die arti-kels kan op 30 September van 09:00 tot 16:00 besigtig word. Vir verdere inligting kan parkvillageauctions.co.za besoek word.

Van  die  artikels  wat  by  PVA  se  reuse­pakhuis­veiling  onder  die  hamer  verkoop  gaan  word. 

Page 4: Eiendomme en veilings 25 september

,  Veilings    21Vrydag  25  September  2015 Beeld

www.Go-Dove.com/southafrica0861 GoDove (463683)

To view each lot in each sale, visit:

www.Go-Dove.com/southafrica

Om elke lot van elke verkoping te besigtig, besoek:

AANLYNVEILING

Bieëry begin: Dinsdag 29 September 2015 om 14:00Bieëry sluit: Dinsdag 6 Oktober om 14:00Plek: Precisionstraat, Kya Sands, RandburgBesigtiging: Slegs volgens afspraak

SLAGHUISTOERUSTINGSMS

‘BUTCHERY’NA 37544

SLAGHUIS- ENVLEISVERWERKINGSTOERUSTING• Turbo rookmasjien 500 – 2-trollie (vlekvrye staal) •Maurerrookmasjien – 2-trollie (vlekvrye staal) • Handtmann VF 100suigvulmasjiene (hoev: 2) • NowickiM1000 PS vakuum-tuimelaar • Seydelmann vleismeul • Seydelmann bakmaalskyf• Gunther outomatiese vleisinspuiter – naald van 90+ •Gunther vleisinspuiter (hand) – naald van 12+ • vloeibare-rookworsdrenkeenheid • Vlekvryestaalkookpotte (hoev: 4) •Vleismenger (500 L) • Vakuumtuimelaar (500 L) • Pekelmenger• Henkelmann Polar 2-75 vakuumverpakkingstelsel •Multivac Roll Stock vakuumverpakkingstelsel • Treif Pumasnyer •Meat Master bandsae (hoev: 2) • SmiPack FP6000csoutomatiese L-verseëlaar met krimptonnel •Weber ASC560“Derinder” • Verskeidenheid vertoonyskaste, vlekvryestaal-tafels, vlekvryestaalrakwerk, vlekvryestaalbaddens/-tenke,plastiekverpakkingskratte vir vleis • Koelwaens van 12meter (hoev: 2) • Vlekvryestaalbakke (200 L) • Volledigevleisrelingstelselmet alle lopende gereedskap • Volledigekoelkamerfasiliteite, insluitend kompressors/blasers/panele• Verskeidenheid kantoormeubels en -toerusting • Kleinslaghuisitems, -verbruiksgoedere, en meer…

[email protected] : 071 603 4478

In opdrag van die aangestelde likwidateurs – Vischagen (Edms.) Bpk. (in likwidasie), voorheen handeldrywend as The German ButcheryMeestersverwysingsnommer: G245/2015

VEILINGS

Puik potensiaal in Hyde Park Eiendom ideaal vir luukse kompleks

’NPuik residensiële ei-endom met heront-wikkelingspotensiaal

in een van die eksklusiefste woonbuurte in Johannesburg word in Oktober deur Aucor Property opgeveil.

Dié eiendom in Melville-weg, Hyde Park, bestaan uit ’n ruim erf van 3 965 m² met ’n enkelverdiepinghuis van 900 m² en hope parkeerplek. Dit is sentraal geleë, ’n hane-tree van Suid-Afrika se finan-siële hartklop, Sandton, en na-by aan Rosebank en Illovo.

Daar is verskeie kleinhan-delsgeriewe in die omgewing, onder meer die Hyde Park-winkelsentrum, Sandton City en die Rosebank Mall. Nabyge-leë skole sluit St. David’s Ma-rist Inanda en Hyde Park High School in en die Gordon Institute of Business is net pad af, ook in Melville-weg.

Luke Rebelo, een van Aucorse sakeontwikkelingshoofde, sê die hoofhuis het drie slaap-kamers, twee badkamers en

verskeie onthaalgebiede. Die buitenste onthaalgebied het ’n kroeg, ’n ingeboude braai, ’n pizzaoond en ’n swembad.

Benewens die hoofhuis, is daar ’n kothuis met drie ka-mers, ’n kombuisie, ’n badka-mer en ’n afsonderlike toilet. Daar is verder ’n motorhuis met plek vir vier voertuie, ses parkeerplekke onder skadunet en sewe oop parkeerplekke.

