vcsv wes kaap kwartaalbrief 2

12
WES- KAAP VCSV 2015 Kwartaal 2

Upload: david-nefdt

Post on 21-Jul-2016

228 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Dit is die VCSV in die Wes-Kaap se Nuusbrief vir die 2de Kwartaal van 2015. Lees oor al die heerlike aktiwiteite wat nog hierdie jaar in skolebediening in die Wes-Kaap gaan gebeur. Onthou ons tema: Liefde Kan... Love Can.... . Mooi wense David Nefdt ([email protected])

TRANSCRIPT

WES- KAAP

VC

SV 2

015

Kwartaal 2

Die Wes-Kaap personeel is reg vir die tweede kwartaal van 2015

en ons glo elkeen van julle ook! Indien jy nog nie heeltemal in rat is met jou VCSV-tak nie en ons

kan van enige hulp of raad wees kontak ons ASB.

ERIKA 021 887 0212 [email protected] CHRISTOPHER 072 280 0825 [email protected]

DORIAN 073 293 5365 [email protected] FAKS 086 6276 922

POSBUS 25 STELLENBOSCH 7599

What Do Teachers Make?

The dinner guests were sitting around the table discussing life. One man, a CEO, decided to explain the problem with education. He argued, "What's a kid going to learn from someone who decided his best option in life was to become a teacher?" He reminded the other dinner guests what they say about teachers "Those who can, do. Those who can't, teach." To stress his point he said to an-other guest; "You're a teacher, Susan. Be honest. What do you make?" Susan, who had a reputation for honesty and frankness replied, You want to know what I make? I make kids work harder than they ever thought they could. I make a C+ feel like the winner of the Congressional Medal of Honor. I make kids sit through 40 minutes of study hall in absolute silence. You want to know what I make? I make kids wonder. I make them question I make them criticize. I make them apologize and mean it. I make them write. I make them read, read, read. I make them show all their work in math and perfect their final drafts in English. I make them understand that if you have the brains, and follow your heart, and if someone ever tries to judge you by what you make, must pay no attention be-cause they just didn't learn. Susan paused and then continued. "You want to know what I make? I MAKE A DIFFERENCE. What do you make?

https://www.youtube.com/watch?v=1tN1U0uu2e4 Heart of a teacher

Wat het die afgelope kwartaal in die Wes-Kaap gebeur????

SKOLEBESOEKE SKOLEBESOEKE SKOLEBESOEKE SKOLEBESOEKE

Die Jaarlikse WOW-

geleentheid het

weereens hierdie

jaar by

Laerskool De Vrije Zee

plaasgevind. Hier Is

gesing, gespeel

geinspireer en

“Gepraise” en

“Worship”

Leerders geniet die aksies wat uitgevoer word tydens die byeenkoms wat Dorian en Christopher saam met die Diensjaarspan by Nieuwe Drift Primêr aangebied het.

Die VCSV-tak van Cascade Primêr reik uit na die res van die skool. Hulle skenk rug-sakke aan leerders wat dit benodig.

‘n Baie geseënde

byeenkoms saam met

Forest Heights Hoër

se gr 8’s en 9’s.

Emil Weder Hoërskool is besoek. Ons dank die Here vir 20 jongmense wat die aand tydens ‘n koffiekroeg hulle harte aan Jesus gegee het.

Macassar Primêr ‘n Heerlike kuier saam

met Mnr De Bruin

van Villiersdorp Sekondêre

Skool. Juffrou Julies van Rusthof Primêr het ons hartlik ont-vang.

Ons is beskikbaar vir ons Wes-Kaap skole. Neem asb vrymoedigheid om met ons in verbinding te tree vir besoeke van enige aard.

DJC besoek Op die Plaas Kleuterskool

op die R44, tydens hul Paasfeesuitreik

Weekliks word die Mfuleni

Kinderhuis besoek en word

hierdie spesiale kinders toegevou met liefde en aandag.

Klasbesoeke by Charlie Hofmeyer en HS Hexvallei

VCSV-periode by LS Gordonsbaai

KAMPE!!!

W E S K U S

LAERSKOOL STREEKKAMP KOEKENAAP‐ 

TERREIN 29‐31 Mei 

SUID

-KAAP

LAERSKOOL STREEKKAMP GROOT‐BRAK KAMPTERREIN 

    29‐31 Mei 

LAERSKOOL STREEKKAMP 

KLEIN‐       MOND 

SKIE

RE

ILAN

D

BO

LA

ND

OVE

RB

ER

G

Kom Saam!!

