hsh nou meer as ooit tevore, doen ons die gewone …hsh – nou meer as ooit tevore, doen ons die...

9
COVID HOTLINE 021 928 7102 HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY VALUE FOR TERM 3 LEAVE A LEGACY! Newsletter 20/2020 23 October 2020 Dear Parents I could not get myself to watch a Rocky movie from start to end, but what I could gather was that Rocky had a comeback second to none. The HSH family did exactly that with our Golf Day/Raffle form fundraiser. We all knew the challenges of 2020. In my wildest dreams I did not foresee an amount R185 675 raised! Rocky Balbao, there are a few lessons to be learned at Hopefield High School! Elke ouer en leerder wat bygedra het tot die sukses van hierdie fondsinsameling, verdien elke dankie. Julle is ysters! HSH is ‘n spesiale skool met spesiale mense en daarom is ons so suksesvol! HSH het die afgelope week vier positiewe Covid-19 gevalle gehad. Dit is duidelik dat daar ‘n tweede Covid-“brander” besig is om die Weskus te tref. Dit beklemtoon die feit dat almal in die HSH-familie paraat moet bly en elke dag die Covid-regulasies stiptelik en sekuur moet volg. Dit geld in die skoolomgewing en wanneer ons nie by die skool is nie. Ek is oortuig dat ons met tipiese Hopefield-“guts” ook wat Covid betref ‘n “comeback” gaan maak wat Rocky sal laat bloos! 1. Learner achievements Well done to the following learners! They are the top academic achievers in their respective grades. Grade 4 1. Ruzaan April 2. Savanha Kirsten 3. Alexander Samuels 4. Liam Skuce 5. Christopher Hatton Grade 5 1. Kara Huisamen 2. Dané Meintjes 3. Tristan Schwulst 4. Cornelia Smit 5. Keadré Botes Grade 6 1. Mienke Teubes 2. Jumaine Basson 3. Carla Conradie 4. Maritza Harmse 5. Maria Geyser Grade 7 1. Mieke Reynolds 2. Janco Britz 3. Emma Melck 4. Armand Potgieter 5. Nikolé Botha

Upload: others

Post on 11-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

COVID HOTLINE 021 928 7102

HSH – WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY

VALUE FOR TERM 3 – LEAVE A LEGACY!

Newsletter 20/2020 23 October 2020 Dear Parents I could not get myself to watch a Rocky movie from start to end, but what I could gather was that Rocky had a comeback second to none. The HSH family did exactly that with our Golf Day/Raffle form fundraiser. We all knew the challenges of 2020. In my wildest dreams I did not foresee an amount R185 675 raised! Rocky Balbao, there are a few lessons to be learned at Hopefield High School! Elke ouer en leerder wat bygedra het tot die sukses van hierdie fondsinsameling, verdien elke dankie. Julle is ysters! HSH is ‘n spesiale skool met spesiale mense en daarom is ons so suksesvol! HSH het die afgelope week vier positiewe Covid-19 gevalle gehad. Dit is duidelik dat daar ‘n tweede Covid-“brander” besig is om die Weskus te tref. Dit beklemtoon die feit dat almal in die HSH-familie paraat moet bly en elke dag die Covid-regulasies stiptelik en sekuur moet volg. Dit geld in die skoolomgewing en wanneer ons nie by die skool is nie. Ek is oortuig dat ons met tipiese Hopefield-“guts” ook wat Covid betref ‘n “comeback” gaan maak wat Rocky sal laat bloos! 1. Learner achievements Well done to the following learners! They are the top academic achievers in their respective grades.

