acts action ii

21
ACTS ACTION II.

Upload: maxime

Post on 10-Jan-2016

50 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

ACTS ACTION II. Spr 16:33 . ‘ In die skoot word die lot gewerp , maar elke beslissing daarvan kom van die Here. ’. BELYDENDE BEKERING teenoor GOD die VADER. BELYDENDE GELOOF in die SEUN , JESUS CHRISTUS. DOPING in die HEILIGE GEES. DOOP in WATER in die - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: ACTS ACTION II

ACTS ACTION II.

Page 2: ACTS ACTION II

Spr 16:33. ‘In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom

van die Here.’

Page 3: ACTS ACTION II

BELYDENDE BEKERING

teenoor

GOD die VADER.

Page 4: ACTS ACTION II

BELYDENDE GELOOF

in die

SEUN, JESUS CHRISTUS.

Page 5: ACTS ACTION II

DOPING

in die

HEILIGE GEES.

Page 6: ACTS ACTION II

DOOP in WATER

in die

Naam van ALDRIE.

Page 7: ACTS ACTION II

Rom 6:3-4. ‘Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is

deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.’

Page 8: ACTS ACTION II

1 Kor 10:1-2. ‘Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders

almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see,…’

Page 9: ACTS ACTION II

Joh 3:23. ‘En Johannes was ook besig om te doop in Enon naby Salim, omdat daar baie

water was. En die mense het daar gekom en is gedoop.’

Page 10: ACTS ACTION II

Hd 2:38. ‘En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die

Heilige Gees ontvang.’

Page 11: ACTS ACTION II

REPENT,

BELIEVE,

BE BAPTISED

AND

RECEIVE THE HOLY SPIRIT.

Page 12: ACTS ACTION II

Hd 8:12. ‘Maar toe hulle Filippus geglo het, wat die evangelie aangaande die koninkryk

van God en die Naam van Jesus Christus verkondig het, is hulle gedoop, manne sowel

as vroue.’

Page 13: ACTS ACTION II

Hd 8:35. ‘En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die

evangelie van Jesus aan hom verkondig. En terwyl hulle voortreis op die pad, kom hulle

by water; en die hofdienaar sê vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te

word?’

Page 14: ACTS ACTION II

‘Toe sê Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord en sê: Ek glo

dat Jesus Christus die Seun van God is. En hy het beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim, Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop. En toe hulle uit die water opklim, het die Gees van die Here Filippus skielik weggevoer, en

die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy weg met blydskap gereis.’

Page 15: ACTS ACTION II

Hd 10:43. ‘Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang. En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het. En die gelowiges

uit die besnydenis, almal wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe

van die Heilige Gees ook op die heidene uitgestort is. Want hulle het gehoor hoe hulle

in tale spreek en God groot maak. Toe het Petrus begin spreek: Niemand kan tog die

water weer, dat hierdie mense, wat net soos ons die Heilige Gees ontvang het, nie

gedoop word nie?’

Page 16: ACTS ACTION II

‘En hy het beveel dat hulle gedoop moet word in die Naam van die Here. Toe het hulle

hom gevra om nog ‘n paar dae te bly.’

Page 17: ACTS ACTION II

Hd 16:30. ‘En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om

gered te word?’

Page 18: ACTS ACTION II

‘Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. En hulle het aan hom die woord van die Here verkondig en aan almal wat in sy huis was. En in dieselfde uur van die nag het hy hulle

geneem en hulle wonde gewas, en hy is onmiddellik gedoop, hy en al sy mense.’

Page 19: ACTS ACTION II

Hd 19:1-6. ‘En terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die boonste landstreke

deurgereis en in Éfese gekom; en daar het hy sommige dissipels gevind en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle

gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar ‘n Heilige

Gees is nie.’

Page 20: ACTS ACTION II

‘En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes. Daarop sê Paulus: Johannes het met die doop van bekering gedoop en aan die volk gesê dat hulle moes glo in die

Een wat ná hom kom, dit is in Christus Jesus. En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die

Naam van die Here Jesus.

Page 21: ACTS ACTION II

‘En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle

het met tale gespreek en geprofeteer.’