winderous 20140327

8

Upload: worcester-standard-newspaper

Post on 30-Jan-2016

268 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Winderous 20140327

TRANSCRIPT

Page 1: Winderous 20140327
Page 2: Winderous 20140327

Komervaar herfstyd byNuyvallei-feesKom ervaar vanjaar die pragtigeherfstyd by die Nuyvallei­fees die na­week van 10Mei. Daar gaan fees ge­vier word soos net die mense van dieNuy kan!

Die fees word geborg deur die WorcesterWyn­ enOlyfroete endiedeelnemers is,WillowCreek Olyflandgoed, Conradie Family Vine­yards en Leipzig Country House en Nuy Wyn­kelder.Feesgangers sal die beste wat die Nuyvallei

kanbiedervaar,bekroondewyneen topgehalteolyfprodukte kan proe en koop, historiese ge­boue en fresko­kuns kan besigtig en ’n verskei­denheid kos kan geniet.

Elke feesterrein bied sy eie besondere feesak­tiwiteite. By Nuy Kelder kan besoekers uitste­kendewyne proe en koop teen kelderpryse. Diekelder se ure is van die 09:00 die oggend tot15:00 die middag.Bydiepragtigehistoriese Leipzigaandie voet

van die Rabiesberg word daar vroegoggend’n 5 km en 10 km pretdraf aangebied. Een vandie groot pryse wat gewen kan word is wyn­voorraad vir ’n hele jaar! Dit is die eerste keerin 50 jaarwat daarweerwynop Leipzig gepro­duseer word en die Leipzig Wynkelder sal oopwees vir wynproe en verkope. Leipzig se eerstegebottelde Pinotage sal ook tydens dieNuyVal­lei Fees bekendgestel word. Tradisionele Duitsegeregte en Birkenhead­tap vatbier kan ook ge­niet word. Leipzig bied ook ’n spesiale ete virMoedersdag op Sondag 11 Mei.Komgeniet ‘bodemlosewyn’byConradieFa­

mily Vineyards teen slegs R50 per persoon.Heerlike tradisionele geregte soos bobotie enhoenderpastei asook soesji, burgers en spesialekindermaaltyeword aangebied. Netjiese kam­peerplek is beskikbaar vir dié wat nie lus hetvir huis toe gaan nie. ’n Groot skerm sal diedag se rugby wys en ’n musiekgroep en sang­kunstenaars sal vertonings gedurende die daghou. Verskeie aktiwiteite soos wandelroetesdeur die wingerde kan geniet word en daar is

hope kindervermaak vir die jongspan.WillowCreek begin al opVrydagaand 9Mei

feesvier met ’n vertoning deur die gewilde Jakde Priester. Vir besprekings bel 082 096 3789.Die volgende oggend hou JennyMorris (beken­de TV­ en radio­sjef en skrywer van die kook­boek “Rude Food, Nude Food, Good Food”)’n kosdemonstrasie. Toegang is R40 per per­soon, ’n wynglas vir wynproe is R20 en kindersonder agtien jaar is gratis.Enige navrae bel Anne­Marie by 084 585

5557. Die volledige feesprogram is beskikbaarop die webwerf: www.nuyvalleyfeast.co.za

’n Groot skerm sal die dag se rugby wys en’n musiekgroep en sangkunstenaars sal ver­tonings gedurende die dag hou.

FOTO’S: NAOMI THERON

Feesgangers kuier by verlede jaar se Nuy­fees.

Feesgangers word gratis vervoer tussen die feesterreine met trekkers en waens.

Cheers toCheers toautumnautumn

With winter around the corner we arelooking forward to putting a fire in ourbelly.Why not enjoy all things Hanepoot on

Saturday 5 April at the BreedekloofHanepoot Market Day? This festival willbe held at De Eike which also offers ourreaders a wonderful prize this month.Read more on page 7. Dunstone Housealso offers a midweek accommodationprize and our readers can alsowin ticketsto Taste of Cape Town and the Elgin CoolWine and Country Festival in our Diarysection onpage3. BienDonnéAgri CapeWeek 2014 promises to be a balancedagricultural and farming experience forthe farmingcommunityaswell as thepub­lic as consumers of farm products. Somakeyourway to Paarl from9 to12Aprilandalsomake yourway to Tulbagh!Untilwe meet again next month, cheers!

