ons koerant april

8
ONS koerant April 2010 Maandag 5 April: Gesinsdag Dinsdag 6 April: 30plus Komitee Byeenkoms Woensdag 7 April: Manne van die Woord 6:00 Musiekspan 19:00 40plus Uitreik 19:00 Donderdag 8 April: 30plus DVD-aand 19:00 SIFRA 14:30 15:30 Saterdag 10 April: Gebedsgeleentheid 7:00 Maandag 12 April: Skole Open Dinsdag 13 April: Musiekspan 19:00 DivorceCare 18:00 - 20:00 DivorceCare4Kids 18:00 - 20:00 Woensdag 14 April: Manne van die Woord 6:00 MaMs Komiteevergadering WIP Byeenkoms (Good News Cafe) 40plus Getuienisaand 19:00 Donderdag 15 April: Oppiekoppie Seniors: Uitstappie 8:30 SIFRA 14:30 - 15:30 30plus DVD-aand 19:00 GriefShare 19:00 Doopvoorbereiding 19:15 Vrydag 16 April: Beroepsforum 8:00 - 10:00 Saterdag 17 April: Gebedsgeleentheid 7:00 ADAM Manne Ontbyt Dinsdag 20 April: DivorceCare 18:00 - 20:00 DivorceCare4Kids 18:00 - 20:00 Musiekspan 19:00 Woensdag 21 April: Manne van die Woord 6:00 MaMs 9:00 - 12:00 40plus Sosiaan 19:00 Musiekspan 19:00 Gemeenteraadvergadering Donderdag 22 April: GriefShare 19:00 - 20:00 30plus DVD-aand 19:00 SIFRA 14:30 - 15:30 Doopvoorbereiding 19:15 Vrydag 23 April: Beroepsforum 8:00 - 10:00 Kinderbediening (Gr.1-7) Speletjiesaand 18:00 - 20:00 Saterdag 24 April: Gebedsgeleentheid 7:00 Maandag 26 April: Skoolvakansiedag Dinsdag 27 April: Vryheidsdag Woensdag 28 April: Manne van die Woord 6:00 Gr.12 Aksie WIP Byeenkoms Musiekspan 19:00 40plus Verryking 19:00 Donderdag 29 April: SIFRA 14:30 - 15:30 30plus DVD-aand 19:00 TM TM TM TM TM TM TM GriefShare 19:00 - 20:00 Doopvoorbereiding 19:15 Doopgesprek 18:30 Vrydag 30 April: Beroepsforum 8:00 - 10:00 Op die Kalender Preekrooster Sondag 4 April 2010 Ouditorium 8:00 en 10:00 - Riaan Pienaar HS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Colin Smith Aand Ouditorium - Adrio König Sondag 11 April 2010 Ouditorium 8:00 - Henry Stopforth Ouditorium 10:00 - Morné Steenkamp HS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Christo Woite Aand Ouditorium - Riaan Pienaar Sondag 18 April 2010 Ouditorium 8:00 en 10:00 - Tertia Kellerman HS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Henry Stopforth Aand Ouditorium - Tertia Kellerman Sondag 25 April 2010 Ouditorium 8:00 en 10:00 - Christo Woite HS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Riaan Pienaar Aand Ouditorium - Colin Smith Op pad met Jesus se Liefde... saam met kerk mure sonder kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 1 Midstream Bedieningspunt kerk mure Midstream Bedieningspunt skop DV 18 Julie 2010 af. Ons is baie opgewonde oor die nuwe geleentheid. Vir meer inligting oor hierdie nuwe bedieningspunt kan u die erediens en inligtingsessie van 9 Mei bywoon. Detail oor die plek en tyd volg. sonder Tanya Boshoff Tel: 083 566 1088 HIERDIE IS ’N NOODOPROEP Ons soek alle ‘rustende’ ksm-selleiers ... Kom asseblief uit julle aftrede uit vir ’n spesiale projek. Ons het baie lidmate wat selle soek om vir die eerste maal by in te skakel – en ons kry maar selde selle wat nuwe lede kan opneem. Dus ’n kwessie van ’n “groot oes en te min arbeiders”. Daar’s ervare leiers nodig om nuwe selle onder hulle vlerk te neem en die sel aan die gang te kry, bietjie nasorg te doen, nuwe leierskap te vestig en dan doelbewus na ’n volgende nuwelinggroep te verskuif. Die projek sal die nuwe sel probeer toerus om volgens “dissipelmaker-beginsels” te werk en te groei. Vrywilligers sal hiervoor opgelei word en ondersteun word. Skakel asseblief Hannes Gildenhuys by 073 662 7304 18:30

Upload: kerksondermure

Post on 26-Mar-2016

320 views

Category:

Documents


66 download

DESCRIPTION

kerksondermure Ons Koerant April

TRANSCRIPT

Page 1: Ons Koerant April

ONS koerantApril 2010

Maandag 5 April:Gesinsdag

Dinsdag 6 April:30plus Komitee Byeenkoms

Woensdag 7 April:Manne van die Woord 6:00

Musiekspan 19:0040plus Uitreik 19:00Donderdag 8 April:

30plus DVD-aand 19:00SIFRA 14:30 15:30Saterdag 10 April:

Gebedsgeleentheid 7:00

Maandag 12 April:Skole Open

Dinsdag 13 April:Musiekspan 19:00

DivorceCare 18:00 - 20:00DivorceCare4Kids 18:00 - 20:00

Woensdag 14 April:Manne van die Woord 6:00MaMs Komiteevergadering

WIP Byeenkoms (Good News Cafe)40plus Getuienisaand 19:00

Donderdag 15 April:Oppiekoppie Seniors:

Uitstappie 8:30SIFRA 14:30 - 15:30

30plus DVD-aand 19:00GriefShare 19:00

Doopvoorbereiding 19:15Vrydag 16 April:

Beroepsforum 8:00 - 10:00Saterdag 17 April:

Gebedsgeleentheid 7:00ADAM Manne Ontbyt

Dinsdag 20 April:DivorceCare 18:00 - 20:00

DivorceCare4Kids 18:00 - 20:00Musiekspan 19:00

Woensdag 21 April:Manne van die Woord 6:00

MaMs 9:00 - 12:0040plus Sosiaan 19:00

Musiekspan 19:00Gemeenteraadvergadering

Donderdag 22 April:GriefShare 19:00 - 20:0030plus DVD-aand 19:00

SIFRA 14:30 - 15:30Doopvoorbereiding 19:15

Vrydag 23 April:Beroepsforum 8:00 - 10:00Kinderbediening (Gr.1-7)

Speletjiesaand 18:00 - 20:00Saterdag 24 April:

Gebedsgeleentheid 7:00

Maandag 26 April:SkoolvakansiedagDinsdag 27 April:

VryheidsdagWoensdag 28 April:

Manne van die Woord 6:00Gr.12 Aksie

WIP ByeenkomsMusiekspan 19:00

40plus Verryking 19:00Donderdag 29 April:SIFRA 14:30 - 15:30

30plus DVD-aand 19:00

TM

TM

TM

TM

TM

TM

TMGriefShare 19:00 - 20:00Doopvoorbereiding 19:15

Doopgesprek 18:30Vrydag 30 April:

