laerskool randhart · 2018-05-02 · tema 4 – c oefen taal: taalfokus 4.2 ontkenning tema 5 – c...

28
Laerskool Randhart Graad 4: Eksamenafbakening Mei 2018 Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B – Begrip en taalleer Taalleer: Leer die volgende soos aangedui uit die Platinum Afrikaans Huistaal, ALLE taaloefeninge wat reeds gedoen is asook die gegewe notas. Onderwerp Leerderboek Afgerolde notas Tydsvorme Tema 1 – C Oefen taal: Taalfokus 1.3 Tema 3 – A Luister en praat: Taalfokus 3.1 Tema 4 – A Luister en praat: Taalfokus 4.1 Enkelvoudige sinne Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.3 Bywoorde Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.1 Byvoeglike naamwoorde Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.1 Lettergrepe en klankgrepe Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4 (Koppeltekens) Tema 4 – B Lees en skryf: Werk met Woorde (Deeltekens, kappie) Tema 6 – C Oefen taal: Taalfokus 6.3 Geslag Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.2 Sinonieme en antonieme Tema 1 – C Oefen taal: Werk met woorde Tema 5 – B Lees en skryf: Taal in konteks Vokaalgroep 1, 2 en 3 Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.3 en 2.4 Moet vokaalgroepe kan toepas met meervoude en verkleiningsvorme Poësie (Gedigte) Tema 5 – A Luister en praat: Woordeskat en Teks 1: ‘n Gedig (Lappies) Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel. As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die verskil maak.

Upload: others

Post on 05-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Laerskool Randhart Graad 4: Eksamenafbakening Mei 2018

Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B – Begrip en taalleer

Taalleer:

Leer die volgende soos aangedui uit die Platinum Afrikaans Huistaal, ALLE

taaloefeninge wat reeds gedoen is asook die gegewe notas.

Onderwerp Leerderboek Afgerolde

notas

Tydsvorme Tema 1 – C Oefen taal: Taalfokus 1.3

Tema 3 – A Luister en praat: Taalfokus 3.1

Tema 4 – A Luister en praat: Taalfokus 4.1

Enkelvoudige sinne Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.3

Bywoorde Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.1 √

Byvoeglike

naamwoorde

Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.1 √

Lettergrepe en

klankgrepe

Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2

Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2

Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

(Koppeltekens)

Tema 4 – B Lees en skryf: Werk met

Woorde (Deeltekens, kappie)

Tema 6 – C Oefen taal: Taalfokus 6.3

Geslag Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.2 √

Sinonieme en

antonieme

Tema 1 – C Oefen taal: Werk met woorde

Tema 5 – B Lees en skryf: Taal in konteks √

Vokaalgroep 1, 2 en

3

Tema 2 – C Oefen taal: Taalfokus 2.3 en 2.4

Moet vokaalgroepe kan toepas met

meervoude en verkleiningsvorme

Poësie (Gedigte) Tema 5 – A Luister en praat: Woordeskat en

Teks 1: ‘n Gedig (Lappies) √

Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel.

As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die

verskil maak.

Page 2: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Engels: 24 Mei Paper 2 – Section A and B

Study the following from your tablet as well as your language book:

Language structure Tablet

Alphabetical order P8

Punctuation P44

Nouns

Proper

Common

Countable

Uncountable

P9, 45

Tenses

Past

Present

Present progressive

Future

P11, 23, 38, 59

Synonyms P13

Antonyms P20

Adjectives P18, 19, 52, 59

Adverbs P29, 60

Prepositions P28

Verbs P51

Subject, verb, object P52

Plurals P53

Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei Leer slegs uit jou handboeke en slegs die inligtingsdele.

Kwartaal 1:

Bl. 3 (Die lewensprosesse van lewende dinge)

Bl. 5 (Slegs gedeelte oor gis.)

Bl. 12 (Slegs sleutelwoorde)

Bl. 16 (Slegs sleutelwoorde)

Bl. 19 (Verskille tussen diere)

Bl. 33 – 35 (Grasveldhabitatte, woudhabitatte, rivierhabitatte, seehabitatte)

Bl. 42 (Skuilings kan natuurlik of mensgemaak wees)

Bl. 44 (Diereskuilings is strukture)

Kwartaal 2:

Bl. 56 (Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse)

Page 3: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Bl. 58 (Verandering van toestand)

Bl. 60 (Verandering van toestand vervolg)

Bl. 62 (Slegs sleutelwoorde)

Bl. 64 (Meet temperatuur – slegs inligtingsdele)

Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende uit jou Wiskundeskrif (Groen boek).

1. Heelgetalle en getallesinne

2. Optel, aftrek en numeriese patrone

3. Tyd

4. Vermenigvuldiging en deling

5. 2D- en 3D-vorms

6. Datahantering

7. Gewone breuke

8. Lengte

Onthou: Volg jou Wiskunde resep – oefen, oefen, akkuraatheid, spoed,

konsentrasie, inspanning, versigtigheid en jy sal verseker die vrugte pluk. Sterkte!

Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende soos aangedui in die afbakening:

LW: Die eerste bladsynommers by die tabletbladsye is Samsungtablette en die

tweede bladsynommer is Apple-/Lenovo-/Huawei-/Vodaphone-/Mecertablette.

Handboek-

bladsye

Tablet-

bladsye Onderwerpe en eenhede

Eerste kwartaal: Geografie

2

5/6

Onderwerp 1: Plekke waar mense woon

Eenheid 1: Mense en plekke – Woordbank

1. Plekke om in te woon

3 6/8 Paragraaf bl.3: Die meeste mense... op die land.

