omsendbrief 24 september 2021 - daniemalan.co.za

8
1 OMSENDBRIEF 24 – SEPTEMBER 2021 Geagte ouers, PERSONEEL Baie geluk aan Mnr. Sifiso Lebea en Me. Suné Duursema wat op 6 September verjaar het. Baie geluk aan Me. Charmonix Visser en Mnr. Lexun Vheremu wat op 9 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2021: 7 September TOETS: NWT EN NW Krieket O/12A Tuis en O/13A Weg Sagtebal teen HOMESPUN 8 September Krieket O9A Weg 9 September Krieket O/10A Tuis en O/11A Weg 10 September Krieket O/11 en O/13 Tuis Hokkie Laerskool Mayville @ Hoerskool Gerrit Maritz 11 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00 13 September Geen Koor oefening Tennis 14 September TOETS: GEOGRAFIE Hokkie - O/7 - O/9 mini-hokkie wedstryde teen Mayville tuis 16 September Sagtegbal weg teen Laerskool Saamspan (O/10-O/13 Dogters) Koor Oefening vanaf 17:30 18:30 17 September Koor - ATKV applous kompetisie 10:00 20 September Tennis 21 September TOETS: WISKUNDE Sagtebal tuis teen Laerskool Hennopsrivier (O/10-O/13 Dogters) 23 September Finale Leier Evaluasie MARKDAG GRAAD 7 SKOOL VERDAAG OM 11:00 24 September ERFENISDAG SKOOL GESLUIT 27 September Aankondiging van Leierkorps Gr R 3 Rapporte uit 28 September Gr R 3 Oueraand: 17:00 1 Oktober Hoofleiers word aangekondig 11:00 SKOOL SLUIT GRAAD 1 AANLYNAANSOEKE 2022 Aansoeke open 13 September 2021. Plasings vind plaas van 15-30 November 2021. Die volgende stappe moet aanlyn gevolg word: Gaan in op die volgende skakel: www.gdeadmissions.gov.za Stap 1: Verifikasie van ouerbesonderhede Stap 2: Adresverifikasie (NB- Kies die korrekte adres van die aftreklys) Stap 3: Leerderverifikasie Stap 4: Aansoeke tot skole (U kan tot 5 skole kies). NB Kies minstens 2. Stap 5: Oplaai van stawende dokumentasie. (U moet binne 7 dae vanaf u aansoek die stawende dokumente oplaai of ingee. Kry die volgende gewaarmerkte afskrifte in pdf formaat gereed om op te laai of in te gee: Geboortesertifikaat van leerder

Upload: others

Post on 20-May-2022

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

1

OMSENDBRIEF 24 – SEPTEMBER 2021

Geagte ouers, PERSONEEL Baie geluk aan Mnr. Sifiso Lebea en Me. Suné Duursema wat op 6 September verjaar het. Baie geluk aan Me. Charmonix Visser en Mnr. Lexun Vheremu wat op 9 September verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2021:

7 September TOETS: NWT EN NW Krieket – O/12A Tuis en O/13A Weg Sagtebal teen HOMESPUN

8 September Krieket – O9A Weg

9 September Krieket – O/10A Tuis en O/11A Weg

10 September Krieket – O/11 en O/13 Tuis Hokkie – Laerskool Mayville @ Hoerskool Gerrit Maritz

11 September Jukskei by Gauteng Noord Jukskeibane 08:00-13:00

13 September Geen Koor oefening Tennis

14 September TOETS: GEOGRAFIE Hokkie - O/7 - O/9 mini-hokkie wedstryde teen Mayville tuis

16 September Sagtegbal weg teen Laerskool Saamspan (O/10-O/13 Dogters) Koor – Oefening vanaf 17:30 – 18:30

17 September Koor - ATKV applous kompetisie 10:00

20 September Tennis

21 September TOETS: WISKUNDE Sagtebal tuis teen Laerskool Hennopsrivier (O/10-O/13 Dogters)

23 September Finale Leier Evaluasie MARKDAG – GRAAD 7 SKOOL VERDAAG OM 11:00

24 September ERFENISDAG – SKOOL GESLUIT

27 September Aankondiging van Leierkorps Gr R – 3 Rapporte uit

28 September Gr R – 3 Oueraand: 17:00

1 Oktober Hoofleiers word aangekondig 11:00 SKOOL SLUIT

GRAAD 1 AANLYNAANSOEKE 2022 Aansoeke open 13 September 2021. Plasings vind plaas van 15-30 November 2021. Die volgende stappe moet aanlyn gevolg word: Gaan in op die volgende skakel: www.gdeadmissions.gov.za Stap 1: Verifikasie van ouerbesonderhede Stap 2: Adresverifikasie (NB- Kies die korrekte adres van die aftreklys) Stap 3: Leerderverifikasie Stap 4: Aansoeke tot skole (U kan tot 5 skole kies). NB Kies minstens 2. Stap 5: Oplaai van stawende dokumentasie. (U moet binne 7 dae vanaf u aansoek die stawende dokumente oplaai of ingee. Kry die volgende gewaarmerkte afskrifte in pdf formaat gereed om op te laai of in te gee:

Geboortesertifikaat van leerder

Page 2: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

2

ID dokumente van beide ouers

Bewys van woonadres

Inentingskaart Belangrike wenke:

U gaan gereeld kommunikasie via u selfoonnommer ontvang nadat u ingeskryf het – maak seker dat die selfoonnommer wat u vir inskrywings gebruik nie in hierdie tydperk verander nie.

Skryf u gebruikersnaam en wagwoord neer en bewaar dit sodat u weer kan inteken daarmee.

Plasing word nie volgens tyd gedoen nie, maar volgens afstand van die skool - moet dus nie bekommerd raak as u probleme met die stelsel ondervind op dag 1 nie.

‘n Stap vir stap verduideliking (video) is beskikbaar op die aanlyn platform www.gdeadmissions.gov.za. Gaan kyk dit voordat u aansoek doen.

Indien u sukkel met die proses is u welkom om na die kantoor te kom sodat ons u kan bystaan. Neem kennis:

Die departement doen die plasings, nie die skool nie.

Plasing word gedoen in die volgende volgorde: o Opsie 1 - Huisadres binne skool voedingsgebied (gewoonlik binne 5 km van die skool): die

aansoeker se woonplek is die naaste aan die skool binne die voedingsone o Opsie 2 - Broer / suster reeds in die skool: die leerder het 'n broer of suster wat reeds die skool

bywoon o Opsie 3 - Werkadres binne skool voedingsgebied: die werkplek van ten minste een van die ouers

van die aansoeker is binne die voedingsgebied van die skool. o Opsie 4 - Huisadres binne 30 km van die skool: die aansoeker se woonplek is binne 'n radius van

30 km van die skool; of o Opsie 5 - Huisadres Verder as 30 km van die skool af: die woonplek van die aansoeker is buite 'n

radius van 30 km van die skool

Ons skool bereik gewoonlik kapasiteit as daar net na opsie 1 gekyk word. Baie sterkte met die proses. TENNIS Die uitslae van die Tennis wedstryde gespeel op 30 Augustus is as volg:

Oopseuns 1 – Verloor teen Laerskool Voorpos

Oopseuns 2 – Wen teen Laerskool Pierneef

O/11 Seuns 1 – Verloor teen Laerskool Constantiapark

O/11 Seuns 2 – Wen teen Laerskool Tygerpoort

Oopmeisies – Verloor teen Curro Hazeldean

O/11 Meisies 1 – Verloor teen Curro Hazeldean

O/11 Meisies 2 – Verloor teen Laerskool Anton van Wouw Die uitslae van die Tennis wedstryde gespeel op 6 September is as volg:

