vrae sonder vraende voornaamwoorde vra:...oefening 1: direk en indirekte rede stelsinne ma sê:...

18
1 |Bladsy GRAAD 9: TAALWERK Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde Anna vra: “Kan ek die boek neem?” Anna vra of sy die boek kan lees. Vrae met Vraende Voornaamwoorde Piet vra: “Wie het my pen gevat?” Piet vra wie sy pen gevat het. Die deëlteken en die aanhalingstekens val weg Die deëlteken en die aanhalingstekens val weg. Voornaam woorde verander Werkwoorde skuif na die einde van die sin Die deëlteken en die aanhalingstekens val weg. Voornaam= woorde verander en die kry ‘n “of” Werkwoorde skuif na die einde van die sin Die deëlteken en die aanhalingstekens val weg. Die Vraende Voornaam= woord bly op dieselfde plek. Werkwoorde skuif na die einde van die sin

Upload: others

Post on 04-Mar-2021

19 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

1 |Bladsy

GRAAD 9: TAALWERK

Oefening 1: Direk en Indirekte rede

Stelsinne

Ma sê: “My handsak is in my motor.”

Ma sê dat haar handsak in haar motor is.

Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde

Anna vra: “Kan ek die boek neem?”

Anna vra of sy die boek kan lees.

Vrae met Vraende Voornaamwoorde

Piet vra: “Wie het my pen gevat?”

Piet vra wie sy pen gevat het.

Die deëlteken en

die

aanhalingstekens

val weg

Die deëlteken en

die

aanhalingstekens

val weg.

Voornaam

woorde

verander

Werkwoorde

skuif na die

einde van die

sin

Die deëlteken en

die

aanhalingstekens

val weg.

Voornaam=

woorde

verander en

die kry ‘n

“of”

Werkwoorde

skuif na die

einde van die

sin

Die deëlteken en

die

aanhalingstekens

val weg.

Die Vraende

Voornaam=

woord bly op

dieselfde

plek.

Werkwoorde

skuif na die

einde van die

sin

Page 2: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

2 |Bladsy

Direk Indirek

Enkelvoud ek, jy

Enkelvoud hy, sy

Meervoud ons, julle

Meervoud hulle

Enkelvoud my, myne, jou, joune

Meervoud ons s’n, julle s’n

Enkelvoud sy, syne, haar, hare

Meervoud hulle s’n

die, hierdie hier

hierheen hiermatoe

vandag gister nou

môre

daardie daar

daarheen daarnatoe

daardie dag die vorige dag

toe die volgende dag

Skryf die volgende sinne van die Direk na die Indirek

1. Piet sê: “Ek sal môre vir haar gaan kuier.”

2. Anton vra : “Waar is die liniaal wat ek gister hier neergesit het?”

3. Kopano vra vir Ntsiki: “Is jy seker jy het die rekening gister betaal?”

4. Die polisieman sê vir Zandile: “Jy moet nooit ‘n krimineel self probeer vaskeer

nie.”

5. Die onderwyser vra: “Hoekom kan julle nie so goed soos verlede jaar presteer

nie?”

6. Die span span sê: “Bring ons water hiernatoe.”

7. Wilmien vra vir Koba: “Gaan jy vandag Eastgate toe.”

8. Susan vra vir Portia: “Het jy gisteraand Idols gekyk?

9. Juffrou Van Tonder sê aan die klas: “Julle moet stilbly!”

10. Lerato sê: “Ek gaan môre oorsee.”

Page 3: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

3 |Bladsy

Oefening 2: Lydende en Bedrywende Vorme

Teenwoordige Tyd

Onderwerp Werkwoord Voorwerp

Die man lees die boek

Die boek word deur die man gelees

1 Die kind soek die liniaal. 6 Karen sing die liedjie.

2 Almal geniet die dag. 7 Die atlete hardloop die

wedloop.

3 Die onderwyeser deel die

boeke uit.

8 Sarel pluk die blom.

4 My ma voer die hond. 9 ‘n Polisieman arresteer die

verdagte.

5 Sipho vra vir Andile. 10 Die dogter help die tannie.

Verlede Tyd

Onderwerp Voorwerp Werkwoord

Die man het die boek gelees

Die boek is deur die man gelees

Page 4: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

4 |Bladsy

1 Die kind het die liniaal

gesoek.

