weekblad 24 jan 2010
Post on 28-Mar-2016
240 Views
Preview:
DESCRIPTION
TRANSCRIPT
Dinsdag 26 Januarie
Woensdag 27 Januarie
Donderdag 28 Januarie
Vrydag 29 Januarie
Saterdag
:
:
:
:
:30 Januarie
Musiekspan 19:00ADAM Getuienisaand 19:00
WIP NuwejaarsfeesMOPS 9:00 - 12:00
Manne van die Woord 6:0040+ Byeenkoms 19:00
Musiekspan 19:00
SIFRA 13:30 - 15:30Doopvoorbereiding 19:15
Gebedsgeleentheid: 7:00Musiekspan Sosiaal 19:00
Huweliksvoorbereidingseminaar 9:00 - 13:00
Beroepsforum 8:00 - 10:00Enkelouerbyeenkoms:Afskopfunksie 18:30
Huweliksvoorbereidingseminaar 19:00 - 21:00
Sondag 24 Januarie 2010Hoofouditorium 8:00 en 10:00 - Christo WoiteHS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Fanie Venter
Hoofouditorium 18:30 - Fanie VenterAand
Sondag 31 Januarie 2010Hoofouditorium 8:00 en 10:00 - Fanie VenterHS Zwartkop Skoolsaal 9:00 - Christo Woite
Hoofouditorium 18:30 - Christo WoiteAand
Radikaal soos JESUS
DoopregistrasieDoopregistrasie vir Februarie 2010 (Doop Sondae en
Kleingroepdope sluit op Woensdag 27 JanuarieKontak:
Elize by (012) 663 2003 / x215 vir besonderhede
Mag die kindereredienste van 2010 dié hoogtepunt van jou jaarwees!
Die skop vandag af met ‘n marionetvertoning deur Johan Swanevelder
Welkom aan Nedine Blom by ons erediens!Welkom aan die jeug ‘band’ by die erediens!
Afskopfees vandag
Welkom aan ons Kinders!
peuters en kleuters
Dapper StapperTweens
Miriam Muller by (012) 663 1610 / miriam@ksm.co.za
Huweliksweek
Febr
uar
ie
Jeugouditorium - Navrae & registrasies kontak:
18:30
19:00
19:00
19:00
18:30
HuweliksweekLiefde is ‘n manier van
Bou op ‘n sterk
Die dans van die huwelik
Die kuns van positiewe
Romantiese huweliksaand
7
8
9
10
12
Weekblad24 Januarie 2010
Werksoekers & Werkgewers
Vir almal tussen werk, werkloos ofwerkgewers wat insette wil lewer.
Ontbyt Forum
– neem gerus 'nBeroepeblaadjie by die Inligtingstoonbank.Ons lewer 'n diens waardeur Werksoekers
hulself kan bemark en Werkgewers vakanteposte gratis kan adverteer.
Die blaadjie word gereeld op ons webwerfopgedateer onder die Netwerk vir Lewe Bediening.
Kontak Inge Nel by (084)6217671 ofvir navraeberoepe@ksm.co.za
'n omondersteuning te bied vir mense tussen
werk of werkloos, asook geleentheid te skepom praktiese idees en ervarings uit te ruil.
van 8:00 tot 10:00. Plek:Vrydagoggendekerksondermure
Navrae by Inge Nel by 084-621-7670 of per e-posby beroepe@ksm.co.za
Registrasievorms op web beskikbaar.
18:00 - 20:00 bykerk mure
Ons nooi elkeen wat geskei is, oftans deur ‘n egskeiding gaan - kom
skakel in!
Eerste kursus van 13 sessiesbegin op 16 Februarie 2010.
Dinsdaesonder
Kontak Miriam Muller (012) 6631610
ʼn Bediening vir laerskoolkinders beïnvloed
deur egskeiding
Dinsdae sonder
Ons nooi alle laerskoolkinders wat geraak
is deur egskeiding om te kom deel inhierdie opwindende reeks van dertiensessies! Hierdie program is spesiaalaangepas om 'n emosioneel-veilige
omgewing vir kinders te skep. Kinders iswelkom om enige tyd by dieprogramskedule in te skakel.
18:00 by
ʼn
kerk mure.Kontak
Eerste kursus van 13 sessiesbegin op 16 Februarie 2010.
Miriam Muller (012) 6631610
**KAMP**
pret & plesier,avontuur & kapperjolle
Ons nooi u uit om te kom deel in'n naweek van
, maarook om die Here te kom loof enprys. Dagboek nou alreeds die
naweek van19 - 21 Maart
Inligting sal binnekort uitgestuurword.
