Download - Maluti 08-05-13.pdf
TEL: 058 303 5407 WOENSDAG 8 MEI 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Linda Greyling
VAN ’n klein begin tot een van diegewildste bergfietsrenne in Suid-Afrika.Dít is die storie van die Clarens-berg-
fietsren wat die afgelope naweek opClarens beslis is.Vanjaar is die vierde been van die
MTN- nasionale bergfietsren, asook dieInternasionale Fietsry-unie (UCI), sebergfietsren deel van die gewilde ren.Die ander drie renne is in Sabie, Spanje
en Frankryk beslis.Internasionale ryers soos Steffen Thum,
Stefan Sahm en Pablo Ettrich het deelge-neem.Vanjaar is die roete ietwat verander en
is daar minder op grondpaaie gery. Daaris onder meer op sandpaaie, oor grootrotsformasies en op viertrekpaadjies gery.’n Sirkelroete is gevolg waar deelne-
mers onder meer baie wild kon besigtigen langs die Hoogland-waterskema, asookdie Malutiberge met die Lesotho-grensdaarnaas, kon ry. Die roete het by Clarensbegin en geëindig.Deelnemers kon aan roetes van
103 km, 74 km en 40 km deelneem. Daaris ook ’n Buycycle, ’n pretrit oor 20 km,gehou.Verskeie bergfietsryers van oor die
Oos-Vrystaat heen het ook deelgeneem.
Lynda Greyling
TJHETANE MOFOKENG, executive mayor ofthe Dihlabeng Local Municipality, will receive aninternational award in Switzerland in July.According to Natalia Verbovsk, international
relations manager of the Europe Business As-sembly (EBA), Mofokeng has been nominatedby the Socrates Committee for this prestigiousaward in city and administrative spheres in thecategories for Best City and Best Manager.
Mofokeng has been invited by LaurentWehrli,the mayor of Montreux, to receive the award atthe EBA’s annual awards ceremony in Montreuxof which events will be held from 30 June to 2July.A survey of world destinations was conducted
in2012-’13by theEBAanalystic centreatOxfordin the United Kingdom (UK) in relation to citieswhich show dynamic development, high invest-ment, tourist potential and an attractive imageduring the complex investment, tourist and re-
creation, social opportunities survey of world tra-vel destinations.The event will present an opportunity for the
DihlabengLocalMunicipality to stage thepromo-tional campaign for the region, attract new tou-rists, partners and broaden communication fron-tiers.The programme includes a plenary session
and presentations in business and municipalmanagement. In addition to business events, themunicipal delegationwill beable to sample some
of Dihlabeng’s historical and cultural appeal.More than 30 countries will take part in the
summit.The delegation led by Mofokeng consists of
Dr Clem Harrington, councillor for Local Econo-mic Development (LED), Thabiso Tsoaeli, muni-cipal manager, Thandi Hadebe, the director ofLED, and one official of her department.Delegates will also be able to combine their
business networkingwith a pleasant sightseeingtour of Lake Leman and other surroundings.
Mofokeng nominated for international award
Fietse laat wiel op ClarensInternasionale ryers trap ook saam in bergfietsren
DIE vyfde Clarensbergfietsren is die afgelope naweek op Clarens gehou. Deelnemers het in ’n groot verskeidenheid afdelings weggespring. Hier is van die deelnemers. Foto: Lynda Greyling
2 MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013
9 Mei: Primêre Gesondheidsorg bied van09:00 tot 16:00 Papsmere, MIV-toetse en -be-rading, asook TB-, diabetes- en bloeddruk-toetse, en polio- en masel-inentings in die Ba-kenpark-kliniek.10 Mei: Papsmere, MIV-toetse en -berading,asook TB-, diabetes- en bloeddruktoetse, enpolio- en masel-inentings word van 09:00 tot16:00 langs die Bohlokong-stadion gedoen.11 Mei: Papsmere, MIV-toetse en -berading,asook TB-, diabetes- en bloeddruktoetse, enpolio- en masel-inentings word van 09:00 tot16:00 langs die Mphohadi-kliniek gedoen.25 Mei: Volksblad beplan om van 25 Mei af’n kos-en-kunsmark aan te bied. Kontak Bian-ca Prins by [email protected] ofbel 051-404-7721 vir inligting om uit te stal.31 Mei: Die Cluny Animal-trust bied ’n gholf-dag by die Clarens-golfklub aan. Kontak JanSander by [email protected] of 078-246-2553 of Rose Bailey by [email protected] of 082-879-0161.
