fg dfy6 dgh dh

Upload: emma-maria-del-toro-blanco

Post on 01-Mar-2018

235 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    1/36

    Ekonomieis die sosialewetenskap wat die produksie en

    verbruik van meetbare middelebestudeer. Dit behels die analisevan die produksie, verspreiding enverbruik van goedere endienste. Volkshuishouding is 'nverouderde term vir ekonomie.

    Ekonomie word "positief" genoemwanneer dit poog om die gevolgevan verskillende keuses aan die

    hand van 'n stel aannames teverduidelik en "normatief" wanneerdit 'n sekere aksie voorskryf.

    Die onderwerp word breedwegverdeel in twee hoof vertakkings:mikro-ekonomie, wat gemoeid ismet indiwiduele instansies, sooshuishoudings en ondernemings, en

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    2/36

    makro-ekonomie, wat dieekonomie as 'n geheel beskou

    (insluitende inflasie, werkloosheid,industrile produksie en die rol vandie regering). Aangeleenthede watspesifiek aandag in ekonomiegeniet is hulpbrontoedeling,

    produksie, verspreiding, handel enmededinging. Ekonomie kan inbeginsel (en word toenemend)aangewend word om probleme watkeuses onder toestande vanskaarsheid behels, of met diebepaling van waarde.

    Inhoud

    [versteek]

    1Geskiedenis 2Studievelde in die ekonomie 3Ekonomiese aannames

    https://af.wikipedia.org/wiki/Waardehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Geskiedenishttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Studievelde_in_die_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Ekonomiese_aannameshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Ekonomiese_aannameshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Studievelde_in_die_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Geskiedenishttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Waarde
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    3/36

    o 3.1Vraag en aanbodo 3.2Pryso 3.3Skaarsheido 3.4Marginalismeo 3.5Waarde

    4Ekonomiese taal en redenasies 5Die ontwikkeling van ekonomiese

    denke 6Denkrigtings van ekonomie

    o 6.1Neo-klassieke ekonomie 7Sien ook 8Eksterne skakels

    Geskiedenis[wysig| wysig bron]

    Ekonomiese aktiwiteite vind alduisende jare lank plaas en handel

    was reeds in antieke beskawingsen vir antieke volke belangrik. Dieeerste skrifstelsel van die wreldhet waarskynlik

    https://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Vraag_en_aanbodhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Pryshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Skaarsheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Marginalismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Waardehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Ekonomiese_taal_en_redenasieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Die_ontwikkeling_van_ekonomiese_denkehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Die_ontwikkeling_van_ekonomiese_denkehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Denkrigtings_van_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Neo-klassieke_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Sien_ookhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Eksterne_skakelshttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=1https://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Eksterne_skakelshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Sien_ookhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Neo-klassieke_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Denkrigtings_van_ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Die_ontwikkeling_van_ekonomiese_denkehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Die_ontwikkeling_van_ekonomiese_denkehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Ekonomiese_taal_en_redenasieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Waardehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Marginalismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Skaarsheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Pryshttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonomie#Vraag_en_aanbod
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    4/36

    in Mesopotamiontstaan omrekord te hou van al die

    handelstransaksies watplaasgevind het. Wreldryke (vandie bekende wreld van daardietyd) soos die Romeinse Rykseinvloed het wyd gestrek en het vrye

    beweging van mense en goederegestimuleer, wat verdereuitbreiding van handel meegebringhet. Mettertyd het die landeinEuropase eie bruikbarehulpbronne min begin raak en hethulle elders na addisionelehulpbronne begin soek. Eers isdaar handel gedryf met lande wat

    ander of addisionele hulpbronnenodig gehad het, maar toe is daarbesluit dat dit baie goedkoper souwees om eerder sulke lande te

    https://af.wikipedia.org/wiki/Mesopotami%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Romeinse_Rykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Europahttps://af.wikipedia.org/wiki/Europahttps://af.wikipedia.org/wiki/Romeinse_Rykhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mesopotami%C3%AB
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    5/36

    koloniseer. Slegs twee landein Afrika- Ethiopien Liberi- het

    kolonisasie vrygespring. Die res isalmal deur 'n vreemde moondheidgekoloniseer en in die proses vanhul hulpbronne gestroop.

