gr9 musiek

36
MUSIEK MUSIEK Gr 9 Gr 9

Upload: afrikaans-hoer-meisieskool

Post on 14-May-2015

4.969 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Gr9 musiek

MUSIEKMUSIEKGr 9Gr 9

Page 2: Gr9 musiek
Page 3: Gr9 musiek

Die Elemente van Die Elemente van MusiekMusiek Wat is ‘n komponis?Wat is ‘n komponis? Waar kry mens inspirasie?Waar kry mens inspirasie? Kan enige iemand musiek Kan enige iemand musiek

komponeer?komponeer?

Page 4: Gr9 musiek

Die Elemente van Die Elemente van MusiekMusiek Jy moet die musiek kan lees en Jy moet die musiek kan lees en

skryf, asook die elemente van skryf, asook die elemente van musiek kreatief kan gebruik. musiek kreatief kan gebruik. Komponiste skryf die musiek op Komponiste skryf die musiek op manuskrippapier. manuskrippapier.

Kan jy nog onthou wat die Kan jy nog onthou wat die Elemente van musiek is?Elemente van musiek is?

Page 5: Gr9 musiek

Die Elemente van Die Elemente van MusiekMusiek Ritme:Ritme: Toon:Toon: Tekstuur: Tekstuur: Toonhoogte:Toonhoogte: Tempo:Tempo: Toonkleur:Toonkleur:

Page 6: Gr9 musiek

Die Elemente van Die Elemente van MusiekMusiek Hoe skep ‘n mens toonkleur?Hoe skep ‘n mens toonkleur? a) Blaasinstrumente: a) Blaasinstrumente: b) Snaarinstrumente:b) Snaarinstrumente: c) Slaginstrumente: c) Slaginstrumente: d) Koperblasers: d) Koperblasers: e) Klawerbordinstrumente:e) Klawerbordinstrumente: f) Strykinstrumentef) Strykinstrumente

Page 7: Gr9 musiek

OefeningOefening

Page 8: Gr9 musiek
Page 9: Gr9 musiek
Page 10: Gr9 musiek
Page 11: Gr9 musiek
Page 12: Gr9 musiek

Die stem as Die stem as instrumentinstrument Hoe sing ‘n mens?Hoe sing ‘n mens? Sangers gebruik hulle keelspiere Sangers gebruik hulle keelspiere

om hulle stembande stywer of om hulle stembande stywer of losser te maaklosser te maak

Stembande vibreerStembande vibreer

Page 13: Gr9 musiek

OefeningOefening

Kom ons kyk hoe hoog/laag kan Kom ons kyk hoe hoog/laag kan ons singons sing

Dit word jou stemomvang Dit word jou stemomvang genoemgenoem

Mense word gegroepeer volgens Mense word gegroepeer volgens hulle stemomvanghulle stemomvang

Voorbeeld?Voorbeeld?

Page 14: Gr9 musiek

GroeperingGroepering

SopraneSoprane Mezzo-sopraneMezzo-soprane AlteAlte

Page 15: Gr9 musiek

Groepering MansGroepering Mans

TenoreTenore BasseBasse BaritonsBaritons

Page 16: Gr9 musiek

Nou kan net vroue Nou kan net vroue hoog sing?hoog sing? Hoogste mans stem DiskantHoogste mans stem Diskant cambiata/ afspringende cambiata/ afspringende

wisselnoot wisselnoot tweede fase word die baritontweede fase word die bariton Wat is falsetto?Wat is falsetto?

Page 17: Gr9 musiek

Hoe om ‘n stuk voor te Hoe om ‘n stuk voor te dradra

Goeie spraak berus op die Goeie spraak berus op die volgende:volgende:

’’n Goeie, ontspanne liggaamshouding.n Goeie, ontspanne liggaamshouding. Korrekte asemhaling en beheer.Korrekte asemhaling en beheer. Duidelikheid: Projeksie, artikulasie.Duidelikheid: Projeksie, artikulasie. Die skep van betekenis: Pouses, Die skep van betekenis: Pouses,

frasering, beklemtoning, toonhoogte, frasering, beklemtoning, toonhoogte, spoed, volume.spoed, volume.

  

Page 18: Gr9 musiek

Oefening: Oefening:

Maak ‘n skets in jou boek van hoe Maak ‘n skets in jou boek van hoe jy ‘n liedjie sal opvoer. Onthou om jy ‘n liedjie sal opvoer. Onthou om annotasies by jou skets te voeg. annotasies by jou skets te voeg. Maak seker dat jy al die Maak seker dat jy al die bogemelde terme in jou skets bogemelde terme in jou skets inkorporeer.inkorporeer.