ISAK WALLIS het tydens die SuidAfrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS)se medaljeplegtigheid ’n medalje vir 125eenhede geskenk ontvang.
DIE Bethlehem-Rotariërs samel jasse en baad-jies vir die winter in om aan behoeftiges te gee.Enigiemandwat van hul oues ontslaewil raak,
kan dit by Diesel Electric in Kerkstraat 26 inhan-dig. Navrae: HermanWessels by 082- 572-0754of Brian Jardine by 073-7111-227.
Op soek na ou jasse
OOSVRYSTATERS wat medaljes ontvang het vir 50 eenhede geskenk op die SuidAfrikaanse Nasionale Bloeddiens se medaljeplegtigheid,is van links, voor: Albertus Bam, Cornelis Uys, Louisa Weideman, Johanna Pepler, Elizabeth Botha en Johan Kritzinger; agter: Dawid Meyer,Andrew Teardale, Magchel Botha en Roy Jacobs.
Ontvang medaljes vir bloed geskenk
PIETERMURRAY, Petrus de Jager en Manie Swart het tydens die SuidAfrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) se medaljeplegtigheid ’nmedalje vir 150 eenhede geskenk ontvang.
DIT gebeur nie elke dag dat twee broers dieselfde eerbewys ontvangnie. Dit is wat Corrie Pieters (links) en sy broer, Manie, reggekry het.Hulle het elkeen ’n medalje van die SuidAfrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) ontvang vir 225 eenhede bloed geskenk.Foto:LyndaGreyling
TYDENS die SuidAfrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD)se medaljeplegtigheid wat in die MalutiHooglandskool sesaal gehou is, is medaljes vir 100 eenhede geskenk aan dievolgende mense oorhandig. Van links is,voor: Johan Diedericks en Annelie Muller; agter: ThomasBotha, Peter Kemp enDirk Janse van Rensburg.
OOSVRYSTATERSwat medaljes ontvanghet vir 75 eenhedegeskenk op die SuidAfrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD)se medaljeplegtigheid, is van linksAmanda Badenhorst,Arnoldus Steyn, Gerrit de Villiers, Apie Botha, Abraham Bothaen Michelle Brink.
aucor.com
property|wheels
|movables
aucor.com
| 4x Cold Rooms | Catering Equipment ||Office & Household Furniture & Equipment|
| Garden Furniture & Equipment |
Catering Auction
Herbert: [email protected] | 078 099 0635 | 051 433 2872 Viewing: Monday13May 2013/08:30-16:30
Caterin
g&Furnitu
re
Date: Tuesday 14 May 2013 @ 10h30Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, BloemfonteinGPS Coordinates: S 29°06.767’E 026°16.567’
Duly instructed by our clients, Aucor will supplement and sell the following by public auction:
Forced Abandonment ofTenant Improvements
CONDITIONS: Each buyermust register to be able to bid. A Refundable registration deposit of R2 500.00 is payable by bank or bank guaranteedcheque, debit or credit card or EFT. NOCASHWILL BE ACCEPTED. All offers excludeVAT. Aucormay bid to the reserve price on behalf of the seller.A Documentation fee of R2 000 (Incl. VAT) is payable on each vehicle sold. For auction rules, photos and complete listing, visit: www.aucor.comAuctioneer: Paul Portelas
4X Cold Rooms- 42.34m³ with 2 Division Blower & 1x RecamCompressor (Refrigeration Unit)
- L-Shape - 198.9m³ & 55.49m³ with 2x 4 DivisionBlowers & 2x Recam Compressors (Freezer Unit)
- 96.56m³ with 2x 4 Division Blowers & 2x RecamCompressors (Freezer Unit)
Catering Equipment- Island Freezers, Upright Display Fridges, Coca Cola VendingMachines, Underbar Fridge- 8 Bird Rotisserie Ovens, Convection Ovens, Single Deck Ovens,2 Pan Gas Spaza Fryers, Alfa 4 Division Gas Griller, 8 Division GasGrillers, Chef 3 Division Gas Griller with extractor, 3 & 2 DivisionBoiling Tables, S/S 2 Division Bain Maries, Gas Barbeque Grills- 300kg Platform Scales, 150kg Hanging Scales- Potato peelers, Meat Slicers, 2.5m, 2.0-, 1.8- & 1.1m S/S Splashback & Flat top Tables, 60kg, 40kg & 25kg Ice Machines, Ice CreamMachine, Hotdog Rollers, Urns, Waffle Makers, 20L Cake Mixers- Patty Makers, Impulse Sealers, Wrapping Machines, Toasters,Popcorn, Candy Floss & Coffee Machines etc.