    Daar word dikwelsna Europeselande se motiveringom ander lande te koloniseerverwys as die drieG's: godsdiens, gouden gierigheid.

    Die hoofmotivering was om gouden ander minerale, edelsteneenook produktesoos speserye, tabaken teete vinden vir die moederlande te verbou.

    'n Bymotief was om die kolonies sebevolkings te kerstenen op tevoed, soos blyk uit die tallesendingstasies en sendingskole

    https://af.wikipedia.org/wiki/Afrikahttps://af.wikipedia.org/wiki/Ethiopi%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Liberi%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Europahttps://af.wikipedia.org/wiki/Godsdienshttps://af.wikipedia.org/wiki/Goudhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mineraalhttps://af.wikipedia.org/wiki/Edelsteenhttps://af.wikipedia.org/wiki/Speseryhttps://af.wikipedia.org/wiki/Tabakhttps://af.wikipedia.org/wiki/Teehttps://af.wikipedia.org/wiki/Christendomhttps://af.wikipedia.org/wiki/Christendomhttps://af.wikipedia.org/wiki/Teehttps://af.wikipedia.org/wiki/Tabakhttps://af.wikipedia.org/wiki/Speseryhttps://af.wikipedia.org/wiki/Edelsteenhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mineraalhttps://af.wikipedia.org/wiki/Goudhttps://af.wikipedia.org/wiki/Godsdienshttps://af.wikipedia.org/wiki/Europahttps://af.wikipedia.org/wiki/Liberi%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ethiopi%C3%ABhttps://af.wikipedia.org/wiki/Afrika
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    6/36

    wat daar gevestig is. Europeselande meen dat kolonisasie ook vir

    die geokkupeerde lande voordeleingehou het en wys opdie infrastruktuur, mynboubedrywighedeen nywerhedewat gevestigis, die landboubedrywighedewat

    begin is en die tegnologie,kundigheid en opleiding wat dieprodukte was van hul okkupasie.

    Studievelde in die

    ekonomie[wysig| wysig bron]Ekonomie word gewoonlik verdeelin twee hoof vertakkinge:

    Mikro-ekonomie, wat die

    ekonomiese gedrag vanindiwiduele rolspelers soosbesighede, huishoudings enindiwidue bestudeer, met die oog

    https://af.wikipedia.org/wiki/Infrastruktuurhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mynbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mynbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Nywerheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Landbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Tegnologiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=2https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=2https://af.wikipedia.org/wiki/Mikro-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Mikro-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=2https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=2https://af.wikipedia.org/wiki/Tegnologiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Landbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Nywerheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mynbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Mynbouhttps://af.wikipedia.org/wiki/Infrastruktuur
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    7/36

    om die besluitneming te middevan skaarsheid te verstaan asook

    die gevolge van sodanigebesluite.

    Makro-ekonomie, bestudeer dieekonomie as 'n geheel met diedoel om die wisselwerking tussen

    ekonomiese maatstawwe teverstaan soos onder anderenasionale inkomste,werksgeleenthede en inflasie.

    Pogings om hierdie tweevertakkinge saam te versmelt ofom die onderskeid tussen hulle teweerl is belangrike motiverings inheelwat onlangse ekonomiese

    gedagtes, veral in die laat 1970'sen vroe 1980's. Vandag bestaaneenstemmigheid oor die standpunt

    https://af.wikipedia.org/wiki/Makro-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Inflasiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Inflasiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Makro-ekonomie
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    8/36

    dat goeie makro-ekonomie 'n sterkmikro-ekonomiese grondslag moet

    h; dit wil s die uitgangspuntemoet 'n teoretiese en beweseondersteuning in mikro-ekonomiegeniet.

