nasionale senior sertifikaat graad 11...graad 11 . toerisme doe/model 2007 nss kopiereg voorbehou...

23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye. TOERISME MODEL 2007 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Upload: others

Post on 08-Mar-2021

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 200 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye.

TOERISME

MODEL 2007

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4.

Hierdie vraestel bestaan uit VYF afdelings. Beantwoord AL die vrae. Lees AL die vrae aandagtig deur. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Die onderstaande tabel is 'n riglyn om jou te help om jou tyd in te deel volgens elke afdeling.

AFDELING ONDERWERP PUNTE VOOR-GESTELDE

TYD AFDELING A KORTVRAE 40 punte 20 minute AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte 40 minute AFDELING C Verantwoordelike en volhoubare toerisme 40 punte 40 minute AFDELING D Aardrykskundige toerisme, aantreklikhede en

reisneigings 50 punte 50 minute

AFDELING E Kliëntediens en kommunikasie 30 punte 30 minute

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3

AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf.

Skryf slegs die letter (A - D) langs die vraagnommer (1.1.1 - 1.1.12) in die antwoordeboek neer.

1.1.1 'n Trustrekening wat geskep is om fondse vir die bemarking van

Suid-Afrika op nasionale vlak te verkry. Hierdie fondse word deur verbruikersheffings op toerismeprodukte ingewin:

A

B C D

RETOSA TOMSA SAOG WTTC

1.1.2 Hierdie 1996-dokument gee riglyne vir die bevordering van

toerisme en sit planne uiteen om toerisme vir alle Suid-Afrikaners toeganklik te maak:

A

B C D

Die Toerisme Witskrif Die PlaaslikeToerisme Groeistrategie Die Welkom Veldtog Die Indaba Feiteblad

1.1.3 Die Comrades-maraton word met hierdie provinsie in Suid-Afrika

verbind:

A

B C D

KwaZulu-Natal Wes-Kaap Gauteng Mpumalanga

1.1.4 Hierdie SAOG-lande se ooskus grens aan die Indiese Oseaan: A

B C D

Mosambiek, Tanzanië en Kenia Namibië, Botswana en Mosambiek Zimbabwe, Tanzanië en Malawi Lesotho, Kenia en Malawi

1.1.5 Hierdie poortlughawe ('gateway airport') se naam is verander na

OR Tambo Internasionale Lughawe:

A

B C D

Kaapstad Internasionaal Johannesburg Internasionaal Durban Internasionaal Bloemfontein Lughawe

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

1.1.6 Die bemarkingsmengsel ('marketing mix') wat gebruik word vir die

bemarking van 'n nuwe toeristeontwikkeling in 'n streek, verwys na …

A

B C D

openbare skakeling, produk, plek en prys. promosie, openbare skakeling, plek en prys. promosie, produk, plek en prys. promosie, produk, prys en openbare skakeling.

1.1.7 'n Internasionale toekenning wat slegs aan strande toegeken word

wat aan uitstekende standaarde in terme van veiligheid, geriewe, netheid en omgewingsbestuur voldoen:

A

B C D

Securacoast Coastcare Blue Flag ETEYA

1.1.8 Die volgende veldtog is geloods om plaaslike toerisme in Suid-

Afrika te bevorder:

A

B C D

Batho Pele Hamba Kahle Sho't Left Moving South Africa

1.1.9 Die geldeenheid wat in Mosambiek gebruik word: A

B C D

Pula Lilangeni Metical Roepee

1.1.10 'n Tipe skriftelike kommunikasie wat gebruik word om 'n kort

boodskap tussen mense in dieselfde organisasie te sirkuleer:

A

B C D

Besigheidsbrief Faks Verslag Memorandum

1.1.11 Wanneer 'n spyskaart beplan word, is skulpvisgeregte nie

aanvaarbaar vir hierdie kulturele groep nie:

A

B C D

Boeddhiste Christene Die Islamitiese geloof Die Joodse geloof

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5

1.1.12 In hierdie stadium van spanwerkontwikkeling begin die span die

waarde van samewerking besef: A

B C D

Die norm-('norming') stadium Die vorm-('forming') stadium Die vorder-('performing') stadium Die storm-('storming') stadium

(12) 1.2 Kies 'n term uit die onderstaande lys wat die stellings die beste beskryf. geldeenheid; ambassade; visa; transito; ikoon; rassis; poort; xenofobie;

geldwisseling

1.2.1 Die personeel by hierdie instelling verskaf dikwels hulp aan

reisigers, veral dié wat in die moeilikheid beland in 'n vreemde land.

