roete 13 timoteus vat voor!

20
ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!

Upload: hovan

Post on 23-Feb-2016

54 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

ROETE 13 TIMOTEUS Vat voor!. Doen saam . ... Die Leerervaring. Doen saam . ... Die Leerervaring. 1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was? 2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie? - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

ROETE 13 TIMOTEUS

Vat voor!

Page 2: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

... Die LeerervaringDoen saam ...

Page 3: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

... Die LeerervaringDoen saam ...

1. Hoekom dink jy was dit so ’n gewilde speletjie toe ons klein was?2. Watter elemente van die speletjie het jy vandag nog geniet? Wat was nie meer so lekker soos toe jy klein was nie?3. Wat dink jy sal gebeur as leierskap vandag moes werk soos in dié speletjie?4. Noem vyf eienskappe of verwagtings wat jy dink by ’n suksesvolle leier in die kerk pas.

Page 4: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

Op die spoor van ...

Page 5: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

• Sy ma, Eunice, en sy ouma Lois, was gelowiges.• Eunice was ’n Jodin; Timoteus se pa was ’n

ongelowige Griek.• Enigste kind; is in die Joodse godsdiens

onderrig, maar nie besny nie (sy pa se keuse).• Lyk asof hy sieklik was.•Hegte verhouding tussen Timoteus en Paulus. • 65 nC – volgens oorlewering in Efese as leier

aangestel. • 80 nC – sterf as martelaar vir die evangelie van

Jesus.

Page 6: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

WEGWYSER

Lees: 2 Timoteus 2:1-5

Page 7: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

1. Wat was die verskillende opdragte wat Paulus vir Timoteus gegee het om sy taak in die gemeente uit te voer?

Page 8: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

Vers 1: Die motivering.Vers 2: Die span.

Vers 3: Bly gefokus.Vers 4: Volg die reëls.

Vers 5: On the job.

Page 9: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

2. Wat, dink jy, is die rol en potensiaal van jongmense as geestelike leiers in ’n gemeente?

Page 10: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

REISJOERNAAL

Page 11: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

Ever since David slew Goliath, the Jewish people have never considered youth as a barrier to lead – JF Kennedy.

Page 12: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

A leader is someone who helps others do and become more than they ever thought possible. Because good leadership gets things done – Lisa Dewey.

Page 13: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

Being an effective leader does not always require moving heaven and earth. A leader’s role can vary and be effective in small, yet extremely powerful ways – Lisa Dewey.

Page 14: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!
Page 15: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

1. Is dit enigsins belangrik dat jy oor geestelike leierskap moet nadink? Hoekom sê jy so?

Page 16: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

2. Kan jy vertel van ’n keer toe jy of ander jongmense in julle gemeente of gemeenskap leiding geneem het?

Page 17: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

3. Waar in ons gemeente of gemeenskap is daar geleenthede vir jongmense om leiers te wees? Is daar iets wat julle keer om leiers te wees? Hoe gaan julle dit hanteer?

Page 18: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

BORDER CROSSING

Page 19: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

1. Jy kán voor loop op die geloofspad! Hoe kan jy meer aktief deel word van jou gemeente? 2. Waar sien jy nood in jou lewe raak?

Page 20: ROETE 13  TIMOTEUS Vat voor!

3. Hoe kan jy daarby betrokke raak en help?