maluti 17 07 2013

12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 17 JULIE 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling AGT finaliste wat aan die Spontaan-kompetisie deelneem en een wenner – ’n Oos-Vrystater. Christiaan van Zyl (26), Maluti en Vrystaat se Spontaan-finalis, is Saterdag as vanjaar se wen- ner aangewys. Hy het op die Blêrkas-verhoog op die Vryfees in Bloemfontein opgetree. Hy het in die eerste ronde Voor die storm kom van Theuns Jordaan gesing en daarna een van sy eie liedjies, Bosveld-meisie. Tydens die ander deelnemers se optrede moes die ander agter die verhoog wag. “Dit was senutergend. Ek het na die ander ge- luister en gedink miskien staan ek ’n kans. Toe hulle die derde en tweede plek aankondig, het ek geweet dit is ek,” het hy ná die aankondiging gesê. Christiaan het ’n paar jaar gelede ook na die eindronde van die Spontaan-kompetisie deurge- dring waar hy derde geëindig het. Ná die kompetisie het hy homself belowe hy sal weer op die Blêrkas-verhoog wees, maar dat hy as die wenner sal wegstap. Hoewel daar ander gunstelinge onder die deelnemers was, het Christiaan die beoorde- laars oortuig. Hy sing al sewe jaar op feeste en troues en in kuierplekke en restaurante, letterlik oral waar mense wil luister. Hy is ook deeltyds saam met sy pa in ’n konstruksiemaatskappy be- trokke. Hy het twee jaar gelede sy eerste CD, Wat my hart wil hê, deur die White Feather Recording Studio saam met ’n goeie vriend, Francois van Zyl, laat opneem. Daar is tien oorspronklike lied- jies uit sy eie pen. Hy skryf op die oomblik balla- des vir sy nuwe CD. Christiaan se ma, Poppie, en sy twee sussies en swaer het hom Saterdag ondersteun. Chris Pretorius, Bloemnuus se finalis, was tweede en Eben von Gericke, Vista se finalis, derde. ALLE plaaslike koerante van Volksblad het reeds of kry eersdaags ’n mobi site, so ook Malu- ti. Mobi site, kort vir mobile site, is spesifiek vir ’n selfoon gebou. Wanneer jy Maluti aanlyn met jou selfoon be- soek, is die teks baie klein. Waarom? Wat jy sien, is vir die webwerf gebou om op jou rekenaarskerm te lees. Nou word dit op ’n selfoonskermpie ingedruk. Mobi sites pas die inhoud aan vir ’n selfoon- skerm en bied jou die beste leeservaring. Nou sal jou gemeenskap se nuus byderhand wees. Die stappe bly dieselfde: Maak jou foon se webblaaier oop; tik in Malutinews.mobi . . . en daar het jy dit. Wen ’n prys: ’n Gelukkige leser kan twee nagte se oorslaap en ontbyt vir twee mense in die Protea-hotel op Clarens wen. Om dit te doen moet jy jou deur Maluti se mobi site inskryf. As jy nog nie op www.malutinews.co.za of Ma- luti se mobi site geregistreer is nie, moet jy jou eers registreer. Volg die stappe van registrasie en vul die be- vestigingskode in wat na jou selfoonnommer ge- stuur word. Meld jou dan aan. Kliek op die kompetisielyn wat op die mobi site verskyn. Antwoord die kompetisievraag. Kliek op “skryf in”. Jou inskrywing vir die kompetisie is gedoen. Christiaan se droom waar CHRISTIAAN VAN ZYL Kry ‘Maluti’ nou ook op selfoon SOUTH KOREAN and Chinese students of the University of the Nations in Hawaii perfor- med a dance at the Dihlabeng Mall on Saturday. They are part of a group visiting the Youth With a Mission (YWAM) in Bethlehem. Photo: Cené van der Walt Putting on a colourful show

Upload: maluti-news

Post on 31-Mar-2016

248 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Maluti 17 07 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Maluti 17 07 2013

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 17 JULIE 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Lynda Greyling

AGT finaliste wat aan die Spontaan-kompetisiedeelneem en een wenner – ’n Oos-Vrystater.

Christiaan van Zyl (26), Maluti en Vrystaat seSpontaan-finalis, is Saterdag as vanjaar se wen-ner aangewys.Hyhet opdieBlêrkas-verhoogopdie Vryfees in Bloemfontein opgetree.

Hy het in die eerste ronde Voor die storm komvan Theuns Jordaan gesing en daarna een vansy eie liedjies, Bosveld-meisie.

Tydens die ander deelnemers se optredemoes die ander agter die verhoog wag.

“Dit was senutergend. Ek het na die ander ge-luister en gedink miskien staan ek ’n kans. Toehulle die derde en tweede plek aankondig, hetek geweet dit is ek,” het hy ná die aankondiginggesê.

Christiaan het ’n paar jaar gelede ook na dieeindrondevandieSpontaan-kompetisiedeurge-dring waar hy derde geëindig het.

Ná die kompetisie het hy homself belowe hysal weer op die Blêrkas-verhoog wees, maar dathy as die wenner sal wegstap.

Hoewel daar ander gunstelinge onder diedeelnemers was, het Christiaan die beoorde-laars oortuig. Hy sing al sewe jaar op feeste entroues en in kuierplekke en restaurante, letterlikoral waar mense wil luister. Hy is ook deeltydssaammet sy pa in ’n konstruksiemaatskappybe-trokke.

Hy het twee jaar gelede sy eerste CD,Watmyhart wil hê, deur die White Feather RecordingStudio saam met ’n goeie vriend, Francois vanZyl, laat opneem. Daar is tien oorspronklike lied-jies uit sy eie pen. Hy skryf op die oomblik balla-des vir sy nuwe CD. Christiaan se ma, Poppie,en sy twee sussies en swaer het hom Saterdagondersteun.

Chris Pretorius, Bloemnuus se finalis, wastweede en Eben von Gericke, Vista se finalis,derde.

ALLE plaaslike koerante van Volksblad hetreeds of kry eersdaags ’nmobi site, so ookMalu-ti.

Mobi site, kort vir mobile site, is spesifiek vir’n selfoon gebou.

Wanneer jyMaluti aanlyn met jou selfoon be-soek, is die teks baie klein. Waarom?

