identifiseer die

14

Upload: keena

Post on 08-Jan-2016

44 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Identifiseer die. Liggaam. 1 Pet 2 : 4 + 5. Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Identifiseer die
Page 2: Identifiseer die
Page 3: Identifiseer die
Page 4: Identifiseer die
Page 5: Identifiseer die
Page 6: Identifiseer die
Page 7: Identifiseer die

1 Pet 2 : 4 + 5

Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is;

En laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus.

Page 8: Identifiseer die

Hand 7 : 48 + 49

Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:

“Die hemel is my troon en die aarde is my voetbank van my voete. Watter soort huis sal julle vir My bou, sê die Here, of hoedanig is die plek van my rus?”

Page 9: Identifiseer die
Page 10: Identifiseer die
Page 11: Identifiseer die

Kol 3 : 15 - 17

En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.

Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.

En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

Page 12: Identifiseer die

1 Kor 14 : 26

Hoe staan die saak dan, broeders? Wanneer julle saamkom, dan het elkeen van julle is psalm of ‘n lering of ‘n taal of ‘n openbaring of ‘n uitlegging – Laat alles tot stigting geskied.

Page 13: Identifiseer die
Page 14: Identifiseer die