Beroepsforum 8:00 - 10:00

Op die KalenderPreekroosterSondag 4 April 2010

Ouditorium 8:00 en 10:00 - Riaan PienaarHS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Colin Smith

AandOuditorium - Adrio König

Sondag 11 April 2010Ouditorium 8:00 - Henry Stopforth

Ouditorium 10:00 - Morné SteenkampHS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Christo Woite

AandOuditorium - Riaan Pienaar

Sondag 18 April 2010Ouditorium 8:00 en 10:00 - Tertia KellermanHS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Henry Stopforth

AandOuditorium - Tertia Kellerman

Sondag 25 April 2010Ouditorium 8:00 en 10:00 - Christo Woite

HS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Riaan PienaarAand

Ouditorium - Colin Smith

Op pad met Jesus se Liefde...saam met kerk muresonder

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 1

Midstream Bedieningspuntkerk mure Midstream Bedieningspunt skop DV 18 Julie 2010 af. Ons is baie opgewonde oor die nuwe geleentheid. Vir meer inligting oor hierdie nuwe bedieningspunt kan u die erediens en inligtingsessie van 9 Mei bywoon. Detail oor die plek en tyd volg.

sonder

Tanya BoshoffTel: 083 566 1088

HIERDIE IS ’N NOODOPROEPOns soek alle ‘rustende’ ksm-selleiers ...

Kom asseblief uit julle aftrede uit vir ’n spesiale projek. Ons het baie lidmate wat selle soek om vir die eerste maal by in te skakel – en ons kry maar

selde selle wat nuwe lede kan opneem.Dus ’n kwessie van ’n “groot oes en

te min arbeiders”.Daar’s ervare leiers nodig om nuwe selle onder

hulle vlerk te neem en die sel aan die gang te kry, bietjie nasorg te doen, nuwe leierskap te vestig en

dan doelbewus na ’n volgende nuwelinggroep te verskuif.

Die projek sal die nuwe sel probeer toerus om volgens “dissipelmaker-beginsels” te werk en te groei. Vrywilligers sal hiervoor opgelei word en

ondersteun word.Skakel asseblief Hannes Gildenhuys

by 073 662 7304

18:30

Page 2: Ons Koerant April

TRUST HOPE FAITH Naskool

?

Raak betrokke by die THF projek deur:?Aan te sluit by die projekspan,?Elke week vir die projek te bid,?’n Kind te borg vir September se kamp of?Finansiële ondersteuning te verleen.

Baie dankie aan almal vir bydraes soos gelys in die wenslys. Ons benodig nog ‘n gasbottel en gereelde voorsiening van gas vir die maak van die kinders se kos. Kontak Arina of Almari ivm enige skenkings. (082 774 7559 / 083 309 0113)

Ons hou elke maand “Rommel verkoping” ten bate van die Naskool. Skenk asb items soos ou klere, linne, breekware, speelgoed en boeke.

Kontakpersone: Themba 076 871 0383 Shaun 082 491 4528 Arina 082 774 7559

TRUST HOPE FAITH Naskool

BEHOEFTELYS Pak jou stoorkamer, garage en kinders se kaste reg en raak ontslae van onnodige items. Merk “THF” en gee asb in by

kerkkantoor.Baie dankie vir al die skenkings tot dusver!

* Gasbottel en voorsiening van gas van tyd tot tyd* Bederfbare en nie-bederfbare produkte* Cricket kolwe-, balle en paaltjies, sokker balle en

netballe* Hokkiestokke- en balle, rugby balle asook enige

ander balle* Cones vir fiksheid/ oefeninge.* Leë cd's en dvd's, memory stick/flash disk* Board games, hoelahoops, tromme, leë koffieblikke,

klokkies, ritmestokkies, trom stokkies en blokfluite.* Potlode, uitveërs en houtskool, verf, kwaste, skoon

papier, papier met 1 skoon kant, canvasse, kleurkryte en kleurpotlode, penne, inkleurpenne, uitdraaikryte, inkleurboeke en storieboeke.

Indiese ete saam met Tertia 21 April

Kom geniet ‘n heerlike Indiese ete saam met Tertia. Sy gaan ook gesels en foto’s wys oor Indie. Bring jou vriende en familie, of maak

dit ‘n kuier-aand vir jul sel. Wanneer? 21 April om 19:00 Waar? In die Jeugouditorium

Koste is R30.00 per volwassene. Kinders onder 12 is gratis. NB! Bring asb jou eie

eetgerei en drinkgoed. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor.

Huis Davidtsz Ons het JOU nodig!

Daar is baie om te doen.Om uit te vind hoe jy ons by Huis Davidtsz

kan help. Skakel Fred @ 083 417 5797

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 2

Vir navrae kontak Belinda by 012 663 5200 X 29 / 082 339 0776 / [email protected]

PROJEK NAVRAEIndien jy wil inskakel by ʼn projek of meer inligting daaroor benodig

kontak asseblief vir Anne-Marie Cronje by 082 866 5336 of [email protected]

Thailand Jeugbediening benodig die volgende hulp op hul ondersteuningspan:

Kommunikasie beampte wat kan help met die volgende:• Saamstel van 'n databasis van epos adresse vir 'n gereelde nuusbrief • Die afronding (en selfs skryf) van 'n nuusbrief • Kreatiewe saamstel van 'n standaard formaat vir so 'n nuusbrief• Verspreiding van gebedsversoeke

• PR en afsprake vir blootstelling vir die bedieningDaar is ook geleentheid om Phuket saam met Roelien te besoek op 'n kort termyn uitreik in Mei 2010.Kontak Johan by 0825705168 of Roelien by 0798616173/012-9933584

THF

Uitnodigingkerksondermure & Die Ring van Lyttelton

nooi u uit na 'n ; Gemeenskapsnetwerk geleentheid

Tema : Doelgerigte missiônere deelname Wanneer: Saterdag 15 Mei 2010

Plek : NG DoornkloofRegistrasie : Verpligtend

Kostes : Registraie voor 30 April R40 p.p.Registrasie na 30 April R60 p.p.

Tyd : 8:30 vir 9:00 tot 13:00

Registrasievorm beskikkbaar op die web, inligtingstoonbank of kontak Belinda

Ackermann by 012 663 5200

Waterval Christelike SentrumWoensdag 4 Apil – Gebedsdag

Sondag 18 April – Revival Lokaal gevangenis

Maandag 19 April – Revival Nigel gevangenis

Kontak Wessel @082 589 9560

Verhoorafwagtende gevangenisseElke Vrydagoggend besoek Morné en Henry en ‘n span jeugdiges die gevangenis. Ons vertrek vanaf kerksondermure. Indien jy saam wil gaan kontak Wessel vir meer inligting. 082 589 9560

NaaldwerkklasseOns leer jou huishulp naaldwerk doen. Donderdae vanaf 13:30 tot 16:00 by kerksondermure. Kontak Babsie @ 012 663 6619Ons projek benodig ook skenkings van Afvallappe, gare ens

HospitaalbesoekeOns besoek elke 2de Maandag die Steve Biko Hospitaal. Indien jy wil saamgaan kontak Sarita @ 012 663 2042 .