ANNETTE

Page 3: Winderous 20140327

WESTERN CAPE’S BIG­GEST EASTER EGGHUNT: Spier never doesthings half­heartedly,and there’s no exceptionat Easter time, when on20 April, the farm hoststhe province’s biggestEaster egg hunt. Kidswill be following a trailof yarn more than threekilometres long to findeggs on the farm. After­wards, if they have energy to spare, there will be a giant chickenjumping castle and a giant egg piñata. There will also be face­paint­ing and egg­painting stations where their haul can get some flair.Parents don’t have to feel left out – there’s a wine and chocolatetasting for them while they wait for kids. Lunch, featuring some East­er favourites, will be served to the whole family on the Spier Hotel’slawns. And it doesn’t end there – everyone gets a special fortuneegg gift to take home. For costs, more information and bookings callSpier on 021 809 1100 or visit www.spier.co.za

MAKE YOUR WAY TO THE FRAN­SCHHOEK BRIDAL SHOWCASE:Planning a wedding? Don’t knowwhere to start or who to contact?The inaugural Franschhoek BridalShowcase will have all of these an­swers and more for you when plan­ning this special day. Make yourway to Franschhoek over the week­end of 31 May and 1 June whereyou’ll get the chance to discuss ideaswith a host of wedding supplierswho will be pulling out all the stops. Exhibitors include venues, dress­es, cakes, stationary, registries, music, DJs, photographers, wineriesand so much more. Franschhoek is the perfect venue to celebratewhat promises to be the most romantic day of your life. Breathtakingvenues, world class venues, fine dining and award­winning winescomplete the package for this special day. The showcase will beopen daily between 10:00 and 17:00 and costs R100 per person,which includes a complimentary tasting glass to sip, sample, savourand hopefully select your wedding wine. Tickets are available fromwww.webtickets.co.za or on the day at the various venues. For moreinformation contact the Franschhoek Wine Valley on 021 876 2861 [email protected]. PHOTO: FRANSCHHOEK WINE VALLEY

WIN TICKETS TO TASTE OFCAPE TOWN: Taste of CapeTown – Where Foodies flour­ish, Chefs shine and pop­upsset trends – Pick n Pay Tasteof Cape Town, 3­6 April,Green Point Cricket Club. Pickn Pay and Taste of CapeTown are proud to presentthe city’s trendy, interesting,much­loved, and traditionalrestaurants, along with theirgenius chefs. “We’re veryhappy to continue the trend

of keeping ticket prices the same as the last six years,” says FestivalDirector Justine Drake. All tickets can be bought on line from www.it­ickets.co.za or by calling ITickets on 0861 000 291 as well as Pick nPay Tickets www.pnptickets.co.za or call 0861 000 858. For updateson the festival line­up, news on chefs and their dishes, stay in touchon Facebook www.facebook.com/tasteofcapetown or Twitter: @taste­ofCT or visit www.tasteofcapetown.com. Simply answer this easyquestion. When is the Taste of Cape Town being held? SMS your re­ply to 33679 by 26 March. SMS costs R1.50.

NEW WINERY OPENING IN MALGAS: Sijnn Winery is excited to beopening its doors to the public on 26 April for the first time. Sijnn isthe original Khoisan name for the Breede River. This exciting newvineyard was established in 2004 on a stony plateau between thehamlet of Malgas and the fishing village of Cape Infanta, 230 kmeast of Cape Town. The focus has been on top quality Mediterraneanvarieties: Syrah, Mourvedre, Touriga Nacional and Trincadeira aswell as Chenin Blanc, Viognier and Roussanne for the white blend.Join us in celebrating the opening of the winery on Saturday 26 and

Sunday 27 April inMalgas.The winery will beopen every Satur­day from 9.00 to15:00 for tastingand sales.For further informa­tion and for theopening programmedetails, contact Chris­tine Andrews at021 880 1611.

WIN TICKETS TO ELGIN COOL WINE AND COUNTRY FESTIVAL: Theannual Elgin Cool Wine and Country Festival returns to Cape Townon 3 May. The Elgin Cool Wine & Country festival has been dividedinto three sections ­ morning, lunch and afternoon ­ starting from09:30 and coming to an end at 17:00. Bookings are essential via theElgin Valley Wine Guild Website www.elginwine.co.za. Space is limit­ed per estate and prices will vary per estate offering.Afternoon ses­sion 14h30 ­ 17h00: All participating estates are open for wine tast­ings. Day passes can be purchased at any participating wine farmon the day of the festival for just R50 per pass; however, lunch ses­sions are pre­booked in advance.Visit www.elginwine.co.za for fur­ther information on lunch session bookings, wine estates and varie­tals produced across theElgin Wine Route.Tickets will go on sale on28 March. Answer thiseasy question.When is the Elgin CoolWine and Country festivalbeing held? SMS your an­swer to 33679 by 22April.

