laerskool eversdal primary school sportverslag 2015 sport ... · matches, practices and other sport...

21
1 Verw. : Addendum A - Sportverslag 2015 Dept. : Sportontwikkeling Kontak: Mnr. N. Beets Datum : 6 November 2015 Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport Report 1) Inleiding: Laerskool Eversdal poog om ‘n balans te bewerkstellig tussen sportdeelname en sportprestasie binne ‘n sport-omgewing waar ons leerders gemaklik kan wees en sport kan geniet. Die skool se sportfilosofie beklemtoon deelname aan sport om dit te geniet. Ons sal ons leerders ‘n onreg aandoen indien ons hulle reeds op laerskoolvlak onregverdig blootstel aan slegs prestasie en uitslae. Through sport participation we intend to create opportunities for learners to develop inter-personal relationships, personal growth and self-esteem. Our strategy includes objectives such as good sportsmanship, integrity, discipline, respect, co-operation, team work, commitment to attend matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school and the development of a positive self-concept. Dit is vir ons belangrik dat sport te Laerskool Eversdal instrumenteel moet wees om ons leerders te leer hoe om lewensituasies te hanteer. Verloor is net so belangrik vir persoonlike ontwikkeling as wen. Om te verloor verg emosionele beheer en konstruktiewe denke! Prestasie op die sportveld kan nooit buite rekening gelaat word nie. Ons rig beslis nie af om te verloor nie! Dit egter belangrik om ‘n gesonde balans tussen prestasie en deelname te skep. 2) Suksesse van 2015: Suksesvolle toernooie en sportklinieke aangebied te Laerskool Eversdal: Chas Everitt Evergala. Guiness Wêreldrekord poging vir raakrugby (30 ure) asook die Chas Everitt Pretloop. o /13A Middag-aand Rugbytoernooi (Borg: Stellenberg Kwikspar). o /13B & o/11B Middag-aand Rugbytoernooi (Borg: Stellenberg Kwikspar). o /7 en o /8 Mini-Rugbykliniek. o /7 o /14 Hokkiekliniek. o /7 o /10 Netbalkliniek te Eversdal. o /11 o /13 Netbalkliniek te Eversdal.

Upload: others

Post on 30-Jan-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

1

Verw. : Addendum A - Sportverslag 2015 Dept. : Sportontwikkeling Kontak: Mnr. N. Beets Datum : 6 November 2015

Laerskool Eversdal Primary School

Sportverslag 2015 Sport Report

1) Inleiding:

Laerskool Eversdal poog om ‘n balans te bewerkstellig tussen sportdeelname en sportprestasie

binne ‘n sport-omgewing waar ons leerders gemaklik kan wees en sport kan geniet. Die skool se

sportfilosofie beklemtoon deelname aan sport om dit te geniet. Ons sal ons leerders ‘n onreg

aandoen indien ons hulle reeds op laerskoolvlak onregverdig blootstel aan slegs prestasie en

uitslae.

Through sport participation we intend to create opportunities for learners to develop inter-personal

relationships, personal growth and self-esteem. Our strategy includes objectives such as good

sportsmanship, integrity, discipline, respect, co-operation, team work, commitment to attend

matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good

ambassadors for the school and the development of a positive self-concept.

Dit is vir ons belangrik dat sport te Laerskool Eversdal instrumenteel moet wees om ons leerders te

leer hoe om lewensituasies te hanteer. Verloor is net so belangrik vir persoonlike ontwikkeling as

wen. Om te verloor verg emosionele beheer en konstruktiewe denke! Prestasie op die sportveld

kan nooit buite rekening gelaat word nie. Ons rig beslis nie af om te verloor nie! Dit egter belangrik

om ‘n gesonde balans tussen prestasie en deelname te skep.

2) Suksesse van 2015:

Suksesvolle toernooie en sportklinieke aangebied te Laerskool Eversdal:

Chas Everitt Evergala.

Guiness Wêreldrekord poging vir raakrugby (30 ure) asook die Chas Everitt Pretloop.

o/13A Middag-aand Rugbytoernooi (Borg: Stellenberg Kwikspar).

o/13B & o/11B Middag-aand Rugbytoernooi (Borg: Stellenberg Kwikspar).

o/7 en o/8 Mini-Rugbykliniek.

o/7 – o/14 Hokkiekliniek.

o/7 – o/10 Netbalkliniek te Eversdal.

o/11 – o/13 Netbalkliniek te Eversdal.

Page 2: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

2

o/13A ‘’Fast Five’’ Netbaltoernooi onder die nuwe spreiligte.

o/7 en o/8 Interne kriekettoernooi.

Gr. 1 & 2 Krieket ‘’Skills’’ toernooi.

Gr. 3 Tennistoernooi.

o/10A Ses-aan-‘n- Kant Kriekettoernooi.

Afrigterskursusse vir Rugby, Netbal, Hokkie en Atletiek.