THF

AL DIE OUERS WAT WIL DOOP, LET ASSEBLIEF OP DIE

VOLGENDE:

DATUMS VIR DOOPVOORBEREIDING

DOOPOUERS: Kyk asb na die datums hier onder dat julle vroegtydig registreer vir die doop!Al die ouers wat SONDAG 4 April 2010 in die

kerk (ouditorium)Doop – onthou julle doopgesprek DONDERDAGAAND 29 APRIL

18:30 by die kerk.

Doopvoorbereiding (eerste babas) 19:15

21, 28 Januarie en 4, 11 Februarie15, 22, 29 April en 6 Mei

19, 26 Augustus en 2 en 9 September4, 11, 18 en 25 November

Spesiale Doopvoorbereiding (opvolg vir 2de plus babas)

18 Februarie 2 Junie

16 September2 Desember

DOOPREGISTRASIES

Doopsondae en kleingroepdopeDoopregistrasie vir 2010:

Februarie 2010 sluit 27 Januarie Maart 2010 sluit 24 FebruarieApril 2010 sluit 24 Maart Mei 2010 sluit 21 April Junie 2010 sluit 26 Mei Julie 2010 sluit 23 Junie Augustus 2010 sluit 21 Julie September 2010 sluit 25 Augustus Oktober 2010 sluit 22 September November 2010 sluit 27 Oktober Desember 2010 sluit 24 November

Navrae: Elize by 012 663 2003 x 215 Of [email protected]

Page 3: Ons Koerant April

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 3

11 APRIL 2010 KOFFIE AAND - NA AANDIENS.CUPPICINO'S CENTURION MALL

BOONSTE VLOERKONTAK:

[email protected] / 0835335618

8,15,22 & 29 APRIL 201030+ DVD AANDE – DONDERDAE TEMA: PAUSE(VERSOEKING) –

ANDY STANLEYHOU WEBWERF DOP VIR MEER

INLIGTINGKINDEROPPASSER SAL VOORSIEN

WORD.RSVP: 4 APRIL 2010

[email protected] / 0835335618

BYEENKOMSTE

Woensdag 7 April (vakansie)Uitreik Bediening; besoek aan of van 'n

instansie waarna 40+/KSM uitreik.

Woensdag 14 AprilGetuienis Bediening; persoonlike getuienis geleentheid en/of “VIP”

getuienis mbv. 'n CD of DVD.

Woensdag 21 AprilSosiale Aktiwiteit.

Woensdag 28 AprilVerrykings Bediening; “Verhoudings Uit Genade” aangebied deur Riaan Pienaar.

Woensdag 5 MeiUitreik Bediening; Carl van KSM netwerk

Vir Lewe kom vertel wat sy organisasie doen

AAN ALLE LEIERS EN ASPIRANT-LEIERS VAN KSM-OMGEEGROEPE:

Maak Saterdag 8 Mei oop vir

Kwartaal Twee van Twintig-Tien se Selleierwerkswinkel:-

Kom praat kopstukke oor ...

Die groei van 'n sel op die dissipelmaker-visie van God vir hulle

en

Kleintjies, kinders en jongmense kan selbyeenkomste wonderlik maak!

Ons wil regtig graag alle selleiers daar hê – die nuwelinge met hope entoesiasme en

die ervarenes met al hulle wysheid.

Skryf asseblief in by of bel

073 662 7304 vir meer inligting.

[email protected]

MAMS byeenkoms Woensdag 21 April

in Jeug 2. Spreker is Carien Labuschagne oor seksualiteit by

kinders. Ons ons sien u daar.Navrae Zelda 0825622613

MaMs

BYEENKOMSTE

anne Ontbyt : 8 Mei 2010 by Greenfields Centurion ( Jean Mlaan ) Koste R 60.00 Kom

luister gerus na Wynand Rossouw van Radio Kansel : Hy praat oor geloofsekerheid. Kontakpersoon = Dewald Lamprecht 0834078358 of

ild @ Heart Kamp : 14 -16 Mei 2010 te Kwaggasrus : WKom en ontdek jou rol as

Koning Priester en Profeet in jou huwelik, gesinslewe en jou werksomgewing. Kontakpersoon = Johann van Rensburg 0823354759 of [email protected]

[email protected]

HIERDIE IS ’N NOODOPROEPOns soek alle ‘rustende’ ksm-selleiers ...

Kom asseblief uit julle aftrede uit vir ’n spesiale projek. Ons het baie lidmate wat selle soek om vir die eerste maal by in te skakel – en ons kry maar selde selle wat

nuwe lede kan opneem.Dus ’n kwessie van ’n “groot oes en te min arbeiders”.Daar’s ervare leiers nodig om nuwe selle onder hulle vlerk te neem en die sel aan die gang te kry, bietjie

nasorg te doen, nuwe leierskap te vestig en dan doelbewus na ’n volgende nuwelinggroep te verskuif.

Die projek sal die nuwe sel probeer toerus om volgens “dissipelmaker-beginsels” te werk en te groei.

Vrywilligers sal hiervoor opgelei word en ondersteun word.

Skakel asseblief Hannes Gildenhuys by 073 662 7304

40 Dae

GEBEDSFOKUS OP HERLEWING

#

3 tot 12 April: Fonteine van Herlewing.

#

13 April tot 12 Mei: Gebedsfokus op Herlewing.

Individue en selgroep word opgeroep om deel te hê aan die

gebedsketting. Plaas jou naam op die gebedspilaar en bid

saam vir herlewing in ons land.

Gebedsgidse op www.kerksondermure.co.za/gebedsbediening

asook ‘n beperkte aantal by die gebedspilaar.

Vir meer inligting kontak: Andrew Doyle – 072 802 3243

1.1.1 Gebedsaksie

Identifiseer 1

persoon wat nie in n persoonlike verhouding met Jesus staan nie. Bid dan vir 40 dae, 1 maal per dag, vir 1 minuut vir daardie persoon sodat daardie persoon ook in ‘n persoonlike verhouding met Jesus kan staan.

Padveiligheid

Bid saam met ons vir die veiligheid van padverbruikers tydens die Paasfees. Tree spesifiek in vir die bestuurders om bedagsaam, verantwoordelik en wetsgehoorsaam te wees.

Just Pray ‘NO’ 10 en 11 April 2010

Hierdie veldtog is gemik op die bestryding van dwelm

misbruik

en word daar vesoek dat ons sal bid dat veral ons

jongmense sonder versuim NEE sal sê vir hierdie aanslag.

Vir meer inligting besoek ksm.co.za en open die skakel na

die gebedsbedining vir die inligting.

UNITAS HOSPITAAL

#

Maandagaand 5 April 2010 –

GEEN UITREIK

#

Maandagaand 12 April 2010 om 18:45 (onderdak

parkering)

#

Maandagaand 19 April

2010 om 18:45 (onderdak parkering)

#

Maandagaand 26 April

2010 om 18:45 (onderdak parkering)

#

Maandagaand 3 Mei

2010 om 18:45 (onderdak

parkering)

Kom reik uit in die Liefde van

Jesus.

Ervaar

hoe die Heilige Gees ons lei.

Sluit by ons aan. Jy is baie welkom!

SKAKEL: danie 084 249 0154/

Jan 082 886 5016/ Abie 082 904 9791

Ons tree saam met jou in gebed!