1.2.2 'n Bykomende dokument wat aan 'n buitelandse toeris toestemming verleen om 'n land wat hy/sy besoek, binne te gaan.

1.2.3 'n Passasier wat 'n lughawe binnegaan by 'n tussentydse punt, gewoonlik om lugdienste te ruil of 'n aansluitingsvlug te kry om verder te reis.

1.2.4 In toerismeverband is hierdie 'n aantreklikheid wat wêreldbekend is en met 'n sekere bestemming geassosieer word.

1.2.5 Die omruil van een land se geldeenheid vir dié van 'n ander land.

1.2.6 'n Sterk afkeer van, of vrees vir, mense van ander lande. (6)

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6

1.3 Kies 'n item/beskrywing uit KOLOM B om by 'n term in KOLOM A te pas.

Skryf slegs die letter (A - F) langs die vraagnommer (1.3.1 - 1.3.5) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.3.6 G.

KOLOM A KOLOM B

A

plante wat eie aan 'n streek is

B daardie gedeelte van die aarde waarin lewe voorkom

C name van bedreigde plante en diere verskyn op hierdie lys

D 'n looparea, gewoonlik 'n entjie bo die grond van hout gebou

E uitheemse plant- en dier-spesies in 'n streek

1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5

Wandelplank ('Boardwalk') Inheems Biosfeer Biodiversiteit Rooidata

F die verskeidenheid plante en diere in 'n sekere area (5)

1.4 Kies die korrekte woord(e) uit die gegewe opsies tussen hakies. Skryf

SLEGS die korrekte woord(e) langs die vraagnommer (1.4.1 - 1.4.6) in die antwoordeboek neer.

1.4.1 (Werkspesifikasies/Werksbeskrywings) verwys na die onder-

vinding, kwalifikasies, karaktereienskappe en tipe persoonlikheid wat in die toerismebedryf vereis word om 'n werk suksesvol te kan doen.

1.4.2 (Byvoordele/Loopbaanvooruitsigte) verwys na behuisingsubsidies,

motortoelae of mediese fondse.

1.4.3 (Vaardighede/Waardes) is natuurlike talente en aangeleerde

vermoëns wat ontwikkel is.

1.4.4 Perlemoen is 'n (skaars/sensitiewe) bron wat op die rand van

uitwissing staan as gevolg van die onwettige uithaal daarvan.

1.4.5

(Marksegmentasie/Teikenmarkte) is een manier waarop kliënte en potensiële (moontlike) kliënte geïdentifiseer kan word.

1.4.6 'n (Kenteken/Slagspreuk) van 'n toerismebesigheid word deur 'n

kort sinnetjie wat die organisasie uitbeeld, gekenmerk.

(6)

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7

1.5 Identifiseer die volgende wêreldbekende landmerke:

A

B

C

D

E (WATERVAL IN EEN VAN DIE

SAOG-LANDE) (5)

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

8

1.6 Bestudeer die tipes liggaamstaal uit die onderstaande lys en identifiseer die

tipe liggaamstaal as óf 'oop' óf 'geslote'. Jou antwoord moet in tabelvorm wees.

oogkontak; geboë kop; gesigsuitdrukkings; handgebare; arms gevou;

kommunikeer vanaf 'n afstand

Voorbeelde van liggaamstaal

Oop Geslote

(6)

TOTAAL AFDELING A: 40

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

9

AFDELING B: TOERISME AS 'N INEENGESKAKELDE STELSEL VRAAG 2 2.1 Lees die uittreksel wat volg en beantwoord die vrae.