Grey Rugby-oefenkamp.

Mini-triathlon (wat op 5 Desember 2015 sal geskied).

Chas Everitt Middag-aand Junior Leeraflos Atletiekbyeenkoms.

Pa- en Seun Krieketdag.

Interhuisbyeenkomste: Atletiek, swem en wintersport.

.

Suksesvolle toere: Rugby (o/13A & B en o/11A), Hokkie o/14A (seuns en dogters), Hokkie o/14B

(seuns en dogters), Netbal (o/13A & B en o/12A), Rugby Sewes (o/13C & D), en Krieket (o/11A, o/13C, o/13D en o/13A) na onderskeidelik Grey Kollege (Bloemfontein), Worcester en Knysna. Die

volgende spanne het vir die eerste keer soos volg getoer:

o/14B Seuns- en Dogterspanne saam met die A-Spanne na Knysna.

Die o/13C- en D- Spanne na Worcester vir ‘n naweektoer.

Die aanwending van die nuwe sportfasiliteite (kleedkamers, klubhuise en spreiligte).

Laerskool Eversdal se sportprestasie ten spyte van sy beperkte velde en fasiliteite.

The huge improvement regarding the general hockey results, making Eversdal more competitive

with ‘bigger’ schools such as Kenridge and Durbanville.

Establishing a successful sport development skills programme for Gr.1 – 2’s.

Sponsorship for the Hockey bibs (Stellenberg Kwikspar).

Acknowledgment and giving recognition to our learners for their school sport participation and

achievements.

The growth in school sport participation since 2012. See enclosed graphic illustrations.

.

3) Challenges:

Creating a ‘culture’ where learners and parents support all sport activities.

Limited sporting facilities and fields.

Hosting more tournaments and clinics to create more opportunities for learners to partake.

Compiling an effective extra-mural programme due to limited facilities and to accommodate

learners to partake in more than one winter and summer sport.

Recruitment, availability and remuneration of qualified sport coaches.

Addressing the late withdrawal of learners by their parents, especially on the day of the sport

event.

Parent interference and involvement.

Parent expectations regarding sport results.

Sport results and performance of teams.

Raising the standard of coaching.

Sport coaching on rainy days and when the fields are water-logged and unplayable.

Establish better, healthy communication and trust between coaches and parents.

Finding equal number of matches for the C - E sport teams.

Rising costs of tours.

Page 3: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

3

Sponsorship for tour clothing and accessories.

4) Concerns:

General lack of commitment by learners to participate throughout the season and attending sport

activities.

Late withdrawal of learners by their parents from matches, athletic meetings and galas.

Learners opting to rather represent a sport club than the school, making it difficult for us to field

our best possible team (s) for a tournament or match!

Learners pitching late or not at all for matches or athletic meetings.

Expectations of parents regarding performance.

5) Statistieke / Statistics 2015:

8.1 Aantal Leerders per Graad:

0

50

100

150

200

250

Gr.1 Gr.2 Gr.3 Gr.4 Gr.5 Gr.6 Gr.71

79

20

4

17

9

16

7

17

1

17

3

16

8

Leerdergetalle 2015

8.2 The number of Female vs. Male Learners for 2015:

623; 50.6%

606; 49.4%

Number of MaleLearners:

Number of FemaleLearners:

Number of Female vs. Male Learners 2015

Page 4: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

4

8.3 The number of Evers that have participated in school sport during 2015:

Deelname: Skoolsport, 1049, 85%

Not partaking in School sport,

192, 15%

HOEVEEL EVERS BEOEFEN SKOOLSPORT?

8.4 Sport Participation (Learner Numbers) 2012 - 2015:

8.5 Growth in Sport 2012 to 2015 (26.6%):

Page 5: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

5

Above-mentioned numbers represent participation in more than one sport!

8.6 Deelname aan Wintersport 2012 - 2015:

8.7 Total number of Netball matches (League and Sport days) played during 2015:

Page 6: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

6

8.8 Aantal Rugbywedstryde (Liga) gespeel gedurende 2015:

8.9 Total number of Hockey matches (Boys – League and Sport Days) played during 2015:

Page 7: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

7

8.10 Total number of Hockey matches (Girls – League and Sport Days) played during 2015:

8.11 Wintersport WEN% vanaf 2012 – 2015:

8.11.1 Netbal:

Page 8: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

8

8.11.2 Rugby:

8.11.3 Hockey Boys:

Page 9: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

9

8.11.4 Hockey Girls:

9. Aanbevelings en sake vir aandag:

9.1 Netbal:

Page 10: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

10

Oprigting van netbalpale in die vierkant.

Meer klinieke / kursusse vir ons afrigters.

Meer klinieke vir spelers asook privatisering van netbalklinieke indien fasiliteite

beskikbaar is.

Effektiewe gebruik van spreiligte om netbal te bevorder.