6 Karen het die liedjie gesing.

2 Almal het die dag geniet. 7 Die atlete het die wedloop

gehardloop.

3 Die onderwyeser het die

boeke uitgedeel.

8 Sarel het die blom gepluk.

4 My ma het die hond gevoer. 9 ‘n Polisieman het die

verdagte gearresteer.

5 Sipho het vir Andile gevra. 10 Die dogter het die tannie

gehelp.

Toekomende Tyd

Onderwerp Voorwerp Werkwoord

Die man sal die boek lees

Die boek sal deur die man gelees

word

1 Die kind sal die liniaal soek. 6 Karen sal die liedjie sing.

2 Almal sal die dag geniet. 7 Die atlete sal die wedloop

hardloop.

3 Die onderwyeser sal die boeke

uitdeel.

8 Sarel sal die blom pluk.

4 My ma sal die hond voer. 9 ‘n Polisieman sal die

verdagte arresteer.

5 Sipho sal vir Andile vra. 10 Die dogter sal die tannie

gehelp.

Page 5: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

5 |Bladsy

Oefening 3: Selfstandige Naamwoorde

1. Tipes Selfstandige Naamwoorde

Soortname

Eiename

Abstrakte

Selfstandige

Naamwoorde

Versamelname

Maatname

Massaname

Man

Dogter

Suid-Afrika

Gelukkig

Bos Blomme

‘n Blikkie Kos

Staal

Page 6: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

6 |Bladsy

1.1 Hergroepeer die volgende Selfstandige Naamwoorde volgens watter

tipes hulle is.

Khumbo, Hartseer, Lief, Skool Visse, Koppie Meel, Sand, Tafel, Meubels,

Pretoria, Soweto, Pen, Trop Skape, Venster, Haat, Skare Toeskouers, Porsie

Hoender, Laning Bome, Bly, Water, Seun, Sara, Deon, Sak Sement, Sterre,

Boek, Treurig, Vloot Skepe, Dosyn Eiers, Goud.

2. Selfstandige Naamwoorde kan;

a. Enkelvoud of Meervord wees.

b. Verkleinwoorde wees.

c. Manlik of Vroulik wees.

d. Persoonsname wees.

1.2 Enkelvoud en Meervoud

Reëls

Beskrywing Reël Voorbeeld

Woorde met ‘n kort vokaal

wat op ‘n enkel konsonant

eindig

Die laaste letter

verdubbel en ‘n “e”

word bygevoeg

Kop – Koppe

Bak – Bakke

Tas – Tasse

Woorde wat op ‘n enkel

konsonant eindig en deur ‘n

dubbel vokaal van die

dieselfde soort voorafgegaan

word.

Die een konsonant

val weg en die word

kry ‘n “e” aan die

einde.

Saal – Sale

Skool – Skole

Vuur – Vure

Deel – Dele

Woorde wat met ‘n dubbel

konsonant geksryf word wat

nie van dieselfde soort is nie

Die word kry ‘n “e” Boek – Boeke

Huis – Huise

Dier – Diere

Woorde wat op ‘n “f” eindig. Die “f” val weg en

word deur ‘n “w”

vervang.

Dief – Diewe

Brief – Briewe

Woorde wat op ‘n kort

beklemtoonde vokaal eindig

Die word kry ‘n ‘s

aan die einde.

Pa – Pa’s

Ma – Ma’s

Skadu –

Skadu’s

Woorde wat op l, n, r, en s

eindig

Die woorde kry ‘n

“e” vir die

meervoud.

Skoen – Skoene

Kers – Kerse

Page 7: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

7 |Bladsy

Beskrywing Reël Voorbeeld

Woorde wat op ‘n

“og” eindig

Die “g” val weg

en die woord kry

‘n “ë”.

Oorlog – Oorloë

Vlieg – Vlieë

Boog – Boë

Woorde wat op ‘n

“ig” eindig

Die woorde kry

“te”.

Gesig – Gesigte

Lig – Ligte

Plig – Pligte

Woorde wat met

“heid” eindig

Die “heid” word

vervang met

“hede”

Besigheid – Besighede

Moeilikheid – Moeilikhede

Woorde wat eindig

met “ing”

Die woorde kry

“s”

Koning – Konings

Woning – Wonings

Woorde wat eindig op

“ie”

Die woorde kry

‘n “s”

Broekie – Broekies

Katjie – Katjies

Herskryf die paragraaf en gee die meervoudsvorm van die woorde tussen

hakkies.