Wat jy sien, is vir die webwerf gebou om opjou rekenaarskerm te lees. Nou word dit op ’nselfoonskermpie ingedruk.

Mobi sites pas die inhoud aan vir ’n selfoon-skerm en bied jou die beste leeservaring.

Nou sal jou gemeenskap se nuus byderhandwees.

Die stappe bly dieselfde: Maak jou foon sewebblaaier oop; tik in Malutinews.mobi . . . endaar het jy dit.

Wen ’n prys:’n Gelukkige leser kan twee nagte se oorslaap

en ontbyt vir twee mense in die Protea-hotel opClarens wen.

Om dit te doen moet jy jou deurMaluti se mobisite inskryf.

As jy nognie opwww.malutinews.co.za ofMa-luti se mobi site geregistreer is nie, moet jy joueers registreer.

Volg die stappe van registrasie en vul die be-vestigingskode in wat na jou selfoonnommer ge-stuur word. Meld jou dan aan.

Kliek op die kompetisielyn wat op die mobi siteverskyn.

Antwoord die kompetisievraag.Kliek op “skryf in”.Jou inskrywing vir die kompetisie is gedoen.

Christiaan sedroom waar

CHRISTIAAN VAN ZYL

Kry ‘Maluti’ nou ook op selfoon

SOUTH KOREAN and Chinese students of the University of the Nations in Hawaii perfor­med a dance at the Dihlabeng Mall on Saturday. They are part of a group visiting theYouth With a Mission (YWAM) in Bethlehem. Photo: Cené van der Walt

Putting on a colourful show

Page 2: Maluti 17 07 2013

2 MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013

Stal op Vryfees uitCALEN THOMAS (links) en Gavin Boy van Ficksburg was vandie uitstallers op vanjaar se Vryfees en kan nie uitgepraat raakoor die fees nie. Die twee het hul Mckinley­sjokolade verkoop.

ALL charges againstDavid Lengoabala, formermayor and currently speaker of the DihlabengMunicipality, have been dismissed on Friday.

Lengoabala was charged with 51 charges offraud and corruption on 23 September 2010.

In a statement Lengoabala says prematurestatements have been made by the DA as well

as the press before the law could run its course.On 12 July the court found him not guilty on

all of the 51 charges held against him.Lengoabala stated that hewas grateful to the

many people who stood firmly behind him andhis family during this trying experience. “Withyour support we came out of this ordeal.”

Former mayor not guilty

17 Julie: AHI Bethle-hem, ledevergaderingom 18:30 vir 19:00.Kontak Alta Herbst by058-303-2398.20 Julie: Vrystaat-

veldren-klubkampi-oenskapsbyeenkomsword op die Lukisa-baan by Bethlehembeslis. Deelnemersbegin reeds om 09:00oefen. Bel Johan Vo-gelesang by 072-263-3340.25 Julie: Sektor 10

en 11 se sektorpolisië-ringsvergadering indie Sederhofgebouom 17:00.31 Julie: PwC en

die Masechaba-stig-ting se groenteprojekin samewerking metdie AHI Bethlehembiedom 08:00 vir08:30 ’n sakeontbyt inThe Loft aan.Die temais Integrasie van teg-nologie in die platte-landse ekonomie,asook die opheffingvan ’n gemeenskap.Navrae: Alta Herbst,058-303-2398, e-pos:[email protected].

JOHAN VAN DER MERWE, ’n bekende sake-man vanBethlehemwat ’n paar huise vanHoog-land-sekuriteit af woon, se Toyota-bakkie is ver-lede Donderdagaand uit sy erf gesteel. Die drievermeendemotordiewe is op video deur die vei-ligheidsaak vasgelê waar hulle die bakkie in diestraat af stoot.

Van der Merwe sê hy het vroeër die middagdie bakkie vol brandstof gemaak, want hy moesdie volgende oggend vroeg Thaba Nchu toe ry.

Hy het onder meer gereedskap, ’n faktuur-boek en die onderneming se sleutels in die bak-kie gehad. Die 2007-modelbakkie het109 000 km op die meter gehad.

“Ek moes onder meer die slotte by die onder-neming vervang. Die diewe het ’n swaar veilig-heidshek opgelig en weggeskuif om die bakkie

te steel. Dít ’n paar treë van my slaapkamer af.”Volgens ’n woordvoerder van die polisie is vyf

voertuie van die begin van diemaand af gesteel.Vier is Toyotas.Maluti het ’n hele paar klagtes ontvang van

mense wie se motordeurslotte beskadig is soosdiewe probeer het om dit oop te breek.

Sers. Mmako Mophiring sê diefstal van goe-dere uit voertuie het geweldig toegeneem. Hy sêmensemoet leer om verantwoordeliker te wees.

“Baie mense los hul pakkies en waardevolleartikels oop en bloot in hul voertuie. Bêre allesin die bagasieruim sodat diewe dit nie sien nie.”

Sektor 10 en 11 hou op 25 Julie om 17:00 symaandvergadering in die Sederhof-gebou omoor diemisdaad in hul woonbuurt te praat en hoeom voorkomend op te tree.

Diewe ál waaghalsiger

Page 3: Maluti 17 07 2013

MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013 3

Visiting YWAMKAORI KOMATA, one of the studentsof the University of the Nations, visi­ting the YWAM in Bethlehem.

MICHELLE PETERS fromManitoba,Canada, is one of the students of theUniversity of the Nations visiting theYouth With a Mission in Bethle­hem.

Lynda Greyling

KONA in Hawaii is not only the settingof the television series Hawai Five-O,but also where the University of theNations is situated.

Altogether 34 students from thisuniversity is visiting the Youth With aMission (YWAM) in Bethlehemas partof their programme. The studentsfrom13 different countries such as Ja-pan, South Korea, Argentina, Ameri-ca, Canada and Finland have been inBethlehem for the past two weeks.They will be in Bethlehem for anothertwo weeks wherafter they will be leav-ing forCapeTown for amonthandLosAngeles and Las Vegas for a monthbefore returning to Hawaii.

The students had lectures on per-forming arts such as singing, dancingand acting as well as praying and Bi-ble-lessons for three months prior totheir visit to South Africa.

According to Kaori Komata fromHi-tachi in Japan they also had variousspeakers from over the world who lec-tured about discipleship and theBible,training them to do outreach work.