Hantering van oefeninge tydens gure weer.

Werwing van gekwalifiseerde en bevoegde afrigters.

9.2 Rugby:

Voorbereiding vir die Greytoer moet heroorweeg word. Kompetisie te Grey Kollege is

baie sterk en as ons enigsins wil kompeterend wees, sal die toergroep vroeër moet begin

oefen, asook meer oefenwedstryde voor die toer speel.

Tydens die eerste oefening van die week moet al die spanne binne die ouderdomsgroep

saam oefen met die fokus op vaardighede.

Tydens die 2de oefening moet spanne (bv. A en B) teen mekaar oefen en kan bv. die

agterlyne omgeruil word.

Rugbyklinieke / kursusse vir afrigters.

Interne “skills’’ toernooi vir o/7 – o/9.

Ekstra Interne rugbyklinieke vir o/7 – o/13 na afloop van buitemuurse program.

Hantering van oefeninge tydens gure weer.

9.3 Hockey:

Astro practices for the u/14B teams (Boys and Girls).

Management of tour clothing.

Regular Hockey and rules clinics for our coaches.

Umpire courses for all our coaches.

Regular internal skills clinics for our players. Outsourcing skills clinics when fields are

available.

Dealing with practices on rainy days.

9.4 Tennis:

Tennisontwikkeling het agterweë gebly. Ons sal beslis ouers moet motiveer dat ons aan

spesifieke toernooie gaan deelneem sodat ons spelers op ‘n hoër vlak blootstelling kan

kry. Ons moet ook ons ouers oortuig die waarde van addisionele professionele afrigting!

Die kwessie rakende ons spelers wat WP Kleure ontvang en nie altyd vir die skool se

liga-spanne beskikbaar is nie.

Die kwessie rakende ons liga-spelers wat nie oefeninge bywoon nie. Een oefening per

week sal verpligtend wees.

Onttrekking van spelers voor of op die dag van liga-wedstryde moet dringend

aangespreek word.

9.5 Atletiek:

Ons (met ouerhulp) sal leerders meer moet motiveer om aan atletiek as ‘n sport na afloop

van die Interhuisbyeenkoms deel te neem.

Page 11: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

11

Die onttrekking van atlete, asook die nie-opdaag van atlete by byeenkomste, moet

aangespreek word.

Die aanbieding van atletiekbyeenkomste by die skool sal die sport beslis promoveer

onder leerders.

Betrek ‘jonger’ personeel by afrigting en lei hulle op.

9.6 Landloop:

Leerdergetalle wat deelneem is baie min, Leeders sal gemotiveer moet word om deel te

neem.

Rugby-, netbal- en hokkiespanne (o/10 – o/13) moet gemotiveer word om aan een

landloopoefening per week deel te neem, om sodoende die spanne se fiksheidvlakke aan

te spreek.

9.7 Krieket:

Meer interne mini-krieketwedstryde aanbied.

Aanlê van krag vir boulmasjien vir die effektiewe gebruik daarvan.

Privatisering van krieketklinieke.

Seker maak B- en C- spanne se toerusting is op dieselfde standaard as die A-span s’n!

Ouers motiveer om in addisionele professionele afrigting buite skoolverband te belê!

9.8 Swem:

Afrigters moet gaan vir noodhulpopleiding.

Werwing van gekwalifiseerde en bedrewe afrigters.

9.9 Sportontwikkeling Vaardigheidsprogram/Skills Development Programme:

.

Tydens die opstel van die 2016 rooster moet daar voorsiening gemaak word dat die

‘’skills’’ program aan die einde van die skooldag (12:00 – 13:00) kan geskied om

sodoende die vaardighede geleer tydens die afrigtingsessie van die onderskeie

sportkodes (13:15 – 14:00) toe te pas. Maak ook seker dat al die LO-personeel

beskikbaar is tydens die ‘’skills’’ sessies. Saal en Skuur moet ook meer op reëndae

beskikbaar wees!

10. Sport Results:

10.1 Rugby:

Baie geluk aan die volgende rugbyspanne wat ‘n goeie seisoen (wen% van 60% en

meer) beleef het:

Span: Coach/es: Wen% Score Difference:

o/13B Mr PJ van der Merwe & Mr TJ Reitz

86% +316

o/11A Mr Herman Human & Mr Jacobus de Waal

79% +178

o/10A Mr Kobus van Schalkwyk 64% +259 o/10B Mr Gary du Toit 73% +111 o/10C Mr Kurt Morkel 60% -44 o/9B Mr Jacques Kilian 79% +220

Page 12: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

12

o/8B Mr Kurt Morkel 85% +270 o/8C Mr AB Hanekom 80% +115 o/8D Mr Jodie Hanekom 67% +35 o/7A Mr Kobus van Schalkwyk 62% +105 o/7B Mr Gary du Toit 62% +225 o/7E Mr AB Hanekom 80% +80

Sewes Rugby:

Ons o/13 C- en D- spanne het ‘n baie suksesvolle 7’s Rugbytoer vanaf 25 – 28 Junie 2015 na

Knysna onderneem! Baie geluk seuns en afrigters met julle puik vertoning, asook jul

onberispelike gedrag op en van die veld!

