graad 11 november 2015 verbruikerstudies - best … · a brood, rys, hawermout, pasta b glukose,...

30
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye. *ICNSTA*

Upload: vanthuy

Post on 14-May-2019

234 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2015

VERBRUIKERSTUDIES

PUNTE: 200 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye.

*ICNSTA*

Page 2: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. VRAAG INHOUD PUNTE TYD

(MINUTE) 1 Kortvrae (alle onderwerpe) 40 20 2 Die Verbruiker 20 20 3 Voedsel en Voeding 40 40 4 Kleding 20 20 5 Behuising 40 40 6 Entrepreneurskap 40 40 TOTAAL 200 180 2. Alle vrae is VERPLIGTEND. 3. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

gebruik is. 4. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy mag ʼn sakrekenaar gebruik. 6. Skryf slegs in swart of blou ink. 7. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie. 8. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.18) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.19 C.

1.1.1 Die … kollekteer inligting oor ʼn persoon wat nie skuld betaal nie. A Verbruikersform B Nasionale Krediet Reguleerder C Kredietburo D Verbruikerstribunaal (1) 1.1.2 Elektroniese bank staan ook bekend as EFO. Hierdie staan bekend

as ... A Elektroniese Fondstyd. B Elektroniese Toekomsteller. C Elektriese Toekomsteller. D Elektroniese Fondsoordra. (1) 1.1.3 Wanneer verbruikers vir die eerste keer klagtes in verband met ʼn

geval het moet hulle ... A na die media via die televisie gaan. B begin by die eerste punt van kontak. C wetlike aksie neem. D een van die professionele organisasies benader. (1) 1.1.4 Die volgende is NIE ʼn oorweging vir ʼn beginsel van begroting NIE: A Prioritiseer die gesin se basiese behoeftes B Liasseer jou aankopestrokies met waarborge C Hou geld eenkant vir onverwagse insidente D Betaal die kredietkaart wanneer jy kan (1) 1.1.5 Nutriënte in groot hoeveelhede benodig deur die liggaam: A Makronutriënte B Mikronutriënte C Nie-energie nutriënte D Spoorelemente (1) 1.1.6 ʼn Ryk bron van kalsium: A Vars aarbeie en roomys B Vars vis en skyfies C Cheddarkaas en jogurt D Rou kool en wortels (1)

Page 4: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.7 Oortollige proteïene veroorsaak ... A nierprobleme. B tandverrotting. C maag ongemaklikheid. D edeem. (1) 1.1.8 Koolhidrate – bron van suiker: A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose C Pektien, sellulose, glikogeen, legumiene D Maltose, galaktose, sukrose, semel (1) 1.1.9 ʼn Verwagtende vroue behoort meer ... gedurende haar swangerskap

te eet. A melk en vrugte B roomys en vrugteslaai C spaghetti en nagereg D groente en koffie (1) 1.1.10 Die byvoeging van vitamiene en minerale wat nie natuurlik in die

voedsel voorkom nie staan bekend as ... A verryking. B aanvulling. C restourasie. D fortifikasie. (1) 1.1.11 Om ʼn gemaklike, ontspanne effek in ʼn huis te skep moet ... lyne

gebruik word. A horisontale B vertikale C gekurfde D diagonale (1) 1.1.12 Vorm verwys na … A ʼn area wat deur lyne omsluit is. B die spasie in die vorm. C die onbewoorde area tussen lyne. D die oppervlakkwaliteit van ʼn voorwerp. (1) 1.1.13 Om ʼn rustige, kalmte atmosfeer in ʼn vertrek te skep, gebruik ... A diagonale lyne. B warm kleure. C koel kleure. D gladde, blink oppervlaktes. (1)

Page 5: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.14 ʼn Chemiese afwerking wat verhoed dat kleefstof teen die liggaam vassteek:

A Waterbestand B Statiese beheer C Drupdroog D Antibakterieel (1) 1.1.15 Die marksegment as groep kliënte sal … A anders wees as die van ander segmente. B verskillende behoeftes en belangstellings het. C kan redelik onstabiel wees. D het verskeidenheid eienskappe. (1) 1.2 Kies die gebreksiekte uit KOLOM B wat by die nutriënt in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A–G) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 H.

KOLOM A

NUTRIËNT KOLOM B

GEBREKSIEKTE 1.2.1 Kalsium A Anemie 1.2.2 Vesel B Hardlywigheid 1.2.3 Magnesium C Verlaagde weerstand teen infeksie 1.2.4 Proteïene D Spierkrampe 1.2.5 Vitamien C E Nagblindheid F Osteoporose G Vertraagde groei (5 x 1) (5)

Page 6: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Kies die term in KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die korrekte letter (A–M) langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.10) in die ANTWOORDEBOEK neer byvoorbeeld, byvoorbeeld 1.3.11 N.

KOLOM A

BESKRYWING KOLOM B

TERM 1.3.1 Die linkerkant van die bord is ʼn

spieëlbeeld van die regterkant A Ritme: herhaling

1.3.2 Die steenmuur het ʼn growwe gevoel

wanneer jy jou hand daaroor streel B Komplementêre

kleurskema 1.3.3 Gebruik dieselfde versiering in dieselfde

volgorde herhaaldelik om beweging op die skinkbord te skep

C Beklemtoning

1.3.4 Die ornamente op die eenkant van die

tafel is verskillend gerangskik as die ander, maar die visuele gewig lyk dieselfde

D Taakbeligting

1.3.5 Die duvetoortreksel is blou, lampskerm is

groen en die gordyne is blou-groen E Simmetriese balans

1.3.6 Die ligte is direk na die skildery gerig F Gesplete

komplimentêre kleurskema

1.3.7 Die gebruik van kleurvolle versiering in ʼn

helder kleur trek die aandag en dien as ʼn fokuspunt

G Visuele tekstuur

1.3.8 Die duvetoortreksel is bloupers en die

lampskerm is oranje en die gordyne is blougroen

H Asimmetriese balans

1.3.9 ʼn Lig is geplaas bo die toonbank waar

Mary die groente sny I Ritme: gradering

1.3.10 Die graniet vertoonblad het ʼn

marmervoorkoms J Dekoratiewe

beligting K Analogiese

kleurskema L Algemene beligting M Tasbare tekstuur (10 x 1) (10)

Page 7: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Kies ʼn verduideliking in KOLOM B wat by die bankmetode/betaling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–H) langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.4.7 I.

