versjoernaal-m.rass lok 2012

Post on 24-Feb-2016

142 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

VERSJOERNAAL-M.RASS LOK 2012. PRETORIUS S.J. DIE HANSWORS. Skryf veral verhalende gedigte oor mense wat sukkel om in die samelewing aan te pas en dikwels verneder word. Die digter – S. J. Pretorius. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

VERSJOERNAAL-M.RASS

LOK 2012

PRETORIUS S.J.DIE

HANSWORS

Die digter – S. J. PretoriusSkryf veral verhalende

gedigte oormense wat sukkel om in

die samelewing aan te pas en dikwels

verneder word

Vertel in gedig verhaal van hanswors-akrobaat

met ‘n boggelrug

KONTRAS

Sy hartseer lewe as

eensame mens

wat met ‘n

gebrek moet leef

Reëls 1-14

Sy werk as

sirkus-hanswors wat mense

amuseerReëls 15-22

2 sintuie word veral gebruik

hoe hy lyk en wat hy

doen

Sirkusmense skinder; koggel

en die toeskouers lag

lelike boggel

veroorsaak dat hy krom loop

Vergroeide ruggraat

liggaamlike pynEmosionele pyn

Die haat waarmee sy

kollegas hom bejeën het

‘Bitterder’[vernedering]

Soek eensaamheid- wil wegkom vanvenynige kollegas

sit tussen dierehokke beklemtoon sy

absolute eensaamheid

Gaar klere

oud

stukkend

?skinder

Retoriese vraag

Wie gee vir hom om??

Beklemtoon absolute

eensaamheid oor en oor gelees

Drank bied ontvlugtingvan fisieke en emosionele pyn,

maar vererger verwerping deur

kollegas

niemand sou hom mis of spyt weesas hy bedank nie

Reëls 15-22- hanswors as kunstenaar

werk: hou sy klein lyfie akrobaat

voer toertjies in die nok van tent uit

Werk was lewensgevaarlik

Sy werkplek - waar hy van sy beste oomblikke beleef het

Bynaam was

klein kabouter

IRONIE: skep indruk by toeskouers dat hy opgewek is, maar leser weet hy lei ongelukkige lewe

Mense lag nou omdat

hulle sy toertjies geniet Nie omdat hulle

met hom spot nie

Baas hou hom aan vir wins wat hy

inbring- nie soseer oor sy menswees bekommerd nie

IRONIE

Strofe 5 sluit by strofe 3 aan

Handel oor briewe wat hy maandeliks ontvang en stuur

Een dag het hy ‘n brief ontvang

my kind…

Verkleinwoorde Vroutjie fisiek klein

Dui op simpatie vir vroutjie

Sy ma?

albei klein met boggels

noem hom “my kind”Hoogtepunt

& ontknoping kom hier voor

HOOGTEPUNT

my kind…

onselfsugtige eienskap van hanswors word uitgelig

Het sy ma eerste gestel en homself in die proses verwaarloos

Het ten spyte van vernedering en eensaamheid in sirkus aangebly sodat hy sy ma kon onderhou

Verhalende gedig Paarrym – strofes 1, 2 & 4 Kruisrym – strofes 3 & 5 Alliterasie – klein kabouter Retoriese vrae – reëls 8 & 12 Ellips: r23 – hy het dadelik op brief se

inhoud reageer Ellips r26 – dui aan wat hy elke maand

met sy salaris gedoen het

Tegniese bou

Verwys na geluide wat ’n

mens in die nag

hoor

Nag =donkerKinders

gewoonlik bang in die nagIntertekstuele

verwysingAanhaling uit Skotse kindergebed - vra Here om beskerming in gebed

“From ghoulies and ghostiesAnd long-legged beasties

And things that go bump in the night

Good Lord, deliver us!”

In gedig is dit spreker se geliefde wat haar sal beskerm wanneer hy

terugkom

things that go bump in the night

my[sprek

er]aangesprokenejy

beskuldig die jy

los my alleen

dalk haar man

Openingsin is funksioneel

OORSAAK

GEVOLGvan die vrees wat

persoon wat alleen is, ervaar

GEE

waarom is die

alleenlaat vir die spreker‘n probleem?