Baie geluk aan die o/10A Rugbyspan wat ‘n 2de plek tydens die Gene Louw Rugby 7’s

Toernooi op Woensdag, 2 September 2015 behaal het.

10.2 Hockey:

Congratulations to Ingrid Bosch (1st Girl’s Hockey Team Captain) who was selected to represent the u/13A WP Girls’ Hockey Team to participate in Pietermaritzburg during July 2015. Ingrid, you have done us proud!

Congratulations to the following Evers who were selected for WP Primary Hockey District North Teams:

Reese Scheepers – Durbell Team

Dirk Crafford – Central Team

Anienke Hugo – Central Team

Dea van den Berg – Northerns Team

Congratulations to our u/14A Girls’ Hockey Team who qualified for the Top 10 Schools Girls’ Hockey Play-offs on Friday, 11 September 2015 at Hartleyvale. They ended their season on a high note by finishing the play-offs in 7th position. Putting their achievement in perspective, it means they finished 7th out of a 120 schools! Girls, you did us proud! Well done girls and Mrs Surita Kotze!

Results of the Stellenberg HS u/12A Girls & Boys Hockey Tournament played on Tuesday, 11 August and Wednesday, 12 August 2015:

Our girls’ team did exceptionally well. Jordan Hugo was awarded the most valuable player of the tournament, Chris-Mari Grobler the best goalie and Adanté Scheepers the best defender.

Results of the Paul Roos u/12A Boys Hockey Tournament played from 11 – 12 September 2015: Congratulations to our u/12 boys who ended in 4th position after 2 days of exciting hockey. 10 teams took part over the weekend. Congratulations to Corben O’ Ryan who received the award for the best forward of the tournament!

The following hockey teams had a successful season (winning% of 60% and above):

Span: Coach: Wen% Score Difference:

u/12B Girls Ms Chenique Smallbones 80% +4 u/11A Girls Mrs Catherine le Roux 100% +76 u/10A Girls Ms Danicia Gouws 60% +20 u/9A Girls Mrs Carin de Beer & Mrs

Anneke Olivier 70% +7

u/9B Girls Mrs Carin de Beer & Mrs 67% +35

Page 13: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

13

Anneke Olivier u/8A Girls Mrs Anneke Olivier & Ms

Leandri Olivier 90% +30

u/8B Girls Mrs Anneke Olivier & Ms Leandri Olivier

78% +24

u/8C Girls Mrs Anneke Olivier & Ms Leandri Olivier

100% +6

u/8D Girls Mrs Stellie Greyling 100% +7 u/7A Girls Mrs Surita Kotze 86% +23 u/7B Girls Ms Danicia Gouws 100% +23 u/7C Girls Ms Louise Conradie 100% +3 u/12A Boys Mr Rowan de Villiers &

Ms Kirsten Matthews 88% +20

u/9A Boys Mr Rowan de Villiers & Mrs Lizelle van der Merwe

60% +6

u/8A Boys Mr Erus Pretorius & Ms Melissa Murell

64% +5

u/8B Boys Mr Erus Pretorius & Ms Melissa Murell

60% +25

u/8C Boys Mr Erus Pretorius & Ms Melissa Murell

75% +1

u/7B Boys Mr Rowan de Villiers & Mrs Eloise van Heerden

60% -2

10.3 Netbal:

Laerskool Eversdal het vir die eerste keer ʼn suksesvolle en baie opwindende o/13A ‘’Fast Five’’ Netbaltoernooi onder die nuwe spreiligte op Donderdag, 30 Julie 2015 aangebied. Baie geluk met die 3de plek wat ons o/13A Netbalspan behaal het en waarvoor hulle bronsmedaljes ontvang het. Die toernooi is gewen deur Laerskool Durbanville en Laerskool Gene Louw het die 2de plek behaal. ʼn Spesiale dankie aan ons borg Barloworld Toyota Kuilsrivier asook die o/13B netbalspan vir hulle hulp en ondersteuning tydens die prestige toernooi.

Feedback from the WP u/13 Netball played over the weekend of 7 - 8 August 2015. Kirsten Wolfaardt, who captained the team, played in the WP Doves team. They achieved an overall silver place (2nd place) in the u/13 age group. The winning team was from Boland. Well done, Kirsten! You did us proud!

Baie geluk aan Jhoané Jonker (o/12) wat in die WP ‘Doves’ Netbalspan gespeel het. Hulle het die o/12 Afdeling gewen en goud verower. Welgedaan, Jhoané! Ons is baie trots op jou!