Kaori graduated as an Englishteacher a few years ago and furtheredher studies to teach children with spe-cial needs. She has a younger brotherwho is autistic. She taught childrenwith special needs for three years andafter reading about a performing artscoursewith aBible course given at theUniversity of the Nations she decided

to attend. Unfortunately, it was difficultfor her to tell her parents. She only toldthem about the performingarts . . . and paid for her own planeticket and course. Her mother gaveher her blessing and her father lateraccepted that she wanted to studyabroad.

“I just decided I was still young andI wanted to do something where Icould make a difference someday.”

Michelle Peters from Manitoba,Canada, attended the Youth With aMission (YWAM) in Australia a whileago. “I knew about the YWAM, but Ialways wanted to go to Bible Schooland to get more knowledge of the Bi-ble before starting a career.”

Her father, a pastor, passed away

when she was very young and hermother always inspired her to learnmore about the Bible and missionarywork. “I also love performing arts, es-pecially dancing. I love doing hip hopand jazz.

Michelle had a few setbacks duringher studies. She had an allergic reac-tionandmore recently her grandfatherpassed away, but she said all of thisjust made her stronger.

Michelle and the rest of the groupperformed at the Dihlabeng Mall onSaturday and will also perform at vari-ous churches. Wendy Connor fromGeorgia, America, and Caroline Le-hikoinen from Finland also told Malutithat they had been enjoying their timeat the YWAM in Bethlehem.

Students from Hawaii in BhmSTUDENTS of the University of Nations in Hawaii is visiting the Youth With a Mission (YWAM) near Bethlehem where they will participate in performingarts and do outreach work. In the back, left, is Miguel Godoy of the YWAM. Photos: Lynda Greyling

Page 4: Maluti 17 07 2013

4 MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013

Ons is gestuur om siele te redLewiesa

NADAT sendelinge uit die Kov-sie-geledere, Bloemfontein seTorings van Hoop, Boesman-land, Hoopstad-plaasomgewing,Lesotho, Qwaqwa en Japan op’n konferensie oorGestuurde medewerkers geeom ’n kort oorsig gegee het van hul werksaam-hede het die besef weer tot my deurgedring datons in ’n gemakstoel sit en televisie kyk wanneerons aan die sendingveld dink. Dit gebeur daarver, ons raak nie regtig betrokke nie – dit is soos’n storie wat voor ons afspeel. Dit bly iemand an-ders se verantwoordelikheid. Is dit regtig watGod van ons vra?In Qwaqwa gaan dit goed, maar bid ons ge-

noeg vir die predikant wat 12 000 lidmate het?In Lesotho, een van die armste lande ter wê-

reld, bedien die predikant vyf gemeentes enpreek een keer in ses weke by ’n gemeente.Sommige gemeentes is so onbereikbaar dat hy’n paar kilometer moet stap om daar te kom. Bidons vir hom?Die Kovsies reël uitreik-aksies na Lesotho en

Midde-Afrika waar hulle leiers ontwikkel en vol-wassenes geestelik bedien.

In Japan bestaan gemeen-tes uit 9 tot 12 lidmate. Wan-neer die ledetal 12 is, moethulle die predikant ten volle uithul dankoffers onderhou. In aggenome dat daar in Japan on-geveer 128 miljoen mense is

wat nog nie die Evangelie gehoor het nie, kan’nmens dus verstaan dat die sendelinge ’n enor-me taak het. Bid ons genoeg vir die mense?Het dit nie tydgeworddat onsvan ’ngemeente

van instandhouding na ’n gemeente van ge-stuurdes beweeg nie? Luister ons werklik watGod vir ons sê?Wat is die huidige kontekswaar-in ons leef? Waartoe roep God ons vandag?Onsmoet bewusword van die geweldige taak

wat die sendelinge het. Ons besef almal dat onsin ’n gebroke wêreld leef waar die aanslag opdieChristendomenorm is.Onsmoet die kontekswaarin ons werk, leer ken, luister na wat die be-hoefte in sosiale diversiteit is, besef dat die taakom siele te red groter is as om lidmate te werf.Onsmoet begin dink aan ’n grenslose kerk – datelkeen ’n getuienis moet wees, daar is om ver-houdings te bou, uit te reik en bemagtig word omdit te kan doen. Ons moet beweeg en ontwikkelin ’n gemeente van gestuurdes.

Vervuld met JesusLynda Greyling

JESUS moet na die aardeterugkeer, omdat die ANCarrogant geword het, hetJulius Malema, leier vandie Economic FreedomFighters (EFF), Saterdagop ’n byeenkoms op Sebokeng gesê.Hy het gesê die regerende party het arro-

gant geword. Die ANC het gesê hy sal dieland regeer totdat Jesus kom.Ek het diemotor bestuur toe ek bogenoemde

oor die nuus gehoor het. Ek het dadelik vir mykind gevra of ek reg gehoor het.Of die ANC dit werklik gesê het, weet ek

nie. Al wat ek weet, is ek was geskok om ditte hoor.Net verledeDonderdag het ek die YWAMbe-

soek ommet ’n groep jongmense ’n onderhoudte voer. Die jonges kom letterlik van oor die wê-reld heen. Ek kon niemet elkeen praat nie, daarwas net nie genoeg tyd nie.’n Oosterse meisie het my aandag getrek en

ek het besluit om met haar ’n onderhoud tevoer. Sy was eers sku om met my te praat en

die taal was ook ietwat van ’nprobleem, hoewel sy gesê hetsy is ’n Engels-onderwyser.Sy het vertel sy het ’n jonger

broer wat outisties is en dat syná haar aanvanklike studieverder gestudeer het om spe-siale onderwys te kan gee.

