web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) *...

23
REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE BREINKAARTE Die inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke te wees, nie om dit te vervang nie. Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg word. Meld asseblief enige weglatings of foute aan by [email protected] 1

Upload: phungcong

Post on 04-Feb-2018

248 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

REKENAAR TOEPASSINGS TEGNOLOGIE

BREINKAARTEDie inligting in hierdie breinkaarte is veronderstel om ’n aanvulling tot die handboeke te wees, nie om dit te vervang nie.Alhoewel die outeur elke poging aangewend het om te verseker dat die inligting korrek is, moet die KABV dokument nogsteeds as die primêre riglyn geraadpleeg word. Meld asseblief enige weglatings of foute aan by [email protected]

Saamgestel deur: Claire Smuts

Gekontroleer deur: Fotiene Avrakotos

1

Page 2: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

2

Inligtings-verwerking-siklus

Toevoer ('Input')om toevoer aan die rekenaar te gee. Sonder dit weet die rekenaar nie wat om te doen nie

Verwerking ('Processing')die interne proses waar die rekenaar data verwerk sodat wat jy versoek het kan gebeur (bv. sortering, soek iets op rekenaar)

Afvoer ('Output')wat die rekenaar vir jou teruggee na die verwerking. Gewoonlik 'sagte' afvoer op skerm of 'harde' afvoer op printout

Stoor ('Storage')om die afvoer permanent te bêre stoor jy dit op 'n toestel soos hardeskyf of flashstick

Kommunikasie ('Communication')baie keer word die afvoer wat jy gestoor het met ander mense gedeel deur e-pos ens.

IKT: Inligting- en Kommunikasie Tegnologieë

IKT verwys na tegnologieë wat toegang tot inligting verskaf deur telekommunikasies (soos die internet, kabellose netwerke, selfone en ander kommunikasie mediums)

Page 3: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

3

Toev

oerto

este

lle

Keyboard (wired & wireless/ bluetooth)

Fisiese keyboard

Touch screen se pop-up keyboard

Gestremdhede:

Vir blinde mense - braille keyboards, mikrofoon

Vir swaksiende / motories - keyboard met

groot knoppies

Pointing device / Wysertoestelle

Muis (wired & wireless)

Wireless voordele: Kabels nie in die pad nie,

kan verder van rek. af werk

nadele: diefstal risiko, benodig batterye,

duurder om aan te koop, inmeng van seine, swakker reaksietyd

Touch pad / raakbladPointing stick / wyserstokkieStylus / pen

Touch screen / multi touch screen

Raakskerm / multiraakskerm

Kan meer as een "touch" herken en reageer - soos

pinch / zoom (ook van toepassing op raakblad)

Vir motories gestremdhede - trackball /

voetpedaal / suig-blaas-toestel

Speletjie toestelle

Joystick, Stuurwiel, Controller

(Xbox/Playstation)

Scanners (resolusie

gemeet in dpi)

Barcodes / strepieskode (gebruik ligstrale / optika)

Gebruik in POS stelsel (point of sale) - ken

voordele & vloei

QR codesVinnige skakel na

webskakel - hoef nie 'n URL self in te tik nie

Kaartlesers (bankkaart) - OTM

Biometric - Gesigherkenning,

Vingerafdrukke, Iris/Retina scanner

Vir sekuriteit - baie beter as password, kan dit nie

vergeet nie

Gekoppel aan een persoon se unieke

biometriese eienskappe

Nadeel - mens moet in persoon daar wees, kan

jou in gevaar stelRFID - wireless (gebruik

radiogolwe)

Kantoor Flatbed & Feeder scanners

Karakterherkenning OCR - scan na editable teks

Video & klank

Webcam, Digitale videokamera

Mikrofoon (stemherkenning, musiek

opneem)

HARDEWARE(randtoestel / peripheral)

Page 4: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

4

Verw

erki

ng

kom

pone

nte

Motherboard / moederbord

Konnekteer alle komponente en dele van die rekenaar met mekaar

Bevat klomp "slots" vir ekstra kaarte soos klank of "graphics" kaart

*SVE / CPU - doen die verwerking / dinkwerk

Spoed gemeet in = GHz

Quad core = 4 "cores"

Kasgeheue ('cache memory') lêers word solank gehou in super vinnige geheue sodat

toegang vanaf SVE daarheen vinniger is (as na RAM)

Bekende make bv. Intel / AMD

*ETG / RAM(Primêre Memory / Geheue)

Funksie: laai huidige programme & dokumente wanneer dit verwerk word deur

die SVE

Kenmerk: onbestendig: m.a.w.: verloor inhoud sonder krag (tydelik)

Bv. DIMMS, DDR3/DDR4

Gemeet in GB

Goedkoopste manier om rekenaar te opgradeer & werkverrigting te verbeter

LAG / ROM(Lees-alleen geheue)

Klein chip op die motherboard ingebou

Help rekenaar 'boot' - startup process (bv. toets of alle komponente wat nodig is daar is)