KONTRAS

HUIS VOL

GELUIDE

SPREKER WAT

ALLEENIS

Want jy los my alleenIn ‘n huis vol geluide

sy wil nie met haar volle

aandag luister nie

IRONIE

sodra synie wil luister

nie,HOOR

sy die geluidewat haar

bang maak

hoe harder die klank

Is die geluide werklik of net in haar verbeelding?

sy praat van ‘n huis vol geluide

maarsy noem net EEN geluid….

Donker:

laat

trap

onheilsp

el-lend

klink

dalk inbreker wat naderaan kamer beweeg

onbekende voetstap

beklemtoon haar vrees

trap[voet]

stap

paarrym

nie meer

vroeg nie

Skep idee dat sy nie snags haar eie huis

ken nie

bang vaak verdwaal ek laat

Waarom is sy bang?

- sy is alleen-sy verlang

dalk na haar geliefde

Skep indruk dat sy vaak is en daarom STADIG deur die

gange dwaal

Dwing leser om reëls stadiger te

lees

ASSONANSIE – lang klanke

Sy smag na slaap,maar sukkel om te slaap

Onbekende geluide

laat jou skrik

Op soek

Personi-fikasie

Lyk of dit met haar

wegkruiper-tjie speel

na slaap

Woorde word alleengeplaas in kort versreël

om dit te beklemtoon

Naghoek i.p.v. straathoek

Neologisme/nuutskepping

Donker hoek

Vrees is snags erger

REËLS 11-18‘ek skrik’

Beskryf DRIE dinge wat sy sien

wat haar bang maak METAFORE

Word gebruik om dinge wat sy

sien, onheilspellend

uit te beeld

Naaldekokerstraatlig

lig skyn deur blare

is langerig en reghoekigen laat haar aan

naaldekoker met sy lang, skraal lyf

dink

naaldekokerstraatlig

kapstok

‘ek is bang’Kort versreëls wat

alleengeplaas word

‘ek skrik’&

beklemtoon dat vreesdie kern van haar

probleem is

pypop dievloer

van die spens

3 metaforebewys dat sy inhuis ronddwaal

Na wie/waarna soek sy?Reëls 19-21

haar geliefde,want net as die

“jy” terugkom,

sal sy rustig kanslaap

terwyl die “jy”

nie daar is nie,kan sy nie

vry ensorgeloos voel nie

R20-21 vergelyk liggaam met ‘n doodkis

Sleep: dra swaar aan haar vlees - voel haar vlees word in haar eie huis bedreig

is las tot die “jy” terugkom

Assonansie skakel sleep + vlees aanmekaar

Waarom is doodkisbeeld so effektief?

Sy is tot die dood toebang om alleengelaat te word

• vrye vers• afwesigheid van punktuasie en hoofletters suggereer haar

vrees en angs, want sy kry nie kans om rustig asem te haal nie

• enjambement: die gedig is ‘n aaneenlopende stroom gedagtes, emosies en waarnemings

• alliterasie: stofsuierslang.spens/sleep ek my vlees/soos ‘n kis

• atmosfeer: vrees en eensaamheid

• Tema: dodelike, verlammende vrees heers omdat die spreker alleen agtergelaat is en orals geluide hoor wat haar bang maak

Thumela om weg te stuurOnderwyser stuur

leerder, wat hy 5 jr. lank onderrig het, weg na

grootmenswêreld

GeloofStuur leerder weg in geloof dat hy nou sy

eie pad suksesvol sal

volg

Ruimte: skool: meneer/ kennisgewingbord boeksak/geskiedenisboek/sportaankondigings/eksamenroosters/skoolvierkant

DEEL 1 –’jy’ DEEL 2-’meneer’

DEEL 3 – ‘ek’

Skoolverlater se gedrag

Die onderwys

er se reaksie

Die spreker

[moontlik ‘n leerder]

se reaksie

Gedig kan in drie dele verdeel word

“jy” [die aangesprokene]

Matrikulant-skoolverlater

verteller voer ‘n denkbeeldige gesprek met die ‘jy’

‘oulaas’ dui daarop dat dit sy laaste dag

op skool is

Skree: Kan aanduiding gee dat leerder onderwyser nie persoonlik bedank het nie* Is leerder ONDANKBAAR of bloot UITGELATE?