Waaraan jy ookal behoefte het:

“Kom na My toe, almal wat uitgeput enoorlaai is, en Ek sal julle rus gee.” Mat 11:28

“U het my die paaie van die lewe geleer; U teenwoordigheid sal my met vreugde vul.” Hand. 2:28

Kry ons na die diens by die

gebedspilaar in die ingangsportaal

Wanneer? Donderdag 22 April 2010Waar? In die Hoof ouditorium van kerksondermure, h/v Hippo en Hendrik Verwoerd rylaanHoe laat? Registrasie vanaf 18:30, Seminaar vanaf 19:00, Ligte aandete vanaf 20:00

GEMEENTELEDE MET BESIGHEIDSBELANGEVERVUL GOD SE ROEPING IN JOU BESIGHEID

GRATIS BESIGHEIDSEMINAARLEEF JOU BEDIENING IN JOU ORGANISASIE EN VERANDER LEWENS

VERKRY BELASTINGVOORDELE EN SEB-STATUS

As jy wil weet hoe jou lewe en jou onderneming kan verander, of hoe jy betrokke kan raak by koninkrykswerk, woon hierdie seminaar by.

Tydens die geleentheid sal Ds Cassie Carstens, bekende motiveringspreker en President van die ISLS, ook sy getuienis gee van

God se hand in jou besigheid. Vir bespreking of meer informasie: Epos [email protected]

Skakel 012-6632003 of 082 377 4660

Page 4: Ons Koerant April

WELKOM!

Baie welkom aan al ons maats, kleingroepleiers en spesiaal ook nuwe maats en besoekertjies by die kindereredienste! Mag dit vir jou “great” wees om saam met ons op pad met Jesus se liefde te wees!

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 4

Temas vir die maand

KINDERS “IMMIGREER” NA NUWE LOKALE

Wanneer die aanbouings voltooi is (DV einde Mei), sal ons * Soldaatjies vir Jesus (3-4 jaar), * Doekdra vir Jesus (0-2 jr) en * Keerpunt bediening (Gr 7's) na die nuwe lokale verskuif.

Hou asb die “pers” dop – ons sal dit vroegtydig met ons ouers kommunikeer

Kinderkerk Kalender vir die 2de KwartaalOP PAD met Jesus se liefde....

Sondag, 18 AprilKindereredienste om 8:00 & 10:00OP PAD NA DIE KRUIS

Sondag, 25 AprilGeen kindereredienste agv lang naweek

Sondag, 2 MeiKindereredienste om 8:00 & 10:00OP PAD MET JESUS WAT LEEF!

Sondag, 9 MeiGeen kindereredienste. Kinders woon nagmaal saam met hul ouers by.

Sondag, 16 MeiKindereredienste om 8:00 en 10:00OP PAD NA MENSE WAT JESUS NIE KEN NIE

Sondag, 23 MeiKindereredienste om 8:00 & 10:00OP PAD NA ‘N GROTER FAMILIE

Sondag, 30 MeiKindereredienste om 8:00 & 10:00OP PAD MET JOU STORIE

Sondag, 6 Junie - TERUGBLIK

Wanneer is daar NIE

kindereredienste NIE?

Vakansietye - op Sondag, 4 & 11 April

Tydens ‘n langnaweek - op Sondag, 25 April

Met Nagmaal - Sondag, 9 Mei

Tyd van Eredienste Kindereredienste duur 1uur en 10min. Die deure van die kinderbediengslokale maak om 9:10 en 11:10 oop na afloop van ons eredienste. Ouers word versoek om NIE u kind(ers) vroëer te kom haal NIE, aangesien dit steurend is en inbraak maak op ons kinders se spesiale tydjie met Jesus.

K I N D E R B E D I E N I N G S -K O N F E R E N S I E

Die jaarlikse kinders mure kinderbedieningskonferensie vind op

Saterdag, 8 Mei, vanaf 8:00 – 14:00 by die gemeentesentrum plaas. Die tema is Op

pad met Jesus se liefde! Spreker wat optree is onder andere Ds Jannie Pelser & Jacques

Combault (Langgras). Kleingroepleiers, jeugwerkers, onderwysers, ouers of enige iemand met 'n hart vir kinders: registreer en word bemagtig om met Jesus se liefde op pad te wees.... op pad na kinders! Vir

registrasies of navrae, kontak vir Charléne by of skakel 012-663 x 214.

sonder

[email protected]

Soldaatjies in die Wit Tent Die peuter-erediens vir die Soldaatjies vir Jesus (3-4jr) verskuif tydelik na die wit tent totdat die aanbouings voltooi is. Jammer vir die ongerief!

Registrasie vir 2010 Maak asb seker dat u kind(ers) geregistreer is vir kinderkerk 2010: www.kerksondermure.org of in die Jeugkantoor. Vir navrae, skakel 012 663 2003 x 214.

Kleingroepleier-hempies Daar is nog bedieningshemde vir kleingroepleiers in die Jeugkantoor beskikbaar. Die koste beloop R50.

Alle nuwe maats en hul ouers word uitgenooi om in die jeugkantoor aan te meld om 8:00 of 10:00. Registreer asb alle nuwe kinders by ons webtuiste (www.kerksondermure.org). Vir meer inligting oor kinder-bediening in kerksondermure, skakel Tiesie by 082 802 7853 / [email protected] of Charlene by 012 663 2003 x 214 of [email protected]

Nuwe Maats

KLETSBOEKE VIR KINDERS Ons splinternuwe kwartaalreeks OP PAD vir die TWEEDE KWARTAAL is in die jeug-kantoor beskikbaar. Kom koop asb hierdie opwindende Bybelstudie- en kinderboekie en help u kind in sy/haar op pad-wees met Jesus se liefde... Neem kennis: u doen vir ‘n week lank Bybelstudie uit die kletsboek NADAT ons die tema Sondag tydens kindereredienste hanteer.

DRINGEND BENODIG Ons het dringend nog kleingroepleiers nodig om in die fases Gr.1-3 en Gr.4-6 met kleingroepe te help. Raak deel van kinders se geestelike reis en kom meld aan: [email protected] of skakel: 082 802 7853

Gebedsbediening in Kinderbediening Baie dankie aan al die intersessors wat tydens kindereredienste vir kinders en kleingroepleiers intree. Sou u wil deel raak van die Op-jou-kniëe-vir-kinderspan, is u welkom om ons te kontak. ([email protected] of 082 802 7853)

Koördineerdersvergadering Die koördineerdersvergadering vir bedienings-leiers vind op Woensdag, 14 April om 18:00 by die gemeentesentrum plaas. Dankie aan al ons bedieningsleiers vir julle toewyding!

Speletjiesaand vir Kinders

Alle Gr.1-7 kinders word uitgenooi na ‘n speletjiesaand op Vrydag, 23 April om 18:00-20:00 by kerksondermure. Ouers word versoek om nou reeds hierdie datum aan te teken. Dit gaan

lekker lag, vet pret en

sommer vele meer inhou!

Moet die nie misloop nie!

Hou asb die kalender dop: daar is ook nog ‘n pannekoekaand en ‘n talentaand later die jaar!