6, 7 7/9,

8/9

3. Geboue in verskillende plekke – Boumateriaal. (Kyk ook

in skrif)

8 8/10 4. Geboue en hulle gebruike.

10 8/10 5. Paaie en voetpaadjies; woordbank

12

8/10

Eenheid 2: Bakens en hoe om die pad te verduidelik

1. Bakens

14, 15 9/10 3. Om die pad te verduidelik.

Page 4: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

16, 17

9/11

Eenheid 3: Mense en hulle behoeftes

Woordbank

1. Wat alle mense benodig.

18 9/11 Woordbank (klinieke)

Eerste kwartaal: Geskiedenis

25

12/15

Onderwerp 2: Plaaslike geskiedenis

Eenheid 1: Hoe ons oor die hede in ʼn plaaslike

omgewing uitvind

2. Plaaslike geskiedenis.

26

13/16

Eenheid 2: Hoe ons oor die hede in ʼn plaaslike

omgewing uitvind

1. Hoe ons oor die verlede uitvind.

Tweede kwartaal: Geografie

40,41

17, 18/

20 - 22

Onderwerp 3: Kaartvaardighede

Eenheid 1: Syaansigte en planaansigte

42, 43

18, 19/

22, 23

Eenheid 2: Tekens, sleutels en kaarte (toepas)

Woordbank en toepassing van kaartwerk.

44, 45 19/23 Eenheid 3: Ruitverwysings (toepas)

46 19/23 Eenheid 4 Kompasrigtings

48

20/24

Eenheid 5: ʼn Kaart van Suid-Afrika

Woordbank

1. See en land op die kaart van Suid-Afrika

49 20/24 2. Provinsies en stede op die kaart van Suid- Afrika

Provinsies is baie belangrik. Ken die 9 provinsies op

ʼn kaart asook die 2 oseane aan beide kante van

Suid-Afrika.

50, 51 20/24 Eenheid 6: ʼn Aardbol en kaart van die wêreld

Woordbank

2. Vastelande, oseane en lande

Ken die 7 kontinente van die wêreld op die kaart.

Tweede kwartaal: Geskiedenis

56

57

58, 59, 60,

61

22/23

23

23/24

Onderwerp 4: Leer by leiers

Woordbank en wat is ʼn goeie leier (eienskappe)

2. Ander eienskappe wat ʼn goeie leier kan hê

Eenheid 2: Lewensverhale van leiers

Woordbank

Die lewensverhaal van Nelson Mandela

Wat was Nelson Mandela se eerste werk?

Waarom het Nelson Mandela so baie jare in die tronk

deurgebring?

Wanneer is Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat?

Wanneer was Nelson Mandela president van Suid-

Page 5: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Afrika?

Wat het Nelson Mandela gedoen, nadat hy nie meer

president was nie?

Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer die volgende uit jou handboek:

KWARTAAL 1: PSW

Eenheid Handboek Tablet Wat jy moet leer

Eenheid 1:

Persoonlike

sterkpunte

Bl. 3 Bl. 14 Sleutelwoorde

Paragraaf 1 bo-aan bladsy.

Eenheid 7:

Minder

suksesvolle

ervarings

Bl. 11 Bl. 43,

46, en

47

Sleutelwoorde

Ken die 6 WENKE VIR

SELFVERTROUE.

Eenheid 13: Hoe

om na jou eie

liggaam om te

sien en dit te

respekteer

Bl. 21 Bl. 72 Ken voorbeelde van hoe jy jou eie

liggaam kan respekteer en versorg.

(Het dit in skrif ingeplak)

Eenheid 20:

Strategieë om

konflik te vermy

Bl. 34 Bl.109 Sleutelwoorde

Ken slegs die verskillende maniere

hoe om KONFLIK IN DIE SKOOL

TE VERMY.

(los konflik in die gesin op)

KWARTAAL 2: PSW

Eenheid 1:

Verstaan

verskillende

emosies

Bl. 51 Bl. 152 Sleutelwoorde

Eenheid 4:

Verstaan jou eie

emosies

Bl. 56 Bl. 166 Gepaste maniere om jou emosies

uit te druk

Lees alles deur tot voor aktiwiteit

4.1

Eenheid 7:

Verstaan en

neem ander se

emosies in ag

Bl. 60 Bl. 181 Sleutelwoorde

Weet wat is EMPATIE – paragraaf

2 bo-aan bladsy

Eenheid 13:

Voordele en

uitdagings om in

Bl. 69 Bl.212 Sleutelwoorde

Ken voorbeelde van groepwerk wat

lonend kan wees.

Page 6: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

‘n groep te werk Ken uitdagings van saamwerk in ‘n

groep

Eenheid 18:

Toepaslike

reaksies op

afknouery

Bl. 77 Bl.

237

Sleutelwoorde

Ken maniere hoe om jouself teen ‘n

bullebak te beskerm.

KWARTAAL 1: SKEPPENDE KUNSTE

Eenheid Handboek Tablet Wat jy moet leer

EENHEID 3:

Kort

ritmepatrone

Bl. 6 Bl. 25 Sleutelwoorde

Ken die note se name en hoeveel

dit tel.

EENHEID 6:

Beweeg op ‘n

maatslag

Bl. 10 Bl. 39 Ken slegs die verskillende maniere

van hoe jy bewegings kan uitvoer.

Bv. Spring, rol, huppel, kruip ens.