Office Furniture & Equipment- L-Shape Reception Desks, Highback DirectorsSwivel Chairs & Highback Offfice Chairs, Visitors Chairs, 4Drawer Filing Cabinets- Computer Stands & Tables, Copiers, LED and other Monitors,Keyboards and CPU’s
Household Furniture & Equipment- Diningroom & Bedroom Suites, Assorted Headboards, Double,¾ and Single Bases & Mattresses, Dressing Tables, Coffee Tables,Bedside pedestals, Chest of drawers, Sleeper Couches, Plasma-TV stands,Washing Machines, Tumble Dryers, Steam Irons,Cordless Kettles, Vacuum Cleaners, Pot & Pan Sets, Toasters,Bathroom & Kitchen Scales etc.
Garden Equipment & Miscellaneous- 3x Zoje Industrial Sewing Machines- 12 000 & 9 000 BTU Air-Conditioners, Impact Drills,- Lot assorted Irrigation Parts & Equipment, Garden Equipment,Wolf Lawn Mower, Echo Trimmer, Geyser Blankets, Lot AssortedLights, Electric Switch Boxes, Extension Cords, Impact Drills,Garden Umbrellas & Stands, Assorted Garden Furniture
MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013 3
SOMMIGE mense sal kla oor die onverwagsekoue, maar nie die Oos-Vrystaatse appelboerenie. Vir hulle was die koue net op die regte tydvir die kleurontwikkeling van die appel-variëteitdie Pink Lady.
Soos sy naam aandui, het die Pink Lady ’npienkrooi kleur. Hoe beter die kleur ontwikkel is,hoe beter is die prys wat hulle daarvoor kry. Sosal ’n appel wat net ’n tikkie pienkrooi is en verdergeelgroen, sowat R5 haal, terwyl die een waar-van die kleur goed ontwikkel is R12 sal haal.
Die afgelope paar weke ontvang Maluti FruitsPink Ladys van hul agt produsente. Hoewel dieopbrengs ietwat kleiner as verlede jaar is, is diegehalte baie goed en die kleur van die appelsuitstekend.
Vanjaar word tussen 65% en 75% van die oesuitgevoer. Hiervan word aan Sainsbury in dieVerenigde Koninkryk (VK), Europa, die Verre-Ooste en selfs Tanzanië gelewer. Die res wordaan supermarkte gelewer.
Die appels word met ’n koelvragmotor na dieKaap vervoer waar dit op ’n boot gelaai en nahul bestemming vervoer word. ’n Koper vanTanzanië stuur ’n vragmotor Bethlehem toe omdie appels te kom haal. Dit neem hulle sowat
tien dae om heen en weer te ry. Al klink dit lank,is dit steeds gouer as om dit per boot te stuur.
Hein Punt, bestuurder, sê die produsente isbaie optimisties oor appelverbouing in die Oos-Vrystaat, aangesien die appels ’n besondersegoeie kleur het, asook dat die appels sowat drieweke voor die Wes-Kaap s’n vir pluk reg is.
DieOos-Vrystaat lewer nou2,5%vandie alge-hele produksie in Suid-Afrika.
Die Oos-Vrystaatse produsente is passievoloor hul produk en is bykans gereedmet die twee-de generasie wat sal toesien dat hul produksiebinne ’n paar jaar gaan verdubbel.
ByMaluti Fruits word vyf weke van die jaar ap-pels verpak. Die span het middel Januarie metdie Royal Gala-appels begin en gaan ná die PinkLady-appels met die Sundowner-appels eindig.
Reën reg vir appels
WERKERS van Maluti Fruits aan die Pink Ladyappels verpak. Van links is Paulina Msibi,Portia Leaosoana en Jelita Mlambi.