Leipzig ’njuweel in vallei

Leipzig Wynkelder, wat na meer as 50jaar weer hul eie wyn produseer, seproelokaal is oop vir wynproe en ver­kope op Saterdae. Lida Smit, konsul­tant­wynmaker Alexander CarmichealGreen, die kunstenaar Alexander Lo­chenkov en Alida Bester is almal deelvan die Leipzigspan.

What’s HappeningWhat’s Happening April & May 2014April & May 2014

Daar is ’n juweel wat wag om ontdek teword op die Worcester Wyn­en Olyfroe­te. Diegene wat graag van die gewonewynweëwil afwyken lief is virmooinatuuren terselfdertydwaarderinghetvir interes­sante geskiedenis en kuns kan diep in diehartjie van die Nuyvallei indelf.AandievoetvanRabiesberg, isdieeeue

ouewynplaasLeipziggeleë,waarafstam­melinge van die oorspronklike Rabie, uitDuitsland, steeds vir agt geslagte boer.Verlede jaar is die eerste wyne na 50

jaar weer geproduseer, onder die bekwa­mehandevanwynmakerMarkCarmiche­al Green. Die Leipzig wynreeks bestaanuit hul vlagskip, White Leipzig ’n hulde­blyk aan die oorspronklikeWhite Leipzig,een van die eerste koud, gefermenteerdewitwyne in Suid­Afrika, die res van diereeks bestaan uit Chenin Blanc, Viognier,Sauvignon Blanc en Chardonnay (effehout verouder).Die rooiwyne is so pas gebottel, nadat

dit vir ’n jaar op Franse eik gelê en rushet. Die reeks bestaanuit Pinotage, Shirazen die Cabernet/Merlot versnit.Hul boetiekwyne kan nou in hul nuwe

kelder geproe word, terwyl ’n rit deur eenvan die mooiste valleie in die Wes­Kaap’n besoek beslis die moeite werd maak.Muurskilderye deur die kunstenaar Alex­ander Lochenkov kan ook besigtig word.LeipzigstelhuleerstePinotagegeduren­

de die gewilde Nuyvalleifees op 10 Mei2014 vry. Die Nuyvalleifees word saammet Willow Creek Olyflandgoed, NuyWynkelderenConradieFamilyVineyardsaangebied.Kontak Leipzig by 0023 347 8422 of

stuur ’n e­pos na winery@leipzigcountry­house.co.za vir enige verdere navrae.Kontak Elzabé Morkel van WorcesterWyn­enOlyfroete vir enigenavraeoor in­teressante plekke om op die roete te be­soek.

Make yourway to theHanepootMarket DayCome and enjoy all things hanepoot on Satur-day 5 April at the Breedekloof HanepootMar-ket Day. The event is being hosted at Die EikeGuesthouse and will offer all products to dowith hanepoot, from fresh hanepoot grapes tohanepoot cocktails.TheBreedekloofWineValley, situated only

onehour fromCapeTown, includes thewiner-ies of Slanghoek, Goudini, Rawsonville andBreerivier areas. This fun-filled family daypromises lots of activities, including winesfrom the followingwineries: BadsbergCellar,Botha Cellar, Goudini Wines, Opstal Estateand uniWines Vineyards. Activities includewine tasting and sales, live entertainment,raisin spitting competition, grape treadingcompetition, children’s entertainment and asnoek braai. Various stalls includinghanepoot grape jam, boere jongens and boeremeisies, mosbolletjies, fresh farm produceand crafts. For more information, contact023 349 1791 or visit www.breedekloof.com

Page 4: Winderous 20140327

BienDonnéAgri CapeWeek

Vanjaar span Standard Bank, Agruma,

die Landbounavorsingsraad(LNR), Wes­

Kaap se departement van landbou en lan­

delikeontwikkeling saammetdieAgriMe­

ga Groep (AMG) om die geskiedkundige,

jaarlikse Agri Cape Week teBien Donné

Navorsingsplaas aan te bied. Die ekspo

se tema is “Kampioene in Landbou” en ge­

pas vir die produsiestreek word daar op

die wyn­, vrugte­ en groentebedrywe se

kampioenpresteerders, kampioenpresta­

sies en kampioen insetverkaffers gefokus.

Die ekspo word vanaf Woensdag 9 tot

Saterdag 12 April op die geskiedkundige

Bien Donné Navorsingsplaasop die R45,

tussen die Paarl en Franschhoek, gehou.

