3 soorte naaste

6
“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en

Upload: vernon-wiggins

Post on 01-Jan-2016

58 views

Category:

Documents


12 download

DESCRIPTION

“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.” - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: 3 soorte  naaste

“‘Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’en met jou hele verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod. En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.”

Matteus 22:37-39

Page 2: 3 soorte  naaste

3 soorte naaste

Page 3: 3 soorte  naaste

1. Die vorming van ‘n Aardse Gesin/Familie

GEWONE LIEFDE• saambly

ONGEWONE LIEFDE• Bybelse beginsels

Page 4: 3 soorte  naaste

2. Geestelike Familie GEWONE LIEFDE• Woon dienste by• Gee bydrae• Wil oral inpas• Hou van radikale stories• Lief wie vir hulle lief is• Sit beperkinge op diens• Meer op aardse lewe• Gee nie vreeslik vir

armes

• ONGEWONE LIEFDE• Kan nie sonder familie• Huiskerk is belangrik• Doen goed aan almal –

veral huisgenote• Gee van tiende

Page 5: 3 soorte  naaste

3. Hulle oor my pad – by my werk

GEWONE LIEFDE• Werk goed doen• Inkomste vir my gesin• Ek moet “nice” teenoor

almal wees

• ONGEWONE LIEFDE• Beste werker moontlik• Werk voorsien maar help

ook dat ek kan gee• Werk verskaf ‘n

platvorm vir bediening

Page 6: 3 soorte  naaste