Grade 4 1. Ruzaan April 2. Savanha Kirsten 3. Alexander Samuels 4. Liam Skuce 5. Christopher Hatton

Grade 5 1. Kara Huisamen 2. Dané Meintjes 3. Tristan Schwulst 4. Cornelia Smit 5. Keadré Botes

Grade 6 1. Mienke Teubes 2. Jumaine Basson 3. Carla Conradie 4. Maritza Harmse 5. Maria Geyser

Grade 7 1. Mieke Reynolds 2. Janco Britz 3. Emma Melck 4. Armand Potgieter 5. Nikolé Botha

Page 2: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

Grade 8 1. Chrizandi Basson 2. Daniella van Niekerk 3. Marnia Opperman 4. Charl Visser 5. Anastasiya Hanekom Thinus Moolman 6. Axl Smit 7. J.J. Teubes 8. Christelle Bester 9. Ylan Nguyen Bai 10.Jineve Peter

Grade 9 1. Arminelle Briel 2. Jano Reynolds 3. Julia Swanepoel 4. Jaya Abraham 5. Nicola Malherbe 6. Schalk Meintjes 7. Nicola Dippenaar 8. Madelein Hoffman 9. Mieke Carstens Sumari Smit 10.Chloe van Niekerk

Grade 10 1. Kiara Kirsten 2. Evangeline Mornet 3. Chylé Mlondolozi 4. Kelly Boltman 5. Hanlie Matthysen 6. Jano Snyman 7. Mia Thamcharoen 8. Martyn Meiring 9. Isidor Erasmus 10.Annika Gericke

Grade 11 1. Emily White 2. Tiaan Visser 3. Charlé Moolman 4. Isabelle Bester 5. Xander Grobler 6. Leoné Brand Jian Slabber 7. Nadine van Dyk 8. Ansi du Toit 9. Bernadine Conradie 10.Logan Strydom

Grade 12 1. Mieke van der Merwe 2. Zioné Botha 3. Pieter Slabber 4. Tiaan Ebing 5. Nangamso Lekhatlanya 6. Christiaan de Waal 7. Brendon Coetzee 8. André van der Merwe 9. Kristen van der Westhuizen 10.Talja Smit

Christine van Heerden, een van ons Gr. R-maats het aan die Upington Saalperd-Streekskou deelgeneem en skitterend presteer deur ‘n eerste- en tweede plek huis toe te bring. Ons is trots op jou, Christine!

2. HSH-Gholfdag 2020 Ons HSH-Gholfdag was ‘n reuse sukses danksy ‘n besondere spanpoging van ouers, leerders, die gemeenskap en personeel!

Ons wil graag ons gelukwense rig aan die volgende persone:

Wenners van die HSH-Gholfdag vir 2020: Hein Stroh, Sophia Stroh, Stephan Smit en Johan Laubscher

Page 3: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

Lootjielyste: Dogter meeste geld ingesamel : Amber Louw Seun meeste geld ingesamel : Heinrich Ebing

Heinrich en Amber is die wenners van die Strassberger vellies, R500 kontant, milkshake by Hello en ‘n burger en roomys by Huis Kombuis! 3de plek : Lente Louw 4de plek : Bernadene Conradie Lente en Bernadene is elk die wenners van R500 kontant. Baie geluk aan juf. Maricke Frick en die Gr. 7A-klas wat ‘n gemiddelde bedrag van R376,09 per kind ingesamel het. Hulle is die wenners van ‘n Civvie-dag en milkshake by Hello! En dan die wenners van die lootjielys-trekking:

Die wenner van die skaap is : Theunis Hanekom Die wenner van Kersefontein verblyf is : Lorita Magerman Die wenner van Vivelavie verblyf is : Tokkie van Schalkwyk Van die skool se kant af wil ons aan elke rolspeler wat ‘n bydrae gelewer het tot die sukses van die fondsinsameling, ‘n reuse HSH-DANKIE sê! Ons waardeer dit opreg!

3. Beplanning vir Vierde kwartaal Aangeheg aan hierdie nuusbrief is die beplanning vir die vierde kwartaal asook die eksamenroosters vir die hoër- en laerskool. Ouers sal sien dat ons slegs 13 skooldae voor die hoërskooleksamen het en 19 skooldae voor die laerskooleksamen. Dit is dus baie belangrik dat skoolbywoning met groot verantwoordelikheid bestuur word. The Covid-19 pandemic has disrupted the 2020 academic year and as a result the Department of Basic Education has revised the weighting of assessment in grades 4 to 11. In Grades 4 to 9 the Schoolbased Assessment for term 1 to 3 will account for 80% of the year mark. The school-based test/exams in term 4 will contribute 20% of the year mark. In graad 10 tot 11 sal die Skoolgebaseerde Assessering vir kwartaal 1 tot 3 60%

van die jaarpunt vorm, terwyl die eksamen van die vierde kwartaal 40% van die

jaarpunt sal bydra.