Oopseuns 1 – Wen teen Tygerpoort

Oopseuns 2 – Verloor teen Pretoria-Oos

O/11 Seuns 1 – Verloor teen Pretoria-Oos

O/11 Seuns 2 – Verloor teen Laerskool Voorpos

O/11 Seuns 3 – Verloor teen Stephanus Roos

Oopmeisies – Wen teen Laerskool Wonderboom

O/11 Meisies 1 – Verloor teen Wierdapark SAGTEBAL Die Sagtebal uitslae van wedstryde gespeel teen Laerskool Tuine op 2 September is as volg: O/10 Wen – Beste kolwer en veldwerker - Kaitlin Moreland O/11 - Beste kolwer - Ruché Mollentze & Beste veldwerker- Wiandri Viviers O/12 Wen – Beste kolwer - Jessica Serwa/ Kayla van der Merwe & Beste veldwerker- Lizé Meiring O/13 Wen – Beste kolwer - Elmari Fourie & Beste veldwerker - Marianne Lottering Baie geluk ons is trots op julle! KRIEKET Die uitslae van die krieket gespeel teen CURRO is as volg:

Page 3: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

3

Die uitslae van die wedstryde gespeel teen Stephanus Roos is as volg:

Span Wen/ verloor Kolwer Bouler Veldwerker

O/11A Verloor Geen Cayden Lambrecht Nathan Daubern / Christan Brits

O/13A Wen Rohan Louw / Monre Koekemoer

Richard van Schalkwyk

Wian van Heerden

JUKSKEI Die uitslae van die wedstryde gespeel op 28 Augustus is as volg: Span 1; 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7 10.5 - 4.5, 8 *- 7 10 - 5 Totaal 51.5 (1ste) Span 2; 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 5.5 -9.5, 7 - 8 Totaal 39 (8ste) Span 3; 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 8 - 7 Totaal 41.5 (7de) Span 4; 8 -7, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7 Totaal 46 (4de) Span 5; 8 - 7, 8 - 7, 5.5 - 9.5, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 5 - 10 Totaal 38 (8ste) Span 6; 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7 Totaal 46 (4de) Span 7; 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7, Totaal 46 (4de) Geluk aan Juff Tenisha en haar spannetjie(span 8) wat die tema prys in hulle afdeling gewen het. Die uitslae van die wedstryde soos gespeel op 4 September is as volg: Afdeling 1: Span 1; 8 - 7, 8 - 7, 8 - 7, 8 - 7, 7.5 - 7.5, 10 - 5. - Totaal = 49.5 1ste plek. Span 2; 7 - 8, 7 - 8, 5 - 10, 7 - 8, 7 - 8, 8 -7 - Totaal = 41 6de plek , Span 3; 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 5 - 10, 7 - 8 - Totaal = 41 6de plek, Afdeling 2: Span 4; 8 - 7, 8 - 7, 4.5 - 10.5, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, - Totaal = 41.5 5de plek, Span 5; 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 4.5 - 10.5, 8 - 7, - Totaal = 40.5 7de plek, Afdeling 3: Span 6; 7 - 8, 7 - 8, 7.5 - 7.5, 7 - 8, 7.5 - 7.5, 7 - 8, - Totaal = 43 6de plek , Span 7; 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8, 8 - 7, 8 - 7, 7 - 8, Totaal = 46 2de plek, Span 8; 8 - 7, 7 - 8, 7 - 8, 7 - 8, 7.5 - 7.5, 7 - 8, - Totaal = 43.5 5de plek. HOKKIE Die uitslae van die Hokkie gespeel teen Brits is as volg: 0/10 Wen: 3 – 0 Doele aangeteken: Liela v.d. Westhuizen 2, Malisha Scholtz 1 Spelers van die wedstryd: Alyssa Jones en Liela v.d. Westhuizen 0/11 Gelykop: 0 – 0 Spelers van die wedstryd: Gontla Seopa en Mieke de Villiers 0/12 Verloor: 3 – 0 Speler van die wedstryd: Bothlale Makgamathe 0/13 Verloor: 8 – 0 Speler van die wedstryd:Lungelo Mnyandu