Kinderbedieningslokale

Doekdra vir Jesus (Babas 0-2jr: Doekdra-lokaalSoldaatjies vir Jesus (Peuters 3-4jr): Wit TentKoningskleuters (Kleuters 5-6jr): KleuterlokaalDapper Stappers (Juniors Gr. 1-3): JeugouditoriumTweens (Seniors Gr. 4-6): TweenslokaalKeerpunt (Gr.7): Blou & Wit Tent (erediens om 9:30 - 11:10)

Page 5: Ons Koerant April

Jou hulp word benodig met klank, rekenaar, videokamera, beligting, koördinering, en enige iets anders of kombinasie hiervan by die Multi-media bediening.Te kort aan vaardigheid is nie ‘n probleem nie.

Kom leer saam met ons.Vir meer inligting en om die pad saam met die Multi-mediabediening te stap kontak Louis –

[email protected] of 012 663 2003Neem kennis dat ons ook Multimedia ondersteuning

by ons Midstream Bedieningspunt gaan benodig

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 5

Ouers neem kennis van inligting oor die Tienerbediening materiaal in die maandblad. ‘n Weeklikse selfstudie (Toolkit) word deurgegee, sodat die tieners die geleentheid gebied word om in gesinsverband sy deelname, in God se plan in die wêreld, te ontdek.

Tienerbediening Geleenthede

Gr.8 Leerlinge - Wit TentGr.9 Leerlinge - Blou en Wit TentGr.10 Leerlinge - JeugouditoriumGr.11 Leerlinge - Jeuglokaal 2

Tiener registrasie sal in die Jeugkantoor geskied of registrasie kan op die webtuiste gedoen word.

www.kerksondermure.org

HOLLYWOOD @ kerksondermure

Dis weer Kinderbediening Konferensie by op die 8ste Mei, en ons skop die dag

af met ‘n lekker-lawwe-lag konsert! Daarvoor benodig ons ‘n paar lekker-lawwe talentvolle akteurs en aktrises.

Alle graad 7-12 tieners, seuns en meisies, is welkom om my te skakel vir ‘n oudisie

wat sal plaasvind 12-16 April 2010 by kerksondermure.

Henry 0832291750

WIP 20+ KAMPvind plaas op 30 April

tot 2 Mei te Hartbeeshoekkampterrein

Vir navrae stuur ‘n e-pos aan [email protected]

Alpha-byeenkomste sal plaasvind te kerksondermure om 18:30 op die volgende datums:7 April te Jeuglokaal 214 April te Jeuglokaal 2

Geen Kuierkerk op 4, 11 & 25 ApriKuierkerk vind weer plaas op 18 April in die Jeugouditorium om 18:30

Good News Café – kuier word beplan vir die 21ste April om 19:00 te Êpa Restaurant, Jeanlaan.

Navrae:

Ons benodig jongmense vir uitreike en sokker betrokkenheid.Navrae: Regard de Swardt

of 0842501311

[email protected]

[email protected]

Studente @

kerksondermure

WANNEER:ELKE SONDAG 19:30

WAAR:Ontmoet in voorportaal na diens

WIE:GRAAD 12'S EN STUDENTE

Vir meer info kontak: Johan by 082 331 3925

Morne Steenkamp 0726726872 [email protected] WIP Groen projek

Andrea Fouche 0716769464 [email protected] WIP Selle

Mari-Louise v Wyk 0761012098 [email protected] WIP Dien

Regard de Swardt 0842501311 [email protected] WIP Uitreike Nicki de Bruyn 0835607099 [email protected] WIP Kuier

Mari de Bruyn 0832795795 [email protected] WIP Kuier

Melissa du Preez 0846711742 [email protected] WIP Welkom

Skakel die WIP20+ Komitee as jy wil betrokke raak by een van die bedieninge:

WIP 20

Ouerskoling: Ons het wonderlike terugvoer gekry na ons eerste geleentheid. Die ouerskoolingsgeleenthede vir die 2e kwartaal is:

16 Mei- Selfone, Internet en TV-speletjies (ontdek die wêreld van jou tiener)30 Mei- Werkswinkel – Hoe leef ons as gesin die evangelie (Deut.6)Vanaf 16:00-17:00 die middag

Tieneruitreike in die 2e kwartaal te Olievenhoutbosch:Graad 8's- 16 Mei (13:30-17:00)Graad 9's- 23 Mei (13:30-17:00)Graad 10's- 30 Mei (13:30-17:00)

Ons is swanger wat noun Kursus vir paartjies wat verwag.

Die dokter bevestig dit, julle is swanger- wat nou? Waar begin ek? Hoe berei ek myself voor? Wat van ons verhouding? Wat moet ek lees, wat moet ek los? My emosies hardloop, my gedagtes hardloop, alles gebeur so vinnig, geestelik beleef ek soveel, fisies verander my lewe, ons drome, ons struktuur, wat nou? Hierdie vrae en gedagtes en soveel meer, wil ons graag saam met jou deurdink in `n kursus wat spesifiek daarop gerig is om voornemende ouers toe te rus van die geskenk wat hulle te beurt geval het. Wanneer: Woensdae van 19:00-20:30. Datums: 26 Mei, 2 Junie en 9 Junie. Koste beloop R30 per paartjie.

Dinsdae Bybelstudie@ColinWandel deur die Woord in April

6 April- Ons kyk die DVD van Rob Bell- Everything is Spiritual13 April- Joh.3:1-21 (Die geheime gesprek)20 April- Joh.3:22-36 (Hy moet meer word en ek minder)27 April- vakansiedag3 Mei- Joh.4:1-26 (Lewende water)

Multi Media

Page 6: Ons Koerant April

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 6

Page 7: Ons Koerant April

KINDERHOEKIE

Fun with water & all: Springkastele en glybane te huur. Spesiale pryse gedurende langnaweke en vakansies. Skakel 082 512 5210.

Discover the wonder of communication by using basic Sign Language with your baby; either attend a class or order a Self-Training Kit. E-mail

Ekstra klasse, Gr. 1 tot 7. Wisk, Afr, Eng. Breinprofiele. Remedierende onderwys. Skakel Rachel 082 560 3845.

Minista baba skool/kleuterskool. Eksklusiewe baba sorg in Rooihuiskraal. Geboorte tot 4 jaar. Skakel Elna 082 829 0709.

Op soek na avontuur & vermaak vir u kind gedurende die Jun/Jul vakansie? Ons bied 'n Poniekamp aan met hope pret & plesier in 'n veilige, Christelike omgewing. Plek: Riverman Cabin, Tonteldoos. Koste R1 200 per kind vir die volle kursus. Etes en akkomodasie ingesluit. (Geen dagfooie). Navrae: Ina 082 728 3799 of 084 866 2608.

[email protected]

Hulpwerf wil – deur gratis advertensies, ondersteuning bied aan kerksondermure lidmate wat met geen of swak inkomste aangewese is op genering van 'n inkomste om huis en haard gegom te hou deur hul kundighede/vaardighede aan te bied waar dienste/produkte in die gemeenskap benodig word! (Deur hulle te ondersteun, verander ons hul lewens)

Hulpwerf bied egter ook die geleentheid aan die breë kerksondermure familie oom ook hul kleinskaal dienste/produkte gratis te adverteer. Dit sluit ipso facto al die verskillende groeperinge binne kerksondermure in wat 'n aktiwiteit(e) of projek(te) wil adverteer.