ALETTA NZIMANDE plak plakkers op die appels van Maluti Fruits. Die appels word na dieVerenigde Koninkryk (VK), Europa, die VerreOoste en Tanzanië uitgevoer.
4 MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013
Hou aan sing, al reën dit ookHANDELINGE 16: 16 – 34
Teen middernag was Paulusen Silas besig om te bid en totlof van God te sing.
’n Toegewyde Christenvrou,wat reeds weke lank ’n afmat-tende, pynlike kwaal moes ver-duur, word deur haar domineebesoek. Sy vertel hom van ’n voëltjie wat sog-gens voor haar venster sing. “In the early mor-ning, as I lie here, he serenades me.” Then,as a smile brighted her thin features, she ad-ded: “I love him, because he sings in the rain.”Hieroor skryf dr. J. R. Miller: That is the mostbeautiful thing about the robin. When the stormhas silenced almost every other songbird, therobin sings on – sings in the rain.
Só moet die Christen optree, gaan Millervoortmet sy boodskap. Enigeen kan in die son-skyn sing, maar Christus gee aan sy volgelinge
krag om ook in die reën tesing. Die Christen se bemoe-diging in alle omstandighedeis: Christus is by my, met my.DieHeiligeGees gee die krag.
Dit is hoe dit met Paulus enSilas was. Opgesluit in ’n sel,hul bene vasgeklem in die
houtblok, soos ons in Handelinge 16:25 lees:Teenmiddernag was Paulus en Silas besig omte bid en tot lof van God te sing . . . en die ge-volg: Die bewaarder . . . het voor Paulus en Si-las neergeval . . . hulle buitentoe gevat en ge-vra: “Menere, wat moet ek doen om gered teword?” Hulle antwoord hom: “Glo in die HereJesus, en jy sal gered word, jy en jou huisge-sin.” Die oorwinnende Christen dra vrug.
“Here, vandagwil ek uit u krag inmy omstan-dighede sing.”
www:kragvirvandag.co.za: ds. Manie Colyn.
Wie doen so iets?Lynda Greyling
“EK het nie woorde om mygevoelens te beskryf nie.”
Só het ’n vriendin vroeërdie week vir my gesê.
Baie mense sê diegenewat al ’n kind aan die dood afgestaan het, kryswaarder as diegene wat sy lewensmaat ofander geliefde verloor het.
Ek het haar kort nadat ek Bethlehem toeverhuis het, leer ken en nooit geweet haareen seun is oorlede nie.
Eers later van tyd het sy hier en daar ietsvan hom gesê. En ek het besef dit is so waarwat mense sê: Jy vergeet nooit jou kind nie.
Al is hy al ’n hele paar jaar oorlede, word
sy graf in die ou Môrelig-be-graafplaas steeds besoek.Op 6 April vanjaar, die dagwaarop hy oorlede is, was ditweer die geval.
Alles was nog in plek.Verlede naweek het vrien-
de van die Kaap by hulle gekuier en is versig-tig vir haar gevra of sy weet die bronsbors-beeld bo-op die marmergrafsteen is weg.
Die egpaar het vroeër hul dogtertjie se grafbesoek en gesien die borsbeeld is gesteel endie graf van hul vriende se kind is beskadig.
Wie doen so iets? Daar is ’n klag van dief-stal en grafskending ingedien, maar al worddie skuldige gekry, sal dit nie die wonde watdit veroorsaak het, genees nie.
deur
Lynda Greyling
Geesgenoot
KANSA op Bethlehem het van April 2012tot Maart 2013 al die dienste van Kansaaan gemeenskappe in die Oos-Vrystaatgelewer.Altesaam 404 vrywilligers is gewerf,
opgelei (deur 141 opleidingsessies) enondersteun om Kansa se dienste aan 24gemeenskappe in die Oos-Vrystaat telewer.Altesaam 34 vrywilligerkomitees funksio-
neer binne die streek en word deur dieKansa-kantoor op Bethlehem ondersteun.Altesaam 942 kankerpasiënte is geregi-streer en word ondersteun soos diebehoefte ontstaan.Carel de Bruin, streekbestuurder, sê
Kansa weet nie van almal in die gemeen-skap wat kanker het nie en maak daaropstaat dat Kansa deur die mense self offamilie, met die persoon se toestemming,genader word.Verskeie vennootskappe met besighede
bestaan wat Kansa se bedrywighedesteun.Altesaam 2 305 opsporingstoetse
(prostaat-spesifieke antigeen-bloedtoetseen Papsmere) is uitgevoer. Kansa probeertalle se lewe red en moedig alle mans envroue aan om jaarliks toetse te laat doen.Verder het Kansa ook 699 gesondheids-
praatjies in die Oos-Vrystaat gehou enhierdeur probeer om gesonde lewenswysesen -gewoontes onder veral kinders tekweek.