EENHEID 12:

Ritmes met

slaginstrumente

Bl. 18 Bl.67 Ken slegs die verskillende

instrumente se name (dis in jou

skrif)

EENHEID 22:

Gesin en maats

Bl. 37 Bl. 118 Sleutelwoorde

Ken slegs die kleure

Weet ook watter kleure is primêre

en watter is sekondêr

KWARTAAL 2: SKEPPENDE KUNSTE

EENHEID 6:

Klankprente wat

op temas

gebaseer is.

Bl. 59 Bl.177

-178

Sleutelwoorde (ken net die 3

sleutelwoorde op die bladsy)

EENHEID 12:

Melodieë wat

verskille in

toonhoogte en

nootwaardes

demonstreer

Bl. 68 Bl. 210 Slegs die sleutelwoorde – weet hoe

die instrument gespeel word. (niks

anders oor die instrumente hoef

geleer te word nie)

Bv. Die Membranofone word geslaan,

die aërofone word geblaas ens.

Page 7: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,

maar deur volharding. (Samuel Johnson)

________________ ________________ ________________

K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl

Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof

Page 8: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Laerskool Randhart Graad 5: Eksamenafbakening Mei 2018

Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B

Leer slegs uit jou handboek of tablet en jou Afrikaanse taalleerskrif. (Onder

die datum word die bladsynommers altyd geskryf.)

Afdeling A: Leesbegrip (15 punte)

Begrip van verskillende leesstukke word getoets.

Bv. Fabels, kortverhale, spotprente, legendes of mites moet gelees en vrae

beantwoord word oor die teks.

Afdeling B: Taalstrukture en –konvensies (25 punte)

Taaltrots uitgedeel in 2017 en in kwartaal 1 van 2018 plus die volgende taalfokusse

en vrae wat volg onder elke taalfokus:

Inhoud Tablet Handboek

Ontkennende vorm Bl. 5 nr. 2b Bl. 5 nr. 2b

Lidwoorde Bl. 17 nr. 4

Taalfokus 2.2

Bl. 17 nr. 4

Taalfokus 2

Leestekens Bl. 27 – 28

Taalfokus 3.1 – 3.3

Bl. 27 – 28

Taalfokus 1 – 3

Onderwerp, voorwerp en gesegde Bl. 18

Taalfokus 2.3

Bl. 18

Taalfokus 3

Tydsvorme Bl. 36

Werk met sinne

nr. 1 – 5

Bl. 36

Werk met sinne

nr. 1 – 5

Sinonieme en antonieme Bl. 25

Werk met woorde

nr. 4 – 5d

Bl. 25

Werk met

woorde

nr. 4 – 5d

Deelwoorde Bl. 57

Taalfokus 6.2

Bl. 58

(in geel blokkies)

Bl. 57

Taalfokus 2

Bl. 58 nr. 2

Idiomatiese uitdrukkings

(In “Tref met taal” blokkies) Bl. 52, 62, 72, 82 Bl. 52, 62, 72, 82

Hulpwerkwoorde van tyd en

hulpwerkwoorde van wyse

Bl. 68

Taalfokus 7.2

Bl. 68

Taalfokus 2

Woordvorming: basisvorme,

samestellings en voegsels (voor- en

agtervoegsels)

Bl. 17

Taalfokus 2.1

Bl. 17

Taalfokus 1

Page 9: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Afleidings

Bl. 38

Taalfokus 4

Woordsoorte: Byvoeglike naamwoorde Bl. 28

Taalfokus 3.4

Bl. 28

Taalfokus 3

Selfstandige naamwoorde Bl. 77

Taalfokus 8.1

Bl. 77

Taalfokus 1

Voorsetsles Bl. 36 werk met

woorde nr. 1-5

Bl. 36 werk met

woorde nr. 1 – 5

Voornaamwoorde Bl. 37

Taalfokus 4.2

Bl. 37

Taalfokus 2

Enkelvoudige sinne: Sinsuitbreiding en

Saamgestelde sinne

Bl. 67

Taalfokus 7.1

Bl. 67

Taalfokus 1

Deurlopende assessering Bl. 70 Bl. 70

Grondlynassessering Bl. 10 Bl. 10

Leer hard en kom vrae vroegtydig as daar enige vrae is.

Sterkte en geniet dit, want Afrikaans is ʼn fees!

Engels: 24 Mei Section A: Comprehension

Learners’ comprehension will be tested using various reading texts.

Section B: Language

Study the following from your study sheets and textbook:

Language

Study sheet Textbook and Tablet

Simple Future Tense Study sheet Page 79, 82, 2, 56, 82, 133

Punctuation Study sheet Page 3, 126, 36, 129, 135

Articles Study sheet Page 3

Concord Study sheet Page 6, 18, 44, 86, 91, 94, 137, 140,

146

Question form Study sheet Page 24, 26, 49, 135, 148

Countable and

uncountable nouns

Study sheet Page 6, 21, 51, 54, 138

Prepositions Study sheet Page 23, 60, 117, 151, 158

Verbs and irregular

verbs

Study sheet Page 6, 41, 56, 145

Plurals Study sheet Page 125, 130, 146, 151, 164, 167, 54

Adverbs Study sheet Page 15, 79, 82, 97, 102, 153, 154,

161

Apostrophe Study sheet Page 32, 34

Page 10: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei Leer die volgende uit jou handboek:

Kwartaal 1

Onderwerp Eenheid Inhoud

1 3: Soorte diere Gewerweldes (endoskelet) en

ongewerweldes (eksoskelet)

2 2: Beweging Spiere, gewrigte, senings en

ligamente.

