portefeulje riglyne rtt graad 10 2010

50
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS (GDO) SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING 2010 REKENAAR- TOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Upload: 909027992

Post on 27-Apr-2015

3.022 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS (GDO)

SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING2010

REKENAAR-TOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Page 2: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 2

GRAAD 10

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 3: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

INHOUD

1. Wat is portefeulje?

1.1 Onderwyser portefeulje1.2 Leerder portefeulje

2. Assessering in Graad 10

3. Assesseringsprogram

4. Eksterne Assesseringstake

4.1 PAT4.2 Finale Eksamen

5. Interne Assesseringstake

5.1. Toetse

5.2. Take

5.2.1 Praktiese Taak 15.2.2 Praktiese Taak 25.2.3 Praktiese Taak 3

5.3 Eksamens

5.3.1 Teoretiese Eksamen 5.3.2 Praktiese Eksamen

5.3.3 Geïntegreerde Toets

6. Moderering van SGA

Page 4: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 41. WAT IS PORTEFEULJE?

Portefeulje is versameling van bewyse (formeel en informeel), van leerder se praktiese vaardighede in Rekenaartoepassingstegnologie (RTT). Hierdie bewyse moet ten alle tye beskikbaar wees tot die leerder, ouers, opvoeders en vir moderering. Die progressie en groei van die leerder se vaardighede word aangedui met betrekking tot die leeruitkomste van die leerarea.

Verskeidenheid van assesseringsopdragte word georganiseer in sekere formaat om die leerder se portefeulje te vorm. Hierdie portefeulje moet ten alle tye in die klas beskikbaar wees, sodat leerder aan die projek kan werk indien die tyd dit verleen. Items wat kan dien as bewyse van die leerder se vaardighede sluit die volgende in: navorsingstake, opdragte gebaseer op scenario, projekte, toetse en eksamens. Hierdie bewyse word versamel oor vasgestelde tydperk en vorm deel van die leerder se deurlopende assessering.

Sekere gedeelte van die leerder se assesseringsopdragte vorm deel van die SGA (portefeulje), soos uiteengesit deur die nuutste SAG. Daar is twee tipes portefeuljes wat by die skool beskikbaar moet wees naamlik; die leerder portefeulje en die onderwyser portefeulje. Dit is die verantwoordelikheid van die opvoeder om hierdie portefeuljes op datum te hou en toe te sien dat elke leerder portefeulje het.

In beide portefeuljes moet daar duidelike onderskeiding wees van die verskillende assesseringsopdragte. Plakkers, gekleurde papier of afskortings mag gebruik word vir die doel.

1.1 Onderwyser Portefeulje

Die onderwyser se portefeulje is samestelling van die formele assesserings-opdragte vir die SGA. Dit sluit in alle opdragte, toetse, vraestelle en memorandums en punteblad.

Onderwyser moet portefeulje-lêer aanhou wat deel vorm van sy/haar assesseringsverslag.

Die aantal opdragte wat ingesluit moet word, word uiteengesit in Tabel 1. Enige ander opdragte moet op skool/groepsvergadering gekontroleer en gemodereerword.

In die onderwyser se portefeulje, moet al die Leer Uitkomste en Assesserings Standaarde vir elke opdrag en elke aktiwiteit aangedui word.

Die onderwyser se portefeulje sal dien as maatstaf om die kwaliteit van die assesseringsopdragte te bepaal. Dit dien dan ook as evalueringsmodel waarmee die leerder se portefeulje geëvalueer kan word.

Die onderwyser se portefeulje moet te alle tye beskikbaar wees. Die onderwyser se portefeulje kan in lêerformaat of geskikte houer

geliasseer word, of enige ander gepaste vorm aangehou word, solank die inhoud in die volgende volgorde is:

1. Punteblad2. Skool en groepsvergadering modereringsblaaie 3. Termyn 1 - Teorie Toets - Praktiese Taak 4. Termyn 2 - Praktiese Taak

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 5: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 5 - Halfjaar Eksamen OF 1 Geïntegreerde Toets – Teorie en

Prakties 5. Termyn 3 - Teorie Toets - Praktiese Taak 6. Termyn 4 - Eindeksamen – Teorie – Prakties

* Take kan in enige volgorde gedoen word soos deur groep verkies NOTA: PAT vorm nie deel van die SGA nie. ( Aparte lêer moet

gebruik word vir die PAT) Alle memorandums/rubrieke/werksblaaie vir die assesseringsopdragte

moet in die onderwyser se portefeulje wees. Die puntetoekenning en LU’s/AS’se moet duidelik aangedui wees op

memorandums/rubrieke/werkblaaie. Indien onderwyser bedank gedurende die jaar, is hy/sy verplig om die

onderwyser portefeulje lêer by die skool te laat en ook te verseker dat alle opdragte van die leerders beskikbaar en op datum gemodereer is.

1.2 Leerder Portefeulje

Die leerder se portefeulje bestaan uit versameling van opdragte, toetse en eksamens soos uiteengesit in die nuutste SAG. NOTA: Alle praktiese opdragte wat ingehandig word, moet vergesel wees met ELEKTRONIESE KOPIE (verkieslik CD). Die elektroniese kopie sal gebruik word vir die doel van nasien/moderering. Harde kopie (formule funksies, design views ens.) om as RUGSTEUNKOPIE te dien. Die onderwyser moet

alle leerder werk rugsteun. Indien leerder deur die jaar van skool verander moet hy/sy sy/haar portefeulje saamneem na die nuwe skool. Die leerder se portefeuljestukke mag gestoor word in lêers, omslae, skrifte, in

elektroniese formaat of kombinasie van bogenoemde, solank dit die volgende insluit:

1. Leerder kontroleblad (verwys na Bylae A)2. Verklaring deur leerder3. Termyn 1 - Teorie Toets - Praktiese Taak 4. Termyn 2 - Praktiese Taak 5. Eksamen OF 1 Geïntegreerde Toets – Teorie en Prakties 6. Termyn 3 - Teorie Toets - Praktiese Taak7. Eindeksamen – Teorie - Prakties

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 6: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 6

2. ASSESSERING IN GRAAD 10

In Graad 10, bestaan die assessering uit twee komponente: Assesseringsprogram (sien Tabel 1) met gewigswaarde van 25% van die leerder se finale punt en eksterne assessering met gewigswaarde van 75%.