Bepalings en voorwaardes geld. (Sien die agterblad)

DIENSTE

Werkverskaffingsburo-Huishulpe: Volledige besonderhede van huishulpe beskikbaar. Geen kostes. Die aanstelling wat jy maak, bly egter jou eie risiko. Lebone (Sanet) Werksburo, Sattie Stolze 012 664 4706 / 072 671 4348 E-pos

Pumba “dogsitters”: Naweke weg, of met vakansie: Ek kyk na woef, woefels en kieter kat in die gemak van hulle eie omgewing teen R60/dag. Skakel Yolandé 083 557 7023.

Professionele Chauffeur en persoonlike beskermingsdienste beskikbaar. 20 Jaar ondervinding met publieke lisensie . 24 uur per dag. Skakel A Vlok @076 964 7822 of of

Oppas van huise: Is u op soek na 'n betroubare persoon om u huis op te pas terwyl u weg is? Van 'n dag tot 'n jaar. Rig versoeke aan: of Elsa 072 402 0120.

[email protected]

[email protected] [email protected]

[email protected]

Kontak IT-Call vir al U ondersteuning op Pastel, rekenaar herstelwerk en sagteware. Die opstel en beplanning van netwerke en enige ander I.T. konsultasies wat U mag benodig. 076 418 4751/

Skakel FINCALL vir die boekstawing van u maandelikse besigheidstransaksies en BTW. 076 418 4751.

Pastel Kursus: 4 dag Pastel in Praktyk kursus wat die volgende modules behandel: debiteure, krediteure, voorraad, grootboek rekeninge, kasboek, die opstel van 'n “company" en die proefbalans. Skakel Coetsee vir meer inligting en om 'n plek te bespreek 076 418 4751.

Strek en verstrek studio: As jy nie vir die “Gym” kans sien nie, Pilates gebaseerde oefenklasse (oggend en aandklasse). Baie bekostigbaar. Skakel Cindy 082 491 4694/012 654 3040.

Absolutely dry carpet cleaners. Vir die droogskoonmaak van matte en meubels. Skakel Andre 073 339 7415.

[email protected]

gids - Hulpwerfsnuffel

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 7

KINDERBEDIENING: ORIëNTERINGSKURSUS EN “TOER”Alle nuwe kleingroepleiers vir kinders mure Midstream word uitgenooi om op Sondag, 2 Mei, om 8:00 OF 10:00 in die jeugkantoor van kerk mure aan te meld vir 'n oriënteringskursus en 'n begeleidende “toer” deur al die bedieninge van die kinderbediening. Dit sal 'n fees wees om julle aan kinderbediening bekend te stel. Julle sal ook hiertydens 'n Op-pad-werk-toe CD ontvang met oudio-opleiding vir kinderbedieningsleiers.

KINDERBEDIENINGSKONFERENSIEVoornemende en nuwe kleingroepleiers vir kinders mure Midstream word uitgenooi na ons jaarlikse kinderbedieningskonferensie op Saterdag, 8 Mei, vanaf 8:30 – 14:00 by kinders mure. Hierdie konferensie is 'n MOET vir enige iemand met 'n hart vir kinders en 'n passie vir kinderbediening. Kom beleef o.a. ds Jannie Pelser en Jacques Combault in aksie en leer hoe om met Jesus se liefde op pad te wees na kinders...

KINDERBEDIENINGSVERGADERING: 16 Mei, 16:00Die eerste kinderbedieningsvergadering vir nuwe kleingroepleiers vind op Sondag, 16 Mei, om 16:00 aan huis van Gerhard en Tiesie (erf 2198, Midlands) plaas. Alle voornemende kleingroepleiers word na hierdie geleentheid uitgenooi. Die struktuur en model vir kinders mure Midstream sal hiertydens bespreek word asook die toedeling van verantwoordelikhede. RSVP voor 14 Mei by

of 0828027853. Ons sien uit om saam met julle te kuier!

kinders mure MIDSTREAMDie eerste kindererediens van kinders mure Midstream, vind DV op Sondag, 18 Julie plaas. (Hou asseblief die “pers” dop vir meer inligting rondom die erediens en inligtingsessie van Sondag, 9 Mei.) Maats en kleingroepleiers word uitgenooi om hierdie feesgeleentheid saam

sondersonder

sondersonder

sonder

sondersonder

[email protected]

GELEENTHEID VIR KLEINGROEPLEIERS IN

KINDERBEDIENINGVoel jy geroepe om kinders vanaf 3 jr – Gr 6 in Midstream te bedien... en deel te word

van 'n baie opwindende en lekkerrrrr bediening? Dan is kinders mure Midstream dié plek waar jy moet wees!

Vir meer innligting kontak vir Tiesie (

sonder

[email protected]

INSKAKELING BY KLEINGROEPE

Nuwe kleingroepleiers vir ons nuwe bediening, kinders mure

Midstream, sal op 16, 23, 30 Mei asook 6 Junie by die huidige kinderbediening inskakel waar die 6 G's vir kleingroepe

in praktyk geobserveer sal word.

sonder

HUIDIGE KLEINGROEPLEIERS

Kleingroepleiers wat tans in kinderbediening diensbaar is en verkies om

oor te skuif na kinders mure Midstream word versoek om so gou

moontlik vir Tiesie daarvan in kennis te stel (

of 0828027853). Op hierdie wyse sal ons weer “leë plekke” in beide bedieninge kan

vul.

sonder

[email protected]

Midstream Bedieningspunt

MidstreamMidstream Bedieningspunt skop DV 18 Julie 2010 af. Ons is baie opgewonde oor die nuwe geleentheid vir ons kerk mure familie. Ons beplan dat ons jeugbediening soos volg daaruit gaan sien:18:00- Kuierkerk (vir almal wat belangstel)19:00- Tienerbediening in kleingroepe

sonder

Ons behoefte vir dié nuwe bedieningspunt sluit in:Persone wat betrokke wil raak by ons Jeugband (kontak vir Lochner of Johan en die verband)Kleingroepleiers vir ons tienerbedienig (Graad 8-10)Ons sal DV in Januarie 2011 afskop met die nuwe belydenisklas vir hierdie bediengspunt.

Page 8: Ons Koerant April

Algemene kantooradministrasie tuis gedoen. Het eie toegeruste kantoorfasiliteite en het 40 jaar werksondervinding op verskeie gebiede. Skakel Nella 012 654 5434 / 082 829 9227.

Vir enige houtwerk maak nie saak hoe groot of klein. Huis meubels, kantoor meubels en eet bankies, Standaard en Self ontwerpe word gedoen. Skakel Caroline 072 293 4196.

Honey Fashion Accessories: Kontak my as jy van ons juweliersware wil verkoop. Word self 'n konsultant, & deel van ons wenspan.Skakel Malinda 082 336 2239 (Team Leader-Centurion) of

Kombuiskaste: Enige kaste – insluitend slaapkamer-, badkamer-gang-, kombuise, studeerkamer asook muureenhede/boekrakke of spesifieke vereistes. Soliede hout of melamien. Groot en klein werk. Skakel Louis by 083 726 1345.

MultiMusic DJ Dienste. Vir enige troues, korporatiewe funksies of partytjies. Bekostigbare pryse! Kontak 083 270 7825.

Borduurwerk: Vir enige borduurwerk van spoegdoeke tot handdoeke en vele meer. Kontak Ria 078 875 2802.

