pinkster 2009

Download Pinkster 2009

If you can't read please download the document

Upload: gari

Post on 08-Jan-2016

73 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Pinkster 2009. Persoon en werk van die Heilige Gees. Skematiese voorstelling Persoon van die Heilige Gees. Werk van die heilige Gees. Die Heilige Gees maak ons kinders van God. Joh 3: 1-21. Inleiding. Wie is die mens? Mens is inherent goed – Humanisme Mens is verdorwe – Woord van God. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

  • Pinkster 2009

  • Persoon en werk van die Heilige Gees

  • Skematiese voorstelling

    Persoon van die Heilige Gees

  • Werk van die heilige Gees

  • Die Heilige Gees maak ons kinders van GodJoh 3: 1-21

  • InleidingWie is die mens?Mens is inherent goed HumanismeMens is verdorwe Woord van God

  • 1. God gryp uit genade in ons lewens in!VerbondsmatigUitverkies in ChristusRoep ons deur Woord en GeesWedergeboorte deur Gees

  • 2. Die Heilige Gees werk die wedergeboorte in ons!Verhaal van Nikodemus

  • Wat is wedergeboorte nie?

  • Wat is wedergeboorte?Die Gees maak die mens se hart nuut, verlig sy verstand, verander sy wil, reinig sy gevoel = totale lewensver- nuwing (2 Kor 5: 17).

  • Wanneer en hoe van wedergeboorte?

  • 3. Wedergeboorte word sigbaar deur geloof in Jesus ChristusGeloof is gaweGeloof is daad van die mens

  • GeloofsekerheidHk vraag 1: Wat is my enigste troos?