Span Wen/ Verloor

Kolwer Bouler Veldwerker

O/9A Wen Callie Schoeman / Isak Vos

SJ van der Schyf / Charl Kortman

Divan Vermaak

O/9B Verloor Nathan Lambrecht Marcel Swanepoel Aiden Ascani / Pierre Brits

O/10A Verloor Heino van Niekerk Jandre Gerber Jan-Pierre van der Westhuizen

O/11A Verloor Heino Schuster Cayden Lambrecht Christiaan Brits

O/12A Verloor Frank van der Westhuizen Hardus Naude Geen

O/12B Verloor Zander Pretorius Dirkie Grobler Jan-Enslin Lodewyk

O/13A Wen Mark Gorman MC Swanepoel Monique Vinson / Rohan Louw

Page 4: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

4

GEDIG KOMPETISIE Baie geluk aan die Wenners van die gedig kompetisie:

1. Leané de Vos 7D3 2. Laikin Irshwardhar 7F4

Ons is trots op julle! INKLEURKOMPETISIE: Baie geluk aan die wenners van die inkleurkompetisie. Graad 1: Seuns:

1. Mighty Malan (1A2) 2. Sitas Theunissen (1A2)

Dogters: 1. Hlalanathi (1A6) 2. Lianke Britz (1A4)

Graad 2: Seuns:

1. Bright Takawira (2A8) 2. De Wet (2C2)

Dogters: 1. Adanya Schlechter (2C2) 2. Lee-Ann Behrens (2C2)

Graad 3: Seuns:

1. Saul Oelofsen (3B3) 2. Divan Deyzel (3C4)

Dogters: 1. Christine Kriel (3B2) 2. Amoré Breytenbach (3B2)

Ons is trots op julle. LEESSENTRUM Week 3 (10-13 Aug) Die volgende leerders lees ‘n vlak bo hulle graad: 1. Shané Koekemoer 5F6 – 06 vlak 2. Tshepo Makhura 7F4 – 08 vlak 3. Kamogelo Makua 7F4 – 08 vlak 4. Isi Vos 5D4 – 06 vlak Die volgende leerders het ‘n vlak op geskuif: 1. Sewela Seopa 4E1 2. James-Dean Klinghardt 3B3 Graadvlak bereik (03) 3. Ryan O’Neil 5D4 4. Nihan Grobler 4E2 Graadvlak bereik (04) 30 Aug – 3 September – Vlak opgeskuif Leorica Joubert 4E5 Charl Kortman 3B2 (graadvlak bereik) Micayla Fourie 5F6 Oletile Mokwena 4E1 Natalie Moreland 7F4 (vlak bo haar graad - 08) WOLLIES OMGEE PROJEK As Malanners wil ons meer betrokke raak by Wollies om ‘n positiewe verskil in ons gemeenskap te maak. Alle Gr R tot Gr 7 klasse gaan deelneem aan die projek vanaf 23 Augustus tot 10 September. Elke voogklas gaan ‘n spaarblikkie ontvang wat hul as ‘n klas moet volmaak met kleingeld van die huis.

Die klasse wat 5 x blikkies teen die 10de September kan volmaak, kan as ‘n klas ‘n dag kies waar hulle almal gewone klere mag aantrek! In September, sal die Gr 7 leiers ‘n uitstappie neem na Wollies waar hulle die Wollies

Page 5: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

5

hondjies vir ‘n ‘walkie’ sal neem. Die geld van die spaarblikkies sal dan oorhandig word aan Wollies. Ons wil al die klasse motiveer om deel te neem sodat ons sommer baie geld kan insamel met die spaarblikkies!