Hoe sy ná drie jaar se onderwys onvervuldgevoel en toevallig op die internet ’n kursus ge-sien het waarin drama en Bybelkunde aange-bied word.Sy het genoeg gespaar om haar eie vlieg-

tuigkaartjie Hawaii toe en terug Japan toe,asook haar kursus, te betaal.Om vir haar ouers te sê was moeilik, want

hulle is nie Christene nie. “Ons ken nie Jesusnie,” het sy gesê.Sedert sy met die kursus begin het, het sy

Sy Woord leer ken. Sy vertel sy voel nou dieeerste keer vervuld en sal die kennis wat sy op-gedoen het, in haar geboorteland gaan deel.Haar gesig straal behoorlik en dan sluit sy

af deur te sê hulle gaan die volgende oggendvir die Bethlehem-gemeenskap bid.Hoop hulle het ook vir al die politici gebid.

deur

Lynda Greyling

GeesgenootMALUTI het onlangs ’n meningspeiling opsy webblad http://www.malutinews.co.zagedoen waarin lesers kon aandui of hulle bydie spoedgrens van 60 km/h hou, of hullemeestal daarby hou of glad nie.Altesaam 29% van die lesers het aange-

dui hulle hou altyd by die spoedgrens. Alte-

saam 36% het aangedui hulle hou meestalby die spoedgrens en 29% van die lesershou nie by die spoedgrens nie.Leserswat ’n voorstel wil indien oor ’nme-

ningspeiling op Maluti se webblad en face-book kan na Lynda Greyling ’n e-pos stuurby [email protected].

Baie ry nie 60 km/h – peiling

Manne maak skoonskip op SpontaanDIESpontaan­kompetisie se eindronde is Saterdag op die Blêrkas­verhoog op die Vryfeesin Bloemfontein beslis. Christiaan van Zyl (middel, Vrystaat en Maluti se finalis) is as diewenner aangewys. , Eben vonGericke (links,Vista se finalis) was derde enChris Pretorius(regs, Bloemnuus se finalis) was tweede. Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

WELL-KNOWN artist Richard Rennie (80), whowas attacked by a gardener with an empty bottleon 31 December, has recuperated and was inhis gallery talking to people attending the Christ-mas in July Festival in Clarens on Sunday.Rennie’s gallery was one of 15 galleries peo-

ple could visit. Saturday morning Johan Smithgave a talk in his gallery at the Windmill Centre,while Tina de Beer gave one in her gallery theafternoon.Sundaymorning it was Rennie’s turn. Accord-

ing to him, Clarens is one of three places in theworld that boasts an art route. The one is in StIves, Cornwell, England, and the other one inScotsdale,Phoenix inAmerica.Theyarestartingwith one in New Zealand.Rennie’s interest in art extends all the way

back to his childhood on a farm in Zimbabwe.After completing high school, he attended the

Durban Art School and embarked upon a suc-cessful career in theadvertising industry. In 1987he became a full-time artist.He began painting in oils, but soon changed

to watercolours. His work has been presentedin both solo and combined exhibitions through-out South Africa. His paintings and prints can befound gracing homes and businesses as farafield as Europe, America and Australia.

Rennie has become successful in watercol-ours and has runworkshops in all parts of South-Africa. At Sunnyside, between Clarens andGoldenGate, his annual artistsweek takesplaceby invitation only.Since moving to Clarens more than 14 years

ago, Rennie has rekindled his passion for oils.With this versatile media his work can be viewedas almost abstract landscapes and lends itselfmore towards a younger and modern market.With his use of colour just getting better and bet-ter, Rennie’s paintings are superb.

Rennie part of festival

RICHARD RENNIE talking to Mary Walker inhis gallery in Clarens. Photo: Lynda Greyling

A HARLEY DAVID-SON RALLY held inClarens was the inspi-ration for a characterin one of the short sto-ries in Maja Kriels’ la-test book, PrimalNight, that was laun-ched in Clarens onSunday as part of theChristmas in July inClarens.Kriel told Maluti that

she saw all these bi-kers with their leatherclothing which lead tothe creation of a cha-racter.Kriel, who has pu-

blished a novel, Ringsin a Tree, and shortstories, Original Sin,launched Primal Night at the re-opening of Bi-bliophile at their new building.

Primal Night is a collection of loosely-connec-ted tales all based in an African setting. The fra-mework of the stories is a journey of some kindin which a character’s primal assumptions of lifeare overturned or reinforced by the particularcontext and circumstances of each story: a holi-day and romance in the hills of the Western Ca-pe, amysteriousdeathof a tourist and theobses-

sions of a gambler fixated on his lucky number.Reading out ofTheWatcher, Kriel held the au-

dience’s attention as this story also had its originin theFreeState.WithKghubetswanaandDihla-bengnamed in thebook, people living in theEas-tern FreeStatewould immediately recognise thescenes described. Although she lives in Johan-nesburg, Kriel and her husband, David, have ahouse in Clarens and they’ve been coming herefor the past 17 years.

Book launched at re-opening

DEBRA STEWART (owner of Bibliophile), Maja Kriel and Mick Andrewat the launch of Kriels latest book, Primal Night. Photo: Lynda Greyling

Page 5: Maluti 17 07 2013

MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013 5

ERNST OLIVIER, ’n bekende sa-keman van Bethlehem, het na-mens die huurders van die Metro-politan-sentrum ’n tjek aan Kansaoorhandig.Die huurders het onlangs met

die Suid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD) se bloed-skenkdag waartydens vier predi-kante “gevange” geneem is, on-derneem om R50 vir die eerste 50eenhede bloed geskenk aan Kan-sa te gee. Dié dag het 66 eenhedeopgelewer.Vir Olivier was dit ’n spesiale ge-

leentheid om die geld te oorhandig

aangesien hy self kanker het.Olivier is verlede jaar met leuke-

mie gediagnoseer en het sy eerstebehandeling in November 2012 inBloemfontein ontvang.Hy het intussen ’n paar reekse

behandelings agter die blad, waar-van hy pas die laaste een voltooihet.Hy sê dat hy gereeld eenhede

bloed ontvang het. Hy het elkekeer tydens sy behandeling in dieintensiewesorgeenheid belandwaar hy gereeld vier eenhedebloed ontvang het. “Dit het allesvanmyHB-telling afgehang.Soms

was net twee eenhede nodig.”Tydens die oortapping het hy nie

dadelik beter gevoel nie. Hy wasbaie moeg, maar ná ’n ruk het hyweer krag gekry.Daar was altyd bloed beskik-

baar. Benewens een keer hetErnst, wat A+ is, elke keer A+ ge-kry.“Ek weet nie wat die effek sou

wees as ek nie bloed gekry het nie.Bloed is lewe. Bloed is krag. Dit ishoop.”Sowat 27% van alle eenhede

bloed wat geskenk word, word virkankerpasiënte aangewend.