    Ekonomie kan ook verderonderverdeel word wat nie altydnetjies inskakel by die makro/mikroverdeling nie. By hierdieondervertakkinge word ingesluit:

    internasionale ekonomie,arbeidsekonomie,welsynsekonomie,hulpbronekonomie,omgewingsekonomie,

    bestuursekonomie, finansileekonomie, stedelike ekonomie enekonomiese aardrykskunde.

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    9/36

    Daar bestaan ook metodologiewat deur ekonome gebruik word

    waarvan die onderliggende teoriebaie belangrik is.

    Die mees betekenisvollevoorbeeld hiervan mag

    dalk ekonometriewees,wat statistiesetegnieke gebruikom ekonomiese data tebestudeer. Ekonometriesetegnieke word ook aangewend

    om vooruitskattingsvan makro-ekonomiese groothede te bepaal.Berekeningsekonomie isafhanklik van wiskundigemetodes wat ekonometrie dan

    insluit. 'n Ander meer onlangse tendens

    en nader verwant aan mikro-

    https://af.wikipedia.org/wiki/Ekonometriehttps://af.wikipedia.org/wiki/Statistiekhttps://af.wikipedia.org/wiki/Vooruitskattingshttps://af.wikipedia.org/wiki/Vooruitskattingshttps://af.wikipedia.org/wiki/Statistiekhttps://af.wikipedia.org/wiki/Ekonometrie
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    10/36

    ekonomie, is om sosialesielkundigebegrippe

    (gedragsekonomie) en metodes(eksperimentele ekonomie) tegebruik in die studie vanekonomie.

    Ander onderverdelings is ookmoontlik. Finansiesis tradisioneelas deel van ekonomie beskouaangesien die inhoud en dieresultate daarvan natuurlik uit

    mikro-ekonomie spruit

    dievakgebied is egter effektief as 'nonafhanklik dog verwante dissiplinegevestig.

    Daar bestaan 'n toenemende

    tendens om idees en metodes vanekonomie in 'n wyer konteks toe tepas. Aangesien ekonomiese

    https://af.wikipedia.org/wiki/Sosiale_sielkundehttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiale_sielkundehttps://af.wikipedia.org/wiki/Finansieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Finansieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiale_sielkundehttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiale_sielkunde
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    11/36

    analise op besluitneming fokus,kan dit toegepas word (met

    wisselvallige resultate) op andervelde waar mense alternatiewemoet oorweeg opvoeding, huwelik, gesondheidens.

    Die velde wat ondersoek word inEkonomie oorvleuel dus dikwelsmet ander sosiale wetenskappeinsluitend politieke wetenskap

    en sosiologie. Sien politieseekonomie vir die studie vanekonomie in die politieke konteks.Die oorheersende politieseekonomie word

    losweg kapitalismegenoem.Ekonomieseaannames[wysig| wysig bron]

    https://af.wikipedia.org/wiki/Huwelikhttps://af.wikipedia.org/wiki/Gesondheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiologiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Kapitalismehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=3https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=3https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=3https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=3https://af.wikipedia.org/wiki/Kapitalismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Sosiologiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Gesondheidhttps://af.wikipedia.org/wiki/Huwelik
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    12/36

    Vraag en aanbod[wysig| wysigbron]

    Die vraag en aanbodmodelbeskryf hoe pryse varieer asgevolg van die balans tussenproduk beskikbaarheid en die

    vraag daarna. Die grafiek beeld 'ntoename in vraag vanaf D1totD2met die gevolglike toename inprys en hoeveelheid benodig om 'nnuwe ewewigspunt op die

    aanbodkurwe (S) te bereik.In mikro-ekonomieseteoriepoog vraag en aanbodom die

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Vraag_en_aanbod&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Mikro-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/L%C3%AAer:Supply-demand-P.pnghttps://af.wikipedia.org/wiki/Mikro-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Vraag_en_aanbod&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=4https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=4
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    13/36

    prys en hoeveelheid goedere watin kompeterende markteverkoop

    word te beskryf, verduidelik en tevoorspel. Dit is een van die meesfundamentele ekonomiesemodelle, wat oraloor gebruik wordas 'n basiese bousteen tot 'n wye

    reeks meer gedetailleerdeekonomiese modelle en teorie.