Sagteware op RAM wat basiese instruksies bevat:

BTAS - Basiese Toevoer Afvoer StelseBIOS - Basic Input Output System

Graphics card

Onboard = ingebou op rekenaar, Dedicated = aparte kaart (beter graphics)

Het sy eie RAM en GPU (Graphics processing unit) dus beter werkverrigting aangesien die stelsel CPU & RAM nie deur graphics gebruik

word nieKTE/PSU - Power supply unit

HARDEWARE5

* Grootste invloed op werkverrigting / spoed van rekenaar

Page 5: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

5

Page 6: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

6

Afvo

er to

este

lle

Skerm (sagtekopie - dus elektronies op

skerm)Spesifikasies

Groote gemeet in inch" diagonaal oor skerm

Resolusie/resolution gemeet in beeldpunte/pixelsbv. 1920 x 1080 (ook 720p, 1080p, 2K, 4K)

Aspek verhouding/aspect ratio bv. 4:3, 16:9 verhouding van lengte teenoor breedte

Reaksietyd/response time bv 2ms (millisekondes)hoe vinnig 'n pixel kan verander van een skakering na

'n ander

Kontrasverhouding/contrast ratio bv 1:1000000, aantal variasies tussen lig en donker

Kleurdiepte/colour depth bv. 8-bit, 32-bit (afr = bis)Aantal kleure wat 'n monitor kan vertoon

bv. 24-bit=16.7 miljoen kleure

Gebruik VGA (oud) of HDMI (nuut) kabels

HDMI vir hoë resolusie & kan klank ook oordra

Projektor Meet helderheid in lumens

Speakers & headphones

Luidsprekers & oorfone

Belangrik vir mense wat blind is

Printer / drukker (hardekopie -

uitgedrukte bladsy)

Spesifikasies

spoed (bpm - bladsye per minuut), resolusie (dpi), werkslading (hoeveel papiere hy in 'n maand/leeftyd

kan druk), aantal ink kleure

Verstekdrukker ('default printer') - print outomaties daarheen

Drukkertou ('printing queue') - waar die print jobs wag in 'n ry

Spooling - die proses van die stuur van print jobs na die queue & die printer

Laser

Printer self is duurder

"Toner" duur maar koste per bladsy werk goedkoper uit

Vinnige drukspoed

Multifunction (print, scan, copy, fax,

email)

Voordeel: bespaar koste & spasie omdat al die toestelle in een is. Nadeel: as 1 breek en ingestuur

word om reg te maak, is alle ander funksies onbeskikbaar

Inkjet / inkspuit

Printer self is goedkoop

Ink relatief goedkoop maar koste per bladsy is duur

Stadige drukspoed

Dotmatrix (bv. apteke)

Druk duplikate

Lae resolusie gehalte - lae koste

3D drukker Druk 3 dimensionele items deur lae materiaal bo-op mekaar te plaas

Braille printer (vir blinde mense)

Faksmasjien

Vir dowe mense - toestelle wat vibreer

HARDEWARE(randtoestel / peripheral)

Page 7: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

7

Stoo

rtoes

tell

eMemory cards (benodig card

reader)Micro SD, Mini SD, SD

Optiese (optical) media CD, DVD, Blu-Ray

Voordele: goedkoop stoormedia (ideaal

vir argivering)

Nadele: Beskadig maklik, stadige lees/skryf

spoed, kan nie soveel data stoor nie

USB Hub vir ekstra USB poorte

Flashdrive (elektronies - flash

memory)

Ideaal vir draagbare stoor - groter kapasiteit as

CD/DVD, vinnige lees/skryf spoed, beskadig nie so maklik nie, fisies

klein

Harddrives(sekondêre

geheue)

Tipes

SSD (Solid state drive)

(Flash memory)

Voordele: Vinniger data toegang,

beskadig nie so maklik nie (geen bewegende dele), fisies kleiner. Word gereeld gebruik om bedryfstelsel op te laai om rekenaar se

werkverrigting te verbeter.

Nadele: Baie duurder as HDD, kapasiteit

nie so groot nie

HDD (Hard disk drive)

Soorte

Portable (USB powered)

External (gewone krag inplug)

Internal (connect gewoonlik met SATA kabels)

Kenmerke

Permanente stoor vir programme & data

Bestendig: behou inhoud sonder krag

Stadiger lees/skryf spoed as RAM

Kan veelvoudige HDD's connect deur

'n RAID stelsel

Dien as virtuele geheue

Area op hardeskyf wat dien as RAM (vir

wanneer RAM vol raak). Ruillêers/Swop files is die lêers wat tussen die

HDD & RAM ruil. Sparteling /

Thrashing is wanneer die HDD ooreis word

deur die vinnige uitruil van lêers tussen die

stelselgeheue (RAM) en die virtuele geheue (op

die HDD)