INTERNE ASSESSERING

EKSTERNE ASSESSERING

25% 75%

2 Teorie Toetse

1 Eksamen en (1 geïntegreerde toets of Eksamen)

3 Ander assesserings take

PAT FINALE EKSAMEN

25% 50%

1 Geïntegreerde projek, insluitend navorsing

LU2 & LU3Hoofdoel LU3

Geskrewe Eksamen 2 uur – 100 punte

LU1, LU2 & LU3 Hoofdoel LU1

Praktiese Eksamen 3 uur – 180 punte

LU1, LU2 & LU3 Hoofdoel LU2

Die assesseringsprogram en die eksterne assesseringskomponent vorm saam die

jaarlikse assesseringsprogram vir Graad 10.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 7: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 7

TABEL 13. ASSESSERINGSPROGRAM Die volgende tabel is voorbeeld van die jaarlikse assesseringsprogram.

GRAAD 10 ASSESSERINGSPROGRAM

TE

RM

YN

ITE

M Raamwerk van assesseringsaktiwiteite

GRAAD.LU.ASVORM VAN

ASSESSERING

Punt/GEWIGS-WAARDE

()

Ver

wer

k n

a

GE

WIG

S-

WA

AR

DE

1

1

Toets – Invoer en uitvoer en stoortoestelle (insluitend installasie en gebruik) en die invloed van rekenaars op gesondheid

10.1.110.1.210.1.310.1.510.2.1

Toets 30

25%(100

punte)

2Woordverwerking en lêerhantering – Taak

10.1.310.2.110.2.210.2.7

Taak 40

2

3

Taak oor hardeware en sagteware, insluitend wetlike, etiese aspekte en sosiale en omgewingsimpakkwessies

10.1.110.1.410.1.5

Taak 40

4

Vraestel 1: 2 uur praktiese vraestel

Alle werk tot dusver

behandel

Eksamen (halfjaar)

100

200

(P1+

P2)

/175

*

200

Vraestel 2: 1 uur geskrewe vraestel

75

OFGeïntegreerde toets: 1 uur

Toets 60

3

5Sigblad toets, assessering van basiese formatering, funksies en formules

10.2.110.2.3

Toets 50

6

Taak oor kommunikasiemetodes en -tegnieke (meer gevorderde woordverwerkingsvaardighede) in nuusbrief

10.1.410.1.510.2.110.2.2

10.3.1 – 10.3.3

Taak 40

3&4

7

Praktiese assesseringstaakLU 2LU 3

Praktiese Assesseringstaak

180 10025%(100

punte)

4

Vraestel 1: 3 uur praktiese vraestel

Alle leeruitkomste

Eksamen (einde van die jaar)

180

200

(P1+

P2)

/280

*200

50%(200

punte)Vraestel 2: 2 uur geskrewe vraestel

100

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 8: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 8NOTA! Die gewigswaarde van elke taak word hieronder aangedui en vorm die assesseringsprogram van Rekenaartoepassingstegnologie in Graad 10.Termyn 1 Termyn 2 Termyn 3

PAT180

verwerk

na 100

Termyn 4

ToetsPraktiese

Taak 1Praktiese

Taak 2Halfjaar

EksamenToets

Praktiese Taak 3 Finale

eksamen

30 40 40(P1=100)+

(P2=75)/175verwerk na 200

50 40 (P1=180)+(P2=100)/280verwerk na 200

400 punte = 25% 25% 50%

Indien van die geïntegreerde toets gebruik gemaak gaan word, moet die volgende gewigte in ag geneem word:

Termyn 1 Termyn 2 Termyn 3

PAT180

verwerk

na 100

Termyn 4

ToetsPraktiese

Taak 1Praktiese

Taak 2Geïntegreerde

ToetsToets

Praktiese Taak 3 Finale

eksamen

30 40 40 60 50 40 (P1=180)+(P2=100)/280verwerk na 200

260 punte = 25% 25% 50%

4. EKSTERNE ASSESSERINGSTAKE(Let daarop dat die volgende nie deel vorm van die SGA nie.)

4.1 Praktiese assesseringstaak (PAT)

Die kriteria vir die praktiese assesseringstaak word intern deur die groepsvergadering/distrik opgestel, intern geadministreer en gemerk en deur die groepsvergadering /distrik gemodereer.

Die praktiese assesseringstaak moet onder gekontroleerde omstandighede in die klas voltooi word. Klastyd moet toegeken aan alle aspekte van die PAT (navorsing uitgesluit). Navorsing mag tuis gedoen word.

4.2 Finale eksamen

Die finale eksamen in Graad 10 bestaan uit 2 vraestelle (teorie en prakties) wat intern geadministreer en gemerk word. Die finale eksamen kan ekstern opgestel word.

5. INTERNE ASSESSERINGSTAKE

Die take word intern opgestel en gemerk en gemodereer deur die skool en groepsvergadering /distrik.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 9: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 95.1 Toetse

Toetse moet onder gekontroleerde omstandighede plaasvind op spesifieke tyd. Toets moet ten minste 45 – 60 minute duur en nie minder as 50 punte tel nie. Na voltooiing van die toets moet die punt verwerk word na die gewigswaarde volgens die Vakassesseringsriglyndokument (SAG).

Teorie Toets - Termyn 1Die toets moet vrae insluit oor invoer, uitvoer en stoortoestelle (insluitend installasie en gebruik) en die invloed op gesondheid.

Teorie Toets - Termyn 3Die toets moet sigblad wees wat basiese formatering, funksies en formules assesseer.

Die inhoud van elke toets kan van skool tot skool verskil, op voorwaarde dat al die onderwerpe en assesseringsstandaarde in ag geneem is. Vrae moet gebaseer word op Bloom se leer taksonomie soos geïllustreer in die onderstaande diagram:

Bloom se leer taksonomie Hersiene leer taksonomie

Kennis(Lys, noem, tabuleer, benoem, definieer, identifiseer, staaf, selekteer, skryf, teken, aandui, kies)

30%

Begrip(Verduidelik, vergelyk, opsom, interpreteer, raamwerk, onderskei, illustreer, voorspel, gevolgtrekking, verdedig, pas, verander, mening)

20%

Toepassing(toepas, oplos, verander, kies, interpreteer, aanpas, rapporteer, klassifiseer, versamel, ontdek, voorberei, produseer, maak, vertoon, gevolgtrekking)

30%

Analise, Sintese, Evaluering(aanbeveel, oplos, onderskei, differensieer, kategoriseer, klassifiseer, verdeel, aanwys, selekteer, verduidelik, vergelyk, motiveer, ontwikkel, formuleer, plaas in volgorde, kritiseer, som op, neem in ag, ontwerp, beoordeel, beplan)

20%

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Evaluering

Analise

Toepassing

Verstaan

Kennis

Sintese

Page 10: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 10 Scenario gebaseerde vrae moet ingesluit word.