    Die teorie beweer in die algemeendat waar goedere in 'n mark

    verhandel word teen 'n prys waarverbruikers meer goedere aanvraas wat die ondernemings bereid isom te verskaf, die tekort sal neigom die prys van die goedere op te

    stoot. Die verbruikers wat bereid isom meer te betaal sal die markpryshor bie. Teenoorgesteld sal diepryse geneig wees om te val as die

    https://af.wikipedia.org/wiki/Mark_(ekonomie)https://af.wikipedia.org/wiki/Mark_(ekonomie)
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    14/36

    hoeveelheid goedere wataangebied word die vraag daarna

    oorskry. Hierdie prys/hoeveelheidaanpassingsmeganismeveroorsaak dat die mark 'newewigspunt nader, 'n punt waardaar nie meer enige druk vir

    verandering bestaan nie. Hierdieteoretiese punt van stabiliteit wordgedefinieer as die punt waarprodusente bereid is om presiesdieselfde hoeveelheid goedere teverskaf as wat die verbruikers wilkoop.

    Die teorie van vraag en aanbod isbelangrik in die werking van 'n

    markgerigte ekonomie in soverredit die meganisme verduidelik aandie hand waarvan besluite oorhulpbron toewysings gemaak word.

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    15/36

    Prys[wysig| wysig bron]

    Ten einde die eb en vloed van

    vraag en aanbod te meet is 'nmeetbare waarde nodig. Dieoudste en mees algemeengebruikte is Prys, of dan dieheersende ruilkoers tussen kopersen verkopers in 'n mark. Prysteorievolg die beweging van meetbarehoeveelhede oor tyd na asook dieverwantskap tussen prys en ander

    meetbare hoeveelhede. In AdamSmithse Wealth of Nationsis daarverwys na die kompromis tussenprys en gerief. Ekonomiese teorieis tot 'n groot mate gebaseer op die

    prys en die vraag en aanbod teorie.In ekonomiese teorie vind die meeseffektiewe kommunikasie plaas

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=5https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=5https://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=5https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=5
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    16/36

    wanneer veranderinge in dieekonomie plaasvind deur middel

    van prys, waar 'n ooraanbod lei totlaer pryse en 'n te ho vraag lei tothor pryse.

    In baie praktiese ekonomiesemodelle, word 'n mate van"prysvastheid" by die modelingesluit om voorsiening te maakvir die waarneembare feit dat inbaie markte pryse nie vloeibaar is

    nie. Ekonomiese beleid wenteldikwels rondom argumente oor watdie "ekonomiese wrywing" ofprysvastheid veroorsaak, wat op sybeurt die ewewig tussen vraag en

    aanbod verhoed.'n Ander omstrede ekonomieseaangeleentheid is of waarde korrek

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    17/36

    deur prys gemeet word aldan nie.In hoofstroom markgerigte

    ekonomie, waar daar beduidendetekorte bestaan wat nie in prysvervat is nie word daar ges datdaar 'n eksternalisasie van kostebestaan. Markgerigte ekonomie

    voorspel dat skaars goedere wat telaag geprys is oorverbruik word(Sien sosiale koste). Hierdie begriplei tot die openbare goedere teorie.

    Skaarsheid[wysig| wysig bron]Omdat skaarsheid enbesluitneming sentrale begrippe isin ekonomiese teorie, is die vraagoor watter die basiese kompromie

    is, van kardinale belang. In elkeekonomiese teorie vind daar 'nbasiese uitruiling van twee of meer

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=6https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=6
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    18/36

    skaars goedere plaas. AdamSmithhet dit gedefinieer as die ruil

    van tyd of gerief vir geld. 'nPersoon kan byvoorbeeld naby 'ndorp bly en meer betaal vir sy huisof verder weg bly en minder betaalmaar die met "ongerief betaal" vir

    die verskil.