Meeteenhede van stoortoestelle

1KB = 1024 bytes

1MB = 1024 KB

1GB = 1024MB

1TB = 1024GB

HARDEWARE

Page 8: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

8

Soor

te V

eeld

oelig

e to

este

lle

Draagbaar(BJET beleid)(bring jou eie

toestel)

Ultrabook

Bevat gewoonlik SSD

Baie hoë resolusie skerm

Geen optiese (DVD) skyf

Dun & lig = duur!Laptop/Notebook

Tablet-PCLaptop en tablet in een

(skerm kan afgehaal word)

Netbook (goedkoopste tipe

'laptop')

Klein skerm (<13")

Minimum specs (stadig)

Geen optiese skyfTablet

Phablet Skermgrootte tussen Tablet & Smartphone

Smartphone / slimfoon

Bevat GPS, Kamera, Gyroscope,

accelerometer

Nie-draagbaar

Desktop PC / tafelbladrekenaar

Intreevlak / Entry level - basiese rekenaar met

laagste specsHigh-end - top specs

Server / bediener (in netwerk)

Werkstasie (baie sterk rekenaar)

Word gebruik bv. scientists / argitekte /

video editors

Mainframe rekenaarSuper size server - kamers vol - HOOF rekenaar in groot

organisasie

Toeg

ewyd

e to

este

lle

Net 1 doel

GPS (kan ook in 'n slimfoon / kar ingebou wees)

Meet fisiese ligging met geografiese koordinate

m.b.v. satelliete

GPS word gereeld opgedateer

Kan roetes outomaties beplan

Kan jou oë meer op die pad hou teenoor 'n

gedrukte kaart

OTM ('ATM') (hanteer finansiële

take)

Digitale kameras

Resolusie gemeet in Megapixels (MP)

Hoe hoër, hoe beter, maar vat dan meer

spasie

Zoom

Optical - beter gehalte - word met lense gedoen

Digital - word met sagteware gedoen

Geotagging Plaas GPS koordinate in foto se metadata

HARDEWARE

Hou rekenaars veilig:• Sluit kamer / kantoor• Gebruik kabelslot• Aktiveer alarm /

bewegingsensors

Beskerm tafelrekenaars teen kragonderbrekings en kragpieke met ‘n UPS – uninterruptable power supply

Page 9: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

9

Kons

epte

ErgonomieDie ontwerp van

toestelle / items om by die mens se natuurlike

vorm aan te pasBv. Stoel met goeie ruglening / tafel

met regte hoogte

RSI - repetitive strain injury

Kry verskillende tipes bv. Carpal Tunnel Syndrome

(gewrigte) of Gamers thumb

Voorstelle om te voorkom:

Gebruik ergonomies ontwerpte TOEVOER toestelle

Vat gereeld ruskanse

Green computing / groen rekenarisering

Definisie: Omgewingsvriendelike gebruik van rekenaars

Maak enige toestelle eerder reg / hergebruik

Skakel af as nie in gebruik

Gooi verantwoordelik weg - soos by verskaffer

Spaar papier Print 2 per bladsy, back to front, check print preview

Spaar ink Draft mode (ligter), minder prente

KonvergensieSamevoeging van verskeie toestelle / tegnologiee in een

toestelBv. Slimfoon / Tablet /

Smart TV

Etiese kwessies (reg & verkeerd)

Geen piracy, respekteer privaatheid, geen

malware

Digitale skeiding ('digital divide') is wanneer mense nie toegang het tot tegnologie nie a.g.v. 'n tekort aan

kennis of finansies

Tipes gebruikers

Persoonlike gebruikerIemand wat rekenaars net vir

persoonlike redes gebruik (minimaal vir werk)

KKTK - Klein Kantoor Tuis Kantoor ('SOHO - Small

Office Home Office')Besigheid wat vanuit 'n huis bestuur

word

Mobiele gebruikerEnigiemand wat rekenaartoestelle

"on-the-go" gebruik dus almal met 'n slimfoon

Onderneming gebruiker'n Onderneming ('Enterprise') is 'n

maatskappy wat honderde of duisende werknemers het - elke gebruiker in so maatskappy is 'n

ondernemingsgebruiker

Redes vir gebruik van IKT

Meer Effektief, Akkuraat & Betroubaar as mense

Meer werk in minder tyd, maak nie foute nie, raak nie moeg nie, "strike"

nie

Kommunikasie is soveel makliker & vinniger

Gee altyd voorbeelde in vergelyking met pos / briewe

Ekonomies Bespaar papier, arbeid, kommunikasiekostes ens.