Gebruik vorige eksamen vraestelle en voorbeeld vraestelle as riglyn.

5.2 Take

Alle take moet in die klas voltooi word onder gekontroleerde toestande. Die nodige klastyd moet dienooreenkomstig toegeken word. Gepaste rubriek/merkskema moet opgestel word vir elke taak in ooreenstemming met die voorgestelde puntetoekenning.

5.2.1 Praktiese Taak 1

Die taak moet gebaseer wees op woordverwerkingsvaardigdhede en lêerhantering.

Die taak moet ten minste die volgende insluit: Lêerhantering – die skep van lêers en lêergidse, herroeping, skrap, skuif,

kopieer, plak, herbenoeming, saampersing van lêers, ens. Woordverwerkingsvaardigdhede – inlees van teks, basiese formatering,

grafika, basiese redigering.

Voorgestelde onderwerpe:o Rekenaarwinkel het uitverkoping van rekenaars. Skep elektroniese

advertensie vir die verkoping. Die advertensie moet hardeware, sagteware spesifikasies, logo vir die winkel, pryse ens. insluit.

o Organiseer opvoedkundige uitstappie. Ontwerp strooibiljet en vrywaringsvorm in MS Word wat deur ouers van die leerders wat op die uitstappie gaan, voltooi sal word.

Punte moet toegeken word volgens die volgende riglyne:o Lêerhantering

Skep/onttrek 2 Herbenoem 3 Skrap 2 Skuif/kopieer/plak 2 Saampers 3

o Woordverwerkingsvaardigdhede Korrekte invoer van teks 5 Basiese formattering (vetdruk, skuinsdruk,

onderstreep, lettertipe, inlynstelling, ens.) 10 Voorstelling van grafika 8 Voldoende inligting 5

Gebruik Bylae C as ’n riglyn.

5.2.2 Praktiese Taak 2

Hierdie taak handel oor hardeware, sagteware, insluitend wetlike, etiese, sosiale en omgewingsimpakkwessies.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 11: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 11Voorbeelde van onderwerpe:o Vriend van jou wat nie Rekenaartoepassingstegnologie as vak neem nie,

wil rekenaar koop. Doen navorsing oor rekenaarkomponente wat hy/sy sal benodig. Maak gebruik van tabel waarin jy telkens die komponent noem, motivering gee en prent verskaf. Hy/sy wil graag hê dat jy al die nodige programme vir hom/haar moet kopieer. Verskaf kort paragraaf waarin jy die wetlike en etiese aspekte rakende letterdiewery (“piracy”) bespreek.

o Jy benodig inligting oor mense wat rekenaars tuis of by die werk gebruik. Skep vraelys waarin jy vrae vra oor basiese hardeware, sagteware, lisensiëring, wie die rekenaar gebruik en vir watter doel, of die rekenaar opgegradeer behoort te word, wat met die ou rekenaar parte gedoen moet word, ens. Stel verslag (2 bladsye) saam in Word met jou bevindinge. Sluit jou voltooide vraelys (± vyf) in.

o Jy wil rekenaargebruik onder jou vriende bevorder. Skep beroepsgerigte artikel waarin jy 5 beroepe bespreek, watter rekenaar sisteem vir elke beroep gebruik word (hardeware), die sagteware vereistes van elkeen en voorbeeld van hoe die rekenaar bydrae lewer tot die werksomgewing.

Punte behoort volgens die volgende riglyn toegeken te word:o Inhoud

Hardeware 10 Sagteware 10 Wetlike, etiese, omgewings- en sosiale aspekte 8

o Eindgebruiker toepassingsvaardigdhede Formatering 6 Grafika 2 Tabelle (invoeg, basiese formatering,

ryhoogtes, kolomwydtes, inlynstelling van selle,ens.) 4

Gebruik Bylaag D as ’n riglyn.

5.2.3 Praktiese Taak 3

Die taak handel oor kommunikasiemetodes en -tegnieke (meer gevorderde woordverwerkingsvaardighede wat geassesseer moet word) aangebied in nuusbrief.

Voorbeelde van onderwerpe is:o Die hoof van jou skool het jou versoek om opname te onderneem oor die

gebruik van Internet onder leerders en ouers. Gee 5 voorbeelde van hoe die Internet gebruik word. Maak gebruik van spreitabel om jou inligting voor te stel. Stel jou bevindinge voor in nuusbrief.

o Selfoonmaatskappy wil minderbevoorregte skool help deur aan alle leerders selfoon as kommunikasiemiddel te skenk. Soek inligting oor ten minste 5 verskillende tipes fone wat as kommunikasiemiddel gebruik kan word. Maak gebruik van sigblad om jou inligting voor te stel oor die spesifikasies van die fone. Bied jou bevindinge aan in nuusbrief.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 12: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 12

Punte behoort toegeken te word deur die volgende as riglyn te gebruik:o Inhoud

Definisies, beskrywing van opskrifte 1 Versameling van inligting 14 Motivering van feite 5 Analisering van bevindinge 5

o Eindgebruiker toepassingsvaardigdhede Geskikte toepassingsprogram 2 Formattering (vetdruk, skuinsdruk,

onderstreep, lettertipe, inlynstellinglynspasiëring, tabelstoppunte, ens.) 5

Bladuitleg 2 Rame 2 Grafika 2 Gevorderde uitleg (kolomme, tabelle,

tabelstoppunte, teksrigting, ens.) 6 Basiese Excel funksies 4 Spelfout vry 2

o Nuusbrief Opskrifte 2 Lyn- en paragraafspasiëring 4 Formatering 4

Gebruik Bylaag E as riglyn.

