tracts a019 is dit die einde van die pad vir die oerknal (big bang) teorie

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

244 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 Tracts a019 is Dit Die Einde Van Die Pad Vir Die Oerknal (Big Bang) Teorie

    1/2

    verander nie goedsmoeds sonder oorsaak inrotasie-/spin-momentum nie. 'n Kolom gasse oppad na buite is te stabiel om enigiets anders tedoen as om net reguit vorentoe te beweeg. Gassein die ruimte wat om 'n sentrale middelpuntprobeer sirkel sou eerder uitmekaarspatas omsaam te koek.

    3.5Waterstofgas In Die Ruimte. Dit koek niesaam nie, want (a) Die digtheid van materie indie ruimtes tussen die sterre is telaag(b) Daar isniks in die buitenste ruimtes wat deeltjies namekaar toe sal laat beweeg om saam te koek nie.Om 'n baie klein stukkie materi saam te laatkoek volgens hierdie OK-Teorie sou 20 biljoenjaar nodig wees, bv. 'n stukkie materi met 'nradius van een-honderd-duisendstes van 'nsentimeter sou 3 biljoen jaar nodig het om 'nklontjie te vorm (M.Harwit, 'Astrophysical Concepts', p.394-1973).

    3.6 Buitenste Rand Van Materi. Net 'nbuitenste rand van vinnig-bewegende materisou bestaan het in die Heelal (indien die OK-Teorie wr was) wat vir ewig sou uitbeweeg hettotdat dit iets sou tekom om teen te bots, wat niesou gebeur nie.

    3.7 Heelal-Massa. Daar is nie genoeg massa indie Heelal om hierdie tipe sterteorie (Oerknal) teregverdig nie. Die totale gemiddelde digtheidvan die Heelal is 100 keer minderas die digtheidwat deur die OK-Teorie vereis word. Daar ism.a.w. nie genoeg materie (f anti-materie) in

    die Heelal vir die OK-Teorie om wr te wees nie.3.8 Kerngapings In Die Periodieke Tabel. Die

    kerngapings by Massa 5 & 8 in die 'PeriodiekeTabel' (die 'Helium-Massa 4 Gaping') maak ditvir waterstofen helium onmoontlik om ditself teverander in swaarder elemente. Ontploffendesterre kan m.a.w. nie swaarder elementeproduseer nie. Ng waterstofng helium kan diegaping oorbrug by Massa 5 op die 'PeriodiekeTabel' ... selfs 'n waterstof-ontploffing in 'n stergaan nie oor die Massa 5-gaping nie!: In thesequence of atomic weight numbers 5 and 8 are vacant .That is, there is no stable atom of mass 5 or mass 8. Thequestion then is: How can the buildup of elements byneutron capture get by these gaps? The process could notgo beyond helium 4 and even if it spanned this gap it would

    be stopped again at mass 8. This basic objection toGamow's theory is a great disappointment in view of thepromise and philosophical attractiveness of the idea. (WilliamA. Fowler, California Institute Of Technology, quoted in Creation Science, p.90).

    3.9 Te Min Teoretiese Tyd. Daar was niegenoeg teoretiese tydom die swaarder elementewat vandag bestaan te kon vorm nie.

    3.10 Populasie III-Sterre. Daar bestaan geenPopulasie IIIsterre bevattende slegs waterstofenhelium nie ... 'n vrvereiste vir die OK-Teorie(Isaac Asimov, 'Asimov's New Guide To Science', pp.35-36 -1984).

    3.11 Toevallige En Lukrake Ontploffings. Ditveroorsaak nie ingewikkelde, fyn-gekalibreerdewentelbane nie. Hoe kon 'ontploffings' diegekompliseerde sirkelbewegings van sterre,

    3.2 Die Berekeninge Is Te Presies En DieLimiete Vir Sukses Te Klein: If the fireball hadexpanded only 0,1% faster, the present rate of expansionwould have been 3 x 10 times as great. Had the initialexpansion rate been 0,1% less, the Universe would haveexpanded to only 3 x 10 of its present radius before collapsing. At this maximum radius the density of ordinary

    matter would have been 10 grm/m, over 10times as

    great as the present mass density. No stars could haveformed in such a Universe, for it would not have existed longenough to form stars. (R.H. Dickey, 'Gravitation And The Universe',p.62, 1969).