HARDEWARE

Page 10: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

10

Stel

selsa

gtew

are

Bedryfstelsel / operating system

Graphic user interface (grafiese manier vir mense om met die

rekenaar te interact)Menus, Icons, drop down lists

Bv. Windows 10 (paid) Bv. Linux (OSS)

Bv. Android (smartphone)

Funksies

Beheer basiese sekuriteit (logins)

File management (folders, file extensions ens)

Bestuur integrasie tussen sagteware & hardeware

Drywers vir toestelle (beheer kommunikasie tussen toestel & OS - laat toestel beheer word)

Wanneer toestelle outomaties geinstalleer word is dit "Plug-and-Play"

Nutsprogramme('Utilities')

wanneer dit nie saam met die

bedryfstelsel kom nie, is dit 'n derde-party nutsprogram ('third-party utility')

Backup / rugsteun Goeie gewoontes - nie op selfde plek, veilige plek ens.

Uninstaller Word gebruik om programme veilig van rekenaar te verwyder

Compression / Saampersprogramme

(.zip / .rar)Soos Winzip - maak kleiner & kan dan folder email. Kan iets zip of unzip om dit weer te

gebruik (aan te verander)

Defragmenter

Voeg stukkies van lêers wat oor die hele HDD versprei is weer bymekaar om SPOED te verbeter

Kan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig maak terwyl scan besig is

Disc Cleanup WizardSearch jou rekenaar vir cached / temporary files

of programme wat jy nie meer gebruik nie / recycle bin wat vol is en gee opsie wat jy wil

uitvee/afhaal om plek te maak.

Disc Scanner Scan & fix flash- en Harddrives

Antivirus

Update , update , update! - Virus

definitions sodat hy dit kan recognise!

Voorbeelde: Kaspersky, McAfee, Norton EsetNOD32.

Free: Windows Defender, AVG Free Edition

Scan internal / external harddrives / flashsticks

vir virusseKan spoed van rekenaar (werkverrigting) stadig

maak terwyl scan besig is

Sit moontlike skadelike /

kwaadwillige sagteware in kwarantyn

Kwarantyn: Veilige area op hardeskyf waar virus geen skade kan aanrig nie - gee jou geleentheid

om te kies of iets verwyder moet word

SAGTEWARE

Stelselsagteware beheer hulpbronne op rekenaar / laat toe dat ‘n rekenaar gebruik kan word

Toepassingsagteware is programme vir persoonlike gebruik / take

Page 11: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

11

Toep

assin

gsag

tew

are

Grafika & ontwerp Photoshop, Paint .jpeg, .bmp, .png

Office Suite

Word, Excel, Access, Powerpoint

.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing).rtf, .txt

.PDF (Bv. Adobe Reader - free)

Ander mense kan nie maklik inhoud verander nie

Kan oopmaak al het jy nie die oorspronklike sagteware

nie (behou formatting)Kommunikasie Outlook, Skype, WhatsApp

Games

Entertainment Windows Media player, VLC

Klank (.mp3, .flac, .wav)

Videos (.mpg, .mp4, .avi, .wmv, .mo

v)

Webbrowser (files .html)

Chrome, Firefox, Internet Explorer, Microsoft Edge,

Safari

Plug-in! (benodig vir multimedia) Flash, Quicktime, Java

Tipe

s

Freeware Gratis, mag vrylik deel & gebruik bv. Adobe Reader

SharewareKan gratis gebruik word vir

'n ruk (toetstydperk), daarna betaal of verloor (sommige

of alle) funksionaliteit

Free & Open Source Software (FOSS)

Soos freeware, maar kan aan source code verander en verder programmeer

Bv. Linux, Android, Open Office

Voordeel: Baie mense kan werk aan kode.

Proprietary (paid)Eiendomsregtelik

Lisensie ooreenkoms (ELO/EULA) (ook by free,

share & OSS)

ELO: Eindgebruiker-lisensie-ooreenkoms / EULA: End-user license agreement

Enkelgebruiker

Terreinlisensie (klomp rekenaars op 1 terrein - vir

een maatskappy)

Piracy (sagteware roof)Wanneer sagteware /

enigiets onwetlik gedeel word. Beveg deur: Online

register / key

SAGTEWARE

Voorbeelde van lêeruitbreidings (file extensions)

Page 12: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

12

Kons

epte

Updates

Nodig agv. sagtewarefout / bug

Spesifieke probleem in sagteware gemaak toe

geskryf is

Patch / Regstelling Sagteware oplossing vir een spesifieke probleem

Service Pack / Dienspakket Versameling van alle vorige patches & nuwe eienskappe

As 'n program nie reageer nie / hang

Druk CTRL+ALT+DEL / Maak Task Manager oop

"End task" - Beëindig die program

Versoenbaarheid ('compatibility')

'n Probleem tussen verskillende weergawes van

dieselfde sagteware

'Backwards compatibility' - Nuwe program kan als

oopmaak, ou program kan nie nuwe files oopmaak nie

Stelselversoenbaarheid - is die rekenaar se hardeware

voldoende vir die sagteware

Minimum spesifikasies Net genoeg sodat program kan installeer en werk

Aanbevole (recommended) spesifikasies

Genoeg sodat program ten volle (uitstekend) werk, glad

uitvoer

Accessibility / Toeganklikheid opsies (vir

mense met gebrekke/gestremd)

