states of matter a
TRANSCRIPT
MODULE 4: MATERIE EN MATERIALE
Fases van Materie en die
Kinetiese Molekulêre Teorie
Fases van Materie
Vastestof Vloeistof Gas
Smeltpunt Kookpunt
Fases van MaterieSmeltpunt en Kookpunt Smeltpunt
Die TEMPERATUUR waarby ‘n ‘n stof vanaf ‘n vastestof na ‘n
vloeistof verander Kookpunt
Die temperatuur waarby ‘n stof vanaf ‘n vloeistof na ‘n gas
verander
Fases van MaterieDoupunt en Vriespunt
Doupunt• Die TEMPERATUUR waarby ‘n ‘n
stof vanaf ‘n gas na ‘n vloeistof verander
• Doupunt = Kookpunt Vriespunt• Die temperatuur waarby ‘n stof
vanaf ‘n vloeistof na ‘n vastestof verander
• Vriespunt = Smeltpunt
Vloeistof
Smeltpunt-117°C
Kookpunt78°C
Bepaling van Fisiese Toestand Fases van Materie
By 35°C?
Bepaal die fisiese toestand van etanol
Smeltpunt27°C
Kookpunt677°C
Bepaling van Fisiese Toestand Fases van Materie
By 25°C?
Bepaal die fisiese toestand van Fransium
Vastestof
Smeltpunt17°C
Kookpunt37°C
Bepaling van Fisiese Toestand Fases van Materie
By 40°C?
Bepaal die fisiese toestand van stof C
Gas
Fases van MaterieVastestowwe Vaste Vorm Hard Hoë Digtheid Onsaampersbaar Nie Vloeibaar Vaste volume Smeltpunt is hoër as
kamertemperatuur
Fases van MaterieVloeistowwe
Neem vorm van houer aan (het nie ‘n vaste vorm nie)
Nie hard nie Hoë Digtheid Meestal Onsaampersbaar Vloeibaar Vaste volume Smeltpunt is laer as
kamertemperatuur
Fases van MaterieGasse
Neem vorm van houer aan (het nie ‘n vaste vorm nie)
Nie hard nie Lae Digtheid Saampersbaar Vloeibaar Nie ‘n vaste volume Kookpunt is laer as
kamertemperatuur
Fases van MaterieTipes Faseveranderinge
Gas
VastestofVloeistof Smelting
DeposisieVe
rdam
ping
Konden
sasie
Vriesing
Sublimasie
Kinetiese Molekulêre Teorie1) Alle stowwe bestaan uit klein deeltjies2) Deeltjie is gedurig in beweging3) Daar is ruimtes tussen die deeltjies4) Deeltjies bots gedurig met mekaar5) Kinetiese energie van deeltjies is eweredig aan
die temperatuur van die stof• Warmer is vinniger
6) Daar bestaan aantrekkings- en afstotingskragte tussen deeltjies
7) Fase verandering vind plaas wanneer deeltjies genoeg energie kry of verloor om
intermolekulêre kragte te oorkom• Deeltjies herrangskik
Kinetiese Molekulêre TeorieFases van Materie: Vastestowwe
Klein ruimtes tussen deeltjies
Deeltjies het min energie Deeltjies vibreer slegs in
posisie Sterk aantrekkingskragte
tussen deeltjies
Kinetiese Molekulêre TeorieFases van Materie: Vloeistowwe
Groter ruimtes tussen deeltjies as vastestowwe
Deeltjies het matige energie
Deeltjies beweeg in wilikeurige rigtings
Matige aantrekkingskragte tussen deeltjies
Kinetiese Molekulêre TeorieFases van Materie: Gasse
Groot ruimtes tussen deeltjies
Deeltjies het baie energie Deeltjies vrylik en vinnig
rond in alle rigtiings Swak kragte tussen deeltjies Afstotingskragte neem toe
met saampersing
Kinetiese Molekulêre teorieBewyse van deeltjies: Diffusie
Die willekeurige beweging van vloeistowwe en gasse vanaf ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae
konsentrasie
Spontaan Spasies tussen deeltjies Deeltjies beweeg in
