hart en hand 15 desember 2013

4
Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Die vuur van vergifnis in Adventstyd Dr Paul Kruger 15 Desember 2013 Saam op pad met God Aanddiens Waarom ek? Dr Paul Kruger Hart & Hand Hart & Hand Eredienste Duxbury: 09:30 Dr Paul Kruger Skriflesing: Jes 8:23-9:6; Luk 1:67-79 Teks: Jes 9:4, 5 (OAV); Rom 12:20, 21(OAV) Sang: Sb 1-2:1-3 Sb 1-3:1, 2 Sb 1-3:3 Sb 3-1:1-3 Sb 3-4:1-5 Duxbury: 18:30 Dr Paul Kruger Skriflesing: Gen 25:19-23; Luk 1:26-38; Heb 10:5-10 Teks: Gen 25:22; Luk 1:38; Heb 10:5 Sang: Ps 145:1-3 (1936) Ps 40:1, 6, 7, 8 (2001) Ps 84:6 (1936) Troyestraat Christelike Sentrum: 09:30 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Lukas 1:5-25 Sang: Ps 100:1, 4 Ps 40:4 Ps 79:5, 6, 9 Lb353:13 New Life City Church Reitz Street: 09:00 Prof Derrick Mashau Kersfees: Eredienste: 25 Desember 2013 08:00 Erediens by Duxburyweg 10:00 Erediens by Troyestraat Predikant: Fanie van der Schyff Dagboek Maandag: Geloftedag Meelewing: Met Callie en Elria Steijn. Elria se moeder, Rita du Plessis, is in die week in die rype ouderdom van 95 jaar en 10 maande oorlede en begrawe. Sy het in Karmel gewoon en was ’n getroue kerkganger in haar rolstoel. Troyestraat Sagaria (vader van Johannes die doper) Ds Fanus Heystek Troyestraat 09:30 Karmel 10:45 (n verkorte diens)

Upload: gerformeerde-kerk-brooklyn

Post on 23-Mar-2016

241 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Brooklyn

TRANSCRIPT

Page 1: Hart en hand 15 desember 2013

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn

Baie welkom by ons Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Oggenddiens

Die vuur van vergifnis in Adventstyd Dr Paul Kruger

15 Desember 2013

Saam op pad met God

Aanddiens

Waarom ek? Dr Paul Kruger

Hart & Hand Hart & Hand

Eredienste Duxbury: 09:30 Dr Paul Kruger

Skriflesing: Jes 8:23-9:6; Luk 1:67-79 Teks: Jes 9:4, 5 (OAV); Rom 12:20, 21(OAV) Sang: Sb 1-2:1-3 Sb 1-3:1, 2 Sb 1-3:3 Sb 3-1:1-3 Sb 3-4:1-5

Duxbury: 18:30 Dr Paul Kruger Skriflesing: Gen 25:19-23; Luk 1:26-38; Heb 10:5-10 Teks: Gen 25:22; Luk 1:38; Heb 10:5 Sang: Ps 145:1-3 (1936) Ps 40:1, 6, 7, 8 (2001) Ps 84:6 (1936)

Troyestraat Christelike Sentrum: 09:30 Ds Fanus Heystek Skriflesing: Lukas 1:5-25 Sang: Ps 100:1, 4 Ps 40:4 Ps 79:5, 6, 9 Lb353:1–3

New Life City

Church Reitz Street:

09:00 Prof Derrick

Mashau

Kersfees: Eredienste: 25 Desember 2013 08:00 Erediens by Duxburyweg 10:00 Erediens by Troyestraat Predikant: Fanie van der Schyff

Dagboek Maandag: Geloftedag

Meelewing: Met Callie en Elria Steijn. Elria se moeder, Rita du Plessis, is in die week in die rype ouderdom van 95 jaar en 10 maande oorlede en begrawe. Sy het in Karmel gewoon en was ’n getroue kerkganger in haar rolstoel.