Fotografie/viddeografie: Fotografie vir alle geleenthede, asook omskakeling van video na DVD. Skakel Andrew 072 260 7562.Borduur en handwerk: Name, ontwerpe, spoegdoeke, en maak van vadoeksakke, plekmaatjies, en verskeie ander handwerfartikels. Doen herstelwerk. Skakel Marlene 082 789 4218.

Bio Sculpture, Angelic en NSI Gel Naels en Sonbed: Ek werk vanaf my huis in Doringkloof en verkoop ook Avroy Shlain, Environ en Bio Sculpture produkte. Skakel Runa by Tel: 012 667 3041 / 082 256 2085.

Daardie VHS Kassette met Spesiale Verjaarsdae op kan ek oorsit na DVD toe. Daardie OU Lang Speel Plate kan ek oorsit na CD toe. Kontak Gerus Thalia 082 450 1629 of E-pos by

of na 18:00 uur op 012 653 7547.

Stunning blomrangskikkings vir troues in besonder of enige funksies, professioneel gedoen, baie ondervinding kontak June by 083 229 0272 of 083 263 2526.

Vir Installering / Herstel van Plafonne, Dry Walls ens. kontak asb. Piet 083 4355 256/ 012 653 3393

Vir Installering / Herstel van Airconditioners, Yskaste ens. kontak Roelof 083 267 1584/ 012 653 8622

Vir Neem van Troufoto's, Familie & Individuele foto's ens. kontak asb. Jaco 076 194 1045.

Maak en ontwerp van Trourokke, Aandklere, Ma van die Bruid en matriekrokke. Skakel Louise 072 407 8532.

Nooldhulpkursusse: Diplomas word uuitgereik. Skakel Danie 012 333 6372.

Cakes and Cupcakes by Karen: Gekwalifiseerde chef. Spesialiseer in troukoeke, doopkoeke, verjaarsdagkoeke, ens. Skakel Karen vir 'n afspraak by 083 467 8506 / 012- 665 3217 of epos

Vir al jou arbeidsreg oplossings,(dienskontrakte, dissiplinere verhore, afleggings, unie onderhandelinge, CCMA ens) skakel Quentin by 079 742 9627/ (Prokureur, spesialiseer in arbeidsreg). Billike tariewe.

Nutsman: Vir enige herstel werk in en om jou huis. Spesialis in vervaardiging van ingeboude kaste en of herstelwerk. Skakel Johan 071 320 9653.

Gaan jy binnekort trou en kan net die minimum bekostig? Ons wil julle dag spesiaal maak met die minimum uitgawe. Vir jou grimeering en trou Foto's. Skakel ons gerus by

GESOEK

Opsoek na tuinwoonstel of bachelor woonstel vir afgetrede dame in veilige omgewing met goeie sekuriteit, kan ±R2000 bekostig. Dringend opsoek na 'n ideale kleiner plekkie. Skakel Ida 082 390 6599.

Dame, 24 is opsoek na verblyf in die centurion area,(of dan pretoria) met of sonder meubels toegerus. As enige iemand iets beskikbaar het of 'n betroubare kontak het sal ek dit waardeer. Skakel Rene 079 508 0872.

Op soek na 'n betroubare Christen Dagmoeder, wat vanaf 1 Mei na ons 4 maande oue baba kan kyk in die omgewing van KSM. Skakel Sonia 083 565 7186/

Saamry geleentheid weeksdae van Centurion na Waltloo (Silverton). Werksure 07:15 tot 16:15. Kontak Estelle by 012 653 3909 of 083 227 6853.

Ek is op soek na n tweede handse laaikas en baba borspomp teen n billike prys. Skakel Zelna by 073 399 9956.

Opsoek na tuinblyplek vir myself en my dogtertjie, twee klein

[email protected]

[email protected]

[email protected]

[email protected]

[email protected]

[email protected]

hondjies en twee katte, naby aan Lyttelton omgewing. Skakel of sms Ilse by 082 330 7596.

Opsoek na 'n saamrygeleentheid? Weekliks vanaf Wierda Park na PTA middestad. Vertrek om 6:30 en weer 16:00 in die middag vanaf Pretorius straat. Hanli by 072 935 1888.

Dringend op soek na 'n kamer vir ons huishulp in Centurion – loop afstand vanaf Clubview Spar. Kontak Sharon by 082 325 8848.Dringend opsoek na goedversorgde tweehandse motor om te koop privaat of om paaiemente oor te neem . Kontak A.Vlok 076 964 7822 / J.Vlok 082 718 6947.

Gesoek: 'n Egpaar wat vir onbepaalde tyd 'n ruim, lieflike plaashuis in Noordwes kan bewoon. Doel: om huis op te pas en tuin en groot plaaswerf in stand te hou, asook om die telefoon-en kragrekening oor te neem en in stand te hou. Vir meer besonderhede, kontak Gawie en Antoinette Klopper by 082 825 7426.

VAKANSIE

Paradysstrand (Jeffreysbaai): Seefronthuis vir perfekte wegbreek vakansie. 3 slp, (7 bed & sleeper vir kinders en 1 “Stack” bed vir groter gesinne, 2½ badkamer, sit/eetk, privaat braaigeriewe. Toegang tot alle huishoudelike toerusting. Skakel Tilla 082 578 7903.

Colesberg - Meerkat Manor: Gerieflike kamers, beste Linne. Dubbelbed, 2 enkelbeddens, Yskas, Braaipan, breekware, koffie en tee. Eie badkmr, kleutervriendelik. Selfdien. Gesin van 4 is R400 per nag. Skakel 083 644 0760.

Ballito: Luukse 3 slaapkamer woonstel beskikbaar dwarsdeur die jaar, in sekuriteitblok met 'n toesluit motorhuis. Pragtige see-uitsig. Volledig toegerus met linne ook. Skakel Dina 083 285 4738.

Seepunt Kaapstad: 4 Slaap woonstel beskikbaar. Riviera (Protea Hotel Groep). Selfbediening. 30 Apr – 7 Mei 2010: R3 000 vir die week. Navrae: Sonja 082 922 2778

Wegbreek na Tonteldoos!!! (30 buite Dullstroom). Riverman Cabin: 3 Eenhede beskikbaar, wittebrood Suite, 5 Slaap of 8 Slaap.Spesiale aanbieding vir KSM gemeentelede: R200 p/p/n oor naweke of 150 p/p/n vir 4 nagte of meer.Perdry, stap, voëls kyk, ontspan!Besprekings: Sonja 082 922 2778.

Marlothpark: 3 slpkmr huis grens aan Krugerwildtuin. Swembad, tennisbaan, eetplekke ens in park. Skakel 082 890 6384.

Grootbrakrivier: 1 slpkmr woonstel te huur, slaap 4, swembad, ten volle toegerus, sekuriteit. Skakel 082 890 6384.