In verband met die skoolfoto’s, neem asseblief kennis dat die skoolfoto’s se koeverte

met die betaling die 2de November ingehandig moet wees. Sien aangehegte skrywe.

4. Skoolbywoning

Een van die groot slagoffers van Covid-19 is die wyse waarop ‘n klein, maar groter wordende

aantal HSH-ouers skoolbywoning bestuur. Ons verwag van HSH-ouers om verantwoordelik

op te tree en nie leerders met enige simptome skool toe te stuur nie. Die stelsel leen hom

egter tot misbruik en dit is duidelik in ons afwesigheidsyfers. Ek wil regtig pleit by ouers om

leerders nie onnodig by die huis te hou nie. Elke dag wat ‘n leerder nie by die skool is nie, is

‘n bousteen wat weg is en ons kinders is die groot verloorders.

Page 4: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

5. Covid tests

Very important!

If your child is waiting for the results of a Covid test, he or she should not be at school.

Learners should only return to school after a negative result was communicated.

Baie belangrik!

Indien ‘n leerder wag op ‘n uitslag van ‘n Covid toets, moet so ‘n leerder nie by die skool wees

nie. Leerders moet eers terugkeer wanneer ‘n negatiewe uitslag ontvang is.

Ek glo dat almal sal verstaan dat daar ‘n stille opgewondenheid onder die leerders en

personeel is oor die volgende paar dae van niksdoen. Dit sal vir ons almal die wêreld se goed

doen!

Geniet die ruskans!

Wehan Fourie (Skoolhoof)

Page 5: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24
Page 6: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24
Page 7: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24
Page 8: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

HOëRSKOOL HOPEFIELD HIGH SCHOOL

INTERMEDIêRE FASE (GRADE 4-6) – EKSAMENROOSTER 4DE KWARTAAL 2020

INTERMEDIATE PHASE (GRADES 4-6) – EXAMINATION TIME TABLE 4TH TERM 2020

26/11 27/11 30/11 1/12 2/12 3/12

4/12

GR 4

LV / LS GESK /

HISTORY AFR GEO ENG NWT / NST

WISK / MATH

GR 5

LV / LS AFR

WISK / MATH

ENG

GESK /

HISTORY

GEO NWT / NST

GR 6

LV / LS

GEO

WISK / MATH

ENG GESK /

HISTORY AFR NWT / NST

Page 9: HSH NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE …HSH – NOU MEER AS OOIT TEVORE, DOEN ONS DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON VALUE FOR TERM 2 – PAY IT FORWARD! Nuusbrief 14/2020 24

HOËRSKOOL HOPEFIELD EKSAMENROOSTER NOVEMBER 2020

Gra

ad

Do 19/11

Vry 20/11

Ma 23/11

Di 24/11

Wo 25/11

Do 26/11

Vry 27/11

Ma 30/11

Di 1/12

Wo 2/12

Do 3/12

Vry 4/12

Maan-dag

laaste mode-rering

Punte moet Dins

08:00 in

wees

11 BS LW

TOER FW AFR.2 CAT ENG.1

WISK.1 WG.1

WISK.2 WG.2

AFR.1

REK IGO VS

GEO

ENG.2 LO

10

REK IGO VS

GEO

WISK.1 WG.1

WISK.2 WG.2

ENG.1 BS AFR.1 LO FW AFR.2 ENG.2 CAT LW TOER

9 EBW AFR.2 LO ENG.2 NW ENG.4 SW(G) AFR.4 WISK SK TEG SW(A)

8 NW ENG.2 WISK LO SW(G) AFR.2 TEG SW(A) EBW SK

7 SW(A) SK EBW WISK ENG.2 LO TEG NW SW(G) AFR.2

Nr.3