KOLOM A

BANKMETODE KOLOM B

VERDUIDELIKING 1.4.1 Krediet-

rekening A Geld aanlyn oor te dra

1.4.2 Lopende

rekening B Die kliënt ontvang slegs die goedere as die volle

bedrag betaal is 1.4.3 Huurkoop C Die verkoopprys van die item is betaalbaar oor ʼn

spesifieke aantal maande 1.4.4 Vaste

deposito D Om goedere tot ʼn spesifieke hoeveelheid te koop

1.4.5 Bêrekoop E Belê geld vir ʼn vaste periode van tyd 1.4.6 Geldmark F ʼn Tipe rekening wat jou die opsie bied om meer geld

te onttrek as wat beskikbaar is G ʼn Korttermynbelegging met ʼn lae rentekoers H Gebruik as ʼn beleggingsrekening waarby jy ʼn groot

minimum balans moet handhaaf (6 x 1) (6) 1.5 Uit die onderstaande lys, identifiseer VIER riglyne om kleuters te voed. Skryf

slegs die letters (A–G) langs die vraagnommer (1.5) in die ANTWOORDEBOEK.

A Bedien eenvoudige, ongekompliseerde voedsel B Bedien ʼn groot, vol bord kos C Bedien laevet suiwelprodukte onder die ouderdom van twee om baba-

vetsug te voorkom D Bedien gesonde versnapering tussen maaltye E Water moet beskikbaar en maklik bekombaar wees F Vervang nutriënt-digte voedsel met vrugtesap G Klein porsies van proteïenryke voedsel moet by elke maaltyd ingesluit

word (4) [40]

Page 8: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 Bestudeer die inligting in die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat

volg: Vergelyking van gemiddelde armes en nie-arm huishoudings Behuising Vervoer Voedsel Diverse Andere Nie-arm huishouding 33,1% 17,8% 10,8% 15,2% 23,0% Arm huishouding 21,4% 10,2% 33,5% 9,2% 25,8% 2.1.1 (a) Watter kategorie-uitgawe is die hoogste persentasie vir arm

huishoudings? (1) (b) Waarom is dit so? (2) 2.1.2 Motiveer waarom is behuising die grootste uitgawe vir die nie-arme

huishouding? (2) 2.1.3 Gee TWEE voorbeelde van uitgawes wat val onder ‘andere’. (2) 2.1.4 Bespreek hoe ligging en kulturele/godsdienstige sieninge die

spandeerpatroon beïnvloed. (2) 2.2 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: Tammy sal daarvan hou om ʼn tablet te koop. Sy gaan ʼn Samsung koop. Dit sal

haar R5 499,00 kos. Cash Crusaders wil haar R1 500,00 vir haar ou skootrekenaar gee. So sy het R3 999,00 nodig. Sy sal dit oor 6 maande aankoop. Intussen wil sy ʼn tablet flip case vir R299,90 koop. Sy kry R400,00 sakgeld per maand en verdien R50,00 elke Vrydagmiddag om haar bure se jong kinders met huiswerk te help. Sy maak kolwyntjieomhulsels wat sy elke maand by vlooimark verkoop. By die vlooimark verdien sy R250,00. Elke maand koop sy die spesiaal gedrukte papier om dit vir R40,00, asook verpakking om dit darem aantreklik vir R10,00 te verkoop. Sy spandeer R30,00 op haar gunsteling tydskrif en ʼn verdere R100,00 op toiletware. Vermaak is R100,00 per maand. Sy was baie opgewonde toe sy die tablet flip case op spesiale aanbieding vir R249,99 kon kry. Haar opgewondenheid was gedemp toe die parfuum wat sy gewoonlik koop met R10,00 opgegaan het.

Page 9: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2.1 (a) Tammy betaal vir die tablet flip case met haar debietkaart. Verduidelik die tipe transaksie en gee EEN ander gebruik vir hierdie tipe kaart. (2)

(b) As Tammy die tablet op krediet koop moet sy rente betaal: (i) Verduidelik kortliks die term: rente. (2) (ii) Noem die wetgewing wat die hoeveelheid rente wat betaal

moet word, monitor. (2 x 1) (2) 2.2.2 Voltooi die eerste TWEE stappe van Tammy se begroting. STAPPE ITEM BEDRAG

BEGROOT WERKLIKE BEDRAG

1. Lys jou inkomste

Sakgeld R400,00 Verkoop van skootrekenaar R1500,00

(a) (b) (c) (d)

2. Skat jou uitgawes

Onthaal R100,00 R100,00 Tydskrif R30,00 R30,00 Toiletware R100,00 R110,00 Verpakking + papier R50,00 R50,00

(e) (f) (g) (h) (i) (j) (10)

2.3 Klassifiseer die volgende tipe uitgawes: 2.3.1 Elektrisiteit (1) 2.3.2 Wanneer die kat skielik na die veearts moet gaan (1) 2.3.3 Assuransiepremie (1) 2.4 Gee TWEE hoofbronne van inkomste vir huishoudings. (2) [30]

Page 10: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg: ‘Het jy brokkoli vandag geëet? Indien nie, dan het jy uitgemis op ʼn gesonde

dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C, K, A, B, D, foliensuur, mangaan, kalsium, magnesium en vesel. Alhoewel die gesondheidsvoordele van blomgroentes goed gedokumenteer is, is dit brokkoli wat deesdae die meeste aandag in navorsingskringe kry.’

