hierdie eksamenoefenboek gee afrikaans ’n · voegwoorde • neweskikkend – twee hoofsinne...

10
EKSAMENHULP BEST BOOKS GEE AFRIKAANS ’N KISHOU IN DIE EKSAMEN SAAMGESTEL DEUR MARTLIE JORDAAN Hersiening Taaloefeninge Wenke vir eksamenvoorbereiding Konsepvraestelle 1 & 3 12 HUISTAAL KABV- GERIG

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

39 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

EKSAMENHULPBEST BOOKS

GEE AFRIKAANS ’N

KISHOU IN DIE

EKSAMEN

SAAMGESTEL DEUR MARTLIE JORDAAN

HersieningTaaloefeninge

Wenke vir eksamenvoorbereidingKonsepvraestelle 1 & 3

12HUISTAAL

KABV-GERIG

Martlie Jo

rdaan

Best B

ook

s Eksa

men

hulp

: Gra

ad 1

2 A

frikaans H

uista

al Ek

sam

enoefen

boek

ISBN: 978-1-77607-209-5

9 781776 072095

BB EH GR 12 HT

www.bestbooks.co.za

Best Books Eksamenhulp vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike oefenboek met taaloefeninge en konsepvraestelle – die grondslag vir sukses in die eksamen. Dié eksamenoefenboek bevat waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3. Met hierdie boek kan Huistaalleerders op álle vlakke die eksamen met sukses aanpak.

Hierdie eksamenoefenboeküis saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en

assesseringsbeleidsverklaring en die jongste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls.

übevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas.

übevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.üsluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 elk in.übied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.üis geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Die antwoorde kan op die webtuiste www.bestbooks.co.za afgelaai word.

Ander titels in die reeks:

Graad 10 HT Graad 11 HT

GEE AFRIKAANS ’N

KISHOU IN DIE

EKSAMEN

SAAMGESTEL DEUR ISABELLA VENISH

KlankleerLees- en skryftekens

Woord vormingWoordsoorte

SinsleerBetekenisleer

LeesstukkeBegripstoetse

Skryfwerkwenke en -oefeningeKonsepvraestelle 1 & 3

10HUISTAAL

EKSAMENHULPBEST BOOKS

KABV-GERIG

GEE AFRIKAANS ’N

KISHOU IN DIE

EKSAMEN

SAAMGESTEL DEUR ANITA VOGES

11HUISTAAL

KABV-GERIG

EKSAMENHULPBEST BOOKS

KlankleerLees- en skryftekens

Woord vormingWoordsoorte

Sinsleer Betekenisleer

Leesstukke Begripstoetse

Skryfwerkwenke en -oefeningeKonsepvraestelle 1 & 3

9781776072071 9781776072088

Ook geskik vir IEB

Gr 8-12 Eksamenhulp_HT_nuwe omslag V2.indd 13,15 2019/11/19 4:55 PM

Page 2: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

Best Books EksamenhulpGraad 12 Eksamenoefenboek

vir HuistaalSaamgestel deur Martlie Jordaan

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 1 2019/11/28 12:43 PM

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 3: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

INHOUDSOPGAWE

1. Kopkaart 1 22. Kopkaart 2 6

3. Klankleer/fonetiek: Taal bestaan uit klanke 8

4. Morfologie/woordbou 11

5. Spelling 14

6. Woordsoorte: Selfstandige en byvoeglike naamwoorde 17

7. Woordsoorte: Werkwoorde, infinitief en deelwoorde 21

8. Woordsoorte: Bywoorde en voornaamwoorde 24

9. Woordsoorte: Lidwoorde, telwoorde, tussenwerpsels, voegwoorde en voorsetsels 27

10. Hoe benader ek Vraestel 1? 30

11. Kom ons bekyk Vraestel 3 van naderby 41

12. Konsepvraestel 1 no. 1 45

13. Konsepvraestel 3 no. 1 56

14. Betekenisleer/semantiek 68

15. Sinsoorte: Enkelvoudige, saamgestelde en veelvoudige sinne 71

16. Direkte en indirekte rede, lydende en bedrywende vorm, ontkenning en sinswyses 74

17. Woordeskatuitbreiding 77

18. Kritiese taalbewustheid 80

19. Konsepvraestel 1 no. 2 82

20. Konsepvraestel 3 no. 2 92

21. Konsepvraestel 1 no. 3 101

22. Konsepvraestel 3 no. 3 111

23. Konsepvraestel 1 no. 4 119

24. Konsepvraestel 3 no. 4 131

25. Bronnelys 140

Hoe werk die oefeninge?