    Handelstransaksies op die vloervan die New York Aandelebeursbehels altyd onderhandelinge vanaangesig tot aangesig. Daar is een

    podium op die vloer vir elkeen vandie beurs se ongeveerdrieduisend aandele.

    https://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Aandeelhttps://af.wikipedia.org/wiki/L%C3%AAer:NYSE-floor.jpghttps://af.wikipedia.org/wiki/Aandeelhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smith
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    19/36

    Die uitgangspunt dat die primrekompromie in ekonomie tussen tyd

    en geld is, het verskeie opponente.Elkeen hiervan baseer hullestandpunt oor skaarsheid opverskillende fundamentelekompromie. 'n Klein aantal

    ekonome verkies om ekonomie tedefinieer as die studie van hoe enwaarom mense handel dryf; hierdiedefinisie impliseer egter relatieweskaarsheid.

    Marginalisme[wysig| wysig bron]

    In marginalistiese ekonomieseteorie word die prysvlakke bepaaldeur die marginale koste en

    marginale gebruikswaarde. Dieprys van alle goedere sal die kostewees van die maak van die laaste

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=7https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=7https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=7https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=7
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    20/36

    een wat mense nog sal koop, dieprys van alle werkers in 'n

    onderneming sal die koste weesvan die laaste een wat dieonderneming benodig.Marginalisme ondersoek besluitegebaseer op die grense, wat die

    koste van produksie van dievolgende eenheid is teenoorhoeveel wins dit sal lewer.Wanneer marginale opbrengs op 'naksie nul bereik, sal die aksiestopgesit word. Marginalegebruikswaarde is die hoeveelheidgenieting of nut 'n indiwidu put uit 'naankoop van 'n item teenoor die

    aankoop van een minder daarvan.Marginale beloning is dikwelsonderhewig aan verminderendeopbrengste, die verkryging van 'n

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    21/36

    verlaagde beloning uit meerproduksie of verbruik die 10de

    lekkertjie smaak nie so lekker soosdie eerste nie en bring dus 'nverminderde marginalegebruikswaarde mee.

    Marginalisme het toenemendbelangrikheid in ekonomiese teorieverkry in die laat 19de eeu en is 'ntegniek wat gebruik word om teanaliseer hoe ekonomiese stelsels

    sal reageer. Marginale koste vanproduksie verdeel die kostesin vaste kosteswat betaal moetword onafhanklik van hoeveelgoedere geproduseer word,

    en veranderlike kostes. Diemarginale koste is die veranderlikekoste van die laaste eenheid plusdie persentasie van die vaste

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    22/36

    koste. Marginalisme verondersteldat wanneer die wins uit van die

    volgende eenheid nul bereik, datdie eenheid nie geproduseer salword nie.

    Waarde[wysig| wysig bron]

    Daar kan beweer word datonderliggend tot ekonomiese teoriedaar 'n teorie oor waardemoetwees. Waarde kan gedefinieerword as die onderliggende

    aktiwiteite wat ekonomie meet enbeskryf.

    Verteenwoordigde geldsooshierdie 1922VSA$100 goudnoot

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=8https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=8https://af.wikipedia.org/wiki/Waarde#ekonomiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Verteenwoordigde_geld&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/1922https://af.wikipedia.org/wiki/Verenigde_Statehttps://af.wikipedia.org/wiki/L%C3%AAer:Us-gold-certificate-1922.jpghttps://af.wikipedia.org/wiki/Verenigde_Statehttps://af.wikipedia.org/wiki/1922https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Verteenwoordigde_geld&action=edit&redlink=1https://af.wikipedia.org/wiki/Waarde#ekonomiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=8https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=8
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    23/36