5.3 Eksamen

5.3.1 Teoretiese eksamen

Voorgestelde uitleg van die vraestel:Afdeling A: Kort vrae gebaseer op al drie leeruitkomstes.Afdeling B: Verskeidenheid vrae gebaseer op lewensgetroue situasie eindgebruiker scenario wat Leeruitkoms 1 assesseer en die begrip van Leeruitkoms 2 en Leeruitkoms 3 toon.

Die onderwyser moet die halfjaarlikse eksamen intern opstel en merk. Moderasie moet op skoolvlak (Departementshoof of kollega) plaasvind voordat die vraestel geskryf word. Die halfjaarlikse teoretiese eksamen moet 1 uur skriftelike vraestel van 75 punte wees wat tydens gekontroleerde omstandighede afgelê word. Alle vrae is verpligtend. Raadpleeg Bloom se leer taksonomie.

Die finale eksamen kan ekstern of deur die groepsvergadering (cluster) opgestel word. Die finale eksamen moet 2 uur skriftelike vraestel van 100 punte wees wat onder gekontroleerde toestande afgelê word. Alle vrae is verpligtend. Raadpleeg Bloom se leer taksonomie.

5.3.2 Praktiese eksamen

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 13: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 13Die vraestel assesseer hoofsaaklik die praktiese vaardighede met betrekking tot al drie verpligtende toepassingspakette asook sekere praktiese vaardighede van Leeruitkoms 1 en Leeruitkoms 3. Hierdie vaardighede sal geassesseer word op geïntegreerde wyse deur van lewensgetroue scenario gebruik te maak. Daar sal nie van die leerder verwag word om groot hoeveelhede data in te lees nie. Die verlangde data kan ingevoer word van tekslêer, databasis tabel of sigblad. Alle vrae is verpligtend.

Die onderwyser moet die halfjaarlikse eksamen intern opstel en nasien. Moderasie moet op skoolvlak (Departementshoof, Vakhoof of ander RTT onderwyser) plaasvind voordat die vraestel geskryf word. Die halfjaarlikse praktiese eksamen moet 2 uur vraestel van 100 punte wees wat onder gekontroleerde toestande afgelê word.

Die finale praktiese eksamen kan ekstern of op groepsvergadering (cluster) opgestel word. Die eksamen moet 3 uur vraestel van 180 punte onder gekontroleerde toestande wees. Alle vrae is verpligtend. (Raadpleeg Bloom se leer taksonomie)

5.3.3 Geïntegreerde ToetsToetse moet onder gekontroleerde toestande geskryf word op vasgestelde tyd. Hierdie toets MOET 60 minute duur en 60 punte tel. Voorbeeld van die toets is in Bylaag F gegee.

6. MODERERING VAN SGAPeriodieke evaluering van leerderportefeuljes moet op voorafbepaalde skedule uitgevoer word deur die opvoeder en sy/haar leerders. Dit is logies om assessering te laat plaasvind na die einde van projek, na die einde van afdeling, termyn of akademiese jaar.

Onderwysers moet seker maak dat elke assesseringstaak gemerk en aangeteken is. Punte op die onderwyser se punteblad moet ooreenstem met die punt in die portefeulje.

Moderering van assesseringstake behoort gedurende die jaar op drie vlakke plaas te vind.

VLAK MODERERINGSVEREISTES

Skool Die assesseringsprogram moet voor die aanvang van die akademiese jaar by die vakhoof en die Skoolbestuurspan ingehandig word vir moderasie. Indien die onderwyser verkies om sy/haar eie taak op te stel, moet die taak wat gebruik word as deel van die assesseringsprogram ingehandig word by die vakhoof vir moderasie voordat die leerders die taak aanpak. Die portefeulje van die opvoeder en bewys van die leerder se prestasie moet drie maal deur die vakhoof of deur sy/haar gedelegeerde gemodereer word.

Groepsvergadering/

Distrik

Die portefeulje van die onderwyser en voorbeelde van leerder prestasies moet drie keer per jaar gedoen word.

Provinsiaal/ Die portefeulje van die onderwyser en voorbeelde van

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 14: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 14

Nasionaal leerder prestasie moet een maal per jaar gedoen word.

BYLAE A: KONTROLEBLAD VIR GRAAD 10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

LEERDERS 2010

(met Halfjaar Eksamen)

* Neem kennis dat die punte slegs aan die einde afgerond mag word.

NAAM:

AKTIWITEITE

PUNTGEWIGS-WAARDE

Pro

vins

iale

Mo

dera

sie

Leer

der

pun

t Uit

Per

sent

asie

Leer

der

pun

t Uit

TERMYN 1

TOETS 30

Praktiese Taak 1 40

TERMYN 2

Praktiese Taak 2 40

Halfjaarlikse eksamen

Prakties 100

Teorie 75

VERWERKING(100 +

75)/175*200200

TERMYN 3

Toets 50

Praktiese Taak 3 40

TERMYN 4

Finale eksamen

Prakties 180

Teorie 100

VERWERKING(180 +

100)/280*200200

Ek, ________________________________________ verklaar hiermee dat die projek my eie, oorspronklike werk is en dat geen inligting direk gekopieer is uit bronne sonder die vereiste erkenning nie.

Leerder: ____________________________ Datum: ______________________

Opvoeder: ____________________________ Datum:_______________________

Moderator: ____________________________ Datum:_______________________

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 15: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

Skool Gebaseerde Assessering (SGA) 15BYLAE A: KONTROLEBLAD VIR GRAAD 10

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE LEERDERS 2010

(met Geïntegreerde Toets)

* Neem kennis dat die punte slegs aan die einde afgerond mag word.

NAAM:

AKTIWITEITE

PUNTGEWIGS-WAARDE

Pro

vins

iale

Mod

erer

ing

Leer

derp

unt

Uit

Per

sent

asie

Leer

derp

unt

Uit

TERMYN 1

Toets 30

Praktiese Taak 1 40

TERMYN 2

Praktiese Taak 2 40

Geïntegreerde Toets 60

TERMYN 3

Toets 50

Praktiese Taak 3 40

TERMYN 4

Finale eksamen

Prakties 180

Teorie 100

VERWERKING (180 + 100)/280*200 200

Ek, ________________________________________ verklaar hiermee dat die projek my eie, oorspronklike werk is en dat geen inligting direk gekopieer is uit bronne sonder die vereiste erkenning nie.