Tyddeel te koop: Pilanesberg Wildreservaat Manyane kamp. Midweek elke jaar ongeveer 1ste week in November. 6 slaap chalet, self catering, ten volle toegerus ingesl Dstv en daagliks skoongemaak. Baie fasiliteite op perseel oa. Restaurant, swembaddens. 15 km vanaf Sun City. Prys R5 900 Jaco 082 926 6890

HUISE/WOONSTELLE/ERWE TE KOOP

Erf te koop, Wierda Crest Sekuriteits kompleks, 1002m2 ingesluit argitek planne ter waarde van R50 000 teen geen ekstra koste. R470 000. Grootte van huis ongeveer 330m2. Lae maandelikse levy. Jaco 0829266890

Centurion Golf Estate: 3 slaapkmr, 3 badkmr, 3 leefarea, studeer kmr, aparte woonstel vir ouma/student/besigheid. Uitstekende ligging. Skakel 012 667 3049/076 080 3535/082 494 7564.

21ha farm (Radium): Grass land (ideal for cattle feed), ½Turf and ½red soil – ideal for veggies. Double car port, Double lockable garage 60m², House (140m²) open plan kitchen (with lots of built-in cupboards), dining room, lounge, bar & billiard area , 1 Full Bathroom, Bedroom. Private selling price: R1050 000. Contact Marlene 082 468 6856 or Dries 082 568 7921.

Eldoraigne: Lieflike huis met puik afwerking in klein sekuriteits kompleks. Sentraal geleë. Vol titel. 3 Slk, 2 Badk, 3 Leefareas, groot kombuis met aparte opwas en spens, 2 stoepe, swembad en dubbel morothuis.R1,990,000. Pieter 072 402 0826

HUISE/WOONSTELLE TE HUUR

Tuinwoonstel in Wierda Park: 1 slaapkamer tuinwoonstel met oopplan kombuis en sitkamer beskikbaar vanaf 1 Mei 2010 vir enkel persoon. Deposito betaalbaar. R 2 800 per maand (water en ligte ingesluit). Geen troeteldiere. Kontak Christo 082 322 2392.

Centurion: 3slk te deel / huur vir volwasse man / dame. swembad , dstv , W&L ingesluit R2 000-geen deposito. E-mail kort opsomming oor jouself na of Hein by 082 715 1242.

Rooihuiskraal Noord: Meenthuis in sekuriteits kompleks 2 slaap kmr, 1 vol badkmr, sitkmr, aparte eetkmr, toesluit

[email protected]

[email protected]

artistinfo.sa@mtnloaded

motorhuis. R5 000 pm + 1 maand deposito. Skakel George 072 062 1157.

Huis te huur in Amberfield R11000p/maand.– 3 slk, 2 badk, 4 leefareas,pragtige kombuis met baie kaste en aparte opwas,studeerkamer bo en studeer hoekie onder vir kinders, dubbel motorhuis. Groot erf in sekuriteitsarea naby Mall @ Reds, Virgin Active. Skakel 082 927 8902.

Granny Flat: Beskikbaar vanaf 1 April 2010. Naby Unitas. 1 Slaapkamer, kitchenette,badkamer.geen troeteldiere. Geskik vir 1 persoon. R2 750 Water & elektr. ingesluit.(vooruit betaalbaar) Dep R2 500. Kontak Fred 072 176 6595.

Pierre van ryneveld: Ruim meenthuis om te deel met man/dame. Sekuriteits kompleks, tuin en ingeboude braai. R2 400. Skakel Lizelle 072 664 7878.

TE KOOP

Vars Tuisgebak - Alle grootkoeke, soet- en soutterte, spesiale verjaarsdagkoeke, beskuit, muffins en botter-broodjies. Bestelling 2 dae voor die tyd. Pryslyste beskikbaar. Skakel Wilna 072 189 0040.

Juweelkassies te koop vir geskenke kersfees of verjaarsdae. Skakel Braam 082 595 2291/ 012 663 2357 in verskillende houtsoorte beskikbaar.

Pragtige hoë kwaliteit hoek-sitkamerstel met ekstra stoel te koop. Ten volle gestoffeer. Sit 8 mense of meer. Baie goeie toestand en beskikbaar teen R6 500 onka. Kontak Rina 082 787 7307.Quad te koop: 2007 Suzuki LTZ 250, White & Blue, Nerfbars, Handguards. Bought new Aug 2008. FSH @ Agents. R 23 000. Marius 083 298 4908.

Trourok te koop. Noupassende, olyfgroen rok met goue kant en burgundy insetsels. Iets besonders. Maak my 'n aanbod. Telno: 072 935 1888.

2005 320Auto-D BMW-Ekslusive-pack. 81000km- balans van motorplan. Glas son-dak, sleephaak, misligte ens. Extra pakplek in bagasieruimte. Dame-eienaar. R170 000. Kleur sparkling graphite. Skakel 082 927 8902.

Hilux - 3 Std S/wiele met Bande (gebruik) Nuut R2 850 net rim R1 800 elk. Skakel Marius 082 498 8910.

Hilux Double Cab - Swart Nudge Bar R1 500 (R3 800 nuut) Swart Roll Bar R1 500 (R3 600 nuut). Skakel Marius 082 498 8910.

DSTV antenna skottel vir gebruik met karavaan of tent te koop slegs 1 maand gebruik R350 Skakel Issie 082 338 8965.

Opregte mini dobermin pincher soek baie liefde, 4 maande oud. Kontak Hanlie by 072 935 1888.

1 X 210 ltr kis vrieskas R650 o.n.a. Eienaar verhuis na kleiner huis.Skakel Magda 082 662 7340.

Blouwildebeeste karkasse R1 500. Kontak 084 586 6770.

JVC VIDEO OPNEME: In Goeie werkende kondisie. Te koop vir slegs R150. Skakel Abrie 082 564 1890.

Buitelewe (outdoor) TV-Apparaat/toebehore in netjiese dra-tassie te koop vir R500 (nuut R800 plus). Skakel 082 564 1890/083 236 8981.

2de hande houtlaaie veral geskik vir motorhuis/buitekmr te koop vir R40 per laai (onderhandelbaar). Skakel 082 564 1890.

Netjiese Sony MP3 motor-radio so te sê nuut te koop vir R500 (nuut R900 plus) Skakel Abrie 082 564 1890.

Geskilde A-graad droë perskes te koop. Einde Mei – middel Junie 2010. Hou die nommer en kontak my by Abrie 082 564 1890.

3 x Twee sitplek banke (ses maande oud) Corricraft linnestel. R2 900 elk of n.k.a. Skakel 012 667 3049/076 080 3535.

Golf karretjie: Goeie toestand (nuut oorgedoen). R22 000 of n.k.a. Skakel 082 494 7564.

Stuur advertensies aan: [email protected] faks dit na 086 512 4428

Bepalings en voorwaardes

? Advertensies word gratis geplaas.? n Maksimum van 25 woorde per advertensie word

toegelaat.? Geen telefoniese versoeke vir plasings word aanvaar nie.? kerksondermure aanvaar geen verantwoordelikheid vir die

kwaliteit van dienste of produkte wat in die advertensies aangebied word nie.

? Die plasing van advertensies is onderhewig aan die goedkeuring van 'n paneel.

? Advertensies moet maandeliks hernu word.? Besighede moet van kerksondermure se maandblad (ksm)

gebruik maak om te adverteer. Dit sal 'n growwe misbruik wees van 'n goedbedoelde hulpdiens deur kerksondermure sou 'n besigheid van medium gebruik maak om te adverteer.

kerksondermure ONS KOERANT :: April | bl 8