3 1: Strukture Raam– en dopstrukture

4 1: Voedsel en voeding Fotosintese, wat plante nodig het

om te groei en hul eie kos te maak

(leer bladsy in skrif by 27 Feb.)

5 1: Groei en ontwikkeling Bevrugting: In– en uitwendig

Kwartaal 2

6 1: Metale Eienskappe van metale. Mengsels

van metale(allooie) en

bedekkingsmetale

Beplan en voer ‘n ondersoek uit (In

skrif: 17 April – moet kan toepas)

2: Nie-metale Eienskappe

7 1: Ander eienskappe van metale Magnetisme en metale

Metale wat roes en hoe om dit te

keer

2:Gebruike van metale Gevallestudie: Herwin metale

8 1: Kombineer materiale Meng en stol. Meng, droog en bak

9 1: Eienskappe en gebruike van

materiale

Gips, beton, weefstowwe, keramiek

en glas, plastiek

Prefix and suffix Study sheet Page 3, 63, 120

Adjectives Study sheet Page 29, 30, 34, 39, 44, 49, 54, 70,

72, 90

Figure of speech

Rhyme Study sheet Page 37, 42

Alliteration Study sheet Page 39, 44, 154

Personification Study sheet Page 36, 37, 38, 40, 42, 43, 106, 108,

154, 155

Simile Study sheet Page 108

Page 11: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Wiskunde: 28 Mei Leer slegs uit jou skrif en aantekeninge boek.

Heelgetalle:

Afronding

Plekwaardes en getalwaardes

Dalende en stygende orde

Vermenigvuldiging

Deling

Optel

Aftrek

Woordsomme

Breuke:

Van somme

> ; < en =

Optel en aftrek van breuke

Herleiding na verskillende breuke

3D-vorms

Lengte (Herlei en meet)

Simmitrie

2D-vorms

Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek:

Geografie:

Onderwerp 1 – Vaardighede met kaarte

Eenheid 1 – 3 (Toepassing van eenhede. Aktiwiteite in jou skrif kan as riglyn

gebruik word.)

Onderwerp 3 – Fisiese kenmerke van Suid-Afrika

Eenheid 1 – 3

Geskiedenis:

Onderwerp 2 – Jagter-versamelaars en herders in suiderlike Afrika

Eenheid 1 – 3

Onderwerp 4 – Die eerste boere in suiderlike Afrika

Eenheid 1 en 2

Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer alle werk uit jou handboek. NB! Leer ook alle sleutelwoorde.

Page 12: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

PSW

Kwartaal 1

1. Selfkonsep

Eenheid 1: Die invloed van ander mense op die selfkonsep.

Eenheid 4: Persoonlike suksesse as bydraende faktore tot ‘n positiewe

selfkonsep.

2. Terugvoer

Eenheid 7: Gepaste maniere om terugvoer te gee en te ontvang.

Eenheid 10: Positiewe en negatiewe terugvoer.

3. Emosies

Eenheid 15: Vaardighede om emosies op ‘n positiewe manier te hanteer.

4. Verhoudings

Eenheid 21: Veilige en onveilige verhoudings.

Eenheid 24: Slegte en goeie verhoudings.

Kwartaal 2

1. Kinderregte

Eenheid 1: Skending van kinders se regte.

Eenheid 4: Reaksie op skending van kinders se regte.

2. Mishandeling

Eenheid 10: Uitwerking van mishandeling op persoonlike gesondheid.

Eenheid 13: Strategieë om mishandeling te hanteer.

Skeppende Kunste

Kwartaal 1

1. Ritmes

Eenheid 3: Ritmepatrone van verskillende nootwaardes

Eenheid 6: Ritme of tydmaat

Eenheid 20: Notasie van ritme op ‘n enkellynnotebalk

2. Die Kleurwiel

Eenheid 23: Kleur jouself in.

Kwartaal 2

1. Afrika-liggaamsversierings

Eenheid 24: Ruimte en tekstuur in kuns

Eenheid 27: Ndebele-kralewerk en -kuns

Page 13: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,

maar deur volharding. (Samuel Johnson)

________________ ________________ ________________

K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl

Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof

Page 14: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Laerskool Randhart Graad 6: Eksamenafbakening Mei 2018

INTERNE EN PROVINSIALE VRAESTELLE Ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat graad 6-leerders interne, sowel

as provinsiale vraestelle skryf in Engels, Wiskunde asook NW en Tegnologie. Die

provinsiale vraestelle moet geskryf word op die datum wat deur die GDO

deurgegee is. Vergewis u self dus baie mooi van die inhoud sowel as die datums van

eksterne vraestelle.

Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B

Afdeling A: Leesbegrip (25 punte)

Afdeling B: Taalstrukture en –konvensies (15 punte)

Alle werk soos in die Afrikaans 1 skrif gedoen volgens die handboek / tablet.

Leer die volgende:

Oefen taal:

Tema 1: Basisvorme, klank- en lettergrepe en skrifbeelde bl.7 en 8.

Tema 2: Klank- en lettergrepe, voegwoorde en alfabetiese volgorde bl. 20 en 21.

Tema 3: Leestekens en skryftekens, voornaamwoorde, sinsoorte, idiome bl.31, 32

en 33.

Tema 4: Direkte en indirekte rede, leestekens en skryftekens bl.44 en 45.

Tema 5: Basisvorme, voor-en agtervoegsels, afleidings en samestellings bl. 56.