Leerder: ____________________________ Datum: ______________________

Opvoeder: ____________________________ Datum:_______________________

Moderator: ____________________________ Datum:_______________________

Official moderator: ____________________________ Date:________________________

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 16: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

16

BYLAE B: PUNTEBLAD VIR REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE GRAAD 10 (met Halfjaar Eksamen)

NAME VAN LEERDERS

Termyn 1 Termyn 2Termyn

3FinaleSBA   PAT   Einde van jaar

Pra

ktie

se T

aak

Toe

ts

Pra

ktie

se T

aak

Pra

ktie

se

Eks

ame

n

Teo

retie

se

Eks

ame

n

TO

TA

AL

Toe

ts

Pra

ktie

se T

aak

TO

TA

AL

25%

 

TO

TA

AL

25%

  Fin

ale

Pra

ktie

s

Fin

ale

Te

orie

Tot

aal

50%

30 40 40 100 75 200 50 40 400   100   180

100

200

VAN NAAM

1                                    

2                                    

3                                    

4                                    

5                                    

6                                    

7                                    

8                                    

9                                    

10                                    

11                                    

12                                    

13                                    

14                                    

BYLAE B: PUNTEBLAD VIR REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE GRAAD 10 (met Geïntegreerde Toets)

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 17: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

17

NAME VAN LEERDERS

Termyn 1 Termyn 2 Termyn 3FinaleSBA   PAT   Einde van jaar

Pra

ktie

se T

aak

Toe

ts

Pra

ktie

se T

aak

Geï

nteg

ree

rde

T

oets

Toe

ts

Pra

ktie

se T

aak

TO

TA

AL

25%

 

TO

TA

AL

25%

  Fin

ale

Pra

ktie

s

Fin

ale

Te

orie

Tot

aal

50%

30 40 40 60 50 40 260   100   18 0 10 0 20 0

VAN NAAM

1                                    

2                                    

3                                    

4                                    

5                                    

6                                    

7                                    

8                                    

9                                    

10                                    

11                                    

12                                    

13                                    

14                                    

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 18: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

18

BYLAE CPraktiese Taak 1

Doel van assessering Opsommend

Fokus van Assessering Woordverwerking en Lêerhantering

Assessering Toets EksamenTaak PAT

Skryf Prakties Skryf Prakties

Tydsbeperking 2 ure (in klas) Punte 40

Hoe sal resultate gebruik word? Assesserings progam – Praktiese Taak 1

LU's AS’s 1 10.1.3

2 10.2.1, 10.2.2, 10.2.7

ORGANISEER OPVOEDKUNDIGE UITSTAPPIE

Die Graad 10’s van Sci-Skool gaan op 5-dag uitstappie na die 2010 Sokker Wêreldbeker. Julle sal paar van die sokker byeenkomste bywoon. Dit sal gedurende die Julie vakansie plaasvind. Kostes beloop R2 500 per persoon en slegs leerlinge wat voor die tyd betaal het sal toegelaat word om te gaan. Die bus sal die Maandag om 05:00 vanaf die skool vertrek en Vrydag om 20:00 weer terug wees by die skool.

1. ONTWERP STROOIBILJET

Jy is gevra om strooibiljet te ontwerp om die toer te adverteer. Jou doel is om leerlinge te oortuig om op die toer te gaan.

Hou die volgende in gedagte: Die strooibiljet moet op A5 papier pas Dit sal op die rekenaar gemerk word (m.a.w ‘text effects’ moet gebruik word) Punte sal toegeken word vir basiese formattering (bold, italic, onderstreep, lettertipes,

kleur, inlynstelling, ens.) Jy moet gebruik maak van grafika Al die nodige inligting moet op die strooibiljet verskyn Maak seker dat daar geen spelfoute is voordat jy dit inhandig

Stoor die strooibiljet as PRAKTIESETAAK1STROOIBILJET.

2. ONTWERP DIE VOLGENDE VRYWARINGSVORM

Ontwerp logo met die skoolnaam op. Dit moet soos die voorbeeld op die volgende bladsy lyk.

Stoor die vrywaringsvorm as PRAKTIESETAAK1VRYWARINGSVORM.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 19: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

19

VRYWARINGSVORMVRYWARINGSVORM

Persoonlike besonderhede:

Familie Naam: _____________________ Voornaam(e): _______________________

Geboortedatum: _ _ _ _ / _ _ / _ _

Naam van Ouer/Voog: ____________________________

Kontakbesonderhede:

Tel: _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ Faks: _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ Mobiel: _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

e-pos: ____________________________

Graad besonderhede:

Ek is in Graad 10:

My voogonderwyser is: ________________

INDEMNITY FORM *NOTE: Every care will be taken to ensure the safety of your child on any educational outing.

1. I hereby give permission for my child ___________________ (print) to participate, under the supervision of the school, in all educational excursions and/or extra-mural activities while he/she remains a pupil at Sci-School.

2. I hereby declare that I shall not hold the aforementioned School or its bona-fide representative liable for any damage or injury sustained by my child while he/she is on an educational excursion or an extra-mural activity arranged by the said school.

3. I also undertake to indemnify the bona-fide representatives of Sci-School against all claims by me, or any third parties, arising from any cause or action whatsoever, and will not hold the School or its representatives liable for any injury or loss or any damages consequent thereto, sustained whilst my child is in their care.

4. I accept that the Headmaster and his staff will take every reasonable precaution to ensure the safety of my child.

5. The following information is essential in case of medical treatment or hospitalisation :

5.1 Name and address of Employer: ______________________________________________

5.2 Name of Medical Aid Fund: __________________________________________________

5.3 Membership No: ___________________________________________________________

5.4 Name of your Family Doctor: _________________________________________________

Telephone No: ______________________________________________________________

Naam van Ouer/Wettige voog (drukskrif): ________________________________

Verwantskap tot kind (moeder/vader/wettige voog): ________________________

Handtekening van Ouer/Wettige voog: __________________________________

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

A B C D E F

Page 20: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

JouNaamPraktieseTaakTermyn1

Sci-Skool

Strooibiljet PrentjiesVrywaringsVorm

20

3. STOOR VAN LÊERS

Skep folder struktuur wat soos volg lyk:

Sit al die lêers in die korrekte folder. Kompakteer die Sci-Skool prentjie in die Prentjie folder. Verwyder die oorspronklike prentjie.