Die naam Bien Donné is in die negen­

tiende eeu aan dié deel van die plaas ge­

gee waar die Kaaps­Hollandse plaashuis

in 1800 deur David de Villiers, ’n seun

van destydse grondeienaarJean, gebou

is.

AGRICapeWeek2014Champions inAgriculture /Kampioene in LandbouWOENSDAG 9 TOT SATERDAG 12 APRIL

Propvol programvir boere en gesinne’n Vier dag lange program propvolvan ’n hele rits kampioen­rolsplers indie Suid­Afrikaanse en veral Wes­Kaapse landboukringe, en talle uit­stallers se nuutste aanbiedinge wagopboere,hulwerknemersenverbrui­kers, wat vanafWoensdag 9 April bydie Bien Donné Agri Cape Week uit­kom.

Daar is talle bedryfsgeleenthede vir produ­sente, kwekers en telers in die wyn­, vrugte engroentebedrywe. Boonop neem die landbou indieWes­Kaapookbyhierdie ekspoafskeid vanministerGerrit vanRensburg,wat nádie verkie­sing in Mei die tuig as minister gaan neerlê.Die ekspobieddeurentydoorgenoegomaan

te knibbel en die wyntuin en kunstenaars salsorg vir diegene wat dors na meer. Vir die ge­sondheidsbewustes is daar opwindende berg­fietsrenne en oorgenoeg kraakvars landbou­

produkte.Van die program­hoogtepunte, wat aan ver­

andering onderhewig is, sluit onder meer in:

Woensdag 9 AprilWoensdag 9 April

’n Landbounavorsingraad (LNR) besigheids­ontbyt in die Standard Bank Agri Sentrum opdie LNRBienDonnéNavorsingsplaas,waardieekspo gehouword. Slegs genooide gastewoondie ontbyt by. Dit word gevolg deur die openingvan die wyn­, groente­ vrugte en LNR uitstal­lings se opening vanaf 09:00. Daar is ook ’nkoop en kuiermark. Alle produsente en rolspe­lers is welkom.Van 14:00 af word ‘n gefokusde kleinboer­

program in die vrugte­en­groente­pawiljoenaangebied, terwyl belangstellendes ook ’ngrondvoorbereiding demonstrasie kan by­woon.Van 09:00 tot 14:00 op Woensdag word

vanjaar se Bien Donné Landboujeugleierskon­ferensie aangebied. Van 09:00 af kom dievrugte­ en groentebedryf se plaaswerkerpro­gramaandiebeurt. ’nWynversnydingskompe­tisie vanaf 12:00 tot 13:00 en wynproe vanaf14:00 tot 15:00 is treffers.

Donderdag 10 AprilDonderdag 10 April

Vanaf 09:00 vind Value Materials se eersteronde vurkhyser kompetisie plaas. Inskrywingis gratis vir die kompetisie. Met ondersteuningvan VinPro vind daar tussen 09:00 en 13:00‘n toekomsgerigte bedryfsdebat plaas, wat niemisgeloop mag word nie. Wynbedryf­ waar­deketting­rolsplers, insluitend wynprodusente,wynmakers, kelderverteenwoordigers, inset­verskaffers, kwekers en die res van diewaarde­bedryf is welkom. Die tema is “Leierskap in uit­dagende tye: 2014”. Daar is plek vir meer as200 belangstellendes. Vanaf 12:00 tot 13:00word daar wyn geproe.Tussen 09:00 en 13:00 vind ’n plaaswerker­

program vir die tafeldruif­ en wynbedryf in dieAgri Mega­lesinglokaal op die terrein plaas.Vanaf 14:00 tot 17:00 is daar ’n omvattendeprogram vir kleinboere in die vrugte­ en groen­tebedrywe. Die aand hou Agruma, ‘n nuwelandbouversekering­rolspeler, ’n bekendstel­lingsfunksie by Bien Donné.

Vrydag 11 AprilVrydag 11 April

Die Vrydagprogram word gekenmerk deur’n wynversnydingskompetisie ontmoeting vanS.A. se nasionale boer vandie jaar. Ronde tweevan die vurkhyserkompetisie, ’n grondvoorbe­reiding­demo en al die tente se hoogtepunte.’n Landboumasjinerie en implemente uitstallingsorg vir nog opwinding.

