winderous 30012014

4

Upload: paarl-post-newspaper

Post on 06-Mar-2016

243 views

Category:

Documents


15 download

DESCRIPTION

Winderous 30012014

TRANSCRIPT

Page 1: Winderous 30012014
Page 2: Winderous 30012014

DieBreedekloof: Baiemeerasnet ’nwynroeteLISE BEYERS

Die Breedekloof Wynroete seslagspreukisnieverniet‘Muchmore than a wine route’ nie.Want hiér, anderkant die DuToitskloof­berge lê ’n beeld­skone vallei wat iets vir iederen elkeen bied.

En hoeveel pret kan ’n mens op ’nwynroete hê? Wel, behalwe die ver­wagte aanbieding van top­gehaltewyne en heerlike kos, is daar hiér, tus­sen die majestueuse berge, wingerdeen sprankelende riviere, ’n natuurlikespeelgrond wat baie pret bied virbergfietsryers, stappers en hardlo­pers, 4x4 entoesiaste, voëlkykers envlieghengelaars en so meer.Nie net is dit ook die tuiste van die

beroemde Goudini­warmwaterbron­ne nie, maar die berge bied ’n goud­myn van waardevolle en beeldskonefynbos vir die natuurliefhebber.Die Breedekloof strek vanaf Raw­

sonville tot Goudini en dan tot ander­kant Slanghoek.Alhoewel die Breedekloof­vallei ’n

gemaklikeuur se rit is vanafKaapstad,verdien hierdie juweel­streek meer asnet ’n dagbesoek. Dink net, daar is 27wynkelders, wat wissel van klein boe­tiek­kelders tot baie groot produsente.Hiér word nuwe­wêreldklaswyne

geproduseer wat soms kompleks kanwees, maar goed gebalanseerd.Op ’n onlangse warrelwind media­

toer, het ons dag beginmet ’n heerlikekoppie boeretroos en beskuit by Grie­tjiesdrift bistro­styl padstal en gaste­huis in Slanghoek.Grietjiesdrift­gastehuis is maar net

een van die talle gerieflike blyplekke

in die omge­wing. Boonop isdaar vanuit elkewooneenheidasemrowendeuitsigte oor hon­derde hektaarwingerd,met diereuse berge watdaar bo­oortroon.Hierna is ’n

draai gemaakbydieberoemdeOpstal Land­goed. Opstal isnie net bekendvir sy besonder­se wyne nie,maar ook as ’ngewildeonthaal­en troulokaal enrestaurant. Juisby die restaurantwordonsgetrak­teer op hul MillIron Tapas, watelk gepas is by ’nsmaaklike sluk­kie wyn.Die volgende

stop was BergsigLandgoed, waardie Lategan­famile geslagte lank alwyne produseer. Nou is dit tyd vir ’nwyn­en­kos­en­wyn­ervaring.Die volgende stop sou die Bosluiste­

pel privaatkampeerterrein wees vir ’npiekniek langs die Holslootrivier.Maar weens die November­ vloedekon die rivier nie oorgesteek word nadie terrein nie.Maar oorkant die riviersien mens die lieflike afgeleë terreinteen die berge, met uitgestrekte gras­

perke langs die oewer van die rivier.’n Perfekte uitspanplek vir die hele ge­sin, wat net wil wegbreek en die na­tuurskoon geniet.Ons het dus met ’n trekker gery tot

hoog teen die berg, waar ons heerlikpiekniek gehou het met asemrowendeuitsigte oor die vallei.En net omdie draai van Bosluistepel

is ’n paradys vir die kunsvlieghenge­laar by Dwarsberg.

Maar daar is ook hengelplekkelangs die bruisende Molenaars­,Elandsjacht­enSmalblaarriviere.Hierkan jy ook met kajaks of kanoes bal­jaar.Of gaan saal ’n perd op vir ’n rit

deur die wingerd.Die Breedekloof is dus die perfekte

wynroete wat die hele gesin kan ge­niet.EnwanneerdiegoggavandieBree­

dekloof eers gebyt het, gaan jy keerop keer terugkeer na anderkant­die­berg.Maar die hart van die Breedekloof

is immers sy mense. Om elke hoek endraai en landgoed wat besoek word,word besoekersmet ope arms verwel­kom en word dan later gegroet met’n opregte, warme: Kom kuier weerby ons. Wie gaan hom twee keer laatnooi?