spasies in as gevolg van konstante beweging
Kinetiese Molekulêre teorieBewyse van deeltjies: Brown se Beweging
Die willekeurige, rukkerige beweging van groter partikels veroorsaak deur botsings met die
kleiner deeltjies van die stof waarin dit gesuspendeer is
Fase VeranderingSmelting
Vastestof
Vloeistof
Met verhitting absorbeer deeltjies energie• Deeltjies beweeg vinniger en
verder uit mekaar By smeltpunt het deeltjies
genoeg energie om intermolekulêre kragte te oorkom• Deeltjies breek los, herrangskik
en vorm ‘n vloeistof
Fase VeranderingVriesing
Vastestof
Vloeistof
Met verkoeling verloor deeltjies energie• Deeltjies beweeg stadiger en
nader aan mekaar Aantrekkingskragte tussen deeltjies
neem toe By vriespunt het deeltjies nie genoeg
energie om intermolekulêre kragte teen te werk nie• Deeltjies kan nou nie meer vrylik
rondebeweeg nie en vorm ‘n vaste stof
Fase VeranderingKook
Vloeistof
Gas
Met verhitting absorbeer deeltjies energie• Deeltjies beweeg vinniger en
verder uit mekaar By kookpunt het deeltjies genoeg
energie om intermolekulêre kragte te oorkom• Deeltjies begin versprei,
beweeg vinnig in alle rigtings en vorm ‘n gas
Fase VeranderingVerdamping
Vloeistof
Gas
Verandering van ‘n vloeistof na ‘n gas by temperature onder die kookpunt
Sommige deeltjies het genoeg energie om intermolekulêre kragte te oorkom• Deeltjies beweeg weg van die
ander deeltjies en vorm ‘n gas Vlugtige stowwe• Stowwe wat spontaan verdamp
by kamertemperatuur
Fase VeranderingVerdamping en Kook
Kook Verdamping
Kookpunt Enige temperatuur
Reg deur vloeistofSlegs by oppervlak van
vloeistof
Vinnig Vat baie lank
Temperatuur bly konstant
Temperatuur neem af: deeltjies absorbeer energie uit res van
vloeistof
Fase VeranderingSublimasie
Gas
Vastestof
Verandering van ‘n vastestof direk na ‘n gas, sonder om eers ‘n vloeistof fase te hê
Deeltjies in ‘n vastestof kry genoeg energie om dadelik na ‘n gas te verander
Stowwe wat sublimeer:• Jodium, Koolstofdioksied
Verandering vanaf ‘n gas direk na ‘n vastestof word DEPOSISIE genoem.
Fase VeranderingVerhittingskurwe
Tem
pera
tuur
Tyd
Vaste
stof
Vloeisto
f
Gas
Smelting
Kook
Kondensasie
Vriesing
Smelt
punt
Kookp
unt
Doupun
t
Vriesp
unt
Fase VeranderingVerhittingskurwe: Verklaring Tydens Verhitting• Deeltjies absorbeer energie• Deeltjies begin vinniger an verder uitmekaar
beweeg (gemiddelde kinetiese energie neem toe) Tydens Fase Verandering• Deeltjies het genoeg kinetiese energie om fase
verandering te ondergaan• Die gemiddelde kinetiese energie (en dus ook
temperatuur) bly konstant• Alle ekstra hitte energie word gebruik om
intermolekulêre kragte te oorkom (gemiddelde potensiële energie neem toe)
Fase VeranderingVerkoelingskurwe: Verklaring
Tydens Verkoeling• Deeltjies verloor energie• Deeltjies begin stadiger en nader aan mekaar
beweeg• Intermolekulêre kragte neem toe
Tydens Fase Verandering• Intermolekulêre kragte is sterk genoeg om fase
verandering te veroorsaak• Die gemiddelde kinetiese energie (en dus ook
temperatuur) bly konstant• Gemiddelde potensiële energie neem af