Uitgawe grootBogenoemde impliseer aansienlike
uitgawes. Aangesien Kansa geen geldelikesteun ontvang nie, moet dit as nie-rege-ringsorganisasie die nodige geld selfinsamel.Verder bestee Kansa ook ingesamelde
geld op navorsing. Jaarliks word R5miljoen aan navorsing oor kanker geskenk.
Talle dienste gelewerDie jaarlikse Relay For Life op Bethle-
hem, wat vanjaar op 8 Maart plaasgevindhet, was weer een van die top-projekte indie streek. Vanjaar het daar ook ’n RelayFor Life op Harrismith, Reitz, Senekal,Frankfort (vir ’n derde keer) en Ficksburg(ook die derde keer) plaasgevind en elkhiervan was ook ’n reuse-sukses.Kansa se kantoor op Bethlehem onder-
steun ook kankerpasiënte wat in hulsorgsentrums in Bloemfontein, Huis Oleaen Katleo, tuisgaan. Die afgelope jaar hetdie Bethlehem-tak 31 mense se verblyf inOlea en Katleo bewerkstellig (onder wienege van Bethlehem afkomstig was).Die Kankerhanteringsgidse wat Kansa
laat maak, word gratis uitgedeel.Die hulp- en leenmiddele (byvoorbeeld
commodes, pruike, eierdopmatrasse,prosteses, doeke, mastektomie-bra’s,Nutren-voedingsmelk, looprame en krukke)wat kankerpasiënte uit ’n spesifiekegemeenskap nodig kan kry, beloop duisen-de rande en hulpmiddele word gratis ofteen spesiale pryse voorsien.
Nuwe kantoorKansa het ook nuwe kantoor by De
Leeuwstraat 33, Bethlehem, betrek. Hierdiekantore word gedeel met die tweeweeklik-se private onkologie-kliniek wat in Bethle-hem aangebied word.Kansa het ook ’n kliniek by hul nuwe
kantoor oopgemaak. Dit is weeksdae van08:00 tot 13:00 oop.Die dienste wat aangebied word, sluit in
berading, vroeë opsporingstoetse, borson-dersoeke, basiese wondversorging, hulp
met stoma, hulpverlening met leenmiddelsen pasiënt-ondersteuning.Die publiek word genooi om die kantoor
te besoek uit te vind hoe Kansa diegemeenskap bedien.De Bruin en die personeel bedank
elkeen wat Kansa met tyd en geld onder-steun.“Elkeen se ondersteuning help Kansa om
iewers ’n verskil in iemand se lewe temaak.”
Belangstellendes is welkom om De Bruinby 058-303-3522 te bel of e-pos te stuuraan [email protected] of besoek ook die kantoor en
kliniek by 33 De Leeuwstraat, Bethlehem,vir ondersteuning of hulp of indien u asvrywilliger betrokke wil raak.Die Relay For Life-projekte in die streek
vir 2013-’14 word weer beplan en diekantoor sal binnekort meer inligting hieroorbekend maak.
Kansa op Bethlehem altyd bedrywig
’n VERGADERING met spankapteins van Bethlehem se Relay For Life is Maandagaand gehou,waartydens verslag oor die die afgelope een gelewer is. Die spanne wat die meeste geld ingesamel het se verteenwoordigers is van linksMadeleineSenekal (SBro), RijtjieNel (BethlehemWes)en Hannetjie Marais (Gereformeerde kerk). Foto: Lynda Greyling
MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013 5
Alwaysthereforyou
Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.