SIFRASIFRA
BEROEPEBLAADJIE
Die nuwe skooljaar het ook vir die dogtersby Gideon@Centurion begin wat natuurlikgroot onkostes teweeg bring. Ons versoek
dus asb hulp met donasies vir hulskoolboeke.
Ons sê ook graag dankie vir die skenkings watreeds ontvang is vir hul skryfbehoeftes.
Vir algemene hulp of navrae, afsprake, inligting rondom seminare, kursusse en praatjies, ens., kontak gerus virRita Barnes by (012) 663-1610, per e-pos by netwerk@ksm.co.za of stuur 'n sms na 083-489-0180.
Vroedvroue in diens van Christus en dieGemeenskap
Elke Donderdag tussen 13:30 en 15:30sonder
'n Gratis ondersteuningsgroep vir splinter-nuwemammas en hul pasgebore babas. Gratis
weeg en wenke.
by kerk mure Jeug1Gesprekspunte vir die komende kwartaal is onder
andere koors, familie verhoudinge, emosionelewelstand van mamma en voeding. “Mommy to be”
is welkom om solank in te skakel en sodoende hulplekkie in hierdie ondersteuningsgroep te vind.
Kontak Arlene Richter by 082 304 2243
BEROEPSFORUM
Ons nooi elkeen wat emosionele
pyn ervaar as gevolg van die
dood van ‘n geliefde, om by
hierdie program te kom inskakel!Vir verdere inligting, besoek ons webwerf
of skakel Ds.Hennie Yzelleby (083) 255 7617 /
hennie.yzelle@gmail.com
**AFSKOP-FUNKSIE**Bring & Braai
Vrydagaand 29 Januarie, 18:30 bydie Braai-Area. RSVP noodsaaklik
Rita (012) 663 1610 / rita@ksm.co.za
Vir enige berading of sielkundige terapie, kontakons sentrum by 012 663 1610 of
netwerk@ksm.co.za vir 'n afspraak
Ons wil graag `n span op die been bringwat na afloop van eredienste na mense
luister en saam met hulle bid. Kontak Inaby 083 566 7713 vir verdere reelings en
opleiding.
Pastorale Berader
Erediensberaders
Ds Donnie van der Westhuizen012 663 3460 of 082 711 6745
Berading Sielkundige&
DIENSTEBERADING & TERAPIE
Vir enige Persoonlike-, Gesins-,Huweliks-, Pastorale-, MIV/VIGS-
Siekeberading of Sterftebegeleidingasook vir Kinder- en Volwasse
Terapie, stuur 'n e-pos aanberading@ksm.co.za.
Alle inligting word vertroulikhanteer.
Ons is baie opgewonde oor hierdiesplinternuwe projek, onder leiding van Carl
du Preez.Indien ekologie, die natuur en ons
verantwoordelikheid daarvoor u na aan diehart lê en u graag wil betrokke raak, skakel
Rita by (012) 663 1610 groen@ksm.co.za
Olievenhoutbosch Christian Schoolbenodig dringend die volgende: ‘n yskasin werkende toestand, enige blikkieskos,konfyt, grondboontjiebotter enmieliemeel. Kontak Ria Wessels by082 2256 190 of riawessels@vodamail.co.za
Ons het dit op ons hart om 'n plek vir lidmate en/of anderbelangstellendes wat hulle geroepe voel om voorbiddingte doen tydens die Eredienste vir die Eredienste. Sou ugraag wil deel wees van hierdie span kan u 'n epos stuur
aan gebed@ksm.co.za
Het jy nodig dat ons saam met jou bid?Ons bid graag saam met jou na die erediens.
Kry ons na die diens by die gebedspilaar in dieingangsportaal.
Unitas
18:45 – Unitas parkering
Besoek saam die siekes.
Ons gaan in die Liefde van Jesus.
Jy's welkom!danie 084 249 0154 of Jan 082 886 5016 of Abie 082 904 9791
Maandagaand
25 Januarie 2010
MANNA SONDER MURE
MIV-BERADING
PROJEK NAVRAE
Gedurende 2009 het ons 37 740 bakkies kos geskep enversprei. Saam het ons 71 131 bakkies kos verpak vanaf
September 2007, dit wil sê, 71 131 keer het ‘n kind ‘n bakkiekos gekry wat hy andersins nie sou gehad het nie.
Nogmaals baie dankie vir jou aandeel om ‘n verskil te maak- kinders is so weerloos.
Ons begin weer kook vanaf 19 Januarie. Indien jouselgroep nie meer betrokke kan wees nie of as jy weet van
nog selgoepe wat belangstel, kan jul kontak maak metHanlie van Niekerk by 087 805 8595.
