lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · weerstasie inligting: •in die...

44
Lees en vertolking van ʼn weerkaart. Taak 10.

Upload: others

Post on 30-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Lees en vertolking van ʼnweerkaart.

Taak 10.

Page 2: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte

Page 3: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte

• Elke dag word weervoorspellings oor die televisie, radio en in nuusblaaie geplaas.

• Waar kom dié voorspellings vandaan? Die Weerburo in Pretoria verskaf al die inligting.

• Die Weerburo in Pretoria kry weer sy inligting van waarnemingstasies oor die hele Suid-Afrika, asook skepe in die suidelike oseane, Suid-Afrika se weereilande (soos Gough en Marion), 'n spesiale weerskip, satellietbeelde, die Suid-Afrikaanse navorsingspan in Antarktika en drywende weerboeie.

• Waarnemings om 02:00, 08:00, 14:00 en 20:00 word na die hoofkantoor gestuur waar al die inligting verwerk word en volgens 'n standaardmetode op 'n kaart ingeteken word.

• Die sinoptiese kaart wat ons gaan gebruik, gaan ons slegs van windrigting, windspoed, bewolktheid, lugtemperatuur, doupunttemperatuur en neerslagvorm gebruik maak.

Page 4: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 5: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 6: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 7: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 8: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 9: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 10: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 11: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Weerstasie

Info

Koue Front

Warm Front

Tropiese

Sikloon

Hoogdruk

Laagdruk

Page 12: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte

Page 13: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Weerstasie inligting:

• In die figuur:– stel die sirkel die bewolktheid voor,

– die pyltjie windrigting,

– die veertjies windspoed,

– (TT) die lugtemperatuur,

– (WW) neerslagvorm en

– (TdTd) die doupunttemperatuur.

– Wind word met 'n pyltjie wat saam met die wind trek aangedui. Die pyl se voorkant dui die rigting aan waarheen die wind waai.

– Die aantal veertjies aan die pyl dui die windspoed aan. Elke veertjie dui 10 knope aan en 'n halwe veertjie dui 5 knope aan.

Page 14: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte

Page 15: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte• Die bewolktheid word weer deur die sirkeltjie wat

ingekleur is aangedui en werk in agtstes.

• Die lugtemperatuur word links bo langs die sirkel ingeskryf en wel in grade Celsius. Let op dat dit slegs 'n syfer is, omdat dit altyd in grade Celsius aangedui word.

• Die doupunttemperatuur word links onder die sirkel ingeskryf en werk net soos die lugtemperatuur.

• Op 'n sinoptiese kaart word daar ook lyne aangetref. Hierdie lyne word isobare genoem en stel plekke voor waar die lugdruk dieselfde is.

• Hierdie isobare dui ook die laagdruk- en hoogdrukstelsels aan wat onderskeidelik met 'n hoofletter L en H aangedui word. Die waardes van die isobare word in hektopascal (hPa) aangedui.

Page 16: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte

Page 17: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Lugdrukpatrone.

Page 18: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Sinoptiese weerkaarte• Isobare wat weg van ‘n hoogdruksel na ‘n

laagdrukgebied toe beweeg, word ‘n wig genoem.

• Waar dit op dieselfde manier van ‘n laagdruksel na ‘n hoogdrukgebied strek, word dit ‘n trog genoem.

• ‘n Saal of saalgebied kom voor in ‘n gebied van dieselfde konstante druk tussen byvoorbeeld twee hoogdrukgebiede of tussen twee laagdrukgebiede.

• Wanneer lug beweeg, vorm dit fronte, wat eintlik die voorkant van die bewegende lugmassas aandui. Hierdie fronte word op die kaarte met dik soliede lyne aangedui. Indien dit 'n koue front is, word daar klein driehoekies op die lyne aangedui en as dit 'n warm front is, word daar klein halfsirkeltjies op die voorkant aangebring.

• Die lyne wat die fronte voorstel, begin altyd in die sentrum van 'n laagdruksel.

Page 19: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Lugdrukpatrone.

Page 20: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

• Sikloon/Laagdruk:

Die lugbeweging om 'n laagdruk of sikloon is altyd kloksgewys in die Suidelike Halfrond en antikloksgewys in die Noordelike Halfrond.

In die laagdruk is die lug altyd geneig om op te styg.

'n Laagdruk word altyd met warm, vogtige luggeassosieer wat reën bring.

Die lug konvergeer by die oppervlakte.

Lugdrukpatrone - Sikloon.

Page 21: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

• Antisikloon/Hoogdruk:

Die lugbeweging om 'n hoogdruk of antisikloon is altyd antikloksgewys in die Suidelike Halfrond en kloksgewys in die Noordelike Halfrond.

Aangesien lug altyd uitwaarts uit 'n hoogdruk beweeg, vind daar 'n daling van lug in 'n antisikloon plaas.

'n Hoogdruk word altyd met koue, droë lug geassosieer wat droë toestande tot gevolg het.

Die lug divergeer op die opper-vlakte.

Lugdrukpatrone - Antisikloon.

Page 22: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 23: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Die onstaan van weerlig en tornado’s

Page 24: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 25: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Somer toestande

• Gedurende die somer kom daar 'n laagdruk (Hitte

Laagdruk) oor die land voor, met 'n hoogdruk oor die

suidelike Indiese Oseaan.

