sagaria 6:9-15
DESCRIPTION
Sagaria 6:9-15 . Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Sag 6:15. Die kerk is ’n beweging – nie ’n organisasie nie. A Crash of Rhino’s. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Sagaria 6:9-15
Ingenooi deur GodIngenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan Goden vrese en gee ons oor aan God
Sag 6:15Sag 6:15
Die kerk is Die kerk is ’n’n beweging beweging – nie – nie ’n’n organisasie nie organisasie nie
A Crash of Rhino’sA Crash of Rhino’s
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede invrede in
God skep God skep ’n’n oomblik oomblik van veranderingvan verandering
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet GodOns luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar
God maak ons ’nGod maak ons ’n luisterende gemeenskap en luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met onspraat ook deur ander mense met ons
Wat hou mense weg van Wat hou mense weg van ons (van die gemeente, ons (van die gemeente,
van eredienste)?van eredienste)?
Die orkes Die orkes en die en die
Beroemde Beroemde DirigentDirigent
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoorkante af te hoor
““Not what Not what you get, but you get, but
what you what you give.” give.”
Wheeling GauntWheeling Gaunt
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtesen gedagtes
’’nn Kroon is vir Kroon is vir ’’nn koning bedoelkoning bedoel
Shimbakuka – Shimbakuka – die dorpie wat volgens die die dorpie wat volgens die
Bybel leefBybel leef
““Dít is wat kan gebeur met Dít is wat kan gebeur met ’n Bybel en ’n paar mense ’n Bybel en ’n paar mense wat soos Jesus wil leef.”wat soos Jesus wil leef.”
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rigwaarheen God ons lewe rig
Gee vir ons U GeesGee vir ons U Gees
laat ons U getuies wees.laat ons U getuies wees.
Hier in hierdie wêreldHier in hierdie wêreld
wat honger na U, Heer.wat honger na U, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Leer ons om te gee,Leer ons om te gee,
soos wat U omgee -soos wat U omgee -
nie net vir ons,nie net vir ons,
Maar vir die wêreld, Heer.Maar vir die wêreld, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Wys ons waar is die behoefte,Wys ons waar is die behoefte,
leer ons om dit raak te sien.leer ons om dit raak te sien.
Dit waarvoor U Seun gestuur is -Dit waarvoor U Seun gestuur is -
vir die wêreld vir die wêreld
wat doodgaan sonder Uwat doodgaan sonder U..
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Sal U vir ons kom wysSal U vir ons kom wys
wat U doel is met die kruis? wat U doel is met die kruis?
met al die pyn en lydingmet al die pyn en lyding
wat U Seun moes verduur?wat U Seun moes verduur?
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
U het by ons kom woon,U het by ons kom woon,
U liefde hier kom toon,U liefde hier kom toon,
deur mens te word deur mens te word
in hierdie wêreld, Heer.in hierdie wêreld, Heer.
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Wys ons waar is die behoefte,Wys ons waar is die behoefte,
leer ons om dit raak te sien.leer ons om dit raak te sien.
Dit waarvoor U Seun gestuur is -Dit waarvoor U Seun gestuur is -
vir die wêreld vir die wêreld
wat doodgaan sonder U.wat doodgaan sonder U.
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Wat kan ek bydra,Wat kan ek bydra,
wat kan ek bring?wat kan ek bring?
Wat het U vir my gegee,Wat het U vir my gegee,
dat die wêreld weer sal sing?dat die wêreld weer sal sing?
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Wys ons waar is die behoefte,Wys ons waar is die behoefte,
leer ons om dit raak te sien.leer ons om dit raak te sien.
Dit waarvoor U Seun gestuur is -Dit waarvoor U Seun gestuur is -
vir die wêreld vir die wêreld
wat doodgaan sonder U.wat doodgaan sonder U.
Flam 98 Stuur ons deur U GeesFlam 98 Stuur ons deur U Gees
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op ’nOns besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê hetgegee/ gedoen/ gesê het
Gee wat jy het, Gee wat jy het,
maar gee veral jouself maar gee veral jouself
““Die before you die, Die before you die,
you will have no chance thereafter”.you will have no chance thereafter”. CS LewisCS Lewis
““Wanneer Wanneer ’n’n mens sterf mens sterf
dra hy in sy hande dra hy in sy hande
net dit wat hy weggegee het.” net dit wat hy weggegee het.” Jean-Jacques Jean-Jacques RousseauRousseau
““He is no fool who gives what he He is no fool who gives what he cannot keep, to gain what he cannot keep, to gain what he
cannot lose.”cannot lose.” Jim ElliotJim Elliot
"Ek wou graag sê dat ek meer "Ek wou graag sê dat ek meer uitgekry het as wat ek ingesit het, uitgekry het as wat ek ingesit het,
maar ek dink nie dit sou sulke maar ek dink nie dit sou sulke gepaste woorde vir ‘n kerkkassier gepaste woorde vir ‘n kerkkassier
wees nie.” wees nie.”
God praat – Leef God praat – Leef LuisterrykLuisterryk
•Eerste gedrukte media Eerste gedrukte media vir die Seisoen van vir die Seisoen van Luister.Luister.•Pakket met 10 boekies Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95begeleiersgids – R49.95•Bestel by Bybel-MediaBestel by Bybel-Media0860 26 33 420860 26 33 42