Tema 6: Bywoorde en aksenttekens bl. 67 en 69.

Tema 7: Idiome, ontkenning, afkortings en akronieme bl. 79, 80 en 81.

Tema 8: Voorsetsels bl. 93.

Tema 9: Simplekse en komplekse, meervoude en verkleinwoorde, saamgestelde en

veelvoudige sinne bl.103, 104 en 105.

Werk met woorde, sinne en taal. bl.9, 54 en 65.

Deurlopende assessering bl. 11, 12, 24, 36, 48, 60, 72, 84, 96 en 108.

Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling

tel. As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding

gaan die verskil maak.

Engels: 24 Mei Section A: Comprehension test

Comprehension of different text types will be tested.

Page 15: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Section B: Language

Study from your text book and workbook.

Concept Textbook Tablet

theme Workbook

Pronouns p 3, 25 1 and 3

Simple past tense p 7 1

Subject and verb concord p 8 1

Countable nouns (a, an) p 8 1

Can and may p 13 2

A, an, the p 15 2

Present progressive tense p 18 2

Adjectives (degrees of comparison) p 18, 67 2 and 7

Alphabetical order p 23 3

Capital letters for proper nouns p 26 3

Prepositions p 27, 37 3 and 4

Homophones (book says homonyms, it’s

wrong!!)

p 27 3

Determiners (first, second…) p 33 4

Must, can p 33 4

Past progressive tense p 37 4

Don’t, doesn’t p 37 4

Simple present tense p 46, 53 5 and 6

Nouns showing belonging p 47 5

Compound words p 47 5

Term 2

Concept Textbook Tablet

theme Workbook

Uncountable nouns p 53 6

This, that, these, those p 54 6

Adjectives p 56 6

Regular and irregular verbs p 57 6

Nouns that only have plurals p 63 7

Adverbs p 66 7

Connecting words p 66, 78 7 and 8

Possessive pronouns p 67 7

Antonyms

Phrasal verbs p 78 8

Must, should p 88 9

Future tense p 89 9

Adverbs of degree p 90 9

Page 16: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Natuurwetenskappe en Tegnologie: 25 Mei

Kwartaal 1: Lewende en lewende dinge en verwerking:

Onderwerp 1 – Eenheid 1:

Plante en voedsel

Hoe fotosintese plaasvind

Plante stoor voedsel as stysel

Toets van stysel

Onderwerp 2 – Eenheid1:

Voedingstowwe in kos en voeding

Ken al die voedselgroepe volledig. Die

funksies van vitamiene en minerale baie

belangrik

Onderwerp 3 – Eenheid 1:

Hoekom ons voedsel verwerk

Ken al die redes deeglik

Onderwerp 3 – Eenheid 2:

Metodes van voedselverwerking

Ken al sewe maniere om voedsel te verwerk

baie goed

Onderwerp 4 – Eenheid 1:

Verskillende ekostelsels

Ken al die ekostelsels baie goed (Gebruik

skrif ook as opsomming)

Onderwerp 4 – Eenheid 3:

Voedselwebbe

Dele van ‘n voedselweb

Kwartaal 2: Materie en materiale en verwerking

Onderwerp 5 – Eenheid 1:

Die rangskikking van partikels

Vastestowwe, vloeistowwe en gasse

Onderwerp 6 – Eenheid 1: Mengsels Mengsels van vastestowwe, mengsels van

vastestowwe en vloeistowwe en mengsels

van vloeistowwe

Skeiding van mengsels Handsortering

Filtrering

Verdamping

Afsakking en dekantering

Onderwerp 7 – Eenheid 1:

Oplossings as spesiale mengsel

Oplossings en oplosbare en onoplosbare

stowwe

Eksperiment volgorde volledig kan

verduidelik

Eenheid 2:

Oplosbare en onoplosbare stowwe

Die verskil tussen smelting en ‘n oplossing

Skei oplossings Moet al die skeidings metodes kan beskryf

Vaardigheidsfokus

Meet volume en massa

Eenheid 3:

Versadigde oplossings

Volledig beskryf

Volg die stappe van ‘n wetenskaplike

ondersoek

Eenheid 4:

Tempo van ‘n oplossing

Temperatuur

Roer

Page 17: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Korrelgrootte

Onderwerp 8 – Eenheid1:

Mengsels en waterhulpbronne

Waterbesoedeling deur oplosbare,

onoplosbare en deur lewende kieme

Eenheid 2:

Die belangrikheid van vleilande

Vleilande is belangrike ekostelsels

Vleilande en biodiversiteit

Vleilande en watergehalte

Onderwerp 9 – Eenheid 1: Skoon

water

Prosesse om water skoon te maak

Hoe munisipaliteite water skoonmaak

Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende konsepte:

Kwartaal 1:

Heelgetalle tot by 999 999

Getalsinne

Optel (5-syfer getalle)

Aftrek (5-syfer getalle)

Gewone Breuke 1 en 2

Tyd

Eienskappe van 2D-vorms

Datahantering

Getalpatrone

Kwartaal 2:

Heelgetalle tot by 999 999 999

Vermenigvuldiging (4-syfer met 2-syfer)

3D-voorwerpe

Patrone met meetkundige vorms en voorwerpe

Simmetrie

Deling (3-syfer deur 2-syfer)

Langdeling (4-syfer deur 2-syfer)

Desimale Breuke 1 en 2

Kapasiteit en volume

Sosiale Wetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek:

