vroeggebore baba se verhaal
DESCRIPTION
Ses weke nadat Allegra Lategan op 22 weke gebore is, kon haar ma, Chantal, haar die eerste keer vashou.TRANSCRIPT
Vroeggebore baba se verhaal
Gewig by geboorte
515 gram
500 gram
Gewig tans
Gewig van ’n botterbak
IngrypingsDie eerste drie dae
890 gram
Dr. Ricky Dippenaar,neonatoloog, besluitom haar in ’n kleinplastieksakkie te sit omhaar vel, wat nog nieontwikkel het nie, tebeskerm.
’n Spesiale broei-kas, Giraffe, arriveerdrie dae later. Diebroeikas het 100%humiditeit en skepdie atmosfeer van’n baarmoederwaar Allegrabeskerm is teen ligen klank.
Binneaarse voeding deur ’n aar in haarnaelstring.Monitering word deur ’n tweede aar indie naelstring gedoen.Operasie om blokkasie in ingewande opte klaar op 31 Augustus.Allegra op 1 September vanasemhalingtoestel ontkoppel.Sy kry elke twee uur 10 ml borsmelk.
ELSABÉ BRITS; MORNÉ SCHAAP, Grafika24
Allegra Lategan is op 29 Julie op 22 weke en vier dae in die Netcare Blaauwberg-hospitaal gebore.