OEFENING 1Dit toets jou teoretiese kennis, m.a.w. leerwerk.

OEFENING 2Met oefening 2 oefen jy jou teoretiese kennis.

OEFENING 3Met oefening 3 pas jy jou kennis toe.

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 3 2019/11/28 12:43 PM

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 4: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

5

Kop

kaar

t 1

SEMANTIEK

Doeblet/dubbelvorm – twee vorme van ’n woord wat uit

een basisvorm ontwikkel het, maar waarvan die spelling en

betekenis verskil, bv. twak praat ttabak rook

Paronieme – dieselfde stam, bv. herken t verken t

beken t ontken

Antonieme – woorde met die teenoorgestelde

betekenis, bv. chaos t orde, oorsaak t gevolg

Homonieme – dieselfde spelling en klank, maar

verskil in betekenis, bv. voet (voet van ’n berg) t voet

(ledemaat)

Polisemie – dieselfde woord verwys na meer as een

saak, bv. leer = studeer OF toerusting waarmee jy bv. op

die dak kan klim

Sinonieme – woorde met dieselfde betekenis, bv.

skerpsinnig t slim,eff ektief t doeltreff end

Homofone – klink dieselfde, spelling en betekenis verskil, bv. graat (visbeen) t graad

(kwalifi kasie)

Woorde wat verwar word, bv. opmerking t

aanmerking, getal t aantal

ANDER WOORDSOORTELIDWOORDE• Bepaald – die• Onbepaald – ’n

TELWOORDEHOOFTELWOORD – dui hoeveelheid aan• Bepaald – weet

presies hoeveel, bv.een, drie

• Onbepaald – weet niepresies hoeveel nie,bv. baie

RANGTELWOORD – dui posisie aan (gebruik agtervoegsels -ste/-de)• Bepaald – weet

presies hoeveelste, bv.eerste, derde

• Onbepaald – weetnie presies hoeveelstenie, bv. meeste

VOORSETSELSDui verhouding met selfstandige naamwoord aan: • op die blikkie• langs die blikkie• onder die blikkie• in die blikkie

VOEGWOORDE• Neweskikkend – twee

hoofsinne verbindsonder dat woordordeverander, bv. Ek loop enjy sing.

• Onderskikkend –hoofsin en bysin verbinden woordorde verander,bv. Ek loop, gevolgliksing jy.

• Voegwoordelik –twee hoofsinne verbinden woordorde verander(gebruik kommapunt),bv. Hy was arm; nogtanshet hy sukses behaal.

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 5 2019/11/28 12:43 PM

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 5: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

11

Mor

folo

gie/

woo

rdbo

u

4. MORFOLOGIE/WOORDBOU

Noudat ons klanke het, kan ons woorde bou.

OEFENING 1

1. Vul die korrekte antwoord in: ’n Woord wat slegs uit ’n STAM bestaan, word ’ngenoem.

2. Kies en onderstreep die korrekte antwoord tussen hakies: dakke is ’n voorbeeld van ’n (a� eiding/samestelling/samestellende a� eiding).