Page 19: Gr9 musiek

Die impak van Die impak van Tegnologie op musiekTegnologie op musiek

Hoe dink julle het Tegnologie Hoe dink julle het Tegnologie musiek beinvloed?musiek beinvloed?

Page 20: Gr9 musiek

Die antieke wêreldDie antieke wêreld

Hoe het die instrumente gelyk?Hoe het die instrumente gelyk?

Page 21: Gr9 musiek

  Die antieke wêreldDie antieke wêreld

Page 22: Gr9 musiek

Die antieke wêreldDie antieke wêreld

Page 23: Gr9 musiek

Die antieke wêreldDie antieke wêreld

Hoekom het hulle musiek Hoekom het hulle musiek gemaak?gemaak?

Page 24: Gr9 musiek

Die middeleeue, vroeë Die middeleeue, vroeë middeleeue en middeleeue en klassieke tydperkklassieke tydperk Wat was die doel van musiek?Wat was die doel van musiek? Wat is beskermhere?Wat is beskermhere?

Page 25: Gr9 musiek

Barok en RomantiekBarok en Romantiek

Eers net deur professionele Eers net deur professionele musikante beoefenmusikante beoefen

Later word adelikes geleer om te Later word adelikes geleer om te lees en musiek te speellees en musiek te speel

Hoe het die musiekinstrumente Hoe het die musiekinstrumente gelyk?gelyk?

Orkes het beginOrkes het begin

Page 26: Gr9 musiek

Ons moderne wêreldOns moderne wêreld

Hoekom luister jy na musiek?Hoekom luister jy na musiek? Musiek en globalisasieMusiek en globalisasie

Page 27: Gr9 musiek

Hoe lyk ‘n “band”?Hoe lyk ‘n “band”?

Drie tipes elektriese kitaars: Drie tipes elektriese kitaars: hoofkitaar, ritmekitaar en hoofkitaar, ritmekitaar en baskitaar.baskitaar.

Tromstelle bestaan uit Tromstelle bestaan uit bastromme, snare en tam-tams.bastromme, snare en tam-tams.

Trommasjiene Trommasjiene SintetiseerdersSintetiseerders

Page 28: Gr9 musiek

Wat is die doel van Wat is die doel van Sintetiseerders?Sintetiseerders?

Rekenaarskyfies wat klankgolwe Rekenaarskyfies wat klankgolwe stoor en weergee.stoor en weergee.

Alles-in-eenAlles-in-een

Page 29: Gr9 musiek
Page 30: Gr9 musiek

Wat kort ‘n band nog?Wat kort ‘n band nog?

Mikrofone, opvangers, monitor, Mikrofone, opvangers, monitor, klankversterkers en luidsprekersklankversterkers en luidsprekers

Page 31: Gr9 musiek

Musiek vandagMusiek vandag

Deel van die “consumer society”Deel van die “consumer society” Wat beteken dit?Wat beteken dit? Musiek is orals om ons Musiek is orals om ons

Page 32: Gr9 musiek

Hoe het Globalisasie Hoe het Globalisasie musiek beinvloed?musiek beinvloed? ““Fusion”Fusion” Wat is dit?Wat is dit? Fusion Fusion – musiek is ’n kombinasie – musiek is ’n kombinasie

van twee of meer verskillende van twee of meer verskillende style om ’n nuwe styl te vorm.style om ’n nuwe styl te vorm.

Page 33: Gr9 musiek

Musiek as ’n vorm van Musiek as ’n vorm van kulturele uitdrukkingkulturele uitdrukking Klassieke musiek is gebaseer op Klassieke musiek is gebaseer op

skale wat uit sewe note bestaan. skale wat uit sewe note bestaan. Afrikamusiek gebruik meestal vyf Afrikamusiek gebruik meestal vyf note. Sewenootskale word note. Sewenootskale word diatoniese diatoniese skale genoem. skale genoem. Vyfnootskale word Vyfnootskale word pentatoniese pentatoniese skale genoem. skale genoem.

Page 34: Gr9 musiek
Page 35: Gr9 musiek
Page 36: Gr9 musiek

Ritme en AfrikamusiekRitme en Afrikamusiek

PoliritmesPoliritmes