seniorsertifikaat-eksamenbesteducation.co.za/resources/afrikaans/graad-12/vraestelle/junie-2015/... ·...

26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE V1 2015

Upload: others

Post on 12-Jan-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

PUNTE: 150

TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE V1

2015

Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.

Beantwoord AL die vrae. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan 'n NUWE bladsy. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. ALLE sketse moet met potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. Teken diagramme, vloeidiagramme of tabelle slegs wanneer dit gevra word. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE. Jy moet 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik, waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

A

B C D

Aanplant van meer vrugtebome Toename in biodiversiteit Toename in uitheemse plante Beheerde gebruik van bemesting

A

B C D

Koolstofdioksied Suurstof Koolstofmonoksied Metaan

1.1.3 Die gehoorsenuwee vervoer impulse na die ... A

B C D

serebrum en medulla oblongata. serebrum en serebellum. serebellum en medulla oblongata. serebrum en corpus callosum.

1.1.4 Watter EEN van die volgende is 'n kenmerk van uitwendige

bevrugting?

A

B C D

Kopulasie vind plaas. 'n Groot hoeveelheid eiers word geproduseer. Die embrio word in die vroulike liggaam beskerm. Sperm word in die vroulike liggaam vrygestel.

1.1.5 Tydens 'n 400 meter-resies sal die outonome senuweestelsel van

'n atleet die ... laat afneem.

A

B C D

hartklop bloedvloei na die ingewande bloedvloei na die spiere asemhalingstempo

1.1.1 Watter EEN van die volgende faktore sal voedselsekerheid laat afneem?

1.1.2 Watter gas wat by afvalterreine vrygestel word kan vir huishoudelike doeleindes gebruik word?

Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.6 Die korrekte volgorde van die diagramme hierbo is ... A

B C D

1, 2, 3, 4, 5. 3, 5, 1, 4, 2. 1, 3, 4, 2, 5. 3, 1, 5, 2, 4.

1.1.7 In watter EEN van die fases hierbo sal ewekansige/toevallige

rangskikking van chromosome op die ewenaar plaasvind?

A

B C D

3 1 5 4

1.1.8 'n Ekstraksie van 'n klier van 'n volwasse aap is in die bloedstroom

van 'n jong apie ingespuit. Dit het veroorsaak dat die jong apie abnormaal lank geword het. Uit watter klier is die ekstraksie geneem?

A

B C D

Hipotalamus Bynier/Adrenale klier Hipofise/Pituïtêre klier Pankreas

VRAAG 1.1.6 en 1.1.7 verwys na die diagramme hieronder wat verskillende fases van meiose illustreer.

Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

A

B C D

insulien- en glukagonvlakke afneem. adrenalien- en tiroksienvlakke toeneem. FSH- en tiroksienvlakke toeneem. adrenalien- en insulienvlakke afneem.

1.1.10 Watter EEN van die volgende sal 'n gevolg wees indien 'n persoon

'n groot volume water gedrink het?

A B

C

D (10 x 2)

HOEVEELHEID ADH AFGESKEI

HERABSORPSIE VAN WATER VANUIT DIE NIERBUISIE

VOLUME URINE GEPRODUSEER

Afname Afname Toename Afname Toename Afname

Toename Afname Toename Toename Toename Afname

(20)

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings.

Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9

Die verskeidenheid plant- en dierespesies op die Aarde Die membraan wat klankvibrasies na die binne-oor gelei Die voortplantingstrategie waar die ontwikkeling van die kleintjie in die uterus van die ma plaasvind Die voortplantingsbuis by mans wat die testis met die uretra verbind Die voortplantingstrategie waartydens eiers gelê word Verdeling van die sitoplasma tydens seldeling Die toegang, vir alle mense te alle tye, tot genoeg, veilige en voedsame kos Die deel van die oor wat die druk aan albei kante van die timpaniese membraan dieselfde hou 'n Defektiewe toestand in die oog waar 'n persoon naby voorwerpe duidelik kan sien terwyl voorwerpe wat ver is, dof is (9 x 1)

(9)