Geskiedenis

Kwartaal 1

Onderwerp 2 – Mapungubwe

Eenheid 2 – Die goue renoster en ander goue voorwerpe

Page 18: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Eenheid 3 – Goedere waarmee handel gedryf is

Eenheid 3 – Reise na die kus toe

Eenheid 4 – Wêrelderfenisterrein

Eenheid 4 – Die Orde van Mapungube

Kwartaal 2

Onderwerp 4 – Ontdekkingsreise

Eenheid 1 – Die Europese Renaissance van die 15de en 16de eeue

Eenheid 1 – Leonardo da Vinci

Eenheid 1 – Galileo Galilei

Eenheid 1 – Nuwe idees en kennis

Eenheid 1 – Buskruit

Eenheid 1 – Magnetiesekompas

Geografie

Kwartaal 1

Onderwerp 1 – Kaartwerk

Eenheid 2 – Lynskaal en woordskaal

Eenheid 2 – Meet die afstande op kaarte

Eenheid 3 – Gebruik kaarte om vrae te beantwoord (Akt. 1.8 en 1.9)

Eenheid 3 – Statestiek oor Suid-Afrika: Gauteng en Vrystaat

Kwartaal 2

Onderwerp 3 – Handel

Eenheid 1 – Koop en verkoop van goedere

Eenheid 1 – Suid-Afrika se invoere en uitvoere

Eenheid 2 – Grondstowwe

Eenheid 2 – Vervaardigde goedere

Eenheid 2 – Vaardighede en dienste

Persoonlike en Sosiale Welsyn: 1 Junie Leer die volgende soos aangedui:

Hoofstuk 1 Sleutelwoorde (NB)

Alles rakende liggaamsbeeld

Bl. 9 + 10

Hoofstuk 2 Die sleutelwoorde kom in kortvrae voor

Slegs kortvrae in hierdie hoofstuk:

- Vaardighede

- Vermoë

- Belangstellings

Potensiaal(definisie)

Bl. 14 + 17

Hoofstuk 3 Definisie van portuurgroepdruk Bl. 20

Page 19: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Hoofstuk 4 Alles rakende bemiddeling

- Definisie

- Stappe

- Reëls

- Vredebewaringsvaardighede

Bl. 24 + 25

Hoofstuk 6 Pas kolom A by B

Sleutelwoorde:

- Melodie

- Komponiste

- Dinamiek

- Tempo

- Artikulasie

- Toonhoogte

- Ritme

Grondbeginsels van tromspel

Bl. 38

Bl. 40

Bl. 44

Hoofstuk 7 Ken die kleurwiel

Monochromaties

Bl. 52

Hoofstuk 8 Tydsbestuur:

- Vaardighede om verantwoordelik te wees

Bl. 64 +

werkboek

Hoofstuk 9 Vorme van afknouery Bl. 68

Engels: 7 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 24 Mei.

Natuurwetenskappe en Tegnologie: 13 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 25 Mei.

Wiskunde: 11 Junie (Provinsiale eksamen) Sien afbakening van 28 Mei.

Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,

maar deur volharding. (Samuel Johnson)

________________ ________________ ________________

K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl

Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof

Page 20: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Laerskool Randhart Graad 7: Eksamenafbakening Mei 2018

Afrikaans: 22 Mei Vraestel 2: Afdeling A en B

Leer die volgende soos aangedui asook ALLE taaloefeninge wat reeds gedoen

is.

ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots

Selfstandige naamwoord Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350 – 352

Soortnaam Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350

Versamelnaam Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350

Eienaam Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350

Abstrakte selfstandige

naamwoorde

Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350

Massanaam Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 350

Geslag Module 1:

Aktiwiteit 4; bl.15 Bl. 351, 352 Bl.7

Tydsvorme Module 4:

Aktiwiteit 3; bl.64

Direkte en indirekte rede Bl. 34, 35

Intensiewe vorm Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7 Bl. 353 Bl. 5

Trappe van vergelyking Module 1:

Aktiwiteit 2; bl. 7, 8 Bl. 353 Bl. 6

Lettergrepe Module 1:

Aktiwiteit 4; bl. 16 Bl. 347, 350 Bl. 9

Los en vas skryf van

woorde

Module 3:

Aktiwiteit 3; bl. 47, 48

Bl. 349, 350 Bl. 15

Hoofwerkwoord Module 4:

Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353

Skeibare werkwoorde /

deeltjiewerkwoorde

Module 4:

Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353

Koppelwerkwoorde Module 4:

Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 354

Page 21: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Hulpwerkwoord Module 4:

Aktiwiteit 3; bl. 62 Bl. 353

Voegwoord Module 4:

Aktiwiteit 3; bl. 63 Bl. 355

Voorsetsels Module 6:

Aktiwiteit 5; bl. 103 Bl. 355

Leestekens

Module 6:

Aktiwiteit 5; bl. 107,

116

Bl. 359, 360 Bl. 21, 22

Letterlike taalgebruik

(denotasie)

Module 7:

Aktiwiteit 5; bl. 124 Bl. 345

Figuurlike taalgebruik

(konnotasie)

Module 7:

Aktiwiteit 5; bl. 124 Bl. 345

Sinsoorte Module 8:

Aktiwiteit 3; bl. 141 Bl. 356 Bl. 28

Voornaamwoorde Module 2:

Aktiwiteit 2; bl. 28, 29 Bl. 352

BAIE BELANGRIK: Leer al jou prosa- en poësie-aantekeninge.