‘Bloed is lewe, hoop’BARBARA BORMAN, skenkerhoof van die Suid­Afrikaanse Nasionale Bloeddiens, Maryna Swart (Kansa),Ernst Olivier (sakeman) en Rochele van der Merwe, skakelbeampte van die SANBD, tydens die oorhandigingvan ’n tjek namens die huurders van die Metropolitan­sentrum.

DIEGENEwat op ’nDinsdagverbydieSuid-Afrikaanse Nasionale Bloed-diens (SANBD) stap, sal beslis glim-lag, want daar heers ’n feestelike at-mosfeer. Dit is immers die SANBD sewinterkarnaval.Al lyk almal vrolik met hul snaakse

hoede op, is dit egter ernstige sakewant die SANBD het minder as tweedae se bloedvoorraad tot sy beskik-king.Barbara Borman, skenkerhoof, sê

met gereeldeskenkerswat siekenan-derwatmet vakansie is, is baieminderbloed as normaalweg geskenk.Op die winterkarnaval bied die

SANBD warmsjokolade-drankies ensjerrie vir skenkers aan. Hul kliniek bydie Metropolitan-sentrum is môre tot18:00 oop.Daarby word Mandela-dag môre

gevier.Die personeel sal tipiese Mandela-

klere dra en diegene wat kom skenk,sal ’n kolwyntjie ontvang.Op 1 Augustus word ’n Night-in-

bleed voor Scribbles gehou.Dit begin om 17:30 en eindig om

21:30.Alle jong mense, hul ouers en alle

ander belangstellendes kan geruskom bloed skenk.

Skenk bloed op karnaval

Nuut byKansaRICHARDNEL is die nuwege­meenskapskoördineerder byKansa in die Oos­Vrystaat.

BELINDA BOTHA of the South Afri-canNational Blood Service (SANBS)Bloemfontein visited the Phutha-ditjhaba Police Station to talk aboutthe importance of donating blood tothe police peer educators and FreeState Youth Development Forum.The aim of the presentation was to

educate police members and thecommunity about the importance ofdonating blood and becoming ablood donor. “Donating blood is veryimportant because you save some-one’s life. It’s a privilege, but to getsafe blood is a right. Your blood as-sists patients suffering from cancer,accidents and other illnesses,” ex-plainedBelindaBotha of the SANBS.The next blood donation will be

held on 28 August at the Phutha-ditjhaba Police Station.Be a blood donor and save a

life.

Donate andsave lives

Page 6: Maluti 17 07 2013

6 MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013

WAT doen jy om ’n verskil in jou gemeenskaptemaak?Môre is nie netNelsonMandela se ver-jaardag nie. Die dag staan as Mandeladag be-kend, dié dag wat mense aanmoedig om 67 mi-nute af te staan om êrens ’n verskil te maak.

Pastoor Dicky Maritz en sy vrou, Jakkie, hettoestemming verkry om by die Dihlabeng Mall ’nprojek te begin. Dit begin môre en eindig Son-dag. Plakkate van Mandela gaan by die sentrumuitgestal word en mense kan nie-bederfbare

voedsel, komberseenkleredaarneersit.DieRo-tariërs en lede van Tafelronde sal die sorteringen uitdeling van die goedere aan verskeie in-stansies doen. Mense kan ook in daardie tydblomme en kaartjies vir Madiba vir sy verjaardag

neersit en ook beterskap-boodskappe daarplaas. Daar sal ’n spesifieke plek in die sentrumwees wat afgesper is. Bel Dicky of Jakkie Maritzby 082-654-0484 of Lizelle Louw by 058-303-0319.

Bring komberse, klere en kos na sentrum op Mandeladag

aucor.com

property|

wheels

|m

ovables

Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078Jakoef: 0824589372 | [email protected] | 0514332872

Egte

Terugn

ames

aucor.com

VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT WORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTWingesluit) is betaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Dave Price

Datum: Woensdag , 24 Julie om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

Luukse- & Avontuurvoertuie

| Eksklusiewe SNVs | Luukse Sedans | 4x4-, Dubbel- & Enkelkajuitbakkies || 2012 Quantum Sesfikile | Soos Nuut Motorfietse | Veldrykaravaan- & Sleepwa |

140x BankvoertuieBehoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders van Wesbank, MFC (‘n divisie van Nedbank), Nedbank Ltd, Mercedes-Benz Financial Services SA (Pty) Ltd., Daimler Fleet Management SA (PTY) Ltd. sal Aucor die volgende per publieke veiling verkoop:

70xVoertuie,SNVs,Minibusse• 2012 Toyota Quantum 2.7 Sesfikile 16-sitplek• 2012 BMW X6 xDrive40D Innovation• 2x 2012 & 2009 Chevrolet Aveo 1.6L• 2011 Audi A6 3.0 TDi Multitronic• 2011 Mercedes-Benz E200 CGi BE Estate• 2011 Nissan Qashqai +2 2.0 Acenta• 2011 Toyota Corolla 1.6 Professional• 2x 2011 & 2010 VW Polo Vivo 1.6 & 1.4 Trendline• 2011 Geely MK 1.6 GT• 2011 Renault Sandero 1.6 United• 2011 Chevrolet Optra 1.6• 2010 Mercedes-Benz E200 CGi BE Avantgarde• 2010 Mercedes-Benz C180 Kompressor BE

• 2010 Mitsubishi Pajero Sport 3.2 Di-D GLS Outo• 2010 Nissan Qashqai 1.6 Acenta• 2010 Mitsubishi Lancer 2.0 GLS• 2x 2010 BMW 120i• 2010 Tata Indica 1.4 LSi• 2010 Chevrolet Aveo 1.6 LS 5-deur• 2009 Audi Q7 3.0 TDi V6 Quatro Tiptronic• 2009 Honda Civic 2.2 CRDi 5-deur• 2009 Mazda CX-7 2.3 DISI Outo• 2009 Toyota Auris 180 RX• 2009 VW Citi Sport 1.4i• 2009 VWTenaciti 1.4i• 2x 2009 & 2007 VW Polo 1.4 Trendline• 2009 Peugeot 407 2.0 HDi ST Comfort• 2009 Hyundai i10 1.2