1.1.9 Wanneer 'n persoon deur 'n kwaai hond gejaag word, sal ...

Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS

A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II

1.3.1 Gestimuleer deur veranderinge in die posisie van die kop

A: Makulae B: Kristae

1.3.2 Vind tydens akkommodasie vir afstandsvisie plaas

A: Suspensoriese ligamente verslap B: Lens word minder konveks

1.3.3 Vind in dowwe lig in die iris plaas

A: Siliêre spiere ontspan B: Radiale-/Lengtespiere trek saam

1.3.4 'n Jong voëltjie is hulpeloos direk nadat dit uitgebroei het

A: Prekosiële ontwikkeling B: Altrisiële ontwikkeling

(4 x 2) (8) 1.4 Bestudeer die diagram hieronder van 'n lengtesnee deur 'n menslike oog.

1.4.1 Benoem deel A, B en E. (3) 1.4.2 Gee slegs die LETTER van die deel wat: (a)

(b) (c) (d)

Die delikate inwendige strukture beskerm Impulse na die serebrum vervoer Melkerig of dof word soos 'n mens ouer word en lei tot 'n afname in visie Saamtrek of verslap wanneer die afstand van 'n voorwerp vanaf die oog verander

(1) (1) (1) (1) (7)

D

B

C

F

A

E

Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.5.1 Identifiseer: (a)

(b) (c) (d) (e)

Gedeelte A Deel B Deel C Fase van meiose Proses wat tydens hierdie fase van meiose plaasvind

(1) (1) (1) (1) (1)

1.5.2

Voorspel wat sou gebeur indien die proses soos geïdentifiseer in VRAAG 1.5.1(e) hierbo NIE plaasgevind het NIE.

(1) (6)

TOTAAL AFDELING A: 50

1.5 Bestudeer die diagram hieronder wat 'n fase van meiose toon.

A

B

C

Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2

2.1 Bestudeer die diagram hieronder van 'n snit deur die menslike rugmurg en die

neurone wat by 'n refleksboog betrokke is.

2.1.1 Definieer 'n refleksaksie. (2)

2.1.2 Identifiseer neuron A, B en C. (3)

2.1.3 Skryf slegs die LETTER neer van die neuron (A of C) wat

waarskynlik beskadig is indien 'n persoon:

(a)

(b)

Die prikkel/stimulus kan voel, maar nie daarop kan reageer nie In staat is om te loop, maar geen prikkel/stimulus kan waarneem nie

(1) (1)

2.1.4

Noem die belangrikheid van 'n refleksaksie by mense. (1)

(8)

Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. OEFENING EN SPERMTELLING

Navorsing is gedoen om die invloed wat lewenstyl op die spermtelling van jong mans het, te bepaal. Tydens hierdie studie het 189 jong manstudente van 'n universiteit in New York vraelyste in verband met hulle fisiese aktiwiteite, dieet, spanning en ander faktore wat hulle lewenstyl beïnvloed, voltooi. Elke manstudent het toe 'n semenmonster gegee. Die resultate het getoon dat die manstudente wat meer as 15 uur 'n week geoefen het, se spermtelling 73 persent hoër was as dié wat minder as 5 uur 'n week geoefen het. 'n Tweede ondersoek het getoon dat mans wat meer as 20 uur 'n week TV kyk in plaas daarvan om te oefen, se spermtelling 44 persent laer was as die mans wat min of geen TV gekyk het nie. 'n Persoon wat oefen, skei meer antioksidant-ensieme af wat kan voorkom dat 'n natuurlike proses, bekend as oksidatiewe spanning, selmembrane in die liggaam beskadig. Hierdie skade kan die vorming van nuwe sperms versteur. Wanneer iemand TV kyk of sit, word die skrotum teen die liggaam vasgedruk wat die omgewing van die testis warmer maak en die vorming van nuwe sperms moontlik kan voorkom. [Aangepas uit National Geographic News, Februarie 2013]

2.2.1

2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Noem die spesifieke meiotiese proses wat vir die vorming van spermselle verantwoordelik is. Verduidelik waarom 'n hoë temperatuur in die omgewing van die testis die vorming van nuwe sperms kan voorkom. Gee 'n algemene gevolgtrekking wat uit die resultate van die eerste ondersoek gemaak kan word. Noem EEN manier waarop die betroubaarheid van hierdie studie verhoog kan word. Teken 'n benoemde diagram om die bou van 'n spermsel aan te toon.