ONDERWERP Anna Atoom

leesboek

Literatuurstudie

-aantekeninge

Poësie-

aantekeninge

Onvoorbereide gedig Bl. 1 – 6

Anna Atoom

bl. 15 – 26

hfst. 4 – 8

bl. 40 – 49

hfst. 16 – 22

Bl. 1 – 6

Afrikaans is 'n leervak – oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel.

As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die

verskil maak.

Engels: 23 Mei Study only from the textbook, as well as the given notes.

Topic Module Unit

Setting of text 1 3

Nouns 4

Simple present tense 5

Poetry 2 2

Sound effects, typography 3

Page 22: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Finite verbs, complex nouns, pronouns 4

Drama terminology 3 2

Simple sentences 4

Manipulative language 4 3

Adjectives 4

Homophones, homonyms, polysemes 5

Root words, pre- and suffixes 5 4

Sentence structures 5

Spelling of common words 6

Past tense 6 3

Characterisation 5

Elements of a story 6

Active and passive voice 8 4

Question Tags Notes

Poetry Notes

Also list in SuperZero p71 – 74

SuperZero Chapter 7 – 13

Sosiale Wetenskappe: 24 Mei Leer die volgende uit jou handboek:

Geskiedenis

Kwartaal 1

Onderwerp 2 – Die koninkryk van Mali

Eenheid 1 – Geskiktheid van Dromedariskamele

Eenheid 1 – (2.3) Die afname van die handel in goud en sout

Eenheid 1 – (3.2) Redes waarom Islam in Wes-Afrika aanvaar is

Eenheid 2 – (1.1) Hoe het Mansa Musa die Mali-koninkryk bemagtig?

Eenheid 2 – (2.1) Die resultaat van Mansa Musa se pelgrimstog na Mekka

Kwartaal 2

Onderwerp 4 – Trans-Atlantiese slawehandel

Eenheid 1 – (1) Wes-Afrika voor Europese slawehandel

Eenheid 2 – (1) Plantasies in die suide van Amerika

Eenheid 2 – (2) Redes vir die gebruik van slawe-arbeid

Eenheid 2 – (3) Atlantiese driehoekige slawehande

Eenheid 2 – (3.2) Hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer

Geografie

Kwartaal 1

Onderwerp 1 – Kaartvaardighede

Page 23: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Eenheid 1 – (1) Punt-, lyn- en gebiedsimbool

Eenheid 1 – Weet hoe om ‘n kaart te lees

Eenheid 1 – Weet hoe om ‘n indeks en ‘n rooster te gebruik

Eenheid 2 – (1.1) Eienskappe van ‘n goeie sketskaart

Eenheid 2 – (2.1) Wat is ‘n magnetiesekompas?

Eenheid 3 – (1.1) Lynskaal

Eenheid 3 – (1.2) Woordskaal

Kwartaal 2

Onderwerp 3 – Vulkane en aardbewings

Eenheid 1 – (2.1) Die beweging van tektoniese plate

Eenheid 2 – (1.1) Gevaarpunte en die ring van vuur

Eenheid 2 – (2) Hoekom kom vulkane voor?

Eenheid 3 – (1.1) Wat is ‘n aardbewing?

Eenheid 3 – (1.2) Waar kom aardbewings voor?

Eenheid 3 – (3) Gevolge van aardbewings

(3.1) Gevolge vir mense

(3.1.1) Beserings en sterftes

(3.1.2) Siektes (3.1.3) Ontworteling

(3.1.4) Armoede

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: 25 Mei Leer die volgende uit jou handboek:

Kwartaal 1

Onderwerp 1 – Die geskiedenis van geld

Tradisionele samelewings en ruilhandel

Geld en elektroniese banksake

Die rol van geld

Onderwerp 2 – Behoeftes en begeertes

Primêre en sekondêre behoeftes

Onderwerp 3 – Goedere en dienste

Die rol van huishoudings as verbruiker

Herwinning van goedere

Onderwerp 4 – Besighede

Formele en informele besighede

KMMO’s

Soorte besighede

Voor- en nadele van formele en informele besighede

Uitwerking van natuurrampe en siekte-epidemie

Page 24: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Kwartaal 2

Onderwerp 5 – Rekeningkunde-begrippe

Rekeningkunde-begrippe: Kapitaal, bates en laste

Inkomste en uitgawes

Wins en verlies

Finansiële state en transaksies

Onderwerp 6 – Inkomste en uitgawes

Soorte inkomste

Persoonlike uitgawe

Persoonlike netto waardestaat

Verskillende soorte beleggings

Onderwerp 7 – Begrotings

Definisie van begroting en hoe om ‘n begroting op te stel

Wiskunde: 28 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif:

Priemgetalle Oef. 1.6

Saamgesteldegetalle Oef. 1.6

Vierkantsgetalle Oef. 2.1, 2.2

Derdemagsgetalle Oef. 2.3, 2.4

Faktore Oef. 1.19

Veelvoude Oef. 1.17, 1.18

Eksponente Oef. 2.1, 2.5, 2.9, 2.10, 2.11, 2.12, 2.13, 2.14

Loodregtelyne Skrif

Ewewydigelyne Skrif

Kongruensie Skrif

Oef. 4.7 en oef 4.9 (no.5)