    kon deur die draervir goudomgeruil word

    Adam Smith het arbeidas dieonderliggende bron van waardegedefinieer en die arbeidsteorievan waardevorm die grondslagvan Karl Marx, David Ricardo envele ander klassiekeekonome sewerk. Diearbeidsteorie vanwaardevoer aan dat goedere ofdienste se waarde gemeet kan

    word aan die arbeid wat dit neemom dit te vervaardig. Hierdiewaarde bepaal dan diekommoditeitsprys. Diearbeidsteorie van prys en die

    naverwante koste-van-produksieteorie van waarde oorheers diewerk van die meerderheid

    https://af.wikipedia.org/wiki/Goudhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/wiki/Goud
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    24/36

    klassieke ekonome, maar dit is byverre nie die enigste aanvaarde

    basis vir waardebepaling nie. Dieneo-klassieke ekonome en dieOostenrykse leerskool ekonomeverkies die marginale teorie vanwaarde.

    Markteoriebeweer weer dat daarnie 'n waardeanders as prys is nie,dat die mark al die beskikbareinligting in prys vervat, en solank

    as wat die markte oop bly sal dieprys en waarde dieselfde wees.Hierdie teorie berus op die begripvan die rasionele ekonomiesespeler.

    'n Ander stel teorie berus op diebegrip dat daar 'n basiese eksterneskaarsheid bestaan en

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    25/36

    dat waardedie verwantskap totdaardie basiese skaarsheid

    verteenwoordig. Teorie gebaseerop ekonomie wat beperk word deurdie beskikbaarheid van energie of'n goudstandaardval in hierdiekategorie.

    Al hierdie teorie maak deel uit vanhedendaagse ekonomiese studies.

    Ekonomiese taal enredenasies[wysig| wysig bron]

    Ekonomie maak staat opnougesette redenasiestyle, meeras enige ander sosiale wetenskap.Ekonomiese metodologie het

    verskeie wisselwerkendeonderverdelings;

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=9https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=9https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=9https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=9
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    26/36

    Die versameling van ekonomiesedata. Hierdie data bestaan uit

    meetbare waardes van prys enveranderinge in pryse vanmeetbare goedere. Byvoorbeeld:die koste om 'n werker vir 'n weekte huur of die koste van

    spesifieke goedere en hoeveeldaarvan verbruik word.

    Formulering van modelle vanekonomiese verwantskappe,

    byvoorbeeld, die verwantskaptussen algemene prysvlakke endie algemeneindiensnemingsvlakke. Dit sluitwaarneembare vorme van

    ekonomiese aktiwiteite in: geld,verbruik, voorkeure, koop,verkoop, pryse ens. Sommige

    https://af.wikipedia.org/wiki/Geldhttps://af.wikipedia.org/wiki/Geld
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    27/36

    modelle iseenvoudige rekeningkundigemod

    elle, terwyl anderveronderstellings maak rondomspesifieke tipe ekonomiesegedrag, soos bv. Diemaksimering van gebruikswaarde

    of van wins. 'n Voorbeeld van 'nmodel wat beide die aspekteillustreer is die klassiekewiskundige formulering van dieKeynesiese stelsel wat dieverbruiksfunksie en die nasionaleinkomste gelykheid insluit. Inhierdie artikel word na sulkemodelle as formele

    modelleverwys al is hulle nieformeel in die sin van formelelogika nie.

    https://af.wikipedia.org/wiki/Rekeningkundehttps://af.wikipedia.org/wiki/Rekeningkunde
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    28/36

    Skep van Ekonomiese statistiek.Die data wat versamel is word in

    die model ingevoer om 'nverteenwoordiging van dieekonomiese aktiwiteit te skep.Byvoorbeeld: die algemeneprysvlakis 'n teoretiese idee

    algemeen in makro-ekonomiesemodelle. Die voorspelling van 'nspesifieke inflasiekoers behelsdie neem van meetbare pryse en'n model van mense severbruiksgewoontes omsodoende 'n algemeneprysvlakte bepaal vanuit diebeskikbare inligting in die model.

