· web view2016-02-25 · graad 9 lesplan: 1+4 intervensie ... te identifiseer.dit word dus...

5
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 EKSPONENTE: Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3) (Voorbeeld) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: EKSPONENTE : Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM : die algemene eksponensiële wette wat die volgende insluit, uit te brei: integer eksponente WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 Kwartaal 1: Januarie – Maart

Upload: trinhkhanh

Post on 05-Dec-2018

219 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1:   · Web view2016-02-25 · Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie ... te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3)

(Voorbeeld)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: EKSPONENTE : Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet Leerders IN STAAT WEES OM : die algemene eksponensiële wette wat die volgende insluit, uit te brei: integer eksponente

a−m= 1am

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9

Kwartaal 1: Januarie – Maart

Page 2:   · Web view2016-02-25 · Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie ... te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3)

(Draft)

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1, Handboeke.

4. VORIGE KENNIS: inverse eksponensiële wette

5. NASIEN EN VERBETERINGE VAN TUISWERK( Voorgestelde tyd : 10 minute )Tuiswerk bied onderwysers n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleemareas wat onmiddelike aandag benodig, te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei..

6. INLEIDING (voorgestelde tyd: 10 minute)Oorweeg die volgende :

1. 43 beteken 4×4×4 (Die eksponent dui aan hoeveel keer die getal met homself vermenigvuldig moet word)

2. Die inverse van 4 is 14 . Wat is die inverse of43? (laat leerders onderling bespreek)

3. 47÷44=43=64, Wat is die waarde van 44÷47? (laat leerders onderling bespreek)

7. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd : 20 minute)

Onderrigaktiwiteite Leeraktiwiteite (Van leerders word verwag om:)

Oorweeg die volgende voorbeelde om leerders te wys hoe om uitgebreide eksponensiële wette te ontdek .

a−1=1a

Voorbeeld 1 : 12=2

0

21=20−1=2−1

Daarom 2−1=12

Voorbeeld 2: a5÷a6=a5

a6= a×a×a×a×aa×a×a×a×a×a

=1a

asook

a5

a6=a5−6=a−1

deel te neem aan vraag en antwoord besprekings

die oplossing vir nr.

( c ) in voorbeeld 3 te gee.

Page 2 of 4

Page 3:   · Web view2016-02-25 · Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie ... te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3)

(Draft)

Daarom a−1=1a

Bespreek met die leerders en gee meer voorbeelde oor die

toepassing van die wet: a−m= 1am

Aktiwiteit

1. Bereken die waarde van elk van die volgende en gee die antwoorde as `n positiewe eksponent: a) 10−3

b) 5−2

c) b−8

d) t−ce) ¿¿f) (5−2 )−2

g) ( 23 )−2

2. Vereenvoudig volledig : 3−2×2−3

3. Watter van die volgende stellings is waar? Korrigeer enige valse stelling.

a) 3−1=−3

b) 2 x−3= 2

x3

c) ( 23 )−2

=( 23 )2

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo Boek 1 bl. 78-79; nr. 6(c) & (i) ,7(e) en (f) Kies versigtig oefeninge uit die werk– en handboeke wat die verskillende kognitiewe vlakke weerspieël.

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (Voorgestelde tyd : 5 minute)

a) Beklemtoon dat:

a−m= 1am

, waar m `n natuurlike getal is en a is nie gelyk aan nul nie.

Wanbegrippe soos : a−m= 1a−m

Page 3 of 4

Page 4:   · Web view2016-02-25 · Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie ... te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Berekening van getalle in eksponensiële vorm (Les 3)

(Draft)

Tuiswerk Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering

van wiskundevaardigheid wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig

wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel ,met ander woorde gee leerders `n

paar hoë orde aktiwiteite wat `n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite

wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol

– Inzalo boeke,DBO werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk.Die gekose aktiwiteite

moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

DBO Werkboek, bl.63, nr.7 en 8

Page 4 of 4