• Hierdie hoogdrukstelsel (Suid Indiese Hoogdruk) voer

vogtige lug oor die oostelike deel en die binneland in,

met die gevolg dat dit reën.

• Dit sal bewolk oor die binneland wees met geen sterk

winde nie.

• Nog 'n tipiese verskynsel is 'n klein kuslaagdruk wat

al langs die Suid-Kaapse kus ooswaarts beweeg.

• Soms kom daar ‘n Tropiese sikloon oor die Indiese

Oseaan voor. Hulle kry alfabetiese name per seisoen.

Page 26: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Somer toestande

Page 27: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Somer toestande

Page 28: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Winter toestande• Gedurende die winter kry ons 'n baie diep laagdruksel

(Middelbreedte sikloon) net wes van Kaapstad, wat bewolktheid oor die suidwestelike Kaap veroorsaak.

• Oor die binneland is dit mooiweer vanweë die hoogdruk (Kalahari hoogdruk) wat daar voorkom, met die gevolg dat omtrent geen wolke teenwoordig is nie.

• 'n Redelike sterk stormwind waai oor die see langs die weskus.

• 'n Groot koue front kom van die weste af en sal die moontlikheid van reën (sikloniese reën) oor die suidwestelike-Kaapgebied vergroot.

Page 29: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Winter toestande

Page 30: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Winter toestande

Page 31: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Tipiese somer en wintertoestande:Verskynsel: Somertoestande Wintertoestande

Lugtemperatuur Hoog 20 ºC, laag 30 ºC. Laag 20 ºC, hoog 10 ºC.

Doupunt-

temperatuur

Gewoonlik net effens laer as die lug-

temperatuur.

Gewoonlik baie laer as die lug-

temperatuur.

Lugdruk-

stelsels

Kalahari Hoogdruk selde op grondvak

teenwoordig.

Kalahari Hoogdruk baie sterk op

grondvlak teenwoordig.

Laedruktrog gewoonlik sterk

teenwoordig oor die land. (Hitte

Laagdruk)

Laedruktrog selde teenwoordig oor die

land.

Die twee hoogdrukke (Suid Indiese en

Suid Atlantiese) oor die see, lê meer

suidwaarts langs die land.

Die twee hoogdrukke (Suid Indiese en

Suid Atlantiese) oor die see, lê meer

noordwaarts langs die land.

Koue fronte indien teenwoordig sal ver

suid van die land wees.

Koue front beweeg wel deur die land en

bring koue weer (soms sneeu oor

berge).

Soms is ’n Tropiese sikloon teenwoordig

in die Indiese Oseaan, oos van die land.

Geen Tropiese siklone in die Indiese

Oseaan nie.

Neerslag Soms reën op die plato in die binneland. Geen reën op die plato in binneland.

As koue fronte sterk is – sikloniese reën

Geen reën in die Wes-Kaap nie. Sterk sikloniese reën in die Wes-Kaap.

Page 32: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Lugdrukgordels• Doldrums laagdruk (ekwatoriale laagdrukgordel): By die

ewenaar (0°) word die weer en klimaat deur hoë temperature en hoë vogtigheid gekenmerk. Die lug in hierdie streek is geneig om te styg, en vorm die ekwatoriale laagdrukgordel.

• Subtropiese hoogdrukgordel: By ongeveer 30° noord en suid van die ewenaar het die lug wat by die ewenaar gestyg het, in so 'n mate afgekoel dat dit weer daal. Hierdie dalende lug vorm die subtropiese hoogdrukgordel.

• Polêre hoogdrukgebied: In die poolstreke (90° N en S) tref ons koue dalende lug aan wat aan die lae temperature in hierdie streek toegeskryf kan word. Dit vorm dan die polêre hoogdruk-gebiede.

• Subpolêre laagdrukgebied: Tussen die subtropiese hoogdrukgordels en die polêre hoogdruk-gebiede, by ongeveer 60° N en S, tref ons 'n gebied waar die winde van die twee hoogdruk-gebiede bymekaar kom en die lug dwing om te styg en so die subtropiese laagdrukgebied vorm.

Page 33: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 34: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 35: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 36: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 37: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die

Planetêre windstelsels

• Tropiese oostewinde (passaatwinde): Hierdie winde waai van die subtropiese hoogdruk-gebied na die ekwatoriale laagdrukgebied waar hulle mekaar uit die noorde en suide ontmoet, opstyg en die doldrums laagdrukgebied versterk.

• Westewinde: Hierdie winde waai vanaf die subtropiese hoogdrukgebiede na die subpolêre laagdrukgebiede.

• Polêre oostewinde: Hierdie winde waai vanaf die polêre hoogdrukgebiede na die subpolêre laagdrukgebiede.

• Die winde het 'n defleksie (afwyking) wat deur die aarde se rotasie veroorsaak word. In die Suidelike Halfrond het dit 'n afwyking na links, as jy met jou rug na die wind toe staan. In die Noordelike Halfrond het dit 'n afwyking na regs, as jy met jou rug na die wind toe staan.

• Hierdie afwyking staan bekend as Corioliskrag.

Page 38: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 39: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 40: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 41: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 42: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 43: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die
Page 44: Lees en vertolking van ʼn - zwarries.files.wordpress.com€¦ · Weerstasie inligting: •In die figuur: –stel die sirkel die bewolktheid voor, –die pyltjie windrigting, –die