Rebelo sê daar is ’n enorme

vraag na grond in die gebied en vanweë die uitstekende lig-ging en die grootte van die erf, het die eiendom ’n sonering vir die ontwikkeling van ’n luukse woonkompleks. Vir ’n belegger kan dit ’n beduidende opbrengs op belegging lewer.

Die veiling word op 14 Okto-ber om 12:00 by die Park Hyatt-hotel in Rosebank ge-hou. Skakel Luke Rebelo by 072 493 2148 vir meer inligting.

Dié  puik  eiendom  in  Hyde  Park  met  ’n  enkelverdiepinghuis  van 900 m²  word  volgende  maand  deur  Aucor  Property  opgeveil. 

Donkie en ander wonderlike dingeLiefhebbers van kuns, Persiese matte en versamelartikels moenie Sandton Auctioneers se volgende maandelikse veiling misloop nie.

Die veiling word op Saterdag 26 September en Sondag 27 Septem-ber om 10:30 by die Lifestyle-kuns-galery in die Lifestyle-tuinsentrum in Randparkrif in Johannesburg gehou.

’n Verskeidenheid skilderye vanSuid-Afrikaanse skilders word op-geveil, insluitende werke van Frans Claerhout, Otto Klar, Port-chie, Erich Mayer, Hennie Griesel en Gregoire Boonzaier.

Een van die hoogtepunte is ’n

ongewone skildery van Errol Boy-ley getiteld Donkeys Ploughing. Die waarde van die olieverfskildery van 50 cm x 75 cm word op tussen R35 000 en R40 000 geraam.

Onder die versamelartikels tel beeldhouwerke in brons en porse-leinstukke.

Daar is ook 140 lotte van Persie-se matte.

Die veiling begin op albei dae om 10:30 en die artikels kan elke dag ’n uur lank voor die veilings besigtig word. Die katalogusse is by sandtonauctioneers.com beskik-baar. Skakel 011 501 3360 vir meer inligting.

Errol  Boyley se  Donkeys Ploughing word  eers­daags  deur Sandton Auctioneers onder  die hamer  ge­bring.

Lappie aarde noord van Brits kom in die markPark Village Auctions (PVA) gaan in opdrag van ’n finansiële instelling ’n puik stuk plaas-grond in Kameeldrift op ’n vei-ling verkoop.

Dié eiendom behels gedeelte 1178 van die plaas Kameeldrift 211 en beslaan 29,3 ha in totaal.

Kameeldrift, sowat 30 km noord van Brits, is ’n bekende

landbougebied.Jaco du Toit van PVA sê dit is

die perfekte eiendom vir diege-ne wat met ’n landbouloopbaan wil begin en hul droomeiendom wil skep.

“Dink net daaraan om kos teeet wat jy self geplant het en van jou oeste aan die plaaslike mark te verkoop,” sê hy.

Die eiendom word op 28 Sep-tember om 11:00 op die perseel opgeveil.

Besoek parkvillageauctions. co.za vir meer inligting.

Die  plaasgrond  van  29,3 ha  in  Ka­meeldrift,  30 km  noord  van  Brits, word  volgende  week  opgeveil. 

VIR BEPALINGS EN VOORWAARDES, VOLLEDIG BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO’S, BESOEK WWW.AUCOR.COM

Besigtiging: Woensdag 30 September (09:00 –16:30) Charmayne De Gouveia: 083 794 6000 | [email protected]

Bie aanlyn: www.aucorlive.com

2010Freightliner Columbia CL112342013Mercedes-BenzAxor 3335voorspanmotor2006MAN18-412FLRS4x2voorspanmotor2007MAN18-224KM2000Evolution2010Mercedes-BenzActros 20364x22009 International 7600i2011Renault 440DXi2009 International 7600Highwayvoorhaker2008Freightliner Columbia CL112

Finansiering op perseel beskikbaar

VRAGMOTOR- EN KONSTRUKSIEVEILINGDatum: Donderdag 1 Oktober om 10:30 Perseel: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Behoorlik daartoe gelas, sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

2009Mercedes-BenzActros 2650methidroulika2011Mercedes-Benz3340Axor2007FreightlinerArgosy CATC12-4402009Renault 380DXImethidroulika2008MAN26-480BLS6x4voorhaker2006FreightlinerArgosy90CUM5302008MANTGA193604x2voorspanmotor2009DAFFTTCF85.430methidroulika2008Freightliner Columbia CL112

2012Afrit platbakkoppelsleepwa2008HenredFruehauf toebak-trekstang2008Afrit kantwipkoppelsleepwa2007Afrit kantwipkoppelsleepwa2007Afrit Aluminiumplatbak-koppelHenredFruehauf toebak-koppelHenredFruehauf toebak-koppelFlambodubbelas-platbaksleepwaSwift platbaksleepwa