(1) (2) (2) (1) (4) (10)

Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 Studies het getoon dat, wanneer die alkoholinhoud van die bloed

0,1 mg/100 ml oorskry, 'n persoon stadiger motoriese koördinasie toon, asook swak oordeelsvermoë en gehoor het. 'n Ondersoek is uitgevoer om die invloed van die alkoholinhoud van bloed op reaksietyd te bepaal. Die reaksietyd is getoets deur die tyd wat dit 'n motorfietsryer geneem het om te rem, te meet. Die resultate word in die tabel hieronder getoon.

ALKOHOLINHOUD VAN DIE

BLOED (mg/100 ml) REAKSIETYD OM TE REM

(s) 0 0,572

0,15 0,585 0,25 0,610

[Aangepas uit www-nrd.nhtsa.dot.gov] 2.3.1

2.3.2 2.3.3 2.3.4

Bereken hoeveel langer (in sekondes) dit die motorfietsryer geneem het om te rem toe daar 0,25 mg/100 ml alkohol in sy bloed was in vergelyking met toe daar geen alkohol in sy bloed was nie. Beskryf die algemene verwantskap tussen die alkoholinhoud van die bloed en die reaksietyd om te rem. Verduidelik waarom swak oordeelsvermoë van 'n motoris tot 'n ongeluk kan lei. Identifiseer die deel van die brein wat deur alkohol beïnvloed word en tot die volgende lei:

(2) (2) (2)

(a)

(b) (c)

Gehoor word beïnvloed Verlies van oordeelsvermoë Motoriese koördinasie word beïnvloed

(1) (1) (1)

2.3.5

Verduidelik die doel daarvan om die remreaksie van die motorfietsryer te meet toe die alkoholinhoud van die bloed 0 mg/100 ml was.

(2) (11)

Lewenswetenskappe/V1 11 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 Lerato het 'n ondersoek uitgevoer om die invloed wat oefening op

veltemperatuur het, te bepaal. Sy het 100 leerders in haar skool gevra om aan die ondersoek deel te neem. Die steekproef het uit 100 meisies van dieselfde ouderdom bestaan. Die ondersoek is soos volg uitgevoer: • Die leerders is in twee groepe van 50 elk (Groep A en B) ingedeel. • Die veltemperatuur van al die deelnemers is gemeet. • Groep A is gevra om vir 10 minute om die sportveld te hardloop. • Groep B is gevra om vir 10 minute op die banke langs die sportveld te

bly sit.

Na 10 minute is al die deelnemers se veltemperatuur gemeet en die gemiddeld is vir elke groep (A en B) bereken.

2.4.1 Vir hierdie ondersoek, identifiseer die:

(a)

(b)

Onafhanklike veranderlike Afhanklike veranderlike

(1) (1)

2.4.2

2.4.3 2.4.4 2.4.5 2.4.6

Noem TWEE stappe wat Lerato tydens die beplanningstadium van die ondersoek in ag geneem het. Wat is die verwagte resultate vir die deelnemers in groep A? Noem EEN faktor wat Lerato tydens die ondersoek konstant gehou het. Watter van die twee groepe (A of B) sal meer sweet vrystel? Verduidelik waarom sweetproduksie by die groep wat in VRAAG 2.4.5. geïdentifiseer is, sal toeneem.

(2) (1) (1) (1) (4) (11) [40]

Lewenswetenskappe/V1 12 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 3.1

Die tabel hieronder toon die konsentrasie van absissiensuur en gibberelliene in ontkiemende sade oor 'n tydperk van 10 dae aan.