    Veronderstel byvoorbeeld datpetrol 4 Rand 'n liter kos: om dieprysvlak te bereken sal 'n modelvereis van hoeveel petrol die

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    29/36

    gemiddelde persoon verbruik enhoeveel van sy inkomste

    daarvoor opsygesit word

    maardit vereis ook 'n model van hoemense petrol verbruik en watterander goedere/diensteplaasvervangers daarvoor is.

    Beredenering vanuit dieekonomiese modelle. Die prosesvan beredenering (sien dieartikels oor informele logika,

    logiese beredenering) kan somsgevorderde wiskunde insluit.Byvoorbeeld, 'n gevestigdetradisie onder ekonome is omekonomiese veranderlikes aan

    die hand van twee-dimensionelegrafieke te beredeneer, waar diekurwes wat die verwantskappe

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    30/36

    verteenwoordig tussen dieasveranderlikes in verskeie

    indekse vervat word. Soosalgemeen in wetenskap kan diegevolgtrekkings wat gemaak worddeur die beredenering 'nvoorspellende asook 'n

    bevestigende (of weerleggende)waarde h. 'n voorbeeld vanvoorspellende waarde vanekonomiese teorie is dievoorspelling van die uitwerkingvan huidige begrotingstekort oprentekoerse vir die volgende 10jaar. 'n Voorbeeld van diebevestigende waarde van

    ekonomiese teorie sal diebevestiging (of weerlegging) vanteorie wees oor die verwantskap

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    31/36

    tussen marginale belastingkoerseen die begrotingstekort.

    Formele modellering is gegrond opdie algemene beginsels vankonsekwentheid en volledigheid.

    Die ontwikkeling van ekonomiese

    denke[wysig| wysig bron]Die begrip ekonomieisrondom 1870gevorm en gewildgemaak deur neo-klassiekeekonome soos Alfred

    Marshall en het politiese ekonomievervang. Die begrip politieseekonomieis deurgaans gebruik indie 18-19de eeue deur denkers

    soos Adam Smith, David Ricardoen Karl Marx. Ekonomie wordafgelei vanuit die Grieksewoord oikos-wat huisof nedersetti

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=10https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=10https://af.wikipedia.org/wiki/1870https://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/wiki/Karl_Marxhttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/1870https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=10https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=10
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    32/36

    ngbetekenen nomosvir wetteof norme.

    Ekonomiese denkrigtings kanrofweg in drie fases verdeel word:Voormodern (Grieks,Romeins, Arabies), Vroe modernen Modern (sedert Adam Smithindie laat 18de eeu). Sistematieseekonomiese teorie is hoofsaaklik indie moderne tyd ontwikkel.

    Denkrigtings van

    ekonomie[wysig| wysig bron]Daar was al verskeie wedywerendeekonomiese denkrigtingsjeens kapitalismevan die laat 18de

    eeu tot op hede gewees.Belangrike denkrigtings isklassieke ekonomie, Marxistieseekonomie, Keynesiese ekonomie,

    https://af.wikipedia.org/wiki/Antieke_Griekelandhttps://af.wikipedia.org/wiki/Arabieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=11https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=11https://af.wikipedia.org/wiki/Kapitalismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Kapitalismehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=11https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=11https://af.wikipedia.org/wiki/Adam_Smithhttps://af.wikipedia.org/wiki/Arabieshttps://af.wikipedia.org/wiki/Antieke_Griekeland
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    33/36

    Neo-klassieke ekonomie en Nuweklassieke ekonomie. Daar bestaan

    ook ander denkrigtings. Hierdiedenkrigtings is oor verskeie jareontwikkel, en verskil fundamenteelmet mekaar.