Graag wil ons ook die volgende netbalspanne uitsonder wat ‘n goeie seisoen (wen% van 60% en meer) beleef het:

Span:

Coach: Wen% Score Difference:

o/13A Mrs Ria Coetzee & Mrs Melinda Janeke

70% +56

o/13B Mrs Ria Coetzee & Mrs Melinda Janeke

70% +53

o/13C Ms Mariska Greyling 89% +64 o/13E Ms Mariska Greyling 100% +19 o/12B Mrs Lida Avenant & Mrs

Salomina du Plessis 70% +49

Page 14: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

14

o/12C Ms Mariska Greyling 75% +8 o/11B Mrs Melinda Janeke & Ms

Zahn Botha 60% +22

o/11C Mrs Madi Kotze 67% +11 o/9A Ms Maryke Botha 75% +33 o/8A Mrs Adri van der Merwe 88% +39 o/8B Mrs Adri van der Merwe &

Ms Rozanne Celliers 88% +33

o/8C Mrs Melinda Janeke 63% +17 o/7A Mrs Arnell Potgieter 67% +21 o/7B Mrs Arnell Potgieter & Ms

Mariska Greyling 67% +39

o/7C Mrs Melanie van Velden 100% +22 o/7D Mrs Riëtte Coetzee 75% +8

10.4 Swem:

Results of the Chas Everitt Inter-house Swimming Gala that took place on

Thursday, 5 February 2015:

House results:

Eksteen = 406

Tulbagh = 348

Verwey = 722

Trophies:

Senior Victor Ludorum: Walter de Jongh

Senior Victrix Ludorum: Carla Keyser

Junior Victor Ludorum: Daniel Blaauw and Johan Heüser

Junior Victrix Ludorum: Nadia Rossouw

New Records:

Beurick Keyser (Boys u/11 25m Breaststroke)

Vincent van Rensburg (Boys u/10 25m Butterfly)

Walter de Jongh (Boys u/12 50m Butterfly)

Uitslae van die Laerskool Durbanville Swemgala soos gehou op Maandag, 16

Februarie 2015:

Die volgende swemmers het 1ste plekke behaal, asook rekords verbeter:

Marilee Louw Dogters o/11 25m Rugslag

Beurick Kayser Seuns o/11 50m Borsslag

Louw Esterhuysen Seuns o/11 25m Vryslag

Ilanka Combrink Dogters o/14 50m Vryslag (Ilanka is o/12, so hierdie prestasie is baie

spesiaal!)

Results of the Chas Everett Evergala held on Wednesday, 25 February 2015:

Kenridge PS successfully defended their title by winning the Evergala in consecutive

years!

Page 15: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

15

The following Evers won gold:

Beurick Kayser 100m Individual Medley Boys u/10 - u/11

Vincent v Rensburg 25m Breaststroke Boys u/10

Beurick Kayser 25m Breaststroke Boys u/11

Emma de Wet 25m Backstroke Girls u/8

Marilee Louw 25m Breaststroke Girls u/11

Ilanka Combrink 50m Butterfly Girls u/12 - u/14

Die volgende swemmers het gekwalifiseer om op Saterdag, 5 September 2015 aan

die Wes-Kaap Skole Swemproewe deel te neem:

Marilee Louw – het ‘n 7de plek behaal.

Reese Scheepers.

10.5 Atletiek:

Results of the Foundation Phase Inter-house Athletics Meeting held on Friday,

30 January 2015

House winners - Foundation Phase:

Tulbagh 429

Verwey 409

Eksteen 358

Sangbeker: Tulbagh

Trophy winners:

u/7 Girls (Best u/7 Girl’s Athlete): Annika van As

u/7 Boys (Best u/7 Boy’s Athlete): Juan van Deventer

u/8 Girls (Best u/8 Girl’s Athlete): Carla Lüff

u/8 Boys (Best u/8 Boy’s Athlete): Ethan Hörtnagel

u/9 Girls (Best u/9 Girl’s Athlete is shared): Mischa Batt & Nina Rose

u/9 Boys (Best u/9 Boy’s Athlete is shared): Christiaan Lehmensich &

Christo Lutonadio

South African Schools Athletics Track & Field Championships for Primary Schools

was held in Germiston from 20 - 21 March 2015. Congratulations to Reese Scheepers

who represented the Western Cape Primary School Athletics Team for Boys’ u/13 Long

jump

Die volgende Evers het WP Kleure vir Atletiek ontvang:

• Terblanche Kriel vir Seuns o/13 80m Hekkies.

• Niel Nelson vir Seuns o/13 Diskus en ‘Gewigstoot.

Die volgende Evers het Sone-Kleure vir Atletiek ontvang:

• Martin Hattingh vir Seuns o/12 1200m.

Anna-Mart Klem behaal vir Dogters o/11 80m en 100m.

Page 16: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

16

• Tyra O’Reilly vir Dogters o/10 Gewigstoot.