Text-to-speechRekenaar lees vir jou wat op

die skerm staan (benodig speakers - afvoer)

Speech-to-textRekenaar kan op jou stem

instruksies reageer / tik (benodig mikrofoon -

toevoer)Magnification / vergroot

Hoë kontras temaSwart agtergrond met wit teks vir mense wat sukkel

om te sien

Sticky KeysHelp mense om shortcuts

ens. te druk 1 knoppie op 'n slag

Lêerorganisasie

Folders binne folders in logiese volgorde

Lêerpad ('file path') bv. C:\My Documents

Stap-vir-stap aanduiding in watter folders 'n lêer gestoor

is

Page 13: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

13

Kenm

erke

Voordele

Kan hulpbronne soos drukkers en internettoegang deel

Data word op 1 sentrale plek gehou / sentrale stoorplek

Maklike kommunikasie tussen gebruikers

Deel van sagteware en / of opdaterings

Kan rugsteune / backups van 1 sentrale plek doen

Nadele

Virusse versprei maklik

Moet baie kennis hê om op te stel

Vereis goeie sekuriteit (sodat ongemagtigde gebruikers nie toegang kry tot konfidensiële inligting nie)

Kons

epte In skool/werkomgewing

word 'n AGB/AUP geteken

Aanvaarbare gebruiksbeleid ('acceptable use policy')

Definisie: kontrak / ooreenkoms tussen gebruiker en instansie

Sluit in wat op die netwerk gedoen mag word en nie mag word nie

Virtuele Privaat Netwerk (VPN)

Tegnologie wat 'n veilige, geënkripeerde konneksie oor 'n minder veilige netwerk (soos die internet) skep

Die voordeel daarvan om 'n VPN te gebruik, is dat dit die toepaslike vlak van sekuriteit aan die gekonnekteerde stelsels

verskaf wanneer die onderliggende infrastruktuur alleen, dit nie kan verskaf nie.

Tipe

s

PAN - Persoonlike area netwerk - kan op 1 tafel

pas

HAN - Huis area netwerk - 2 of meer vertrekke

LAN - Lokale area netwerk - meer rekenaars in 1

lokaalWLAN - Wireless LAN

WAN - Wye area netwerk - Bv. Gauteng

GAN - Globale area netwerk - bv. Internet

wêreldwyd

NETWERKE

Page 14: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

14

Nodi

ge

Hard

ewar

eBediener: Verskaf dienste /

hulpbronne aan rekenaars in die netwerk soos drukkers &

internet. Spesiale bedryfstelsel vir bediener (bv. Windows

Server 2016)

Lêer bediener

Proxy bediener (internet bediener)

Beheer watter webwerwe besoek mag wordKan gebruik van

individuele mense monitor

Doen sentrale webkasberging ('web

caching') en spaar dus data

E-posbediener

Drukker bediener Beheer al die drukkers in die organisasie

Kliënt: Gebruik die dienste/hulpbronne wat die

bediener verskaf

DunkliëntMoet aan netwerk koppel om te kan werk - basies

net 'n skerm, keyboard & muis

Vet kliënt Kan as alleenstaande rekenaar funksioneer

Moet 'n NKK/ NIC in rekenaar hê om aan netwerk te connect

Netwerkkoppelvlakkaart / Network Interface Card

Om 1 toestel aan netwerk te konnekteer

*Switch: 'n Toestel wat toestelle op die netwerk aan mekaar verbind (intern - baie

toestelle aan mekaar)

*Modem: Skakel digitale seine van jou toestelle om na seine wat oor jou internetkonneksie

gestuur kan word en vice versa

Kabels - UTP (gewone netwerk kabel - goedkoper) - gebruik

RJ45 port of VESEL OPTIES / FIBRE OPTIC (gebruik ligstrale = vinnige

dataoordrag)

Algemene voordele v Kabels bo WiFi

Beter want dis meer stabiele & vinniger sein

Minder kennis om op te stel as koordlose netwerk

Beter sekuriteit (mense "hack" nie so maklik in

nie)

Veselopties/Fibre word gewoonlik gebruik as rugraag ('backbone')

Rugraat = konnekteer twee LAN's aan mekaar

*Router: Konnekteer een netwerk aan 'n ander een - bv. jou huis aan die internet (van interne na eksterne netwerk)

3G Dongle: Lyk soos 'n flash disk waarin 'n simkaart gesit

kan word om sellulêre internet op 'n rekenaar / laptop te kan

gebruik

Kan jou selfoon ook "tether" en soos 'n USB

Dongle gebruik

Kry ook nou 'n Wifi-Dongle - hoef nie deur

USB te connect nie (net vir charging). Ook bekend as pocket-Wifi*Draadlose toegangspunt - DTP

('Wireless access point' - WAP): 'n Netwerk toestel wat 'n WiFi

toestel toelaat om aan 'n gekabelde netwerk te

konnekteer.