Troyestraat

Sagaria (vader van Johannes die

doper) Ds Fanus Heystek

Troyestraat 09:30

Karmel 10:45 (’n verkorte diens)

Page 2: Hart en hand 15 desember 2013

15/12 Petrus Bekker 012 362 1090

15/12 Erich Holz 082 854 4265

17/12 Wim Booyse 082 901 2392

17/12 Ameri Lerm 079 502 9668

18/12 Gert Heslinga 082 568 0265

18/12 Andries Louw 083 403 7865

19/12 Henk Delen 079 492 3411

19/12 Khari Hauptfleisch 083 339 8844

19/12 Cobus Steenkamp 074 892 4665

19/12 Marinus van der Hout 082 216 8304

19/12 Johan Venter 072 222 6471

20/12 Joe Claassen 083 327 9600

20/12 Floris Kruger 079 875 4987

20/12 Johan Seaman 079 580 2641

20/12 Matthys van der Hout 072 138 5060

20/12 Ilse Voges 082 424 2864

21/12 Gerrit-Jan

Schreurs 083 642 5202

21/12 Harm Schreurs 082 376 0527

22/12 Maryna Kruger 073 383 2198

23/12 Paul Grobler 083 973 0443

23/12 Danielle Schulze 076 855 0993

23/12 Hannie Steenkamp 012 341 1501

24/12 Elne Vahrmeijer 079 018 9481

26/12 Ernie du Plessis 012 991 1695

26/12 Ninè van Marle 072 328 9090

29/12 Danie Bakker 084 583 0421

30/12 Willie Hamman 072 317 7099

30/12 Ems Harm 082 770 5589

31/12 Jo Breed 079 593 2555

1/1 Inali Kruger 071 897 1793

1/1 Laurette Marais 082 455 6560

2/1 Lorraine Camisani 012 430 4594

2/1 Estelie Scheepers 082 944 0690

2/1 Louise Venter 076 853 2975

3/1 Karien Basson 072 376 2130

3/1 Edzard de Villiers 082 786 8005

4/1 Jeanette Herbst 071 179 9405

4/1 Gerber Pretorius 011 358 0052

4/1 Eric Schoeman 082 451 3348

4/1 Frik Smith 082 334 0914

4/1 Dawid Snyman 072 740 5092

5/1 Anemie Kruger 072 375 2977

5/1 Engela Stronkhorst 083 299 7413

6/1 Sarita Swanepoel 082 359 3138

6/1 Carel v.d. Meulen 083 609 7141

7/1 NW

Venter 082 328 3180

8/1 Nelé Koedooder 072 080 6833

8/1 Joe Naude 082 797 5638

9/1 Hantie Goodey 084 548 0531

9/1 Susan Heystek 082 671 0130

10/1 Melanie Jooste 082 922 6583

10/1 Marileen van Wyk 083 530 2800

11/1 Magreet Dreyer 084 391 0112

11/1 Elke Petrick 072 652 8403

11/1 Frikkie Pretorius 012 361 3830

11/1 Jean Slabbert 082 455 6040

11/1 Louis van Niekerk 082 572 1484

Siekte: Tannie Lucy Venter, Bets Engelmohr se moeder, is weer in die Pretoria-Oos-hospitaal opgeneem en sy moet weer ’n operasie ondergaan. Ons bid hulle die krag en seën van die Hemelse Vader toe.

Gelukwense

Ek het tot die Here gebid en Hy het my geantwoord, Hy het my bevry van alles waarvoor ek bang is (Psalm 34:5).

Desember 2013 Januarie 2014

Geloftefees word DV weer op 16 Desember vanjaar vanaf 09:00 – 11:00 by die Rooihuiskraalfeesterrein gehou. U kan ná die tyd gesellig saam verkeer en ligte verversings en koffie en tee saam geniet. Bring gerus u piekniekmandjie. Daar is braaivleisgeriewe as u dit wil benut. Navrae: Tel 012 654 2079, 083 443 2630 of 083 448 2134.

Page 3: Hart en hand 15 desember 2013

EERSTEJAARSKAMPE

Eerstejaarskamp

Tukkies 2014 13-17 Januarie 2014 Koste: R780 Registreer by: www.gereformeerdbrooklyn.co.za , [email protected] of by Herman 079 875 4290

Eerstejaarskamp

Stellenbosch 2014 18-22 Januarie 2014 Koste: R562 Registreer by: www.gkstellenbosch.co.za/eerstejaarskamp.htm of by Mariétte by 072 778 7804 of Johan by 082 929 1733.

Eerstejaarskamp

Bloemfontein 2014 10–12 Januarie 2014 Alle voornemende jong werkendes en studente in Bloemfontein wat belang stel, stuur ’n e-pos na [email protected] of skakel Jan by 084 440 1662.