Ons is om die bos gelei – sonder twyfel! - Pieter du Toit

Johannesburg - 'Ek wil nie met daardie vrou praat nie. Sy het ons om die bos gelei.' Dit was John Overberg, operasionele hoof van Springbok Lugdiens, se antwoord Donderdag (25/08) toe hy gevra is of die maatskappy beplan om kontak te maak met Ann Saunderson van Pretoria in verband met 'n insident waarin haar gestremde 14-jarige dogter amper verhinder is om met die lugdiens te vlieg. Saunderson se dogter, Nelly, wat 'n kwadrupleeg is, is amper nie toegelaat om met Springbok vanaf Johannesburg na Kaapstad te vlieg nie omdat sy nie in staat is om die trappe van die vliegtuig te klim nie. Saunderson het gesê dat hulle vantevore met Springbok Kaapstad toe gevlieg het, sonder enige probleme. Hulle het moeite gedoen om voor die tyd te bel en reëlings te tref vir haar dogter voor hierdie onlangse vlug. 'Ek het die lugdiens spesifiek oor hierdie aangeleentheid geskakel en het lank met 'n man hieroor gepraat. Hy het gesê hy kan nie vir haar 'n sitplek bespreek nie, maar dat ons vroegtydig by die lughawe moes wees waar iemand ons met Nelly kon help.' KALAHARI het retoerkaartjie aangebied Overberg sê Saunderson het nooit die lugdiens gebel nie. 'Hoekom moes sy na die koerante hardloop as sy probleme gehad het? Hoekom het sy nie met ons gepraat nie?' Saunderson sê daar is by OR Tambo Lughawe aan hulle gesê dat haar dogter nie saam met hulle Kaap toe kan vlieg nie. Na 'n lang argument met die personeel van Springbok het die lugdiens uiteindelik ingestem dat Nelly aan boord mag gaan, maar dat sy nie in die toekoms met die lugdiens kon vlieg nie. Saunderson sê daar is aan hulle gesê dat 'dit die laaste keer sal wees'. Nazley Peterson, skakelpersoon van KALAHARI, sê gestremdes is welkom om hulle lugdiens te gebruik. 'Ons behandel hulle net soos al die ander passasiers en sal uit ons pad gaan om die vlug so gemaklik as moontlik vir enige gestremde persoon te maak. Daar is geen rede om te diskrimineer nie en ek dink amper dis onwettig om dit te doen.' Sy sê die Burgerlugvaart-owerheid bepaal dat slegs 'n sekere aantal gestremdes op elke vlug toege-laat word. 'Wanneer so 'n vlug reeds vol is, sal ons aan die gestremde 'n vroeër of later vlug aanbied, maar ons sal hulle baie beslis nie wegwys as hulle reeds op die lughawe is nie.' Nelly het nie nodig om haar weer te bekommer oor 'n gesukkel met vlugte hierdie jaar nie, want KALAHARI het vir haar 'n gratis retoerkaartjie Kaapstad toe aangebied.

[Verwerk uit www.news24.com] [Name is verander om persone en lugdienste te beskerm.]

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10

2.1.1 Gee EEN rede waarom Springbok Lugdiens nie vir Nelly op hulle

vliegtuig wou toelaat nie. (1) 2.1.2 Verduidelik hoe die twee lugdienste van mekaar verskil ten opsigte

van uitmuntende kliëntediens. Lig jou antwoord toe met EEN voorbeeld vir elk. (4)

2.1.3 'n Lugdiens gebruik hierdie insident tot sy voordeel.

Identifiseer die lugdiens en verduidelik hoe dié lugdiens uit hierdie insident voordeel getrek het. (3)

2.1.4 Gee TWEE moontlike redes waarom lugdienste die aantal ge-

tremde persone op hulle vlugte beperk. (2) 2.1.5 As jy Nelly se ma was, sou jy ook die koerante gekontak het? Gee

'n rede vir jou antwoord. (2) 2.2 Die regering erken die feit dat toerisme 'n positiewe bydrae tot die BBP, tot

werkskepping en tot transformasie in ons land lewer. Die onderstaande foto illustreer 'n paar aspekte van plaaslike toerisme.

[Prent: www.southafrica.net]

Noem DRIE doelwitte wat geïdentifiseer is om plaaslike toerisme in Suid-Afrika te bevorder. (3)

2.3 Volgens die Witskrif oor Heropbou en Ontwikkeling is jongmense ons land se

belangrikste bate. Die jeug het 'n kritieke rol wat hulle in die groei en ont-wikkeling van die toerismebedryf moet speel.