1. Dit was met die (geleentheid) van die (begrafnis) wat ek die Coetzees

ontmoet het. Ek was in die (veld) toe die (oubaas) daar aangery het om

(oom) Wynand te spreek en te verneem of hy die (ouderling) is en om

hom toe gevra het of hy asseblief sal voorgaan in die begrafnis.Op hulle

(staanplek) het ek hulle ontmoet en die (verhaal) gehoor.

2. Die ou professor het nooit van daardie (godin) geweet nie – slegs van

die (koning) wie se (baba) in die (krip) gelê het en wat later deur ‘n

(man) met ‘n pyl en (boog) geksiet is.

3. In die (kroeg) langs die hoofweg het hy die (dokter) ontmoet wat die

(brief) geskryf het.

4. Die (tannie) het die (seun) ‘n (gedig) gegee om te leer. Hy het die (stuk)

net so daar gelos, oor die (muur) gespring en in die (rivier) gaan swem.

Sy het belsuit genoeg is genoeg, sy (ma) sal van die (onsinnigheid)

moet weet.

Page 8: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

8 |Bladsy

1.3 Verkleiningsvorme

Reëls

Beskrywing Reël Voorbeeld

Woorde met ‘n kort vokaal

wat met ‘n enkel konsonant

eindig

Die laaste letter

verdubbel en die

woord kry ‘n “ie”

Dak – Dakkie

Rok Rokkie

Rug – Ruggie

Woorde wat op ‘n “n”

eindig

Die woorde kry

“tjie”

Tuin – Tuintjie

Lyn – Lyntjie

Woorde wat op ‘n enkel

konsonant eindig en deur ‘n

dubbel vokaal van die

dieselfde soort

voorafgegaan word.

Die een konsonant

val weg en die word

kry ‘n “ie” aan die

einde.

Aap – Apie

Rook – Rokie

Neef – Nefie

Draak – Drakie

Woorde wat op “d” en “t”

eindig

Die woorde kry

“jie”

Kat – Katjie

Hond – Hondjie

Woorde wat op ‘n kort

beklemtoonde vokaal

eindig

Die word kry ‘n

‘tjie aan die einde.

Pa – Pa’tjie

Ma – Ma’tjie

Skadu –

Skadu’tjie

Woorde wat ‘n dubbel

lettergreep is en op ‘n “ing”

eindig.

Die “ing” word

deur “kie” vervan

Koning –

Koninkie

Garing – Garinkie

Woorde wat op ‘n “m”

eindig

Die woorde kry

“pie”

Oom – Oompie

Raam – Raampie

Woorde wat kort

beklemtoonde vokaal het

gevolg deur die konsonant

“l”

Die woorde kry

“etjie”

Bal – Balletjie

Stal – Stalletjie

Rol – Rolletjie

Woorde wat een lettergreep

is en op “ang”, “ing” en

“ong” eindig

Die woorde kry

“etjie”

Ring – Ringetjie

Long – Longetjie

Slang – Slangetjie

Woorde met ‘n kort vokaal

wat op “n” of “m” eindig

Die woorde kry

“etjie”

Kan – Kannetjie

Dam – Dammetjie

Woorde wat ‘n dubbel

lettergreep of twee

verskillende vokale het en

op “r” eindig

Die woorde kry

“tjie”

Vloer – Vloertjie

Motor – Motortjie

Page 9: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

9 |Bladsy

Woorde wat ‘n dubbel

vokaal of twee lettergrepe

het.

Die woorde kry “ie” Kerk – Kerkie

Broek - Broekie

Woorde met ‘n dubbel

lettergreep wat op ‘n

vokaal eindig

Die word kry ‘n

“tjie” aan die einde.

Drama –

Dramatjie

Ouma – Oumatjie

Woorde wat op “f” eindig Die woorde kry “ie” Brief – Briefie

Kuif – Kuifie

Woorde wat op “p” eindig Die woorde kry “ie” Kamp – Kampie

Pomp – Pompie

Woorde wat op ‘n “ie”

eindig

Die woorde kry

“tjie”

Mandjie –

Mandjietjie

Horlosie –

Horlosietjie

Skryf die verkleiningsvorme van die woorde tussen hakkies.