Alle inligting word streng vertroulik hanteerKontak Suzette by 083 235 6102 /
mivberading@ksm.co.za
Indien jy wil inskakel by ‘n Projek of meer inligtingdaaroor benodig, kontak asb vir Anne-Marié Cronjé by
082 866 5336 of per epos annemarie@ksm.co.za
Vir navrae kontak Belinda by 012 663 5200 X 29 of082 339 0776 of stuur ’n epos aan getuig@ksm.co.za
bedieningebediening
getuienis
AltydDaarAsMan
bediening
40+ Byeenkoms van Woensdag 27Januarie word verder gewy aan onsonderlinge getuienisse en gesprekke oor
die nut van nuwejaars voornemens en/ofwense. Spesifieke onderwerpe soos “maak God jouStuurman vir 2010" word mee gehandel vanuit ‘n Bybelsekonteks. Kontak Peet by 083 292 5780 virbesonderhede.
Volgende MOPS 27 Janom 9:00 in Jeug 2. Tema: Maak ‘nverskil... Koste steeds R30.00. Vir
enige navrae kontak Sonja 082 562 2613.
byeenkoms
Pa & Kind Kamp
Aanbiddingsaand saam metJulius Magan
Kom kamp saam met jou kind(seun of dogter) op die wildsplaas
Kwaggasrus anderkant Brits. Ons kuier lekker om dieWoord, versterk verhoudings en het baie pret.Koste: R550 vir pa en kindKos word voorsien en skottelgoed word gewasKry jou inskrywingsvorm by die inligtingstoonbank of opons wesite.Navrae: Dirk Badenhorst (083)303 2813
.Vrydag 5 Maart om 19:00 by
ker mure. Toegang R30.00 per persoon(vingerete ingesluit) Kinders onder 10jr - GRATIS.Kinderoppasser sal beskikbaar wees. Kaartjies by diekerkkantoor beskikbaar of na die erediens
Kevin Leo, bekende tenoor, komvergas ons met sy sang in dieJeugouditorium op Woensdag 3Februarie om 9:30. Skakel: Kobus
Compaan 012 663 3455 / 082 337 6186of Hennie Jooste 012 664 8228 / 082 890 0492
ksonder
GEBEDSBEDIENING
AltydDaarAsMan
bediening
Die volgende geleenthede vir doopvoorbereiding is op 21 & 28Januarie en 4 & 11 Februarie. Dan weer 19 & 26 Augustus en 2& 9 September. Dan weer 4, 11, 18 & 25 November. Spesiale
doopvoorbereiding geleenthede is op:18 Feb, Mei, 16 Sep, en 2 Des.
Kontak asb vir Elize by 012 663 2003 x 215 of elize@ksm.co.za virverdere besonderhede
Doopvoorbereiding -19:15
Woensdag, 3 MaartSondag, 7 Maart:Sondag, 14 Maart:Sondag, 21 MaartSondag, 28 Maart:29 Maart - 1 April:
Nuwe Tienerbediening Groepleiers
Tienerbediening begin vanmiddag om 17:00 tot 18:00
Gr 8 leerlingeGr 9 leerlingeGr 10 leerlingeGr 11 leerlinge
,Belydenisklas 2010
Kuierkerk
WIP BEDIENING VIR 20+ERS
Studentebediening
EEIII Opleiding
:
:
Koördineringsvergadering om 18:00Kindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00
Geen kindereredienste agv NagmaalGeen kindereredienste agv langnaweekGeen kindereredienste agv vakansie
Geen kindereredienste agv vakansie
word uitgenooi om ‘n inligting- enbekendstelling sessie by te woon vanmiddag om 16:00 in dieJeugouditorium.
in hul onderskeielokale:
in die groot wit tent langs die kerkin die blou en wit tent agter die kerkkom in Jeuglokaal 2 bymekaarasook hul ouers kom in die Jeugouditorium bymekaar
asook hul ouers, word uitgenooi na ‘ninligtingsessie vanmiddag om 17:00 in die Jeugouditorium
begin vanaand om 18:30 in die JeugouditoriumTema: Volg die “gameplan”
Hou die aand van oop vir ‘n Nuwejaarsfees
in die Jeugouditorium
‘n Opwindende program vir 2010 sal by die geleentheid deur
gegee word: Alpha Kursus begin 3 Februarie, 13 Februarie hou
ons Valentyns dinee en 14-16 Mei kamp ons!
Kontak: Morné by 072 672 6875 of epos
morne.steenkamp@yahoo.com vir navrae.