2.3.1 Gee TWEE moontlike redes waarom die Suid-Afrikaanse jeug meer

huiwerig is om te reis as hulle Europese en Amerikaanse eweknieë.

(2) 2.3.2 Bespreek TWEE maniere waarop jongmense aangemoedig kan

word om te reis.

(2)

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11

2.4 Bestudeer die onderstaande prent en identifiseer ten minste DRIE gapings

in dienslewering by hierdie vulstasie. Maak in elke geval aanbevelings vir verbetering.

[Illustrasie: Tony Grogan (GO! September 2006)] (3 x 2) (6) 2.5 Avontuurtoerisme in Suid-Afrika word al hoe gewilder omdat toeriste op

soek is na ongewone vakansies, na iets heel anders as die gewone strandvakansies.

[Foto deur Walter Knirr (SATSA Tourism Tattler – Uitgawe 3, 2006)] Reksprong ('Bungee jumping')

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

12

Stel 'n bemarkingsplan vir 'n reksprongbesigheid in Mpumalanga

saam, deur van die onderstaande riglyne gebruik te maak.

2.5.1 Besluit op 'n naam vir die besigheid. (1) 2.5.2 Identifiseer TWEE moontlike teikenmarkte. (2) 2.5.3 Gee 'n kort beskrywing van jou produk en prys. (2) 2.5.4 Skryf 'n kort paragraaf waarin jy ten minste DRIE strategieë

(planne) wat jy sal gebruik om die produk in VRAAG 2.5.3 te bemark, verduidelik.

(3) 2.6 Toerismegroei in ons land is in die hande van mense wat toerismedienste

voorsien. Daarom is dit baie belangrik dat diensverskaffers hulle werk ken en oor die nodige vaardighede, houdings en waardes beskik sodat die toerismebedryf van krag tot krag kan gaan.

Voltooi die onderstaande tabel deur die woord KENNIS, VAARDIGHEID,

WAARDE of HOUDING in te vul soos in die voorbeeld aangedui word. Skryf SLEGS die woord langs die vraagnommer (2.6.1 - 2.6.4) in die ant-woordeboek neer.

BESKRYWING kennis; vaardigheid;

waarde; houding

Voorbeeld: 'n Veeltalige toeristegids (kan ver-skeie tale praat)

vaardigheid

2.6.1 'n Reiskonsultant wat eerstehandse mondelinge inligting oor verskeie bestemmings in die wêreld kan ver-skaf.

2.6.2 'n Ontvangsdame by 'n hotel wat respek aan 'n hooggeplaaste regeringsamptenaar van 'n ander Afrikaland toon.

2.6.3 'n Eerlike kamerskoonmaker wat kontant teruggee wat 'n gas laat val het.

2.6.4 'n Sjef in 'n vyfster-hotel wat opgelei is om die wonderlikste nageregte te maak.

(4)

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

13

2.7 Bestudeer die kentekens ('logos') hieronder. Kies die een wat die beste by

die onderstaande beskrywings pas. Skryf slegs die letter (A - D) langs die oor-eenstemmende vraagnommer (2.7.1 - 2.7.3) neer, byvoorbeeld 2.7.4 E.

A

B

C

D

[Bron: www.southafrica.net] 2.7.1 Hierdie kenteken word verbind met die vele beskikbare

geleenthede vir beide besoekers en beleggers.

2.7.2 Hierdie kenteken wys ons inisiatief om produkte wat uniek aan

Suid-Afrika is, te ontwikkel.