TYD (DAE)

HORMOONKONSENTRASIE IN ONTKIEMENDE SADE (ARBITRÊRE EENHEDE)

ABSISSIENSUUR GIBBERELLIENE 0 20 0 2 8 1 4 4 4 6 3 7 8 2 10 10 1 12

[Aangepas uit Biology Cambridge, 2013] 3.1.1

3.1.2

Teken 'n lyngrafiek om die veranderinge in die konsentrasie van absissiensuur oor die tydperk van die ondersoek aan te dui. Noem wat met die konsentrasie van elk van die volgende hormone oor die tydperk van die ondersoek gebeur het:

(6)

(a)

(b)

Absissiensuur Gibberelliene

(1) (1) (8)

3.2 Verduidelik die groeireaksie van 'n plant wanneer die stingel blootgestel word

aan lig wat slegs van een kant af kom.

(4)

Lewenswetenskappe/V1 13 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 Bestudeer die vloeidiagram hieronder wat die reaksie van 'n endokriene klier

op verandering in die hoeveelheid glukose wat in bloed voorkom, toon.

3.3.2 Identifiseer:

(a) (b)

Hormoon 1 Hormoon 2

(1) (1)

3.3.1 Definieer die term endokriene klier. (2)

3.3.3 3.3.4

Noem die klier wat hormoon 1 en hormoon 2 vrystel. Verduidelik die gevolge vir 'n persoon indien die klier wat in VRAAG 3.3.3 genoem is, nie daarin slaag om hormoon 1 vry te stel nie.

(1) (4) (9)

Glukosevlak

Waargeneem deur 'n endokriene klier

Te HOOG

Te LAAG

Reaksie

Hormoon 2

Hormoon 1

Reaksie

Lewenswetenskappe/V1 14 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Energie in Suid-Afrika word hoofsaaklik deur steenkoolkragstasies opgewek.

Die sirkelgrafiek hieronder toon die energieverbruik deur verskillende sektore in 'n Suid-Afrikaanse stad in 2007.

[Aangepas uit Energy scenarios for CT to – 2050, 2011] 3.4.1

3.4.2 3.4.3 3.4.4 3.4.5

Bepaal die waarde van X. Toon ALLE berekeninge. Watter sektor in hierdie stad verbruik die meeste energie? Die energieverbruik in die residensiële gebiede in hierdie stad het in 2009 met 3% gestyg. Gee TWEE moontlike redes vir hierdie styging. Verduidelik die impak van die verhoogde verbruik van energie, wat deur steenkoolkragstasies opgewek word, op klimaats-veranderinge. Suid-Afrika, soos baie ander lande, het 'n verklaring onderteken om sy CO2-vrystellings oor 'n tydperk te verminder. Verduidelik TWEE strategieë wat die Suid-Afrikaanse regering kan implementeer om hierdie verlaging in CO2-vrystellings te bereik.

(2) (1) (2) (4) (4) (13)

Residensieel X %

Industrieel 17%

Kommersieel 14%

Vervoer 45%

Ander 6%

Energieverbruik deur verskillende sektore in 'n stad

Lewenswetenskappe/V1 15 DBE/2015 SSE

Kopiereg voorbehou

3.5

Waterhiasint is 'n indringer- uitheemse spesie. Dit groei en dryf in damme en mere. Dit is 'n snelgroeiende spesie wat die hele dam of meer kan indring, bedek en oorvat.

3.5.1

3.5.2

Wat word bedoel met indringer- uitheemse spesie? Verduidelik TWEE maniere hoe uitheemse plante, soos die waterhiasint, die balans in ekosisteme kan versteur.

(2) (4) (6) [40]

TOTAAL AFDELING B: 80

AFDELING C VRAAG 4

Beskryf die interaksie en die invloed van hormone op die gebeure tydens die menstruele siklus.

Inhoud: Sintese:

(17) (3)

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van

vloeidiagramme, diagramme of tabelle nie.

TOTAAL AFDELING C:

GROOTTOTAAL: 20

150

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan 10 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE V1

2015

MEMORANDUM

Lewenswetenskappe/V1 2 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. 2. 3.

Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele.

4. 5. 6. 7.

Indien vergelykings vereis, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur.

8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie

Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9. Nie-erkende afkortings

Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. 11. 12.

Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

Lewenswetenskappe/V1 3 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

14. 15. 16. 17.

Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet nie. As eenhede van mate nie aangedui word nie Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit reeds in die vraag gegee is. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word Opskrif Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien en gekrediteer word.

18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) 'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19. 20.

Geen veranderinge mag aan die memorandums aangebring word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator met die Nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator waar nodig).

Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Nasionale Departement van Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word tydens opleiding van nasieners en tydens die nasienperiode.

Lewenswetenskappe/V1 4 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10

C33 D33 B33 B33 B33 D33 B33 C33 B33 A33 (10 x 2)

(20)

1.2 1.2.1 Biodiversiteit3 1.2.2 Ovale venster3 1.2.3 Viviparie3 1.2.4 Vas deferens3/spermbuis 1.2.5 Oviparie3 1.2.6 Sitokinese3 1.2.7 Voedselsekerheid3 1.2.8 Buis van Eustachius3 1.2.9 Bysiendheid3 /Miopie (9 x 1) (9) 1.3 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4

Slegs A33 Slegs B33 Slegs B33 Slegs B33 (4 x 2)

(8)

1.4 1.4.1 A – Siliêre3spier/(liggaam)

B – Iris3 E – Choroïed3

(3) 1.4.2 (a) F3

(b) D3 (c) C3 (d) A3

(1) (1) (1) (1) (7)

1.5 1.5.1

1.5.2

(a) Chiasma3 (b) Chromatied3/chromosoom (c) Selmembraan3/plasmalemma (d) Profase I3 (e) Oorkruising3 Daar sal 'n afname in genetiese variasie wees3

(1) (1) (1) (1) (1) (1) (6)

TOTAAL AFDELING A: 50

Lewenswetenskappe/V1 5 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 2.1.1

2.1.2 2.1.3 2.1.4

Vinnige3, outomatiese respons3/reaksie op 'n prikkel/stimulus A – Sensoriese neuron3/Afferente neuron B – Interneuron3/verbindingsneuron/geassosieerde neuron C – Motoriese neuron3/Efferente neuron (a) C3 (b) A3 Beskerm die menslike liggaam teen verdere skade3

(2) (3) (1) (1) (1) (8)

2.2 2.2.1

2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5

Spermatogenese3 - Hoër temperatuur sal die ensieme denatureer3 - en die selmembrane beskadig3 - 'n Toename in oefening3 verhoog die spermtelling3 - Vermeerder die aantal deelnemers3/vergroot monstergrootte - Herhaal die ondersoek3 (Enige 1) (SIEN SLEGS DIE EERSTE EEN NA)

Spermsel3

Puntetoekenning: Opskrif3 Enige 2 korrekte byskrifte 33 Korrek geteken3 (Moet kop, middelstuk en 'n stert in regte verhouding hê)

(1) (2) (2) (1) (4) (10)

Mitochondrium

Akrosoom

Kern/nukleus Kop

Middelstuk/ nek

Stert

Lewenswetenskappe/V1 6 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 2.3.1 0,03833s (2) 2.3.2 - Soos die alkoholinhoud van die bloed toeneem3

- sal die reaksietyd om te rem toeneem 3 OF - Die reaksietyd om te rem neem toe3 - soos wat die alkoholinhoud van die bloed toeneem3

(2)

2.3.3

- Die motoris kan nie die afstand van hindernisse skat nie3 - en sal daarom nie in staat wees om betyds te stop nie om die ongeluk te voorkom3

OF - kan nie die grense van die lyne/bane skat nie3 - en kan daarom in die verkeerde baan ry3

(2)

2.3.4 (a)

(b) (c)

Serebrum9 Serebrum9 Serebellum9

(1) (1) (1)

2.3.5

- Tree as 'n kontrole3op/grondfase assessering - sodat die resultate toegeskryf kan word aan die alkoholinhoud van die bloed en nie enige ander faktor nie3

(2) (11)

2.4.1 2.4.1 (a) Oefening3/vlak van aktiwiteit

(b) Veltemperatuur3

(1) (1)