Eversdal het vanjaar vir die 3de keer ‘n Junior Leeraflos Atletiekbyeenkoms op

Donderdag, 22 Oktober 2015 met die volgende uitslae aangebied:

ITEMNR: ITEM: SEUNS /

DOGTERS:

OUDERDOM: UITSLAG: WENTYD:

1.

4X60M

DOGTERS

o.7

1. L/S Noord-

Eind

2. L/S Eikestad

3. L/S Gene

Louw

44:59

2.

4X60M

SEUNS

o.7

1. L/S Brackenfell

2. L/S Eversdal

3. L/S Gene Louw

41:47

3.

4X80M

DOGTERS

o.8

1. L/S Eversdal

2. L/S Kenridge

3. L/S Eikestad

54:62

4.

4X80M

SEUNS

o.8

1. L/S Gene

Louw

2. L/S Brackenfell

3. L/S Kenridge

51:53

5.

4X100M

DOGTERS

o.9

1. L/S Kenridge

2. L/S Gene

Louw

3. L/S Swartland

1:04:53 (Nuwe

Rekord)

6.

4X100M

SEUNS

o.9

1. L/S Eversdal

2. L/S Kenridge

3. L/S Eikestad

1:00:75 (Nuwe

Rekord)

DOGTERS

GEKOMBINEERD

7.

GEKOMB.

(D) 4X60M, 4X80M, 4X100M

GEKOMBINEERD

1. L/S Kenridge

2. L/S Eversdal

3. L/S Gene

Louw

2:46:31 (Nuwe

Rekord)

SEUNS GEKOMBINEERD

8.

GEKOMB.

(S) 4X60M, 4X80M, 4X100M

GEKOMBINEERD

1. L/S Eversdal

2. L/S Kenridge

3. L/S Brackenfell

2:35:78 (Nuwe

Rekord)

SEUNS & DOGTERS /

GEKOMB. AFLOS

9.

GEKOMB.

(D) 4X60M – o.7 (S)

4X60M – o.7

(D) 4X80M – o.8 (S)

4X80M – o.8

(D) 4X100M – o.9 (S)

4X100M – o.9

ALLE OUDERDOMME

1. L/S Eversdal

2. L/S Eikestad

3. L/S Kenridge

5:26:59 (Nuwe

Rekord)

10.6 Chess:

The following 3 Evers took part in the Western Cape Schools Individual Chess

Tournament in Worcester from 15 – 17 May 2015 with the following results:

Page 17: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

17

Emil Schnabel - GOLD winner! Emil (u/13) finished the tournament as the top u/13

chess player in the Western Cape. This was a great achievement as Emil was feeling

extremely sick during the tournament. Well done, Emil!

Reece Frye - BRONZE winner! Reece (u/13) finished the tournament as the 3rd place u/13 chess player in the Western Cape. Well done, Reece!

Danté Eaton, SILVER winner! Dantè (u/11) finished as the 2nd place u/11 chess player

in the Western Cape. Well done, Danté!

These learners also received Western Province (Regional) Schools Colours for the

code Chess! Boys, you did us proud!

Congratulations to Emil Schnabel who won the SA Schools Championships for

individuals (u/13 age group) in Cape Town during the June/July holidays. He

obtained 6.5 points out of 7! Well done Emil, you did us proud!

Eversdal u/13 Chess Team ended in 3rd position during the Top Schools District

League Play-offs, played from 31 July to 1 August 2015.

The following Evers achieved selection to represent South Africa in the 2015

African Schools Individual Chess Championships that was held in Gaborone,

Botswana from 21 – 30 August 2015:

Reece Frye, Emil Schnabel and Danté Eaton. Danté achieved 3rd position at this

prestigious tournament and was awarded the chess title of ‘’Candidate Master’’! Well

done boys, you did us proud!

Emil Schnabel (o/12) is ook gekies om die SA Skaakspan vanaf 5 – 13 Desember 2015

by die Afrika Skaakkampioenskappe te Lusaka, Zambie te verteenwoordig. Indien hy die

SA span verteenwoordig, sal hy ook sy Protea-Kleure verwerf! Welgedaan Emil,

voorwaar ‘n puik prestasie!

Congratulations to Albert Blay who has been selected to represent Chess Western

Province in the u/10 squad at the 2015 South African Junior Chess Championships that

will take place from 3 – 10 January 2016 at the University of Cape Town. Well done

Albert, you are doing us proud!

10.7 Landloop:

Baie geluk aan Anja Giliomee (o/9) wat op Vrydag, 31 Julie 2015 gekwalifiseer het om

aan die Sone Landloop Kampioenskappe te gaan deelneem. Welgedaan Anja, ons is

baie trots op jou!