Ons begin weer op 8 Februarie
Kontak Johan by 082 331 3925 as jy wil betrokke raak
Kinder/Jeug Dosent en Volwasse EE klinieke vanaf 12-17
Februarie. Dosente kursus berei die kursusganger voor om die
EEIII kursus vir kinders of jeug aan te bied.
Kontak Rynier by 082 461 2365 of rynier.kleingeld@nsn.co.za
27 Januarie, 19:00
Kom raak betrokke en maak ‘n verskil!
Liewe Maats, baie welkom terug!!
Mag die kindereredienste van 2010 dié hoogtepunt van jou jaarwees!
Die peuters en kleuters skop vandag af met ‘n marionet vertoningdeur Johan Swanevelder
Welkom aan by ons Dapper Stapper erediens!
Welkom aan die by die Tweens erediens!
Ouers word versoek om vir hul kinders vanaf Peuterfase tot Gr.6‘n kletsboek in die Jeugkantoor te koop teen R35.00. Hierdiekletsboek is ‘n eerste in sy soort aangesien dit ook ‘nBybelstudieboek is wat u met u kind tuis kan doen. Sondae worddie boekie tydens die kindereredienste gebruik.
Doen asb. die skeppingsverhaal en Kain & Abel in die kletsboekehierdie week met alle peuters, kleuters, juniors en seniors. Onsskop op 31 Januarie met Noag af tydens die kindereredienste.
Vandag sal ons Soldaatjies vir Jesus (Peuters 3-4jr) in die wit tentbymekaar kom. Ons werk hard om hul lokaal weer reg te kry virdie nuwe jaar - jammer vir die ongerief en dat u verstaan.
Doekdra vir Jesus (Babas 0-2jr): BabalokaalSoldaatjies vir Jesus (Peuters 3-4jr): Wit tentKoningskleuters (Kleuters 5-6jr): KleuterlokaalDapper Stappers (Juniors Gr.1-3): JeugouditoriumTweens (Seniors Gr.4-6): Senior LokaalKeerpunt (Gr.7): Blou en wit tent
Die keerpunt-bediening vir Gr.7's bied op Saterdag,30 Januarie, ‘n pretdag vir Gr.7's aan. Die dag dienreeds as oriëntering vir die EE III-kurrikulum wathierdie jaar gevolg word.Merk dit asb op jul kalenders - dit is NIE te mis NIE!!Meer besonderhede volg later.
AFSKOPFEES VANDAG
KOOP ‘N KLETSBOEK!!
OUERS ASSEBLIEF!
VIR AANDAG - PEUTERS
PRETDAG VIR GR.7'S!
KINDERBEDIENINGSLOKAL
Nedine Blom
jeug ‘band’
DAGBOEK VIR DIE EERSTE KWARTAAL
Sondag, 24 Jan:
Sondag, 31 Jan:Woensdag, 3 Feb:Vrydag, 5 Feb:Sondag, 7 Feb:12 - 16 Feb:Sondag, 14 Feb:Sondag, 21 Feb:Sondag, 28 Feb:
Afskop van kinderbediening metlofprysingseredienste vir kinders om 8:00, 9:30 & 10:00
Kindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00Koördineringsvergadering om 18:00
Kleingroepleier-Afskopfunksie om 18:30Kindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00
Kinder-, Tiener- en Volwasse EE III kursusseKindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00Kindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00Kindereredienste om 8:00, 9:30 en 10:00
“Toolkit” vir die week...
25 Jan, Maandag:
26 Jan, Dinsdag:
27 Jan, Woensdag:
28 Jan, Donderdag:
29 Jan, Vrydag:
Vandag word die Jaartema by al die eredienste vankerksondermure geloods. Hieronder is 5 vrae - een vir elkedag van die week - op grond van vandag se belewenis byal die eredienste.
Wanneer Jesus mense roep sê HY: “VolgMy: en nie “glo in My nie”. Watter uitdagings stel dit aan julle vir2010?
Op pad met Jesus se liefde beteken om opreis te wees. Hoe sal ons dit as gesin kan regkry om meer ‘opreis’ te wees agter Hom aan?
Jesus sê in Joh. 13:35 dat ons liefde virmekaar vir ander sal wys dat ons Sy dissipels (volgelinge) is.Hoe lyk ons liefde as gesin vir mekaar op die oomblik?
Watter uitdagings is daar huidiglik wat onsas gesin moet oorkom sodat ander Jesus se liefde al meertussen ons kan sien/ervaar?
Watter doelwitte kan ons as gesin vir ons stelom in 2010 ‘meer soos Jesus’ te wees?
one BIG ideaone ideaBIG
top related