HANDIG DISK IN WAT AL DIE LÊERS BEVAT.

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 21: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

21ASSESSERINGSBLADPRAKTIESE TAAK 1

NAAM: _____________________________________________________________________

GRAAD 10 PUNTE: /40

STROOIBILJET

Moo

ntlik

e pu

nt

Pun

t be

haal

Gro

ep

Mod

erat

or

A5-papier 1Text effects 1Basiese formattering (tel ½ punt elk) Lys:

3

Grafika professioneel gebruik 2Gevorderde grafika gebruik (edit, layout verander, ens) 2Genoeg inligting (-1 per fout) 2Geen spelfoute 1

Subtotaal 12

VRYWARINGSVORM

Korrekte invoer van teks (-1 per fout) 5Sterre korrek ingevoeg 2Formattering - Rame 1

Bold 1Lyne 1Inlynstelling 1Blokke vir grade 1Lyn spasiëing 1Nommers 1

Onttrekking van prentjie 1Pas op een bladsy 1

Subtotaal 16

LÊERS EN VOUERS

Skep van korrekte folder/subfolder 2Benaming van folders korrek 2Skuif van lêers na korrekte folders (-1 per fout) 3Zip prentjie lêer 3Verwyder van oorspronklike prentjie lêers 2

Subtotaal 12

TOTAAL 40

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 22: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

22

BYLAE D

Praktiese Taak 2NAAM VAN EVALUEERDER

DOEL VAN ASSESSERING Opsommend

FOKUS VAN ASSESSERING Hardeware en sagteware, insluitende wetlike, etiese aspekte, sosiale en omgewingsimpakkwessies

ASSESSERING Toets EksamenTaak PAT

Skryf Prakties Skryf Prakties

TYDBESTEK Navorsing tuis

2 ure (in klas)

Totale punt: /50

Verwerkte punt: /40

HOE SAL RESULTAAT GEBRUIK WORD?

Program van Assessering – Praktiese Taak Termyn 2

LU's AS's1 10.1.1, 10.1.4, 10.1.523

Hierdie taak handel oor hardeware, sagteware, insluitend wetlike, etiese,

sosiale en omgewingsimpakkwessies.

Vriend van jou wat nie Rekenaartoepassingstegnologie as vak neem nie, se ouers wil rekenaar koop. Hou in gedagte dat die familie kleinerige besigheid vanaf hul huis bedryf. Hulle beoog om die rekenaar aan te wend om hul besigheid op meer professionele manier te bestuur. Vir die besigheid wil hulle besigheidsbriewe tik en druk, hul eie advertensies ontwerp en die begroting opstel. Die egpaar se kinders is nog op skool. Hulle sal die rekenaar gebruik om inligting vir skooltake te soek en die take self ook op die rekenaar doen. Doen navorsing oor rekenaar-komponente wat hulle sal benodig. Maak gebruik van tabel waarin jy telkens die komponente noem, motivering gee en prent verskaf. Hulle wil graag hê dat jy al die nodige programme vir hulle moet kopieër. Verskaf kort paragraaf waarin jy die wetlike en etiese aspekte rakende programmatuurroof (‘piracy’) bespreek. Sluit paar wenke in wat hul gesondheid raak en wys hulle op moontlike gevolge wat lang ure voor die rekenaar op sy/haar gesondheid mag hê.

Hierdie tipe inligting moet jy baie netjies in tabel soos dié een hieronder, uiteensit:

ITEM VOORSTEL OPMERKING/KOMMENTAAR

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 23: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

23ASSESSERINGSBLADPRAKTIESE TAAK 2

NAAM: _____________________________________________________________________

GRAAD 10 PUNTE: /50VERWERK NA: /40

APPARATUURTOEVOERTOESTELLE Nodige toevoerstelle is kortliks beskryf. /4

Daar is in die kommentaarkolom aangedui waarom die spesifieke toevoertoestel aanbeveel word.

/2

AFVOERTOESTELLE Nodige afvoertoestelle is kortliks bespreek. /4Daar is in die kommentaarkolom aangedui waarom die spesifieke afvoertoestel aanbeveel word.

/2

Die voordele/nadele van die alternatiewe toevoer- en afvoertoestelle is, waar nodig, gegee.

/2

VERWERKER EN GEHEUE

Voorbeeld van geskikte verwerker is gegee. /2Daar is aangedui hoeveel geheue aanbeveel word.

/2

STOORTOESTELLE Die tipes stoortoestelle wat vir familie se behoeftes aanbeveel word, is genoeg en kortliks beskryf.

/4

Daar is in die kommentaarkolom redes aangedui waarom elke stoortoestel voorgestel word.

/2

ANDER Een of meer addisionele toestelle is voorgestel, kortliks beskryf en gemotiveer.

/1

[25]PROGRAMMATUUR

BEDRYFSTELSEL Voorstel is gemaak oor die bedryfstelsel wat aangeskaf kan word.

/1

TOEPASSINGSPROGRAMMATUURVir elk van die volgende is aangedui of dit ingesluit moet word of nie. By dié wat aanbeveel word, is daar kortliks voorbeelde gegee waarvoor hy/sy dit sal kan gebruik

Woordverwerker /1

Sigblad /1

Aanbiedingspakkette /1

Kommunikasie en e-pos programmatuur /1

Ander programmatuur soos opvoedkundige programmatuur, speletjies ens.

/1

Ander? /1

AANKOOP VAN DIE PROGRAMMATUUR

Daar is verduidelik waarom programmatuur aangekoop moet word en nie bloot gekopieër kan word nie. Daar is na lisensies en programmatuurroof verwys.

/4

[11]

RTT 2010Kopiereg voorbehou GDO

Page 24: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

24

AANBIEDING

KARAKTER-FORMATERING

Daar is van karakterformatering gebruik gemaak om aparte afdelings te laat uitstaan.

/1

Maklike leesbare font is gebruik. /1

BULLETS EN NUMERING

Bullets en numering is waar dit sinvol is, gebruik.

/2

BLADSYFORMA-TERING

Bladsynommers, bladsyopskrifte en -onderskrifte is ingevoeg.

/1

GRAFIKA Toepaslike grafika is ingesluit om die inhoud meer verstaanbaar te maak.