DieWindmeul, diewynmaker en dieWeskus­snoekLISE BEYERS

Bekroonde Windmeul Wynkel-der se wynmaker, Francois vanNiekerk, is nie juis ’n man vanbaie woorde nie. Maar as dit bydie vrug van die wingerd kom,dan spreek sy wyne boekdele.En Francois is nie eers ’n Bo-

lander nie. Hy is gebore en getoëin Jeffreysbaai en is nie eens ’nsurfer nie.Oorspronklik het sy voete nie

in die rigting van wynmaak ge-loop nie. Hy het immers na skoolbosbou by Saasveld studeer.Maar hier het die wyn-gogga welgebyt toe sy kamermaat op Saas-veld vertel het van sy ervaringeas parshulp by Slanghoek-kel-der.Sy stories oor diewerk en alles

om die parsseisoen het Francois

so geïnteresseer dat hy die jaarna Saasveld eers ’n seisoen bySlanghoek-kelder gaanwerkhet,gevolgdeur ’nseisoenbyKendallJackson in Kalifornië, VSA,voordat hy met sy wynmaakstu-dies by Elsenburg begin het.Francois is geenwyn-snobnie.

Hyhoubasies van enigewynwatgoed gebalanseerd, afgerond,suiwer en goed gemaak is,met ’nvoorkeur vir swaarder, vol rooi-wyne en ligter vrugtige en aro-matiese witwyne.Windmeul Wynkelder het die

afgelope jare vanuit ’n ou, koöpe-ratiewe wynkelder uitgestyg tot’n wynkelder wat bekend geraakhet vir bekroonde wyne.”Ekstreefdaarnadatonswyne

konstant goed sal doen, om so tehelpom’nhandelsmerkoptebouwat bekend staan vir baie goeie

kwaliteit wyn wat met die bestein die land kan kompeteer,” sêFrancois.En wanneer hy nie in die kel-

der of wingerd gevind kan wordnie, span Francois graag in dienatuur uit of besoek sy geliefdeYzerfontein - waar hy van snoek-braai geleer het.En so braai Francois sy snoek:Eerstenshetmens ’nmooivars

Weskus-snoek nodig wat nie tegroot is nie en waarvan die kopen stert afgesny is.Die snoek moet eers ordentlik

afgespoel word. Hierna word hydroog geveemet ’n lappie, en danvir ’n rukkie opgehang om effewinddroog te raak.Plaas dan ’n potjie op die vuur

om die bedruipsous te maak.Braai fynknoffel liggies inbotteren voeg dan appelkooskonfyt en

suurlemoensap by. Roer tot alleslekker gesmelt is.’n Snoek moet oopgevlek ge-

braai word. Smeer die velkantvan die snoekmet olie om te ver-hoed dat dit vassit aan die roos-ter. Plaas nou die snoek in dierooster met sy velkant na onderen sit die rooster oor die kole.Sprinkel dan die vleiskantmet

sout en peper en vee dit liggiesoor die vlees met ’n kwassie.Die totalebraaitydmoetminof

meer15minuteweesoorredelikewarmkole.Dievelkantmoet80%van dié tyd onder wees en die be-druipsous moet op geverf wordwanneerdievleiskantnabowys.Hierdie snoek behoort nou

baie lekker tewees enalwathombeter sal maak is ’n glasie Wind-meul Sauvignon Blanc langs joubord!

Page 3: Winderous 30012014

Drinkwat jy lusis om te drink

Teen dié tyd het die meeste Nuwe­jaarsvoornemens ’n stadige dood gesterf,of is hulle in die laaste stuiptrekkings. Diegim­kaarthetalklaarstofopgegaar,daar­die groentesap­dieet het onder ’n skop­graaf pasta Alfredo gesterf en jy het reedsjou niggie se verjaarsdag vergeet.Voorspellings vir 2014 is ewe gewaag

as voornemens, hoewel mens seker noureeds met ’n mate van sekerheid kan sêdat die Stormers nie die Super 15, 16, 19ofwat dit ookal vanjaar genoemword, salwen nie.Tog is daar sekere veranderinge in die

wynkultuur op pad wat soos ’n teerpaalbo ’n dam Pinotage staan.Nou die aand staan ek in die lushof van