WiFi Repeater: Word gebruik om die dekking van jou WiFi

netwerk uit te brei. Dit ontvang jou bestaande WiFi sein,

versterk dit en saai dan die versterkte sein uit.

NETWERKE

* In ’n standaard ‘Modem/Router’ wat in ’n huis gebruik word, is hierdie vier toestelle saamgevoeg

Page 15: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

15

Inte

rnet Dienste:

VoIP = Voice over Internet Protocol bv. Skype

Goedkoper as gewone oproepe (gebruik net data)

Kan video & klank stuur

Kan oproepe maak oral waar internettoegang is

Beskikbaar op verskillende toestelle soos rekenaars & slimfone

Video gebruik kan baie data gebruik (veral met hoë resolusie

webcam)

Instant messaging (WhatsApp, Google Chat,

Skype chat)

Fax to email

Grid computing / Ruitnetwerkrekenarisering: Gebruik van baie rekenaars

se verwerkingskrag vir oplos van 1 probleem (asof

dit 1 is)

FTP = File transfer protocol - deel van groot lêers oor 'n

vêr afstand deur die internet

Cloud computing (web applications / web toepassings)

Gebruik van programme deur 'n webblaaier - voer uit en is dus op internet bedieners geinstalleer ipv

op eie rekenaar

Geen installasie / opdatering nodig Betaal 'n jaarlikse/maandelikse

lisensiefooi

Jou eie rekenaar hoef nie so sterk te wees nie want dit word verwerk

op die internet se bediener

Klomp mense kan maklik saam aan 'n dokument werk

Nadele: Internnettoegang benodig, beperkte funksies teenoor geinstaleerde sagteware

Programme bevat gewoonlik minder eienskappe (features)

teenoor "desktop version"

Cloud storage

Stoor van inligting / lêers op internet bedieners

Kan inligting enige plek kry indien jy internetnetoegang het

Kan dien as 'n "Backup" vir jou data

Sinkroniseer toestelle met dieselfde inhoud

Netiket = Goeie maniere op internet

Moenie in hoofletters tik nie (skree)

Goeie spellingMoenie groot e-pos

aanhegsels stuur nie

Die INTERNET is ’n wêreldwye netwerk van rekenaars

Die WWW is slegs een van die dienste op die internet wat webbladsye vertoon

INTERNET is ‘n globale netwerk wat publiek beskikbaar is

INTRANET is gedeelde inhoud wat slegs toeganklik is aan lede van 'n enkel organisasie.

EKSTRANET is ‘n privaatnetwerk wat internettegnologieë en die publieke telekommunikasie-stelsel gebruik om op ‘n veilige manier die besigheid se inligting of bedrywighede te deel met verskaffers, verkopers, vennote, kliënte of ander besighede. ‘n Ekstranet kan gesien word as deel van ’n maatskappy se intranet wat uitgebrei word aan gebruikers buite die maatskappy.

Page 16: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

16

Inte

rnet

Di

enst

e

E-pos

To: aan wie die e-pos gerig is

CC: ander mense wat in gekopieer word sodat hulle kennis neem - almal kan mekaar se e-posadresse sien

BCC: mense wat ingekopieer word maar nie mekaar se adresse kan sien nie (Netiket - BCC mense wanneer dit aan 'n groep

gaan)

RE: 'n antwoord op'n e-pos kry outomaties hierdie voorvoegsel vooraan die onderwerp

FW: 'n e-pos wat aangestuur word vir iemand anders kry outomaties hierdie voor die onderwerp

Subject line: die onderwerp van die e-pos

Reply to all: wanneer daar meer as 1 persoon in die To of CC veld was kan jy "reply to all" en sodoende aan dieselfde groot

gehoor 'n boodskap stuur (gebruik met oordeel!)

Aanhegsel ('attachment'): heg lêer aan e-pos (grootte beperk na 'n paar MB)

Posreël ('mail rule') - outomatiese aksies in 'n e-pos program wat

volgens reëls geskied wat 'n gebruiker kan opstel

Sosiale Netwerke

Definisie: aanlyndiens of tegnologie wat dit moontlik maak vir mense met soortgelyke belangstellings om met mekaar te

kommunikeer ongeag van tyd of afstand

Bv. Facebook, Twitter, Instagram

Voordele: Laat mense toe op groepe te skep vir virtuele gemeenskappe of 'pages' vir besighede / beroemde mense ens.

Groot gehoor om jou lewe mee te deelKan baie familielede / vriende gelyk ingelig hou oor jou lewe

Besighede kan goedkoop en geteikende advertensies plaas en met hulle kliënte interaksie hê.