3.1.1 Identifiseer die vet-oplosbare vitamiene in die uittreksel. (3) 3.1.2 Gee ʼn ander naam vir die vitamien foliensuur. (1) 3.1.3 Watter TWEE nutriënte wat gelys is word geassosieer met

osteomalakie? (2) 3.2 Lees die onderstaande resep wat met brokkoli gemaak is en beantwoord die

vrae wat volg: BROKKOLI SPEKVLEISSLAAI

250 g spekvleis ◘ 500 g brokkoli, in blommetjies ◘ 100 g spinasie ◘ 250 ml ertjies ◘ SLAAISOUS: 60 ml mayonnaise ◘ 30 ml olyfolie ◘ 30 ml suurlemoensap ◘ 15 ml strooisuiker ◘ sout en peper Voorverhit oond tot 230 °C. Plaas die spekvleis op ʼn bakplaat en rooster vir 10 minute. Stoom die brokkoli. Voeg die spinasie en ertjies by en stoom. Voeg die spekvleisstroke by en meng. Klits die bestanddele vir die slaaisous en gooi oor die slaai. Meng en rangskik die oorblywende spekvleis bo-op.

3.2.1 Aan watter vitamiene sal die slaai ryk wees as gevolg van die

donkergroentes en teenwoordigheid van plantolie? (1 x 2) (2) 3.2.2 Gee TWEE maniere hoe jy die vetinhoud in die resep sal verminder.

(Sonder om enigiets uit te laat) (2) 3.3 TOP DIEETWENKE

� Drink ten minste agt glase vloeistof per dag en beperk jou kafeïen-inname. Jy moet ten minste twee liters vloeistof per dag inneem, verkieslik water.

� Jy mag rooibostee drink en ander kruietee en een suikervrye soda per dag inneem.

� Moenie meer as een glas vrugtesap per dag inneem nie. 3.3.1 Gee TWEE ander voorstelle van vloeistof wat nie in die bogenoemde

artikel oor dieetwenke genoem is nie. (2) 3.3.2 Gee ʼn goeie rede vir die derde wenk. (1) 3.3.3 Gee enige TWEE funksies van water. (2)

Page 11: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Voedsel samestellingstabelle: energie en nutriëntewaarde per 100 g voedsel

Voedselitem Energie (kJ)

Proteïene (g)

Koolhidrate (g)

Dieet-vesel (g)

Totale vet (g)

Versadigde vet (g)

Choles-terol (g)

Sodium (mg)

Wortels 180 0,9 5,3 3,1 0,1 tr 0 35

Aartappel in skil gebak 471 2,3 22,8 2,4 0,1 tr 0 8

Aartappelskyfies 1330 4,3 35,1 3,5 16,6 1,2 0 30

Spinasie, (gekook) 127 3,0 1,4 4,3 0 0 0 360

All bran (semelvesel) 1146 11 102 18 0,2 0,2 0 705

Graanvlokkies 1569 7,9 81,3 3,8 0,8 0,2 0 882

Melk, volroom 263 3,2 4,8 0 3,4 2,0 13,2 48

Melk, lae vet 203 3,3 4,9 0 2,4 1,16 6,42 48,8

Melk, vet vry 144,5 3,3 4,9 0 0,2 tr 1,6 49,2

Skaaptjops, gerooster 869 30,0 0 0 9,7 4,2 88,8 77

Varkwors, gerooster 1664 15,3 3,8 0 34,6 13,0 77,2 803

Hoenderfilet, gerooster 806 32,9 0 0 5,9 1,53 81,1 69

3.4.1 Watter goentesoort het die meeste en watter een het die minste

vesel? (2) 3.4.2 Watter kombinasie ontbyt en melk sal die beste keuse wees vir ʼn

persoon wat gewig wil verloor? Verduidelik jou antwoord. (4) 3.4.3 Kies ʼn item van die voedselgroep, vleis en vleisalternatiewe wat die

beste opsie sal wees vir ʼn groeiende kind en gee ʼn rede vir jou antwoord. (2)

3.3.4 Waarom is dit belangrik om versadigde vetwaardes in die tabel op te

kyk wanneer jy voedsel vergelyk? (2) 3.5 Vette voorsien positiewe funksies in die liggaam. 3.5.1 Regverdig die funksies gelys hieronder: (a) Vet as ʼn laag onder die vel (1) (b) Vet as ʼn laag om organe (1) 3.5.2 Behalwe dat vet energie verskaf, gee TWEE ander funksies vir vet

wat nie in VRAAG 3.5.1 genoem is nie. (2) 3.6 Waarvoor staan die afkorting LMI en verduidelik die term. (3)

Page 12: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.7 Uit die onderstaande vergelyking, watter verbruiker vereis meer energie? 3.7.1 ʼn Gemiddelde volwasse man versus gemiddelde volwasse vrou (1) 3.7.2 ʼn Verwagtende vrou of ʼn bors voedende vrou (1) 3.8 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg: Jy het ʼn groep vriende uitgenooi vir aandete om die einde van die jaar en die

begin van die vakansie te vier. Jy het die middag eenkant gesit om ʼn hoenderroerbraai te maak. Dit sluit in die opsny van die hoender en om die groente in stukkies te kerf. Toe jy die hoenderporsies klaar opgesny en eenkant op die snyplank gesit het, het jy in die groentetuin gegaan om vars groente vir die aandete te pluk. Dit was ʼn warm dag en voordat jy besef het, het 40 minute verbygegaan. Jy het vinnig ingehardloop, ʼn vleismes gegryp om die groente op te sny en die maaltyd te voltooi. Jou vriende het 7 n.m. opgedaag. Wat ʼn verleentheid! Gedurende die aan van die maaltyd het elke vriend ʼn vreemde liggaam op hul bord gevind of aan gebyt!