    3.3 Ontploffende Atoomdeeltjies. Daar was

    geen manier om die ontploffende atoomdeeltjieste ('particles') te verenig nie. Hullesou eerdernet al verder van mekaar wegbeweeg het. Diebuitenste ruimte is wrywingloos. Daar sou geenmanier bestaan het nie om die deeltjies weersnelheid te laat verminderof dit stadigerte laatbegin beweeg het. Die deeltjies sou dieselfdevektor (spoed + rigting) vir ewig behou. Hulle sounie op 'n magiese wyse skielik om mekaar konbegin wentel nie. Daar sou ook geen manierbestaan het vir atome om saam te koek ingasagtige wolke nie. Daarvoor sou rotasie/spin-momentum nodig wees, en die fisika-wette soudit nie toelaat nie. Atoomdeeltjies watuitmekaarspat (bv. d.m.v. linire momentum).organiseernie hulleself outomaties in komplekse

    atoom-strukture (soos bv. by rotasie/spin-momentum) nie.3.4 Gasmolekules In Die Ruimtes. Dit sou te

    vr uitmekaar wees om saam te koek om sterre tevorm. Waterstof en helium sal nie in diebuitenste ruimte saamkoek nie. Gasse stootmekaar af... dit koek nie saam nie. Daar bestaangeen gasse op Aarde wat saamkoek nie. Gassesou ook nie genoeg gemeenskaplike swaartekragkon bymekaar maak om dit saam te bring nie, enas dit nie kan saamkoek nie, kan dit ook niesterre vorm nie. Mis ('fog') trek ook nie ditself inklonte in nie. Gasse wat rondsweefin 'n vakuumvorm nie sterre nie. Sterre trek gasse slegs aanwanneer die sterre reeds gevorm is. Materi ingaswolke is nie genoeg om sterre te produseernie.

    Daar sou ook nie genoeg tyd gewees het virgasse om die Heelal te vul en ditself in sterre teorganiseer nie. Indien die Heelal 15 biljoen jaaroud was soos die Evolusioniste glo, sou die gasseslegs 2,5 biljoen jaar kans gekry het om saam tekoek in sterre in, wat hopeloos te min tyddaarvoor sou wees. In die buitenste ruimte sitgaswolke uit, hulle krimp nie inmekaar (omsterre te kan vorm) nie. Om sterre te kon vormsou die gaswolke (a) eers moes ophou na buitebeweeg (b) Dan sou dit skielik in sirkels moesbegin beweeg (c) Daarna sou hierdie roterendegaswolke nader aan mekaarmoes begin beweeg,wat nie sou kon gebeur nie. Liniremomentum

    1. NIE ALLEWETENSKAPLIKES ONDERSKRYFMEER DIE OERKNAL-TEORIE NIE.

    1.1 Fred Hoyle, Bekende astro-fisikus. The mainefforts of investigators have been in papering over holes inthe Big Bang Theory

    , to build up an idea that has becomeever more complex and cumbersome ... I have littlehesitation in saying that a sickly pall now hangs over the BigBang Theory. When a pattern of facts becomes set againsta theory

    , experience shows that the theory rarely recovers.('The Big Bang Theory Under Attack', Science Digest, p.84 - May 1984).

    1.2 Philip E. Seiden: The standard Big Bang modeldoes not give rise to lumpiness. That model assumes theUniverse started out as a globally smooth

    , homogeneous

    expanding gas. If you apply the laws of physics to thismodel, you get a Universe that is uniform

    , a cosmicvastness of evenly distributed atoms with no organization ofany kind. No galaxies, no stars, no planets, no nothing.Needless to say, the night sky, dazzling in its lumps

    , clumpsand clusters

    , says otherwise. How then did the lumps getthere? No one can say.(Ben Patrusky, 'Why Is The Cosmos 'Lumpy'?',Science 81, p.96 June 1981).