2.7.3 Hierdie kenteken verteenwoordig die warm gasvryheid van ons

mense. (3)

TOTAAL AFDELING B: 40

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

14

AFDELING C: VERANTWOORDELIKE EN VOLHOUBARE TOERISME VRAAG 3 Bestudeer die volgende twee advertensies en beantwoord die vrae wat volg:

BREEK WEG BERGE TOE!! ADVERTENSIE 1

• WILDBESIGTIGING • BEGELEIDE TOERE • DAGBESOEKERS WELKOM • WILDKYK PER PERD BINNEKORT! • LODGE-AKKOMMODASIE • BUITELUG TENT-SUITES • AFRIKASTYL FYNPROEWERKOS • DISTILLEERTOERE EN PROESESSIE

15 MINUTE VANAF PLETTENBERGBAAI/TUINROETE

AVENTURA WARMBADIn die hartjie van Bela-Bela in die Limpopo Provinsie, slegs 2 ure vanaf Johannesburg, lê Forever Oorde Aventura Warmbad met sy beroemde warm mineralebaddens en Hydro. Akkommodasie is beskikbaar in 124 2-6- bed selfsorgchalets, 44 hotelkamers en 250 skadu-woonwastaanplekke met netjiese ablusieblokke. Warm mineralebaddens, swembaddens, supertube glybane, 'n golfswembad, rivierritte en kabel-waterski, asook tennis, mini-gholf, knortjorre, trapbootjies en vlugbal verskaf al die oefening sonder om te sweet. Geniet ook begeleide wildritte, perdry- en staproetes deur 'n nabygeleë wildreservaat met 'n groot verskeidenheid bokspesies en witrenosters. Die Hydro by Forever Oorde Aventura Warmbad is net die plek om van al die spanning van 'n moderne leefstyl te ontsnap. Goed opgeleide terapeute bederf jou met masserings, gesigbehandelings, manikure en vele meer.

ADVERTENSIE 2

[Bron: Discover SA, Februarie 2005]

[Bron: Discover SA, Februarie 2005]

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

15

3.1 Identifiseer die infrastruktuur by elke oord na aanleiding van die kategorieë

wat gegee word:

3.1.1 Toeganklikheid (maniere waarop die oord bereik kan word) (1) 3.1.2 TWEE tipes akkommodasie in advertensie 2 (2) 3.1.3 TWEE aantreklikhede en TWEE aktiwiteite in advertensie 1 (4) 3.2 Identifiseer EEN uitstaande kenmerk in elke advertensie wat toeriste na die

oord sal lok.

(2) 3.3 3.3.1 Dui aan watter een van die twee oorde, dink jy, waarskynlik 'n

besigheidstoeris sal lok. (1) 3.3.2 Motiveer jou antwoord op VRAAG 3.3.1. (2) 3.4 Maak TWEE voorstelle oor hoe die plaaslike gemeenskap voordeel kan trek

omdat die oorde in hulle gebied geleë is.

(2) 3.5 Maak EEN voorstel vir die verbetering van die fasiliteite by Aventura

Warmbad.

(1) [15]

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

16

VRAAG 4 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die daaropvolgende vrae: Die Palabora Stigting het sy ontstaan in 1986 en is vir die afgelope 19 jaar werksaam in plaaslike gemeenskappe. Die Stigting is die volhoubare ontwikkelingsarm van Palabora Mynmaatskappy. Phalaborwa is Suid-Afrika se enigste produsent van verfynde koper in die Limpopo Provinsie. Die primêre doelwit van die Palabora Stigting is om uitnemendheid te behaal in alle aspekte van sy aktiwiteite en om die maatskappy se bronne en bates op 'n sosiaal- en omgewingsverantwoordelike manier te ontwikkel tot maksimum voordeel van sy aandeelhouers, werknemers, kliënte en die gemeenskap waarin hulle besigheid doen. Die Palabora Stigting se doel is om bystand te verleen aan plaaslike gemeenskappe binne 'n 50 km-radius van Phalaborwa om selfversorgend te wees deur saam te werk met die gemeenskappe vanuit sy twee opvoedkundige bronnesentrums in Namakgale en Lulekani. Die Groter Phalaborwa Handel- en Toerismeraad, wat in 2004 in die lewe geroep is, werk tans aan 'n aantal projekte wat daarop gemik is om toerisme na die streek te bevorder en sodoende die fokus van die gemeenskap te verskuif van mynbou na 'n dorp wat op toerisme floreer (vooruitgaan). Phalaborwa is die poort na die Kruger Nasionale Park, Mosambiek en die onlangs geproklameerde Groter Limpopo Oorgrenspark. Phalaborwa Toerisme is besig om 'n nuwe toerismeroete na die provinsie te ontwikkel, die 'Kruger to Canyon Cluster Biosphere' Reservaat , wat twee van die twaalf wêreldbiome insluit.