Rust en Vrede se tuin. Dit is een van dieland se topvyf wynplase, en die geleent­heid was swierig en uit die boonste rakke,selfsdieeekhoringshadstrikdasse.Diege­sigvanmansenvroue, stylvoluitgevat,watwyn drink het my herinner aan die styl enklaswaarmeeekgraagwynvereenselwig.Maar wat my opgeval het was hoe almalys saammet diewitwyn en rosé vanGuar­dian Peak, Rust en Vrede se sustershan­delsmerk, nuttig.Tien jaar gelede sou die Stellenbosse

wyswynneuse jou wegjaag as jy dit durfwaagomysbyhulwyn tegooi.Maar van­dag is dit algemeen soos meer­en­meermense besef dat die genieting van wyngeen beperkings hoef te hê nie.Op ’n soelwarmaandis ’nglasiewitwynofroséheer­lik met twee of meer blokkies ys. Dit ver­hoogdieverfrissingsfaktorensnydiealko­hol. So waarom nie?Hierdie wegbeweeg van konvensies en

reëlskanwynnetgoeddoenenekvoorsiendat al hoe meer mense wyn waardeer as’n lekkerdrink­drankie in stedevan ietswatmet gidse, ellelange beskrywings en ’nwysneus­houding gepak moet word.Maar ek sal nou nie aan Jean Engel­

brecht, Rust enVrede se eienaar, erkendat

ekook ’nblokkieys in sybekroondeShirazgeglip het nie . . . ons wag maar tot vol­gende jaar daarvoor.Maar waarom stop by ys?Wyn – veral

witwyn–kanmetsodawatergemengwordom ’nheerlike verfrissendedrankie te skepwat nie so stroperig soet is soos die Savan­na­tipeciderswatdeesdaesogewildisnie.Sommer in ’n lang glas bedien met ys, isdie wyn­en­soda Spritzer voor in die koorwat vanjaar se gewilde drankies betref.DiegenewatgedinkhetdatPort enMus­

kadel, daardie heerlike vrugtige gefortifi­seerde wyne, slegs tot die grys koeltes vanwinter beperk is, staan opsy. Die jongsteneiginginEuropaisomPortsaammet toni­kumwater, dis nou “tonic” in die volks­mond, te geniet. En dit is sommer heerlik.Die volwasse bitterheid van die tonikum­waterkomplementeerdiesoetvrugvandiePortomjoubehoorlikmetnuweoënahier­die sterk, vol wyn te laat kyk. Nou, as dieresepmetPortwerk,werkhybehoorlikmetMuskadel, een van die beste wynstyle watvan Suid­Afrikaanse bodem spruit.Hardebaarde wat nie kalorieë tel nie

kandiePortugees­geïnspireerdeCatembaprobeer as die avontuurlike wynlus hulbeetpak. Die Catemba benodig ’n grootbierglas wat gevul word met een helftedroërooiwyneneenhelfteCoke.Dis ietwatvan ’n aangeleerde smaak, maar as dieCatemba­gogga jou eers gebyt het, is jydit verby en voor jy jou weer kom kry singjy ’n ode aanpiri­piri enChristiano Ronal­do.Dis hoe die wynwêreld lyk: sonder brie­

ke. Onbeperk. Drink wat jy lus is om tedrink, hoe jy dit wil drink. Ondersteun netdie prag en magie van Kaapse wyn, diejuweel indiekroonvanomSuid­Afrikaanste wees.*EmileJoubert is ’ngenietervan

wyn, iets waarmee hy heeldagwerk as wynbemarkingskonsul­tant en –skrywer.

TjeersSTAR­STRUCK PICNIC AT SPI­ER: Make this Valentine’s Daymemorable with a romanticevening picnic under the stars atSpier. Each couple will receive abasket crammed with deliciouslyindulgent treats and a bottle ofSpier’s Signature Méthode CapClassique. Find a special spot onthe rolling lawns to settle downwith your complimentary blanketand cushions to watch the classicromantic movie, Breakfast at Tiffa­ny’s starring Audrey Hepburn. AVIP option is also available, withan even more decadent picnicbasket. Regular Picnic for twoR380 per basket; VIP Picnic: R580for two per basket. Date: Friday14 February. Time: 19:00 for19:30. To book: www.spier.co.zaor call 021 809 1100.