    2. DIE OERKNAL-TEORIE IN 'N NEUTEDOP.2.1 Alles Uit Niks.

    Evolusioniste s dat alles (die Heelal, dieSonnestelsel, die Aarde, mense, diere, planteens.) van NIKS af kom. Het hulle maar God in dieprentjie gebring kon mens nog na hulle probeerluister ... want sekerlik kan God skep uit NIKS!Maar Evolusioniste s dat die Natuur homselfgemaak het ... 'n Godlose, breinlose, doellose,lukrake toevalligheid ...'n sinnelose, nuttelose,rigtinglose, onbeplande biologiese ongeluk.

    2.2 DieBasiese Oerknal-Teorie.(a) Net 'Niksheid'. Die Oerknal-Teorie kom

    basies daarop neer dat, aan die 'begin' (wat hullewr kry... wie het gesorg vir 'n 'begin'?), wasdaar geen materi nie, net 'n Niksheid('Nothingness').

    (b) 'Niksheid' Ontplof! Wonder bo wonderbegin hierdie Niksheid toe a.g.v. 'swaartekrag'(wat hulle wr kry ... wie het die swaartekraggerel?) kondenseer na 'n enkele, mikroskopies-klein punt ... wat toe ewe skielik 'besluit' om teontplof!

    (c) Eerste Elementre Deeltjies. Hierdieontploffing veroorsaak toe die ontstaan vanprotone, neutrone en elektrone wat hulleself teen'n ongelooflike snelheid na buite deur die leruimte (wat hulle wrkry? ... ruimte is nie Niksnie!) slinger.

    (d)Gaswolke En Sterre. Hierdie atome begintoe op n misterieuse wyse om mekaar wentelwat toe gaswolke produseer en saamgepers wordom sterre te vorm! Hierdie eerste sterre bevattoe vir eers net die ligter elemente waterstofenhelium, maar,presto, twee ontploffings (per ster)later, verskyn al die swaarder elemente van 'die'Periodieke Tabel' (bv. goud, silwer, lood,platinum, yster, polonium ens.) ook wonderbaar-

    lik uit die niet.2.3 Oerknal-Kern? Hierdie ontploffende

    Niksheid het, tn alle bekende wette van diefisika heen, teruggetrek in 'n kern met 'n digtheid

    van 10 gm/cm en 'n temperatuur van meer as 1039

    grade Absoluut, wat toe uitgebars het (Oerknal of'Big Bang'). So het die Wreld toe ontstaan(volgens hulle). Van die Gnesis-Skeppingsverslag is daar geen sprake nie.

    2.4 Die Ontstaan Van Die OK-Teorie. (a) Dieidee van die Oerknal('Big Bang') het sy ontstaangehad by George Lemaitre (1927: Die BasieseIdee) en George Gamow, R.A. Alpher & R.Herman (1948: Die Oerknal-Model). (b) Diesterkste 'argument' vir die OK (Oerknal-Teorie)blyk steeds die Rooiverskuiwing-Teorie('Speedshift-Theory') op die Spektrometer tewees, 'n instrument wat gebruik word om diespektra (ligspektrum + oppervlak-temperatuur + massa)van sterre waar te neem (Spektroskopie): Thisredshift, observed in the spectral lines of distant galaxiesand interpreted as a Doppler [speed] effect

    , is the key toCosmology. (Carl Sagan, 'Cosmos', p.252).

    2.5 Uitdyende Heelal? Hiervolgens word nouafgelei dat die Heelal uitdy en groter word (die'Expanding Universe Theory'), want dit wilvoorkom asof (meeste van) die hemelliggamealmal besig is om na buite en weg van die Aardeaf te beweeg.