2011Renault 440DXi platbak2011Chanadubbelkajuit-valkant2010NissanHardbodyNP300dubbelkajuitmetkappie2009 Isuzu500 toebakvragmotor2008Mercedes-Benz Sprinter 315CDi paneelwa2007VWTransporter paneelwa2006NissanUD80 toebakmetagterhyser2005Tata407Turbodieseltenkwa

2005NissanUD40Ldieseltoebakvragmotor2004 IsuzuFTR800Freighter toebak2003Mercedes-BenzAtego1317 toebak2001Mercedes-BenzActros 3335S10m³-wipbak2000Mercedes-BenzMB800valkantvragmotor1999NissanUD80platbakvragmotor1998Nissan toebakvragmotor1997NissanDiesel Cabstar toebakvragmotor1987HinoFSB41-N3Hooklift 5 t-mobiele kraan

2005Bell 670DpadskraperBobcat remstuur 453Opslaanhuise en terreinkantore2006BomagBW151AD-4AMrollerIngersoll Rand17TRollerpact rollerBell voorspanmotor enwipbaksleepwa1994Mercedes-Benz13004x4 trekkerDieselkragopwekker 50kVAPC55GFenheelwatmeeropdieperseel...

SEDERT

1968

www.aucor.com

property|wheels

|movables

SUPERMART-VEILING

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM

Datum: Saterdag 26 September om 10:30 Plek: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Besigtiging: Vrydag 25 September (09:00 – 16:30) Paul Ribeiro: 082 603 1624 | [email protected]

SINCE

1968

Behoorlik daartoe gelas, sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

GROOT VERSKEIDENHEID OUDIO- EN VISUELE TOERUSTINGHUIS- EN KANTOORMEUBELS EN HANDELSMERKTOESTELLE

OP VEILING!

MASJINERIEVEILING

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM

Datum: Dinsdag 29 September om 10:30 Plek: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Besigtiging: Maandag 28 September (09:00 – 16:30) Paul Ribeiro: 082 603 1624 | [email protected]

SINCE

1968

Behoorlik daartoe gelas, sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

• Groot hoeveelhede sokke,moersleutels, skroefsleutels • Ingenieurs- enhoutwerkmasjinerie, verskeidenheid teëls • 10 x 40 kVA- en 50 kVA-kragopwekkers

Besigtiging: Dinsdag 29 September (09:00 – 16:30) Prelena Narainsamy: 083 794 2375 | [email protected]

Bie aanlyn: www.aucorlive.com Finansiering op die perseel beskikbaar

V IR BEPAL INGS EN VOORWAARDES , BYGEWERKTE LYSTE EN FOTO ’ S , BESOEK WWW.AUCOR .COM

SINCE

1968VOERTUIGVEILINGDatum: Woensdag 30 September om 10:30 Plek: Sterlingweg 53, Kosmosdal, Samrand

Behoorlik daartoe gelas, sal Aucor die volgende aanvul en verkoop:

LUIKRÛE SEDANS BAKKIES DUBBELKAJUITE SNV’s MINIBUSSEMASSIEWEVERSAMELING!MEER AS 120VOERTUIE

www.aucor.com

property|wheels

|movables

Veilingdatum

Perseel

Besigtiging

Donderdag 8 Oktober 2015 om 11:30

Marathon-kamer A, Wanderers-klub, Northstraat 21, Johannesburg

Slegs volgens afspraak

VA

NAFSLAER

S

S

AIN

STITUU

T

AFSLAERS TAKSATEURS WAARDEERDERS EIENDOMSKONSULTANTE

Voorwaardes

Kontak

ERF 3, GEDEELTE 80, BENMORE GARDENS, 1 163 m²PALEISWONING IN WATERSTONE ESTATE

INSOLVENSIEVEILINGBehoorlik daartoe gelas deur die trustees, sal Michael James Organisa on per openbare

veiling aanbied

BENMORE GARDENS

Insolvente boedel: George PapadogiannisMeestersverwysingsnommer: G431/2015

Vir meer inlig ng, besoek www.michaeljames.co.za, verw: 1890.

Hipermoderne en de ige woning in veilige landgoed.

Manjifieke los en vaste toebehore deurgaans.

10% deposito betaalbaar met toeslaan van die bod; saldo met oordrag.Fica-dokumente word vir veilingregistrasie vereis.

Bruce 011 452 2986 / [email protected]: Alistair McDonald

X1QL0RUR-BT250915