10.8 Cricket:

Congratulations to Reese Scheepers (u/13) and Dian de Beer (u/13) who were invited to

attend the District North Cricket Capping Ceremony that was held at 19:00 on Tuesday,

25 August 2015, at Bellville High School (Assembly Hall). This capping ceremony is a

prestigious event on the District North calendar, whereby players are acknowledged and

capped as the finest Northern Suburbs age-group cricketers. District representation is the

Page 18: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

18

highest form of team representation, prior to provincial selection. Eversdal is extremely

proud of their accomplishments.

Congratulation to Reese Scheepers who was selected for the u/13 Western Province Cricket Winter Squad participating in the winter training programme for 2015. Well done Reese, you are doing us proud!

u/13A KnysnaTour: 1 – 5 October 2015: The u/13A Team played three matches against Kingswood, Pinehurst and Cape Colts

Academy. They won all 3 matches. Their warm-up match against Kenridge Primary

School could not take place because the fields were too wet after the rains. The following

players had good performances:

Reese Scheepers’s batting average: 90. Also bowled very well.

Ruan Bastiaanse’s batting average: 75.

Jaco van Niekerk and Neil Goosen were joint leading wicket takers. Both boys bowled extremely well. Corben O'Ryan had a best bowling performance of 3 overs 3/6. Stef Grobellaar had best bowling figures of 7 overs 3/9.

Fantastic fielding was displayed by Martin Hattingh and Neil Goosen. o/11A Knysnatoer: 5 – 9 Oktober 2015:

Die o/11A krieketspan het ook tydens die toernooi drie wedstryde gespeel. Hul eerste

wedstryd was teen Hartswater. Eversdal het eerste gekolf en 186 lopies in 35 beurte

aangeteken. Bradley Stanfliet het 83 lopies aangeteken. Eversdal het toe Hartswater vir

57 lopies uitgehaal met Dian Greyling wat 4 paaltjies geneem het.

Hul tweede wedstryd was teen Wynland se Akademie, ‘n gekombineerde span uit

omliggende skole. Wynland het eerste gekolf en 130 lopies aangeteken in 35 beurte. Ons

boulers het die neem van paaltjies goed onder mekaar versprei. Eversdal het gaan kolf

en het die wedstryd met 1 paaltjie gewen, met 4 beurte om te spaar.

Die finale wedstryd was teen Kingswood Primêr. Die seuns het ‘n goeie boulaanval

trotseer en kon slegs 47 lopies aanteken. Kolwers wie uitgestaan het, was Bradley

Stanfliet met 16 lopies en Liam Telo met 7 lopies. Eversdal het toe vir Kingswood

ingestuur om te kolf. Die seuns het hul beste gegee en baie goed terug baklei deur 4

paaltjies te neem. Boulers wie uitgestaan het, was Bradley Stanfliet met 2 paaltjies, Liam

Telo met 1 paaltjie en Alix Grühn met 1 paaltjie. Eversdal verloor hul laaste wedstryd met

6 paaltjies.

o/13B-en C Worcester-toer: 18 – 19 September 2015

Op Vrydag, 18 September het ons B-span teen Worcester Primêr en C-span teen

Laerskool Worcester-Oos gespeel. Ons het ongelukkig beide wedstryde verloor. Op

Saterdag, 19 September het ons B-span teen Laerskool Worcester-Oos en die C-span

teen Worcester Primêr gespeel. Die Evers het karakter getoon deur beide wedstryde te

wen. Die B-span wen met 51 lopies en die C-span met 77 lopies! Welgedaan Evers!

Die volgende spelers het goed gevaar: Connor Pretorius (B-span) met die kolf (72 lopies

oor die 2 dae); Wehan Venter (C-span) het Saterdag 50 lopies aangeteken en Romano

Fourie (C-span) het Saterdag 4 paaltjies geneem en 36 lopies aangeteken.

Northern District Circuit Nets:

The school has nominated the following u/12 cricket boys for circuit nets sessions that has

started on Monday, 26 October 2015:

Stef Grobbelaar

Divan Swanepoel

Neil Goosen

Page 19: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

19

Corben O’Ryan

Eversdal u/10A Six-a-Side Cricket Tournament:

For the very first time Eversdal has hosted a u/10A Six-a-Side Cricket Tournament at the

school on Tuesday, 10 November 2015. The tournament was played on special Flicx

pitches. Six schools participated and the boys had an opportunity to play with white

leather cricket balls (113g). The exciting tournament was won by Gene Louw Primary

School while Eversdal won silver. Durbanville Primary School won bronze!

10.9 Tennis:

Die volgende spelers het WP gedurende 2015 soos volg verteenwoordig:

WP A

Jhoané Jonker o/12 WP A

Liebe Brand o/11 WP A

WP B

Reece Frye o/13B

Megan van der Westhuizen o/12WP B

Hanell Fourie o/12 WP B

Mark Kellerman o/12 WP B

Chris Kellerman o/12 WP B

Pieter Fourie o/11B

Danté Eaton o/11B

Ons o/14A Dogters- en Seunstennisspanne het vanaf 3 – 5 September 2015 aan die

Curro Tennistoernooi deelgeneem. Beide die spanne het ʼn 5de plek behaal. Baie

geluk aan die volgende spelers vir goeie spel gelewer:

Dogters - Jhoané Jonker, Hanell Fourie, Megan van der Westhuizen, Liebe Brand en

Lené Coetzee.

