woordsoorte

16
Woordsoorte

Upload: veda-campos

Post on 02-Jan-2016

385 views

Category:

Documents


10 download

DESCRIPTION

Woordsoorte. Telwoorde. ‘n Telwoord sê vir ons hoeveel en hoeveelste. Twee tipes :. Hooftelwoorde. Hooftelwoorde dui die hoeveelheid aan. Twee soorte : Bepaalde Onbepaalde Spesifiek s ê Skat bv . vyf skilderye bv . baie skilderye sewe skilderye tien skilderye. Rangtelwoorde. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Woordsoorte

Woordsoorte

Page 2: Woordsoorte

‘n Telwoord sê vir ons hoeveel en hoeveelste.

Telwoorde

Page 3: Woordsoorte

Twee tipes:

HooftelwoordeRangtelwoorde

Page 4: Woordsoorte

Hooftelwoorde

Twee soorte:

Bepaalde OnbepaaldeSpesifiek sê Skat

bv. vyf skilderye bv. baie skilderye

sewe skilderye

tien skilderye

Hooftelwoorde dui die hoeveelheid aan.

Page 5: Woordsoorte

Rangtelwoorde

Twee soorte

Bepaalde Onbepaaldebv. eerste man bv. soveelste man

derde man

Dui die rang aan en word uitgeken aan die de of ste aan die einde van ‘n woord.

Page 6: Woordsoorte

Neem kennis Wanneer rangtelwoorde gebruik word om

na eeue te verwys, word die eerste tot die twaalfde eeu uitgeskryf .

bv. die sewende eeu die derde eeu

Die res wat volg word in syfers geskryf . bv. die 16de eeu die 21ste eeu

Page 7: Woordsoorte

WERKWOORDE

Page 8: Woordsoorte

Hoofwerkwoorde

kom alleen as gesegde in ‘n sin

voor

Medewerkwoord

eKom saam met ‘n

hoofwerkwoor

d voor

Page 9: Woordsoorte

HoofwerkwoordeOorganklike werkwoorde Onoorganklike

werkwoordeIn die sin het die

werkwoord ‘n voorwerp of kan deur ‘n voorwerp gevolg word.

Bv. Ons eet graag pampoen(V).

Ek het haar( V) by die konsert gesien.

Dié werkwoorde kry nooit ‘n direkte voorwerp nie.

Bv. Ons eet graag.

Sy gesels aanmekaar.

Page 10: Woordsoorte

Koppelwerkwoorde

Die koppelwerkwoord is die enigste werkwoord in die sin, maar dit moet voltooi word deur nog ‘n sinsgedeelte om sinvol te wees.

Bv. Hy is gesond. Hy bly op Mosselbaai. Sy voel siekkerig. Dit was ‘n mooi vertoning. Dit blyk die waarheid te wees. Dit gaan goed.

Page 11: Woordsoorte

Medewerkwoorde

Indirekte skakelwerkwoorde

Direkte skakelwerkwoorde

Die indirekte skakelwerkwoord word vebind met die hoofwerkwoord deur middel van en.

bv. Hulle loop en lag. Sy staan en kla. Hy sit en sing.

Die direkte skakelwerkwoord word verbind met die hoofwerkwoord sonder om en te gebruik.

bv. Sy leer bestuur. Hy help trek. Sy begin swem.

Kom altyd saam met ‘n hoofwerkwoord voor.

Page 12: Woordsoorte

Hulpwerkwoorde

•(het ge/ sal ge is teenwoordig)•Hy sou dit volgende week gedoen het.•Sy het gesê dat sy môre sal sing.Tyd•(word ge / ge is teenwoordig )•Dit is reeds afgehandel.•Die strandhuis word nog gebou.Vorm•Hy sal/sou dit gedoen het.•Sy wil/wou sing.

Modaliteit/Wyse

Hulpwerkwoorde is ook medewerkwoorde omdat hulle saam met ‘n hoofwerkwoord gebruik word.

Page 13: Woordsoorte

Aktiwiteit1. Is die volgende woorde hoof- of rangtelwoorde?

Dit is die laaste keer dat ek praat. Ek het sewe suurlemoene gepluk. Jy het baie vriende.

2. Watter een is reg geskryf?

sewende eeu twaalfde eeu

vyftiende eeu

• 3. By watter werkwoord is die voorwerp teenwoordig? Oorganklik of Onoorganklik?

Page 14: Woordsoorte

Susan eet graag.

Wat is die werkwoord?Is die werkwoord oorganklik of onoorganklik?Wat is die voorwerp?

Johan drink graag lemoensap.

Wat is die werkwoord?Is die werkwoord oorganklik of onoorganklik?Wat is die voorwerp?

Dui die koppelwerkwoord aan in die volgende sin, Sy lyk tevrede met haar werk.

Page 15: Woordsoorte

Dui die hulpwerkwoord aan in die volgende sin en sê of dit ‘n hulpwerkwoord van tyd, plek of wyse is.

Hy sou die taak verlede week gedoen het.

Page 16: Woordsoorte

Baie dankie