/2

TABELLE Tabelle is waar nodig gebruik om die inligting duidelik en verstaanbaar weer te gee. Kolomopskrifte is gebruik.Kolomwydtes, ryhoogtes, inlynstelling van selle ens.

/2

ALGEMENE FORMATERING

Geen spel- of grammatikafoute kom voor nie.

/2

ADDISIONEEL Bewyse van addisionele kennis/vaardighede bv. Kleur ens.Aanbevelings oor maatskappye waar die rekenaar aangekoop kan word.Aanbevelings oor die stoor van lêers.Apparatuur soos webkameras

/3

[14]

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 25: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

25

BYLAE EPraktiese Taak 3

NAAM VAN EVALUEERDER

DOEL VAN ASSESSERING Opsommend

FOKUS VAN ASSESSERING Kommunikasiemetodes en –tegnieke (meer gevorderde woordverwerkingsvaardighede) in nuusbrief

ASSESSERING Toets EksamenTaak PAT

Skryf Prakties Skryf Prakties

TYDBESTEK

Navorsing tuis

Uitvoering van opdrag in klas

Totaal: /60

Verwerkte punt: /40

HOE SAL RESULTAAT GEBRUIK WORD?

Program van Assessering – Praktiese Taak 3

LU's AS's1 10.1.4, 10.1.52 10.2.1, 10.2.23 10.3.1 – 10.3.3

Die taak handel oor kommunikasiemetodes en –tegnieke (meer gevorderde woordverwerkingsvaardighede) aangebied in nuusbrief.

Die hoof van jou skool het jou versoek om opname te onderneem oor die gebruik van Internet onder leerders en ouers.

Gee 5 voorbeelde van hoe die Internet gebruik word.

Maak gebruik van sigblad om jou inligting voor te stel. Stel jou bevindinge voor in nuusbrief.

Ontwerp vir jou vraelys wat jy kan gebruik tydens die versameling van jou informasie. Jy moet met ten minste 8 ouers/leerders onderhoude voer.

Jy moet jou analise in nuusbrief motiveer.

Maak van hoofopskrif met sub-opskrifte gebruik.

Maak van rame, grafika, kolomme, tabelle, teksrigting ens. gebruik. Gebruik kantlyne van 2 cm. Tik die nuusbrief in 1.5 reëlafstand.

Gebruik Excel om jou te help om die analise netjies en korrek te doen. Gebruik basiese Excel Funksies.

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 26: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

26

PRAKTIESE TAAK 3

NAAM:____________________________________________

GRAAD 10 Punte /60 (Verwerk na /40)

Kriteria:Opname

Moontlike Punt

Werklike Punt

Duidelike beskrywing waarin die doel van die opname duidelik gemeld word

1

Die leerling het stel vrae opgestel om te lei na die inligting benodig

1

Die vrae is duidelik en betekenisvol3 – Al die vrae; 2 – Meeste van die vrae: 1 – Minder as die helfte van die vrae

3

Bewyse van bronne: Ten minste 15 mense is genader2 – 8 en meer; 1 – Tussen 5 en 7; 0 – Minder as 5

2

Vrae lei na die tipe inligting benodig3 – Ja, defnitief; 2 – Paar gapings; 3 – Groot gapings

3

Korrekte tipe informasie is versamel:5 – Vir 5 voorbeelde; 3 – Vir 3 voorbeelde; 1 – Vir minder as 3 voorbeelde

5

Motivering van feite is betekenisvol.5 – Vir al die feite; 3 – Vir ten minste drie feite; 1 – Vir minder as drie feite

5

Analisering van bevindinge:5 – Vir al die feite; 3 – Vir ten minste 3 bevindinge; 1 – Vir minder as 3 bevindinge

5

Subtotaal 25UITLEG VAN OPNAMEBeplanning van die opname is in geskikte program gemaak 1Analise is in geskikte program gemaak 1Die uitleg van die opname verbeter die leesbaarheid: bv. vetdruk, skuinsdruk, onderstreep, lettertipe, pt, inlynstelling, lynspasiëring, tabelstoppunte, skadu ens. (ten minste 5 gebruik)

5

Bladsyuitleg:Kantlyne, landskap, portret (ten minste 2)

2

Rame:Soort lyne; pt; kleur; 3D. (ten minste 2)

2

Grafika 2Gevorderde uitleg:Kolomme; tabelle, tabelstoppe, teksrigting, kleur, skadu. (ten minste 3)

6

Leerder gebruik basiese Excel funksies om inligting te vertoon. bv. sum, conditional formattting, min, max, ens.

4

Nuusbrief en sigblad analise is vry van tik en spelfoute 2

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 27: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

27Subtotaal 25UITLEG VAN DIE NUUSBRIEFHoof- en sub-opskrifte is prominent 2Oop spasies tussen opskrifte en/of pragrawe is geskep met paragraaf spasiëring

2

Alle formatering bv. nommers, bullets, font, ens. 2Formatering konsekwent toegepas 2Reëlspasiëring van 1,5 2Subtotaal 10GROOT TOTAAL 60

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 28: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

28BYLAE F

GRAAD 10 – GEÏNTEGREERDE TOETS [60]

Die onderstaande vraestel moet op die rekenaar beantwoord word.

Scenario

Jy is in beheer van die 2010 Wêreldbeker media kommunikasie. Jy het een groot kamer tot jou beskikking en moet 32 verskillende media spesialiste akommodeer. Vir elke persoon benodig jy rekenaar stasie, ‘uninterrupted’ betroubare konneksie tot die Internet, telefoon konneksie, sekuriteit. Jy moet mense aanstel om die hardeware en sagteware moet installeer en onderhou in die sentrum, om die gronde te beskerm asook die toerusting. Hou in gedagte dat kragonderbrekings mag voorkom, daarom moet voorsiening gemaak word vir ononderbroke kragvoorsiening. Elke rekenaar sal die nodige hardeware benodig om met hulle onderskeie media maatskappye aanlyn te kommunikeer. Die inligting sal in Suid-Afrika versamel, gefiltreer en na die res van die wêreld gestuur word via die aanlyn kommunikasie hardeware. Belangrike faktor wat ingedagte gehou moet word is dat rugsteun kopiëe van die inligting gemaak moet word. Hou bogenoemde inligting ingedagte wanneer jy die volgende vrae antwoord.