3. Vul die korrekte antwoord in: ’n SAMESTELLING bestaan uit ’n en ’n .

4. Vul die korrekte antwoord in: Die onderstreepte KLANK in lewenskets is ’n .

5. Wat word woorde soos sirkelvormig; goudkleurig en skynheilig genoem?

6. Bepaal die KERN en BEPALER in die woord sperdatum.6.1 kern 6.2 bepaler

7. Vul die korrekte antwoord in: METAMORFEME is die vorming van woorde deur .

OEFENING 2

1. Onderstreep die STAM van die volgende woorde waar moontlik. Stamme wat nie onderstreep kanword nie, moet uitgeskryf word.1.1 bestaan 1.2 ontstaan 1.3 koejawel

1.4 gebroke 1.5 ondersoekkomitee 1.6 reuk

2. Gee die SEMANTIESE WAARDE van die onderstaande voor- of agtervoegsels.2.1 reukloos 2.2 onmoontlik

2.3 herken 2.4 ontstaan

3. Watter FUNKSIE verrig die voor- of agtervoegsel by die onderstaande a� eidings?3.1 vrae3.2 mannetjie3.3 groter3.4 mooie3.5 heldin3.6 onderwyser

4. Vorm SAMESTELLINGS van die volgende stamme en onderstreep die BEPALER.4.1 meisie + skool 4.2 kind + klere 4.3 dier + tuin

4.4 lewe + duur4.5 koning + ryk

5. Vorm deur middel van VOKAALWISSELING nuwe woorde van die onderstaande woorde.5.1 dwing 5.2 sing

5.3 bind 5.4 skiet

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek hfs 2-10.indd 11 2019/12/03 15:02

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 6: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

21

Woo

rdso

orte

7. WOORDSOORTE: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE

OEFENING 1: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE

1. Noem die DRIE (3) HOOFGROEPE waarin werkwoorde verdeel kan word.

2. Verduidelik die VERSKIL tussen ’n oorganklike en onoorganklike werkwoord.

3. Verduidelik aan die hand van ondergaan die VERSKIL tussen ’n skeibare en onskeibare werkwoord.

4. Verklaar hoe ’n mens die WEDERKERENDE werkwoord uitken.

5. Vul in: Wanneer die werkwoord saam met ’n ONPERSOONLIKE VOORNAAMWOORD gaan, is dit ’n werkwoord.

6. Vul in: Werkwoorde wat begin met , , , , en kry nie ge- as premorfeem in die verlede tyd nie.

7. Gee die TWEE (2) hulpwerkwoorde van TYD.

8. Vul in: Die woorde is en word is HULPWERKWOORDE van .

9. Verklaar hoe ’n mens die MODALE HULPWERKWOORD herken.

10. Gee ’n voorbeeld van ’n KOPPELWERKWOORD en verduidelik hoe ons hierdie werkwoord uitken.

11. Verklaar hoe ’n mens die INFINITIEF uitken.

12. Vul in: Die TEENWOORDIGE DEELWOORD word gevorm deur die werkwoord + postmorfeem(agtervoegsel) , en .

13. Verduidelik die VERSKIL tussen ’n swak en sterk verlede deelwoord.

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 21 2019/11/28 12:43 PM

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 7: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

39

Vrae

stel

1

4.6 Skryf die eerste voorbeeld van ’n klankverskynsel uit RAAMPIE 4. (1)

4.7 Gebruik die kern van die onderstreepte woord in RAAMPIE 5 as ’n bepaler in ’n ander woord. (1)

4.8 Brei die tweede sin van RAAMPIE 6 deur middel van ’n byvoeglike bysin uit. (1)

4.9 Ben en Babsie se emosies verskil hemelsbreed in RAAMPIE 8.

Gee EEN (1) woord om Ben se houding te beskryf en watter visuele bewys is daar om Babsie se traak-my-nie-agtigheid uit te druk? (1)

[10]

VRAAG 5: ARTIKEL

Bestudeer die artikel (TEKS F) en beantwoord die vrae wat volg.

TEKS F

Klimaatkrisis: Als oor die tiener wat ons planeet wil red . . .

1 Die 16-jarige klimaatsverandering-kampvegter Greta Thunberg laat die tonge weer klap. Die tiener vestig die aandag daarop dat daar steeds hopeloos te min in die wêreld gedoen word om klimaatsverandering te bekamp en vestig so hernude aandag daarop.