Nadele: Dink dat vriende op Sosiale Media regte vriende isKuberagtervolging ('cyber stalking') / Kuberboelie ('cyber

bullying')Gevaar van aanlyn 'predator'/pedofiele

Iemand wat jou nie ken nie, mag jou aanlyngewoontes monitor om voordeel daaruit te trek (tot jou nadeel)

Kan verslaaf raak aan sosiale netwerke

Beskerm jouself / jou besigheid:Moenie beledigende inhoud publiseer nie

Moenie vriendskap versoeke aanvaar as jy nie die persoon ken nie

Potgooi ('podcast'

)klanklêer wat van die internet afgelaai word wat op rekenaars of

toestelle soos slimfone gespeel kan word bv met radio programme / opleiding ens. (Vodcast - wanneer dit video insluit)

Webgooi('webcast'

)

Eenrigting vloei van inligting wat oor die internet uitgesaai word na 'n groot gehoor wat kan bestaan uit klank, video en/of

aanbieding skyfies. Gehoor dra nie gewoonlik by tot inhoud nie.

WebinaarInteraktiewe vergadering of seminaar. Die inhoud is gewoonlik opleiding gebasseer. Die gehoor is gewoonlik kleiner en neem

meer deel aan die gesprek deur opnames, Q&A ens.

INTERNET

Page 17: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

17

Wor

ld W

ide

Web

Webadresse = URLwww.[websitenaam].[organisasie].[ligging]

BV www.hsrandburg.co.za

Soorte

Portaal - toegangspunt tot baie ander inhoud op

www

Wiki - website waar mense dit SAAM opgestel

het

Inhoudversamelaar / content aggregator:

Versamel inligting van klomp websites - soos

RSS feedDienste bv. e-bankdienste,

e-handel

Blog (soos 'n online diary, kronologies)

(Vlog=video blog)

Goeie blog gewoontes: Dateer gereeld op, gebruik prentjies /

videos, reageer op lesers se kommentaar

Program = webbrowser /

webblaaier Bv. Chrome, Firefox. Die program/toepassing wat gebruik word om

webblaaie mee te besoek/besigtig

Kenmerke:

Home button (bladsy waarop jou browser altyd oopmaak of na toe kan

teruggaan)

Back / Forward

Favourite / Bookmark - bêre die link na die

website vir toekomstige gebruik

History - gaan terug na kronologiese geskiedenis van voorheen besoekte

adresse

Address bar - waar die URL van die website wys (ook deesdae search bar)

Tabbed browsing - sodat klomp webblaaie

gelyktydig kan oop wees

Browser plug ins: Om multimedia te kan sien

bv. Flash Player, Quicktime.

Gebruik Search Engine soos Google om inligting te soek (soos biblioteek

tannie)

Webberging / webcaching =

Webblaaie wat voorheen besoek is word op die

"local pc" gestoor (vinniger toegang in

toekoms & bespaar data)

Soekenjin = bv. Google, Bing, Yahoo!

'n Program of webblad wat inligting op die www soek m.b.v. sleutelwoorde

INTERNET

Page 18: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

18

Tegn

olog

iëe

Sellulêr (enige konneksie waar

'n simkaart gebruik word)

Kan dit enige plek gebruik

3G (ouer)

4G / LTE (nuwer - vinniger)

ADSL

Vaste konneksie in huis

Goedkoper as sellulêr indien datagebruik hoog is

Meer stabiele konneksie as sellulêr (gebruik koper

telefoonlyn)

Assimetries = aflaaispoed hoog, oplaaispoed stadiger

Fibre

Hoogste dataoordrag spoed

Sterkste sein (min steuring)

Word nie sommer deur weerligstrale beskadig nie

Spes

ifika

sies

ISP - internet service provicer = connect jou

aan internet (bv. Mweb / Vodacom)

Elke ISP het 'n AUP (Acceptable Usage Policy)

Hoeveel data jy mag gebruik (al het jy

uncapped) sonder dat hulle jou sal "Throttle"

BandwidthBandwydte

Die hoeveelheid data wat in 'n sekere tyd

gestuur/ontvang kan word. Oplaai (data word gestuur)

vs Aflaai (data word ontvang) spoed verskil

meestal.Capped / uncapped data

Beperkte / onbeperkte databondel

Hoeveelheid data wat jy in 'n spesifieke tydperk mag op

en aflaai

Shaped / unshapedGevormde / ongevormde

Volle spoed heeldag: (lae datagebruik dienste) Epos, gewone browsing

Swak spoed deur dag (dienste wat hoë

datagebruik het), gewoonlik vol spoed nag ure:

"Streaming" video (video wat nooit op jou rekenaar

gestoor word nie)

Gaming / Torrents / VoIP

Throttling / SmoorGebruik soveel data dat hulle jou algehele spoed

drasties minder maak (straf)

Tipe konneksie

Gekabeld (ADSL/Fibre)