1177991B_E 39x8
PleaseRecyclewww.picknpay.co.za
TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)
CUSTOMERCARE
PLUSEARNPOINTS
PLUSEARNPOINTS
PRICESVALID7-12MAY2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.
WEEKLYWINNERS
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.
6599Russian BearVodka 750ml
PnP Salted Butter500g
1899SAVE11.00N
OW
ONLY
Each
Cuddlers Midi 52s,Maxi 50s, Maxi Plus48s or Junior 44s
9499SAVE20.00N
OW
ONLY
per pack
Nestlé CremoraRegular or Lite 1kg
2699SAVE2.00N
OW
ONLY
Each
Stork Bake MargarineBrick 500g
1399SAVE5.00N
OW
ONLY
Each
BUY ANY2 FOR
R68Rainbow FrozenChicken 4 Drums &4 Thighs or Drumsticks1.5kg
5999Bulk Lamb Pack(Consists of Roast,Braai Chops, Riblets &Stew Cuts)
per kg
Product has been styledfor photography
Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18. Drink Responsibly.
Maggi 2 MinuteNoodles Assorted
950SAVE5.60N
OW
ONLY
BUY ANY4 FOR
Wild Island DairyBlend ConcentrateAssorted 1 litre
R20SAVE3.00N
OW
ONLY
BUY ANY2 FOR
CASE PRICE
Castle LiteNon-returnable Bottles24 x 340ml orCans 24 x 330ml
14499SAVE15.00N
OW
ONLY
per case
6 MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013
DIE eerste keer hetSuid-Afrika ’n geldin-samelingsprojekwaar mense self kankies wie by hul sken-king baatvind. Daarsal vyf verskillendeplakkers wees en jykan besluit waar jouhart lê, hetsy dit bydiere, bejaardes, kin-ders, mense wat ge-stremd is of dalk selfsonderwys en oplei-ding is.
Nou kan jy geewaar jou hart lê en dithoef nie net vir eenvan die afdelings tewees nie.
Tekkie Tax is ’njaarlikse geldinsame-lingsprojek vir ’n grootverskeidenheid vanons land se grootste,kleinste en betrou-baarste welsynsorga-nisasies. Die projekword nie deur net eenwelsynsorganisasiebeheer nie en elkeenvan die deelnemendeorganisasies sal deel in die opbrengs en suk-ses van die projek.
Annelise de Jager, projekorganiseerder, sê:“Daar is te veel voorbeelde van welsynsorgani-sasies wat groot bedrae geld verloor het in on-suksesvolle pogings om geld in te samel. DieTekkie Tax-veldtog gee ’n geleentheid aan selfsdie kleinste organisasie in die land om deel tewees van ’n nasionale geldinsamelingprojekmet 0% risiko en die maksimum voordele. Diegeheel is groter as die som van die dele – ekglo as ’n span kan welsynsorganisasies inSuid-Afrika veel meer vermag as elkeen se in-
dividuele pogings saamgevoeg word.Waar jy dus ook al is, maak ’n nota in jou
dagboek van Tekkie Tax wat sal op Vrydag 31Mei plaasvind. Kry jou tekkies vir die dag ge-reed, besluit watter een (of meer) van die vyfplakkers jy wil kry en maak seker dat jy die kleinplakker op jou selfoon plak sodat jy vir die helewêreld kan wys waar jou hart lê en dat jy joutax vir daardie organisasie/s betaal het.
Van nou af betaal ons almal tax met ’n glim-lag. Kaartjies is by die Golden Gateway-hospi-ce en die Bethlehem-vereniging vir Kinder- enGesinsorg beskikbaar.
Besluit self oor geld
DANIE COETZEE (links) en Gaffie du Toit is al twee oudSpringbokrugbyspelers wat op Bethlehemwoon. Die twee ondersteun die Golden Gatewayhospice se Tekkie Taxveldtog. By hulle is Elize Willis, algemenebestuurder van die hospice.
MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013 7
Dans nou ook deelvan dié eisteddfod
Verslaggewer
DIE Harrismith-eisteddfod isbaie opgewonde om vanjaar’n nuwe afdeling tot diekunswedstryd te voeg,naamlik dans.Janette Henning van die
Stepping Out DanceAcademy is saam metUlindi Burger die sameroe-pers vir die afdeling.Die dansafdeling vind
van 19 tot 23 Augustus indie Harrismith- PrimêreSkool se saal plaas.Daar kan in verskeie
kategorieë ingeskryf word:ballet, moderne jazz,hip-hop, klopdans en ope.Die beoordelaar in die
afdeling, Denise Engel-brecht-Greyling, dans albykans haar lewe lank. In2004 was sy as 17-jarigedeel van die span watSuid-Afrika op die Wêreld-kampioenskapsbyeenkomsvir Uitvoerende Kunsteverteenwoordig het. Tweejaar later het sy ook aan dieDans-grand prix in Italiëdeelgeneem. Sy is ’nopgeleide dansinstrukteurin verskeie soorte style,insluitend moderne dans enhip-hop.
Sy het ervaring asdansonderwyser én beoor-delaar.Denise het haar dansloop-
baan in 2006 as deeltydseonderwyser aan die Donzel-le-dansateljee begin waar symoderne danse, hip-hop,klopdanse en akrobaatdanseaangebied het. Sy is gou totbestuurder en heeltydseonderwyser bevorder. Sy hetervaring as fiksheidsinstruk-teur opgedoen toe sydeeltyds by die Virgin Active
in Rooihuiskraal gewerk het.Sedert 2010 werk syonafhanklik as fiksheids-groepinstruktrise en dansin-strukteur in haar onderne-mings, Diversion FitnessZumba en Dance Diversion.Sy tree sedert 2009 as
beoordelaar vir die Suid-Afrikaanse Dansinstituut op.Sy het ook al op die Suid-Afrikaanse talentkampioen-skapsbyeenkoms enEldoraigne-talentdagbeoordeel. Denise is sedert2007 ’n eksaminator virShake, Rattle and Roll enverlede jaar was sy ’neksaminator vir die Suid-Afrikaanse Dansinstituut.Denise is lief vir die
vermaaklikheidsbedryf. Sy isas akteur in MD Greyling semusiekvideo vir sy liedjieHier is my hart te sien.Sy was ook as danser en
choreograaf by die CD-uit-reiking van Sorina Erasmus,beter bekend as Flooze,betrokke.Om jou in te skryf gaan
na die webblad http://www.harrismitheistedd-fod.co.za. Die sluitingsdatumis 3 Junie. Vir meer inligtingstuur ’n e-pos na [email protected].
DENISE ENGELBRECHTGREYLING
PHAPHAMAYOUTHDEVELOPMENT and FNBBethlehem donated blankets to help 60 orphansand vulnerable children from Clarens/Kgubetswana. From the left are Mamallane Mosia, Maonatso Motaung, Manthithi Mokoena, Ntsebe Mofokeng (PYD director), Natasja Bester (FNB volunteer), Luhan Bester, AJ Swart (FNB volunteer) and Mawela Mashinini (PYD chairperson of theboard).
Donate blankets to help children
Ons stel bekend: dansende DeniseJANETTE het met Denise ’nonderhoud gevoer om haarop ’n persoonliker vlak aandie OosVrystaatse gemeenskap bekend te stel.
Hoe oud was jy toe jy aanjou eerste danskompetisiedeelgeneem het? My eerstedanskompetisie was op dieouderdom van nege jaar.
Dink jy kompetisies soosdie (Harrismitheisteddfod)is belangrik vir die ontwikkeling van jong talent? Enigevorm van kompetisie is be-langrik in enige sportsoort.Dit gaannie net oor kompeti-sie nie, maar dit ontwikkelselfvertroue, spanwerk, dis-sipline, liggaamsvorm en isook ’n manier van pret hê.
Daar is nou ’n groot gesprek oor die negatiewe in
vloed wat kompetisies kanhê. Wat is jou mening hieroor? Negatiwiteit is iets watvan die ouers en afrigterskom. Dans is veronderstelom lekker te wees. Kompeti-sies is daar vir elke danserse eie vordering, om ’n doel-wit te stel en jou te dissipli-neer om daardie doelwit tenvolle aan te pak. Jy is inkompetisie met jouself ennie ander dansers nie.Deur wat laat jy jou die
meeste beïnvloed? Anderdansers, ondersteuning enchoreografie – daar is altydplek vir vordering.