Saterdag 12 AprilSaterdag 12 April

Die gewilde sangpaar, Wynand en Chereeis gasheer en gasvrou en kunstenaars by dieAgri Cape Week Potjiekos­kompetisie wat om09:30 vir besigheidspanne, sportspanne, kerk­rade, skoolspanne, vriende en kollegas by dieekspo begin.Vanjaarwagdaar ‘nbehoorlikebederfsessie

vir die skonere geslag wanneer die Saterdag­programmet ‘n opwindende Nedbank dames­ontbyt met die Kaapse Kokkedoor, Rendill, uit

die blokke sal kom. Die oggend met spesialegaste, bied lekker­om­te­weet inligting en kos­en kunsverrassings. Alle vroue by die ekspo endiegenewat as lede van vrouegroepe, leeskrin­ge, kerkgroepe of kollegas, vriende en familiedit wil bywoon, is welkom. Hekgeld sluit toe­gang in.Bergfietsryers – groot en klein – en hul gesin­

ne kan uitsien na vanjaar se Bien Donné AgriCape Week Dirtopia­ren. Dirtopia is ‘n berg­fiets en draf­projek, wat in 2000 in Greytonas ‘n bergfietsfees begin het. Inskrywings viral die ry­en draf afstande kan vooraf of op diedag gedoenword. Besoekwww.dirtopia.co.zavir inskrywings.Vir die kleingoed sal gesigverf, ballonne, kul­

kunstenaars, ‘n springkasteel, steltloppers enpoppekas die dag onvergeetlik maak. Die im­mergewilde roofvoëlvertonings en die opvoed­kundigepraatjies endemonstrasies oor reptielesal saammet ‘n voel­en­vat plaaswerf enheerli­kemusiekengrootskermrugbyvir ‘nvermaakli­ke Saterdag sorg.Besoek www.biendonne.com vir meer inlig­

ting.

WYNAND EN CHEREE, POTJIEKOSEN DIE KOKKEDORE: Suid­Afrika seeie Johnny en June­sangpaar, Wynand& Chereé, soos hulle onlangs in ‘n na­sionale gesinstydskrif beskryf is, is diespesiale gaste en seremoniemeestersby vanjaar se Agri Cape Week potjie­kos­kompetisie, wat vir Saterdagog­gend 12 April vanaf 10:30 geskedu­leer is. Die twee se musiek kook be­hoorlik en hulle het onlangs ‘n vyfsterresensie vir hul nuutste CD, So onthouons The Highwaymen ontvang, waar­op hulle baie trots is.

# KNIP UIT EN ONTHOU

Page 5: Winderous 20140327
Page 6: Winderous 20140327

RomanianRomanian boerseunboerseun conquers theWinelandsconquers theWinelands

LISE BEYERS

Local winemakers are generally boereseunswho completed their viticulture studiesthrough Stellenbosch University at Elsen­berg.But inPaarl the famedRazvanMaciciofNederburg,wasbornandbredinRoma­nia. Having spent two decades under Afri­can skies, Razvan cannowalsobe regard­ed as a true boereseun.

Razvan tells us how and where it all began:What enticed you about winemaking?Winemaking is a tradition in the Macici family.I grew up in the Dealu Mare wine region of Roma­

nia. Both my parents were involved in the researchfield of viticulture and winemaking.My sister is also a winemaker, back in Romania.

I remember our home, surrounded by rolling hillsheavy with vines.Why South Africa?I first arrived here in 1994 as a young winemaker

aspiring to gain international experience. It was theperfect place at the perfect time.I quickly fell in love with South Africa, a wonderful

country which was coming out of political isolationand embracing the world… and I was there. I re­ceived a great job offer from the then SFW (nowDistell). In 2001 I moved to Nederburg, the magicalplace which became my home.Ten years ago I marriedMelani who is South Afri­

can and our children Mihai, Daniela and Ion wereborn. South Africa is now my home!What are your favourite wines?Forme,wine is verymucha lifestyle. I likedifferent

wines, depending on the time of day, weather, foodand company.From Nederburg, I love our new Heritage collec­

tion, with the Anchorman, old bush vines Cheninblanc and the Motorcycle Marvel, red Rhone style

blend, as my favourites. Our dessert wines are alsowonderful.When not in the vineyards, what do you

enjoy doing and where is your favouritegetaway?I like to get out with my family and experience this

beautiful part of the world we live in; Cape Town andthe Winelands; reading and cooking; watching TVand lately, I discovered cycling.Whendiningout,whatdoyouliketoeat?I am a carnivore and South Africa has the best

meat in the world! The seafood is also great.Recently, I had dinner with my

wife at the Bombay Brasserie, the Indian restaurantat the Taj in Cape Town. It was splendid.What is your favourite pastime when it

comes to cookingand thena favourite reci­pe?I really made an effort to learn how to braai and

I would like to believe that I am getting pretty goodat it…my latest project is tobeable tobraai theperfectlamb. Is not easy!We do like to prepare also dishes from my native

Romania, such as the “Moldavian Parjoale” whichI am sharing with you.