2.4.2

2.4.3 2.4.4 2.4.5

- Vra toestemming3 van die skool/ouers/leerders - Besluit hoeveel leerders in die steekproef gaan wees3 - Besluit watter geslag gaan gebruik word3 - Besluit watter ouderdomsgroep gaan gebruik word3 - Besluit watter plek3 - Besluit watter tydperk3 - Besluit watter groepe3/eksperiment en kontrole - Besluit watter metode om veltemperatuur te bepaal3 - Besluit watter meetapparaat te gebruik3 - Besluit watter metode om data aan te teken3 (Enige 2) (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) Veltemperatuur het gestyg3 Geslag3 Ouderdom3 Tydsduur van die oefening3/10 minute (Enige 1) (SIEN SLEGS EERSTE EEN NA) Groep A3

(2) (1) (1) (1)

Lewenswetenskappe/V1 7 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4.6

- Toename in respirasie3 - veroorsaak 'n styging in die liggaamstemperatuur3 - hipotalamus word gestimuleer3 - wat lei tot die verwyding van die bloedvate3 - Meer bloed vloei na die vel3 - en die sweetkliere3 - wat meer aktief word3 /meer sweet vrystel - om die liggaamstemperatuur te verlaag3 (Enige 4)

(4) (11) [40]

Lewenswetenskappe/V1 8 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.1 3.1.1

Puntetoekenning van die grafiek

Kriteria Puntetoekenning Korrekte tipe grafiek en die verbinding van punte 1

Opskrif vir die grafiek 1 Korrekte skaal, byskrif en eenheid vir X-as 1

Korrekte skaal, byskrif en eenheid vir Y-as 1

Skets van die grafiek 0: Geen punte korrek gestip 1: 1 tot 5 punte korrek gestip 2: Al 6 punte korrek gestip

LET WEL: As die verkeerde tipe grafiek getrek is: Punte sal vir 'korrekte tipe grafiek' verloor word. As asse omgeruil is: Punte sal vir skaal en opskrifte van X-as en Y-as verloor word.

(6) 3.1.2 (a) Verlaag9

(b) Verhoog9

(1) (1) (8)

20

8

4 3

2 1

02468

101214161820

0 2 4 6 8 10

Ko

ns

en

tra

sie

va

n a

bs

iss

ien

su

ur

(arb

itrê

re e

en

he

de

)

Tyd (dae)

Veranderinge in die konsentrasie van absissiensuur in ontkiemende sade oor 'n tydperk9 3

P33

3

T3

VRAAG 3

Lewenswetenskappe/V1 9 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2 - Ouksien9

- is sensitief vir lig9 - Ligprikkel van een kant veroorsaak dat die ouksien na die skadukant

beweeg9/in ligkant vernietig word - Ouksienkonsentrasie aan die skadukant is hoër3 - Dit bevorder selverlenging9 aan die skadukant van die plant - wat veroorsaak dat daar meer groei9aan die kant is - Stingel groei na die ligprikkel9 - Dit word fototropisme9genoem (Enige 4)

(4)

3.3 3.3.1

3.3.2 3.3.3 3.3.4

- Klier wat hormone afskei3 - direk in die bloed3/(eerder as deur buise) (a) Insulien3 (b) Glukagon3 Pankreas3/Eilandjies van Langerhans - Daar sal GEEN omskakeling van glukose na glikogeen3wees nie - in die lewer3/spiere - Geen absorpsie van glukose deur die selle3 - Die glukosevlak in die bloed sal hoog3bly - en dit kan tot diabetes3lei/enige voorbeeld van ‘n simptoom (Enige 4)

(2) (1) (1) (1) (4) (9)

3.4 3.4.1 3.4.2 3.4.3 3.4.4

100 –(17+14+45+6)3/82 % 183% Vervoer3 - Meer huise gebou3/groter bevolking - Meer huise het elektrisiteitverbindings ontvang3 - Meer straatligte is deur die munisipaliteit voorsien3 - 'n Baie koue winter3 (Enige 2) (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA) - Dit vervaardig meer CO23 wat in die atmosfeer vrygestel word - CO2 vang meer hitte in die atmosfeer vas3 - veroorsaak die 'verhoogde kweekhuiseffek' 3 - wat 'n toename in die gemiddelde globale temperatuur veroorsaak3 - Dit word aardverwarming genoem3 (Enige 4)