Gelykvormigheid Skrif

Oef. 4.6

Driehoeke Skrif

Breuke: Vereenvoudig

Optel en aftrek

Vermenigvuldig

Persentasies

Ekwivalente breuke

Vergelyk breuke

Probleme in konteks

Desimale breuke

Oef. 6.2

Oef. 6.7, 6.8

Oef. 6.9, 6.10

Oef. 6.15, 6.20

Oef. 6.6

Oef. 6.3, 6.4

Oef. 6.12, 6.13

Oef. 6.19, 7.6

Page 25: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Oppervlakte Skrif

Oef. 9.3, 9.4

Omtrek Skrif

Oef. 9.1, 9.2, 9.6

Buite-oppervlakte Skrif

Oef. 10.8

Volume Skrif

Oef. 10.4

Hersieningstoets Bl. 153

Eksamenoefening Bl. 155 – 156

Tegnologie: 29 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif:

Kwartaal 1:

Eenheid 1: Ontwerpprosesvaardighede

Definisies

Ontwerpproses (Ondersoek, Ontwerp, Maak, Evalueer en Kommunikeer)

Handboek bl. 26 – 36

Eenheid 2 en 3: Kommunikasievaardighede

Definisies

Eerstehoekse ortografiese projeksie

Handboek bl. 38 – 51

Eenheid 4, 5 en 6: Meganiese stelsels en beheer

Definisies

Hefbome

Klassifikasie van hefbome

Handboek bl. 52 – 63

Kwartaal 2:

Eenheid 1, 2 en 3: Strukture

Definisies

Doel van strukture

Klassifikasie van strukture

Soorte strukture

Aksienavorsing

Handboek bl. 78 – 95

Page 26: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Natuurwetenskappe: 30 Mei Leer die volgende uit jou handboek en skrif soos aangedui:

Kwartaal 1

Eenheid 1: Die begrip van die biosfeer Ken die aarde se vier sfere

Die sewe lewensprosesse Voeding

Voortplanting

Selrespirasie

Sensitiwiteit

Koolstofsiklus Die maniere hoe koolstofdioksied

teruggeplaas word in die atmosfeer

Die stikstofsiklus Moet kan onderskei tussen nitrifisering

en denitrifisering

Eenheid 2: Angiosperme Ken al die verskille tussen monokotiel en

dikotiel

Sade en spore Moet met mekaar kan vergelyk

Eenheid 3: Wind en insekbestuiwing Wat stel die blomme in staat vir die

bestuiwing by albei?

Geslagtelike voortplanting by mense 1 a – h en 2 a – g (Summatiewe

assessering in skrif)

Eenheid 4: Variasie Kontinue en diskontinue variasies

Genetiesevariasie

Kwartaal 2

Eenheid 1: Fisiese eienskappe van

materiale. Uitwerking op die omgewin

Moet al die fisiese eienskappe kan

benoem en bespreek

Ken al vyf uitwerkings op die omgewing

Eenheid 2: Skeiding van mengsels Suiwerstowwe

Mengsels

Metodes van fisiese skeiding

Sifting en filtrasie

Distillasie

Chromatografie

Sortering en herwinning van materiale Hoe kan ons die hoeveelheid afval

verminder?

Eenheid 3: Sure, basisse en neutrale Smake van stowwe

Sure

Basisse

Neutrale bl 86 – 90

Indikators

Page 27: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Skeppende Kunste: 31 Mei Leer die volgende bronne op die tablet en in jou skrif.

Onderwerp Inhoud

Kwartaal 1

Dramavaardighede Stemontwikkeling:

o Ontspanning

o Asemhaling

o Resonansie

o Artikulasie

Fisiese Ontwikkeling:

o Ontspan, maak jou los en gereed vir die

beweging

o Spieëlwerk

o Beelding

o Lei en volg

Musiekgeletterdheid Musiekalfabet

Soek die note op klavier of klawerbord

Sleutels

Wat is musiek?

Diskantsleutel

Tydsduur

Stele op en af

Nootwaardes

Klap ritmes

Notering

Solfastelsel

Partituur

Kwartaal 2

Dramavaardighede Groep–improvisasie

Wat is improvisasie?

Begin, middel en einde

Ruimtelike ooreenkomste

Lewensoriëntering: 1 Junie Leer die volgende uit jou handboek:

Onderwerp en eenheid Handboek Tablet

Kwartaal 1

Selfbeeld

Eenheid 1 Bl. 2, 3, 4, 5 LO 1 KW1 Selfbeeld

Verandering in Puberteit Bl. 10, 11, 12, 13, 14 LO 2 KW1 Puberteit

Page 28: Laerskool Randhart · 2018-05-02 · Tema 4 – C Oefen taal: Taalfokus 4.2 Ontkenning Tema 5 – C Oefen taal: Taalfokus 5.2 Leesstekens Tema 3 – C Oefen taal: Taalfokus 3.4

Eenheid 4

Groepsdruk

Eenheid 6 Bl. 20, 22, 23, 24 LO 3 KW1 Groepsdruk

Lees en studie

Eenheid 8 Bl. 30, 31

Kwartaal 2

Menseregte in die Suid-

Afrikaanse Grondwet

Eenheid 1

Bl. 42, 43 LO 1 KW2 Menseregte

Skoonspel in sport

Eenheid 2 Bl. 44 LO 2 KW2 Skoonspel in sport

Mishandeling maak seer

Eenheid 5 Bl. 50, 52, 54, 55 LO 3 KW2 Mishandeling

Loopbaanrigtings

Eenheid 7 Bl. 64, 66, 67, 68, 69 LO 4 KW2 Loopbaanrigtings

Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,

maar deur volharding. (Samuel Johnson)

________________ ________________ ________________

K van Zyl I K Kichenbrand D C van Zyl

Departementshoof Adjunkhoof: Akademie Skoolhoof