1

2 Greta Thunberg doen meer as net praat. Sy voeg die daad by die woord vandat sy inAugustus 2018 voor die Sweedse parlement ’n sitstaking gehou het om parlementslede hul siening oor klimaatsverandering te laat heroorweeg.

5

3 ’n Jaar later het sy in Plymouth in Engeland aan boord van ’n seiljag, die Malizia II, gegaan om ’n trans-Atlantiese vaart aan te pak na Amerika waar sy die Verenigde Nasies se klimaatspitsberaad vroeër vandeesmaand bygewoon het.

4 Dit is ongetwyfeld so dat hierdie vaart ’n eerste vir haar was, maar sy het sonder ’n oomblik se huiwering die sowat twee week lange reis aangepak.

10

5 Toe sy op 28 Augustus 2019 in New York arriveer, het haar talle ondersteeners begin sing: “Seevlakke is aan die styg, en so is ons!” en ook dat daar geen Planeet B is nie.

’n Woord wat anders as normaalweg uitgespreek word

Laaste stam van samestelling Eerste stam van samestelling

Vertel meer van onder-/voorwerp; begin met betreklike vnw. en het gesegde

Deur sy lyftaal; wat hy sê

Wat jy sien

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek hfs 2-10.indd 39 2019/12/03 15:04

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 8: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

82

19. KONSEPVRAESTEL 1 NO. 2

Nou is jy gereed om ’n paar vraestelle uit te werk.

TYD: 2 UUR PUNTE: 70

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1 Lees en kyk na die tekste (TEKS A en B) hieronder en beantwoord die vrae wat daarna volg.

TEKS A: RESENSIE

Silwerskerm: Afrikaans is toe al die tyd net uitgepass

Hierdie briljante waagstuk slaan jou katswink met vermetelheid. Vergeet daarvan om dit op die kykkassie of op die internet te kyk en gaan geniet hierdie ervaring op die grootskerm.

JOHNNY IS NIE DOOD NIE. Regisseur: Christiaan Olwagen. Met Roelof Storm, Rolanda Marais en Ludwig Binge. ¶ ¶ ¶ ¶ ¶

1 Christiaan Olwagen kry hier iets reg wat Jans Rautenbach laas met Jannie totsiens gedoen het. Hy bevry die Afrikaanse rolprent met ’n surrealistiese huppel in sy stap van talle fi lmsondes van die verlede.

1

2 Dit geld beslis nie alle Afrikaanse rolprente nie, maar praat ’n mens met fl iekgangers, kom sekere besware telkens na vore oor hoekom hulle nie meer in Afrikaans gaan fl iek nie. Ongelukkig gee enkele fl ieks die Afrikaanse rolprent deesdae ’n vrot naam en dit is wat fl iekgangers opnuut vervreem: platvloerse voorspelbaarheid, soetsappige romkoms, selfbewuste preke en soms hardlywige en naïewe tienerfl ieks.

5

3 Soos kaartjieverkope bewys, gaan fl iek mense al hoe minder in Afrikaans weens ekonomiese druk en omdat hulle Afrikaanse rolprente steeds wantrou. Johnny is nie dood nie skoppelmaairy egter met sy aangrypende storie tot in die Afrikaanse stratosfeer sodat dit voel asof Johannes Kerkorrel jou met sy kitaar katswink gemoker het. Dit het ’n waagmoed, oorspronklikheid, vreesloosheid en ’n stimulerende afkopvermetelheid wat jou bedwelm. Net Rautenbach het dit tevore só vreesloos reggekry.

10

4 Dit is losweg gegrond op die lewe en dood van Johannes Kerkorrel. Studentevriende onthou hoe dit gevoel het om jonk, beneuk, verlief en kwaad te wees en hoe elkeen sy/haar identiteit gevind het en daardie vonds oorleef het. Olwagen se losbandige kamera rondomtalie terwyl karakters ankerloos in ’n drein ronddryf op soek na betekenis. Hulle wend hulle tot dwelms, seks, losbandigheid en die woede teen apartheid om uiting aan hul protes te gee en Olwagen is nie bang om dit te wys nie.