(2) (1) (2) (4)

Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4.5 - Belê in alternatiewe vorme van brandstowwe 3/energie- opwekking/sonkrag/wind/kernkrag wat afhanklikheid van fossielbrandstowwe sal beperk3 - Verbeter openbare vervoerstelsel3om aantal voertuie op die paaie te verminder3 - Belê in navorsing en ontwikkeling van nuwe tegnologieë3/enige voorbeeld om CO2-vrystelling te verlaag3 - Stel wetgewing in3 om skuldige industrieë te penaliseer3/gee aansporings vir industrieë wat voldoen aan wetgewing om CO2-vrystellings te verlaag - Voed mense op3 i.v.m. strategieë om CO2-vrystellings te verlaag3 (Enige 2 x 2) (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

(4) (13)

3.5 3.5.1 3.5.2

'n Spesie wat nie natuurlik in 'n land voorkom nie3 en die natuurlike spesies van die land deur kompetisie onderdruk3 - Uitermatige groei van waterhiasinte op die oppervlak van die water blokkeer die lig3/ontneem onderwaterplante van sonlig/ beperk fotosintese -versteur voedselkettings/-webbe3 - Indringerplante onderdruk inheemse spesies deur kompetisie3 - dit kan veroorsaak dat sommige van die inheemse spesies uitsterf, wat die voedselkettings/-webbe versteur3 -Indringerplante plaas groter druk op natuurlike hulpbronne 3 -Dit veroorsaak dat daar 'n tekort aan natuurlike hulpbronne vir die inheemse spesies is3 (Enige 2 x 2) (SIEN SLEGS EERSTE TWEE NA)

(2) (4) (6) [40]

Lewenswetenskappe/V1 10 DBE/2015 SSE – Memorandum

Kopiereg voorbehou

AFDELING C

VRAAG 4

- FSH3/follikelstimulerende hormoon - word deur die pituïtêre klier/hipofise afgeskei3 - FSH stimuleer die ontwikkeling van 'n primêre follikel3 - tot 'n Graafse follikel3 - Soos wat die follikel ontwikkel, skei dit estrogeen af3 - wat veroorsaak dat die wand van die uterus3/endometrium - dikker word3/meer vaskulêr word - ter voorbereiding van 'n moontlike inplanting van die embrio3/ontwikkeling van die fetus - Die pituïtêre klier3 - skei LH af3 - wat veroorsaak dat die Graafse follikel oopbars en die ovum vrystel3 - Dit word ovulasie genoem3 - Die leë follikel verander in 'n corpus luteum3 - wat begin om progesteroon af te skei3 - wat die endometrium3 - verder verdik3 - Hoë vlakke van progesteroon3 - onderdruk die afskeiding van FSH3 - wat die ontwikkeling van 'n nuwe follikel in die ovarium voorkom3 - Indien bevrugting nie plaasvind nie, degenereer die corpus luteum3 - wat tot 'n afname in progesteroon lei3 - Die endometrium disintegreer en word tydens menstruasie uitgeskei3 - Indien bevrugting plaasvind, bly die corpus luteum behoue3 - wat veroorsaak dat die progesteroonvlakke hoog bly3 - om swangerskap te onderhou3 (Enige 17)

Inhoud: Sintese:

(17) (3)

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Toepaslikheid Logiese volgorde Volledigheid Alle inligting wat gegee word, hou

verband met die onderwerp. Idees word in

logiese/oorsaak-gevolg-volgorde

gerangskik.

Al die vereiste aspekte is by die opstel ingesluit.

Al die inligting hou verband met slegs die menstruele siklus (nie

swangerskap nie) en die hormone FSH, LH, estrogeen en

progesteroon.

Al die gebeure is deel van die menstruele

siklus.

Al VIER korrekte hormone en hulle funksies is genoem.

1 punt 1 punt 1 punt

TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150