Baie geluk aan die volgende klasse wat reeds in die eerste week 5 x blikkies met kleingeld gevul het. Hulle kan as ‘n klas een dag kies waar hulle almal gewone klere mag aantrek! Gr 1 / A2

Gr 2 / B1

Gr 2 / C1

Gr 2 / C2

Gr 2 / A8

Gr 3 / B2

Gr 3 / B4

Gr 4 / E1

Gr 4 / E2

1

7

2

0

1

2

3

6

3

6

5

7

10

6

4

2

00

2

4

6

8

10

12

Gr R Gr 1A2

Gr 1A3

Gr 1A4

Gr 1A5

Gr 1A6

Gr 1A1

Gr 2B1

Gr 2B5

Gr 2C1

Gr 2C2

Gr 2A8

Gr 3B2

Gr 3B4

Gr 3C3

Gr 3C4

Gr 3F8

Wollies blikkies gevul!

7 78

5 5

2

5

2

4

2

9

2

1112

23

5 54

10

00

2

4

6

8

10

12

14

Gr 4E2

Gr 4E4

Gr 4E5

Gr 4F7

Gr 4E1

Gr 5D4

Gr 5E3

Gr 5F5

Gr 5F6

Gr 5D7

Gr 6D8

Gr 6F1

Gr 6F3

Gr 6F9

Gr 6D2

Gr 7D1

Gr 7D3

Gr 7D5

Gr 7D6

Gr 7F2

Gr 7F4

Wollies blikkies gevul!

Page 6: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

6

Gr 4 / E4

Gr 4 / E5

Gr 4 / F7

Gr 4 / E1

Gr 4 / E2

Gr 4 / E4

Gr 4 / E5

Gr 4 / F7

Gr 5 / E3

Gr 6 / F3

Gr 6 / D8

Gr 6 / F9

Gr 7 / D3

Gr 7 / D5

Gr 7 / F2 DANIE MALAN SKOOLKLERE

Neem kennis dat ons nou Danie Malan skoolklere by die skool verkoop. U kan vir Efstra Anagnostou skakel of WhatsApp vir ‘n afspraak by 0747357100. Ons het kaartfasiliteite ook beskikbaar.

PRODUK VERKOOPPRYS PRODUK VERKOOPPRYS

Seuns Groen hemp R220.00 – R235.00 Oxford “Jacket” R425.00 – R435.00

Vrydagdraghempie R205.00 Sweetpak (Broek + baadjie) R500.00 – R515.00

Vrydag- en sportkortbroek R145.00 Wit sportkouse R65.00

Dogters groen hemp R220.00 – R245.00 Winterskouse R50.00 – R55.00

Rompie R275.00 – R290.00 Pullover R230 – R240

Kulot / “Skort” (Broekrompie) R270.00 – R285.00 Trui R235 - R255

ONBEKENDE DEPOSITO’S - Die volgende elektroniese betalings ontvang, se verwysingsnommer is foutief en kan nie na die korrekte

skoolrekening geallokeer word nie. Datum Verwysing gebruik Bedrag

2021-06-01 CAPITEC VIRTUAL PLAN GR3 R40.00

2021-06-05 KAARTLOSE DEPOSITO SUNNYPARK (... R1 500.00

2021-08-26 CAPITEC LOSLIT PIEKNIEK DAG R35.00

- Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. - Neem asseblief kennis: U moet u familiekode as verwysing gebruik. - Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA

vir naskool byvoeg. - Indien u vir iets anders behalwe skoolgeld moet betaal moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing

soos Behoeftige fonds byvoeg. LIEWE AARDE PROJEK In Augustus het ons ‘n wins van R6296 gemaak. Baie dankie aan almal wat so getrou herwin. BESTE GRAAD BESTE KLAS

Page 7: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

7

TOP TWINTIG

Vriendelike groete. Groete Hettie Smith Skoolhoof

Page 8: OMSENDBRIEF 24 SEPTEMBER 2021 - daniemalan.co.za

8