Emosies wat leerder ervaar:geskree, tol, gestaar, ingeskiet, gepos, saai, verdwyn, laggend, verdwyn, wilde

kyk ‘gemaak ernstig’ na die kennisgewingbord‒ gee voor hy stel belang in dit wat vir soveel jare vir hom belangrik was

Staar- nikssiende - bestudeer dit kamma met erns

Gebruik van Meervoude beklemtoon waarmee leerder deur sy skooljare gekonfronteer is:

‘Hordes, sportaankondigings, lyste en eksamenroosters’

‘wat jou nie meer kon raak’: sluit aan by oulaas laaste skooldag

‘eksamenroosters’ dui aan watter TYD van die jaar dit is

Gepos: beteken gooi dalk het hy dit nie meer nodig nie

Kan dalk sy minagting vir die boek demonstreer

Woorde wat bewys dat dit dalk seun is:Gepos – die lug ingeslinger,

wilde tol - met mag en mening gegooi ingeskiet – vinnig en hoog gegooi

Die betekenis van die ‘geskiedenisboek

Jy- die einde van sy skoolloopbaan-

Skool is nou vir hom geskiedenis

Spreker Vir spreker weeg dit wat sy op

skool geleer het, [Geskiedenis], baie meer.

al gooi leerder die boek hoe ver weg,kan hy nie van sy persoonlike of sy land se

geskiedenis ontslae raak nieironie

Verlate skoolvierkant – geen ander leerders op skoolterrein

Personifikasie : blaaie waai VERWARDVERWARD beskryf:

a.persoon wat deurmekaar of verleë is

b.bladsye het losgeskeur en waai deurmekaar rond

c. dra gevoel van kwesbaarheid en verleentheid aan geskeurde boek oor

Laggend om die hoek verdwyn:hy is uitgelate, want hy is bevry van sy skoolpligKaraktereienskappe van seun wat na vore kom”

dramatiesekstrovert

dalk nie-akademiesdalk nie trots op sy skool

gemaak - dien as skakel tussen die skoolverlater en die onderwyser –

Albei gee voor oor hul ware gevoelens

Meneer is gemaak geskok:

• gee voor dit raak hom• gewoond daaraan• sien dit elke jaar

• word nie meer daardeur ontstel nie

Deel 2

het meneer weggedraai suggereer:• Sy taak is voltooi

• Leerders nou vir hulself verantwoordelik• Daar wag nou ander leerders vir hom• Hy kan hom nie ontstel oor een se negatiewe [?]

gedrag nie• Miskien is hy verlig dat hierdie leerder weggaan

Maar: wendinglui DEEL 3 in [verdieping]

Beteken jou

opvoeding dan niks

vir jou nie?geskok

KONTRAS

denkerdankbaarakademies ingestelintrovert

impulsiefondankba

arnie-

akademies

ekstrovert

TEGNIESE ASPEKTEvrye vers: beklemtoon vryheid-

seun nie meer gebonde aan skoolsisteem

Assonansie: oulaas, gemaak, aankondigings eksamenroosters, gestaar, verlate, blaaie, saai, wegdraai

gestaar & verward -staan alleen as versreëls-Groter klem word daarop geplaas-Gestaar: hy kyk vir oulaas na bekende dinge-Verward: dalk verward oor pad vorentoe -Het dalk tog gemengde gevoelens

Inkepings – r 2,8,11 ,14 &

Topografiese wit in r3: beklemtoon die woorde direk daarna TEMA

Die einde van die kind se skoolloopbaan – laaste dag op skool

top related