    3. WAAROM ONS GLO DIE OERKNAL IS 'NONGELDIGE EN 'N UITGEDIENDE TEORIE.

    3.1 Die Oerknal-Teorie (OK-Teorie Of 'BigBang') Is Gebaseer Op Teoretiese Uiterstes.Waar het hulle 'begin'vandaan gekom? Hoe kanNiks warm word en ontplof? Hoe kan Niks deurswaartekrag benvloed word? Waar het die Niksen die swaartekrag vandaan gekom? Niks kannie saamkoek nie ... hoe trek Niks homselfop 'nhopie? Hoekom sal Niks sommer 'besluit' om teontplof? Waar het die ruimte vandaan gekom?Waar het die vonk vandaan gekom wat dieontploffing veroorsaak het om die Niks aan diebrand mee te steek? (a) Dit kon bv. nie 'nvlammetjie gewees het nie, want suurstofhet niebestaan nie. (b) Dit kon nie 'n chemiese plof

    gewees het nie, want chemikalie het nie bestaannie. (c) Dit kon nie 'n kern-ontploffing geweeshet nie, want atome het toe nog nie bestaan nie.Daar was geen manier om die Niks te laat uitsitnie. Hoe kan iets wat nie bestaan nie (Niks)uitsit? Selfs al sou swaartekrag die Niks kon laatbymekaarkom, sou dieselfde swaartekrag dieNiks mos weer verhoed het om uit te sit. Nikskan nie hitte produseer nie. 'n Vakuum in diekoue buitenste ruimte kan nie vanself sommernet warm word nie. Het die evolusioniste nognie gehoor van die beginsel van 'oorsaak &gevolg' nie? Daar kan nie hitte wees sonder 'nenergie-bron nie. 'n Vakuum kan homself ook niewonderbaarlik in materi verander nie.

  • 8/7/2019 Tracts a019 is Dit Die Einde Van Die Pad Vir Die Oerknal (Big Bang) Teorie

    2/2

    Lublihn skryf: The Sun has been contracting about0.1% per century ... corresponding to a shrinkage rate of

    about 5 feet [1,524 mtr.] per hour. (G.B. Lublihn, 'Physics Today',Vol.32, No.17 1979).

    3.19 Neutrino's. Die Aarde word ook deurhopeloos te min sub-atomiese neutrino'sgebombardeer om die OK-Teorie te ondersteun.

    3.20 Wentelbane. Sommige sterrestelsels enander hemelligame roteer en/of wentel in dieteenoorgestelde rigting as ander. Die OK-Teoriekan dit nie bevredigend verklaar nie. Daar is ooksterre wat heeltemal te vinnig beweeg om dieOK-Teorie te ondersteun.

    3.21 Komete. Die lewenssiklus van 'n komeetis

    bv. ongeveer 10 000 jaar ... indien onsSonnestelsel dan '5 biljoen jaar'oud is, wat maakso baie komete nog in ons lugruim?

    3.22 Heelal Wat Roteer? Sommigewetenskaplikes glo dat die hele Heelalbesig is omm 'n sentrale middelpunt te roteer d.m.v.rotasie-/spin-momentum ... en dit rym nie metdie OK-Teorie wat staatmaak op liniremomentum vanuit 'n sentrale middelpunt(a.g.v.die 'Oerknal') nie.

    3.23 OK-Teorie Te Simplisties. Daar is geenmeganiese manier waarop die ingewikkeldewentelbane en sirkelbewegings van sterstelsels,bolvormige ster-klusters, sterre, planete en manekon voortspruit uit 'n ontploffing met liniremomentum vanaf 'n sentrale middelpuntnie. Die

    Oerknal-Teorie is eenvoudig te simplisties omaan die Wonder van God se Skeppingsproses regte laat geskied!