Wie en wat het jou laat besluit om in die dans en fiksheidswêreld betrokke teraak?My lieflike ma. Sy het ook
in haar jonger jare alle dans-vorme beoefen en ek het al-tyd daarin belang gestel. Ekhet eers gimnastiek gedoen,maar toe ek my liggaam enemosie op musiek kon uit-beeld, het ek nie eens tweekeer gedink om ooit daar-mee op te hou nie.
Gee ons vyf woorde watjou die beste beskryf. Self-in-spirerend, gedissiplineerd,gefokus, ambisieus, produk-tief.
Noem jou sterk punte. Be-troubaar, hardwerkend, po-sitief, baie liefdevol, sin virhumor.
Noem jou swak punte. Ekprobeer om nie op swakpunte te fokus nie,maar eer-der op die goeie en positie-we.
JO-MARIE KOTZE:SKAKEL my, asb.
Wayne: 079 925 9988.
`n Tuismark word beplanvir 1/06/2013. Vir
uitstalruimte, skakel072 370 6179 (n/u).
Cold BustersCold BustersCold Busters
Rouxstraat 11ABethlehem
058 303 9159(Mr Door & Gate)
Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek
Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek
For all tombstones andrepairs to damagedtombstones, as well asepitaphs, etc. Pleasephone 058 303 4840.
Was vansitkamerstelle,
volvloermatte enmotorsitplekke.
Uitsuig van water.Gratis kwotasies.
Skakel
Ronel 082 788 1483
* Elektries ** Elektries *
Skakel: Andre
079 494 4255
Vir professionelediens,
skakel ons nou!
Hestel en Installeer ook:
Oos-Vrystaat Area
StoweGeisers
OndervloerverhittingNuwe installasies
SonkragligteVerf en bouwerk
3-slk-huis te huur R5 000pm + deposito betaalbaar .Smithstraat 5A MorêligBethlehem. Skakel083 381 5856.Paul Roux:Dubbelverdiepingsandsteenhuis. 3-slk metdubbelgeriewe, beskikbaarvanaf 1 Junie 2013. R3 500p.m. Skakel 072 486 3764.
Op soek na werk ashuishulp of kantoor- assis-tent. Voltyds. Skakel Candy073 056 1039.
SOEK, KOOP, VERKOOP
8 MALUTI, WOENSDAG 8 MEI 2013
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
MTN se nasionale bergfietswedren is die afgelope naweek op Clarens aangebied. Hieris ’n klompie Bethlehemiete wat deelgeneem het.REGS: MTN senasionale bergfietswedren wat opClarens gehou is,het ook van die InternasionaleFietsryunie (UCI)se renne deel gevorm. Talle internasionale fietsryers het dus ookhieraan deelgeneem. Hier is vandie vroue watsaam getrap het.
Laat die speke op Clarens sing
ALTESAAM42 spanne het Vrydag aan ’n gholf-dag ten bate van Veroné Weyer op Bethlehemdeelgeneem.Nico van Vuren en Chesh Laesecke was die
wenners.Thys Schoeman en Ehan Helmand was
tweede.Die dag is deur personeel van Enslins onder
leiding vanRenee Bakker gereël. Hulle het ver-skeie borge ontvang sodat elke span ’n prysontvang het.Spelers en toeskouers kon ook verdere do-
nasies gee en kaartjies vir ’n gelukstrekkingkoop.PieterWeyer, pa van Veroné, sewemaande,
het die pryse oorhandig.
Gholfdag namenssiek meisie ’n sukses
’n GHOLFDAG is Vrydag by die Buiteklub op Bethlehem gehou ten bate van Veroné Weyer,wat ’n seldsame vorm van leukemie het. Van links is Eben Bakker, Pieter Weyer, die kleindingse pa, Nico van Vuren (wenner), Renee Bakker (organiseerder), Pieter Morrison (Enslins) enChesh Laesecke (wenner).
DIE Bethlehemmarathonklub sejaarvergadering is Donderdagaand by Lavender Hill gehou.Die bestuur is van links Emerenthia Hauptfleish, Sunee Maritz,Kierie van Zyl, Liezel Wessels,Henry du Toit (klubkaptein), Lizede Boer, Enslin van Blerk (voorsitter), Elmarie Kruger (ondervoorsitter), Linda Labuschagne enEvette Watson. Afwesig: RianKriek, Henno Malan en Chris Gerber.