Cachet-Eerstejaarskamp 2014 Datum: 6-10 Januarie 2014 Plek: Nooitgedacht, 30 km buite Potchefstroom Koste: R750 (T-hemp en etes ingesluit) Vertrekpunt: Teologiese Skool Potchefstroom

Nuwe klere

Matriekafskeid, trourok of daardie uitrusting wat jou spesiaal laat voel. Waar finansies beperk is, is dit net met Kersfees dat daar nuwe klere gekoop word. Ná die sondeval (Genesis 3) besef die mens dat hy kaal is en word vyeblare die eerste klere wat gemaak word. Josef se kleed verpersoonlik Jakob se liefde, maar veroorsaak afguns en sy meerderwaardige houding teenoor sy broers laat hom (met ’n groter doel) in die moeilikheid beland. Jesus se onderkleed met die kruisiging is so goed dat die soldate wat sy ander klere verdeel, besluit om

dit heel te hou en daarvoor te loot.

Jou ou klere is dalk ’n ander een se nuwe uitrusting om die feestelikheid van Kersfees te vier. Dit gee die geleentheid om van 2013 se bagasie ontslae te raak en vir ongebruikte klere ’n nuwe lewe te gee.

Ons ontvang klere wat “wit gemaak in die bloed van die Lam” (Openbaring 7:14) is en nooit weer vuil sal word nie, “want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos ’n bruidegom met ’n priesterkroon op, soos ’n bruid met haar juwele aan” (Jesaja 61:10). Geseënde Kersfees.

ADVERTENSIES

1. WOONSTEL TE HUUR IN MOREGLOED

Ruim en netjiese tweeslaapkamer-woonstel met toesluitmotorhuis te huur vanaf 1 Januarie. Huur R4 500 per maand.

Kontak Jaco by 082 491 6204 of Chris by 082 375 1993. 2. RIEMPIES Ek vervang riempies van meubels. Kontak Hendrik Jonker by 076 487 0638.

Besprekings en voorwaardes vir advertensies is by die kerkkantoor beskikbaar.

Kerkkantoor Die kerkkantoor sluit op 13 Desember en heropen weer op 6 Januarie 2014. Die laaste Hart & Hand vir vanjaar verskyn op Sondag 15 Desember. Rentia en Ela wens al die lidmate ’n geseënde Christusfees en voorspoed vir 2014 toe. Aan almal wat met vakansie gaan, word ’n veilige reis toegebid.

Predikante met verlof Dr Fanie van der Schyff en ds Griffel van Wyk is met verlof. Indien u enige probleme ondervind, kontak asseblief u ouderling of ds Fanus Heystek by 012 542 3662 of 073 777 1254.

Jaarprogram 2014 Die inligtingstukke en jaarprogram vir 2014 is by die deure beskikbaar. Neem gerus een per huisgesin.

Page 4: Hart en hand 15 desember 2013

Kantoor

Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos

WEBtuiste

Sondae Administrasiehulp

[email protected]

www.gereformeerdbrooklyn.co.za

Marga Koelman 082 923 2346 Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)

012 348 2467 083 446 6096 [email protected]

Griffel van Wyk (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 354 3726 [email protected]

Fanus Heystek (Troyestraat Christelike Sentrum) 012 542 3662 073 777 1254 [email protected]

Derrick Mashau (New Life City Church - kerkplant in Sunnyside)

082 971 2725 [email protected]

Reëlings

Datum Plek Diensbeurt Kollekte Skinkbeurt

15 Des Duxbury Ouderling

Koos Richards Diaken Willem Daling

Onder die diens

Diakonale werk By die deure

Emeritaatsfonds

Magda

15 Des Troyestr Dienste

deur Hervormde

Kerk

22 Des Duxbury Ouderling

Diaken Carlé

Erasmus

Onder die diens Diakonale werk

By die deure Potchefstroom

Teologiese

Studentekas

Janneke

22 Des Troyestr

Baie dankie vir jou

finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! ABSA, Hatfield-tak, takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede Diakonale kas:

ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).

3. RIEMPIES

Ek vervang riempies van meubels. Kontak

Hendrik Jonker by 076 487 0638.

4. STUDENTEVERBLYF VIR MANSTUDENT Queenswood. Kamer met badkamer en instapkas. Ten volle gemeubileer met yskas en kookgeriewe. Eie ingang en motorafdak. Goeie sekuriteit. Water en elektrisiteit ingesluit asook gebruik van wasmasjien. Naby Tukskampus, Gautrein-busroete en mediese kampus. R2 000 p.m. Kontak 082 570 1778.

5. PERFEKTE KLEIN STUDENTEMOTOR

Renault Clio ii 1.2l 16v 2002 met nuwe

Botswana: Bouprojek

in Januarie Ons nooi julle uit vir ’n 10-dag-uitreik na die noordwestelike deel van Botswana. Ons gaan ’n huis vir Bybelvertaler-gesinne bou, met