module 3.2: elektroniese kommunikasie

24
Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Upload: eron

Post on 12-Jan-2016

133 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Module 3.2: Elektroniese kommunikasie. Inhoud. Elektroniese Kommunikasie Toepassings E-pos Praktiese gebruik van E-pos. Elektroniese Kommunikasie. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Page 2: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Inhoud

• Elektroniese Kommunikasie

• Toepassings

• E-pos

• Praktiese gebruik van E-pos

Page 3: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Elektroniese Kommunikasie

Is die proses waar rekenaars en ander kommunikasie toestelle soos selfone en

slimfone gebruik word om boodskappe en/of digitale data uit te ruil

Page 4: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Toepassings vir e-kommunikasie

E-pos

Opstel, stuur en ontvang van elektroniese boodskappe oor ‘n netwerk, Internet ingesluit.

Page 5: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Toepassings vir e-kommunikasie

Sosiale netwerktuistes

Hier kan individue (of organisasies) hulle voorkeure, afkeure, belangstellings, foto’s en aktiwiteite vir hul vriende (en enige ander persoon, tensy toegang geblok is) oplaai om dit te kan sien en lees.

Page 6: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

‘n Toepassing wat aan twee of meer persone die vermoë gee om te ‘gesels’, deur die Internet te gebruik en op ‘n rekenaar of selfoon te tik.

Toepassings vir e-kommunikasie

Aanlynklets

Page 7: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Toepassings vir e-kommunikasie

Instant Messaging

Lewendige, teksgebaseerde kommunikasie, tussen twee mense, deur rekenaars of ander

toestelle soos selfone te gebruik.

Page 8: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Toepassings vir e-kommunikasie

Boodskappe

Page 9: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Twee of meer mense kan aanlyn konferensies vanaf verskillende plekke hou, deur ‘n rekenaarnetwerk te gebruik om oudio en video data oor te stuur, asof hulle in dieselfde kamer is.

Toepassings vir e-kommunikasie

Video konferensie

Page 10: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

‘n Manier om klank op dieselfde manier as data oor ‘n netwerk te stuur. Die tegnologie laat toe dat telefoonoproepe oor LANs, WANs en die Internet gemaak word. Skype is een van die gewildste programme wat gebruik word om deur middel van VoIP te kommunikeer.

Toepassings vir e-kommunikasie

VoIP (Voice over Internet Protocol)

Page 11: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Akti

wit

eit

Akti

wit

eit

Pas die scenario met die toepassing

Page 12: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

Hoe e-pos werk.

E-pos-bediener verwerk, stoor en ontvang e-posse.

Page 13: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

Voordele van e-pos.

•Dit kan baie vinniger as gewone pos ontvang en gestuur word.

•E-pos gebruik minder papier en dit beskerm die omgewing.

• Dit kan enige tyd, van enige plek in die wêreld gestuur word, solank as wat Internet toegang beskikbaar is.

•Dit is goedkoop om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang.

•Lêers soos foto’s kan aan e-pos boodskappe geheg word.

Page 14: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

Nadele van e-pos.

• Internet toegang is nodig om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang.

• Virusse word maklik deur e-pos aanhegsels versprei.

• Die e-pos sal slegs gelees word indien die gebruiker op sy e-pos ingaan en boodskappe aflaai.

• Baie spam (elektroniese gemorspos) kan ontvang word.

Page 15: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

ISP vs webgebaseerde e-pos

Page 16: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

ISP vs webgebaseerde e-pos

Page 17: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

E-pos

E-pos adresse

Mary.Jones

Gebruikernaam

@mweb.co

@Diensverskaffer se ID

.za

.Tipe organisasie

.Geografiese ligging

Domein

Page 18: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe

Stuur ‘n boodskap

[email protected]

[email protected];[email protected]

Nuwe data vir leerlinge se lêers

Page 19: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe

Lees van e-pos boodskappe

Om ‘n boodskap te lees, gaan na die Inbox toe.Boodskappe wat nie gelees is nie, sal in bold wees. Dubbelklik op die boodskap om dit te lees.

Page 20: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe

Om terug te antwoord (reply) op ‘n boodskapKlik op Reply.

Die To veld sal outo-maties ingevul wees met die e-pos adres van die persoon wat jy terug antwoord.

Tik ‘n nuwe boodskap hier.

Ander persoon se boodskap.

Page 21: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe

Om ‘n boodskap aan te stuur (forward)

Klik op Forward.

Tik die adres van die persoon in vir wie jy die boodskap wil aanstuur.

FW: word outomaties by Subject ingevoer.

Page 22: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Praktiese gebruik van e-pos

Aanhegsels

Page 23: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Akti

wit

eit

Akti

wit

eit

22

E-pos opdrag – 3_2_EmailActivity

Page 24: Module 3.2: Elektroniese kommunikasie

Akti

wit

eit

Akti

wit

eit

Einde van Module AktiwiteitEinde van Module Aktiwiteit