    3.24 Moontlike Oorsake Van Die(Waargenome) Rooiverskuiwing.Moontlike verklarings vir die (waargenome)Rooiverskuiwing sluit tot dusver (daar mag dalkmr wees) in : OERKNAL-Rooiverskuiwing. Dit isonwaarskynlik dat hierdie Teorie ('UitdyendeHeelal'/'Expanding Universe') korrek is,aangesien dit staatmaak op 'n Heelal watontstaan het uit linre momentumvoortspruitend uit 'n ontploffing vanuit 'nsentrale middelpunt, wat heeltemal te simplistiesis om die ingewikkelde wentelbane, rotasie en

    sirkelbewegings van sterstelsels, bolvormige ster-klusters, sterre, planete en mane bevredigend teverklaar. Die samestelling en dinamika van dieHeelal blyk m.a.w. te gesofistikeerd te wees virdie Oerknal-Teorie om geldig te kan wees. DieUitdyende Heelal, Oerknal-Rooiverskuiwing('Expanding Universe Speed Redshift') Teorie isdus nie noodwendig korrek nie, want (a)Byna aldie sterrestelsels en sterre word asRooiverskuiwings waargeneem, en dit rymeerder met die Tweede OrdeDopplerverskuiwing Rooiverskuiwing (Ligwaargeneem teen 'n hoek van 90). Sommigesterre en sterstelsels naby aan die Aarde beweegbv. in die rigting van die Aarde maar word

    sonne, binre sterre, sterstelsels en ster-klustersveroorsaak?

    3.12Binre Sterstelsels. Meer as die helfte vandie sterre in die hemelruim is binne-in binrestelsels waar twee (of soms mr) sterre ommekaarwentel ... hoe het dit gebeur?

    3.13 Vrste & Naaste Sterre. Van die vrstesterre in die Heelal (naby die 'begin' vanOerknal-Tyd) ontplofnie, tog bevat hulle van dieswaarder elemente. Volgens die OK-Teoriebehoort die (a) vrstesterre die oudstesterre tewees, en die (b) naaste sterre die jongste, maarnavorsing het bewys dat die (c) vrste sterremaar net soos die naaste sterre is.

    3.14 Sterontploffings. Waarom het ster-ontploffings skielik gestop? VolgensEvolusioniste het dit ongeveer 5 biljoen jaargelede (kwansuis) skielik gestop ... hoekom?Waarom sien ons nie ster-ontploffings by sterremet afstande van 15 biljoen ligjaar weg nie?Indien die OK-Teorie korrek was, sou ons baiemr ontploffende sterre waargeneem het. 'nOntploffende ster sal nooit 'n ander ster vormnie.

    3.15 Supernova-Ontploffings. Daar is te minsupernova-ontploffings by sterre om dieswaarder elemente in die Heelal te kon vorm.Indien die Heelal regtig 15 biljoen jaaroud was,sou daar baie mr supernova-ontploffings(waargeneem) gewees het. Supernova's wat wel

    waargeneem word, gooi nie genoeg materi afom nog addisionele sterre te kan vorm nie.Supernova's, volgens Evolusioniste diebrandstofbron vir al die elemente in die Heelal,vind te min plaas en produseer te min swaarderelemente om die groot aantal swaarder elementewat in die Heelal voorkom te verklaar.

    3.16 Swaarder Elemente. Sogenaamde 'ouersterre' bevat gladnie mr van die swaarderelemente as sogenaamde 'jonger sterre' nie.Ekstra-galaktiese gasse het ook 'n verskeidenheidvan swaarder elemente daarin, wat bots met dieOK-Teorie dat die gasse in interstellulre ruimtesslegs waterstofen helium sal bevat.

    3.17 Sterre In Verhouding Tot Gas. Die Heelalis vol sterre met min gas. Indien die OK-Teorie

    wr was, sou dit vol gas gewees het met minsterre.

    3.18 Sonenergie: Kernfusie Of Krimping? Dieoorsprong van sonenergie blyk son-krimping('solar shrinkage') te wees, nie kernfusie nie ...en dit is presies die teenoorgestelde van wat dieOK-Teorie leer. Ster-evolusie maak staat op dieteorie dat sterre deur waterstof-ontploffings(kernfusie) aangedryf word, terwyl dit al die tydwaarskynlik eerder deur krimping (bv. die Son)veroorsaak word. Sien die belangrike studies oorson-krimping deur Hermann Von Helmholtz &Lord Kelvin; asook deur John A. Eddy & AramBoornaziam, soos bevestig deur die RonaldGilliland-verslag(New Scientist, pp.592-593, 3 Maart, 1983).