• 2009 Hyundai Atos 1.1 GLS• 2008 Toyota Corolla 1.4 Advanced• 2008 Mazda 2 1.3i Dynamic• 2008 Kia Sportage 2.7 4x4 Outo• 2008 Toyota Corolla 1.6 Professional• 3x 2008 VW Polo Classic 2.0, 1.6 & 1.4• 2008 Ford Ikon 1.6 Trend• 2008 GWM 2.2 Multiwagon• 2007 Mercedes-Benz C200K Classic• 2007 VW Polo 1.6 Trendline• 2007 VW Golf 2.0 FSi Sportline• 2007 Toyota Corolla 160i GLE• 2007 Hyundai Getz 1.4• 2007 Opel Astra 1.9 CDTi GTC Sport

• 2007 CAM Inyathi Golden Dragon (Toyota Enjin)• 2007 Nissan Tiida 1.6 Acenta 5-deur• 2007 Nissan Tiida 1.6 Visia +• 2007 Mazda 3 1.6 Sport

30xBakkies&4x4’s• 2012 Mazda BT-50 2.5i SL 4x4• 2012 Chevrolet Corsa Utility 1.4• 2012 Tata Xenon 2.2 DLE valkante• 2011 Nissan NP 200 1.6i LDV• 2010 Toyota Hilux 2.7 VVT-i Raider R/B D/Kajuit• 2010 Mitsubishi Triton 2.4 MPi 4x2 D/Kajuit• 2010 Isuzu KB 250D Fleetside• 2009 Toyota Hilux 3.0 D-4D Raider R/B D/Kajuit• 2009 Nissan Hardbody NP300 2.4i Raider 4x4 D/Kajuit• 2009 Mitsubishi Triton 2.4 MPi 4x2 D/Kajuit• 2008 Mazda BT-50 Drifter 2.5 TDi SLX• 2008 GWM 2.2 Lux• 2007 Nissan Hardbody 3000TD SE Hi Rider• 2007 Fiat Strada 1.7 TD EL

4xMotorfietse• 2011 Harley Davidson 1200 Sportster• 2010 Honda CRF 230FVeldrymotorfiets• 2009Yamaha FZS 1000 Fazer• 2000 Suzuki TL 1000R (Nie-lopend)

Veldry-sleepwa&karavaan• 2011 Conqueror Conquest Veldsleepwa• 2011 Conqueror CompanionVeldkaravaan30x Nie-Lopend / Ongeluk-beskadig

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’

Besigtiging:Dins. 23 Julie, 08h30 - 16h00

Page 7: Maluti 17 07 2013

MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013 7

Page 8: Maluti 17 07 2013

8 MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013

DIE burgerregte-organisasie AfriForum gaan’ntak op Reitz stig om swak dienslewering, muni-sipale wanbestuur, omgewingsake en veilig-heidskwessies aan te pak.“ ’n AfriForum-tak dien as ’n platform vir die

gemeenskap om te verseker dat hul burgerreg-te beskerm word, dat diensleweringskwessiesopgelos word en bied aan die gemeenskap diegeleentheid omeienaarskap van hul dorp terugte neem,” sê CWEls, AfriForum se organiseer-

der in die Vrystaat.Die kwessies waarop AfriForum fokus, is

plaaslike regeringsake, gemeenskapsveilig-heid en omgewingsake.AfriForum het reeds ’n tak op Petrus Steyn,

en die toevoeging van Reitz sal die gemeen-skap se stem soveel dikker maak om sake indie Nketoana-munisipaliteit suksesvol te han-teer. “In munisipale gebiede waar daar AfriFo-rum-takke op al die dorpe is, vermag ons baiemeer,” sê Els.

AfriForum het reeds ’n hofaansoek beginvoorberei teen die Nketoana-munisipaliteit oorongekwalifiseerde amptenare wat in hul diensis, en gaan ook hul eie blou- en groendruppel-watertoetse doen om die gehalte van water indié munisipale gebied te bepaal.AfriForum doen ’n beroep op die gemeen-

skap om saam met hulle te werk om problemeaan te spreek. Word ’n AfriForum-lid en laat joustem hoor. SMS “Reitz” na 31336. SMS’e kos50c.

AfriForum wil tak op Reitz stig om stem dik te maak

Page 9: Maluti 17 07 2013

MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013 9

THE Story of twoMountains is a traditional pro-duction from the Thabo Mofutsanyana Districtwith a cast of 11 people.It is one of four dramas from the Free State

taking part at the Grahamstown Festival.The Story of two Mountains was performed

at the Glenni Hall in Grahamstown. It was wellattended due to its traditional nature. As partof the traditions linked to the storyline of thisproduction one chicken was slaughtered in theopening performancewhich created some con-troversy which enhanced ticket sales.

Traditional production well attended

’n LEIERSKAPKLINIEK van EE3-Suid-Afrikaword van 16 tot 20 Augustus deur die NG kerkPanorama by Watsonstraat 7 aangebied. Do-sente sal hier opgelei word.

Dit is ’n verrykende kursus wat dien as oplei-ding wat deur enige bediening gebruik kan wordom genesing aan ’n stukkende wêreld te bring.Bel Louise Prins by 072-272-2433.

Verrykende kursus vir dosente gebied

MOBIELE ETES (ME) op Bethlehem spog met’n nuwe voertuig waarmee etes aan minder be-voorregte mense afgelewer word.Vir Joan Meyerowitz, wat al ’n paar dekades

as vrywilliger kos aflewer, is die nuwe Peugeot,wat Dinsdagmiddag by die Dihlabeng Mall aandie nie-winsgewende organisasie oorhandig is,’n wonderlike toevoeging aangesien sy die afge-lope tyd die etesmet haar eie voertuig afgelewerhet.ME streef daarna om die lewe en basiese be-

hoeftes van talle mense in nood te verlig. PieterSwanepoel, voorsitter vanME opBethlehem, sêME is ’n interkerklike gemeenskapsprojek metdie Sewendedag-Adventistekerk se geriewe inPres. Burgerstraat as hoofkwartier. Vrywilligehelpers spanweekliks saamommense opBeth-

lehem van voorbereide maaltye te voorsien.Mensewat omhulp kwalifiseer, is hullewat on-

der die broodlyn leef of moet oorleef omdat hulleoud of siek is of omdat inkomste van so ’n aardis dat die persoon of gesin dit moeilik vind omte oorleef.Maaltyeword aanenigiemand verskafongeag ouderdom, velkleur, status of kultuur.Mense in nood is welkom om om hulp aansoekte doen waarna hul omstandighede geëvalueerword om die aard van die nood te bepaal.Kapet Bezuidenhout is al 14 jaar die kok. Sy

staan twee keer per week vroeg op om warmetes te kook. Tans word ongeveer 80 etes deurvrywilligers afgelewer.Enigiemandwat by dié interkerklike projek be-

trokke wil raak of ’n behoefte onder ME se aan-dag wil bring, kan 082-325-8234 skakel.