1. Die (oupa) het die (mot) en die (wurm) albei doodgeslaan met die

(baksteen).

2. My (broer) het die (duif) op die (brug) sien sit en dadelik sy (hemp)

uitgetrek.

3. Daar is ‘n (skilpad) in die (kafee) langs die (oom) se (huis).

4. Die (ossewa) is ‘n (oudheid) wat deur die (ambagsman) gemaak is.

5. Ons drink uit die (koppie) want die (beker) is stukkend.

6. Die (baba) se vuis is te klein om die (pop) vas te hou.

7. Die ou (vrou) staan voor die (saal) en gesels met die (gas).

8. Die (papegaai) het die (padda) ingesluk en dit het my (ma) laat skrik.

9. Die (bewaarder) soek ‘n (slaanding) om die (prisonier) mee te straf.

10. Die (land) het ‘n baie mooi (plek) om te besoek.

Page 10: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

10 |Bladsy

1.4 Skryf die TEENOORGESTELDE geslag van elk van die volgende

neer.

MANLIK VROULIK

Man 1.

2. Moeder

Oupa 3.

4. Oumagrootjie

Seun 5.

6. Nooi

Broer 7.

8. Skoonsuster

Neef 9.

10. Bruid

Meneer 11.

12. Buurvrou

Heer 13.

Biblioteekaris 14.

15. Sekretaresse

Prins 15.

16. Profetes

Bestuurder 17.

18. Vriendin

Kelner 19.

20. Koningin

Slaaf 21.

22. Leidster

Haarkapper 23.

24. Verpleegster

Akteur 25.

26. Redaktrise

27. Orreliste

Page 11: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

11 |Bladsy

Oefening 4: TYE

1. Teenwoordige

Tyd

Verlede Tyd Toekomende

Tyd

Voorbeeld Die seun

harloop oor die

straat.

Die seun het

oor die straat

gehardloop.

Die seun sal oor

die straat

hardloop.

1. Die seun skop die hond.

2. Die vet man lees die koerant.

3. Sarie en Deon hardloop oor die besige straat.

4. Die diewe steel die baie duur eetware.

5. Die man en vrou wat al vyftig jaar getroud is vier hulle goue

huweliksherdenking op die Griekse Eilande.

2. Teenwoordige

Tyd

Verlede

Tyd

Toekomende

Tyd

Koppelwerkwoord

“is”

is

was

sal + wees

Voorbeeld Die seun is

stout.

Die seun

was stout.

Die seun sal

stout wees.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Die seun is siek.

2. Phumla en Mabel is die beste in die klas.

3. Amal is opgewonde oor die koms van die sirkus.

4. Waarop is die rolprent gebaseer?

5. Die seuns en meisies in die skool is baie bly oor die verlengde pouse.

3. Teenwoordige

Tyd

Verlede Tyd Toekomende Tyd

Modale

Hulpwerkwoord

“het”

Indicates possession

– to have

het

het + gehad

sal + hê.

Page 12: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

12 |Bladsy

Voorbeeld

Die meisie het

‘n appel.

Die meisie het

‘n appel

gehad.

Die meisie sal ‘n

appel hê.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Die meisie het ‘n mooi paar skoene.

2. Al die kinders het griep.

3. Die sanger het ‘n fantastiese stem.

4. Die man met die spierwit motor het ‘n asemrowende strandhuis.

5. Griet en Piet het een miljoen, tweehonderd en tagtig duisend vier honderd

nege en sestig plakkers.

4. Teenwoordige

Tyd

Verlede

Tyd

Toekomende

Tyd

Lydende en

bedrywende

vorme.

word deur

is deur

sal deur + word.

Voorbeeld

Die koerant

word deur vader

gelees.

Die koerant

is deur

vader

gelees.

Die koerant sal

deur vader

gelees word.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Boeke word deur boekwurms gelees.

2. ‘n Program word deur die toneelgroep anngebied.

3. Die koei word deur die melker gemelk.

4. Deur wie word die tafel gedek?

5. Deur die venster word deur die meisie gekyk.

5. Teenwoordige

Tyd

Verlede Tyd Toekomende Tyd

Hulpwerkwoorde

sal, kan, ens.

sal

kan

wil

mag

sou

kon

wou

mag

------------

sal + kan

sal + wil

sal + mag

Page 13: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

13 |Bladsy

moet moes sal + moet

Voorbeeld Die meisie sal

die peer eet.