3.8.1 Watter vorm van voedselkontaminasie, fisies of chemies, was

verantwoordelik vir die volgende gevalle? (a) Demi het jou klein oorbel wat van jou regteroor vermis was,

gesien (1) (b) Penny was die enigste een wat sampioene, wat jy van jou

grasperk wat buite gepluk het, geëet (1) 3.8.2 Na al die drama het jou vriende gesê dat die maaltyd heerlik was en

dat hulle die aand geniet het. Niemand kon die volgende aand uitgaan nie, want almal, insluitende jy self, het maagkrampe gehad.

(a) Lys TWEE ander simptome wat aandui dat hulle

voedselvergiftiging opgedoen. (2) (b) Identifiseer die voedselitems wat die voedselvergifting

veroorsaak het en gee TWEE redes waarom. (2) [40]

Page 13: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: KLEDING 4.1 Bestudeer die onderstaande illustrasie en beantwoord die vrae wat volg: Omgekeerde driehoekige liggaamsvorm

4.1.1 Bespreek waarom die rok, geïllustreer aan die regterkant, geskik is vir

ʼn omgekeerde driehoekige liggaamsvorm. (6) 4.1.2 Watter TWEE liggaamsvorme moet nie middellyf detail dra nie en

waarom? (3) 4.1.3 Die kleedstofeienskappe van die rok moet ʼn goeie drapeerkwaliteit

het om die voorkoms van die rok te verbeter. (a) Bespreek die tekstuur van die kleedstof wat goeie

drapeerkwaliteite het en aantreklike voue in die rompgedeelte van die rok maak. (2)

(b) Kies van die onderstaande lys EEN eienskap van die rok met

elk van die funksies: (i) Visueel (1) (ii) Gemak (1) (iii) Duursaamheid (1) Vlekverwydering, sterkte, kleurvarsheid, reaksie vir hitte,

hittegeleiding (c) Gee kortliks ʼn verduideliking vir elk van die volgende

eienskappe wat jy geselekteer het in VRAAG 4.1.3(b). (6)

Page 14: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Ontwerpbeginsels 4.2.1 Identifiseer die beginsels van ontwerp wat in prent A geïllustreer is en

verduidelik hoe die beginsels in die skets toegepas word. (4) 4.2.2 Evalueer of harmonie van vorm toegepas is met die item in

illustrasie B en of dit saam met die uitrusting pas. (6) A B

[30] VRAAG 5: BEHUISING 5.1 Bestudeer die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg.

5.1.1 Stel voor hoe ritme deur middel van gradering in die badkamer

ingesluit kan word. (2) 5.1.2 Identifiseer die dominerende tekstuur wat gebruik is en gee die effek

wat dit verkry. (3)

Page 15: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 15

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2 Bestudeer die onderstaande vloerplan en beantwoord die vrae wat volg.

5.2.1 Identifiseer die sone wat deur die sitkamer area verteenwoordig

word. (1) 5.2.2 Gee ʼn ander voorbeeld van ʼn plek wat nie hier verskyn en wat

geklassifiseer word as dieselfde sone soos wat deur die kombuis verteenwoordig word. (1)

5.2.3 Die bogenoemde vloerplan verteenwoordig ʼn oopplan. Bestudeer

die vloerplan en TWEE voordele wat van toepassing op die leefarea is. (2)

5.2.4 Lewer kommentaar oor die verkeerspatroon van die kombuisdeur na

die kombuis en die sitkamerarea. (2) 5.2.5 Evalueer die meubelrangskikking in die sitkamerarea. (6) 5.2.6 Lewer kommentaar oor die voorsiening van stoorplek in hierdie huis. (2)

Page 16: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

16 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.3 Elk van die onderstaande koffietafels is van verskillende materiale gemaak. 5.3.1 Vergelyk die drie tafels deur die onderstaande tabel te voltooi.

Tabuleer jou antwoord soos volg. Onderwerp/

eienskap Tafel A Tafel B Tafel C (a) Konstruksie 1 1 1 (b) Versorging

en Instand-houding 1 1 1 (6)

A

PLASTIEK B

METAAL

C

ROTTANG 5.3.2 Jy het besluit om die volgende koffietafel vir jou nuwe

woonstelkompleks aan te koop. (a) Watter rol sal estetika in jou besluit speel? (2) (b) Lys TWEE verantwoordelikhede wat jy as verbruiker sal moet

nakom voordat jy die aankope maak. (2) 5.3.3 Noem EEN ander faktor wat oorweeg moet word wanneer jy meubels

koop. (1) [30]