Voertuig baie welkom

PIETER SWANEPOEL (middel), voorsitter van Mobiele Etes op Bethlehem, met die sleutels vandie nuwe Peugeot wat die nie­winsgewende organisasie ontvang het om etes af te lewer. Byhom is Effort Bhebhe (links), nasionale finansiële direkteur van Mobiele Etes, en Gershon Naidoo(streekbestuurder Mobiele Etes: KwaZulu­Natal en die Vrystaat).

HUISAD/MA/AUG11/JJ

Koerant met hart The paper with heartI

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Skakel

Johan 081 438 7715

Redene 082 405 5019

vir u advertensiebehoeftes.

Page 10: Maluti 17 07 2013

10 MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013

VRYWILLIGERS vanMobiele Etes op Beth­lehem wat elke weekkos aan bejaardes enander behoeftige inwo­ners verskaf, hetMaan­dag die oorhandigingvan ’n nuwe voertuigaanMobieleEtes byge­woon. Die Peugeot salgebruik word om dieetes te gaan aflaai. Vanlinks is Janize Miel­mann, Pieter Swane­poel (voorsitter), Kay­len Hofmeyr, LynetteSwanepoel, TheresaHofmeyr, Kapet Bezui­denhout, Philip Hof­meyr, Gordon Roy enJoan Meyerowitz.

Woon oorhandiging by

INWONERS van Fouriesburg reël nou fluksaan die fees vir die 120ste bestaansjaar vanhul dorp.

Die Maloti Makiti-program vir die fees van 20tot 22September sluit ’nmiddernagfees, potjie-koswedstryd, sokkerwedstryd, boere-kook-kompetisie, ’n boeremark, gaskunstenaars en’n hindernisbaan in.

Inwoners het Rooi as die tema vir die feesgekies, omdat daar appels, kersies en tamatiesverbou word, die dorp ryk is aan rooi sand-steen, in die Rooiberge lê en op grond gebouiswat destyds deurRooi Stoffel Fourie geskenkis.

Daar is ook hope pret en vermaak vir die kin-ders.

Die Sondag gaan die fees met ’n gratis gos-pelkonsert afgesluit word.

Die plaaslikemunisipaliteit, die toerismeraaden die Fouriesburg-forum staan aan die stuurvan sake.

Vir meer inligting bel Alna Belendez-Retiefby 082 3341 843 of stuur e-pos na [email protected].

Dorp sien‘rooi’oor fees

BELANGHEBBENDES wat die bekendstel­lingsgeselligheid van die Maloti Makiti in Fou­riesburg bygewoon het, is van links AngieNoosi, Mbozela Radebe, Alna Belendez­Re­tief, Michael Scheepers en Paulus Ncala. Hulleis afgevaardigdes van die plaaslike munisipali­teit en die twee hooforganiseerders van dieMa­loti Makiti. Foto: Marguerite Vermeulen

Page 11: Maluti 17 07 2013

MALUTI, WOENSDAG 17 JULIE 2013 11

MOENIE toelaat dat tuine heeltemaluitdroog in die winter nie.Navorsing het bewys dat plante wat

uitgedroog het en beddings wat droogtegely het gedurende die winter baiemeer rypskade opdoen.Sou dit ook gebeur dat swartryp

voorkom, moet plante vroegoggend voorsonsopkoms “ontdooi” word deur dieplante met water af te was totdattemperatuur styg.Dit help dat

die plante seselle nie barsen doodgaannie.Baie mense

bly naby aangroenstroke,botaniese tuineen parke enhierdie tyd vandie jaar kan natuurlike voëllewe vanhierdie oop ruimtes na jou tuin gelokword.Verskillende soorte voerbakke is in

tuinsentrums beskikbaar om ’n verskei-denheid voëls te lok – saadbakke virdie saadvreters, vrugtevoerders vir dievrugtevreters en houers waarin ’nsuikerwatermengsel gegooi kan wordwaarmee jy die suikerbekkies kan lok.Noudat die kos in die veld skaars

raak, is dit alombekend dat voëls baieverder moet vlieg om te oorleef en jykan hierdie geleentheid gebruik omvoëls na jou tuin te lok.’n Mens kan selfs die regte soort

plante wat in die natuur kos aan voëlsverskaf in jou tuin aanplant.Vrugtevreters is mal oor jakkalsbessie

(Diospyros), blinkblaar (Rhamnusprinoides) en noemnoem (Carissa), envir die suikerbekkies kan jy Kaapse

kamferfoelie (Tecoma capensis),aalwyne (Aloe), vuurpyle (Kniphofia) enwilde dagga (Leonotis leonorus) aan-plant. ’n Gunsteling vir vrugtevreters ennektardrinkers is die Notsung (Hallerialucida).Hoewel tuine dormant lyk, is daar wel

twee soorte plante wat nou gevoermoet word om blomme in die lente teverseker – azaleas en japonikas(Camelia) vorm nou knoppe en nou is

die regte tyd omhulle metsuurliewendeplantvoedsel tevoer en ook ’ndeklaag suurkompos as ’nbedekking op hulwortels te gooi.Mense kla dat

hul Japonikasknoppe speen en nie in blommeontwikkel nie.Dit gebeur gewoonlik as die grond om

die plante nie suur genoeg is nie, askunsmis ontbreek en ook as die plantenie voldoende natgehou word nie.Daar is egter sommige spesies wat

hul blomknoppe kan afgooi voordat dieblom heeltemal oopgegaan het.In gevestigde tuine sal jy vind dat

sommige van jou ornamentele grasse,agapante, wildeknoffel, en so meer,oorgroei kan wees.Nou is die regte tyd om hulle te lig,

op te breek en uit te dun. Jy kan ditongeveer een maal elke vyf jaar uithaalen oorplant.Onthou om jou plante se loof twee

derdes terug te sny en jou grondweer met genoegsame kompos enbeenmeel om te werk voordat jy ditterugplant.