VRAAG 1 [20]

Gebruik die scenario paragraaf om die volgende te doen:

1. Die opskrif ‘Scenario’ – verander die font na Comic Sans, 20 pt, sentreer en vetdruk/bold. (4)

2. Voeg simbool (van jou keuse) van 20 pt, 3 spasies na (langs) dieopskrif “Scenario”. (2)

3. Justeer die paragraaf. (1)4. Gebruik drop cap (3 reëls) vir die eerste letter van die eerste woord. (2)5. Begin nuwe paragraaf met “Jy moet ……” asook “Die inligting sal …” (2)6. Kursief/Italic die tweede paragraaf – “Jy moet …” (1)7. Draai/Enter twee maal na die laaste sin en voeg prentjie van jou

keuse in op die linkerkant. (2)8. Verander die grootte van die prentjie na 2 cm x 2cm. (2)9. Voeg enige AutoShape van jou keuse in langs jou prentjie, met die

woorde “SOKKER 2010” in hoofletters en Arial pt 12. (4)

VRAAG 2 [10]

Kies die korrekte antwoord en tik dit in die tabel aan die einde van Vraag 2.

2.1 Watter rekenaar apparatuur sal vir hierdie byeenkoms gebruik word?a. Faksmasjienb. Selfoonc. SVEd. E-pos

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 29: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

29

2.2 Watter eksterne stoor element se kapasiteit wissel vanaf 32 MB en groter en sal die meeste vir die byeenkoms gebruik word?

a. Disketb. Flash Diskc. CDd. Al die bogenoemde

2.3 Om die rekenaars so vinnig as moontlik te laat werk, moet jy sorg vir soveel as moontlik:

a. Sagtewareb. RAMc. Poorted. Al die bogenoemde

2.4 Watter sagteware sal nodig wees om toegang tot die Internet te verkry?a. MS Outlookb. Googlec. Symantecd. Internet Explorer

2.5 Die verslaggewers sal foto’s (in so min spasie as moontlik) stoor as:a. GIFb. JPGc. Dpid. PDF

2.1 2.2 2.3 2.4 2.5

VRAAG 3 [10]

Tik slegs Waar of Vals in die tabel aan die einde van Vraag 3.

3.1 Voorbeeld van programmatuur is CD.

3.2 Die muis is voorbeeld van toevoer.

3.3 Ons gebruik RAM om programme permanent te stoor.

3.4 Die veiligste skerm vir oë tans op die mark is die LCD-skerm.

3.5 Die hardeskyf is die stoormedium wat die joernaliste kan gebruik vir die stoor

van inligting.

3.1 3.2 3.3 3.4 3.5

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 30: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

30

VRAAG 4 [10]

Beantwoord die volgende vrae in die spasie wat voorsien word onderaan elke vraag.

4.1 Wat benodig ons vir Internet-verbinding? (4)1)2)3)4)

4.2 Watter twee tekens kan daarop dui dat daar virus op die rekenaar is? (2)1) 2)

4.3 Hoe kan ek aan die verslaggewers verduidelik waarvoor staan die volgende:[email protected]

1 2 3 4 (4)1)2)3)4)

E X C E L

VRAAG 5

Vir baie van die bewerkings wat die verslaggewers sal doen, kan hulle gebruik maak van funksies wat ingebou is. Vul die onderstaande tabel in om hulle te help.

[6]

NAAM VAN FUNKSIE VOORBEELDSUM =SUM(B2:E2)1.2.3.

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 31: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

31VRAAG 6

Benoem die onderstaande werkblad. Tik die antwoord onderaan die vraag. [4]

6.1 6.2

6.3 6.4

Antwoord6.1

6.2

6.3

6.4

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 32: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

32

M E M O

Vraag 1

Scenario

y is in beheer van die 2010 Wêreldbeker media kommunikasie. Jy het een groot kamer tot jou beskikking en moet 32 verskillende media spesialiste akommodeer. Vir elke persoon benodig jy rekenaar stasie, ‘uninterrupted’

betroubare konneksie tot die Internet, telefoon konneksie, sekuriteit. J Jy moet mense aanstel om die hardeware en sagteware moet installeer en onderhou in die sentrum, om die gronde te beskerm asook die toerusting. Hou in gedagte dat kragonderbrekings mag voorkom, daarom moet voorsiening gemaak word vir ononderbroke kragvoorsiening. Elke rekenaar sal die nodige hardeware benodig om met hulle onderskeie media maatskappye aanlyn te kommunikeer. Die inligting sal in Suid-Afrika versamel, gefiltreer en na die res van die wêreld gestuur word via die aanlyn kommunikasie hardeware. Belangrike faktor wat ingedagte gehou moet word is dat rugsteun kopiëe van die inligting gemaak moet word. Hou bogenoemde inligting ingedagte wanneer jy die volgende vrae antwoord.

Vraag 22.1 2.2 2.3 2.4 2.5C B B D B

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

SOKKER 2010

Page 33: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

33[10]

Vraag 33.1 3.2 3.3 3.4 3.5

VALS WAAR VALS WAAR WAAR[10]

Vraag 4

4.1 Wat benodig ons vir Internet-verbinding? (4)1) Rekenaar2) Modem/(koordlose verbinding)3) Internetverskaffer4) Programmatuur

4.2 Watter twee tekens kan daarop dui dat daar virus op die rekenaar is? (2)1) Lêers begin verdwyn 2) Rekenaars werk stadig 3) Programme funksioneer nie meer reg 4) Gebruiker ontvang foutboodskappe – nie tevore5) Rekenaar laai nie meer nie6) Drastiese afname in beskikbare spasie op hardeskyf ens.

4.3 Hoe kan ek aan die verslaggewers verduidelik waarvoor staan die volgende: [email protected]

1 2 3 4 (4)1) Gebruiker naam2) Domein3) Tipe organisasie4) Geografiese ligging

Vraag 5 [6]

NAAM VAN FUNKSIE VOORBEELDAVERAGE =AVERAGE(B2:B7)MIN =MIN(A2:A8)MAX =MAX(C2:C13)COUNT =COUNT(D2:D7)

Vraag 6 [4]

6.1 Selnaamhokkie

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO

Page 34: Portefeulje Riglyne RTT Graad 10 2010

346.2 Kolomme A - H

6.3 Aktiewe sel

6.4 Formulebalk

TOTAAL [60]

RTT 2010 Kopiereg voorbehou GDO