momentum a

41
MODULE 1: MEGANIKA Momentum

Upload: natasia-gouws

Post on 10-Aug-2015

52 views

Category:

Education


18 download

TRANSCRIPT

  1. 1. n Voorwerp sal in n toestand van rus bly, of teen n konstante snelheid in n reguit lyn beweeg, tensy n netto krag daarop inwerk.
  2. 2. As n netto krag op n voorwerp inwerk, sal die voorwerp in die rigting van die krag versnel. Die versnelling is direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp
  3. 3. Indien voorwerp A n krag uitoefen op voorwerp B, sal voorwerp B n krag op voorwerp A uitoefen wat dieselfde is in grootte, maar teenoorgesteld in rigting
  4. 4. Newton I:Newton II: Newton III: = = Teenoorgestelde rigtings = 0 indien = 0 1 = = 0 2
  5. 5. Die produk van die massa en die snelheid
  6. 6. Simbool: Eenheid: kgms-1 Vektor =
  7. 7. Wie het die meeste momentum?
  8. 8. Stel beide kersvader en sy elf se a) snelheid en b) momentum voor met vektor diagramme.
  9. 9. Het dieselfde vorm as die snelheid-tyd grafiek Voorbeeld: n Voorwerp word deur n konstante netto krag gestoot. Teken n vryhand momentum-tyd grafiek.
  10. 10. = = = ( ) = NB! VERANDERING = FINAAL - BEGIN
  11. 11. Die verandering in momentum Die produk van die krag en die tyd wat dit op die voorwerp inwerk
  12. 12. Simbool: Eenheid: Ns Vektor
  13. 13. = = Impuls OP n voorwerp = Verandering in momentum VAN die voorwerp
  14. 14. () () Krag op bal verander namate hy vervorm
  15. 15. () () = =
  16. 16. a) Bewys dat: = = b) Bewys dat: = 1
  17. 17. Gee een woord vir die volgende definisie: Die tempo van verandering in momentum Antwoord: Netto (Resultante) Krag
  18. 18. n 200 g tennisbal tref n muur loodreg teen n snelheid van 12 ms-1 en bons terug teen n snelheid van 9 ms-1. 12 ms-1 9 ms-1
  19. 19. a) Bepaal die impuls op die bal? b) Bereken die krag wat die muur op die bal uitoefen indien die botsing 0,02 s duur? c) Wat is die krag wat die bal op die muur uitoefen? d) Stel die momentumverandering voor met n vektordiagram.
  20. 20. They dont make em like they used to Bespreek die veiligheid van moderne motors tydens botsings deur te verwys na krag, momentum en impaktyd.
  21. 21. a) Frommelsone: Soos die motor verfrommel, verleng dit die tyd wat die waarin die impak geabsorbeer word Die verandering in momentum bly konstant 1 As t toeneem, neem af
  22. 22. b) Lugsakke: Wanneer die lugsak oopmaak, verleng dit die tyd wat die insittende van om tot stilstand te kom Die verandering in momentum bly konstant 1 As t toeneem, neem af
  23. 23. Vraag: Waarom gebruik rotsklimmers elastiese nylon toue?
  24. 24. Antwoord: Wanneer hulle val, rek die tou uit en verleng sodoende die impak tyd Die verandering in momentum bly konstant 1 As t toeneem, neem af
  25. 25. Bespreek waarom die eier in elk van die gevalle oorleef het.
  26. 26. Verduidelik die verskynsel aan die hand van impuls, momentum en Newton I.
  27. 27. n Gedeelte van die fisiese heelal wat gekies word vir analise. Geslote sisteem: n Sisteem waarop daar geen eksterne kragte (bv. wrywing) inwerk nie
  28. 28. Die totale linire momentum in n geslote sisteem bly konstant in grootte en rigting. Word gebruik by analise van Botsings en Ontploffings
  29. 29. = 1 1 + 2 2 = 1 1 + 2 2
  30. 30. n Botsing is elasties indien die totale kinetiese energie in die sisteem behoue bly Gebruik indien: Botsing volkome elasties is Om te bepaal of botsing elasties is
  31. 31. = 1 2 1 1 2 + 1 2 2 2 2 = 1 2 1 1 2 + 1 2 2 2 2
  32. 32. Momentum bly Behoue Kinetiese Energie bly Behoue
  33. 33. 6 1 2 1 3 1 ? ? ? ? n Bal met massa 4 kg rol na regs met n snelheid van 6 ms-1 en bots teen n ander bal (8 kg) wat na links rol met n snelheid van 2 ms-1. Na die botsing beweeg die 2 kg bal na regs teen 3 ms-1 .
  34. 34. a) Bepaal die grootte en rigting van die 4 kg bal se snelheid na die botsing. b) Bepaal die momentumverandering van die 4 kg bal. c) Bepaal die grootte en rigting van die krag wat op die 4 kg bal inwerk indien die botsing 0,02 s duur. d) Sonder n berekening, gee die grootte en rigting van die krag wat op die 8 kg bal inwerk. e) Is die botsing elasties? Bewys deur berekening.
  35. 35. 2 1 6 1? ? ? ? Twee vol gelaaide treintrokke beweeg na regs teen 2 ms-1. n Klein ploflading veroorsaak dat die trokke skei en trok B (massa 2 ton) verder na regs beweeg teen 6 ms-1. Bereken die nuwe snelheid van trok A indien dit n massa het van 3 ton.
  36. 36. n Man met massa 87 kg op rolskaatse beweeg teen n konstante snelheid in n reguit lyn wanneer hy n seun met n massa van 22 kg reg in sy pad sien staan. Wanneer hy met die seun bots, gryp hy die seun vas en hulle beweeg saam verder met n snelheid van 2,4 ms-1 in n reguit lyn. a) Bereken die snelheid van die man net voor die botsing. b) Is die botsing elasties? Bewys jou antwoord met n berekening.
  37. 37. Die seun en die man hou aan beweeg teen n snelheid van 2,4 ms-1 tot hulle by n gruispad kom. Hulle beweeg n verdere 2 m op die gruispad voordat hulle tot rus kom. c) Bereken die krag wat die gruis op die seun en die man uitoefen.