    Neo-klassiekeekonomie[wysig| wysig bron]

    Neo-klassieke ekonomie gaan vandie veronderstelling uit dathulpbronne skaars is en dat dit

    nodig is om te kies tussenwedywerende alternatiewe. Dit wils, ekonomie het te doen metkompromie. Met skaarsheidbehels die kies van 'n alternatief

    die opsegging van 'n anderalternatief ook genoem diegeleentheidskoste. Die

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=12https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=12https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=12https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=12
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    34/36

    geleentheidskoste skep 'ninbegrepe prysverwantskap tussen

    wedywerende alternatiewe. Verderword skaarsheid eksplisietgekwantifiseer deurprysverwantskappe in beide diemarkgerigte en beplande

    ekonomie.Die verstaan van keuses wat deurindiwidue en groepe gemaak wordis van kernbelang. Ekonome glo

    dat aansporings en begeertes 'nbelangrike rol speel inbesluitneming. Begrippe van dienuttigheidsleer filosofiesedenkrigting word gebruik as

    analitiese begrippe in ekonomie, alverstaan ekonome dat diegemeenskap nie nuttigheidsleerdoelwitte sal aanneem nie. Een

  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    35/36

    voorbeeld hiervan is die idee vandie gebruikswaardefunksie, wat

    aanvaar word as die wyse waaropindiwiduele ekonomiese spelersbesluit wat hulle gelukkigmaak enwatter besluite hulle maak in dienastrewe van daardie geluk.

    Sien ook[wysig| wysig bron]

    Goudstandaard Landbou-ekonomie Kommunisme Mededingingskommissie

    Eksterne skakels[wysig| wysigbron]

    Wikimedia Commonshet meermedia verwant aan:Ekonomie(kategorie)

    https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=13https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=13https://af.wikipedia.org/wiki/Goudstandaardhttps://af.wikipedia.org/wiki/Landbou-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Kommunismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Mededingingskommissiehttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=14https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=14https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=14https://af.wikipedia.org/wiki/Wikimedia_Commonshttps://commons.wikimedia.org/wiki/Category:Economics?uselang=afhttps://commons.wikimedia.org/wiki/Category:Economicshttps://commons.wikimedia.org/wiki/Category:Economics?uselang=afhttps://af.wikipedia.org/wiki/Wikimedia_Commonshttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=14https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=14https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=14https://af.wikipedia.org/wiki/Mededingingskommissiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Kommunismehttps://af.wikipedia.org/wiki/Landbou-ekonomiehttps://af.wikipedia.org/wiki/Goudstandaardhttps://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&action=edit&section=13https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ekonomie&veaction=edit&vesection=13
  • 7/25/2019 fg dfy6 dgh dh

    36/36

    National Council on EconomicEducation

    'n Bron van gratis studie notasoor ekonomie

    'n Gids na verskeie aanlynekonomiese handboeke

    OECD StatisticsOrganization ForCo-operation and EconomicDevelopment Statistical site.

    Economics Directory Bureau of Labor

    StatisticsAmerikaansemannekragdepartement sestatistiek afdeling.

    Die wreldbank se datawerf VSA se Departement van Handel

    se Ekonomiese Statis

    http://www.ncee.net/http://www.ncee.net/http://www.ncee.net/http://www.ncee.net/http://www.tutor2u.net/http://www.tutor2u.net/http://www.tutor2u.net/http://www.tutor2u.net/http://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.oecd.org/statistics/http://www.dmoz.org/Science/Social_Sciences/Economics/http://www.bls.gov/http://www.bls.gov/http://www.bls.gov/http://www.bls.gov/http://www.worldbank.org/data/http://www.bea.doc.gov/http://www.bea.doc.gov/http://www.bea.doc.gov/http://www.bea.doc.gov/http://www.bea.doc.gov/http://www.bea.doc.gov/http://www.worldbank.org/data/http://www.bls.gov/http://www.bls.gov/http://www.dmoz.org/Science/Social_Sciences/Economics/http://www.oecd.org/statistics/http://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.oswego.edu/~economic/newbooks.htmhttp://www.tutor2u.net/http://www.tutor2u.net/http://www.ncee.net/http://www.ncee.net/