Page 17: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 17

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: DIE IDEE: Werkloos en op die uitkyk na nuwe uitdagings. Delia het besef

dat sy haar passie en vaardighede moet gebruik om haar lyn van groumet beskuitjies te loods. WAT GEBEUR VOLGENDE? Ek gebruik my kombuis vir my werkspasie. Ek het die perfekte resep so toe ek begin het, het ek mislukking gehad, maar my gesin was te gelukkig om my smaaktoetsers te wees! Ek het my eetkamer na ʼn verpakkingsarea omskep. Ek het R5 000,00 op ekstra gereedskap, bestanddele, verpakkingsmateriaal spandeer. My eerste bestelling het ingekom en ek het R500,00 gemaak. Ek het voorbeelde van die beskuitjies na verskeie winkels geneem en baie van hulle het ingestem om die beskuitjies te verkoop. WAAR IS EK NOU: Ek het ingetrek by ʼn fabriek en het ʼn lys van gereelde kopers. Ek voorsien ook aan korporatiewe geskenkmaatskappye. Ek huur personeel om bakwerk te doen, maar ek is ook betrokke by elke stap en oorsien elke ding in die besigheid. My beskuitjies is ekstra spesiaal deurdat ek slegs vryloop-eiers, botter, en couverture* sjokolade gebruik. DIE TOEKOMS: Ek het onlangs ʼn nuwe tipe beskuitjie bekendgestel: versierde dierebeskuitjies vir kinders.

Couverture sjokolade = is ʼn baie hoë kwaliteit sjokolade wat ekstra

kakaobotter bevat 6.1.1 Hoe verseker die feit dat Delia se ‘passie en vaardigheid’ die basis vir

die sukses van Delia se besigheid is. (2) 6.1.2 Watter faktore is duidelik in die gevallestudie wat sy moet oorweeg

wanneer sy beskuitjies as geskikte produkte vir die besigheid kies? (5) 6.1.3 Formuleer ʼn produkspesifikasie vir Delia se versierde

dierebeskuitjies. Sluit in in jou beskrywing die voorkoms, verpakking en hoeveel beskuitjies daar in ʼn pak is. (LW: jou eie produkspesifikasie) (5)

6.1.4 Identifiseer haar teikenmark. (2) 6.1.5 Haal ʼn sin aan uit die gevallestudie wat aandui dat Delia navorsing

rakende potensiële kopers gedoen het. (1) 6.1.6 Identifiseer TWEE kernbeginsels vir bemarking in die paragraaf,

WAAR IS EK NOU. (2) 6.1.7 Delia het ʼn nuwe lyn van beskuitjies bekendgestel. Verduidelik

waarom die taktiek belangrik in die volwasse stadium in die produksiesiklus is. (2)

Page 18: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

18 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6.2 Jy het besluit om mans- en dameskortbroekies te maak en te verkoop by jou ouers se vakansiehuis by die see.

6.2.1 Definieer die term ‘oorhoofse koste’. (1) 6.2.2 Lys DRIE moontlike uitgawes wat die produksiekoste van die

kortbroekies opgemaak het. (3) 6.2.3 As die produksiekoste van 1 paar dames kortbroekies R150,00 is,

wat sal die verkoopprys met ʼn wins van 65% wees? (3) 6.2.4 Bereken die produksiekoste vir manskortbroekies as jy 30 pare maak

en die produksiekoste per paar 20% hoër is vergeleke met die koste van die dameskortbroekies. (4)

[30] TOTAAL: 200

Page 19: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,
Page 20: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

NOVEMBER 2015

VERBRUIKERSTUDIES MEMORANDUM

PUNTE: 200

Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

Page 21: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 1.1.1 C Kredietburo (1) 1.1.2 D Elektroniese Fondsoordra. (1) 1.1.3 B begin by die eerste punt van kontak. (1) 1.1.4 D Betaal die kredietkaart wanneer jy kan (1) 1.1.5 A Makronutriënte (1) 1.1.6 C Cheddarkaas en jogurt (1) 1.1.7 A nierprobleme. (1) 1.1.8 D Maltose, galaktose, sukrose, semel (1) 1.1.9 A melk en vrugte (1) 1.1.10 D fortifikasie. (1) 1.1.11 A horisontale (1) 1.1.12 A ʼn area wat deur lyne omsluit is. (1) 1.1.13 C koel kleure. (1) 1.1.14 B Statiese beheer (1) 1.1.15 A anders wees as die van ander segmente. (1) 1.2 1.2.1 E Nagblindheid (1) 1.2.2 B Hardlywigheid (1) 1.2.3 D Spierkrampe (1) 1.2.4 G Vertraagde groei (1) 1.2.5 C Verlaagde weerstand teen infeksie (1) 1.3 1.3.1 E Simmetriese balans (1) 1.3.2 M Tasbare tekstuur (1) 1.3.3 A Ritme: herhaling (1) 1.3.4 H Asimmetriese balans (1) 1.3.5 K Analogiese kleurskema (1) 1.3.6 J Dekoratiewe beligting (1) 1.3.7 C Beklemtoning (1) 1.3.8 F Gesplete komplimentêre kleurskema (1) 1.3.9 D Taakbeligting (1) 1.3.10 G Visuele tekstuur (1) 1.4 1.4.1 D Om goedere tot ʼn spesifieke hoeveelheid te koop (1) 1.4.2 F ʼn Tipe rekening wat jou die opsie bied om meer geld te onttrek

as wat beskikbaar is (1) 1.4.3 C Die verkoopprys van die item is betaalbaar oor ʼn spesifieke

aantal maande (1) 1.4.4 E Belê geld vir ʼn vaste periode van tyd (1) 1.4.5 B Die kliënt ontvang slegs die goedere as die volle bedrag betaal

is (1) 1.4.6 H Gebruik as ʼn beleggingsrekening waarby jy ʼn groot minimum

balans moet handhaaf (1) 1.5 A Bedien eenvoudige, ongekompliseerde voedsel (1) D Bedien gesonde versnapering tussen maaltye (1) E Water moet beskikbaar en maklik bekombaar wees (1) G Klein porsies van proteïenryke voedsel moet by elke maaltyd ingesluit

word (1) [40]