Tuine moetnou aandag kry

Mense kla dat hul Japo­nikas knoppe speen ennie in blomme ontwikkelnie.

PRESIDENT BOSHOFFSTRAAT is sywerkplek en almal wat biblioteek toe komof verbyry, ken hom al.Joseph Ntombela is al sedert 2000 ’n

motorwag hier.Hy is in September 2000 met spinale

tuberkulose gediagnoseer en teen diebegin van 2001 was in sy onderlyf verlam.“Ek het geweier om in ’n rolstoel te sit,

maar kon later net nie meer die pynhanteer nie,” sê hy.Sy vrou is ook in 2001 oorlede en hy

het twee kinders.Al is hy in ’n rolstoel laat hy hom beslis

nie onderkry nie.Hy neem gereeld elke jaar aan die

Netbank-Soweto-marathon deel.Met die rolstoel kom hy vinnig oor die

weg.Joseph het onlangs die Preprimêre Skool

Tingeling besoek om vir die kleuters tewys dat ’n rolstoel ook ’n vervoermiddelis.“Ek het baie lekker by die kinders

gekuier.”Hy het ook onlangs ’n eerbewys vir sport

op die Dihlabeng-gemeenskapstoeken-ningsgeselligheid ontvang.

Motorwag in rolstoel inspireer JOSEPH MTOMBE­LA is ’n bekende ge­sig on Bethlehemwaar hy oral met syrolstoel rondrits. Hyhet die PreprimêreSkool Tingeling be­soek sodat die kleu­ters kon sien hy het ’nunieke vervoermid­del. Die tema vir dieweek was Padveilig-heid en Vervoer. Vanlinks is Ewan Bar­nard, Ruan Pretorius,Joseph Mtombela enPaul Steyn; agter: Ju­rie Nel.

DIE Mary Ubuntu­dagsorgsentrum in Bohlokong se gebou mag van gebruikte sinkplate wees, maar binne is dit knusen kan kleuters se sang van ver af gehoor word. Daar is net ’n paar stukke nuwe apparaat, maar Diana Khambule enhaar span het ’n plan gemaak met gebruikte goed. Die lede van die Bethlehem Classic­ en Veteraanmotorklub het virhulle nie­bederfbare kos gegee. Hier saammet die kleuters is van links, agter: Rikus Kok, Carel Erasmus, Thoko Thabalala(raadslid) en Diana Khambule.

PORTAPAK-gassweisstelop tuisgemaakte trollie.Volledig R6 000 n.o.n. Skakel082 458 5237.

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Tel.058 303 4840/082 807 7456.

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

TAFELDOEKEKandelareEetgereiPeto OdendaalLombardstr. 7. 058 303 2392.

NEED A LOAN?071°446°7284

Page 12: Maluti 17 07 2013

SportSportJACQUES FAUL (regs) van die Titansen Krieket Suid­Afrika het ’n motive­ringspraatjie op die krieketkliniek gele­wer wat by die Laerskool Truida Kes­tell aangebied is. By hom van links isdr. Clem Harrington (lid van burge­meesterskomitee), Syd Goldberg (sa­keman) en Johan Kemp (aanbieder

Foto: Lynda Greyling

Woon kliniek by

TWEE Oos-Vrystaters is onder die atlete vandie Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) watmet topeerbewyse spog ná die polisie se nasio-nale kampioenskappe wat in die Peter Moka-ba-stadion in Polokwane beslis is.Lt.kol. Elsabé van Vuuren het ’n diskus-re-

kord opgestel. Daarby het sy gouemedaljes virhamergooi en gewigstoot behaal.Konst. B. Leeu is aangewys as die beste

mansatleet. Die eerbewys deel hy met konst.S.B. Fredericks van die Wes-Kaap.Die Wes-Kaap se polisie is as die fiksste in

die land aangewys nadat die span ná die kam-pioenskappe as die algehele wenner aange-wys is.

Atlete blink uit

LT.KOL. ELSABÉ VAN VUUREN (links) vanBethlehem is ná die Suid­Afrikaanse Polisie­diens se nasionale atletiekbyeenkoms as diebeste veldatleet aangewys. Hier oorhandigmaj.genl. Lesiba Mashilo aan haar die eerbe­wys.

KRIEKETSPELERSwat 12 jaar gelede die eer-ste krieketkliniek by die Laerskool Truida Kes-tell bygewoon het, is steeds betrokke by die kli-niek - hierdie keer as afrigters.Die kliniek vir o.9-, o.11- en o.13-spelers van

so ver as Vereeniging, Kroonstad, Welkom endie Oos-Vrystaat, is die afgelope week by dieLaerskool Truida Kestell aangebied. Oudspe-lers soos JJ Naudé, wat een van die eersteswas wat aan die kliniek deelgeneem het endeesdae vir die Kovsies krieket speel, en Tshe-po Motaung wat binnekort in Skotland gaan

speel, het met die kliniek gehelp.Met Jacques Faul van die Titans en Krieket

Suid-Afrika om die toekomstige GraemeSmiths en Jacques Kallisse te motiveer, wasdie kliniek beslis ’n wenner.Maandag en Dinsdag was dit ’n meer gevor-

derde kursus waaraan sowat 37 spelers deel-geneem het. Die afgelope 3 dae was daar 70spelers. ’n Kursus is ook op Harrismith aange-bied wat deur 19 spelers bygewoon is.Spelers het verskeie tegnieke en vaardighe-

de geleer.

Spelers nou afrigtersERNST SHANNON in aksie tydens die krieket­kliniek wat by die Laerskool Truida Kestell aan­gebied is.

SportSportKoerant met hart The paper with heartI JACQUES FAUL (regs) van die Titans

en Krieket Suid­Afrika het ’n motive­ringspraatjie op die krieketkliniek gele­wer wat by die Laerskool Truida Kes­tell aangebied is. By hom van links isdr. Clem Harrington (lid van burge­meesterskomitee), Syd Goldberg (sa­keman) en Johan Kemp (aanbiedervan kliniek).

Woon kliniek by

Spelers nou afrigtersERNST SHANNON in aksie tydens die krieket­kliniek wat by die Laerskool Truida Kestell aan­

BENTON NORTMANaan’t oefen tydens diekrieketkliniek wat bydie Laerskool TruidaKestell aangebied is.