    steeds as Rooiverskuiwings (i.p.v. Blouver-skuiwings) waargeneem. (b)Indien die Oerknal-Teorie wr was, sou die sterrestelsels en sterrevanaf 'n sentrale middelpunt(waar die 'Oerknal'begin het) wegbeweeg het, en nie van die Aardeaf nie. (c)Daar is bewyse dat ligdeeltjies('photons') snelheid verminder, wat die opsiesvan Swaartekrag- en Energie-VerliesRooiverskuiwings beter verklaar. (d) Kwasarsmet Rooiverskuiwings van tussen 200% en300%, asook tussen 300% en 400%, suggereerdat die Oerknal-Teorie onwaarskynlik wr kanwees, want dit sou beteken dat sommige vanhierdie Kwasars wat waargeneem is, die snelheidvan Lig (een van hulle soveel as 8 keer) oorskry.

    SWAARTEKRAG-Rooiverskuiwing. 'n Andermoontlikheid is die invloed wat swaartekrag opligstrale dalk mag uitoefen. Einstein heteksperimenteel bewys dat swaartekrag ligstralekan buig en dat dit die Rooiverskuiwing kanveroorsaak. Die gewig van lig by die Aard-oppervlak (L.W.LIG, nie LUG) is bv. 90 kg. per 2,6km. (Isaac Asimov, 'Asimov's Book Of Facts', p.330 - 1979).Swaartekrag kan dus verwag word om 'n invloeduit te oefen op ligstrale in die Heelal.

    TWEEDE-ORDE DOPPLER-Rooiverskui-wings. 'n Ligstraal wat teen 'n reghoek [90]inverhouding tot 'n waarnemer beweeg, sal ook

    die Rooiverskuiwing veroorsaak. Dit sou bv. kongebeur indien die Heelal stadig om 'n sentralemiddelpunt roteer. Baie van die huidigebeweging wat in die Heelal plaasvind word teen'n reghoek in verhouding tot ons waargeneem.

    ENERGIEVERLIES-(UITGEPUTTE-LIG)Rooiverskuiwing. Oor astronomiese afstande kandit gebeur dat ligstrale energie (momentum)verloor. Dit verklaar dalk waarom die sterre dievrste van ons af die mees dramatieseRooiverskuiwing toon.

    4. DIE St. PETER-VERGELYKING.Roger L. St. Peter het 'n komplekse wiskundigevergelyking geproduseer wat toon dat die

    (geteoretiseerde) Oerknal nie na buite inwaterstof en helium kon ontplof het nie. Die(teoretiese) ontploffing, indien dit inderdaad soukon plaasvind, sou op ditself teruggeval het en 'nteoretiese gat (gravitasie-kolk of 'black hole')veroorsaak het ... nie 'n Heelal nie.

    I have little hesitation in saying that a sickly pallnow hangs over the Big Bang Theory.

    (Sir Fred Hoyle, ('The Big Bang Theory Under Attack', Science Digest, p.84- May 1984).)

    I doubt if there is any single individual within thescientific community who could cope with the full rangeof (creationist) arguments without the help of an army of

    consultants in special fields.(David M. Raup, 'Geology And Creation', Bulletin Of The Field Museum Of

    Natural History, Vol.54, p.18 March 1983).

    Is Dit Die Einde Van Die

    Pad Vir Die

    OERKNAL

    ('BIG BANG')

    Teorie?

    Hoekom lag julle? Al wat ek ges het

    is, 'Warrelende gaswolke het onsSonnestelsel en planete gemaak.' En, asek maar net 'n manier kon kry om gasaanmekaar te plak, sou ek dit vir julle konbewys!

    ERKENNING

    Bronne & Illustrasie: Vance Ferrell BA, MA,BD: 'Science vs. Evolution', &'The Evolution

    Handbook', Evolution Facts Inc. (2001)

    GRATIS Traktaat. Toest emming Word Hiermee VerleenOm Kleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir

    GRATIS Verspreiding. Vra Asb. Vir Die InligtingspamfletOor Hoe U 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige

    Reeks Van Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793