15

20

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 82 2019/11/28 12:44 PM

Page 9: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

96

2.4 DIALOOG

Jy het ’n vriend/vriendin wat deesdae ál meer waarde aan uiterlike vertoon en materiële besittings heg. Jy voel baie sterk daaroor dat uiterlike vertoon en besittings nié bepalend is nie.

Skryf die DIALOOG waarin julle mekaar van julle onderskeie standpunte probeer oortuig. [25]

2.5 TYDSKRIFARTIKEL

Skryf ’n ARTIKEL vir ’n tienertydskrif waarin jy raad gee oor hoe om sosiale media reg te gebruik. [25]

2.6 INFORMELE VERSLAGJy was ’n getuie waar leerders tydens die eksamen oneerlik was. Jy is gevra om ’n VERSLAG van die verloop van die gebeure vir die skoolhoof te skryf. [25]

Beplanning – skryfstuk 1:

Sosiale mediaDit gons, twiet en

gesels saam!Kan dit goed wees

vir ons?Of beïnvloed dit

ons negatief?

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 96 2019/11/28 12:44 PM

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Huistaal Eksamenoefenboek - 9781776072095 © NB Uitgewers/Martlie Jordaan 2020

Page 10: Hierdie eksamenoefenboek GEE AFRIKAANS ’N · VOEGWOORDE • Neweskikkend – twee hoofsinne verbind sonder dat woordorde verander, bv. Ek loop en jy sing. • Onderskikkend –

Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad l 0-12 Afrikaans Huistaal bestaan uit drie gebrui­kersvriendelike oefenboeke wot leerders sol help om hul tool- en leesvaardighede op 'n interaktiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wot saamgestel is volgens die vereistes van die KABV vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel vol­gens die nuutste Afrikaanse woordelys en spe/ree/s.

Die Best Books Eksamenhulp: Graad 10 & 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboeke vir Huistaal bevat taal­en begripsoefeninge, alles in een. Hierdie boeke sol leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) versterk en hulle help om Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die lees­en begripsoefeninge is onder meer gebaseer op uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl leerders leer.

Die oefenboeke

• bevat verduidelikings en toeganklike opsommings met toepaslike voorbeelde van

taalkonvensies en -strukture.• bestaan elk uit agt hoofstukke met begripstoetse en taaloefeninge.• bevat 'n verskeidenheid tekstipes soos wot die leerder dit in eksamens kan verwag.• bevat oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.• het plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

Klankleer

Lees-enskfyftekens Woordvorming

Woordsoorte

Sinsleer

Betekenisleer

Loosstukke

Begripstoetse Skryfwerkwookeen-oefeninge

Koosepvraestelle1&3

Graad 10

9781776072071

Klankleer

Lees-en skryflekens Woordvorming

Woordsoorte Sinsleer

Betekenisleer

Leesstukke

Begripstoetse Skryfwerkwenke en-oefeninge

Konsepvraestelle1 &3

Graad 11

9781776072088

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Huistaal bevat taaloefeninge om leerders se taalkennis vir die eksamens in te skerp. Door is waardevolle wenke en praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Hierdie eksamenoefenboek bevat ook voorbeelde van Vraestelle l en 3 wot leerders help om doeltreffend vir toetse en eksamens voor te berei. Die taaloefeninge en wenke sol die worstelende en vooruitstrewende leerder in stoat stel om hulle uitslae te verbeter.

Die oefenboek

• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes.• bied 'n verskeidenheid van wenke met voorbeelde ter voorbereiding vir toetse

en eksamens.• sluit 'n konsepvraestel elk van Vraestelle l en 3 in.• het plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

-

Herslening

Taaloefenlnge

Wenke vireksamenvoorbereiding

Konsepvraestelle1&3

Graad 12

9781776072095

Kontak Best Books:

Skole - Shamala Stoffels: [email protected] I (021) 406 3033 Henk Viljoen: [email protected] I (012) 431 7 460 of Elana Bredell: [email protected] I (021) 406 3033