Die seuns kan

die werk doen.

Die man wil

die motor koop.

Anton mag die

roomys eet.

Sipho moet

stilbly.

Die meisie sou die

peer eet.

Die seuns kon die

werk doen.

Die man wou die

motor koop.

Anton mag die

roomys eet.

Sipho moes stilbly.

----------------------------

--------------------------

Die seuns sal die werk

kan doen.

Die man sal die motor

wil koop.

Anton sal die roomys

mag eet.

Sipho sal moet stilbly.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Pieter en Khumbo sal môre vetrek.

2. Ons kan die huiswerk doen.

3. Hulle wil die film gaan sien.

4. Die kinders mag vir die kondukteur vra.

5. Al die atlete moet die strekoefeninge doen.

Baie belangrike algemene reëls.

1.

Teenwoordige

Tyd

Verlede Tyd

Dan

As

Wanneer

Nou

Toe

Hy bad, dan gaan slaap

hy.

Hy het gebad, toe het hy

gaan geslaap.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Hy antwoord die telefoon, dan roep hy sy ma.

2. As die weer onstuimig is, moet ons op die berg slaap.

3. Wanneer die program begin, bly ons stil.

4. Ek verstaan die werk nou.

Page 14: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

14 |Bladsy

2. Wanneer twee werkwoorde Direk langs mekaar staan word nie een van

die twee in die verledetydsvorm geskryf nie.

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd

Ek hoor die man sing. Ek het die man hoor sing.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Ek sien die seun hardloop.

2. Hulle laat die honde eet.

3. Almal probeer die bakleiery stop.

4. Danie voel die wind waai.

5. Die ondersteuners sien die atleet struikel.

3. Wanneer twee Handelinge gelyktydig plaasvind word slegs die eerste

werkwoord in die verledetydsvorm geskryf.

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd

Hy staan en praat. Hy het gestaan en praat.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Die konsertgangers staan en sing.

2. Die stasiemeester loop en beduie.

3. Almal se babas lê en slaap.

4. Die taxibestuurder ry en eet.

5. Phumzile sit en bekyk die spektakel.

4. Wanneer twee Handelinge nie gelyktydig plaasvind word altwee

werkwoorde in die verledetydsvorm geskryf.

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd

Hulle loop en dans. Hulle het geloop en gedans.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Die leerlinge skryf en teken.

Page 15: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

15 |Bladsy

2. Gedurende die vakansie swem en speel hulle.

3. Daardie man loop en val.

5. Die volgende voorvoegsels kry nooit die verledetyds vorm “ge” nie.

Be-

ver-

her-

ont-

ge-

er-

on-

beveel

verdeel

hersien

ontmoet

gesels

erken

ondersoek

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. My ma vertel vir die kleuters ‘n storie.

2. Die paartjie bestel dieselfde kos op die spyskaart.

3. Ons gesels aanmekaar in die klas.

6. Skeibare Werkwoorde in die teenwoordige tyd word in die

verledetydsvorm gekombineer deur “ge” in die middel van die twee

werkwoorde te skryf.

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd

Hulle trek die boek oor. Hulle het die boeke oorgetrek.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Hulle wend die salf aan.

2. Die dokter sit die verband op.

3. Morsjorse gooi papiere rond.

7. Onskeibare Werkwoorde in die teenwoordige tyd word in die

verledetydsvorm gekombineer deur “ge” aan die begin van die werkwoord

te skryf.

Page 16: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

16 |Bladsy

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd

Sy wantrou hom. Sy het hom gewantrou.

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

1. Sy mishandel die kinders.

2. Ons baljaar op die strand.

3. Die verpleegster raadpleeg die spesialis.

Oefening

Skryf die volgende sinne eers in die Verlede Tyd en daarna in die

Toekomende Tyd.

Teenwoordige Tyd Verlede Tyd Toekomende Tyd

Die man loop oor die

straat.

Die man het oor die

straat geloop.

Die man sal oor die

straat loop.