[Bron: www.phalaborwa.org.za] 4.1 Noem TWEE rolspelers wat met die Groter Phalaborwa Handel- en

Toerismeraad gaan saamwerk.

(2) 4.2 Die Groter Phalaborwa Handel- en Toerismeraad het planne vir die

ontwikkeling van verskeie grootskaalse hotelkomplekse. Tog kan sekere rolspelers beswaar aanteken teen die oorhaastige bou van hotelle in die area.

4.2.1 Identifiseer EEN van die rolspelers wat moontlik beswaar kan

aanteken teen die bou van hotelle in die omgewing.

(1) 4.2.2 Verduidelik die moontlike rede vir hul beswaar. (2) 4.2.3 Hoe kan die Toerismeraad verseker dat alle rolspelers tevrede is

met die nuwe ontwikkelingsidees?

(2) 4.3 4.3.1 Dink jy dat die Palabora Stigting se doelwit om die plaaslike

gemeenskappe by te staan, suksesvol sal wees? (1)

4.3.2 Gee DRIE redes vir jou antwoord op VRAAG 4.3.1. (3)

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

17

4.4 Die Palabora Stigting wil graag 'n Omgewingsbesoekersentrum by die op-

voedkundige bronnesentrum in Namakgale ontwikkel.

Verduidelik kortliks hoe die Omgewingsbesoekersentrum ontwikkel moet word

sodat dit die beginsels van verantwoordelike toerisme sal navolg.

(4) 4.5 Die 'Canyon Cluster Biosphere' Reservaat is 'n wêreldbekende, beskermde

area met skaars en sensitiewe bronne. Die doel van die reservaat is om lang-termynveiligheid vir die streek se beskermde areas te verseker en die lewens-kwaliteit van alle mense te verhoog.

4.5.1 Noem TWEE maniere hoe die lewenskwaliteit van die

gemeenskappe in die reservaat verhoog kan word.

(2) 4.5.2 Die volhoubaarheid van omgewingsbewaring in hierdie reservaat

kan bedreig word. Gee 'n moontlike rede hoekom dit kan gebeur.

(2) 4.5.3 Verduidelik hoe moderne inligtings- en kommunikasietegnologieë

gebruik kan word om die reservaat te bevoordeel en die volhou-baarheid daarvan te verbeter.

(2) [21] VRAAG 5 5.1 'n Groep Duitse toeriste wil Suid-Afrika besoek en stel veral in plaaslike

erfenisterreine belang. Hulle beplan om navorsing te doen oor die erfenisterreine voordat hulle op hul reis na Suid-Afrika vertrek.

Noem die organisasie aan wie die toeriste 'n e-pos sal stuur om meer inligting

oor die plaaslike erfenisterreine in Suid-Afrika te kry.

(1) 5.2 5.2.1 Verduidelik wat met die term plaaslike erfenis bedoel word.

(2)

5.2.2 Noem EEN kriterium wat teenwoordig moet wees vir 'n terrein om as 'n plaaslike/kulturele erfenisterrein verklaar te word.

(1)

[4]

TOTAAL AFDELING C: 40

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

18

AFDELING D: AARDRYKSKUNDIGE TOERISME, AANTREKLIKHEDE EN REIS- NEIGINGS

VRAAG 6 6.1 Verduidelik kortliks waarom die volgende as aantreklikhede in die SAOG-

lande beskou word:

6.1.1 Die Okavango Delta in Botswana (2) 6.1.2 Die Victoria-waterval in Zambië/Zimbabwe (2) 6.1.3 Die Visrivier-canyon in Namibië (2) 6.1.4 Berg Kilimandjaro in Tanzanië (2) 6.1.5 Die Groot Ruïnes van Zimbabwe (2) 6.2 Bestudeer die onderstaande Suid-Afrikaanse Lugdienstydrooster en beant-

woord die vrae wat volg:

Gereeldheid Vertrek Aankoms Vlugnommers Stop/Via VANAF DURBAN

NA BLOEMFONTEIN

236 X67 7 X7 7 X67 7 X67

0740 0805 0905 1035 1235 1235 1425 1440

1020 1240 1615 1435 1735 1745 1950 1845

SA 8481 SA 462 SA 464

SA 1406 SA 476 SA 476

SA 1408 SA 1408

(Bostaande vlug arriveer 1910

op dag 5.)