Page 22: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 2.1.1 (a) Voedsel (1) (b) Voedsel is belangrik vir oorlewing; en omdat hulle ʼn kleiner

inkomste het, sal die uitgawes aan voedsel ʼn groter persentasie van hul totale inkomste reflekteer. (2)

2.1.2 Hulle verdien ʼn groter inkomste en dus kan hulle ʼn groter

behuisingverband bekostig. Hierdie groep is eienaars van eie huise en daarom word eiendomsbelasting ook deel van uitgawes. (2)

2.1.3 x Meubels/huishoudelike apparaat/herstelwerk

x Omgewing/kultuur x Kommunikasie x Opvoeding x Restaurante en hotelle x Gesondheid x Kleding en skoene x Assuransie/finansiële dienste (Enige 2) (2)

2.1.4 Ligging

Mense wat ver van hulle werkplekke woon, spandeer meer geld op vervoer, byvoorbeeld – landelike mense. OF Goedkoper areas kos minder belasting en dus minder geld. (Enige 1) Kulturele en godsdienstige oortuigings Die verskillende oortuigings en norme affekteer die produkte en dienste wat hulle koop en verbruik. (Enige 2) (2)

2.2 2.2.1 (a) x Toegang tot fonds onmiddellik elektronies OF

x Jy betaal met die kaart en die bank gee die geld onmiddellik aan die besigheid OF

x Jy kan geld onttrek van OTM OF x Gebruik pos of aanlyn/internet aankope of

telefoonaankope. Dit is ʼn vorm van kontanttransaksie. x Onttrek kontant op dieselfde tyd as om aankope te doen

(kontantterug-fasiliteit). (Enige 2) (2) (b) (i) Rente

x Is die prys van goedere waarvoor die geld geleen is OF

x Addisionele geld wat by die verkoopprys van die produk byvoorbeeld kliënte betaal meer vir oorspronklike verkoopprys OF

x Ekstra geld word by die produk gevoeg as ʼn voorreg om later te betaal – winkeleienaar wag dan nou vir die geld. (2)

(ii) NKW (Nasionale Kredietwet) (2 x 1) (2)

Page 23: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2.2 (a) met huiswerk help (b) R200,00 (R50 x 4) [die begroting is per maand, die gemiddelde

4 weke per maand] (c) Vlooi/kolwyntjiehouers (d) R250,00

Let wel: kyk na die tabel in die vraag (a) en (b) KAN OOK (c) en (d) WEES en omgekeerd

(e) tablettas (f) R299,90 (g) R249,00 (h) Spaar vir Samsung (i) R666,50 (R3999 ÷ 6) [Sy koop dit oor 6 maande] (j) R666,50 Let wel: e, f, g as ʼn stel antwoorde of h, i, j (10) 2.3 2.3.1 Buigbare/dag-tot-dag (1) 2.3.2 Noodgeval (1) 2.3.3 Vaste (1) 2.4 Salarisse/lone, staattoelae/pensioene, familie en vriende,

besigheidswinste/beleggings, tydelike werk, inkomste van huur, UIF (Enige 2) (2) [30]

Page 24: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 3.1.1 Vitamiene K, A, D (3) 3.1.2 foliensuur (1) 3.1.3 x Vitamien D

x Kalsium (2) 3.2 3.2.1 Vitamien A (1 x 2) (2) 3.2.2 x Gebruik spekvleis met min vet/sny die vet van die spekvleis af

x Gebruik lae vet/lite mayonnaise x Gebruik minder olyfolie (Enige 2) (2)

3.3 3.3.1 Melk/melkskommel/koffie, dun sop, vrugteskommel (Enige 2) (2) 3.3.2 x Vrugtesap is hoog in suiker

x Sure in vrugtesappe nie goed vir jou tande nie (Enige 1) (1) 3.3.3 x Kontroleer die liggaamstemperatuur

x Voorkom vinnige styging in die temperatuur x Nutriënte word vervoer, geabsorbeer en verteer x Ensieme wat deur speeksel, gas en sappe gedra word x Afvalprodukte word verwyder via urine en ontlasting – water x Hou die vel vogtig en soepel x Smeer gewrigte en spiermembrane x Bloed bevat water x Bloed vervoer O2 en CO2 (Enige 2) (2)

3.4 3.4.1 Spinasie = meeste

Aartappel: gebak met vel = minste (2) 3.4.2 All Bran met vetvrye melk

Kies die laagste in kilojoules en laagste in vet √ om gewig te verloor √ Aanvaar ook die bewerking All bran = 1146 kJ en 0,2 g vet Vetvrye melk = 144,5 kJ en 0,2 g vet (4)

3.4.3 x Gestoomde biefstuk √

x Hoogste in proteïene √ x Proteïene nodig vir groei √ (Enige 2) (2)

3.3.4 Versadigde vette is slegte vette √ en moet vermy word √

OF Dit verhoog bloed cholesterolvlakke √ wat met hartsiektes geassosieer word √

OF Die vette is hoog in cholesterol en dit word in dierlike vette gevind √ (2)

Page 25: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.5 3.5.1 (a) Dit dien as ʼn isolator (1) (b) Beskerm teen besering (1) 3.5.2 x Voorsien essensiële vetsure wat vir groei en breinontwikkeling

nodig is x Die liggaam kan nie vetsure vervaardig nie en dit moet deur

voedsel verskaf word x Maak voorsiening vir die absorpsie van vetoplosbare

vitamiene A, D, E, K x Verteer stadig, vertraag die gevoel van honger =

versadigingsgevoel x Maak voedsel smaaklik (Enige 2) (2)