Boerseun Razvan Macici is not only a re­nowned winemaker, but also holds hisown in the kitchen.

Traditional Romanian PârjolaPârjola are meatball dumplings, made in thenorth­eastern part of Romania ­ Moldova, wereI was born. It is probably the most traditionalRomanian dish and originated already in an­cient times.500 g veal mince (can be substituted withbeef)500 g pork mince150 ml milk350 g white bread2 large onions, finely choppedchopped dill and parsley4 eggs, beaten300 g butter1 potato200 g dried bread crumbssalt and pepperSoak the bread in milk and then squeeze out

excess milk. Soften the onions in a little butterover low heat.Grate the potato.Mix all the ingredients, except the dried breadcrumbs, and only 10 g of butter together, andadd salt andpepper to taste.Mixwell into almosta paste.Put the dried bread crumbs into a dish.Using a ladle or large spoon scoop up somemixture, about the size of your palm, and rollit in the bread crumbs. Flatten the pârjola’s toabout 1 cm and form into oval shapes.Now fry the pârjola’s in hot butter over lowto medium heat until both sides are browned.Serve with mashed potatoes and pickled cab­bage.Enjoy with a glass of Nederburg Baronne or5600 Cabernet Sauvignon.

Breekweg na die sprokiesagtigedorpie van

MELK­EN HEUNING: Die Tulbagh­vallei is as’t waredie land van melk en heuning, waar die klimaatperfek is vir die kweek van vrugte en wingerd.

FOTO’S: LISE BEYERS

HISTORIESE STRAAT: Die geskiedkundi­ge Kerkstraat in Tulbagh is die straat inSuid­Afrika met die grootste konsentra­sie Nasionale Gedenkwaardighede.

LISE BEYERS

Draai jou rug op die Swartland by Gouda,rydeurdieskilderagtigeNuwekloofpas,enbetree die pragtigewêreld van dieWitzen­berg­streek, wat byna stilgestaan het intyd.

En daar klop jy by Tulbagh aan, die dorpwat steedssinoniem is met die verwoestende aardbewing van1968, wat so te sê hierdie historiese dorp en sy monu­mente in puin gelê het. Maar vandag is dit asof nie’n blaartjie hier geroer het nie.In en om Tulbagh lê verskeie versteekte skatte. ’n

Stille ou dorpiemet veel om te sien en doen. Dis appel­en­peer­wêrelddie,maarwingerd isookvolopenvan­dag word talle wyne van uitstekende kwaliteit hier ge­maak.Die vallei is die eerste keer in 1658 ontdek deur

Europese setlaars en grond­toekennings is in 1700uit­gedeel en hierna het hierdie vrugtevolle vallei floreerweens sy klimaat, wat perfek is vir die kweek van vrug­te.Na die groot aardbewing is die dorp tot sy vorige

glorie herstel en vandag is die 32geboue in KerkstraatdiegrootstekonsentrasievanNasionaleGedenkwaar­dighede in ’n enkele straat in Suid­Afrika.En mooier kan jy nie kry nie, met die GrootWinter­

hoek­berge wat oral om jou toring.Diverse flora isvolopindiehelevalleien indieberge.

Proteas groei wild asook wilde kruie soos boegoe. Enas die sneeubedekte berge in die winter nie genoegvan ’n skouspel bied nie, dan is die lente met sytalle wildeblom­kleure en geureasook die hon­

sels iets werklikwonderliks om teaanskou.Nie te vergeet van die land se beste wit en rooiwyne

wat hier geproduseer word nie asook 70% van dieland se pruime.Tulbagh is ’n wonderlike wegbreek­ en vakansiebe­

stemming ­ toeriste word aktief verwelkom deur diewarm en vriendelike plaaslike mense. Daar is boonopiets vir almal omvan te kies en te keur, vir dieavonturiertot die fynproewer.Met die intrapslag is daar verskeie restaurante en

koffiekroeë waar ’n lekker koppie boeretroos op jousal wag. Hier word ook heerlike tradisionele boerekosbedien terwyl jy sit en wonder waar jy nou eintlik is.Net ’n paar kilometer buite die dorp is daar die

asemrowende wynlandgoed, Saronsberg, met dieberge waarna dié landgoed vernoem is wat oor joutroon. Hierdie moderne, avant garde kelder, waardaar al tien jaar lank bekroonde wyne geproduseerword, is nie net ’n eenvoudige kelder nie. Benewensheerlike wynproe, word besoekers in bekoring vasge­vang deur die rykdom kunswerke wat binne en buitedie landgoed tentoongestel word.Montpellier is ’n hanetree hier vandaan en hierdie