Wifi (802.11) - koordlose tegnologie

Kan gebruik maak van enige van die tegnologieë

hier bo

Word beinvloed deur mure / blokkasies

WiFi hotspot - area met WiFi dekking

WiMAX - toring wat WiFi aan groot area (paar km)

uitsaai

Bluetooth - kort afstande - pair devices

NFC - near field communication soos vir file

transfer tusen selfone / betalings met NFC

bankkaarte - tap net

BROADBAND / BREËBAND = Hoë spoed dataoordrag

INTERNET

Page 19: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

19

Veilig

e ge

brui

k

Kenmerke v veilige webtuistes

URL begin met https

Adresbalkie word groen

Slot ikoon wysAntivirus & operating system

updatesMoenie op pop-

ups kliek nie

Moenie vreemde attachments / programme

oopmaak nie

Goeie wagwoordHoof- & kleinletters, nommers,

simbole, geen patrone (passphrase - langer frase is heelwat veiliger)

Firewall / Netskans

Hardeware/stelselsagteware wat toegang monitor/beheer vanaf die

netwerk/toestelle na en van 'n ander netwerk (soos die Internet)

Krim

inee

l

Piracy

Hacker Identifiseer sekuriteitsgapings (security gaps) in 'n IKT stelsel

Cracker Identifiseer sekuriteitsgapings en gebruik dit vir kriminele doeleindes

Botnets

Klomp gekonnekteerde "bots" wat worms, trojans, spam ens. versprei met ander mense se rekenaars via die internet sonder dat hulle bewus

is hulle rekenaars word daarvoor gebruik

Word algemeen gebruik vir 'n DDoS aanval waar daar massas nuttelose data of versoeke na 'n netwerk of

rekenaar gestuur word. Dit kan die spoed drasties verlaag of die hele

netwerk laat "crash".

Identiteitsdiefstal

Mal

ware

(alle

mal

iciou

s so

ftwar

e)

Versprei deur emails, internet,

flashsticks, pirated software

ens.Voorkom met

antivirus software

Tipes

Worms (versprei maklik sonder aksie - soos veldbrand)

Trojan (lyk goed maar is sleg - moet geaktiveer word)

Spam - elektroniese gemorspos

Hoax / bedrogskema

Spyware bv. Keylogger

Uitvissingsbedrog / phishing

Pharming - gebruiker word geredirect na fake website al tik hy

regte URL in

Spoofing - email header vervals

Sniffer attack - klein program wat data pakkies oor 'n netwerk kan

lees

NETWERKE / INTERNET

Page 20: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

20

Data

in

vord

er

Navorsing (gepubliseerde inligting op internet &

boeke / koerante, onderhoude)

Evalueer betroubaarheid

Is die skrywer / organisasie betroubaar

Datum van skep / opdateer v inligting (NB want dit kon

intussen verander)

Stem ooreen met ander bronne?

Is dit objektief?

Goeie taalgebruik / geen spelfoute

Gedrukte media bv. boeke

Elektroniese bronne bv. Internet artikels, e-

encyclopedias

Klaar elektronies / minder oortikwerk

Meer opdatum

Kopiereg 'n Wetlike reg /eienaarskap op jou eie intellektuele materiaal

PlagiaatOm iemand se werk/

intellektuele materiaal as jou eie aan te bied (copy 'n bron se inligting net so) sonder hul

toestemming

Meningsopnames (om mense se opinies te kry)

Bv. Vraelyste, opnames, onderhoude, stem

Geslote vrae: beperkte moontlike antw

Vinniger om in te vul

Minder foute wanneer data ge"capture" word

Makliker om inligting te ontleed / vergelykOop vrae

Voordele van Elektroniese / aanlyn vraelys (vs gedrukte

vraelys)

Aanlyn - groter gehoor / meer verskeidenheid mense

Versprei makliker / maklier om terug te kry

Data validasie kan gedoen word

Klaar elektronies - hoef nie oor te tik nie

INLIGTINGSBESTUUR

Data verwys na rou feite wat nie opsigself bruikbaar is nie

Inligting is data wat bruikbaar is/verwerk is

Page 21: Web view.docx, .xlsx, .accdx, .pptx, (sharing) ... (mense "hack" nie so maklik in nie) * ... Word gebruik om die dekking van jou WiFi netwerk uit te brei

21

Navo

rsin

g / D

ata

aanb

iedi

ng /

ontle

ding

Excel

Grafieke Tipes: Sirkel, kolom, lyn

Pivot Tables

Gemaak / fokus op berekeninge / funksies /

numeriese data

Access

Tegnieke soos

Data validasie

Input masks

Default values

Primary key

Lookup wizard / dropdown list

Het opjekte soos Queries, Forms en Reports

Navraag/Query om spesifieke inligting te

onttrek

Verslag/Report - om netjiese verslae met groepering te skep

Vorm/Form - maklike formaat vir mense om

data in te leesAanbieding van data beter as Excel: veral

Report

Word

Style - kan dan outomatiese

inhoudsopgawe maak

Footnote / Voetnota1 - om meer inligting oor iets te

gee

Bronne / References:

Citations / Aanhalings bv (Wikipedia, 2015) -

verkorte weergawe van bron

Outomatiese bronnelys / bibliografie - volle lys van

bronne en al hulle inligtingKan saam werk aan

dokumente met Track Changes

INLIGTINGSBESTUUR