1 STOP JNB JNB JNB JNB JNB JNB JNB

[Aangepas uit: SAL Tydrooster: 29 Oktober 2006 – 24 Maart 2007] X = uitgesluit

6.2.1 (a) Noem die dae waarop vlug SA 462 NIE Bloemfontein toe vlieg

nie.

(2) (b) Watter aanduiding word in die tydrooster gegee wat jou ant-

woord in VRAAG 6.2.1 (a) kan staaf?

(2) 6.2.2 Kies enige TWEE vlugte op die SAL-tydrooster wat jy kan gebruik

om op 'n Maandag en 'n Donderdag vanaf Durban na Bloemfontein te vlieg.

(2)

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

19

6.2.3 Gee die vertrektyd en die aankomstyd van enige ENKELE vlug wat

net op 'n Sondag plaasvind.

(2)

6.2.4 Verduidelik waarom die vlugtyd van SA 8481 korter is as die res van die vlugte na dieselfde bestemming.

(2)

6.3 Suid-Afrika het 'n snelgroeiende toerismebedryf. 6.3.1 Noem enige DRIE vervoermetodes wat internasionale toeriste kan

gebruik om na Suid-Afrika te reis. (3) 6.3.2 Definieer die term infrastruktuur en gee EEN voorbeeld. (3) 6.3.3 Noem die hoof natuurlike aantreklikheid wat in elk van die SAOG-

lande aangetref word. VOORBEELD: Suid-Afrika - Groter St. Lucia vleilande

(a) Kenia Natuurlike aantreklikheid (b) Zimbabwe Natuurlike aantreklikheid (c) Botswana Natuurlike aantreklikheid (d) Malawi Natuurlike aantreklikheid

(1)(1)(1)(1)

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

20

6.4 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg:

GEWILDE INTERNASIONALE TOERISTE-AKTIWITEITE IN SUID-AFRIKA (2006)

6.4.1 Kies enige TWEE toeriste-aktiwiteite uit die grafiek wat minder as

5% toeriste getrek het. (2) 6.4.2 Stel EEN rede voor hoekom inkopies die gewildste toeriste-

aktiwiteit op die grafiek is. (2) 6.5 Daar word van jou verwag om 'n advertensie te ontwerp wat in 'n koerant

gaan verskyn om 'n nuwe vakansieoord te bemark.

Noem die inligting wat in die advertensie ingesluit moet word. (6 x 1) (6)

0.00%

5.00%

10.00%

15.00%

20.00%

25.00%

30.00%

TOER

ISTE

DEE

LNA

ME

(%

Inko

pies

Nagle

we

Nat. A

ttrak

sies

Kultu

ur &

erfe

nis

Sosia

al (V

FR)

Wild

lewe

Strand

e

Casin

os

Temap

arke

Besig

heid

Hande

l

Medie

sSpo

rt

Geson

dhei

d

TOERISTE AKTIWITEITETOERISTE-AKTIWITEITE

TOER

ISTE

-DEE

LNA

ME

(%)

30,00 %

25,00 %

20,00 %

15,00 %

10,00 %

5,00 %

0,00 %

Inko

pies

Nag

lew

e

Nat

. aan

trek

likhe

de

Kul

tuur

en

erfe

nis

Sosi

aal (

VFR

)

Wild

lew

e

Stra

nde

Cas

ino'

s

Tem

apar

ke

Bes

ighe

id

Han

del

Med

ies

Spor

t

Ges

ondh

eid

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

21

6.6 Vergelyk die koopkrag van die vier lande tussen Julie en Desember 2006 en

beantwoord die daaropvolgende vrae:

GEMIDDELDE BUITELANDSE WISSELKOERSE (2006)

Julie tot Desember 2006 VSA $1 = R 7,50 VK ₤1 = R13,50 Frankryk €1 = R 9,50 Botswana BWP = R 1,70

6.6.1 Rangskik die lande van die een met die sterkste geldeenheid na die

een met die swakste geldeenheid.