300 jaar oue kelder het nog al die sjarme wat ditdestyds gehad het.Hierdie landgoed bied ’n romantiese omgewing vir

’n wegbreek,met ’n

pragtige kapel tussen die wingerd, wat vir’n skilderagtige troue sal sorg. Die herehuisis omskep in ’n stylvolle gastehuis en restau­rant, maar talle ander aanloklikhede lê opdie landgoed versteek.

’n Besoek aan Tulbagh is nie volledi sonder ’nwandeling deur die beroemde Kerkstraat nie. Behal­we vir die naamborde van galerye en gastehuise watop straat pronk, kan mens jou verbeel dat jy deur diepaaie terug in tyd stap.Die straat het verskeie gastehuise en koffiewinkels,

en is ook tuiste van die beroemde Christo Coetzee­ga­lery. Hier het die wêreld beroemde Coetzee sy laastejare deurgebring en vandag kan sy werke asook diévan ander kunstenaars besigtig word.Nog wynkelders wat bekroonde wyne maak in die

Tulbagh­vallei isRijksPrivateCellar,watook ’nheerlikerestaurant het, Tulbagh Kelder, Twee Jongengesellen,Blue Crane en Drostdy Hof.Die vallei het nou ook beroemd geraak as trou­be­

stemming, met talle gasteplase wat hul hierop toespits.Of dit nou ’n formele troue is waarna jy soek, of ’nkleiner intieme affêre, Tulbagh sal net die regte lokaalbied.Dan is daar buitelewe­aktiwiteite wat vir die hele

gesin sorg. So ontsnap ’n bietjie na ’n dorp waar dietyd stil gaan staan het en ontspan in die beeldskoneomgewing ­ als is hier wat vir jou ’n wyle van die ge­jaagde stadslewe sal laat vergeet. En sosal jy ook verlief raak op hierdiebeeldskone streek wat soveelvir die besoeker bied.

Breekweg na die sprokiesagtige

derde hektaar se vrugtebloei­sels iets werklikwonderliks om te

’n Besoek aan Tulbagh is nie volledi sonder ’nwandeling deur die beroemde Kerkstraat nie. Behal­

Tulbagh

Page 7: Winderous 20140327

WIN A MIDWEEK STAY FOR TWO AT DE EIKE: De Eike Guesthouse and ven­ues in the Breedekloof Valley near Rawsonville is situated in a historic winecellar built in the early 1800s. They offer superb accommodation in tranquilsurroundings and their facilities are also available for conferences and func­tions, including weddings. Wedding ceremonies can be held in their breath­taking garden which is surrounded by old oak trees and vineyards. The lovelywedding and conference facility leads to an enormous stoep/patio wherecocktails and canapés can be enjoyed before the formal reception.De Eiketakes the pressure off by providing accommodation in their guesthouse for thewedding couple as well as their guests. The venue is within walking distanceof the guesthouse. They promise to make your visit special and make yourwedding unforgettable. Answer this easy question: What does De Eike Guest­house & Venues offer? SMS your answer to 33679. SMSes cost R1,50. Theprize, worth R1 500, is valid for two people between May and July.

WIN ACCOMMODATION AT DUN­STONE COUNTRY HOUSE – NEWNAME, SAME CHARM: The reputa­tion of Dunstone Country House,formerly known as the Bovlei ValleyRetreat guesthouse, on the outskirtsof Wellington has always been oneof warm luxury with high­classservice and attention to detail. Anew year signals new beginningsand with the start of 2014 owners Lee and Abbi Wallis officially brought the guest­house into the Dunstone Wine Estate fold, rebranding it as Dunstone Country House.Win a weekday breakaway at this 4­star estate B&B for one night (Monday toThursday). The prize is valid from April until the end of August. Simply answer thiseasy question: Where is Dunstone Country House situated? SMS your answer to33679. SMSes cost R1,50 each. The competition closes on 15 April. For more infor­mation and bookings contact Abbi at 021 864 1504, email [email protected] orvisit their website at www.dunstone.co.za.