BLOU, DIE NUWE HARTE­DIEF: Wat gebeur as jy topge­halte Chenin Blanc en aroma­tiese swartbessieëkstrak saam­voeg? Die eerste en enig in sysoort – ’n hemelse blou vonkel­wyn, Sparkling Blue. Bekroon­de wynmaker, Erik Schlünz, hethierdie versnit oor die afgelope10 jaar ontwerp en verfyn enis baie trots om uiteindelik sysmaakvolle, lae alkoholinhoudnuutskepping bekend te stel.Sparkling Blue prikkel met ’noorspronklike Karibiese bloukleur en vars swartbessie geur.Die aroma komplimenteer dieChenin Blanc kulivar perfek enbederf met ’n elegante, fassine­rende palet. Die ietwat soet,dog suur balans lei tot ’n vrug­tige drankie met verfrissendenasmaak.

CRAZY STUPID LOVE: Treat yourself andyour loved one to a romantic evening on thesprawling lawns of Rhebokskloof Wine Estateoutside Paarl. The romantic movie Crazy Stu­pid Love will be screened during this specialoutdoor movie night. Gates open at 18:00and the movie starts at 20:00. Tickets areR75 per person, and children under 12 getin free. Scrumptious picnic baskets are avail­able at R295 for two people. Bookings areessential.Call 021 869 8386 or visit www.rheboksk­loof.co.za. Prego rolls, hamburger, popcornand drinks will also be on sale.

ROMANCE AT RUPERT WINES: In the heartof the Franschhoek Wine Valley is whereyou’ll find Anthonij Rupert Wines, offeringvisitors an unforgettable wine and dining ex­perience with breathtaking views of the ma­jestic mountains as its backdrop. This is theperfect venue to spoil your loved one at thisValentine’s Day. Promising a romantic experi­ence visitors are invited to enjoy an exquisiteValentine’s Day­inspired High Tea. Enjoy aselection of beautifully prepared sweet andsavoury treats while sipping on a glass ofdelicious bubbly and making the most of thisromantic day with that special person inyour life. Your experience includes a bottle ofL’Ormarins Brut Classique and costs R350per couple, which will be available on 14and 15 February. Booking is essential.For further information and bookings contact021 874 9074 or [email protected].

StellenboschWine Festival: a feast for everyoneThe 2014 Stellenbosch Wine Festival pre­sented by Pick n Pay is well under way andis a feast for the whole family.This wine and food extravaganza will de­

light food and wine lovers with loads of ex­ceptional culinary experiences, wine tast­ingsandexcitingoutdooractivities. The jam­packed festival line­up offers a wide varietyof winery experiences ranging from picnicsto pairings, game drives to grape stomping,high teas to golf, open air movies and galadinners to superb gourmet pairings. Many

of the wineries have included specific child­friendly activities to keep the younger crowdentertained.The festival runs until Sunday 2 February.

Visitwww.stellenboschwinefestival.co.za forthe full festival schedule and more details onthe American Express Winery Experiencesand American Express Wine and Dine res­taurantpromotions. For furtherupdates, jointhem on Facebook at StellenboschWineFes­tival or follow the StellenboschWine Festivalon Twitter @StellWineFest.

TREAT YOUR VAL­ENTINE TO J.C. LEROUX: Add extraglamour to yourValentine’s Daywith J.C. Le RouxLa Fleurette, avail­able in an ever­so­pretty gift box,adorned with aflurry of cascadingpink hearts. To getyour hands on thisbeautiful, romanticgift in honour ofValentine’s Day,just follow yourheart to the bub­bly isle of leadingstores. J.C. LeRoux La Fleuretteis a playful yetstylish sparklingwine that teems with sweet strawberry and sensualplum flavours. The J.C. Le Roux La Fleurette Valen­tine’s gift packs are available at selected Spar,Checkers, Shoprite and Pick n Pay stores country­wide. You will also find the gift pack at The Houseof J.C. Le Roux in Devon Valley in the StellenboschWinelands at a cellar door price of R53. So hurrywhile stocks last!

Page 4: Winderous 30012014