(4)

6.6.2 Veronderstel twee besoekers, een uit die Verenigde Koninkryk en

die ander uit Frankryk, besoek Suid-Afrika. Identifiseer die besoeker wat die meeste uit hul wisselkoers voordeel sal trek. (1)

6.7 Noem VYF subsektore van akkommodasie wat jy dink voordeel sal trek uit die

feit dat Suid-Afrika die 2010 FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan aanbied.

(5) TOTAAL AFDELING D: 50

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

22

AFDELING E: KLIËNTEDIENS EN KOMMUNIKASIE VRAAG 7 7.1 In die toerismebedryf is dit belangrik om die kultuur van jou kliënte te verstaan

om uitstaande kliëntediens te verseker. Lees die onderstaande gevallestudies en maak voorstelle hoe jy sou optree om die toeris se behoeftes te hanteer en goeie kliëntediens te verseker.

7.1.1 'n Asiatiese toeris (van Asië) wat nie handskud wanneer hy/sy jou

ontmoet nie

(1)

7.1.2 'n Moslem-toeris besoek jou onderneming as deel van 'n groter groep

(1)

7.1.3 'n Hindoe-toeris wat nie beesvleis eet nie (1)

7.1.4 'n Gestremde toeris in 'n rolstoel (1)

7.1.5 'n Baie jong kind wat alleen op 'n internasionale vlug reis (1)

7.2 Lees die onderstaande paragraaf en beantwoord die vrae wat volg: 'n Gesin van vier het vir twee jaar gespaar vir 'n spesiale vakansie Kaapstad

toe. Toe hulle by ontvangs aanmeld, ontvang hulle die sleutel van hulle kamer. Hulle vind hulle kamer in 'n vreeslike toestand. Die beddens is nie opgemaak nie, die kamer ruik benoud en is baie vuil. Die gesin dring daarop aan om dadelik die bestuurder van die hotel te sien.

7.2.1 Stel jouself in die plek van die bestuurder van hierdie hotel.

Noem VIER maniere hoe jy hierdie kliënte se klagtes sal hanteer. (4 x 2)

(8) 7.2.2 Kliënte se klagtes kan in twee hoofafdelings verdeel word.

Noem hierdie afdelings en gee EEN voorbeeld van elk. (4)

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11...GRAAD 11 . Toerisme DoE/Model 2007 NSS Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 2 ... AFDELING B Toerisme as 'n ineengeskakelde stelsel 40 punte

Toerisme DoE/Model 2007 NSS

Kopiereg voorbehou

23

7.2.3 Een van jou oplossings by VRAAG 7.2.1 sal waarskynlik wees om

die kamer dadelik te laat skoonmaak. Verduidelik die rol van die onderstaande personeel om te verseker dat die kliënte vir die res van hulle verblyf tevrede sal bly: (a) Huishouding (b) Voorkantoor (c) Bestuurder (d) Kruier (e) Restaurantbestuurder Gebruik die onderstaande tabel in die antwoordeboek om jou antwoord te voltooi:

Personeel Rol Huishouding Voorkantoor Bestuurder Kruier Restaurantbestuurder

(1)(1)(1)(1)(1)

7.3 'n Professionele voorkoms is belangrik in die toerismebedryf. Jou vriendin het

pas haar eie gastehuis in Bela–Bela geopen. Stel VYF strategieë voor om haar te help om 'n professionele beeld vir haar gastehuis te skep.

(5) 7.4 Bestudeer die onderstaande scenario's en identifiseer die mees toepaslike

manier om te kommunikeer.

7.4.1 'n Groep besigheidsmanne uit verskillende stede in Suid-Afrika wil

'n besigheidsaangeleentheid direk met mekaar bespreek, maar het nie tyd om te reis nie. (1)

7.4.2

'n Reisagent wil aanlyn ('online') vasstel of daar sitplekke op 'n vlug beskikbaar is, asook die pryse van hierdie sitplekke. (1)

7.4.3 'n Kliënt wil 'n elektroniese kopie van sy/haar reisprogram by 'n

reisagent hê. (1)

TOTAAL AFDELING E:

GROOTTOTAAL:

30

200