KAMPE!!

KAMPE!!!

021 887 0212

[email protected]

R370 pp

Mar

ius Jo

nes

Eddi

e Swan

epoe

l

Jerome Jacobs

Dor

ian

Ada

ms

Chris

toph

er Bro

oks

16‐17 Mei 

National Youth Leadership Camp Nasionale Jeug Leierskapskamp

Vision/ Visie:

“Transformed Communities through Leadership Empowerment”

Getransformeerde Gemeenskappe deur Leierskapsbemagting

Date / Datum:

Sunday, 04 October from 18:00 / Sondag, 04 Oktober vanaf 18:00 Thursday, 08 October at 13:00 / Donderdag, 08 Oktober om 13:00

Venue/ Plek:

Kijk in De Pot Campsite/ Kampterrein

Stellenbosch Western Cape/ Wes-Kaap

Purpose/ Doel:

- Understanding servant leadership/ Verstaan wat dienende leierskap is

- Personal Leadership Development / Persoonlike Leierskapsontwikkeling - Train young people to assume leadership in all other contexts

Toerusting om leierskap in alle kontekste te neem - Creating practical experiences to practice leadership skills

Om praktiese ervaringe te skep om leierskapsvaardighede te oefen

All Inclusive Cost per Learner/ Alles inklusiewe koste per Leerder: (Excluding Transport) (Uitgesluit vervoer)

R600.00

Transport arrangement from Stellenbosch and Somerset West at an additional fee is available.

Vervoer vanaf Stellenbosch en Somerset-Wes teen ’n minimale addisionele fooi is beskikbaar.

Registration/ Registrasie:

To register call / Om te registreer skakel Danneline Ramsden at/ by 021-8870212 or/ of email/ epos [email protected]

Due date for registration: Friday, 04 September 2015

Sluitingsdatum: Vrydag, 04 September 2015

Onthou om ‘n kerk in julle omgewing te besoek

en die gemeenskap bewus te maak van julle VCSV-tak. Vra vir

10 minute van die erediens se tyd en lewer ‘n item.

17 Mei

Nasionale Studentebiddag

Ons jaarlikse Graad 7-kampe vind weereens

gedurende die Oktobervakansie plaas. Kyk in die

3de kwartaal uit vir inligting rakende hierdie kampe.

Indien julle skool geen inligting teen einde Julie

ontvang het nie, kontak asb vir Erika sodat sy die

nodige vorms vir julle kan aanstuur.

Nog datums om te onthou:

21-23 Aug Suid-Kaap Hoërskool Streekkamp 21-23 Aug Weskus Hoërskool Streekkamp 28-30 Aug Boland/Overberg/Skiereiland Hoërskool Streekkamp

Ons herinner jul aan ons BLIKKIEPROJEK wat geloots word om ons 119de verjaarsdag te vier. Ons daag elke VCSV-tak uit om 119 blikkieskos in te samel en te gaan uitdeel waar daar ’n behoefte in julle gemeenskap is.

VCSV is 119 jaar oud

op 28 Julie 2015

KOM ONS “CONNECT” MET BEHOEFTIGES!

Hou ons op hoogte van julle skool se vordering. Neem foto’s en stuur dit saam met n’n kort artikel sodat ons dit in ons volgende kwartaalblad kan plaas. GENIET elke oomblik van hierdie uitdaging en ervaar die onbeskryflike gevoel van GEE!

Baie dankie aan elke tak wat reeds takgelde vir 2015 betaal het. Sonder julle bydraes kan ons julle nie effektief bedien nie. Onthou ook dat julle ons nuutste Bybelstudiegids op CD GRATIS kry sodra julle takgelde betaal is.

Bankbesonderhede/Banking details ABSA Stellenbosch

Rekeningnommer/Account number 410142104

Takkode/Branch Code 632005

STUUR ASB VIR ONS NUUS!!! Wat gebeur by julle tak?? Ons wil so graag weet van dinge wat by julle skool se VCSV-tak ge-beur. Stuur af en toe ‘n

foto of twee met ‘n kort byskriffie sodat ons dit in die volgende kwartaalbrief kan plaas. Dis lekker om met mekaar te deel en om te lees wat in skole gebeur.

Kontak ons gerus as jy belangstel in VCSV-kleredrag.