1. Christa sit voor die televisie.

2. Sy is betyds vir ete.

3. Ek het ‘n kat en ‘n hond.

4. Ek werk elke Saterdag in die tuin.

5. Ma is tevrede met ons werk.

6. Jan maak elke oggend sy bed op.

7. Ma gebruik die skêr om mee te knip.

8. Die kinders begin lag vir die snaakse vent.

9. Ons hersien ons Afrikaans voor die eksamen.

10. Ons ontvang paaseiers van ouma vir Paasfees.

11. Pa vertel graag stories van sy kinderdae.

12. Die plante groei mooi in die tuin.

13. Ek is nou keelvol.

14. Alta eet pampoen

15. Dit gaan sleg.

16. Julle moet die toebroodjies maak.

17. Ons beantwoord die vraag.

18. Waarop slaap hulle?

19. Ek het ‘n splinternuwe fiets.

20. Harry wil die slaapkamer verf.

21. Ek kan kos maak.

22. Hy oorweeg dit om saam te gaan.

Page 17: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

17 |Bladsy

23. Ek bedink die saak.

24. Ek hoor die kraan loop.

25. Hy word gesond.

26. Waarin is die kerse?

27. My ma was twee ker per week die wasgoed.

28. Hulle weeg die suiker.

29. Hy bewe soos ‘n riet.

30. Edlyn slaap saans vroeg.

31. Jy verbeel jou baie dinge.

32. Ek het ‘n ouer broer.

33. Hy is siek.

34. Hulle waarborg die masjien vir een jaar.

35. Gina voorkom ‘n ongeluk

36. Hulle verstom hulle oor die uitslag van die wedstryd.

37. Hy moet ploeg.

38. Hy dans en sing van blydskap.

39. Hy illustreer sy Geskiedenistaak baie mooi.

40. Die son gaan in die winter vroeg onder.

41. Die ruit is stukkend.

42. Waarom het jy die boek?

43. Dit gebeur so vinning soos weerlig.

44. Sy sit en leer by die tafel.

45. Hy word deur die hoof aangespreek.

46. Ons sien hom aankom.

47. Deur sy optrede oortree hy die wet.

48. Die seun bly by sy ma neul.

49. My oupa word tagtig jaar oud.

50. Ek het ‘n blou rok.

51. Ek ooreet myself.

52. Hoekom jok jy vir my?

53. Die mense sit by die swembad en gesels.

54. Die seun duik en swem die hele middag in die swembad.

55. Hy moet die werk Vrydag klaarmaak.

56. Dit weerlig in die verte terwyl die moeder haar seun omhels.

57. Hy voltooi die lys.

58. Die byl is so skerp soos ‘n skeermes.

59. Die polisie ondersoek die saak.

60. Die sieke haal moeilik asem.

61. Sy word deur die speuder ondervra.

62. Die deelnemers rangskik die blomme.

63. As ek hy is, verander ek my storie.

Page 18: Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde vra:...Oefening 1: Direk en Indirekte rede Stelsinne Ma sê: “My handsak is in my motor.” Ma sê dat haar handsak in haar motor is. Vrae sonder

18 |Bladsy

64. Ek dink oor my verlede.

65. Wie is die persoon in die laaste ry?

66. Hy staan elke oggend vroeg op.

67. Hy sukkel met die moeilike probleem.

68. Jy moet vir ons koffie maak.

69. In haar gedagtes is sy altyd ‘n kampioen.

70. Ons kyk na die pragtige landskap.

71. Die wolke lyk soos ‘n towerwêreld.

72. Hulle is so arm soos kerkmuise.

73. Wat het die ontploffing veroorsaak?

74. Sommige dinge in my drome maak my bang.

75. Josef som die teestanders op.

76. Die seuns is na die voetbalveld.

77. Hy is so vinnig soos die wind.

78. Ideale is van groot belang in die lewe.

79. Hy hou sy hande stil terwyl hy gesels.

80. Ek kan die swaar klip nie optel nie.

81. Ons moet dadelik werk toe gaan.

82. Wanneer ek daar is dink ek nooit aan skool nie.

83. Die mense is regtig besig om toestande te verbeter.

84. Die wedstryd begin om vieruur.

85. Die kaptein rig die span af.

86. Debbie wil self betaal.

87. Ek het ‘n hond en ‘n kat.

88. Hy laat sy skoene regmaak.

89. Hy erken dat hy die koekies gesteel het.

90. Oupa sit en lees onder die boom.

91. Ek sien die atleet hardloop.