3.6 Basale metaboliese spoed √

Die spoed wat die liggaam energie gebruik wanneer die liggaam in totale rus is √ bv. respirasie (asemhaal), om konstante temperatuur, opbou van weefsel, sirkulasie van bloed, hartklopping √ (3)

3.7 3.7.1 volwasse man (1) 3.7.2 moeders wat borsvoed (1) 3.8 3.8.1 (a) Fisiese (1) (b) Chemiese (1) 3.8.2 (a) Naarheid, braking, diarree, koors en kopseer √√ (Enige 2) (2) (b) Hoender √ die hoender buite yskas √ dit was ʼn warm dag √

(Enige 2) (2) [40] VRAAG 4: KLEDING 4.1 4.1.1 Dit het ʼn V-nek √

Lei die aandag weg van die skouers na die gesig OF

Vertikale lyne trek die aandag weg van bolyf √ OF

Vertikale lyne laat die oog af beweeg, so verminder die breë borste Geen versiering by borsarea nie Beklemtoon die middellyn √ Aandag word op die middellyn gevestig wat nouer is as skouers/weg van die skouers √ Soomlyn √ Wydte balanseer die breër skouers √ Soomlyn (gekurfde lyne en gewone onder) beklemtoon, daarom weg van bolyf (6)

4.1.2 Die driehoekige (peervormige) (3)

Page 26: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.1.3 (a) sag, syagtig, lig in gewig √√ (2) (b) (i) kleurvastigheid (1) (ii) hittegeleier (1) (iii) sterkte (1) (c) Vlekvry: Die vermoë dat kleedstof nie olie en vlekke maklik wys

nie en nie maklik vlek nie √√ OF om te voorkom dat die kleedstof vuil en vetterig word √√

Sterkte: Die vermoë van die kleedstof om spanning te weerstaan OF Hoe die kleedstof getrek word voordat dit breek √√ Kleurvastheid: Die vermoë om die oorspronklike kleur te behou OF nie verkleur gedurende die wasproses √√ Reaksie op hitte: Die vermoë van die kleedstof om hoe temperatuur te weerstaan bv. waswater, tuimeldroër, stryk √√ Hittegeleiding: Die vermoë om die hitte na die kleedstof te dra OF om die hitte weg van die liggaam te lei √√ (3 x 2) (6)

4.2 4.2.1 Proporsie √

Proporsie is ʼn vergelyking tussen die verskillende dele √ In klere is dit die indeling van spasie Die twee dele/een area tot die ander moet ʼn goeie verhouding vorm √

OF In die illustrasie word na die bloes en die romp verwys. Die bloes neem 5 √ dele en die romp 8 dele – in totaal 13 wat as goeie proporsie beskou word √ (4)

4.2.2 Gevolgtrekking: Harmonie van vorm was deur die uitrusting bereik/die

sirkels wat in die verskillende dele van die uitrusting gebruik is, bring ʼn gevoel van eenheid/samehorigheid en volledigheid √ Die vorm is sirkels √ Die kolle op die rok Die ronde kopstuk Ringe is sirkels Die sool is op die voorkant van die skoen Maks. 3 Die sirkel wat rondom die kop vir die haarstyl gevorm word Die ronde vorm op die kant van die handsak Die ronde halslyne vir beide die rok en die baadjie Meer sirkelvormige vorme kan aangebring word deur ronde knope op die baadjie aan te bring, ʼn ronde gespe by die handsak waar dit toemaak of selfs ʼn skoen met ʼn ronde detail op die bo gedeelte √ (6)

[30]

Page 27: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5: BEHUISING 5.1 5.1.1 Die bottels √ op die middel rak kanherrangskik word klein tot groot √

of visa versa OF Die kleure √ gebruik in die kleurskema in die ontwerp kan gaan van lig na donker √ OF Die spasie tussen die rakke kan van klein tot groot gaan OF Die 3 kandelare gerangskik volgens hoogte (Enige aanvaarbare antwoord) (2)

5.1.2 Glad/fyn √

Effek: √√ Gesofistikeerd, vroulik, formeel, klinies Reflekteer lig, vertoon meer ruimte (3)

5.2 5.2.1 Sosiaal (1) 5.2.2 garage, waskamer, area vir stokperdjie vrye tyd, naaldwerkkamer en

studeerkamer (1) 5.2.3 Voordele;

x Maksimum interaksie x Verskeidenheid van aktiwiteite alles neem plaas in een kamer

(eet, werk en ontspanning) x ʼn Gevoel van ruimte (Enige 2) (2)

5.2.4 x Kan kombuis maklik bereik, maar moet rondom die eetarea na

die sitkamer beweeg √ eetkamertafel is ʼn obstruksie x Sny nie deur die aktiwiteite nie (2)

5.2.5 Positiewe

- ʼn Snoesige vertoning/goed vir oogkontak/stoele word so gerangskik dat mense gemaklik kan kommunikeer

- Leeslamp langs die stoel - Voldoende spasie rondom die stoele - Die rusbank is naby die 2 langer mure - Koffietafel wat maklik bereikbaar is (Aanvaar as die leerders skryf koffietafel te ver) - Meubels korrekte grootte vir die grootte van die kamer - Meubels gerangskik om ʼn gevoel van balans te gee - Laat toe vir goeie verkeersvloei - almal kan die televisie sien - Swaar meubel moet reg geplaas wees (Enige 5) √√√√√ NIE natuurlik beligting X Negatiewe - As die rusbank in die hoek geplaas word, is die hoek verlore

spasie - Ander enkelstoele het ook ʼn tafel nodig - Voldoende elektrisiteitkragproppe word bevraagteken (Enige 1) √ Gevolgtrekking: ʼn Goeie rangskikking vir hierdie area √ (6)

