goeie advies.pps

23
Die beste manier om iemand "terug te kry" is om te vergewe Kliek

Upload: eposvriende-emailbuddys

Post on 02-Jul-2015

505 views

Category:

Technology


58 download

TRANSCRIPT

Page 1: Goeie advies.pps

Die beste manier om iemand "terug te kry" is om te vergewe

Kliek

Page 2: Goeie advies.pps

Voed jou geloof en jou twyfel

sal sterf van die honger

Page 3: Goeie advies.pps

Tensy jy die HELE skepping kan skep in 6 dae, is dit nie so goeie idee om vir God voor te skryf nie

Page 4: Goeie advies.pps

Hartseer kyk terug, bekommernis rondom heen en geloof na bo

Page 5: Goeie advies.pps

Suksesvolle huwelike is nie om die regte persoon

te vind nie maar om die regte persoon te wees

Page 6: Goeie advies.pps

Dit is nie verkeerd om so nou en dan op jou selfbejammerings-potjie te sit nie, maak net seker dat jy dit

spoel wanneer jy klaar is

Page 7: Goeie advies.pps

Woede is 'n toestand waar die tong vinniger werk as die verstand

Page 8: Goeie advies.pps

God gee altyd Sy beste aan hulle wat die keuse aan Hom

oorlaat

Page 9: Goeie advies.pps

Almal verdien om bemin te word.... veral hulle wat dit nie verdien nie

Page 10: Goeie advies.pps

Dank God vir wat jy het en VERTROU HOM vir wat jy benodig

Page 11: Goeie advies.pps

Geduld is die vermoë om jou "engine te laat idle" terwyl jy voel jy wil jou "gears strip"

Page 12: Goeie advies.pps

Harde woorde breek nie bene nie maar wel harte

Page 13: Goeie advies.pps

Om uit die moeilikheid te kom, moet mens gewoonlik

daardeur

Page 14: Goeie advies.pps

Ons neem as vanselfsprekend aan die dinge waarvoor ons moet dankie sê

Page 15: Goeie advies.pps

Liefde is die enigste ding wat verdeel kan word sonder dat dit

minder word

Page 16: Goeie advies.pps

Neem tyd om te lag want dit is die musiek van die siel

Page 17: Goeie advies.pps

Liefde word versterk deur saam deur konflik te werk

Page 18: Goeie advies.pps

Die werklike maatstaf vir 'n man se rykdom is wat hy belê het in die lewe hierna

Page 19: Goeie advies.pps

Alle mense glimlag in dieselfde taal

Page 20: Goeie advies.pps

'n Drukkie is 'n groot geskenk. "One size fits all"!

Page 21: Goeie advies.pps

Indien jy jou hart vul met verwyte oor gister en bekommernisse oor môre, het jy geen vandag om voor

dankbaar te wees nie

Page 22: Goeie advies.pps

Mag God vir ons almal die wysheid en genade gee om dit uit te leef die jaar die beste jaar van

ons lewens mag wees!

Page 23: Goeie advies.pps

www.eposvriende.com

To receive PPS & Video clips send a message to [email protected] visit http://groups.yahoo.com/group/eposvriende2

Om aan te sluit vir PPS & soms Video Clips in AfrikaansOm aan te sluit vir PPS in Afrikaans, stuur ‘n e-pos aan: [email protected] besoek: http://groups.yahoo.com/group/pps-afrikaans/

If you join the Afrikaans groups, you will receive the English e-mails as well.No need to join both groups.

Druk Escape om uit te gaan of geniet die res van die musiek.

Dankie aan al ons lede wat so gereeld e-posse vir ons aanstuur.