ek is dankbaar…

16
Ek is dankbaar…

Upload: kalea

Post on 10-Jan-2016

246 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Ek is dankbaar…. Vir ons jeug wat huiswerk met die computer doen, instede van skottelgoed te was, want dit beteken dat hulle by die huis is en nie in die strate rondloop nie. Dat ek belasting betaal, want dit beteken dat ek werk het. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Ek is dankbaar…

  Ek is dankbaar…

Page 2: Ek is dankbaar…

Vir ons jeug wat huiswerk met die computer doen, instede van skottelgoed te was, want dit beteken dat hulle by die huis is en nie in

die strate rondloop nie.

Page 3: Ek is dankbaar…

Dat ek belasting betaal, want dit beteken dat ek werk het.

Page 4: Ek is dankbaar…

Dat ek kan opruim na ‘n gesellige byeenkoms, want dit beteken dat ek vriende het.

Page 5: Ek is dankbaar…

Vir klere wat ‘n bietjie knap sit, want dit beteken dat ek genoeg het om te eet.

Page 6: Ek is dankbaar…

Vir my skaduwee wat my altyd begelei, want dit beteken dat ek ‘n plek onder die son het

Page 7: Ek is dankbaar…

Vir die gras wat gesny moet word, vensters wat skoongemaak moet word, reparasie aan die stoof, want dit beteken dat ek ‘n dak oor my kop het.

Page 8: Ek is dankbaar…

Vir al die klagtes wat ek hoor oor ons Regering, want dit beteken dat ek in ‘n

Demokratiese land woon en my sê kan sê.

Page 9: Ek is dankbaar…

Vir die laaste parkeermeter, want dit beteken dat ek kan loop en ook die voorreg het om ‘n motor te besit.

Page 10: Ek is dankbaar…

Vir my hoë elektrisiteitsrekening, want dit beteken dat ek warm water het wanneer ek dit nodig het.

Page 11: Ek is dankbaar…

Vir die dame agter my in die kerk wat vals sing, want dit beteken dat ek kan hoor.

Page 12: Ek is dankbaar…

Vir die stapels van wasgoed om te stryk, want dit beteken dat ek klere het om te dra.

Page 13: Ek is dankbaar…

Vir die vermoeidheid en stramme spiere aan die einde van die dag, want dit beteken dat

ek in staat was om hard te werk.

Page 14: Ek is dankbaar…

Vir die wekker wat soggens afgaan, omdat dit beteken dat ek nogsteeds lewe.

Page 15: Ek is dankbaar…

En ten slotte, vir al die email wat ek daagliks moet lees, want dit

beteken dat ek vriende het wat aan my dink.

Page 16: Ek is dankbaar…

Stuur dit aan iemand vir wie jy omgee, en as die lewe weer swaar word vir jou….lees dit

nog een keer….