Page 28: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2.6 x Al die kamers het stoorplek, behalwe die sitkamer x Ingeboude kaste in beide slaapkamers x Stoorplek in die gang (naby die trappe) – bereikbaar vir almal x Ingeboude stooreenhede in die kombuis x Klein stooreenhede (sykante) naby die kombuis deur vir

eetarea x Badkamer moet maklike bruikbare ingeboude toebehore het,

bv. bad, wasbak en sitkamer moet boekrakke en ʼn leeslamp hê

(Enige 2) (2) 5.3 5.3.1 Eienskap Tafel A

PLASTIEK Tafel B METAAL

Tafel C ROTTANG

(a) Konstruksie Gevorm in vorm – geen lasplekke nie (1)

Aanmekaar gesweis. Verf verbeter die afwerking (1)

Saam geweef (1)

(b) Versorging

en Instand-houding

Maklik om af te vee – moet skrape kan weerstaan (1)

Hang af van die afwerking, maklik om skoon te maak. Roesvry (1)

Maklik om skoon te maak. Lig om te beweeg (1)

(6) 5.3.2 (a) x Esteties – word beskou as aantreklik

x Jou voorkeure, afkeure/persoonlike smaak sal bepaal wat jy wil hê

x Vakmanskap en kwaliteit sal ʼn rol speel (Enige 2) (2) (b) x Vergelyk winkels

x Vergelyk pryse x Vergelyk jou begroting en die pryse x Lees die kontak en die waarborg x Vind ʼn winkel met ʼn goeie reputasie (Enige 2) (2)

5.3.3 [Mag nie sê - Esteties, Verbruikersverantwoordelikheid]

x Geskiktheid x Ekonomie x Sterkte en duursaamheid x Menslike faktore (ergonomie) x Omgewingsfaktore (Enige 1) (1)

[30]

Page 29: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/NOVEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 6: ENTRPRENEURSKAP 6.1 6.1.1 Passie:

x As jy jou werk geniet/lief is vir wat jy doen, sal dit wys dat jou besigheid groei

x As jy nie ʼn passie het nie, sal jy belangstelling verloor en die besigheid laat vaar

x Jy sal meer toegewyd wees aan die besigheid Vaardighede:

x As jy goed daarin is, help dit vir jou om die regte produk te kies en dit na ʼn besigheidgeleentheid te omskep

x As jy besigheidsvaardighede het – het jy ʼn voordeel bo die ander – weet hoe

(Enige ander verduideliking) (2) 6.1.2 x Passie en vaardighede

x Beskikbare spasie (kombuis as werkspasie) x Stoor spasie (eetkamer) x Finansies beskikbaar x Voorraad en apparaatvereistes x Tyd x Teikenmark x Ligging/plek – werk van huis af (Enige 5)

[Moenie antwoorde aanvaar uit die tweede helfte van die gevallestudie nie, want dit was nie beskikbaar toe die beskuit as ʼn produk en begin van ʼn besigheid, byvoorbeeld fabriek gebou, personeel, ens.] (5)

6.1.3 Voorbeeld alleenlik:

24 (√) beskuitjies in ʼn katvorm (√)bedek met blou (√) versiersuiker. Opgestapel in sellofaanpakkie in olifantvorm en etiket met ʼn lyn vasgebind. Merk vir voorkoms √ bv. enige dier vorm, olifant, hasie, perd, hond √ Enige kleur versiersuiker bv. pienk, oranje Hoeveelheid √ bv. 24 Verpakking √√ bv. sellofaan pakkie Olifantetiket Vasmaak met lyn (5)

6.1.4 winkels, korporatiewe geskenkwinkels, kinders (Enige 2) (2) 6.1.5 ‘Ek het voorbeelde van die beskuitjies na winkels geneem’ (1) 6.1.6 x Produseer wat die kliënte wil hê

x Teikengroepspesifikasies x Groei netwerk en bou verhoudinge x Bevredig kliëntebehoeftes (Enige 2) (2)

Page 30: GRAAD 11 NOVEMBER 2015 VERBRUIKERSTUDIES - Best … · A Brood, rys, hawermout, pasta B Glukose, fruktose, sukrose, laktose ... dosis van ʼn lang lys nutriënte soos vitamiene C,

(EC/NOVEMBER 2015) VERBRUIKERSTUDIES 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6.1.7 Om ʼn geïnteresseerdheid te skep en meer kliënte √ soos die aanvraag stadiger groei √ en dan uiteindelik dieselfde bly. (Sy het gereelde kopers)

OF Kompetisie neem aan ander markaandele – dit is moeilik om die oorspronklike markaandele te behou. (2)

6.2 6.2.1 Algemene lopende koste van ʼn besigheid (Fokusboek)

OF Koste wat nie op ʼn spesifieke item produk gevra word is meer as een tipe produk in dieselfde area gemaak is. (Oxfordboek) Addisionele koste behalwe die materiaal (1)

6.2.2 Materiaalkoste, arbeidskoste en oorhoofse koste √√√

Aanvaar ook Materiaal: kleedstof, garing, elastiek, vasmaak velcro, verpakking Arbeid: jou eie arbeid of lone om te betaal vir hulp Oorhoofse koste: instandhouding van naaimasjien, nuwe naalde, bobbins, afleweringskostes, elektrisiteit, water indien materiaal gewas moet word, skoonmaakkoste (3)

6.2.3 R150,00 x 65

100 = R97,50 √ = R 150,00 + R97,50 √ = R247,50 √ (3)

6.2.4 R150,00 x 85

100 = R127,50 √ = R150,00 + R127,50 = R277,50 √ = R277,50 x 30 pare √ = R8 325,00 √ (4)

[30] TOTAAL: 200