Seuns - Francois du Toit, Arno Zulch, Mark Kellerman, Chris Kellerman en John Meyer.

Uitslae van die o/14A Gerrie Berner Prestige Tennistoernooi te Paarl:

Laerskool Eversdal se eerste seuns- en dogterstennisspanne het vanaf 22 – 24 Oktober

2015 aan die 10de Gerrie Berner Tennistoernooi te Laerskool Gimnasium deelgeneem.

Die kompetisie in beide die seuns- en dogtersafdeling was baie sterk, maar ons seuns

en dogters het hul goed van hul taak gekwyt!

Op Donderdag, 22 Oktober het ons spanne drie rondtes en op Vrydag, 23 Oktober twee

rondtes onderskeidelik gespeel. Op Saterdag, 24 Oktober het hulle een rondte

wedstryde gehad om af te handel. Ons dogters het uitstekend gevaar en op die dag

met Rhenish Primêr afgereken. Ons het egter ongelukkig nie onder die Top 3 skole in

die toernooi geëindig of medaljes terug gebring nie.

Baie geluk aan die volgende Evers wat aan die toernooi deelgeneem het:

Seuns: Dogters:

• Francois du Toit Jhoané Jonker

• Mark Kellerman Hanell Fourie

• Chris Kellerman Megan van der Westhuizen

• John Meyer Liebe Brand

Page 20: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

20

• Arno Zulch Lené Coetzee

• Stefan Ellis Carla Vlok

• Alec Wasserfall Nicole van Rensburg

LS Eversdal Gr. 3 Tennisontwikkelingstoernooi:

Eversdal het op Vrydag, 16 Oktober 2015 vir die eerste keer ‘n suksesvolle Gr. 3

Tennisontwikkelingstoernooi aangebied. Geen wenners is op die dag aangewys nie!

Die doel van die toernooi was om tennis onder Gr. 3’s te promoveer, die spel van tennis

te bevorder, asook om hulle vir toekomstige tennisligas voor te berei. Skole kon 2

seuns en 2 dogters inskryf. Elke speler het 3 wedstryde gespeel. Die volgende skole

het deelgeneem:

LS Gene Louw

LS Kenridge

LS Noord-eind

LS Eversdal Baie geluk aan die volgende Evers wat aan die toernooi deelgeneem het:

Letsie de Beer

Luché Koen

Divan Prinsloo

Chris Roets

11. Interhuis - Wintersportdag:

Eversdal het weereens ‘n baie suksesvolle Interhuis Wintersportdag op Saterdag,

29 Augustus 2015, aangebied. Die doel van die sportdag was om die winterseisoen op ‘n hoë

noot af te sluit. Graag wil ons al die Evers hartlik bedank vir hul getroue bywoning van

oefeninge, wedstryde en toernooie! Baie dankie dat julle tydens die jaarlikse

sportgeleenthede as ware ambassadeurs van Eversdal opgetree het en in die proses ons

skool se naam hoog gehou het. Ons is baie trots op julle! Baie dankie ook aan ons ouers vir

hul lojale ondersteuning en bywoning van wedstryde!

Huispunte verdien per huis gedurende die Interhuis Wintersportdag (Hokkie, Netbal & Rugby)

gehou op Saterdag, 29 Augustus 2015:

610 Evers het op die dag deelgeneem en die puntetoekenning was soos volg:

Verwey = 217 deelnemers.

Tulbagh = 205 deelnemers.

Eksteen = 188 deelnemers.

12. Conclusion:

In general sport at Eversdal Primary School is performing well, considering the limited

number of sport fields and facilities the school has to offer. We call upon our parents to

assist us in establishing a ‘culture’ where Evers are proud to participate in school sport and

fully committed to support all the school sport opportunities coming their way!

‘n Hartlike dank aan sportborge wat ons so lojaal die afgelope jaar ondersteun het. Die totale

borgskappe aangaande sport beloop meer as R391 000. Sonder borgskappe sou ons

prestige toernooie en toere nie moontlik gewees het nie!

Page 21: Laerskool Eversdal Primary School Sportverslag 2015 Sport ... · matches, practices and other sport events, emotional control, leadership, acting as good ambassadors for the school

21

We believe that sport is good for the individual and good for the school therefore every able-

bodied learner should play sport at school. It is also very much in the learners’ interest to play

for his or her school rather than for an outside club!

COMPILED BY:

MR NAAS BEETS DEPUTY: SPORT AND FINANCE