TjeersTjeersDieparsseisoen,waartydensdiedruiwevirdie2014­oes­jaar gepluk, gedruk en gegis word, is skaars verby maarwyndrinkerssoekalklaardienuwevarswyn.Vravirenigewynkelder wat Chenin Blanc en veral Sauvignon Blancmaak en die woordvoerder sal vermeld dat sodra die nu­we jaar se witwyne op die rakke is, kan jy die vorige jaarof jare s’n nie weggee nie.Dis maar ’n persepsie­ding, hierdie aanvaarding dat

witwyne so jonk as moontlik gedrink moet word terwylrooiwyne eers wasdom bereik wanneer ’n spinnerak omdie etiket gespin is. En ja, ’n jong, vars, pikante droë wynhet sy plek, op ’n laatsomersdag met ’n gebraaide geel­stert of blinknat vars oester.Maar dies van ons wat weet ken die ding van ouder­

dom. Wat wysheid bring. Moet daarom nie die ekstradimensie onderskat wat ’n jaar of drie in die bottel aan’n witwyn kan gee nie.Neem nou Sauvignon Blanc, Suid­Afrika se gewildste

enkel­kultivar witwyn. Dis juis die variëteit waarvoor syaanhangers nie kan wag om die nuwe jaar se model tesien en die vorige jare se wyne te vermy nie. Daaromis die parsmasjiene nog nie eers weggepak nie, dan ver­skyn die kleuter­Sauvignon Blancs op die mark.Vir my is ’n jong Sauvignon Blanc egter ’n ordinêre

wyn, die een smaak net soos die ander of hy nou R25of R180 kos. Groenrissie. Gras. Aspersie. Koejawel. Diebekende geure is daar, asook ’n haastige straal suur omjou na die Milk of Magnesia­bottel te laat gryp as jy nieoppas nie.Tog, een glas op ’n warm dag is die jonge Sauvignon

Blanc nie te versmaai nie, en Suid­Afrika hoef vir geenander land terug te staan as dit kom by die maak vandié wynsoort nie. Maar gee hierdie wynstyl só twee jaarin die bottel, en hy verander van ’n kettie­skietende snuitertot ’n welsprekende, beskaafde meneer.Weens sy koel klimaat is Elgin bekend vir Sauvignon

Blanc, en nou die dag kry ek ’n bottel van Corder FamilyWines seSauvignon indiehande–vandie2012­oesjaar.Nou, die gewone 2012 Sauvignons word summier van

die rakke gehaal weens die mark se behoeftes. Maar IanCorder se wyn bewys waarom die wyn ’n bietjie tyd indie bottel benodig om tot sy volste reg te kom.Diewynhet ’npragtigeheldergeelwit­kleurenondanks

sy tweejaar indiebottel ruikhysoos ’n handvol lenteblom­me. In die mond kom die aansien wat die wyn gekry hetwerklik na vore. Geen neusbrand­suur of oordadige, in­jou­gesig­geurevan lietsjieof vynie.Wel ’n spektrumsag­te, elegante geure wat besonder gemaklik oor die paletgly.Die twee jaar in die bottel het gemaak dat die diverse

geure van die Corder Sauvignon Blanc behoorlik trou.Dat die balans tussen suur en suiker vervolmaak word,genaturaliseer raak by wyse van spreke. En die uiteindeis nie net ’n gewone, gooi­hom Sauvignon Blanc – niksfout hiermee nie, hoor! – maar ’n besonder verfynde enkomplekse Suid­Afrikaanse witwyn.Ekweet niehoeveelAfrikaansdeesdae inElgingepraat

wordnie,maar“spoggerig”kanmaarhiergepoogword.Robertson mag nou nie so koel soos Elgin wees nie,

maar hierdie gebied maak van die gewildste SauvignonBlancs indie land.Springfield­landgoedseLife fromStoneis nie verniet een van die grootste verkopers nie, en ofhy nou jonk of ouer is bly dit ’n formidabele wyn.Die rede is die hoeveelheid konsentrasie wat die wyn­

maker Abrie Bruwer uit sy druiwe wurg. Gevolglik is diewyn gelaai met geure. Diegene wat dink wynskrywersse verbeelding grens aan die bedwelmde weens die oor­dadige inspan van beskrywende woorde kan gerus ’nmond Life from Stone neem. En probeer te ontken hulle

proe nie groenrissie, aspersie enkoejawel nie. Moet dit egter nie met’n mond vol wyn probeer nie.

Sauvignon Blanc isnie te versmaai

Emile Joubert is ‘n genieter vanwyn, iets waarmee hy heeldagwerk as wynbemarkerskonsul­tant en ­skywer.

Page 8: Winderous 20140327